• No results found

5.1 VERDERE FUNKSIES VAN DIE GESONDHEIDSKOMITEE

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "5.1 VERDERE FUNKSIES VAN DIE GESONDHEIDSKOMITEE "

Copied!
73
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK 5

VAN GESONDHEIDSKOMITEE TOT STADSRAAD

5.1 VERDERE FUNKSIES VAN DIE GESONDHEIDSKOMITEE

5.1.1 GESONDHEIDSDIENSTE

Aangesien die Gesondheidskomitee nie 'n gesondheidsinspekteur in diens gehad het nie, het die Provinsiale Adrninistrasie in 1947 toeslemming verleen dat die gesond- heidsinspekteur van Vesco oak as gesondheidsinspekteur n1ag oplree namens die Gesonclheidskomitee.1591 Dr. W. Mondriaan is in 1947 as eregeneeskundige bearnpif~

aangeslel.692 In Januarie 1949 is dr. Watson van die Mediese Bystandsfonds in hierdie pas aangestel.693 Die gesondheidsregu lasies is oak op 12 Januarie 1949 afgekondig.69•

Die Gesondheidskomitee het tot 1950 van die personeel van die Gesondheids- departement van Vesco gebruik gemaak. Vanaf 1 Julie 1950 het die Gesondheids- komitee die Gesondheidsdepartement van Vesco oorgeneem. Van die personeel wat in Vesco se diens was, is nou deur die Gesondheidskornitee in diens geneem. M nr. E.A. Lewis-Enright is as hoofgesoncfheidsinspekteur en mnr. T.H. White as gesoncf- heidsinspekteur (graad 3) aangestel.695 As knaagdierbeheerbearnpte is rnnr. Dalton

691 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 January 1947 - 11 June 1948. val. 1: minute of the third ordinary meeting, 26 March 1947.

692 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 January 1947 - 11 June 1948, val. 1: minute of the sixth ordinary meeting, 23 .June 1947.

1593 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, val. 2: minute of the 24th ordinary meeting, 28 February 1949.

69• Provinsie Transvaal, "Munisipaliteite Alberton. Benoni, Bethal, Boksburg. Brakpan, Elsburg, Ermelo, Germiston. Heidelberg, Johannesburg. Kempton Park. Krugersdorp. Louis Trichardt, Middelburg.

Nigel, Pretoria, Randfontein. Roodepoort. Maraisburg, Springs. Vereeniging, Witb;mk en Zeerust en die Gesondheidskomitee van Vanderbijl Park: publieke gesondheidsverordeninge en regulasies". ad- ministrateurskennisgewing no. 11. Buitengewone Offisie/e Koerant, val. 128, no. 2114, 12 Januarie 1949. p.1.

695 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948-27 February 1951, val. 2: minute of the 40th ordinary meeting, 30 June 1950.

HOOFSTUK 5

124

(2)

aangestel.696 Mnr. Lewis-Enright is vanaf Januarie 1951 ook as voedselinspekt8ur aangestel.697

Vyftien swart mense is ook vanaf 1 Julie 1950 van Vesco oorgeneem. Hierdie swart mense het hoofsaaklik as veldwagters, straatveers, knaagdierbeheerders. begraaf- plaaswerkers en werkers by open bare geriewe· gewerk. Toerusting wat Vesco vir sy gesondheiclsdienste gebruik het, is deur die Gesonclheidskornitee oorgeneern.69B

'n Groot mylpaal is in 1952 bereik toe die eerste tydelike geneeskundige bearnpte (stadsgeneesheer), clr. I.L. Bradfield, by die Gesondheidsclepartement aangestel is.599

5.1.2 VERKEERSDEPARTEMENT

Die Gesondheidskomitee se verkeersregulasies is op 21 Maart 1951 afgekondig.'oc Voor die afkondiging daarvan. was die Gesondheidskomitee nie by magte om die regulasies af te dwing nie. Die aanvanklike besluit was om na die afkondiging van die regulasies 'n verkeersbeampte aan te stel, wat beter verkeerbeheer tot gevolg sou he.

Op 30 Augustus 1950 is daar egter besluit om die pos van verkeersbearnpte dadelik in die pers te adverteer en ook orn tenders aan te vra vir die versl<affing van 'n rno- torfiets.701 Die suksesvolle kandidaat was mnr. R.J. Klapper wat vanaf 1 Februarie

s9s V<.lnderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951, vol. 2: minute of the 39th ordinary meeting, 29 May 1950.

697 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951, vol. 2: minute of the 47th ordinary meeting, 27 February 1951.

o9~ Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of the 41st ordinary meeting, 31 July 1950.

699 Town Council of Vanderbijlpark, Minutes, 27 March 1951-14 October 1952. vol. 3: notu!e van die 60ste gewone vergadering, 25 Maart 1952.

;oo Provinsie Transvaal, "Verkeersverordeninge en regulasies van toepassing op die munisipaliteite Bethal, Carolina, Duiwelskloof, Elsburg, Lichtenburg, Lydenburg, Morgenzon, Naboomspruit. Nelspruit, Rensburg, Rodeon, Rustenburg, Standerton, Tzaneen, Venterspost, Witrivier en Wolmaranstad en die Gesondheidskomitees van, Graskop, Leeuwdoornsstad, Messina. Roosville, Vanderbijlpark en Waterval Boven··, administrateurskennisgewing no. 243, Buitengewone Offisie/e Koerant. vol. 136, no. 2258.21 Maar! 1951, p.1.

701 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of the 42nd ordinary meeting, 30 August 1950.

