7. DIE VOORSIENING VAN ONDERWYS.PERSONEEL 7.1 INLEIDING
"Die goedtoegerusle onderwyser is die sleutelflguur in die op=
voedende onderwyshandeling en sy aandeel in die program va11 onderwysvoorsie:nin<J sal uileindelik r;ukses of mislukking be=
l )
paal". llierdie stelling dui daarop dat die onderwyser die spil is waarom die onderwys beweeg. Die standaard van diensle=
wering in die
onder~1ysword grootlikc; deur die ondenvyser be=
paal. Dit is dus noodsaaklik dat die voornemende onderwyser streng gekeur en deeglik opgelei moet \vord. 2)
Di t is voorts noodsaakl il; dat daar volksei e onderwysers moet wees sodat elke partikuliere kultuurgemeenskap se kultuuroor=
::l)
drag kan plaasvind deur sy eie onderwysers. Volgens Barnard is die behoud van eie identiteit by elke onderskeie voll;sgroep alleen moontlik indien daar voorsiening gemaak word vir volks=
eie onderwys.
Omdat die werwing, keuring en opleiding van die onderv;yser en sy opvoedende onderwyshandelinge in die praktyk so h belangrike plek in die Lotale stelsel van onderwysvoorsiening 1nneem, sal daar in hierdie hoofstuk enkele aspekte aangaande die voorsie=
ning van ondenvysers aan die verskillende hoofbevolkingsgroepL' nader toegelig word.
Sedert die eerste sendelinge met hulle onderwyspogings vir Swartes in Suidwes-Afr.i ka beg i 11 het, was daa r
'nlekor t a an toe=
paslik gekwalifiseerde onderwysers. Die sendellnge wie se
l) BARNARD, S.S.
wys, p. 10.
2) Ibid., p. 15.
3)
Ibid., p. l .
Die onderwyser in dte bestuur van die onder=
341
pr-imere tac1k die vorkondJqing van die Evauqelie was, het met
di•~
opri(JtincJ van skole qevind dat ilulp dringend nodig was vir die underwys
vc~ndie leerlinge in hulle onderskeie sendingstreke, 'l'oe dc1ar formeel met Bl at1ke under>Nys
'r;c>anvang geneem is, was daar
e\"/C:!leens 'nLekort
aem opge l<!ide onclerwysers.
i~adie oor=
ndme
van !luitlwes-Afrika in 19E)
d<ourdie Unie-magte was die la11d g rot,,nd•:?e l s c1 fhank 1 ik van onderwysers vanui t die destydse Unie van Suid··llfTi.ka. 4
) Vir die voorsiening van Duitse onder=
>vysers wc1s Sttjd\ves-ll[rikcl wee1 athanklik van onderwysers vanaf
Dtl
it:> Lmrl •
Kleur-lingondcnvys op sy beurt v1as gn>tendeels i'lfhanklik van sendelinge en van Klourlingonclt'!nvysers uit die
d<~stydseUnie van Suid-1\ft·ikct, dsook van cnkele Blitnke onderwysers. Die be=
skikbaarlleid van nndenvys1:n; vir diu drie hoof-bevolkingsgroepe
\vord veL·Vc1 I
'JdlSat sander l i k bespn;eL.
7.2 BESKIKBAARHEIO VAN VERAL TOEPASLIK OPGELEIDE ONOERWYSERS EN PERSONEELVOORSIENING IN SKOLE IN DIE PRAKTYK
., .
~.]7.2.1.1
Nc:t die uorrtame van Snidwr:s-Afrika dt':Ur die Unie-magte in 1915 l.s orHlenvysers wat tydens die Duitse re<Jime by clie verskiJlende sko 1 e was, toeg<" l
ndt om mel hu 11 ·~ skoolwerksaamhede voort te yaan. In 19lH was daar 45 cn~erwysurs -
16mans en 29 dames. 51
die tekort aan onder=
wyscrs
groten~eelstoegeskryf aan die ernstige tekort aan geld, 6)
4)
5) 6) ]42
VAN WYK, ' p. 405.
SlJl DWES·-AL·'R l KA ( Adm i ni s trasi
8 ) ,teur voor lwt ·Jdar 1918, p. 20,
DER KHI EGSBOTE, 16 .Jarntar i•! l 'JHJ.
Die Onderwysdepartement moes gebruik maak van onderwysers wat
"op eie inisiatief" 71
uit die destydse Unie van Suid-Afrika gekom het. Van hierdie onderwysers het " • • gekorn omdat hu1=
1e geroepe gevoe1 het om te kom • • " en andere het h nuwe . 8)
heenkome probeer v1nd.
In
hpaging om die onderwys aan1okliker te maak met die oog op die werwing van onderwysers is
d~arin 1920 salarisverhogings
. 9)
aangekond1g. Dit het tot gevolg gehad dat meer persone die beroep betree het. Die personeelposisie het ddarna sodanig verbeter dat volgens die Adrninistr~teursverslag van 1923 JO) s1egs sewe van die 78 onderwysers in 1920 en slegs 11 van die 97 onderwysers in 1923 nng onopge1eid was. In 1924 het die Ad=
· · t t ll) t d t d. t 1 l ·d onder=
m1n1s ra eur gerappor .eer a 1e aan a onopge e1 e • wysers verder verrninder het. Di t was dan ook een van die bel ancJ=
rikste redes waarom die geha1 te van die onderwys ve):"beter het.
In 1932 was daar s1egs een onopge1eide onderwyser uit
htotaa1 van 162. 121
Alhoewe1 die personee1posisie as sodanig heelwat verbeter het, was daar nog steeds
htekorttaan toepas1ik ge=
kwa1ifiseerde onderwysers. 13)
In 1929 was daar h toename in onderwysersgetalle nwar volqens die Administrateursrapport van 1934 141
het die toenarne van on=
7) VAN
\~YK,op. cit., p. 139.
8) Loc. cit.
9) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Rapport van de Adrnirdstra=
teur voor het iaar 1923, p. 33.
10) Loc. cit.
11) Ibid.
I1924, p. 49.
12) Ibid., 1932, p. 7.
1 3 ) Loc • c i
t •Vg1. ook
1~eWindhoek Advertiser, 30 April 1932.
14) SUlDWES-AFRIKA (Adrninistrasie). Rapport van die Admini=
strateur vir die iaar 1934, p. 5.
34 3
derwysers ni e tred gehou met die venneerder ing van leerl inCfe n.i e en was daar steeds ·n tekort aan vera! opgeleide onderwysers.
Na die depress i.e jdre ( 1932- 1940) het 'n verdere probleem die on=
det-wyserstekort be~nvlo(,d, nadml ik die tekort aan geld. Van wee die
tekor~aa11 qeld kon daar byvoorbeeld nie addisionele onrler=
wysers aangestel word nie. Dil !tel. tot gevo)g gehad dat, met rl.ie
vc'rmec~rdedngvan leeLlingrJeLalle teen 1940, dit nodig qe=
word het om meer te steun op rl.ie dienste van tydelike onderwy=
serf.:sse. 15)
Vol <lens die Direkteur van Onderwys wou onderwysers ui t die Unie van Suid-Afrika nie mePr so ')eredeUk onderwyspoc;te in Suidwes- Aft-ika aanvdac nie.
mes in tliens genePm.
16) As gevolg hiervan is meer getroude da=
Pogings 1s toe aangewend om finansiele steun aan voornernende ondenvy;;<ors te verleen, maar daardeur is nie llleer kandidat<.; gew<,rf nie. l'l)
Die Direkteur 1
B) het in sy verslaq van 194l geskryf dat dai.lr ·n tekort aan veral manlike onderwysers ondervind is. Getroude vroue het meestal die vakante l-JOSte gevul. In 1941 was daar egter sovee.l vakaLures, dat selfs met die aanstelling van ge=
tro11de vroue, aJ ''" poste nie gevul kon word nie. In verhouding tot die llldnspc'rsonecel het die aanta l getro11de vroue persenta=
sieqewyse venneerder en hulle het in 1947 reeds 8 persent van die tot3le clit-,nsdo)ende personeel uitgemaak. In 1948 was dit 15)
lG)
1"1)18)
3·14
SUI D\·II':S-AFK lKA (l\chni ni
stra:~ie).Departement van Onderwys.
