.-.../ I en die T RAN S V A A L S E S K 0 0 L S TEL S E L. o - 0 - 0 - 0 - 0 - 0 - 0 VERHANDELING
ter verkryging van die Graad M. Educ. as gedee1te1ike vervul1ing van die vereistes vir die
M E EST E R S G R A A D
onder die
POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT vir
CHRISTELlKE HOER ONDERWYS.
1954.
o
-
0 - 0 - 0 - 0 - 0 - 0KANDIDAAT: J. J. FOURIE, B.Comm., B.Educ.
..
en dieT RA N S V A A LSE S K 0 0 L S T E LSE L.
o - 0 - 0 - 0 - 0 - 0 - 0
VERHANDELING
ter verkryging van .lie Graad M. Educ. as gedeeltelike vervulling van die verei stes vir die
M
E
EST E R S G R AA
Donder die
POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT vir
CHRISTELlKE HOER ONDERWYS.
19
54
.
o - 0 - 0 - 0 - 0 - 0 - 0
(i)
v
0 0 R
WOOR D.
Koshuise dra vandag in Transvaal veel daartoe by om die masjinerie van ons onderwysstelsel glad te laat funksioneer. Vanaf In nietige onderdeeltjie van die groot masjien het dit ontwikkel tot In afdeling wat vandag onmisbaar is.
In hierdie werk word daar In histories-kritiese uiteensetting van die verskillende stadia van ontwik-keling gegee en aangetoon hoe die sentralisasie-beleid veel daartoe bygedra het om die omvang van die stelsel te vergroot. In Spesiale hoofstuk word gewy aan die organisasie en administrasie van die provinsiale koshuisstelsel.
Skrywer hiervan is besondere dank verskuldig aan al die persone wat meegehelp het om die materi-aal, wat in hierdie verhandeling verwerk is, beskik-baar te stel. Veral word daar gedink aan die biblio-tekarisse van die Transvaalse Onderwysdepartement, Unie Onderwys, P.U. vir C.H.O. en Staatsbiblioteek, asook die verskillende departementele amptenare,
koshuis- en skoolinspekteurs, die koshuisadviseur en verskeie superintendente met wie onderhoude en brief-wisseling gevoer is.
Verder my innige en opregte dank aan my pro-motor, prof. dr. H. J. J. Bingle vir sy bekwame en on-misbare leiding in die samestelling van hierdie werk, aan my vriend F. C. van Niekerk vir die taalkundige versorging en aan my vrou vir die daadwerklike aan-moediging en inspirasie wat ek van haar ontvang het.
Macdonnldstraat 21, Ermelo.
J. J. Fourie.
(i)
v
0 0 R WOO R D.Koshuise dra vandag in Transvaal veel daartoe by om die masjinerie van ons cmderwysstelsel glad te laat funksi oneer. Vanaf In niet ige onderdeeltjie van die groot masjien het dit ontwikkel t ot In ~fdeling wat vandag onmisbaar is.
In hierdie werk word daar In hi stories-kritiese :liteensetting van die verskillende stadia van
ontwik-keling gegee en aangetoon hoe die sentra lisasie-beleid veel daartoe bygedra het om die omvang van die stelse1 t e vergr oot. ' n Spesi a1e hoofstuk word gewy aan die organisasi e en administr asie van die provinsi a1e koshuisst e1sel.
Skrywer hiervan is besondere dank verskul dig aan al die persone wat meegehe1p het om die materi-aa1, wat in hierdie verhande1ing verwerk is, beskik-baar t e ste1. Ver a1 word daar gedink aan die bib1io-t ekarisse van die Transvaa1se Onderwysdepartement, Unie Onderwys, F.U. vir C.R.O. en Staat sbib1iot eek, asook die verski11ende departementele ampt enare,
koshuis- en skool i nspekt eurs, die koshuisadvi seur en verskei e superi nt endente met wie onderhoude en brie f-wisseling gevoer is.
Verder my innige en opregt e dank aan my pro-motor, prof. dr. H. J. J. Bingle vi r sy bekwame en o n-misbare 1eiding in die samestelling van hierdie werk, aan my vri end F. C. van Niekerk vir die taalkundige versorging en aan my vrou vir die daadwerk1ike a an-moediging en inspirasi e wat ek van haar ont vang het.
Macdoncldstraat 21, Ermelo.
I
K 0 SHU I S E
en die T RAN S V A A L S E S K 0 0 L S TEL S E L. 0 - 0 - 0 - 0 - 0 I NH 0 U
D SOPG
AWE. I N L E I DIN G.1.
Bepaling van die onderwerp •.•.•••.••••.••••.••••1
2. Doelstelling van ondersoek ••.•....•..••••••••.•• 23.
Metode van navorsing wat in hierdie studiet
oegepas word...
3H 0 0 F STU K 1.
KOSHUISE TYDEl'TS DIE Z.A.R.-TYDPERK TOT 1899. 1. Aanvoorwerk vir die oprigting van koshuise
tot
1881...
5 a. Algemene onder~~stoestande in Transvaalvoer 1872 . . . • . 5
b. Onderwys onder president Burgers, 1872-1877; aanbevelings van die "Pretorinn Committee" ••• 8 c. Die Anneksasietydper k . . . 10
(i) Dr. J. Vacy Lyle as superintendent •••••• 10 (ii) "Government Regulations regarding
General Education in the Province of
Transvaal - Published 1880" ••••••••••••• 11 2. Koshuise word in die lewe geroep: Die tydperk
1882 - 1899 . . . co • • • • • • • • • • 12
a. Grondslag gele en die moontlikheid geskep vir die oprigting van koshuise - Ds. S. J. du
Toit as Superintendent ••••••.•...•••••••••• 12 b. Koshuise word 'n werklikheid onder dr. N.
Mansvelt . . . 14
(i) Eerste stappe gedoen ter verkryging
van kosinrigtings •••.•.••.•...•..•••.••• 14
K
0
S H
U
I
S
E
en die T RA N S V A A L SE S K 0 0 L S T E LSE L. 0 - 0 0 - 0 - 0 I N H 0 U D SOP G A WE. 1NL E I DIN G.1. Bepaling van die onderwerp. . . 1 2. Doel stel1ing van onder soek. . . .. . . .. . . 2 ~. Metode van navorsing wat in hierdie studie
toegepas word 0 • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 3
H 0
0
F
S
T
U
K
1.
KOSHUISE TYDENS DIE Z.A.R.-TYDPERK TOT 1899. '-. Aanvoorwerk vir die oprigting ven koshui se
tot 1881 . . • . . . •. . . • . . . • • • r:: a. Algemene onden'lystoestande in Transvaal
voar 1872 .. . . a _ . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 5 :). Onderwys onder president Burger s, 1872-1877;
aanbevel ings van di e ,,::?ret ori an Committee" •• . 8 ('. Di e Anneksasietydperk. . . 10 (i) Dr.