(3)

1951 teen 'n salaris van £450 per jaar as verkeersbeampte aangestel is.702 Die mo- torfiets wat vir horn aangeskaf is. was 'n 500cc-Ariel wat van 'n sirene en 'n brand- blusser voorsien is. Mnr. Klapper is oak van 'n uniform voorsien.703 Kart na die afkoncliging van die verkeersregul<:~sies is mnr. Klapper oak as lisensie-insrekteur

aangestel.~o•

Die Verkeersdepartement se kantoor was in een van die twee huise langs Faraday House gehu isves. Nadat die Gesonclheidskomitee kantore in die Marthinus Pretorius-gebou bekom het, het die Verkeersdepartement oak na hierdie perseel verskuif. Die motorhuise by die Marthinus Pretorius-gebou is in kantore omskep.

waarin die Verkeersclepartement gehuisves is.705

Die toenernencle verkeerbeheer, wetstoerassing en gevolglik vergrote werksclruk h2t die dienste van 'n tweede verkeersbearnpte genooclsaak.705 Mnr. P.J. van der West- huizen is vanaf 1 Julie 1951 as junior verkeersbearnpte aangestel en hy is van ·n Norton-motorfiets voorsien.707 Mnr. Klapper het aanbeveel dat daar oak swart verkeersbeamptes aangestel word, wat vera! in die swart woongebiede diens kon doen.708 Die eerste swart verkeersbearnpte was rnnr. Richard Gaula wat vanaf 1 September 1951 in die pas aangestel is.709

Vanaf 1 Desember 1951 is mnr. Klapper na senior verkeersbearnpte bevorder en aangesien die pas van junior verkeersbearnpte verval het. is mnr. Van der West-

102 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of the 46th ordinary meeting, 30 January 1951.

703 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 47th ordinary meering. 27 February 1951.

704 Town Council of Vilnderbijlpark. Minutes. 27 March 1951 - 14 October 1952. val. 3: minute of the 48th ordinary meeting. 27 March 1951.

7os R.J. Klapper. Onderhoud. 14 Oktober 1991, (kassel in besit van die skrywer).

7os R.J. Klapper, Onderhoud. 14 Oktober 1991, (kassel in besit van die skrywer).

707 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes. 27 March 1951 - 14 October 1952, vol. 3: notule van die 52ste gewone vergadering, 31 Julie 1951.

70~ R.J. Klapper. Onderhoud, 14 Oktober 1991. (kassel in besit van die skrywer).

709 Town Council of Vanderbijlpark, Minutes, 27 March 1951 · 14 October 1952. vol. 3: minutes of the 53rd ordinary meeting, 30 August 1951.

HOOFSTUK 5

126

(4)

huizen na verkeersbeampte bevorder.710 In Desember 1951 is daar nog 'n verkeersbearnptepos geskep en mnr. W.P. Jacobs is in die pos aangestel.'''

Ten einde verkeerbeheer te reguleer. is die nodige verkeerstekens soos stoptekens en voetoorgange aangebring.m Geen parkering-tekens is byvoorbeeld in CW 1 en CW 2 aangebring, terwyl laaisonetekens in CW 1, CW 2 en CW 5 aangebring is. Daar is ook beperkte een-uur-parkeerareas by winkelsentrums in CW 1, CW 2 en CW 5 uitgesit. Voorsiening is ook vir parkeerareas in CW 1 en CW 2 gemaak.713

Vandal die eerste huise betrek is totdat mnr. Klapper as verkeersbeampte aangestel is, was daar geen verkeerbeheer of enige wetstoepassing nie. Dit het die taak van die Verkeersdepartement baie bemoeilik want die inwoners was nie cfaaraan ge- woond nie. Somrnige inwoners het gou aggressief 9eraak as hulle voorgekeer word oor een of ancfer verkeersoortrecfing. Stelselmatig is die inwoners "opgevoed" oor die noodsaaklikheicf van pacfveiligheid en die nakoming van verkeersregu lasies.

Baie aandag is aan skoolkinders gegee. Gereelde puntdienste is by skole gecfoen.

Lesings oor padveiligheid is ook vir skoolkinders aangebied.714

Die onderstaande vergelyking wil aantoon in watter mate die verkeerbeheer sukses- vol toegepas is:

110 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes, 27 March 1951 -14 October 1952. val. 3: minute of the 57th ordinary meeting, 11 December 1951.

711 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes. 27 March 1951 - 14 October 1952. vol. 3: notule van die 58ste gewone vergadering. 29 Januarie 1952.

712 Town Council of Vanderbijlpark, Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952. vol. 3: minute of the 50th ordinary meeting, 29 May 1951.

713 Town Council of Vanderbijlpark, Minutes, 27 March 1951 14 October 1952. val. 3: minute of the 55th ordinary meeting. 30 October 1951.

71 4 R.J. Klapper, Onderhoud. 14 Oktober 1991, (kassel in be sit van die skrywer).

(5)

1. AARD VAN OORTREDING TYDPERK

12-28 Feb April Junie

1951 1951 1951

Verkeersoortrecl i ngs 81 117 95

Vervolgings 55 83 80

Waarskuwings 46 50 85

Motors op pad getoets 10 12 19

Dagvaarcligings uitgereik 21 38 36

Ongelukke

Noodlottig 0 2 0

Ernstig 6 6 3

Minder ernstig 7 7 11

- -

BOETES BEDRAG

2.

Skulderkennings £60.10.0. £45.0.0. £88.10.9.

Boetes cleur landdros £81.1.8. £88.6.0. £195.5.0.

Totaal £141.11.8. £123.6.0. £283.15.0.

3. DIENSURE AANTAL URE GEWERK

Paddiens 77 ure 71 ure 111 ure

Kantoorure 45 ure 60 ure 73 ure

Hofure 7 ure 19 ure 20 ure

5.1.3 MARK

Die Gesonclheidskomitee het in Oktober 1948 besluit om 'n mark in CW 2 op te rig. Vesco is ook versoek om die nodige personeel te sekondeer wat die acfrninistrasie van die mark kon behartig.715 George Gale (Pry.) Ltd. het die rnarkgebou vir 'n bedr·ag van £1,875 opgerig.716 Op 23 Desember 1948 is die mark arnptelik geopen.7"

Die tarief vir 'n tafelspasie is op 1/6d per vk. jaart per dag of 10/- per vk. jaart per rnaand vasgestel. Die tarief vir 'n stalletjie is op 7/6d per stal!etjie per dag of £2 per stalletjie per rnaand vasgestel.718 Die tarief vir stalletjies is later na £10 per rnaand

715 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 20th ordinary meeting, 25 October 1948.

