• No results found

"Wys hom jou papiere..."

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share ""Wys hom jou papiere...""

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

"WYS HOM JOU PAPIERE ..."

J.J.B. Dreyer

'n Museum skep dikwels die indruk van koue onpersoonlike uitstallings van voorwerpe. Agter die skerms is daar egter groot bedrywighede aan die gang. Die take van 'n museumkundige behels onder meer die versamel van feite en materiaal, die bewaring daarvan, voorbereiding van uitstallingsen die bekendstelling van kennis deur publikasies of voordragte.

'n Groot deel van die werk behels navorsing. Dit beteken nie net werk in 'n laboratorium agter 'n mikroskoop nie. Die meeste navorsing begin gewoonlik met 'n fase van veldwerk en alle kennis w at nie uit geskrewe bronne gesnuffel word nie, is hoofsaaklik op veldwerk gebaseer. By die Museum kan veldwerk op verskillende wySes onderneem word. Soms beteken dit 'n haastige skeppie grond langs die pad, herhaalde besoeke aan voeineste of miershope op 'n plaas of 'n lang uitgerekte opgrawing met letterlik maande se woon opdieterrein. Hoe dit ook al sy, inelkegeval is die Museum afhanklikvandie toestemmingen g o e d g e s in d h e id van g r o n d e i e n a a r s en plaasbewoners.

So deur die jare het veldwerk ook sy kwota ontberings en ervarings opgelewer. So was 'n entDesiastiese volkekundige eenkeer besig om foto's van 'n mooi versierde hut van 'n plaaswerker te neem, toe die ontstoke boer hom aan die verkeerde kant van die draad betrap. Nodeloos om te se dat die "kommunis” summier van die plaas weggejaag-is. Of die keer toe 'n befoeterde bokram nie gediend was met die kampery op 'n verlate plaaswerf nie. Die tente was aan flarde en die kookgoed en toerusting oor die werf verstrooi nadat die bok 'n paar keer

daardeur gehardloop het. Elke persoon in amptelike diens, of hy nou 'n vee-inspekteur, geoloog of poskantoorwerknemer is, kansekerlik getuig van ondervindinge of noue ontkomings van een of ander aard. Dit herinner aan die storie van die koppige amptenaar w at hom op sy geskrewe magtiging beroep het toe hy vermaan is dat 'n sekere kamp verbode is a.g.v. die kwaai volstruismannetjie w at daar loop. Later toe die amptenaar al vlugtende benoud om hulp roep, was die boer se raad: "Wys hom jou papiere...!”

Museum-amptenare word gewoonlik vriendelik deur die mense ontvang. Vir hierdie goeie gesindheid w at soms opofferinge meebring kan die Museum nie vergoed nie. Indien dit in terme van geld omgereken word, sou ons diteenvoudig nie kon bekostig nie. Ons kan alleen maar ons dank betuig en nougeset daarop let om verantwoordelik op te tree, eiendom te respekteer en nie die normale gang van bedrywighede te ontwrig nie.

Grondeienaars en -bewoners tree ook op as kuratore vir die beskerming en bewaring van terreine deur die beheer van toegang tot sekere plekke. Hierdeur word voorkom dat rotstekeninge of ruVnes beskadig word en seldsame plante, diere en voels uitgeroei of verdryf word. Hiervoor verdien die boere groot lof en waardering van die hele gemeenskap.

Met hierdie kort nota word hulde gebring aan die stille medewerkers van die Museum. Ons betuig ons dank vir welw illendheid, geduld en

belangstelling. fjEil

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

IDOFSTUK VI GIDND:SEELDE VIR 'N. Die Ch:ristel:ik-nasi0n:a.le opvoeder en opvoedkundige moet tn duidel:ike Godsbeeld he, Om God te ken, is elkeen se primere

Ouers en onderwysers. Mens moet altyd reflekteer om te wee twat jy more kan beter doen. Mens moet altyd vra vrae om seker te maak jys op die regte pad en raad te aanvaar van

Voor succesvol veldwerk met een smartphone worden er tenslotte in het artikel nog een aantal algemene tips gegeven: gebruik de smartphone als er specifieke

‘Bevordering van de band tussen studenten’ wordt het meest genoemd (7 keer), maar er zijn ook een aantal andere codes die 4 of 5 keer worden genoemd.. Bij de hoofdcode ‘Opname

Om te onderzoeken of er een verband is tussen het percentage leerlingen dat kiest voor aardrijkskunde in de bovenbouw van het VWO en het doen van veldwerk in

In dit onderzoek bestuderen we niet zozeer wat de verantwoordelijkheden zijn van de overheid voor voedselveiligheid, maar hoe ze vorm gegeven worden.. Daarbij kent het on- derzoek

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

Ontdaan van de aanvankelijke krampachtigheid en angst, werden mijn pogingen om, voor zolang het duurde, zoveel mogelijk een der hunnen te zijn, door mijn informanten meer dan