,JarJ<VersLHJ van
die~Direkteur 1940, p.
lU.T.oc.cit.
VAN
\>!YK,op. c i t . , pp. 140·-141.
SUIDWES-~F"IKA
(Administrasi0). Departement van Ondenvys .
. lartrverslu4 van die Direkt.eur 1941, p. 10.
19,6 persent en in 1954 27 per.sent. 191
Teen 196"1 het vrouens 61 persent van die poste in che primere skole en 3U persent van die poste in die sekondere skoJe gevu1. 20) Gedurende die ses=
tigerjare was daar in die junior afde1ing van primere sko1e 'n ernstige tekort aan toepaslik opgeleide kindertuinonderwy=
seresse. 21) ln 1970 was daar reeds 393 getroude vrouens in die onderwys (55,1 persent van die tota1e onderwyspersoneel) en
in 1973 was die persentasie vrouens 54,3. Daar was in 1973 1 232 Blanke onderwysers in diens van die Departement, naamlik 563 mans en 669 dames. 22) In 1975 was daar bykans
t~.-;eekeer meer vroue as mans in diens van die Departernent. 23)
Volgens die Direkteur van Onderwys was daar in 1975 steeds ·n vo1gehoue styging in leerlingtalle. !lierdie styging in die ge=
tal leerlinge het rneer onderwysers vereis. 241
Daar is in 1975 weer eens 'n veldtog geloods om Duilssprekende onderwysers vanaf Duitsland te verkry. Drie
~Jitssprekendeon=
derwysers het in daardie jaar diens aanvaar, terwyl ses later diens sou aanvaar. 25) Hierdie "invoer" van onderwysers vanaf Duitsland was noodsaaklik orndat sle(jS enke1e Duitssprekende leerlinge van Suidwes-Afrika die onderwys
~s loopba~ngekies het. 26 )
19) Ibid., 1954, p. 4.
20) Ibid., 1967, p. 15.
Vgi. ook Ibid., 1970, pp. 14-15.
21) ' 1970, pp. 30-31.
22) • 1973, p. 19.
23) SUIDWES-AFRIKA (Adminislrasie). \•Jitboek 1975, p. 20.
24) Ibid., 1975, p. 6.
25) Ibid., pp. 6 en 47.
26) Thiel., p. 10.
34 5
Slegs Jf! v.m rlie l 273 owlerwysers WilL in 1975 in di.ens
<tlc~s,was nie gekw<1lifiseerd,, (Hidc:twyc;,•n; uie. 27
) Die Dlrekteur J<tcld verdet· in sy verslaq vau l'J'I5 dal behalwe i.n enkeJe uit=
sondcrliku geval le, <JlJ., postd in Sc>konderF> skole gcdurende 1975 bevrr"cii•Jen.i qevul is. Met tye is probleme ondervind om vakaturHs te vul in Bny-:1 s, \•Ji skunde, \>Jetenskap en soms Bio"-
. 21:3) locJle.
Ln Lwbtd 7.1 'tlord stal islieue <Jeqevu;ns verstrek wat die ver=
meerdering in
ondenvysersg~~talleg•=durenCle die periode 1920- 1975 aantnon. Die
onden~ysec-1ec;rl i uyverhoudlng word ook in
nit blyk nit dif, t.,;;bel dat die onderwyser-leerJinqverhouding gedurr!nde die tydperk 1920-19'/5 qunstig was. Die min leerl.inge per ond<!rwyser oor die verski 1 l ende jar.e kan toegeskryf v1ord DAn die felt dwt dadr. drie Laalgroepe in die skole was. Die ye=
LiJl En<Jels en Duitssp1·ekende ltC:l!rlin<Je \vas besonder klein, m<?t die
q(~volgdaL onden;ysers kleill f)roepe .leerlinge in hulle klas=
se <JChad lwt.
2'1} fbi d., p. 1'1.
2B)
3-16
'I'liHEL 7.1
AANTAL BLANKE ONDERWYSERS EN DIE ONDERWYSER-LEERLJNGVEHHOUDING 1920-1975 29
)
Jaar Aanta1 onderwi:sers
Onderwi:ser-leerlin~verhou=1920 1925 1930 1935 1940 1945 1950 1955 1960 1962 1963 1966
1975 1
ding 55
176 288 270 262 290 349 469 666 746 793 979 273
1 17,7 1 1'),6 1 19,2 1 20,5 1 24,1 1 23,6 1 25,4 1 25,8 1 24,4 1 2
' j ,3 1 22,9 1 20,3 1 18,2
Die verspreiding van die onderwysers in die verskillende soorte skole in 1963 en in 1975 word in tabel 7.2 aangetoon.
Uit di~ tabel blyk dit dat 15,5 persent van die onderwysers in 1963 in privaalskole diens gedoen het teenoor 11,5 perser.t in 1975. Van die 1 273 onderwysers in 1975 was slegs 38 onge=
kwalifiseerd. ]O)
29) SUID-AFRTKA (Hepub1iek). Verslag van die l<ornmissie van Ondersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika 1962-1963, p. 222; SOUTH AFRICA (Republic). Department of Foreign Affairs. South West Africa survey 1967, pp. 114-118;
SUIDWES-AFRIKA (lldrninistrasie). Departement van Onderwys.
,Jaarvers1ag van die Direkteur 1975, pp. 16-1D;
c•11SUJDWES-AFRTKA (Administrasie). Witboek 1975, pp. 57-58.
30) SUTDWES-liFRJKA (Administrasie).
Departen~ntvan Onderwys.
Jaarverslag van die Direkteur 1975, p. 17.
347
'l'AIJC:L ·1. 2
VI,HSPIU:tlH!JG VAN ONIJJ·:R\vY:;EH:> I
f-JVl::n1;n J.LENDE .SKOOLSOOR'l'F: l N 31 )
1963 l:N Ill FJ'/5
- - - -
Gei<.>vi'll if i
see~dOn<l(.d'-'<1<11. if i
EPt;nl'1'0lddl
Gekwalifiseetd Ongekwalifiseord
Groottotdal
'J.2.l.2.1
1963
670
113 10
123 79-!
Sni:.ondere
.Junio~ .Sokondere
Pri111€rt~432 18 677 1 127
146
146 1 273
• •
total(~getal omi<o'rwysc;r:; om in iedere skool te dien en die getal mdnne
<:n vroue respekl. iewcJ ik • • • dc:ur die Direkteur vasgestel"
\vord. l2) Volgens die Verslag van cJ.ie Administrateur vir ]')32 33
) is die wetlike bepaling ten opsigte van pc~rsoneel"=
voorsiening soos voly uit•J<.:vo<:r:
<-~enondc>rwyser vir 15 leer=
l."'"'e onderwysers vj r 30 le<-,rlinqel drie onderwysers vi.
r·60 l
ecr·1 i nge en dnatni'l e('n onclerv;yser vir e 1 ke bykomende 30
31) _JlJid., l96J, pp. '1-9.
Vql. ook l!>id., 19'15, pp. 16-Hl on SUIDWES-1\I"RJKA (Admini=
si::t·asicl.-Wltb<Jtd' l'llS, pp. ')7--')8.
32)
SU.!D\-Jt:S·i\I•'R!K/1.(J\dmlnisttdsie).
~[')2b, d l ' l .
38.
33)
;;UTD\vES-AFHll~/\(l\clministrasie). Rapport vctn die
Admini~d p. 43.
leerlinge. Vanaf 1932 is die personee1toekenning gewysig (vgl.
tabel 7.3). Duidelikheidshalwe word die personeelvoorsiening=
skaa1 wat voor 1932 gegeld het, ook in die tabel aangetoon.