7ts Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 -27 February 1951. vol. 2: minute of the 21st ordinary meeting, 29 November 1948.

717 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of the 22nd ordinary meeting. 20 December 1948.

m Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 21st ordinary meeting. 29 November 1948.

HOOFSTUK 5

128

(6)

verlloog.719 Die stalleljies is in 1950 afgeskort en die huurgeld per rnaand is met

£2.10.0. verhoog. Vesco het die afskorting van die stalletjies narnens die Gesond- heidskomitee gedoen.720

Die publiek kon die markgebou huur vir funksies wat hulle daar wou hou.n1 Liefdadigheidsorganisasies kon egter die markgebou gratis bekom om funksies vir fondsinsameling te hou.722

Aanvanklik was die mark net op weeksdae oop, maar vanaf 5 Maart 1949 is die mark oak op Saterdae oopgestel.723 Vanaf 1 April 1951 sou die mark op Dinsclae.

Donderdae en Saterdae om 9 vm. en Vrydae om 2 nm. oop wees.72~ Sedert No- vember 1952 het die volgende rnarktye gegeld: geclurencle 1 Oktober tot 31 Maart was die markure vanaf 8 vm. tot 12 vrn. op Dinsdae. Donderclae, Vrydae en Saterclae. Gedurende 1 April tot 30 September is die markure vanaf 9 vm. tot 1 nm. op Dinsdae, Donderdae, Vrydae en Saterdae vasgestel.725

Die Gesondheidskomitee se markregulasies is op 30 Augustus 1950 uitgevaardig.726 Die eerste permanente aanstellings by die mark was mnr. L. Rosse! as senior markklerk/afslaer en mnr. J.W.C. Mitchell as afslaer/klerk. Seide die aanstellings het

7ts Vanclerbijlpark Health Commi}tee. Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951. val. 2: minute of the 25th ordinary meeting, 28 March 1949.

no V<:mderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948-27 February 1951, val. 2: minute of the 41st ordinary meeting. 31 July 1950.

721 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951. val. 2: minute of the 23rd ordinary meeting, 31 January 1949.

m Vanclerbijlpark Health Committee, Minutes. 3 August 1948-27 February 1951, val. 2: minute of the 24th ordinary meeting, 28 February 1949.

723 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951, val. 2: minute of the 24th ordinary meeting. 28 February 1949.

724 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes. 27 March 1951 - 14 October 1952. val. 3: minute of the 48th ordinary meeting, 27 March 1951.

725 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes. 13 November 1952 - 16 September 1954, val. 4: notule van die eerste gewone vergadering van die Stadsraad van Vanderbijlpark. 27 November 1952.

726 Provinsie Transvaal. "Gesondheidskomitee Vanderbijl Park: rnarkregulasies", administra- teurskennisgewing no. 643, Offisiele Koerant. val. 134. no. 2224. 30 Augustus 1950, p.488.

(7)

Foto no. 56: Die biblioteek in Einsteinstraat, CW 2.

Bron: Vanderbijlpark Stadsraad, Openbare Biblioteek, Fotoversameling.

129a

(8)

vanaf 1 Februarie 1951 gegeld.727 Vanwee die toename in bedrywighede by die mark, is daar vanaf 30 November 1951 op Vrydae ook van die dienste van tydelike personeel gebruik gernaak.m

5.1.4 BIBLIOTEEK

'n Kantoor in Vesco se administratiewe kantoorkompleks, Faraday House, is gehuur en as 'n biblioteek ingerig. Reelings is met Vesco getref vir die deeltydse gebruik van hu lie bibliotekaresse. Daar is sowat £1,000 se boeke, skryfbehoeftes en toe- rusting aangekoop en die voorsitter en sekretaris het die bibliotekaresse met die aankoop van boeke bygestaan.729

Die biblioteekure is op Maandae, Woensdae en Vrydae vanaf 2 nrn. tot 5 nrn. en op Dinsdae en Donderdae vanaf 7 nm. tot 9 nm. vasgestel. Die biblioteek het op 1 Maart 1948 begin funksioneer.730 Vanwee die geweldige belangstelling van die publiek het die Gesondheidskomitee Vesco versoek om 'n tydelike gebou in die park by Ein- steinstraat, CW 2, op te rig wat as biblioteek kon dien. Op 1 Desember 1948 is die biblioteek in die tydelike gebou geopen. Op 15 Augustus 1951 het die biblioteek weer verskuif na die grondvloer van die nuwe Vesco kantoorkompleks op die hoek van Einsteinstraat en Faraday Boulevard.731 Nadat die biblioteek verskuif het, is die tydelike gebou gebruik as 'n tydelike openbare vergadersaal.732

In 1949 is 'n koeponstelsel vir die uitreiking van boeke aanvaar. Die tye van die biblioteel< is ook aangepas na 10 vm. tot 5 nm. op Maandae tot Vrydae, en na 7 nm.

727 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948-27 February 1951, val. 2: minute of the 46th ordinary meeting, 30 January 1951.

m Town Council of Vanderbijlpark. Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952, vol. 3: minute of the 57th ordinary meeting, 1 I December 1951.

729 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 January 1947-11 June 1948. vol. 1: minute of the twelfth ordinary meeting, 26 January 1948.

no Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 January 1947 - 11 June 1948, val. 1: minute of the twelfth ordinary meeting. 26 January 1948.

731 P.R. Nell, Die geskiedenis van Vanderbij/park .... pp.9-10.

7JZ Vanderbijlpr~rk Health Committee, Joint Sub-Committee, Minutes of meetings and reports. 27 No- vember 1951 - 18 March 1952. val. 6: minute of the nineteenth ordinary meeting of the Joint Sub- Committee. 19 February 1952.

