• No results found

 Laerskool Generaal Nicolaas Smit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share " Laerskool Generaal Nicolaas Smit"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Afrikaans Huistaal - Graad 5

KWARTAAL 1 Huiswerk

Groep B - Week 5: 15/03/2021 – 19/03/2021

DAG VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK

Maandag

15/03/2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n resensie:

Skryf ‘n resensie oor ‘n toneelstuk.

15 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n resensie

DBE bladsy 16-17 Dinsdag

16/03/2021 Lees en Kyk Lees ‘n inligtingsteks:

 Lees die inligtinsteks ‘n paar keer voordat jy met die vrae begin. Beantwoord die vrae in vol sinne en vul die geheuekaart in.

16 Maart 2021 Lees en Kyk Lees ‘n inligtingsteks

DBE bladsy 20-21

Woensdag 17/03/2021

Lees en Kyk Lees ‘n diagram:

 Lees die diagram ‘n paar keer voordat jy met die vrae begin. Beantwoord die vrae in vol sinne.

17 Maart 2021 Lees en Kyk Lees ‘n diagram

DBE bladsy 22-23

Donderdag 18/03/2021

Skryf en Aanbied Skryf ‘n paragraaf:

 Skryf ‘n paragraaf. Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen. Skryf dan jou eerste en finale poging. Spelling en punktuasie is baie belangrik! Skryf netjies.

18 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n paragraaf

DBE bladsy 24-25

Vrydag

19/03/2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n paragraaf en opsomming:

 Skryf ‘n paragraaf. Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen. Skryf dan jou eerste en finale poging. Spelling en punktuasie is baie belangrik! Skryf netjies.

19 Maart 2021 Skryf en Aanbied

Skryf ‘n paragraaf en opsomming DBE bladsy 28-29

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

ONTHOU hoe juffrou of meneer hierdie aktiwiteit in die klas verduidelik het. Lees die instruksies

Werk met woorde: Alfabetiese rangskikking, sinonieme, antonieme. Werk met sinne: Werkwoorde,

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen.. Skryf dan jou eerste en

31 March 2021 Language structures Possessive nouns – Textbook page 34. Apostrophe for possession – Textbook

10 March 2021 Language structures Capital letters – Platinum textbook page 25. Connecting words and sequence – Platinum textbook page

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning te doen.. Skryf dan jou eerste en

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou die dagboekinskrywing oor in pen. Spelling en punktuasie is