• No results found

Museum News

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Museum News"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

O k to b e r 1 9 8 1

R ed a k te u r/E d ito r - Barme Stevens K u n s te n a a r /A rtis t - Johan Reyneke

F o to g ra a f/P h o to g ra p h e r - Jakkie Pretorius

Van Ons Lesers

Ons bedank mnr. J W S Wessels van A nnaspan, Dealesville vir die duidelike beskrywings van die M u i I -, Osse- en Bokwa.

D ru kfo u t

Wyle mnr. M alan M arais

Die 'M u s ik -A u to m a t' waarvan in die vorige uitgawe 'n foto verskyn het, is geskenk aan die M u se um uit die boedel van wyle mnr. Gideon M alan M a ra is vanTheu-nissen. In die vorige uitgawe van die Nuusbrief, bladsy 7, is mnr. M arais se van per abuis weggelaat.

NUWE AANSTELLINGS

M a r t i e V e n t e r , T e g n i e s e - a s s i s t e n t Geskiedenis (links) en Bettine van Wyk, Tegniese-assistent Paleontologie.

HYSBAK

1981 is die Internasionale Jaar van die Gestremde Persoon. 1 982 sal die jaar van die Bejaarde wees.

Ten einde die Nasionale M useum meer toeganklik te maak vir gestremdes en bejaardes is o n la n g s weggedoen met trappies by die voorhek en hoofingang van die M useum . Opritte is by die ouditorium en toilette aangebring en een toilet is van die nodige handreelings voorsien w a t dit geskik maak vir gebruik deur gestremdes.

Hoewel gestremdes en bejaardes nou vrylik toegang het tot die hele grondvloer en die o u d ito riu m kan hulle nog op geen ander wyse as met die trappe op dieeerste vloer van die M u s e u m kom nie. Die M useum — in sam ew erking met die Kreupelsorgvereniging — gee tans aandag aan die moontlikheid om

'n klein hysbak te i nsta I leer waarmee persone in rolstoele en bejaardes sowat vyf meter hoog na diee e rste vloer opgetel kan word. So n hysbak sal ingevoer moet w ord en kos so w a t R 1 0 0 0 0 . Persone w a t geldel ike bydraes hiervoor w il maak, kan dit pos aan die Hysbakfonds, Kreupelsorgvereniging, Posbus 2 0 9 8 , Bloemfontein, 9300. @

M u s e u m n u u s is 'n gratis ses-maandelikse nu usb rie f van die Nasionale Museum, Posbus 266, Bloemfontein, 9300, Tel. (0 5 1)7 9 6 09 . Enige foto's of inligting in hierdie nuusbrief mag m eterkenning van die bron gepubliseer word.

M u se um News is a free bi-annual newsletter of the National Museum, P 0 Box 266, Bloemfontein, 9300, Tel. (051)79609. A n y photographs or inform ation published in this n e w s l e t t e r m a y be re p ro d u c e d w i t h acknow ledgem ent of the source. ©

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Wij zouden haast onze spijt betuigen, dat zij daar, bijna aan de uiterste grens der beschaafde wereld, zijn t'huis geraakt; maar, vergeten wij het niet, de beschaving, en met haar

[r]

o Die leerders moet die opdrag self in die klas voltooi, behalwe vir afdeling B & C wat tuis voorberei moet word. o Datum: Week 7 (Groep A) & Week 8

o Die leerders moet die opdrag self in die klas voltooi, behalwe vir afdeling B & C wat tuis voorberei moet word. o Datum: Week 7 (Groep A) & Week 8

(i) Will attendance of a Tomatis programme impact educational interpreters by: improving interpreting performance; enhancing attention, concentration and personality functioning;

Basic knowledge on low adhesion is hardly available: where and when is it slippery and to what extent, which deceleration/acceleration performance can a

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

SUIDWES-AFRIKA (Administrasie).. Dit was noodsaaklik dat onderwysers se akademiese opleiding en kulturele ontwikkeling "so hoog rnoontlik" sou wees. Onderwysers