(9)

tot 8 nrn. op Maandae, Dinsciae, Donderdae en Vrydae.m Vanaf 1 Julie 1950 is die biblioteekure verder uitgebrei soda! die biblioteek ook op Woensdae tussen 7 nm. en 8 nm. asook op Saterdae tussen 10 vm. en 1 nm. oop sou wees.734 Die biblioteektye is in 1952 weer aangepas toe daar besluit is dat die biblioteek op Maandae tot Vrydae tussen 5 nm. en 7 nm. sou oop wees.735

'n Biblioteek subkomitee, wat in 'n adviserencle hoedanigheid sou optree. is ge- durende 1948 saarngestel. Dit sou uit vyf lede, waarvan drie deur die Gesondheids- komitee benoem is en twee lede cfeur die ingeskrewe lede gekies sou word, bestaan. Hulle sou 'n clienstermyn van 'n jaar

he.

Die benoemde lecle was mev. A. Oldridge en mnre. T.H.E. Lake en A.S. Nel. 'n Vergadering is op 26 Februarie 1948 in die skoolsaal gehou waartydens die ander twee lede van die Subkornitee gekies is.~36 Tydens die vergadering is rnev. P. Jones en rnnr. W. Harrison as lede verkies.717

Tydens die intreevergadering van die Biblioteek Subkornitee op 1 April 1948, is rnnr.

T.H.E. Lake as voorsitter aangewys.m Dieselfde vyf persone is 'n jaar later vir 'n volgende terrnyn aangewys. Hulle is vir die tydperk 1 Januarie 1949 tot 31 Desernber 1949 benoem.739 Vir die tydperk 1 Januarie 1950 tot 31 Desember 1950 is hulle ook weer aangewys.740

m Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951, vol. 2: minute of the 30th ordinary meeting, 29 August 1949.

734 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes. 3 August 1948-27 February 1951, vol. 2: minute of the 39th ordinary meeting, 29 May 1950.

m Town Council of Vanderbijlp<lrk, Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952. vol. 3: notule van die 58ste gewone vergadering, 29 Januarie 1952.

m Vanderbijlpark Health Committee, Minutes. 3 January 1947 - 11 June 1948, vol. 1: minute of the thirteenth ordinary meeting, 23 February 1948.

737 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 January 1947 - 11 .June 1948, val. 1: minute of the fourteenth ordinary meeting, 30 March 1948.

738 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 January 1947 - 11 June 1948, val. 1: minute of the fifteenth ordinary meeting. 26 April 1948.

m Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951. val. 2: minute of the 24th ordinary meeting, 28 February 1949.

740 Vanclerbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, val. 2: minute of the 37th ordinary meeting, 27 March 1950; Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of the 39th ordinary meeting, 29 May 1950.

HOOFSTUK 5

131

(10)

In 1950 het die Gesondheidskomitee vir mnre. T.H.E. Lake, W. Driver en dr. I. Ingram as lecle van die Biblioteek Subkomitee vir die tydperk 1 Desember 1950 tot 30 No- vember 1951 aangewys.741 Mnr. W. Driver het egter as lid van die Subkomitee beclank en mnr. P.R. Anderson is in sy plek aangeste/.742

Vir die volgende termyn wat vanaf 1 Desember 1951 tot 30 November 1952 gestrek het, is mnre. J.F. Lombaard. P.R. Anderson en R. Hicks deur die Gesondheidskornitee as lede aangewys.73 Mev. W. West en mnr. A. Markovic is op 15 Novernber as lecle verkies.n• Mnr. P.R. Anderson is op 6 Desember as voorsitter verkies, terwyl mnr.

J.F. Lombaard as ondervoorsitter verkies is.7"5 Gedurende 1952 is mnr. J.T. van Wyk as lid van die Subkomitee vir die tydperk 1 Julie 1952 tot 30 November 1952 aangewys.7' 6

Weens die toename in die biblioteek se beclrywighede. is daar permanente pos1e geskep van bibliotekaresse (vroulik), biblioteekassistent (vroulik) en junior biblioteekassistent (vroulik). Die biblioteek is cfeur twee werknemers van Vesco, nl.

mej. G.E. Cheney en mej. B.J. Luther bedryf. Met Vesco se goeclkeuring is rnej. G.E.

Cheney vanaf 1 Julie 1950 as bibliotekaresse aangestel.747 Mej. B.J. Luther is as biblioteekassistente aangestel en vanaf September 1950 van Vesco af oorgeplaas.748 Acldisionele paste van biblioteekassistente is geskep en mev. K.

741 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 195!. vol. 2: minute of a special meeting, 27 November 1950.

7·•2 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes. 3 August 1948- 27 February 1951, vol. 2: minute of the

46th ordinary meeting, 30 January 1951.

74J Town Council of V;:mderbijlpark, Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952. vol. 3: notule van n spesiale vergadering van die Vanderbijl Park Gesondheidskomitee, 6 November 1951.

74-1 Town Council of Vanderbijlpark, Minutes. 27 March 1951 - 14 October 1952, vol. 3: minute of the 57th

ordinary meeting, 11 December 1951.

745 Town Council ofVanderbijlpark, Minutes, 27 March 1951- 14 October 1952. vol. 3: notule van die 58ste gewone vergadering, 29 Januarie 1952.

746 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952, vol. 3: minute of the 63rd ordinary meeting, 24 June 1952.

w Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951, vol. 2: minute of the 38th ordinary meeting. 24 April 1950.

7•s Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951, vol. 2: minute of the 40th ordinary meeting, 30 June 1950.