TABE:L
7.3
PERSONEELTOEKl,NNTNG
IN
PRIMeRE SKOLE VOOR EN NA1932
Voor 1932 - - - - Na 1932 34)
Aantal 1eer1in<J.e Aantal Aantal 1eerlin':!e Aantill
onderwzsers on de
r\v~sers15 1 15 1
30 2 30 2
60 3 65 3
90 4 105 4
120 5 140 5
150 6 175 6
180 7 210 7
Dit blyk duidelik uit die tabe1 dat daar as gevolg van h tekort aan geld h personeelbesparing na 1932 gevolg het. Die onclervty=
ser-leerlingverhouding in die toekenning voor 1932 was byvoor=
beeld by n skool met sewe personeellede l : 25,9 en by die toe=
kenning.wat na 1932 toegepas is, was die verhouding l : 30.
vlanneer bogenoemde onderwyser- 1 eer1 i ngverhoudi ngs in geda') te gehou word en daar na die
onder~yser-1eerlingverhoudingoor h aantal jare aekyk word, dan gee dit die indruk dat daar nooit
·n tekort ac1n onderwysers was nie ( vgl. tabeJ 7. 4).
34)
VANWYK,op. cit., p. 142.
349
Tl\BEL 7.4
35) ONDL·:RI'IYSI·:R-·J.I·:J·:ru,JN<;IJERiiOUDHJC; lN P!Ht1eru: SKOLE 1931-1957
1931 l'Jl2 1933 l':H6 1937 1941 1942 19':)7
OmlL!n~yc:er-leer
l inqverllouding 22,7
26,4 26,2 25, ., 25,4 25,4 24,6 27,0
- - - · - - - - · - - · - - - - - - - -
G"dun"nde die 2'/ jaar· (vqJ. tabei ·/.•1) het die onderwyser-leer=
lin<JvedtOtllii.nq cJestyq vun I : 22,·1 loL 1: 27,0. Die <Jemiddelde
ondc,rwysE,r·-]e(jr}jngverltoudilt(o~
oor die tydperk was 1 : 25,4.
Die hoec vet'lwudin<J in uic~ ·jare 1932-19J:i is te wyle aan die ekollL'IIliese .in:..; ink i nq toe geen bykomende ond erwysers aangestel is nie. Die lde verhoudinq in 1942 was as gevolg van die oor=
logs1dre. fJi<-' mi
111 eerl inge per
onden~yseris ltoofsaaklik toe te skryf aa11 die feit dat daar oor die algemeen verski1=
lende
lucdgro<ep<~saa1n ill <he skoie was wat. in hulle eie moe=
clerlale onclerwys onLvdrtCJ hel. Di
t.bet noouwemlicJ die klas=
qroepe kleiner CJema;;k.
Die Ondenvyskommi ss ie vcm 1958 llet voorgestel dat. die per so=
neelvoorsienin<]skale soos volq gewysilJ moes word: een onder=
v;yser
vir 1~ 10erljrlg(•;twee
ondc~rwyscrsv
_i_r JO leer] inqe;
drie onderwysers vir GO
le~tlinge;vier onderwysers vir 85 leerlin(je; vyf onderwysers vir 125 leerlinge; ses onderwy=
sers vi c 1 ()0 lf"er 1 i nge en c1i1d rnd <c'en onclerwyser vir el ke by=
150
. 36 ) . h b . d d
komende 35 leerlln<J<'. . D1t et meege r1ng at aac meec on=
derwysers in grool skole aangestel kon word as voorheen. !Her=
die voorstel is deur die Uitvoerende Komitee op 5 November 1959 goed9ekeur. 37) ln 1958 was daar 312 onderwysers in die pri=
mer-e skole en 9 245 le•~rlinge mel die gunstige verhouding van 1 : 19,6. 38) In 1966 was die verhouding 1 : 20,3 en in 1975 was dit : 18,2.
In 1960 is die per·soneelposisie nog verder verueter deurdat daar besluit is om onderhoofde aan te slel by alle primere sko"'
k . 400 1 1. 39 )
le met n ins ryw1ng van meer as .eer 1nge.
Op l April 1965 is hersiene personeelvoorsieningska1e in die skole vir Blankes ingevoer en dit het meegeLring dal bykomende onderwysers aangestel kon word. 40) llierdie ska1e was nog in gebruik in 1975.
7.2.1.2.2 Sekondere skole
Vo1gens van Wyk 41 } het die personeelvoorsiening aan sekondere skole nie op n vaste basis of volgens h vasgestelde personeel voorsieningskaal geskied nie. Die geta1 personeellede van el ke afsonderlike sekondere skoal is volgens die besondere be=
hoeftes van elke skoal bepaa1. Hierdie behoeftes is nie deur che
inskry\~ingvan leer1inge bepaa1 nie maar wel de11r die vak=
kAuses (kursusse) wat deur h skoal aangebied
i~Die k11rsusse 36) SUIDWES-AFnTKA (Administrasie).
_1).
130.
37) ., p. 143.
3Bl AFRICA (Ac1ministration). Report of tJw
1-:ducd~tion Commission 1958, p. 139.
":S9) SliiD\•JES-AFRIKA (Administrasiel. Ordonnnnsie 19 van 1960, art. 10 (1).
40) SUlDWES-AFRIKA (Administrasie). p. 66.
41) VAN \'./YK, ., p. 144.
3'Jl
'Jill! •:dkc skool is cle11r clie 11'-:p ..
LJJ.em<c:IILqoed<Jekf'ur en daarvol=
<JClJS
is die nodige
pf::r~oneel Vrlorsten ..~·lei. d1•~ vermc:erd<:rin<J in di.-,
d d l l t J I~'ekondere skole bet die Di=
n:kh•11r in 1959 ddllbever•t dr.tt die pe<soneel-leerl in<Jverhoudin<J tussc:n I: 20 en 1 : 25 moes wees. llierdie aanbeveling is deur
4
;~)die llitvoerende Komitet: danvaar. Daar is nie altyd by bo=
qen<;emd;c, bepd 1 in'] gehou n .i e. l:ly die kJeiner
sekoncli~reskole en vcmwee di0 "tot>g<'f•flikhe1d" van dj(, Departement het die onder=
\vysor-leerlinyverlloudirHJ soms <Jt:'daal tot 1 : 16. 43
) Die getal sc:konder"' skol,, het srH.Ji•niq
v"nnp;;ni(~rddl dAar met 'n vasstel=
lin<J V<'Hl een O!ldenvysel- vir ell'e 20 le<~rl.inye volstaan is. 44 )
Op l April 1965 ic> hE•rsicne personetdvoor·s:ieningska]e in wer=
kirFJ yestel en mt_;er onderwysers ken by s<:knndere skole aange=
stel 1·1ord. Van.1t 1 Apri 1 1.967 is puste by alle sekondere skole vir
onderwy!;;>ielkundigec~. . 45)
1ngeste1.
'/ • 2. 2. l
'I. 2. 2. l • I lnleidinq en
alg~:menestatisUese rJegewens
Soclra skole dettr die D"'f!itrt.:;m<c,nt yocdgekour en gereqistreer is, is SOVC!r IT<•)Oiltl il-. Blanke onc!e:nvysers aclugestel in die skate
pl i<Jti n<J<' oor I.e nHem. 11et Vt:r loop van tyd is
'nBlanke skool=
hoof
Lltetlr'u Sw.ul "eer::c;te rwsislent" Vt!rvanq. Vi
t:sekondere
Olidl:~L\·;y~:; ~:ti bc.•roep:_->leldJfl'J, bch<ll\.re vjr:
taalonderrjg,
isdaar tot i
11 I~)'/5 no') s tl.·eds
•Jebru :i k qc;mddk van die dienste van Blanke 4 2) Sll liMES·- !ll·TU KA ( r.dmi ni st r <1si
c~).1959. Besluit l0'J5 op die
tllelllorandnm.,1.~) VA!~ >vYK,
:•P· c i t . , p. 145.
