• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas Smit"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 4

KWARTAAL 1 Klaswerk

Groep A – Week 7 : 29/03/2021 – 01/04/2021

DAG EN DATUM TEMA/

VAARDIGHEDE

AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN DIE BOEK

Maandag 29/03/2021

Luister en Praat

Lees en Kyk

Luister na fabels/legendes/mites

Luister na Die “Meerminne van die Klein Karoo” wat juffrou vir jou lees op bladsy 191.

Gesels in die klas oor die vrae.

Lees fabels/legendes/mites

Lees die kenmerke van ‘n legende op HB bl. 23 Lees nou Teks 1 op HB Bl. 24 en beantwoord die vrae.

29 Maart 2021 Luister en Praat Luister na ‘n legende

HB Bl. 22

29 Maart 2021 Lees en Kyk Lees ‘n fabel HB Bl. 24

Dinsdag

30/03/2021 Luister en Praat

Lees en Kyk

Hervertel gebeure in die korrekte volgorde

Juffrou het gister vir jou “Meerminne in die Klein Karoo”

gelees.

*Wie is die karakters?

*Wat is jou gevoelens deur die storie?

*Vertel die storie in volgorde.

Lees fabels/legendes/mites Lees teks 2 op HB Bl. 25 Voltooi die vrae op bl. 26

30 Maart 2021 Luister en Praat Hervertel gebeure

HB Bl. 22

30 Maart 2021 Lees en Kyk Lees ‘n fabel HB Bl. 25 - 26

Woensdag

31/03/2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n verhalende teks

Skryf ‘n legende as ‘n groep oor visvang en die groot vis wat weg gekom het. HB Bl. 29

Beplan en skryf jou eerste weergawe.

31 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n verhalende teks

Donderdag

01/04/2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n verhalende teks

Skryf ‘n legende oor visvang en die groot vis wat weg gekom het. HB Bl. 29

Redigeer en skryf jou finale weergawe.

1 April 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n verhalende teks

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Gebruik die nuwe woorde wat jy die week raak gelees het en vul dit in agter in jou DBE boek onder die regte letter. Voltooi die Deurlopende assessering vir ekstra werk as jy met

ONTHOU hoe juffrou of meneer hierdie aktiwiteit in die klas verduidelik het. Lees die instruksies

Werk met woorde: Alfabetiese rangskikking, sinonieme, antonieme. Werk met sinne: Werkwoorde,

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen.. Skryf dan jou eerste en

31 March 2021 Language structures Possessive nouns – Textbook page 34. Apostrophe for possession – Textbook

10 March 2021 Language structures Capital letters – Platinum textbook page 25. Connecting words and sequence – Platinum textbook page

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou die dagboekinskrywing oor in pen. Spelling en punktuasie is