• No results found

Intensiteit van woede-ervaringe in situasies rakende sensoriese prosesseringsgedrag

PROBLEMATIESE WOEDE

AFDELING 2: Ondersoek die frekwensie van deelnemers se woedegedrag

6.3 RESULTATE VAN DIE STUDIE

6.3.4 Intensiteit van woede-ervaringe in situasies rakende sensoriese prosesseringsgedrag

In hierdie gedeelte word die resultate van afdeling een van die woedevraelys weergegee (vgl. Bylae C). Deelnemers het die intensiteit van hul woede-ervaringe aangedui volgens die gegewe responskategorieë. Die resultate oor deelnemers se woede-ervaringe is per sensoriese prosesseringskategorie aangebied (vgl. Tabel 6.23 tot Tabel 6.28).

Tabel 6.23: Intensiteit van woede-ervaringe in situasies rakende reuk– en smaakprosessering

Item

n = 84 Nie ontsteld Persentasie (frekwensie) deelnemers Geïrriteerd Frustreerd Kwaad Woedend Wanneer ek nie kan wegbeweeg van 'n sterk reuk nie,

raak ek… 25% (13) 45% (38) 27% (23) 6% (5) 6% (5)

As ek speserye of geurmiddels by my kos wil voeg en

daar is niks beskikbaar nie, raak ek… 30% (25) 32% (14) 22% (18) 11% (9) 6% (5) Wanneer mense my aanhou vra: "Ruik jy dit?" en ek ruik

dit nie, raak ek… 37% (31) 33% (28) 25% (21) 1% (1) 4% (3)

Wanneer ek parfuum ruik waarvan ek hou en ek kan nie

die reuk verder ondersoek nie, raak ek… 57% (48) 12% (10) 22% (18) 5% (4) 5% (4) Wanneer ek in 'n situasie is waar ek onbekende kos moet

eet, raak ek… 44% (37) 26% (22) 14% (12) 12% (10) 4% (3)

As ek in 'n situasie is waar die kos min smaak het, raak

ek… 33% (27) 33% (27) 19% (16) 13% (11) 3% (2)

As ek in 'n situasie is waar die kos sterk geure het en ek

kan dit nie beheer nie (bv. restourant), raak ek… 36% (30) 26% (22) 25% (21) 8% (7) 5% (4) Reuke is belangrik vir my. As ek die behoefte het om

aan 'n objek te gaan ruik (bv. 'n blom) en die situasie laat dit nie toe nie, raak ek…

55% (46) 18% (15) 23% (19) 5% (4) 0%

Die grootste hoeveelheid deelnemers het nie ontsteld geraak as hul: nie iets self kon ruik wat ander kon nie (37%), ‘n reuk verder wou ondersoek, maar dit was nie moontlik nie (57%), onbekende kos moes eet (44%), sensitief was vir kos met sterk geure en smake, maar nie die situasie kon beheer nie (36%) en aan ‘n objek wou gaan ruik, maar dit was nie moontlik nie (55%). Die grootste hoeveelheid deelnemers het geïrriteerd geraak as hul: nie sterk reuke kon vermy nie (45%), ‘n spesifieke smaak wou proe (spesery of geurmiddel byvoeg), maar dit was nie beskikbaar nie (32%). Drie en dertig persent (33%) van die deelnemers was nie ontsteld as hul kos min smaak gehad het nie, terwyl dit 33% van die deelnemers geïrriteer het. Die grootste hoeveelheid deelnemers het dus geen tot lae intensiteit woede-ervaringe ten opsigte van reuk– en smaakprosessering getoon.

Tabel 6.24: Intensiteit van woede-ervaringe in situasies rakende bewegingsprosessering

Item

n = 84 Nie ontsteld Persentasie (frekwensie) deelnemers Geïrriteerd Frustreerd Kwaad Woedend As ek in 'n situasie is waar ek met hoogtes gekonfronteer

word, raak ek… 31% (26) 13% (11) 30% (25) 13% (11) 13% (11)

As ek die behoefte het om rond te beweeg soos dans of

hardloop, maar die situasie laat dit nie toe nie, raak ek… 26% (22) 20% (17) 31% (26) 15% (13) 7% (6) As ek in 'n situasie is waar ek beweging moet verduur

soos om op 'n roltrap of in 'n hyser te ry, raak ek... 61% (51) 10% (8) 15% (13) 8% (7) 6% (5) Wanneer ek oor goed struikel of daarteen stamp, raak

ek.... 18% (15) 25% (21) 27% (23) 21% (18) 8% (7)

As ek in 'n situasie is waar ek beweging moet verduur

soos om in 'n motor te ry, raak ek… 73% (61) 19% (16) 6% (5) 1% (1) 1% (1) As ek nie aan 'n fisiese aktiwiteit kan deelneem nie, raak

ek… 49% (41) 18% (15) 17% (14) 12% (10) 5% (4)