(11)

Ramsden is vanaf 7 September 1950 in so 'n pos aangestel.7'' 9 Mev. Ramsden hf'Jt n1e lank na haar aanstelling nie haar bedanking vanaf 1 November 1950 ingedien en in haar plek is mev. V.M. Bester aangestel. Sy het egter nooit die pos aanvaar nie.750

Na die bedanking van mev. Neil as bibliotekaresse is mej. B. Luther vanaf 1 Februarie 1951 in die pos aangestel, terwyl mej. A. Venter en mej. Y.Y. Prinsloo ook vanaf 1 Februarie as biblioteekassistente aangestel is.751 Na die bedanking van mej. Venter vanaf 1 Februarie 1952 is mej. M.P. Scheepers as biblioteekassistent aangestel.7s2

Mej. Y.Y. Prinsloo het ook vanaf 1 Mei 1952 bedank.753 In haar plek is mev. B. Cosford vanaf 1 Augustus 1952 aangestel.754 Ook sy het nie lank na haar diensaanvaarding nie, bedank.755

Die biblioteek het groat aftrek gekry en daar was teen 31 Desember 1948 reeds 320 lede, terwyl daar 2,500 boeke was.755 Teen 31 Maart 1949 het die ledetal aangegroei na 335. Daar was nog nie 'n kinderafdeling nie, maar dit sou teen 1 Mei 1949 gereed wees vir gebruik.757 Nadat die kinderafdeling in gebruik geneem is, was daar teen 31 Julie reeds 205 kinderlede, terwyl daar 402 volwasse lede was. Die hoeveelheid boeke het ook aangegroei na 4705. Gedurende Juliemaand van 1949 is daar 3,100

749 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951. val. 2: minute of the 43rd ordinary meeting, 25 September 1950.

75o Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951. val. 2: minute of the 44th ordinary meeting. 30 October 1950.

751 Vanderbijipark Health Committee. Minutes. 3 August 1948-27 February 1951. vol. 2: minute or the 46th ordinary meeting. 30 January 1951.

752 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952. vol. 3: minute of the 59th ordinary meeting, 26 February 1952.

753 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes, 27 March 1951-14 October 1952. vol. 3: notule van die GOste gewone vergadering. 25 M a art 1952.

754 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952. val. 3: minute of the 64th ordinary meeting, 26 August 1952.

755 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes, 13 November 1952- 16 September 1954, val. 4: notule van die eerste gewone vergadering. 27 November 1952.

756 Vanderbijlpark He<1lth Committee, Minutes, 3 August 1948 -27 February 1951, vol. 2: minute of the Chairman of the V<lnderbijlpark Health Committee for the period December 1946 to December 1948.

757 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 26th ordinary meeting. 25 April 1949.

HOOFSTUK 5

133

(12)

boeke uitgeleen.758 Die ledetal teen 31 Julie 1950 vvas 639 volwassenes en 501 kinders. Gedurende Meirnaand aileen is 5,224 boeke uilgeleen.759 In 1950 is daar ook 'n biblioteekdiens aan die hospitaal beskikbaar gestel.750

5.1.5 SWART WOONBUURTONTWIKKELING

Die Gesondheidskornitee was verantwoordelik vir die vestiging, ontwikkeling en be- beer van swart woonbuurte.

5.1.5.1 DIE VEST/G/NG EN ONTWIKKELING VAN SWART WOONBUURTE

Vesco het aanvanklik met die Gesonclheicisraad vir Buitestedelike Gebiede onder- handel oor clie proklamasie van NW 2 as 'n swart woonbuurt.''1 Die uitleg van die woonbuurt is alreecls op 26 September 1945 goedgekeur.'52 Daar is reeds in 1945 besluit om ongeveer 248 akker groncl op Vesco se onkoste aan die plaaslike bestuur oar te dra vir die vestiging van 'n woonbuurt in die westelike deel van Vanderbij I park. 763

Toe die Gesondheidskomitee in 1947 as plaaslike bestuur begin funksioneer het. het hulle ingesien dat daar 'n groat behoefte vir swart behuising bestaan het. en hulle het besluit dat daar voortgegaan moet word met die vestiging van 'n swart woon- bu urt.'6'1

Om tydelik in die behuisingsbehoefte te voorsien, is 'n hutskema op Vesco se grand opgerig. Hier is voorsiening gemaak vir die akkommodasie van tussen 2,000 en 3.000

:sa Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951. val. 2: minute of the 30th ordinary meeting. 29 August 1949.

759 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes. 3 August 1948 -27 February 1951, val. 2: minute of the 42nd ordinary meeting. 30 Au9ust 1950.

7oo Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951. val. 2: minute of the 42nd ordinary meeting. 30 August 1950.

761 Vesco. Vanderbijlpark. Vesco accession. Minute of Board meeting no. 7. 21 August 1945.

762 Vesco, Vanderbijlpark. Vesco accession, Minute of Board meeting no. 8. 26 September 1945.

763 Vesco. Vanderbijlpark, Vesco accession, Minute of Board meeting no. 9, 24 October 1945.

764 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 January 1947 -11 June 1948, val. 1: minute of the first ordinary meeting, 27 January 1947.

(13)

swart mans. Die hutte is aan die verskillende kontrakteurs wat in Vanderbijlpark werksaarn was, verhuur.765

Die Gesondheidskomitee was ten gunste daarvan dat die plaaslik8 bestuur die ves- tiging en ontwikkeling van swart woonbuurte rnoes onderneen1. Dit was egter vir die Gesondheidskornitee van groat belang dat daar aan hulle handelsregte in die woon- buurt toegeken rnoes word om sodoende die verwagte verliese wat daar sou wees.

te verklein. Die Departement van Naturellesake was hierteen gekant. omdat hulle van rnening was dat die swart mense self in die woonbuurt moes handelclryf. Die Gesondheidskomitee sou egter 'n biersaal kon oprig waarcleur daar tog 'n klein wins gernaak kon word.766

Die Gesondheiclskornitee llet in 1947 begin met sy behuisingskerna en op 6 Nov<:'rn- ber 1947 is die tender van Pols en Van Dyk vir die oprigting van 500 huise teen £300 per huis aanvaar.767 In die beplanning van die woonbuurt is die gesondheid en gerief van die inwoners in gedagte gehou.76~ lntussen het die Vereeniging Development and Construction Company Ltd. 'n eksperirnentele huis teen 10/- per vk. vt. opgeri~

1

7s9

Vesco het toe in 1947 'n kontrak met die rnaatskappy aangegaan om 10 eksperimentele huise teen 10/- per vk. vt. (£250 per huis) op te rig. Nadat al 10 die huise voltooi is, is 'n verdere 12 huise teen £300 per huis gebou.770 Op die ou encl is daar 34 eksperimentele huise wat alma! in 1948 deur die Gesondheidskornitee oor- geneern is. gebou. Die eksperirnentele huise het alma! uit twee slaapkarTH'!rs. 'n sitkamer, kornbuis. 'n gekornbineercfe toilet en badkarner bestaan en hulle was alrnal voorsien van water, elektrisiteit en riolering.771

765 Vesco, Vanderbijlpark, Vesco accession. Minute of the third ;mnual general meeting, 8 December 1948.

766 Vanclerbijlpark Health Committee, Minutes. 3 January 1947 - 11 .June 1948, vol. 1 · report of the Secretary of the Health Committee about native housing. 18 ,July 1947.