J.
Vacy Lyle as superintendent •.•••. 10 (ii) "Government Regulations regardingGeneral Educat ion in the Province of
Transvaal - Published 1880" •••...•.••• 11 2. ~ushuise word in die l ewe geroep: Die tydpcrk
1882 - 1899 . . . . .. . . . 0 • • • • • • • • • 0 • • • • • • • • • • 12 a. Grondslag gel § en die moont l ikheid geskep vir
die opr igting van koshuise - Ds. S. J. du
Toi t as Superi ntendent .•• . .. .. .. . . .. .••...• 12 b. Koshuise word In werkl ikheid onder dr. N.
Dl1ansve 1 t ... . . . . Cl • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 14 (i) Eerste stappe gedoen t er verkryging
--(iii)
(ii) Ontwikke1ing van kosinrigtings in
Pretoria . • . . • . . . ••. . ••••.•••• 18
(iii) Regu1asies vir staatstehuise ••••.•••••• 21 (iv) Die eerste beursregu1asies ••••.•••••••• 24
3.. Samevatting... 25
H 0 0 F STU K 11.
SPORADIESE KOSHUISE ONTWIKKEL TOT 'N KOSHUISSTELSEL.
1. Algemene onderwystoestande gedurcnde die Ang10-Boere-Oor10g en in die tydperk van Kroonko10nie
bestuur ... 0 .. .. .. .. .. • . . .. .. .. .. .. .. . . .. .. .. .. . . . . .. . . .. .. . . . 27
a. Die Ang10-Boere-Oor10g •••••....••..•.••••••.• 27
b.. Na die oorlog... 29
2. Die owerheid roep 'n koshuisste1se1 in die 1ewe. 31 a. Wetgewing om so In ste1se1 moont1ik te maak •• 31
b .. Beursregulasies ... 0 .. .. .. .. .. .. • .. .. .. .. .. .. .. .. .. . . . . 35
(i) Vir bui tesko1e. • • • . • • . • . . . . . . . . • • • • • . • .• 35 (ii) Vir ho~rsko1e ••••• . . . • . . . • • • •••••••• 36 3. Soorte van kosinrigtings wat ontstaan het .•••••• 37 a. Suiwer staatsinrigtings ••• .• •. ••.•••••.•••••• 37 b. Koshuise opgerig op inisiatief van p1aas1ike
komi tees.. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .... 39
4. Inrigtings verbonde aan die C.N.0.-sko1e •••••••• 40
5.
Samevatting . . . • . .45
H 0 0 F STU K 111.
DIE EERSTE ONTWIKKELING VAN DIE KOSHUISSTELSEL. (Dienstermyn van dr. J. E. Adamson - tot 1923.) 1. Die Onderwyswet van 1907 ••••••••.•.•••••••••••• 48
2. Beursregu1asies 1909 ••••. .•. •...•.•••••••••• 49 3. Skoo1rade werk in die rigting van sentra1isasie 51 4. Reaksie van die owerheid op die versoeke van
die skoo1rade ••••••••••••••••••••.•••••.••••••• 56 a. Raad van Onderwy s ••••..•...••.••••••••• ,. • 57
(iii)
(ii) Cmtwikkeling van kosinrigtings in
Fret aria ... 0 D .. (I . . D . . . .. . . . " .. .. .. .. .. .. .. . . . . 18
(iii) Regul asies vir stantstehuise ••...•...•. 21
(iv) Di e eer st e beursregulasi es ...•. . ...•••. 24
3
.
Samevatting ... .. ...2
5
H 0 0 F S T U K 11.
SPORADIESE KOSHUISE ONTWIKKEL TOT IN KOSHUISSTELSEL.
1. Algl2mene onderwyst 08stande gedurcnde die Ang lo-Boere-Oorlog en i n die tydperk van Kroonkolonie
bestuur ... Ilo . . . . . . . 0 . . . 0 " .. Cl . . . .. .. . . . 27
a. Die Anglo-Boere-Oorlog • . . . • . . . .
27
b. Na di e oorlog • • . . . • . . . •. •. . . . .•••••
29
2
.
Die owerhei d r oep In koshuisst el sel i n die l ewe.3
1
a . Wetgewing om so In st el sel moont l ik t e maak ••
3
1
b. Beursregul asies . . . . . .. . . . . . . .. . . . 35 (i) Vir buiteskole .•••.... ,." . . . .. . -. . . •
35
(ii) Vir hoer kole •.•... · .. 0 • • • • • • . . , . . .
36
3. Soorte van kosinrigtings wat ontstaan het ...•.•• 37
a. Suiwer staat sinri gtings .•. ... . .• . . . • . . . • 37 b. Koshuise opgeri g op ini si atief van plaasJ.ike
komi t e G S ... .. .. III . . . c. .. III . . . .. . . J . . . . , . . . . - : ; c.~
4.
Inri gt ings verbonde aan di e C.N.O.-skole .••.••••40
5.
Sam.evat ting .•.. . .. o • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •4
5
H
0
0 F S T U
K Ill.DIE EERSTE ONTWIKKELING VAN DIE KOSHUISSTELSEL.
(Dienstermyn van dYe J. E. Adamson - tot
1
9
23.)
1. Die Onderwyswet van 1907 ••..••
0...
482. Beursr egul asies 1909 •••• •. . . •.. . . . • •. •••..•.••• 49
3.
Skoolrade werk i n di e rigt i ng van sentralisasie 514. Reaksi e van die owerhei d op di e versoeke van
die skoolrade... .. ... 56 a. Raad van Onderwys . . . c • • • • • • • • • • • • • • • • • •
57
b. Voorsiening van meubels en uitrusting aan
koshuise . . .
0 ... 0...
585.
Kerkkoshuise...59
6.
Koshuise die enigste middel om sentralisasie'n sukses te maak; die stelsel van ondersteunde inrigtings openbaar nog sekere gebreke •••••••••• 64 7. Verslag van die Onderwyskommissie, 1920 ••••••••• 69
8.
Regulasies vir hoerskoolkoshuise ••••.••.••••.•••73
a. Aanstelling en afdanking van huisvader en
ander personeellede... 74 b. Interne administrasie .•••••••...••••.•••••••• 74 c. Algemene beginsels by die opstelling van
huishoudelike r e e l s . . .
75
d. Inspeksies en toes i g . . . .. . .
75
e. Mediese dienste •••••••••.••••.•••••••.•••••••
76
f. Losiesgeld...
76
g. Finansi e e l . . . 77
9.