4-ll
45) o;UJTJ\\II·:S·-;\FR!KA (/l_dmildi;lrdsie).
llepat-tement vdn Onderwys.
p. 15.
onderwysers. Die tekort aan opge1eitle Swart onderwysers het 'n n>rnmenrlc> invloed gehad op die onderwysontwikkeling van ciie Swart
vo1ke in Suidwes-Afrika. 461
Die personeelvoorsiening kon nie teed hou met die bevo1kings=
toenarne nie. In 1921 was die Swart bevo1king van Suidwes-Afri=
ka 194 796 en in 1960 was dit 42fJ 575. Dit is ·n vermecrdering van 220 persent oor veertig jaar. 47)
Op
'nnavraag deur die Permanente Mandaatkommissie in 1930 oor waarom die onderwys van die Swartes van
Suid~;es-Afrika so st?J=
dig ontwikke1 het, is die lekort aan bevoegde onderwysers ils rede aangevoer. 48) Dit was ook om diese1frle rrnie (die tekort aan onderwysers) dat die regering nie meer staatskole opgerig het nie, maar die stigting van nuwe sko1e aan die sendinggenoot=
skappe oorge1aat het. Die gevolg hiervan was dat die sendin<J=
genootskappe moes sorg vir die voorsiening van onderwysers aan
. 49)
dusdan1ge skole.
Om die tekort aan onderwysers in die y1bewoonde en afge1ee ge=
biede aan te vul, i s h stelse1 van rondreisende onderwysers in=
gestel sodat die kinders van die gebied die geleentheid kon kry om onderwys te ontvang. Sodoende het die rondreisende onder=
wysers die kinders wat nie skole kon besoek nie, ge1eer om te lees
ente skryf. Hierdie onderwysers is op staatsonkoste op=
46) Ibid., 1936, p. 28.
47) SUID-AFRIKA (Repub1iek). Verslag van die Komm1.ssle van Ondersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika 1962-1963, p. 226.
48) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Departemenl van Onderwys.
Jaarvers1ag van die Direkleur 1936, p. 28.
49) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Verslag van die Kommissie van Ondersoek na Nie-Blanke ondenvys in Sttidv;es-Afri ka, dl. r, p. 46.
353
l . I I 1 . I . 1 . ' . t k SO )
<J8 ul llldilt: Ill 8 IV:tci lll ( .!f!llS Vi.\il r .18 Sf~fl(ilflqgenOO S
·a)Jpe.
ln 1930 \vas
d~idt:54
rcndt:ei;;end<~onch•r:wyscrs en in 1931 1·1as
. d . k 51)
tlaar bO i 11 d iens van i e Hynse Sendl!HJ9<'noots .;p.
Na die
oorlliliiiU VdllSuldv;es-Afr·ika in 1915 deur die UniHmagte liet die aanL1l ondc"rwysurs in Swart skole net so vinnig t.oege=
IH:eem sor.n;
die ondc,rwys van die
S1vari.L!S uitgebrei het. Die ver=
me<,rderin<J van ond£->rwyset·s <Jedurende <lie tydperk 1922-1975 word iu grat i ek 7.1 ctil!HJ"loon.
Uit die <.Jrafic:k blyk onder meer die vol<Jende: Die aantal
on~d(·;rwysers hc'L oor die E,c,n,;Le 33 jaar van clie mandilattyclperk me,,r as vc:rdubbt;l, nac,mJ ik
Vdn351 in 1922 tot 846 in 1955,
dctdr
0nr·biP.rdie tydperk 'n v<:rrnr•erdering van 4,21 persenl per in die 10 pdr \Vat daaroJJ gevolg het (1955:-1965), het d i" 'J<'l a I onderwysers
rnr~t74 pen; en L gest yg van 846 tot 1 4 71.
Dit is 'n vermeerdf,rin<J van 7,4 I'e.rsent per jaar. Die tydperk 19C5 1975 heL ,.Ifqoslnit mc.>t J 142 onderwy:.mrs
'nvermeerde=
nng
VilliJJA persent oor di~ dekdde. Daar was dus oor hierdie
tydput:k 'n venneerdering Vdn 11,4 persent per jaar.
OiL is di" Jadr wadrin di<2 Od<c•!Hlctalkorrunis,;ie sy omlersoek na Swart on=
tlenvys in Suidw'''s-11l'rika geloods het. flierdie Konunissie het bereken dat n bykomenJu llH onderwysers tussen 1962 en 1967 be=
nodiq suu h·ocd
<)!llond<,rwys te vccrskat in die skole. Volgens die beooqde ui tbreidi n') in die ondenvys sou daar 'n bykomende 7 54 on de nvysccn> in 1 S"lO benodig wees orn die on de nvyser-1eer=
50) SUl!J 1\F'lHKi\ (Uniel.
p.
bh.51) SCI!Ol/I'Z, op. c i t . , p. 65.
GRAFIEK 7.1
GRAFIESE VOORSTELLING VAN DIE STYGENDE AAN'fAL ONDEHWYSERS VIR SWARTES 1922-1975 52
)
111111111
3 000
il!llW!I
~~~~~~~~~ll ~ m,2 ,....:ln:Oi-tO-rl -I I 1 ·1
~ IJI m1
l 1
H+HI+ lt+H++HII -•tttttttt·l rt I I il' i I
·~ [II ~11
~ 1!112~11
'0 1-+ti~t-H-t
~ ~ !llJilJI 900,
~-
1 471
846
1925 1935 1945 1955 1965 Jaargetalle
3 142
I
1 I
I_1975
I
I
ll II
! 11
i, iilllllll ,I
52) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Verslae van die Direkteur van Onderwys 1955 en 1965; SOUTH AFRICA (Republic). De=
partment of Foreign Affairs. South vlest Afr-ica survey 1967, pp. 114-118; SUID-Ar'RIKA (Republiek). Departernent van Bantoe-onderwys. Jaar-verslag 1975; en HORREL,
~;.__.,;;.-"----'
p. 77.
355
lingverhouding op 1 '!'ABEL 7.5
36 te hou. 53)
AAN'l'AL ONDERWYSERS EN DIE ONDERWYSER-LEERLINGVERHOUDING IN 1962 IN DIE SUIDELIKE EN NOORDELIKE GEBIEDE
Suidelike sektor Noordelike sektor
Aantal onderwysers
466 808
1 1
31,84 39,91
In die Caprivi was die onderwyser-leerlingverhouding in die=
selfde jaar 1 : 43. 55)
Gedurende 1970 (die tweede jaar nadat die onderwys van die Swartes van Suidwes-Afrika ingeskakel het by die Swart onder=
wys van die Republiek van suid-Afrika) het die getalle onder=
wysers en leerlinge tot so
)lmate verander dat die onderwyser- leerlingverhouding opgeskuif het na 1 : 46,05 (vgl. tabel 7.6). Die tabel toon ook die aantal onderwysers aan wat by die verskillende skoolsoorte onderrig gegee het.
53) SUID·-AFHIKA (Republiek). Verslag van die Konunissie van Ondersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika 1962-1963, pp. 157-258.
54) Ibid., p. 248.
Vg1. ook SUlD-AFRIKA (Hepubliek}. Departement van Ban=
toe-onderwys. Jaarverslag vir die kalenderjaar 1962, p. 8.
55) SUlD-AFRIKA (Republiek). Departement van Bantoe-onder=
wys. Jaarverslag vir die kalenderJaar 1962, p. 8.
356
'l'ABEL 7,6
AAN'l'AL SWAR'l' ONDEHWYSERS IN 1970 56 )
Soorte skole Staatskole Gemeenskapskole Plaasskole
Privaat- en kerkskole Gebiedskole
Totaal
Onderwyser-leerlingverhouding
Aantal ondorwysers 47 1 670 5 146 33
1 901 1 : 4b,05
In tabel 7.7 word gegewens van onderwysersgeta1Je verstrek in die Ovambo, Kavango, Caprivi en in die res van Suidwes- Afrika. ln die tabel verskyn ook die getalle Bldnke onder=
wysers wat in 1975 by Swart onderwys betrokke was.