767 Vanderbijlpark Health Committee, 3 January 1947 - 11 June 1943, vol. 1: minute of a special meeting.

6 November 1947.

76~ G.F. Baker, "The bantu hope: Vanderbijlpark", South African Outlook, vol. 79, June 1949, p.91.

769 Vesco, Vanderbijlpark. Vesco accession, Minute of Board meeting no. 23, 29 April 1947.

no Vesco, Vanderbijlpark, Vesco accession, Minute of Board meeting no. 29, 19 December 1947.

771 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the Chairman of the Vanclerbijlpark Health Committee for the period December 1946 to December 1948.

HOOFSTUK 5

135

(14)

Op 21 Mei 1948 is die NW 2-dorpsgebied (93.3086 morg) as swart dorpsgebiecf geproklameer. waarna die Gesondheidskornitee toesternrning verkry het om hiercfie woonbuurt te ontwikkel.772 Op 24 September 1948 is hierdie dorpsgebied aan die Gesonclheidskornitee oorgedra. Die naarn van hierdie woonbuurt sou Bophelong wees, wat in Afrikaans "by die gesondheidsoord" beteken. Die aanvanklike naarn wat deur die Adviserende Naturelle Komitee voorgestel is, was "Celampilo''. Op aanbeveling van professor J.T. Jabavu van Fort Hare is die naarn "Bophelong" gekies wat ook die goedkeuring van die Adviserende Naturelle Komitee weggedra het.773

Die beraamde hoeveelheicl grand wat vir die ontwikkeling van Bophelong benodig sou word, is op 4,210 akker geraam.m Met die oog op verclere uitbreidings is Vesco versoek om van tycl tot tyd voldoencfe grond vir woonbuurtontwikkeling beskikba;:n te stel.775 So is daar in 1950 'n verdere 28.6 akker grand aan die Gesondheidskomitee vir die uitbreiding van hierdie woonbuurt oorgedra.

H ierd ie u itbre id i ng het rneegebring dat die hostel by die woonbuurt ingesluit is.776 Nadat die toesternming van die Minister van Naturellesake verkry is, is die woonbuurt omhein.777

Die eerste van die 500 huise wat deur die Gesondheidskomitee laat bou is. is op 9 Oktober 1948 betrek. Teen die eincle van 1948 is 192 huise wat klaar gebou was aan swart mense verhuur.778 Die flUise sou ook van koolstowe voorsien word en vir die

772 Unie van Suid-Afrika, "Gesondheidskomitee Vanderbijlpark: stigting van naturellelokasie". goewer- mentskennisgewing no. 1062, Staatskoerant vol. 152. no. 3973, 21 Mei 1948, p.651.

773 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 31st ordinary meeting, 26 September 1949.

774 Vanderbijlpark Health Committee, Reports. 31 July 1950-27 February 1951, vol. 3: first annual report of the Non-European Affairs Department for the period 1st April 1948 to 30th June 1949.

775 Vanderbijfpark Health Committee. Minutes, 3 January 1947 - 11 June 1948. vol. 1: minute of the thirteenth ordinary meeting, 23 February 1948.

ns Vesco, Vanderbijlpark. Vesco accession, Minute of Board meeting no. 46. 31 January 1950.

m Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 Februilry 1951. vol. 2: minute of the seventeenth ordinary meeting. 3 August 1948.

m Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948-27 Febru<~ry 1951. vol. 2: minute of the Chairman of the Vanderbijlpark Health Committee for the period December 1946 to December 1948.

(15)

Foto no. 57: Skakelhuise in Bophelong.

Bron: Vanderbijlpark Stadsraad, Openbare Biblioteek, Fotoversarneling.

136a

(16)

doe! is daar aanvanklik 500 stowe teen £6.18.2. per stoof van Morley (Pty.)ltd. aan- gekoop.779

Hierdie behuisingskema in Bophelong is deur 'n lening van die Nasionale Behuisingskommissie gefinansier. 'n Bedrag v~:m £576,233 is vir hierdie doe! verkry.

Onder die skema sou 'n totaal van 1319 huise teen 'n koste van £453,228 gebou word. Die padwerke en vloedwaterdreinering sou £30,000 bedra. Die watervoorsiening, elektrisiteitsvoorsiening en riolering het £80,995 en die voorsiening van gerneens- kapsdienste £8,775 beloop. Teen 30 Junie 1949 was 534 tweeslaapkamerhuise wat van water, elektrisiteit en riolering voorsien is, alreeds klaar gebou. Aanvanklik is daar net beplan vir tweeslaapkamerhuise, maar daar is later besluit om huise van verskillende groottes te bou.780

Die Administrateur het hierna jaarliks 'n sekere bedrag bewillig wat deur die Ge- sondheidskomitee vir die finansiering van die behuisingskema aangewend rnoes word. So is daar vir die 1951/52 finansiele jaar £50,000 vir die behuisingsprogram in Bophelong toegestaan.781 Teen Junie 1951 was daar reeds 814 huise van die be- plande 1319 huise gebou of onder konstruksie.m

'n Ooreenkoms is met Vesco aangegaan om die instandhouding van die huise in die woonbuurt te onderneem. Hulle sou maandeliks vir die instandhouding wat gecfoen is, vergoed word.783

Aandag is ook aan die benaming van strate in die woonbuurt gegee. Deeglike navorsing is gedoen, en 'n verskeidenheid persone is gevra om aanbevelings oar moontlike straatname te maak. Aanbevelings is onder andere van mnr. R.V. Selope-

779 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 January 1947 - 11 June 1948, vol. 1: minute of the fifteenth ordinary meeting, 26 April 1948.

lao Vanderbijlpark Health Committee, Reports, 31 July 1950 -27 February 1951. vol 3: first annual report of the Non-European Affairs Department for the period 1st April 1948 to 30th June 1949.