Wysigings van die regulasies i.v.m. subsidiesvir meubels en uitrusting .••••...••....•••••.••• 78
10.Samevatting . . . . . . . . . . . . . 81
H
0 0 F STU K
IV.TYDPERK VAN
BESTENDIGING VAN
DIE
KOSHUISSTELSEL.
1924 1940.
1. Beurskommissie . . . . .. . . . . . . . . . .
a. Laerskole . . . 0 • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •
(1) Die behoeftigheidsindeks ••••.••.•••••••
(ii) Die aantal leerlinge buite die
drie-83
84 84
myl-grens. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 84
(iii) Die gemiddelde afstand wat afgele word deur leerlinge buite hierdie
grens. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .
84
(iv) Daar moet vasgestel word tot wattermate konsentrasie (sentralisasie) die b. Voorsiening van meubels en uitrusting aan
k 0 S h u i 5 e • • . . . . .,' " . ~ . ." . ,. . 0 • • • • • .:I • • • :, ~ • • • • • • • • • • 58
5. Kerkko shui 5 e • • . . .
59
6.
Koshuise di e enigste middel om sentralisasie In sukses te maak; die st elsel van ondersteunde inrigtings openbaar nog seker e gebreke . ..•.••...6
4
7.
Verslag van die Onderwyskommissie, 1920 •....••••69
8
.
Regulasi es vir hoer skoolkoshui se • . • . . . • . . . . • •7
3
a. Aanstelling en afda:nking van huisvader eii.
ander personeel lede . .•... . . •
74
b. Int erne administrasie . . • . . . • . . . • . . •
74
'';. Algemene beginsel s by die opstelling van
huishoudel i ke re~ls . • • . . . •
75
d. Inspeksi es en t oesi g • . . . •... . .••.7
5
e. Mediese dienste . . . ~ . .. . . . . . .
76
f. LOsiesgeld . . . . . .. . . . . . . . . . . . g • • • • • • • '(6
g. Finansi eel . . . . . . o . . . . . . . . 77
9
.
Wysigings van die r egu1asies i.v .m. subsidiesvir meubels en uitrusting . . . . . . . . . 79 10. Samev,~tt.ing ••. ':'''':,~.O • • • • • l ' O ; O . O • • • • • • • • • • • o • • • • • 2)1
H 0 0 F S
T
U K
lV.TYDPER
K
VAN
BES
T
E
ND
I
G
ING
VP~DIE
KO
S
HUISSTELSEL.
1924 1940.
1. Beurskommissie... . . . . .. . . <9::';
a. Laerskole . . . 1:1 • • • • • • • • " • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • ~9·4
(1) Die behoeftigheidsindeks • • • . . . • • . . . 84 (ii) Die aantal l eer l inge buite die
drie-myl-grens. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 84
(iii) Di e gemiddelde afstand wat afgel e word deur l eerlinge buite hierdie
gr e ns . . . 0 • • • c • • • • • • • 84 (iv) Daar moet vasgestel word t ot watter
(v)
ontmoediging van eenmanskole
meege-bring het ...
0...
85(v) Spesiale omstandighede ••••••••••.••••• 85 b. Losiesbeurse ... 85
c. Hoi:!rskole...
87
d. Aanbevelings van die kommissie •••.•••••••••• 88 (i) Vir laerskole •••••••.•••.••.•••••.•.•• 88 (ii) Sekondere s k o l e . . . 88
(iii) Leningsbeurse ••••..•..•••.•.•••••••••• 89
e. Beursregulasies wat hierop gevolg het ••••••• 90
f.
Tot welke mate die sentralisasiebeleid en die koshuisstelsel deur die toepassing van die beursregulasies beinvloed is •••.•••••••• 93 2. Koshuise onder beheer van plaaslike liggame geniet meer aandag...94
a. Regulasies word opgestel om beter kontrole t
e
verkry...
94b. Leemtes in die regulasies wat die toepassing daarvan bemoeilik het ••••••••••.••••••••••••
97
3.
'n Eerste stap in die rigting van 'n provinsiale koshuisstelsel .••••.••.•••••••••••• 994.
Sentralisasie word 'n werklikheid: deurvoering van die beleid bring 'n omwenteling van die koshuisstelsel mee •••••••..•••••••••••••••••••• 103a. Die jare 1929 tot 1935 •••••••.••.•.•.••••••• 103 (i) Algemene toestande •••••••••• •..•. ••••• 103
(ii) Wetenskaplike benadering van koshuis-aangeleenthede .••••••••••.•.•••••••••• 105 (iii) Plattelandse onderwys geniet besondere aandag. . . . . . . .. . . . . . . . . . . . . . . . • .. . .. . . .. ... 106
b. Grootskaalse sentral~sasie •••.••.•..•••••••• 110
(i) Die nodige masjinerie word in werking gestel ~ ... .• 110
(ii) Ontstaan van die provinsiale koshuisstelsel ••••••••••.• ',' •••••••••• 113 (v) ontmoediging van eenmanskole ~eege-b ring het . . . . . . . . . 0 • • ~ Cl • • • • • • • (I • • -:- _ • • • 8
5
Cv) Spesiale omstandighed e . . . 85b. Losiesbeurse ••••.••... :; ~ . . . . . . . . • • . • . • .
8
5
c. Hoerskole . . . . . . . . . . . . . . ~ . . . . 87d. II.anbevel ings van die kommissi e •...••••• 88
(i) Vir laerskol e . . . 88
(ii) Sekondere sko1e . • . . . • . . . • . . . . • • 88
(iii) Leningsbeurse ••.• . . .•.... .•.•.••.••••• 89
e. Beursregu1asies wat hierop gevolg het .•...•• 90
f.
Tot welke mate die sentrali sasiebe1eid en die koshui sstelse1 deur die toepassing van die beursregu1asies beinv10ed is •...••• 93 2. Koshuise onder beheer van p1aaslike 1iggame geniet meer aandag. . . 94a. Regu1asies word opgeste1 om beter kontro1e t e verkry . . . . . . 0 • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •
94
b. Leemtes in di e r egu1asies wat die t oepassing daarvan bemoei1ik het ••...•..•...•••••• 973. In Eerste step i n die rigt ing van In pr ovinsi a1e koshuisste1se1 . • • • . . . • . • . . . • • 99
L1_. SeEtr~'lli3asie wc!r;i III 1Nerk1ikheid: deurvoering van die be1eid hrLng In Qmwente1ing van die kosh~isste1se1 mee . . • • . . . • • • . . . • . . . • . • • 103 3.. Di,::: jaye 1929 tot 1935 . • . . • . . . • . . . • 103
(i) A1gemene toest2nde •...••...• •. .• ...••• 103
(ii) Wetc~nskaplJke oenad.ering van k oshuis-aange1eenthede . • . • . . . • . . . • • . • • • • 105 (iii) Platte1andse ondervvys geniet besondere aandag . . . . . . . . . . ... . . . . . 106 b. Grootskaalse sentra1isasi e • . . . • . . . • . •..• 110
(i) Die nodige mas jinerie word in werking
gestel- •••....•....••..••••••••••.•• •• 110 (ii) Ontstaan van die provinsia1e
5.