TABEL 7.7
VERSPRElDING VAN ONDERWYSERS IN SWART SKOLE IN DIE
VER~SKILLENDE STREKE VAN SUIDWES-AFRIKA TN 1975 57 )
I.andstreek Blanke 'l'otaal
onderw:z:sers
Ovambo 43 636 1 679
Kavango 28
4.1H446
Capri vi 11 2';!1 102
Res van Suidwes-
Afrika 83 632 715
'l'otaal 165 2 977 3 142
56) Tbicl., 1970, pp. 64-65.
5'1) I bid., 1975, p. 239.
Uit die Lut,;c!l van 3
14~ondecwyseuc;, was meer as 92
per~sent in
di~'prJmere skole Wic:rksaam. Die Swart onderwysers in die V<or,;killende :>tt"ek<~
\·IdShooEsaaklik uit difJ betrokke bevolkirlysqc·oep afkomstjq (V<Jl. :_dbel '1.8).
'l'/IBE!. '/. B
D1 E AA!J'J'AL
UNDEH\~YSEHSTN DIE SKOLE VAN DIE VP.RSK1LLENDE VOLKSCW)El'E EN
[Jl E A/\N'l'AL
CJNDER\vY~EHSVOLGENS SKOOf,SOOH'l'E 1975 ':iB)
llerero•s Darnarets ovamho's Kavan<Jo's 7.1Jlus
Su id Sot loo' s
1TS\Vdr1J.S
f.i.'lllld~;
J.ozi Ander Kleurl inq,, Blank.:es
Anntdl onderv;yst:.rs
19'1 267 70<1 421
:,>
5'/
22 28B 4 10 165
3 142
Stdats- of yebi
~:dskole.f)erneenska p=
skole Pladsskole llm;pitaalskole
Speniale skole Kerkskule
198
2 691 9 2 5 237
1 142
Elke stn,ek vlrts dus grut endc>els s0lfvoorsienend in sy voll,:.;eie onden1yser:;. VdJ• di<' J 1:12
b(~skikbareonderwy=
' 1.' l ' f . . 59)
~ers itl ~J/S W<~S
s_f:(JS
b(> perserd-_qekwall ,lseerd.
5fl) rl>i<l., p. 241.
59l Il:~.L0.·· l·· 24·1.
7.2.2.1.2 Personeelvoorsiening in primere en sekondere
Anders as by die Blankes word daar in die enkele beskikbare bronne nie verwys na primere of sekondere skole w.:Jnneer daar melding gemaak word van personeelvoorsiening in Swarl skole nie. Dit kan t!gler aanvaar word dat albei skoolsoorte op dieselfde aantal personeel volgens die aantal leorlJnge aan=
gewese was. Dit moet ook in gedagte gehou word dat daar so min sekondere skole in Suidwes-Afrika was, dat die gegewens wat wel beskikbaar is, grotendeels betrekking het op primere skole.
Scholtz 60
) skrywe dat dit begryplik is " • . • dal weens die aanhoudende tekort aan onderwysers en geskikte klaska=
mers, daar nie ruim genoeg in personeel aan skole voorsiett kon word nie".
b . d. . k d 61 ) l l
In twee r1ewe van .1e [Jlre teur van On erwys vlorc c aar voorsiening gemaak vir personeeltoekennings aan skole. Die twee toekennings (vir 1950 en 1952) word saamgevat in tabel 7.9.
Uit tabel 7.9 blyk dit dat daar in 1952 'n gunstiger per:so=
neeltoekennlng in grater skole was. Volgens die toekenning van onderwysers aan skole in 1952 (vgl. tabel 7.9) is daar deurentyd h geleide1ike styging toegelaat in die underwyser- leerlingverhouding. By eenmanskole het hierdie verhouding 60) SCHOL'l'Z, , p. 114.
61) SUIDvmS-AFRIKA (Administrasi e). Departement van Onder=
wys. Briewe van die Direkteur van Onden1ys aan die Jnspekteurs van Skole, dd. 2/12/1949 en 28/2/1952.
'J59
'l'l\BE:L 7.9
PERSONJ;:EL'I'CJt::l<l':rJtHNC; VIH E;\vAHT SKOU; TN 1950 EN JN 1952 62 )
1952
1\anLiJ l --- Aantal
Jeer] i f!.'J£ onderwysers onderwysers
:w 30 1
50 2 50 2
80 3 90 3
120 4 130 4
165 5 no 5
210 6 210 6
25~:.
7 250 7
300 B 290 8
34~
9 330 9
390 10 370 10
435 11 410 11
480 12 450 12
525 l3
~.-/l)
14
g~wissel tuss~n
1 30 en 20, maar hienlie g:coot wisse=
ling het verminder namate die 1eerlinginskrywing by skole ge=
styg hot. \lanneer 'n skool 450 Jeerlinge gehad hot, was die onderwyser···l{;t;rlill<JVerhouding tnssen 1 : 37,5 en 1 : 37,1.
Volgens die Jaarverslag van 1975 631
was daar aansienliko verskille in tlie onderwyser-Jeerlingverhouding van die vier e1·kende
strek<~.Dailr
~li.lSin
dieCaJJt·i vi een onderwyser vir elke 26,8 Jeerlinge en in die Kavango een onderwyser vir elke 35,4
l<~erlinye.In Ovamboland
WetSdie vcrhouding 1 : 48,7 en 62) T.oc. c i t .
(,]) SUlll-AFHIK/', (Hepubliek). Departeme11t vun Bdntne-onder=
1-Jyt>.
pp. 101 102.
Jc..o
in die res van Suidwes-Afrika : 40,5. Vir die 114 551 leer=
linge in die skole in 1975 is 3 142 onderwysers aangestel wat b gemidde1de onderwyser-1eerlingverhouding van : 42,8 is.
7.2.3
Na die oorname van die gebied in 1915 deur die Uniemagte was die beskikbaarheid van en tekorte aan onderwysers vir Kleur=
lingskole dieselfde as die van die Swartes (vgl. 7.2.2.1 ).
Daar was in werklikheid s1egs skole vir "inboorlinge". Kleur=
linge het toe onder die begrip "inboorlinge" geressorteer.
Eers nadat daar in die dertigerjare aparte voorsiening vir Kleurl ingonderwys gemaak is, het_ gegewens beskikbaar geword wat die beskikbaarheid van en tekorte aan onderwysers vir K1eur1ingskole
aangeto~nhet.
Om die tekort aan opgeleide onderwysers te verlig, is daar grotendee1s gebruik gemaak van Kleurlingonderwysers wat in die destydse Unie van Suid-Afrika opge1ei is. 64
)
Bykans dieselfde vecmeerdering in die getal onderwysers soos by Swart onderwys (vgl. 7.2.2.1) is ook in verhouding onder=
vind by die onderwys van Kleurlinge.
VoJgens tabel 7.10 was die vermeerdering in die onderwysers=
getalle nie beperk tot enige
spesifif~ketydperk nie, maar dit was oor die hele tydperk vanaf 1927 tot 1975 versprei.
Dit blyk uit die Label dat die
onderwyser-leerl1ngvf~rhoudinqoor die hele tydperk gewissel het tussen 1 : 26,2 en 1 : 31,6.
64) SCHUTTE, op. cit., p. 48.
Vgl. ook SUIDWES-AFf.'lKA ( Administrasie). Vers I ag van clte Kommissie van Ondersoek na Nie-Blanke onderwys in Suid=
wes--Afrika, dl. If, pp. 10-13.
361
'I'ABEL 7. 1 0
(;E'l'ALLE KI.EllHLJ NCmmEI<I'IY:iEHS 1927--l 'Y/5
() 5.)- - - -
.T2a r
Adlltdl
lHH1Pr·=Aantct1
onc:h~r~'l'otctnl OnclenJ:tse_r,:-
~sers
i.!_: Wi:S''~~ 1eer1ing=
Sf'Hld j nq~_;ku I
e sLcJatsko1e verhoucling
192'/ 3 3
1931 14 ( 3) 17 26,2
1940 40
1941 31
( l l )4
( ] )66)
47 1 25,7
J 945 51 1 26,5
1950 96 1 26,3
1955 142 1 28,8
1958 128 1 28,9
1960 184 1 24,6
1963 268 1 27,1
1965 321 1 26,7
1975 905 1 27,7
Volqens tabel ·1.10 was claar slegs in een jaar, 1958, 'n tyde=
like en onverk1aar!Jare vcnmindering in onderwysersgetalle wat ·n verho<J i ng
jn eli e onderwyser-leer li ngverhoud ing meege=
bring het. Van dte 128 onderwysers vnn daardie jaar was 113 67) in sendingskole en slegs 15 in st<latskole werksaam.
