• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Graad RR Huiswerk – Week 1

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas Smit Graad RR Huiswerk – Week 1"

Copied!
10
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Wiskunde:

 Tel tot by 5, laat die leerder hul vingers gebruik ook.

 Bou die Liggaam Legkaart aangeheg as werkkaart A.

 Voltooi Kleure werkkaart B.

 Voltooi Vorm werkkaart C.

 Voltooi Patrone werkkaart D.

Afrikaans Huistaal:

 Ken en herken hul eie naam en van.

 Ken en herken hul ouderdom : Met ander woorde hul moet dit kan wys op hul vingers en die nommer/getal kan sê.

Lees die storie van die Drie Varkies vir u kind en laat hul toe om dit terug te vertel aan u.

Lewensvaardigheid:

 Benoem basiese liggaamsdele: Kop, gesig, arms, bene, hande, voete, vingers en tone.

 Gooi en vang ‘n bal met altwee hande.

 Loop op ‘n reguit lyn, hak tot toon.

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Graad RR Huiswerk – Week 1

Groep A: 22 – 26 February 2012

Groep B: 01 – 05 March 2021

(2)
(3)
(4)
(5)
(6)
(7)
(8)
(9)
(10)

Kreatiewe Kuns

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Hoofstuk 2: Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n Werkkaart: Respek vir eie liggaam. Les 2

Gebruik die nuwe woorde wat jy die week raak gelees het en vul dit in agter in jou DBE boek onder die regte letter. Voltooi die Deurlopende assessering vir ekstra werk as jy met

ONTHOU hoe juffrou of meneer hierdie aktiwiteit in die klas verduidelik het. Lees die instruksies

Werk met woorde: Alfabetiese rangskikking, sinonieme, antonieme. Werk met sinne: Werkwoorde,

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen.. Skryf dan jou eerste en

31 March 2021 Language structures Possessive nouns – Textbook page 34. Apostrophe for possession – Textbook

10 March 2021 Language structures Capital letters – Platinum textbook page 25. Connecting words and sequence – Platinum textbook page