Verslag van Provinsiale Onderwyskommissie,1939 117
a. Sentralisasie •••••..•••.•...•...••..••••••
117
b. Losies... 119
(i) Goedgekeurde Koshuise ••••••••••.••••••• 120 (ii) Provinsiale Koshuise •.•....•••••••••••• 121
c.
Beurse...
122
d. Ge b Que • . . . 0 • • • • • • • • • • • • • • • 126
6.
In hoeverre aan die wenke van die kommissie uitvoering gegee is ••••.•..••••••••••••••••••••127
7.
Samevatting... 129
H 0 0 F STU K V. DIE PROVINSIALE KOSHUISSTELSEL. 1. Die uitwerking van oorskakeling na die provin-siale koshuisstelsel ••••••.••....••••.•••.••••• 132
2. Beursregulasies tans van krag •••.••••••••••..••
136
a. Die r e g u l a s i e s . . . 136
b. Leningsbeursverenigings ••••.•••••••••••••••• 137 c. Hoe die beursstelsel in die praktyk toegepas word. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 139
(i) Berekening van die beursgeld wat aan 'n bepaalde leerling toegeken word ••••••••
139
(ii) Prosedure nadat 'n beurs toegeken is ••• 1403.
Die provinsiale koshuis in werking ••••••••••••• 142 a. Algemene organisasie en beheer •••••••.•.•.•• 142 (i) Onderwysdepartement •••••••.••.•..•••••142
(ii) Inspeksies ••••••••••.•••.•••.•.••••••• 142 1) Opvoedkundig...142
2) Finansies... 144 3) Gesondheidstoestande ••••••••••••••• 145 ~ 4) Buite-aktiwiteite ••.•..•.•.••••••••146
(iii) Hoof en superintendent •••••••••••••••• 147 1) Die skoolhoof wat inwoon ••••••••••• 148 2) Die hoof wat nie inwoon nie ••••••••
148
5. Vers1ng van Provinsia1e Onderwyskommissie, 1939 117 a. Sentralisasie . . . 0 • • • • Ii' • • • • • • • • • o • • • 0 • • • • • • 117 b. Lusies ••...•...• ~ ... IIo • • ,.J • • • "' • • • • • • • • • • • • • • • • • 119 (i) Goedgekeurde Koshuise... .. . . 120(ii) Provinsiale Koshuise •.•.. . ...••••••••.• 121
c. B euy se . . . . • . . . • . . . • . D • • • • 0 • • • • • • • • • • • • • • • • • • 122 d • Ge b au e • • • • • .., •. ' • • • • • • • • • • •••• (I • • • • • • • • • • • • • • • 126
6.
::n hoeverre aan die wenke van die kommis sie uitvoering gegee is ••••.•. ...•.•.••.••.••.••••• 1277. Samevatting... 129
H
0
0
F S T
U K
V.
DIE PROVINSIALE KOSHUISSTELSEL. 1. Die uitwerking van oorskakcling na die provin-siale koshuisste1se1 ••••... .. . . . • . . . • • . • 1322. Beursregu1asies tans van krag . • • . . . • . . . • • 136
a. Die regulasies . . . • . . . • e _ • • • er • • • • • • • • • • 136 b. Leningsbeursverenigings .•...•..••...•••••••• 137
c. Hoe die beursste1se1 in die praktyk toegepas word . . . . . . . . . o • • • • • • • • • • • • • • 139 (i) Berekening van die beursge1d wat aan 'n bepaa1de 1eerling toegeken word ••••••.• 139 (ii) Prosedurc nadat 'n beurs toegeken is ••. 140 3. Die provinsia1e koshuis in werking ••.•••..••.•• 142 a. Algemene organisasle en beheer •••...•• 142
(i) Onderwysdepartement ••... " •. , . . . • • 142 (ii) Inspeksic.s • • • . . . -.. , . . . • 142 1) Opvoedkundig . • . . . , •....•• 142 2) Fj,nansies •.•.. 0 .., • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 144 3) Gesondheidstoestande... 145 4) Buite-aktiwiteite ••...•••••••• 146
(iii) Hoof t::n superintendent .••••.•.•.•.•.•• 147 1) Die skoo1ho of wat invlOon... 148
(vii)
3) In Assistent-onderwyser as supe
r-int endent . • . . . . 148 4) 'n Privaat persoon ••• ••. . .••• .•.••• 149 (iv) Adviserende koshuiskomitee •••••••••••• 150 (v) Toesighoudende personee1 •••• .••••••••• 152 (vi) Huishoude1ike personee1 ••••• ••• • .•••• • 154 b. Finansiele administrasie en voeding •••• •..•• 158 (i) Besonderhede deur regu1asie vasgeste1. 158 (i i) Pligte van die superintendent en die
sekretaris-penningmeester •• ••••••••••• 159 1) Hy kan self in die hoedanigheid
optree •••• . ••• •••••. . ••• . .• . ••••••• 159 2) Een van die inwonende personee11ede 159 3) 'n Lid van die skoo1personee1 wat
nie inwoon nle. . . .. . . .. .. .. 160 4) remand van bui te. • • . • • • • • • . • . • . . • • • 160 (iii) Berekening van eenheidskostesyfers en
die toepassing daarvan op die finan
-siele administrasie van koshuise •••••• 161 (iv) Vooruitbeplanning om uitgawes aan t e
pas by die inkomste en vasgeste1de
standaarde van voedingvereistes ••••••• 164 1) Beraming van inkomste ••••••••••••• • 164 2) Beplanning van uitgawes •••••••••.•• 165 a. Salarisse en lone •••••• •.••••••• 165
b
.
Eetware
...
.
...
.
..
.
.
..
.
.
...
.
...
166
3) Beplanning vir gereelde naweek
-afwesighede •••• . . . ..••••.•••.•••• 166 4) Voordele van vooruitbep1anning ••••• 167 c . Geboue en terreine. . . . . • . • • . • • • • • • • • 169
(i) Soorte 1) Vir 2) Vir
koshuise . . . . . .. . . . . . . . . .
hoerskole en stedelike gebiede. 1aerskole in stedelike en half
-169 170 stedelike gebiede . •••••• ..••• •••••• 170 (iv) (v) (vi) (vii)
3) In Assistent-onderwyser as
su:per-intendent. . .. .. .. . . .. . . .. .. .. .. . .. . .. . .. .. . . .. 148 4) In Priva:1t persoon • . . . "... 149
Adviser ende koshuiskomitee •.••....•••• Toesighoudcnde pers oneel •••...•.•.• Huishoudelike personeel . . • . . . • • • .