65) SOUTH AFHICA (Republic). Department of Foreign Affairs.
Soutl1 West Africa Sllrvei: 1
9()"~,pp. 114-120; IIORREL, op. c i t . , p. 75; SUIDWES--AFRIKA (Administrasie). Ver=
slaq van die Kommissie van Ondersoek na Nie-Blanke onder=
\v:ts in Suichv("s-Afrika, ell. Tl, pp. 13 en 20-23; SUTD- Ar'JHKA (Republiek. Vf•rslag van die Kornmissie van Onder=
sr)ek na actngeleentlwde _van Suich·Jes-Afr ika 1962-1963, p. 224; en SCIIU'I''l'E, op. cit., p. 42.
66) Die geta1le tussen hakies dui ongekwalifiseerde onder=
wysers aan. Vgl. hieroor SUJDWES-AFRIKA (AdminisLrasie).
Happort van die Arlministrateur:- 1932, p. 14 en SCIIU'l'1'E, op.
c~.,p. 41.
G"/)
.SU1D\~ES--.l\FRJKA(/'.dministrasie). Verslan van die
Komrnis~sie van OndL,rsoc'k na flie-Blanke ondenvys in Suidwes- Afrika, ell. 11, p. 13.
362
Wanneer gegewens uit tabel '7.10 grafies voorgeslel word, kan die stelse1matige vermeerdering oor die tydper·k duidelik waar;
geneem word (kyk grafiek 7.2). Wat veral indrukwekkend is, is die snelle toename in diegetal onderwysers oor die laaste
de~kade 1965-1975.
GRAFIEK 7.2
GRAFIESE VOORS'l'ELLING VAN DIE VEHMEERDERING IN ONDERWYSER=
GETALLE VIR KI"EURLINGONDERWYSERS 1920-1975
!Willi
tiT~ 800
1920. 1930 1940 1950 Jaargetalle
1111111
905
1965 1975
363
Van die 905 onderwysers in Klein
l jngonderwys in 1975 was 349 in Kleurlingskolo, 329 in Namaskole en 227 in die skole van die Rehoboth-Basters. Die getal onderwysers was soos volg in die versk:i llende skole gepl a as ( tabe 1 7.11):
'I'ABEL 7.11
VERSPREIDlNG VAN ONDENWYSERS IN KLEURLINGSKOLE 1975 68)
Aantal
mans vroue Prinu3re skole
Kleurlingsk:ole 80 220
Namask:o.le 127 50
Basterskole 95 96
'l'ota le getal onderwysers
primere skole 302 366
Sek:ondere skole
Kleurlingsk:ole 26 23
Namaskole 107 45
Bastersk:ole 30 6
'l'otale getal onderwysers
sekondere skole 163 74
Groottotaal 465 440
300 177 191
668
49 152 36
237 905
Volgens die Kommissie van 1958 69
) was ddar nie 'n "ernstige"
tekort aan onderwysers by prirn.'he skole nie. In die 1964 68} SUID-AF'RIKA (Hepubliek). Departement van Kleurling-,
Rehoboth- en Nama-aangeleenthede. Jaarverslag 19'75- 1976, pp. 11 en 15.
69} SUIDI'IES-AF'I:UKA (Administrasie). Verslag van die Kommis=
sie van Ondersoek na Nie-Blanke onderwys in Suidwes- Afrika, dl. II, pp. 11 en 32.
364
. 1 d' . k 701
Jaarvers ag van 1e D1re teur is gerapporteer dat weens
htekort aan opgeleide personeel, die Departement genoodsaak was om "heelwat" onopgeleide onderwysers aan te st.el. Die Direk=
teur berig verder dat gekwalifiseerde onderwysers vanuit die Kaapprovinsie "getrek" is om die tekort aan
prim~reonderwy=
sers aan te vu1. 711
Die enigste sekond~re skoal vir Kleurlinge in Suidwes-Afrika in 1958, naamlik te Rehobot!J, het
htekort aan personeel ge=
had in veral Wiskunde en Algemene Wetenskap. 72) In 1964 was daar nog steeds slegs die een
sekond~reKleurlingskool in Suidwes-Afrika en volgens die Direkteur van Onderwys het min=
der as die helfte van die personeel aan di~ skoal oor h uni=
versiteitsgraad plus
hondcrwysdiploma beskik. 731
Met die jaarlikse toename in leerlinggetalle in Kleurlingsko=
le was daar eweneens h grater vraag na geskikte onderwysers.
Sodoende het die tekort aan onderwysers bly voortbestaan tot in 1975.
70) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Departement van Onder=
wys. Jaarverslag van die Direkteur 1964, p. 26.
71) Ibid., pp. 25-26.
'/2) SUIDWES-AFRIKA ( Administrasie). VP.rslaq van die Kommi s=
sie van Ondersoek na Nie-Blanke onderwys in Suidwus- Afrika, dl. TI, p. 11.
73) SUTDWES-AFRIKA (Administrasie). Depart.ement van Cmder=
wys. Jaarverslag van die Direkteur 1964, pp. 25-26.
365
7.3 DIE WERWING, KEURING EN OPLEIDING VAN ONDERWYSERS
o
111 j nd it!
Lei~ or l dUn OiJ(JC l10 ide ondc~r~J.l'f.::>Cr s te voor !::ii
en WdSdil
nood"c~aklik
nn<die nr)diqe opleidingsqerie1ve claar Le
/.J)
s tel. ]) i e tekor L diln onderwyscrs llel by a 1 clric' die KleurrJroepe (Blanke,;, S\·JiH·Les en Kleurlinge) lJeslaan, en dit w.1s nooclsaakUk dal elke hoot-etniese groep deur sy eie volks=
yc~nole onderr ig mues \vonl, Vol gens Barnard 75 ) vorm die on=
detwysers as
1 t1•1are die skakel of knooppunt tussen die skool, Barnard poneer soos
VO]<j:
"IJiL is dc:t:-lidl\,,.., ·n c:is diit die kinders van
'nbepaalde yemc:.enskdp Loevf!t Lrou \vord aan ondenvysers wat rni nslens oor Jie minirnlllll dkcJdeHLiese, professioHL!le, Jewensopvatlike en per=
soonl ike kwal i Leite beskik Wilt voldoen aan die vereistes \vat
fli L bl yk dus ddt di
tlJelanqri k is dat keurinq moel plaasvi nd sodctL sJc,qs dice yeskikste kandiddte qekies word vir die on=
7. 3. 2. I Vlenvi nq
·~nkc·u ring van
nn<len·1ysers
Sc•clert die be'Ji.n van Blanke ondenvys in Suidv1es··Afrika 1vas die 1 and athcJ11k.l i k Vdn Jande IJui Le sy grense vir opgeleicle onder=
\'Jysers. Et.:!rs l1eL d.ie sendeljnye cUe onderriywerk yedoen,
mdar
baar. Sou,migc van bulle hel uit DuiLcdand na Suidwes-Afrikd (_Jckom
(JJHskool te hou en anclt•re
\-Vc"lt-~ in\VLHl~rsvon
Suid\ves-'/<1)
VAN I"IYK,
:..'l.'_,__~.!J:..,p. 141.
75) HM<NAHD, s.s. Di('
uwlen'L'::.~_in di<~llf!SI.utn v<ln die on=
dcn.-Jys, p. 1 o.
366
Afrika wat hulle voor hulle koms na Suidwes-Afd ka in Duits=
land as ondt:rwysers bekwaam het. Die Departement het sedert 1921 staatgemaak op onderwysers wat in die destydse Unie van Suid-Afri ka opgelei is omdat daar geen fasil i tt';i, te vir die op=
leiding van Blanke onderwysers in Suidwes-Afrika bestaan het nie.
