• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas Smit"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

PSW

Liewe ouers, help asb. u kind met die huiswerk. Dit is vir hulle nuut. Moedig asb. netheid aan. Indien u onseker is laat weet asb. die onderwyser.

Onthou asb. om die opskrif en datum te skryf en dan met ‘n liniaal te onderstreep.

DAG VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK

Les 1 Hoofstuk 2

Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n

Lees vir genot

Lees die storie op bl. 12-13 vir jou ouers.

Versorging van en respek vir ander liggame.

Week 5: 15-19 Maart 2021

Hoofstuk 2: Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n Lees vir genot: Versorging van en respek vir ander liggame, bl.

12-13

Ek het die stroie gelees.

Les 2 Hoofstuk 2

Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n

Lees

Lees die paragraaf op bl. 15

Waarom jy jou eie liggaam en die van ander moet respekteer.

Week 5: 15-19 Maart 2021

Hoofstuk 2: Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n

Ek het die paragraaf op bl. 15 gelees.

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Lewensvaardighede: PSW – Graad 4

Kwartaal 1 Huiswerk

Groep B - Week 5 – 15/03/2021 – 19/03/2021

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In hierdie studie oor die geskiedenis van die PUK is net meer en meer onder die indruk gekom van die ankerrol wat Ferdinand Postma vir byna ‘n halfeeu lank vervul het in

Die dele-na-geheel-proses (Tabel 6.11, PP1-b) is aangewend deur flitskaarte met woordeskat en spelling te gebruik. Leerders se aandag is eers op die woorde gevestig en

Hoofstuk 7 Bladsy 267 Dit is grotendeels om hierdie rede dat die navorser besluit het om ’n onderrig-leerprogramraamwerk vir Afrikaans Addisionele Taal te ontwikkel waarin

Apartheid, African nationalism and culture- the case of traditional African Music in black education in South Africa.. Politieke apartheid en die verskanste

Hoofstuk 2: Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n Werkkaart: Respek vir eie liggaam. Les 2

Hoofstuk 2: Respek vir jou eie liggaam en ander mesne s’n Sleutelwoorde. collage verslaaf Lees

30 Maart Die Jag en die pyl en boog Wild: wilde diere ....( voltooi die

23 Maart Die Jag en die pyl en boog Wild: wilde diere ....( voltooi die sin) Xxx. Skryf al die nuwe woorde met hul betekenis van wild tot