7Bt Town Council of Vanderbijlpark, Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952, vol. 3: minute of the 51st ordinary meeting, 26 June 1951.

782 Vanderbijlpark Health Committee, Reports, 27 March 1951 - 30 October 1951, val. 4: report of Joint Sub-Committee, 19 June 1951.

m Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951, vol. 2: minute of the nineteenth ordinary meeting, 27 September 1948.

(17)

Terna van The Bantu Press784 en mnr. Paul R. Mosaka, lid van die Adviserende Natu- relle Raad/85 asook van die Suid-Afrikaanse lnstituut vir Rassebetrekkinge ontvang.m Daar is besluit om die twaalf strate name van bekende openbare figure te gee, nl.

Dube, Jabavu, Plaatjie, Moroka, Thema, Vilakazi, Xuma, Mqhayi, Bokwe, Mofolo, Matthews en Mosaka.

Die 10 vt. bree stegies sou as lane bekend staan en sou gewoonweg genomrner word beginnende by 1. Die huise is op dieselfde rnanier as by die blanke woonbuurtes genommer. Die gelyke nornmers is aan die een kant van die straat en die ongelyke nornrners is aan die ander kant van die straat.787 Die uitsondering hierop was die lane tussen Jabavu- en Dubestraat wat nie nomrners gekry het nie, maar boomname.m Straatnaamplate en pale is van Max Engineering Works gekoop en Vesco het die oprigting daarvan behartig.789

AI die strate is nie gelyktydig gebou nie. Soos die woonbuurt ontwikkel is, is strate gemaak en sornmiges ook geteer. So is 'n gedeelte van Dubestraat in 1950 gernaak en met klipgruis bedek, terwyl gedeeltes van Matthews-, Plaatjie- en Mosakastrate geteer is.790 Vir die doel van die konstruksie van paaie is die tender van Fowler Tarspraying Company aanvaar. Die vloedwaterdreinering sou ook terselfdertyd ge-

784 Town Council of Vanderbijlpark, Correspondence, 27 February 1948 • 3 May 1965, file 21/3/4. vol. 1:

letter from R.V. Selope-Thema to the Secretary of the Health Committee. 8 April 1948.

7ss Town Council of Vanderbijlpark. Correspondence, 27 February 1948 . 3 May 1965, file 21/3/4. vol. 1:

letter from Paul R. Mosaka to the Secretary of the Health Committee. 6 April 1948.

786 Town Council of Vanderbijlpark, Correspondence, 27 February 1948. 3 May 1965. file 21/3/4, vol 1:

letter from D. Ross to the Secretary of the Health Committee, 22 April 1948.

m Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 January 1947 · 11 June 1948, vol. 1: minute of the sixteenth ordinary meeting, 11 June 1948.

788 Vanderbijlpark Health Committee. Minute, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the seventeenth ordinary meeting. 3 August 1948.

m Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 • 27 February 1951, vol. 2: minute of the 28th ordinary meeting, 27 June 1949.

790 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 • 27 February 1951, vol. 2: minute of the 40th ordinary meeting, 30 June 1950.

HOOFSTUK 5

138

(18)

doen word. Vesco het by die konstruksie van die strate. soos hulle ook byvoorbeeld by die bou van huise en ander geboue gedoen het. toesig oor die werk gehou.7~'

Die beleid van die Gesondheidskornitee was dat kerkpersele in die woonbuurt aan kerkgenootskappe teen £1.0.0. per jaar verhuur word.792 Perseel no. 778 is aan die Nederduits Hervorrnde of Gereforrneerde Kerk van Vanderbijlpark aangebied orn teen

£1.0.0. per jaar te huur op voorwaarde dat boubedrywighede binne twaalf rnaande nadat die kontrak onderteken is, rnoes begin.793

Op dieselfde voorwaardes is perseel no. 284 aan die Metodiste Kerk aangebied om te huur.79"1 Perseel no. 1205 is aan die Johannesburg Diocesan Trustees aangebied.795

In Bophelong is daar oak vir sportfasiliteite voorsiening gemaak. In 1949 is met die bou van twee sokkervelde begin.796 Die Gesondheidskornitee het later 25% van die hekgelde gekry wat tydens sportbyeenkomste gern is en clit is vir die instandhouding van die sportgronde en geboue aangewend.797

Om in die behoefte van die bree gemeenskap te voldoen, is besluit om 'n gerneen- skapsaal op te rig uit die winste wat by die Gesondheidskomitee se winkels gemaak

791 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes. 3 August 1948- 27 February 1951. vol. 2: minute of the 44th ordinary meeting, 30 October 1950.

792 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948-27 February 1951, vol. 2: minute of the seventeenth ordinary meeting, 3 August 1948.

793 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948-27 February 1951, vol. 2: minute of the 30th ordinary meeting, 29 August 1949.

794 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes. 3 August 1948-27 February 1951. vol. 2: minute of the seventeenth ordinary meeting. 3 August 1948.

m Vanclerbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 24th ordinary meeting, 28 February 1949.

796 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes. 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 29th ordinary meeting, 25 July 1949.

797 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes. 27 March 1951 - 14 October 1952, vol. 3: notule van die 60ste gewone vergadering, 25 Maart 1952.

(19)

Foto no. 58: Die administratiewe kantore en poskantoor in Bophelong.

Bran: Vanderbijlpark Stadsraad, Openbare Biblioteek. Fotoversameling

139a

(20)

is.798 Die saal sou 450 persone kon huisves.799 Totdat die saal klaar gebou is. is een van Vesco se voorafvervaardigde huise as tydelike gemeenskapsaal gebruik.8oo Die gerneenskapsaal is amptelik op 6 November 1950 deur mnr. Oldridge geopen.