Daar kon nie voldoende kandidate in Suid\ves-Afrika <Jt)Wcrf word om die oprigting van n eie opleidingsentrum te regverdig nie.
Die fei t dat getroude omlerwyseresse nie permanente poste kon bek1ee nie, het die werwing van veral dames vir die onderwys bemoeilik. 76 ) Tussen die jare 1925 tot 1939 was daar 'n to=
taal van 24 onderwysers vanuit Suidwes-Afrika wat in die des=
tydse Unie van Suid-Afrika as onderwysers gekwalifiseer het.
Dit was nie eens twee onderwysers per jaar nie. Na 1939 is meer onderwysers uit Suidwes-Afrika gewerf (vgl. tabe1 7.12).
Die vermeerdering van onderwysers uit Suidwes-Afrika in 1944 (vgl. tabel 7.12) kan toegeskryf word aan die verhoogde ::;a=
larisse wat in daardie jaar in werking getree het. Die in=
stelling van vrye beurse en lenings in 1950 kan die oorsaak wees vir die buitenge1von8 aantal inskrywings in 1951. In 1952 was daar egter 'n skerp claling. llierdie daling in 1952 is moontlik te wyte
a<:~ndie feit d<>t alle moontlike kandidilte reeds in die vorige
jc~argewerf is.
Vanwee die tekort aan opgeleide onderwysers oor bykc~ns die hele mandaattydperk (1915-1975) was keuring, wat 'n nooclsaak=
like voorvereiste was vir onderwysersopJeiding, slegs ir. ·n 76) SUID\vF:S-l\FRIKA (l\dministrasie). Rr1pport van die Admi=
nistrateur vir die jaar 1932, p. 7.
Vgl. ook 'l'HE \HNDIIOEK AJJVER'l'lSI,:t<, 30 April 1932.
367
mi ndere mate lc;<'<]CfJ<tS. 1'1)
Volyens van Wyk
js die "IJaie be=
lauqr-ike bte•JillS(2l van k<"llt'ill•J" sleys in "uitsondeClike en on=
vermydG l iku"
<JeVallle Lue<Jef•ds.
'I'ABEL 7. 12
CE:'I'i\1, PH fMeHio
orm~:HWYSt::HSVAN!JJ'I' SU IDWES-M''EHKA GEWERF l ') 39--19~7
'/ij),Jaar Getal onderwysr21 s .Jaar Getal onderwyers
1939 3 1949 10
1940 6 1950 23
] 941 5 1951 232
1942 4 1952 u
1943 4 195) 29
1944 11 1954 25
1945 12 1955 20
1946 l1 1956 26
1947 'I 1957 26
1948 7
---
Kraytem; die
Onderwysproklama~;ievan 1926 is daar indirek keuring toegepas met die ecrste aanstelling van'n onderwyser, deurdat daar 'n
procftydper~k WdSvoordat 'n onderwyser perma=
mmt aangestel kon word. Ilierdie proeftydperk het gewissel van ses maande tot twee jaar. Indien die onderwyser se ge=
drag onbevr·edigend wds, kon sy di enstydperk beeindig word met of sander kennisqewing. 79)
GeuHr·ende die laat derLi.gcrJarc "-''-'S daar, tydens
die
8kono=miesu i nsinki II'J, 'n lyd<Jl ike onderwysersoorskot met die gevolg dat dadr toe 'n rnate
V<>llkeur ing vc;n onderwysers kon plaas=
TJ)
VAN lvYK, op. ci_'.:_., p. 141.
'IB) SOU'l'll v/I.::S'l' AFHTCA (AdwinisL:ration). Heport. of the Erlu=
pp. 141-153.
·19) SUJDWF:S i\FHIKA (Administrdsje). Onderwys Proklamasie 16
~192~, dt-L.
10.
1GB
vind. 80 )
Volgens ·n aanbeveling van die Kommissie van 195B moes die werwing varr onderwysstudente gepaard gaan met strenger keu=
ring wat sou rneebring dat meer en beter rekrute gewerf word. 81) Met die beursskema wat in 1975 gevolg is vir op=
leiding van onderwysers, moes kandidate medies gekeur word.
Duitse onderwysers is van oorsee gewerf om onderrig aan Duitssprekende 1eerlinge te verskaf. In 1964 was daar a1=
reeds ses Duitssprekende onderwysers in diens van die Depar=
ternent. 82 ) Om die tekort a an Dui tssprekende onder.wysers die hoof te bied, is bes1uit om die aantal Duitssprekende on=
derwysers vanuit Duits1and te verhoog. Teen die einde van 1966 was daar reeds 13 Duitssprekende onderwysers in diens van die Onderwysdepartement. 83)
7.3.2.2 Die op1eiding van onderwysers
Uit die voorafgaande paragrawe b1yk dit dat die opleidings=
geriewe van die destydse Unie van Suid-Afrika gebruik is vir die opleiding van onderwysers van Suidwes-Afrika. Dit het egter noodsaaklik geword dat daar
heie opleidingsentrum in Suidwes-Afrika moes wees waar volkseie onderwysers opge1ei kon word.
Aangesien die gebied jaar1 i.ks 'n minimum van 60 bykom<"nde on=
80) The Windhoek Advertiser, 30 April 1932.
Vg1. ook SUTDWES-AFRIKA (Adrninistrasie). Rapport van die Addministrateur van 1934, p. 5.
81) SOUTH WEST AFRICA (Administration). Report of the Edu=
cation Commission 1958, p. 153.
82) SUID\'JES-AFRTKA ( Administrasie). Departement van Onder=
wys. .JaarversJag vun cii'-' Direl:t"\lr _ 1964, p. 16.
83) Tbid., 1966, p. 15.
369
vee] dat h onderwyskollege in die gebied opgerig moes word.
Daar is in 1962 beslu[t op
'nperseel in Windhoek vir die voorgeste1de onderwysko1lege vir Blankes. h Komitee onder die voorsitLerskap van die Direkteur van Onderwys is aange=
stel om onderwysopleidingsirttlgtings in die Repub1iek van Suid-Afrikn te besoek en verslaq oor sy bevindings te doen. 85)
VolCJens die 1964 Memorandum 86
) is die noodsaak1ikheid van so
h
inrigting in Suidwes-Afrika weer eens beklemtoon. Intussen het daar ook veranderinge in die onderwysbe1eid ingetree wat oak die opleiding van onderwysers beinvloed het. Die Wet op die Nasionale
~1derwysbe1eid,1967 (Wet 39 van 1967) is ge=
wysig deur die
l~ysigingswet ~iceNasiona1e Onderwysbeleid, 1969 (\•let 73 van 1969) om ook vir die opleiding van onderwy=
sers voorsieninq te madk. Die vo1gende bepa1ings word onder andere in die Wet vervat:
Die Republiek van Suid-Afrika
n~etonderwysersop1eiding ko-orcl i neer;
Alle P<"rsone wat as onderwysers opgelei word, moet ge1yke CJelde1ike llulp van staalswee ontvang;
Prirnere skoo1ondenJysers moet
'11kursus van minstens drie jaar deurloop, en vir sekondere skole, moet die kursus n1irtstet1s vier jdar· duur.
84) SOU'I'Il
\'IES'I'AFHICA (Administration). Report of the Edu=
cation Commission 1958, p. 153.
85) SUID\'IES-AFHIKA (AdminisLcasic). VJitboek 1965-1966, p. 62.
86) SOU'I'II WJ·:S'l' AFRICA (AdmtnisLration). A memorandum on
edo1cat~ion
in South \·lesL
Africc~1964, pp. 63-65.
370
Die opleiding van prim@re skoolonderwysers
u~eL-danonder=
wyskolleges of universiteite geskied, terwyl onderwysers vir
~ekondere
skole slegs aan universiteite opgelei kan word.
Teen 1975 was hierdie Wet nog van krag en is alle onderwy=
sersopleiding vir Suidwes-Afrika nog in die Republiek van Suid-Afrika aangebied. Die voorgestelde inrigting vir on=
derwysersopleiding vir Suidwes-Afrika was in 1975 gedeelte=
lik voltooi en die verwagting was dat die eerste onderwysers aan di~ inrigting hulle studies in 1980 sou voltooi.