150 152 154
b. Finansiele administrasie en voeding ••.•... 158
(i) Besonderhede deur r egulasie vasgestel. 158 (ii) Pligte v~n die super intendent en die
sekretaris-penningmeester . . . • • . . . • • 159
1)
Hy kan self in die hoedanigheidoptree .. .. .. .. . .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .
159
2) Een van di e inwonende personeel1ede 159 3) In Lid van di e skoo1personecl wat
nie inwoon TIle ••.•...••••• . •.•• 160
4) remand van buite • • . . . • 160
(iii) Berekening van eenheidskostesyfers en di e toepassing daarvan op die
finan-si~le administrasie van koshuise •.•••• 161
(iv) Vooruitbep1anning om uitgawes aan te
pas by die inkomste en vasgeste1de
st andaarde van voedingver eistes ••••••• 164
1) Beraming van i nkomste •....••••....• 164
2) Bepl anning van uitgawes •....•••.... 165 a. Sa1arisse en l o n e . . . 165
b. Eetware...
..
...
166
3) Beplanning vir gereelde naweek-af'wesighede ... .. .. .. ... ..
4) VGordele van vooruitbeplanning •••••
c. Geboue en t erreine . • • . • . . . ....••.•...•• (i) Soorte koshuise •.••...• 0 0 0 0 0 0 • • • • • • •
1) Vir ho~rsko1e en sted~like gebiede.
166
167 169 169 170
2) Vir laerskole in stedelike en
3) Vir skoolplase en
gesentraliseer-de laerskole... 170
(ii)
Te
rreine...
170
(iii) Boukenmerke... 171 (iv) Algemene inwendige aanleg •••••.••••••• 172 1) Slaaplokale... 172 2) Was- en badkamers ••••.•••..••••.••• 172 3) Woon- en studeerkamers ••••••••••••• 173 4) Proviandering... 173 5) Huishoudelike bestuur ••••.••...•••• 174 6) Gesondheid en diensstelsels •••••••• 174
7)
Algemeen...
175
d. Opvoedkundige aspek van die mod erne koshuis. 177 (i) Koshuise en die huis ••••••.•..•.•••••• 177 (ii) Dissipline in die skoolkoshuis ••.••••• 180 1) KoshuisreEHs... 180 2) Uitvoering van die reels •••••..•.•• 181 (iii) Ontwikkeling van In "esprit de corps". 183 (iv) Vryetydsbesteding... 183 4. Samevatting . . . . . .. e·.... . ... ... 184
H 0 0 F STU K Vl.
SAMEVATTING EN GEVOLGTREKKINGS ••••••••••••.•• 187
BYLAES: A. Regulasies van toepassing op die
oprig-en onderhoud oprig-en beheer van Skoolkoshuise 199 B. Formule waarvolgens die Departement die
toekenning van beurse bepaal •••.••.•••• 211
c.
Provinsiale Koshuisstate ••••..•••••.••• 213 D. Koshuisopgawes: Vierde Kwartaal 1948 ••• 214E. Standaard-tipe van plan vir koshuise ••• 219 BIBLl OGRMIE. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . • • • . . . . . 221
3) Vir skoolplase en
gesentraliseer-de 1aerskole • • . • . . . • . . • • 170
(ii) Terreine . . . n • • • • tIor- • • • • • • • • • • • • • • • • • • 170 (iii) Boukenmerke. . . 171
(iv) Algemene inwendige aan1eg ••....••..•.• 172
1) Slaaplokale • • . . . • • 172
2) Was- en badkame r s . . . . . . • . 172
3) Woon- en studeerkamers . • . . . • . . . • 173
4) Proviandering ••..••..•. .••..•....•• 173
5) Huishoudelike bestuur . • . • . . . • . . 174
6) Gesondheid en diensste1sels •.•.•••• 174
7)
rugemeen . . .175
d. Opvoedkundige aspek van die moderne koshuis. 177
(i) Koshuise en die huis . . . 177
(ii) Dissipline in die skoolkoshuis . . . • 180
1) Koshuisreels ... .• . . . . • . . . • . . ... " • 180
2) Uitvoering van die reels .•.•...•• 181 (iii) Ontwikkeling van In "esprit de corps". 183
(iv) Vryetydsbest ed i n g . . . 183
4. Samevatting . . . . . . . ... . . ... fI • • • • • O;> • • • • • • • • • • • • • • 184
H 0 0 F S T U K VI.
SAiVIEVATTING EN GEVOLGTREKKINGS. . . 187
BYLAES: A. R~gu1asies van toepassing op die oprig
-en onderhoud en beheer van Skoolkoshuise 199
B. Formule waarvolgens die Departement die
toekenni ng van beurse bepaal • • • . . . 211
C. Provinsiale Koshuisstate ••••....•.. . .•• 213
D. Koshuisopgawes: Vierde Kwartaa1 1948 .•• 214
E. Standaard-tipe van plan vjr koshuise .•• 219
(ix)
L
Y
S
V ANT ABE L L E.
~---'-1. Ge1de1ike Tekorte vir Staatstehuise in
die Z.A.R . . . 0 • • • • • • 19
11. Hu1pver1ening binne en buite die
drie-myl-grens. . . . . . . . . . . . . • . . . . . • 58
111. Tota1e inskrywing en beursge1de en gemid-de1de bedrae wat uitbetaa1 is uit die beursge1d aan die verski11ende groepe:
1910
-
1923...
80
lV. Tabe1 om aan te toon tot welke mate diebevo1kingsdigtheid die verhouding van
ver-voer tot losiesbeurse beinv10ed het... 85 V. Toewysing aan skoo1rade vir beurse met
inagneming van bevo1kingsdigtheid en
behoeftigheidsindeks. • • . . . . • . • • • • . • • . • • • • • 87 Vl. Sko1e met losiesinrigtings in die vier
provinsies...
109V1l. Ui tb:rl:idinG van :'oshuis-akl:omrnoclasie
1934
- 19
38
. . .
114
V111. Sentra1isasie: 1934 - 1940 ••••••..•.••.••• 1161X. Die tota1e inskrywing, beursge1d en gemid-de1de bedrae wat uitbetaa1 is uit die beursge1d aan die verskillende grocpe:
1924 - 1940 ••••••...•...••..•••.•••••••• 128
x.