Die saal is oak vir die hou van fu nksies teen die volgende tariewe verhuur: vanaf 8 vm. tot 1 nm. sou dit £0.10.0. wees en vanaf 6 nm. sou dit £1.10.0. wees. Geen tariewe is gevra vir godsdienstige of sosiale funksies, of openbare vergaderings waar daar nie toegangsgeld gevra is nie of wat tot voordeel van die gemeenskap in die geheel gestrek het nie.801 Gereelde filmvertonings is in die gemeenskapsaal gehou en die toegangsgeld vir kinders was 6d en vir volwassenes 11-.802

Totdat 'n permanente poskantoor opgerig kon word, is die voorstel aan die Departe- ment Pos- en Telegraafwese gemaak dat 'n huis as tydelike poskantoor gebruik word.603 Die departement was egter nie hiervoor te vinde nie. Daar is toe besluit orn so gou as moontlik met die oprigting van 'n poskantoor te begin. Die tender van P.A.

Construction (Pty.) Ltd. ten bedrae van £2,146.11.8. vir die oprigting van die poskantoor is aanvaar.804 Aanvanklik is beplan dat die poskantoor en die Gesond- heidskomitee se administratiewe kantore in een enkelverdieping gebou gehuisves sou word. Terwyl die kontrakteur alreeds met die konstruksie van die poskantoor besig was, is die planne verander sodat die administratiewe kantore bo-op die

m Vanderbijlpark Health Committee, Minutes. 3 August 1948- 27 February 1951, val. 2: minute of the 34th ordinary meeting, 19 December 1949.

799 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951, vol. 2: minute of the 36th ordinary meeting, 27 February 1950.

soo Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 40th ordinilry meeting, 30 June 1950

so1 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 44th ordinary meeting, 30 October 1950.

soz Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951, vol. 2: minute of the 44th ordinary meeting, 30 October 1950.

soJ Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948- 27 February 1951, val. 2: minute of the 32nd ordinary meeting, 31 October 1949.

so• Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 38th ordinary meeting, 24 April 1950.

(21)

poskantoor gebou sou word.605 Seder! Oktober 1950 word die poskantoorgedeelte van die dubbelverdiepinggebou in Bophelong aan die Departement Pos- en Telegraaf- wese as 'n poskantoor verhuur.806

In 1949 is Vesco versoek om voldoende groncfgebied beskikbaar te stel orn 'n bykomende woonbuurt in die omgewing van die oostelike woongebiede te vestig.'o' Die grond wat deur Vesco beskikbaar gestel is vir hierdie woonbuurt, was in die dorpsgebied NE 2 gelee.808 Vesco sou saam met die bestuurder die uitleg van die woonbuurt beplan.809 Die vestiging van 'n woonbuurt in NE 2 is eers in Mei 1953 in beginsel deur die Departement van Naturellesake goedgekeur en val buite die tydsbestek van hierdie verhandeling.810

Nadat die Gesondheidskomitee die behuisingskema vir NE 2 in Februarie 1952 goed- gekeur het, is daar aansoek gedoen vir 'n lening van £809.357 orn die skerna te finansier. Die totale aantal huise wat onder die skerna gebou sou word, was 1463 teen 'n koste van £665,360. Daar sou £85,544 gebruik word vir die voorsiening van noodsaaklike dienste soos watervoorsiening, elektrisiteitsvoorsiening en riolering.

Pacfwerke en vloeclwaterdreinering sou £37,020 kos, terwyl die voorsiening van ge- rneenskapsdienste soos ontspanningsfasiliteite, parke en openbare geriewe £21.424 sou kos.~11

aos Vanderbijlpark Health Committee, Reports. 31 July 1950-27 February 1951, vol. 3: report of the ,Joint Sub-Committee, 21 August 1950.

;os P.R. Nell. Die geskiedenis van Vanderbijlpark ... , p.11.

~n7 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes. 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 28th ordinary meeting, 27 June 1949.

aoa Town Council of Vanderbijlpark. Correspondence, 30 March 1948 - 12 October 1954, file 5014, vol. 1:

letter from C.L. Harris to the Secretary of the Health Committee. 19 August 1949.

ao9 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes. 3 August 1948-27 February 1951, vol. 2: minute of the 33rd ordinary meeting, 28 November 1949.

SID Town Council ofVr~nderbijlpark. Correspondence, 28 March 1949-28 August 1959, file 71/4/3, vol.

letter from the Secretary for Native Affairs to the Town Clerk, 11 May 1953.

811 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952. vol. 3: minute of the 59th ordinary meeting, 26 February 1952.

HOOFSTUK 5

141

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

le Roux, wat tyd aan my afgestaan het vir bespreking van en leiding in aspekte van die empiriese ondersoek; Hoofde van primere en sekondere skole vir die

like en bekwame hulp. Aan familie en vriende bosondero dank vir hul belang= stelling. Wiy vrou vir haar aanmoediging on die behartiging van. die

diu jere voor dio Trek is hy rcc~s tot selfvooI'siening. op onder~ysgcbie~

'n :Sesondere woord van dank en waardering aan die Transoranje-Instituut vir :Suitengewone Onderwys - die :Seheerliggaam van die Prinshofskool vir Swaksiendes - om

8.5.2 Daar moet ook voorsiening gemaak word vir produksiesentra, een vir elke komprehensiewe eenheid (vgl. By hierdie sentra kan gebruik gemaak word van die

Hoofstuk 7 Bladsy 267 Dit is grotendeels om hierdie rede dat die navorser besluit het om ’n onderrig-leerprogramraamwerk vir Afrikaans Addisionele Taal te ontwikkel waarin

8.2 Opleidingsentrums vir die opleibare geestelik vertraagdes wat in die ondersoek ingesluit is 75 8.3 Voorkoms van opleibare geestelik vertraagde

The research reported in this paper is concentrated on the following question: What were the educational implications of the segregation policy of the National