7.3.2.3 Beskikbaarheid van beurse aan onderwysstudente Beurse het nie slegs gedien vir die werwing van kandidate vir die onderwysberoep nie, maar die Administrasie het ook beurse aan kandidate voorsien omdat daar nie in Suidwes-Afrika oplei=
dingsgeriewe vir verdere studies bestaan het nie. Kandidate moes dus oor h lang afstand na Suid-Afrika reis om hulle op=
leiding te ontvang. Slegs die beurse wat betrekking het op die opleiding van onderwysers word in hierdie afdeling behan=
del.
Die eerste beurse vir onderwysersopleiding wat deur Suidwes- Afrika Administrasie beskikbaar gestel is, is in 1935 aan ses studente aangebied. Hierdie studente moes aan inrigtings in die destydse Unie van Suid-Afrika studeer. 87)
'I'ussen die jare 1935-1954 het die Administrasie rentevrye le=
nings asook nie-terugbetaalbare beurse aan voornemende onder=
wysstudente beskikbaar gestel. Hierdie fasiliteite was ook beskikbaar aan studente van Suid-Afrika indien hulle van voor=
87) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Departement van Onder=
wys. Jaarverslag van die Direkteur 1940, p. 10.
371
neme was om in Suidwes-Afrika onderrig te gee. Die beurse was Rl20,00 en die lenings RBO,OO jaar1iks vir h onderwysers=
kursus van twee jaar. Hierdie beurse en 1enings is in 1954 verhoog na R120,00 en R240,00 onderskeidelik vir kursusse van drie en vier jaar. 88)
In 1970 is die aanta1 studiebeurse vir onderwysersop1eiding vermeerder van 110 tot 150 per iaar. Vir diensdoende onder=
wysers is die volgende studietoelaes ingeste1: 'n jaar1ikse studietoelae van R2 000,00 per jaar vir gevorderde studie om vakansiekursusse by te woon, en jaar1iks vyf studietoe1aes van R1 000,00 elk vir nagraadse studie in di~ rigtings waarin die onderwysdiens
hbesondere behoefte het. 89
)
In 1970 is 170 beurse vir verdere studie toegestaan waarvan 157 vir die opleiding van onderwysers was. 90) Volgens die jaarvers1ag van 1975 het die geta1 beurse vir verdere studie
2 0 - . 1 . . 91)
gestyg tot 4 waarvan 146 v1r onderwysersop e1d1ng was.
7.3.2.4 Indiensopleiding
Dit het spoedig noodsaaklik geword om onderwysers wat in diens was op die hoogte te bring met nuwe metodes, tegnieke en kennis. Hiervoor is kursusse gere~1 wat die onderwysers gedurende die aande, naweke en vakansietye kon bywoon. Dit kon ook gebeur dat onderwysers lyde1ik vrygeste1 was van tm].le skoolhoubedrywighede om sulke kursusse by te woon.
Die tekort aan onderwysers bet ook aanleiding gegee tot die 88) VANWYK, op. cit., p. 140.
89) SUIDWE:S-AFRIKA (Administrasie). Departement van Onder=
wys. Jaarvers1ag Vdn die Direkteur 1970, pp. 30-31.
90) Ibid., p. 31.
91) Ibid., 1975, p. 23.
372
aanbieding 92)
van kort onclerwyskursusse aan dien3cloenr]e onderwy=
sers. Reeds in 1940 en weer in 1949 is vakansiekursusse in Liggaamsopvoeding aangebied. In 1949 is h kursus aange=
hied om onderwysers te ori~nteer in die gebruik van films in die k1askamer. In 1955 is
hkursus gehou vir onderwysers om hul1e te ori~nteer ten opsigtevan die aanbieding van ge1eent=
heidsvakke. 93 )
Om die onderwysers beter toe te rus vir hu1le taak, het die onderwyshoofde van die Repub1iek van Suid-Afrika en van Suid=
wes-Afrika bes1uit dat e1ke Onderwysdepartement sy eie kur=
suskomitee moes benoem om opknappingskursusse en universi=
teitsop1eidingskursusse te organiseer.
hKursuskomltee vir Suidwes-Afrika is deur die Direkteur van Onderwys saamgesLel en die komitee het reeds in 1964 met sy werksaamhede begin. 94)
As gevo1g van
hernstige behoefte aan opgeleide kindertuin=
onderwyseresse in 1964 is, deur middel van indierlsop1Riding, h organiseerder vir Kindertuinonderwys na Londen gestuur om kleuterskoolonderwysopleiding te ontvang. 95)
Verskeie konferensies en opknappingskursusse is gedurende 1965 gehou en volgens die Direkteur was die belangstelling in die kursusse bemoedigend. 96)
92) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Witboek 1970, pp. 30-31.
93) SOUTH WEST AFRICA (Administration). Report of the Edu=
cation Commission 1958, pp. 26-27.
Vg1. ook SOUTH WES'l' AFRICA (Administration). A memo ran=
dum on education 1964, p. 39 en SUJD-AFRIKA (Republiek).
Verslag van die Kommissie van Ondersoek na aange1eent=
hede van Suidwes-Afrika 1962-1963, p. 232.
94) SlJIDWES-AFRIKA (Administrasie). Departernent van Onder=
wys. Jaarvers1ag van die Direkteur 1964, p. 15.
95) Ibid., 1964, p. 16.
96) Ibid., 1965, p. 15.
373
ln 1966 is n a~ntal naweek-, ori~nterings en kart kursusse gehou vir diensdoende onderwysers. Die vakke betrokke by die kursnsse waro S<lng, Rekenkundoc', \'liskuncte, 1'a 1 e an Godsdienson=
derrig vir beide die prim&re en sekond&re skole. 97)
Die Direkteur hel in sy jaarverslag van 1967 gemeld dat in=
diensopleidinq <Jedurende daar:die jnar <Joed bygewoon is in Bio=
logie, Niskunde, Ligqaamsopvoedinq en Rekenkunde. 98)
Vanwee inlensir0\vcc navorsin') t.er plaalse en oorsee en in die lig van vorige onde:rvlndin(j, is daar
ildeurtastende evalueringspro=
gram oprJestel vir die een,te rh:-ie st~anderds van die primere skool. Die doel van hierdi.e program was om elke leerling vol
gc~ns
sy maksimum
potc~nsiaalte ladt presteer en gaande\veg sy vordering te evalueer. Daar is vir di~ doel h oriinterings=
ku~sus
ingeslel wat deur alle m&re skoolonderwysers hygewoon is.
skoolhoofde sowel as pri=
99)
V.:•nv;ee die nuwe sillabu,;e>e 'vat. in )968 in gebruik geneem is, het
d~ar ~~steeds grater behuefte aan indiensopleiding ontstaan en ·is dc1ar in daardie iaar
v•~rskillew:lekursusse gehou wat deur 1 7G!:l ow:!er·wysers byqewoon is. 100)
Daar was volgens die \vitboek van J'J70 'n ernstige tekort aan op=
1
0] )gel ei de ondet:"wys<; rs in bepauid2 val:ke. llierdie tekort bet aanleiding qe•Jee tot korL
indi~omsopleidingskursussf?ann diens=
doende
9'1)
98) 99) 100)
onilt:J_-wyso.;;:_r:_;. 102) , 1966, p. 15 Q1 i cl • , J 'J C -, , p. 1 5 •
Ibi_Q., pp.
22~23._Ibid., 1968, p. 2. (Die getal sluit Blank8s,
~wartes enKleurLitHl'-' in).
101) surm·ms-t,FlHKA (Admini sLrasie \. vii tboek l (no, pp. 30-31.
102) VAN WYK, , p. 147.
3/4
Gedurende 1970 is die volgende kursusse deur die Onderwysde=
partement gereel:
h Voorligtingskursus in Bybelstudie-onderrig
. n Orienteringskursus in Aardrykskunde en Geskiedenis
h