Maksimum akkommodasie en inskrywing inkoshuise: 1939 - 1948 •••••••....•••••••••• 132 Xl. Akkommodasie in departemente1e koshuise in
Johannesburg: 1943... . . . 136
- - - 0 0 0
-(ix)
L Y S
V ANT A BEL L
E.
---~
1. Geldelike Tekarte vir Staatstehuise in
die Z.A.R.
Ill...
..
...
19
11. Hu1pverlening binne en buite die
drie-my 1-gr ens .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. lit .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. 58
Ill. Total e inskrywing en beursgelde en
gemid-delde bedrae wat uitbetaal is uit die
beursgeld aan die verskillende graepe :
1
9
10 - 1
92
3...
80
IV. Tabel om aan te toon tot welke mate diebevolkingsdigtheid die verhauding van
ver-vaer tot l asiesbeurse beinvlaed het... 85
V. Toewysing aan skoolrade vir beurse met inagneming van bevalkingsdigtheid en
behaeftigheidsindeks... . . . . . . . • • . . 87
VI. Skol e met losiesinrigtings in die vier
provinsies ... ~ .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. 109
VII. Ui tbT,-:idin:~ van ~-:ashuis-a:kJ-:ommodasie
1934 -
1
9
3
8
...
ll~'i~ VIII. Sentralisasie: 1934 - 1940 • • . . . • . •..•.. 116IX. Die totale i nskrywing, beursgeld en
gemid-del de bedrae wat uitbetaal is uit die bcursgGld aan die ver skil1cnde gracpc :
1924 - 1940 ... ~ .. .. .. .. .... .. .. .. .. ... ... 128
x.
Maksimum akkommodasie en inskrywing inkoshuise: 1939 - 1948 •••... . .•..•...•••• 132
Al. Akkammodasie in departementel e koshuise in
Johannesburg: 1943 • • . . • . . . - . . • . . . • . . . . • 136
-Alg
•••••••••••••
Algemene.
Art
•••••••••••••
Artikel.
Adm. Ken
•••.••••
Administrateurs Kennisgewing.
Dept
••••.•••••••
Departement.
Dir
••••...•.••••
Direkteur.
d.d
•••••.••.••••
gedateer.
E.V.R
••••••.••••
Eerste Volksraad.
Ed
••••••••••••••
Education.
ens
•••.•••••••••
ensovoorts.
Febr
••••••••••••
Februarie.
Gesk
•••••.••.•••
Geskiedenis.
ged
•.•.•..•..•••
gedateer.
gen
•••••.••.••••
generaal.
Geref. Kerk
•••••
Gereformeerde Kerk.
Goew. Ken
•••••••
Goewerments Kennisgewing.
gemid
•••••••.•••
gemiddeld.
Insp
•••••.••••.•
Inspekteur.
Ibid
••••••••••••
Dieselfde verwysing so os hierbo.
insk
••••••••••••
inskrywing.
i.v.m
•••••••••••
in verband met.
maks. ak
•••••.••
maksimum akkommodasie.
Mnr
.
en
Mej
•••••
l\~onL]cren
Mejuffrou
.
N.
H
.
Kerk
••••••
Nederduits
Hervormde Kerk.
N.H. of G.Kerk
••
Nederduits Hervormde
of Gereformeerde Kerk.
Nom
••••.•••.••••
Nommer
.
Nov
•••••••••••••
November.
Oms
•••••••••••••
Omsendbrief.
Ond
•••••••••••••
Onderwys.
ontw
••••••••••••
ontwikkeling.
O.R.C
•••••••••••
Orange River Colony.
Ord
•••••••••••••
Ordonnansie.
Prov
••••••••••••
Provinsie of Provinsiale.
Prok
••••••••••••
Proklamasie.
Pres
••••••••••••
President.
Pub
•••••••••••••
Public.
Reg
•••••••••••••
Regulasies.
Supt
••••••••••••
Superintendent
.
St. C
•••••••••••
Staatscourant
.
Sekr., T.O.D
••••
Sekretaris, Transvaalse Onden7Ysdepartament.
T.O
•••••••••.•••
Transvaalse Onderwysersvereniging.
V.V.O.O.Z.A
•••••
Vereniging van Onderwijzers en
Onder-wijzeressen
van
Zuid
-Afrika.
V.O.T.
feT
.
S
•••••••
Vereniging van Onderwysers van
Trans-vaalse
Mid
delbare
Skole.
U.R.~
•••••••••••
Uitvoerende Raad.
Z.A.R
•••••••••••
Zuid Afrikaanse Republiek.
LYS
VAN
AFKORTINGS
WAT
IN DIE
W
ERK
GEBRUIK
WORD.
Alg ••••...• Algem
ene •
Art •••.•.
•
....
•
• Artik
el.
Adm. Ken
••...• Administrateurs Kennisgewing.
D
e
pt
• . . . Departement.
Dir •••...
.
..•. Dir
e
kteur.
d.d
••.•...•
gedateer.
E.
V .
R
•.••.•...•. Eerst
e
Volksraad.
Ed
••••••...•
Education.
e
ns
••...•..
ensovoorts.
Fe
br •.••...•• Februarie.
Gesk ••...• Geskiedenis.
ge
d •.•... " . . .
gedateer.
ge
n
••.••...• generaal.
Ger
e
f
. Kerk ••••• Ger
e
for
me
erde
Ke
rk.
Goe
w.
Ken
•••••••
Goewerments Ke
nnisg
ew
ing.
gemid
•••...••
gemiddeld.
Ins
p
•••.•.••••.• Inspekt
eur.
Ibid ••••..••••••
Dieselfd
e
vcrwy
s
i
ng
soos hierbo.
insk •••.•••....•
inskrywing.
i.v.
m
••••••.•••.
in
verband
met.
maks. ak •••...•. maksimum ruckommodasi
e
.
M
nr.
en
M
ej
•••..
r\~O!lGcren
Me
juffrou.
N
.
H
.
K
e
rk ••.•..
N
ederduits
H
ervormde
Ke
rk.
N.
H. of
G.
K
e
rk ..
N
e
der
du
its
IIe
rvormde
of
Gere
f
ormeer
de
Kerk.
N
om
•••...•.•
N
ommer.
Nov •.•...•..
Nov
embe
r.
Oms
•••.•....•...
Oms
e
ndbri
e
f •
Ond •••.
o· • • • • • • • •O
nde
rwys.
ont
w
•••••...••••
ontwikkeling.
O.R.
C
•.••...•.••
Oran
ge
River Colony.
Ord ••••••••••••• Ordonnansie.
Prov
•••..•...•
Provi
n
s
ie
of
Provi
n
siale.
Prok
•.•••.•.•••• Proklamasie.
Pres
.••••...•.•.