As ek trappe klim en onseker is oor waar om te trap, my

balans verloor of struikel, raak ek... 17% (14) 27% (23) 27% (23) 22% (18) 7% (6) Wanneer ek duiselig voel na ek byvoorbeeld gebuk het of

te vinnig opgestaan het, raak ek... 42% (35) 26% (22) 29% (24) 2% (2) 1% (1)

Die grootste hoeveelheid deelnemers het nie ontsteld geraak as hul: met hoogtes gekonfronteer was (31%), die beweging van ‘n roltrap of hyser moes ervaar (61%), die beweging soos om in ‘n motor te ry moes ervaar (73%), nie aan ‘n fisiese aktiwiteit kon deelneem nie (49%), duiselig gevoel het na hul vinnig opgestaan het (42%). Sewe en twintig persent (27%) van die deelnemers het geïrriteerd geraak as hul trappe geklim het en nie seker was waar om te trap nie, hul balans verloor of gestruikel het. Die grootste hoeveelheid deelnemers was frustreerd as hul die behoefte gehad het om rond te beweeg, maar die situasie het dit nie toegelaat nie (31%) of as hul oor goed gestruikel of gestamp het (27%). Die grootste hoeveelheid deelnemers het dus geen tot gematigde intensiteit woede- ervaringe ten opsigte van die prosessering van beweging getoon.

Tabel 6.25: Intensiteit van woede-ervaringe in situasies rakende visuele prosessering

Item

n =84 Nie ontsteld Geïrriteerd Persentasie (frekwensie) deelnemers Frustreerd Kwaad Woedend Wanneer ek die behoefte het om 'n kleurryke plek te besoek met helder

ligte, maar die situasie laat dit nie toe nie, raak ek… 40% (34) 25% (21) 23% (19) 6% (5) 6% (5) Wanneer ek by die huis is en ek wil die gordyne toe hou, maar die situasie

laat dit nie toe nie, raak ek... 35% (29) 27% (23) 17% (14) 15% (13) 6% (5) Wanneer ek klere dra wat nie kleurryk genoeg is nie, maar die situasie

laat my nie toe om dit te verander nie, raak ek… 56% (47) 20% (17) 14% (12) 6% (5) 4% (3) Wanneer ek iets probeer vind in 'n vol of deurmekaar laai, raak ek… 6% (5) 23% (19) 33% (28) 26% (22) 12% (10) Wanneer ek 'n plek probeer vind en die aanwysings vir die straat, gebou

of vertrek miskyk, raak ek... 7% (6) 23% (19) 42% (35) 18% (15) 11% (9) As ek op TV of in rolprente na onstabiele of vinnig bewegende visuele

beelde kyk, raak ek… 37% (31) 30% (25) 23% (19) 7% (6) 3% (2)

Wanneer ek skielik besef mense het die vertrek binnegekom sonder dat ek

dit opgelet het, raak ek... 58% (49) 18% (15) 14% (12) 8% (7) 1% (1)

Wanneer ek in 'n groot winkel inkopies doen, raak ek…. 36% (30) 25% (21) 29% (24) 7% (6) 4% (3) Wanneer ek baie beweging om my sien, soos in 'n besige winkelsentrum

of skougronde, raak ek… 26% (22) 32% (27) 33% (28) 4% (3) 5% (4)

Wanneer daar baie visuele afleidings is, wat ek nie kan beperk nie (bv.

kan nie die deur toe maak of televisie afskakel nie), raak ek... 15% (13) 33% (28) 32% (27) 13% (11) 6% (5)

Die grootste hoeveelheid deelnemers het ontsteld geraak as hul: die behoefte het na kleurryke plekke met helder ligte en ‘n besoek was nie moontlik nie (40%), lig in ‘n vertrek wou beperk, maar die situasie het dit nie toegelaat nie (35%), na onstabiele of vinnig bewegende visuele beelde gekyk het (37%), besef hul het nie opgelet toe mense die vertrek binnegekom het nie (58%), in groot winkels inkopies gedoen het (36%). Drie en dertig persent (33%) van die deelnemers het geïrriteerd geraak as daar visuele afleidings was wat hul nie kon beperk nie. Die grootste hoeveelheid deelnemers het frustrasie ervaar as hul: iets in ‘n vol of deurmekaar laai/vertrek moes soek (33%), ‘n plek wou vind en die aanwysings vir ‘n straat of gebou nie kon raak sien nie (42%), baie beweging om hul gesien het, soos in ‘n winkelsentrum of skouterrein (33%). Die grootste hoeveelheid deelnemers het dus geen tot gematigde