n a t / o n a l E
MUSEUM
NEWS
NUUS
APRIL 1986
Bladsy Pago 7 8 9 10 11 12 15 16 1920
2 4 2 5 2 6 2 9 INHOUD/CONTENTS Diospyros — P C . Zietsm an Videoprogramme in M useum s — H .J .M . Lam prechtDie Klein gekolde kat — J.P. W atson
Die Vrystaat Provinsiale blom —
L. Zietsm an
An exciting, over 2 4 0 million year old, fossil discovery for museum — B.C. Rubidge
Die Oranjerivierkolonie — D.A. v.d. Bank
A rare find: The Variable Quill-snouted snake—
C D . Lynch
'n Dame met 'n besondere uitrusting —
A C M . Coetzer
The mouths of babes — R .M . Douglas
Die Bontpootbosluis en Kongo-koors —
E. Pieterse
Florisbad: 'n Kampeerterrein van meer as 4 0 0 0 0 jaar oud — J.S. Brink
Insect champions — S. Louw
Die sosiale gedrag en ekologie van die Swartpiek —
J.J. H erholdt
Klipmure vertel verhale — J.J.B. D reyer
African Headrests — S. Bishop
Museumnuus is ‘n gratis ses-maandelikse nuusbrief van die Nasionale Museum, Posbus 266, Bloemfontein, 9300. Tel- (051) 7 9 6 09. Enige foto's of inligting in hierdie nuusbrief mag met erkenning van die bron gereproduseer word.
Museum News is a free bi-annual newsletter of the National Museum, P.O. Box 266, Bloemfontein, 9300. Tel (051) 7 96 09. Any photographs or information published in this n ew sletter may be reproduced w ith acknowledgement of the source.
VOORBLAD/FRONT COVER — Houtpop/Wooden doll deur/by M e j./M is s L.M. Pretorius Redaksie/Editorial staff M e v /M rs H.J.M. Lamprecht Dr C.D. Lynch Dr C M. Engelbrecht Dr S. Louw M n r /M r J. Haasbroek M e j/M is s M.C. Genis (Kunstenaar/Artist M e w /M m e s H. de Villiers I. van Rooyen (Setwerk/Typesetting M n r /M r S.J. Greyling (Fotograaf-Drukker/ Photographer-Printer) M n r /M r L W . v.d. Merwe (Taalversorger/Language Adviser)
NO. 30
REDAKSIONEELDaar bestaan o u e n nuw e ideesom trent w a t 'n m useum nou ein tlik is. In 1 7 2 7 het Caspar F. Reichel in sy M u seo g rap h ia 'n m useum beskryf as 'n "cham b er of treasures — rarities — objects of nature — of art, and of reason". Dr. Sam uel J o h n s o n ’s D ictio n a ry (1 7 5 5 ) verklaar die term as "a Repository of learned Curiosities". Die moderne definisie soos in 1 9 7 0 deur "The A m erican A ssociation of M u s e u m s " gedefinieer lui: "A n organized and perm anent nonprofit institution, essentially educational or aesthetic in purpose, w ith professional staff, w h ich ow ns and utilizes tangible objects, cares for them and exhibits them to the public on some regular schedule"
D aar het dus oor die jare heen ’n m erkbare klem verskuiw ing plaasgevind. D a ar w ord n o u d eu r v\etenskaplikes navorsing onderneem en 'n m useum is nie langer net 'n bew aarplek van rariteite en seldsam e voorwerpe nie. Die m useum isook nie langer net toeganklik vir 'n paar nuuskieriges of intellektueles nie. A an die publiek w ord nou spesifieke dienste gelew er w a t hulle die kans bied om in 'n ontspanne atm osfeer onbew ustelik kennis op te doen. Die nuutste t o e v o e g i n g s t o t m u s e u m s in d ie v e r b a n d is w etenskapsentrum s en ook "discovery room s" w a a r die publiek toegelaat w ord om voorwerpe te hanteer en selfs feite d aarom trent uit rekenaarste bekom. Di6 benadering is baie g ew ild veral onder die jeug, omrede die besoeker nou nie net vol feite geprop w ord nie m aar aktief deelneem aan die leerproses.
Elke m useum w a t dus aktief navorsing doen en ook die m oderne tegnologie inspan en benut om die publiek se belangstelling te prikkel het 'n bestaansreg en voldoen aan die jongste definisie van 'n m useum .
A lh oew el daar 'n groot klem verskuiw ing in m useum s plaasgevind het, is die grootste struikelblok by m useum s in S u id -A frik a nog steeds om die perd (synde die publiek) by die w a te r te kry. As hy d aar is, sal ons (die m useum s) hom wel kry om te drink.
H .J.M . L A M P R E C H T
Gedruk deur die Nasionale Museum, Bloemfontem. Printed by the National Museum, Bloemfontein.