Presi
de
nt.
Pub ••••••.•••••• Public.
Reg
••••••.•..•••
R
egu
l
a
s
i
es
.
Supt
•••••••••.••
3upe
rint
ende
n
t.
St. C •••••••..••
Staats
courant.
Sekr.,
T
.
O.D ...•
S
ekreta
ris,
Trans
vaa
L,"
,
€; Onder:"Jysdepartemen
t"
T.O •..••...•
Transvaalse On
de
r
w
ys
e
rsvcr
eni
g
ing.
V.V.O.O.Z.A ...•.
V
e
r
e
ni
g
i
n
g
v
an Ond
erw
ijzers
en
Ond
er
-w
i
j
z
er
e
s
s
en van
Z
uid-Ai"rika.
V.O.T.
r
:
.
S
. . .
V
e
reniging
van Onderwys
CeJ
rs van
Trans-v
aa
l
s
e
M
i
ddelbar
e
Skole.
U.R.~
.••..•••.•• Uitvoerende
Raad.
1.
I N L E I DIN G. 1. Bepaling van die onderwerp.
In 'n uitgestrekte en terselfdertyd dunbevolkte land het dit reeds vroeg in ons onderwysgeskiedenis duidelik geblyk dat die beleid om die skool na die kind te bring nie altyd prakties uitvoerbaar was nie. Reeds in die Zuid-Afrikaanse Republiek kon middelbare onder-wys slegs op enkele plekke ter beskikking van die kind gestel word, en was dit nodig om te konsentreer op die groter sentra. Om dus aan die kind van die verafgele~
platteland die geleentheid te gee om van hierdie middelbare onderwysfasiliteite gebruik te maak, was kosinrigtings 'n noodsaaklikheid.
Na die Anglo-Boere-Oorlog het die probleem groter afmetings aangeneem. Reeds so vroeg as 1903 is die wenslikheid van sentralisasie of konsentrasie bespreek
en is daar voorkeur gegee aan groter skole op die dorpe ten koste van die talle kleiner skooltjies wat oor die platteland versprei was. Dit het meegebring dat selfs aan laerskoolleerlinge dikwels losies verskaf moes word. Alhoewel dit soms geskyn het of daar min aan die uit-voering van hierdie beleid gedoen is, is daar tog af
en toe pogings aangewend om dit konsekwent deur te
voer totdat sentralisasie in 1936 in alle erns aangepak is met In ooreenstemmende uitbreiding in die verskaffing
van koshuisfasiliteite.
Met die steeds toenemende aanvraag na middelbare
onderwys, deels as gevolg van die verhoging van die ouderdomsgrens vir verpligte skoolbesoek, moes vir In
groter aantal kinders in kosinrigtings voorsiening gemaak word. Om die uitvoering van die wette in
verband met verpligte onderwys moontlik te maak, en om
1.
1NL E I DI N G.
1. Bepaling van die onderwerp.
In In uitgestrekte en t erselfdertyd dunbevolkte
land het dit r eeds vroeg i n ons onderwysgeskiedenis
duidelik geblyk dat die beleid om di e skool na die kind
t e bring nie altyd prakt i es uitvoerbaar was ni8. Reeds
i n die Zuid-Afrikaanse Republiek kon middelbar e onde
r-wys slegs op enkel e pl ekke t er beskikki ng van di e kind
gestel word, en was dit nodig om t e konsentreer op di e
groter sentra. Om dus aan die ki nd van die verafgele~
plattel and di e gel eent hei d t e gee om van hi er di e
mi ddelbare onderwysfasi l i teite gebrui k te maak, was
kosinri gt ings In noodsaaklikheid.
Na die Anglo-Boer e-Oorlog het di e pr obleem grot er
afmetings aangeneem. Reeds so vroeg as 1903 is die
wensl ikhei d van sent ralisasie of konsentrasie bespreek
en is daar voorkeur gegee aan grot er skol e op di e dorpe
t en koste van di e tal le kleiner skool t jies wat oor di e
plattel and versprei was. Dit het meegebring dat self s
aan laerskool leer l inge dibvels losies verskaf moes word.
Alhoewel di t soms geskyn het of daar min aan die ui t-voering van hierdie bel eid gedoen i s , is daar t og af
en toe pogings aangewend om dit konsekwent deur t e
voer t ot dat sentralisasi e in 1936 i n a11e erns aangepak
is met In oor eenstemmende uitbreiding in die verskaffing
van koshuisfasilltei t e.
Met die steeds toenemende aanvr aag na middelbare
onderwys, deel s as gevolg van die verhoging van die
ouderdornsgrens vi:r verp1igt e skoolbesoek, moes vir In
groter aanta1 kinders in kosinrigt ings voorsiening
gemaak word. Om die ui tvoering van di e wette in
aan te pas by die steeds wisselende landsekonomie, moes
die beursregulasies met die verloop van tyd gewysig word. So kry ons dan in die behandeling van hierdie
onderwerp drie aspekte van ons onderwysstelsel wat hand oor hand ontwikkel het! die koshuisstelsel self, die beleid van sentralisasie en die daarstelling van
beursregulasies om aan die minder gegoede ouer se kind dieselfde geleenthede tot ontwikkeling te bied.
Al hierdie faktore het meegewerk dat daar vandag ongeveer sestienduisendl ) van ons skoolgaande kinders
'n groot gedeelte van hulle lewe in koshuise deurbring.
Met die geweldige omvang vat die inrigtings aangeneem het, en die belangrike rol wat dit in die meeste van ons plattelandse skole speel - selfs reeds in die ge-val van baie laerskole - is dit amper onmoontlik om
'n denkbeeld te vorm van hoe ons onderwysstelsel doeltreffend sou kon funksioneer as die koshuise nie daar was nie.
2. Doelstelling van ondersoek.
In hierdie werk word daar gepoog om deur middel van
'n histories-kritiese oorsig In beeld te bekom van dib ontstaan en ontwikkeling van die koshuisstelsel in die provinsie Transvaal. Dit was noodsaaklik om die geskiedenis van die onderwysstelsel van die Z.A.R.
na te gaan om sodoende die agtergrond te kry waarteen
die koshuisstelsel ontstaan het.
Verskillende tipes koshuise is daargestel om in
In dringende behoefte te voorsien, en dikwels is die inisiatief deur kerke of plaaslike organisasies geneem.
Hierdie dienste wat aan die onderwys gelewer is, word
beklemtoon.
Waar In koshuis onwillekeurig verbind word aan 1) Dir. Verslag 1948, 81.
aan te pas by die steeds wisselende landsekonomie, moes die beursregulasies met die verloop van tyd gewysig
word. So kry ons dan in die behandeling van hier die
onderwerp drie aspekte van ons onderwysstelsel wat
hand oor hand ontwikkel het: die koshuisst el sel self,
die beleid van sentralisasie en die daarstelling van
beursregulasies om aan die minder gegoede ouer se
kind dieselide gel eenthede tot ontwikkeli ng t e bied.
Al hierdie faktore het meegewerk dat daar vandag
ongeveer sest ienduisend l ) van ons skoolgaande kinders In gr oot gedeelte van hulle l ewe i n koshuise deurbring.
Met die gewel di ge omvang wat di e inrigtings aangeneem het, en die belangrike rol wat dit i n die meeste van
ons plattelandse skole speel - sel fs r eeds in di e ge -val van baie l aer skol e - is di t amper onmoontlik om
In denkbeeld te vorm van hoe ons onderwysstelsel
doel t reffend sou kon funksioneer as die koshuise nie
daar was nie.
2. Doelstell ing van ondersoek.
In hierdie werk word daar gepoog om deur middel van
' n histories-kritiese oorsig 'n beel d t e bekom van dit
ontstaan en ontwikkeling van die koshuisst elsel i n
die provinsie Transvaal. Di t was noodsaaklik om die
geski edenis van die onderwysstel sel van die Z.A.R. na t e gaan om sodoende di e agtergr ond t e kry waarteen
die koshuisstelsel ontstaan het.
Ver skillende tipes koshuise is daargestel om in
In dringende behoefte te voorsien, en dikwels is die
inisiat ief deur kerke of plaaslike organisasies geneem.
Hierdie dienst e wat aan die onderwys gelewer is, word
beklemtoon.
Waar In koshuis onwillekeurig verbind word aan
3.
die voeding van die kind, word die opvoedingswerk wat hier kon en moes gedoen word, dikwels uit die oog verloor. 'n Inrigting moet noodwendig finansieel ge
-sond wees en volgens besigheidsbeginsels bestuur word om te kan bly voortbestaan. Die liggaamlike welsyn van die kind moet die nodige aandag geniet, maar die koshhis as ware opvoedkundige inrigting sal ook onder die soeklig geplaas word. In die laaste hoofstuk word die mees algemene tipe koshuis in Transvaal vandag,
naamlik die provinsiale koshuis, meer in besonderhede beklemtoon en benader met betrekking tot administratiewe en finansiele aangeleenthede, versorging van kosgangers, kontrole en dissipline. Daar word dan ook getrag om
'n oplossing te vind vir die mees algemene probleme.
3
.
Metode van navorsing wat in hierdie studie toegepas word.Die metode is in hoofsaak die historiese, waar die grootste gedeelte van die werk ' n uiteensetting is van die geskiedkundige agtergrond en ontwikkeling van die stelsel. Aangesien daar nog haas geen publikasies oor hierdie onderwerp die lig gesien het nie, moes die skrywer byna uitsluitlik van primere bronne gebruik maak 5005 direkteursverslae, verslae van onderwyskom -missies, departementele omsendbriewe en pamflette oor sekere spesifieke aspekte en staatskoerante.
Waar die kerkkoshuise in die verlede so ' n be
-langrike rol gespeel het, was dit ook nodig om die argiewe van ten minste een kerk, waaraan so In inrig-ting verbonde was, na te gaan om vas te stel wat die dryfveer en mgeilikhede verbonde aan die oprigting van so In koshuis was, en te bepaal wat hulle posisie in vergelyking met suiwer staatsinrigtings wa~.
Die amptelike orgaan van die Transvaalse Onder
-3.
die voeding van die kind, word die opvoedi ngswerk wat hi er kon en moes gedoen word, dib~els uit die oog verloor. In Inrigting moet noodwendi g fi nansieel g e-sond wees en volgens besi gheidsbeginsel s bestuur word om t e kan bly voortbestaan. Die l iggaamlike welsyn van die kind moet die nodige aandag geni et, maar die
koshuis as ware opvoedL~ndige inrigt ing sal ook onder
di e soekli g geplaas word. In di e laast e hoof stuk word die mees algemene t ipe koshuis i n Tr ansvaal vandag, naamli k die provinsial e koshuis, meer in besonderhede beklemtoon en benader met betrekking tot adrninistra-cie"Vle
en finansi el e aangeleenthede, ver sor gi ng van kosgangers, kont r ol e en dissi pl ine. Daar word dan ook getrag om
In oplossi ng t e vind vir die mees al gemene pr obleme.
3
.
Metode van navor sing wat in hi erdi e studi e t oegepasword.
~ie metode i s i n hoofsaak die historiese, waar die grootst e gedeelte van die werk In uit eenset t ing is van die geski edkundige agter gr ond en ontwikkeling van di e
stel sel . Aangesi en daar nog haas geen publikasies oor hierdie onderwerp die l ig gesien het nie, moes di e
skrywer byna uitsluitli k van primere br onne gebruik
maak soos direkteur sver sl ae, versl ae van onderwys kom-missi es, departement el e omsendbri ewe en pamfl ette oor seker e spesi fieke aspekt e en staat skoerante.
Waar die kerkkoshuise in di e verlede so In be -l angrike rol gespeel het, was di t ook nodig om di e
argi ewe van t en minst e een kerk, waar aan so In inrig -t i ng ver bonde was, na t e gaan om vas t e stel wat die dryfveer en mgeil ikhede verbonde aan die opr igting
van so In koshuis was, en t e bepaal wat hull e posi sie in vergelyki ng met suiwer st aat sinrigt ings wa~.
r-wysersvereniging, die Ch ad, waarin
°menings van die onderwysers gelug word oor sake
ra-kende die onderwys, het ook bydraes gelewer. Daarin
lug onderwysers hul sienswyse oor In saak waarin baie
van hulle direk of indirek betrokke was, terwyl die
menings van ouers gevind word in tn aantal van ons
populere tydskrifte.
Ontbrekende inligting is bekom van persone met
wie private korrespondensie gevoer is en deur persoon-like onderhoude met verskeie departementele amptenare, inspekteurs van onderwys, superintendente van koshuise en ouers.
0 0 0
wyser svereniging, die Christelike Skoolblad, waari~
· menings van die onderwysers gelug word oor sake
rCl-kende di e onderwys, het ook bydraes gelewer. Daarin
lug onderwysers hul si enswyse oor In saak waarin baie van hul le direk of i ndirek betr okke was, terwyl die
menings van ouer s gevind word in tn aantal van ons popul ere tydskrifte.
Ontbrekende inligting is bekom van persone met
wie privat e korrespondensie gevoer is en deur
persoon-like onderhoude met verskeie departementele amptenare, inspekt eurs van onderwys, superintendent e van koshuise
en ouers.