• No results found

 Laerskool Generaal Nicolaas Smit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share " Laerskool Generaal Nicolaas Smit"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Afrikaans Huistaal - Graad 5

KWARTAAL 1 Klaswerk

Groep B - Week 4: 08/03/2021 – 12/03/2021

DAG VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK

Maandag

08/03/2021 Luister en Praat

Lees en Kyk

Gesels oor ‘n foto:

Kyk na die foto in jou handboek. Gesels in die klas daaroor en beantwoord die vrae. Skryf vraag en antwoord.

Lees ‘n inligtingsteks:

 Lees die inligtingsteks deeglik deur en beantwoord die vrae. Beantwoord in volsinne.

8 Maart 2021 Luister en Praat Gesels oor ‘n foto

Platinum handboek bladsy 61 8 Maart 2021 Lees en Kyk

Lees ‘n inligtingsteks en beantwoord die vrae DBE bladsy 18-19

Dinsdag

09/03/2021 Luister en Praat

Lees en Kyk

Lees ‘n inligtingsteks hardop:

 Lees ‘n inligtingsteks hardop. Lees die teks ‘n paar keer en fokus op jou vloeiendheid en stemtoon.

Lees ‘n inligtingsteks:

 Lees die teks weer en beantwoord die vrae.

Beantwoord jou vrae in vol sinne.

9 Maart 2021 Luister en Praat Lees ‘n inligtingsteks hardop

Platinum handboek bl. 64-65

9 Maart 2021 Lees en Kyk

Lees ‘n inligtingsteks en beantwoord die vrae Platinum handboek bl. 63-66

Woensdag

10/03/2021 Luister en Praat

Taalstrukture

Luister na ‘n inligtingsteks:

 Luister na die inligtingsteks wat jou juffrou vir jou sal lees. Beantwoord die vrae volledig. Skryf vraag en antwoord.

Taal:

 Werkwoorde

 Teenwoordige en toekomende tyd

10 Maart 2021 Luister en Praat Luister na ‘n inligtingsteks

Platinum handboek bladsy 62

10 Maart 2021 Taalstrukture Werkwoorde – Handboek bladsy 38

Teenwoordige en toekomende tyd – Handboek bladsy 191

(2)

Donderdag 11/03/2021

Skryf en Aanbied

Skryf en Aanbied

Lees en Kyk

Skryf ‘n inligtingsteks:

 Skryf jou eie nuusverslag. Jy gaan vandag die eerste poging en finale skryfstuk skryf. Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en

punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is baie belangrik! Skryf netjies.

Lees ‘n inligtingsteks:

 Lees ‘n inligtingsteks. Lees die teks ‘n paar keer voordat jy met die vrae begin. Skryf vol sinne.

11 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n inligtingsteks (BEPLAN)

Platinum handboek bladsy 69

11 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n inligtingsteks (FINAAL)

Platinum handboek bladsy 69

11 Maart 2021 Lees en Kyk

Lees ‘n inligtingsteks DBE bladsy 26-27 Vrydag

12/03/2021 Luister en Praat

Lees en Kyk

Taalstrukture

Lees ‘n inligtingsteks hardop:

 Lees ‘n inligtingsteks hardop. Lees die teks ‘n paar keer en fokus op jou vloeiendheid en stemtoon.

Lees ‘n inligtingsteks:

 Lees ‘n inligtingsteks. Lees die teks ‘n paar keer voordat jy met die vrae begin. Skryf vol sinne.

Taal:

Personifikasie

Spreekwoorde

Idioom

 Vergelyking

12 Maart 2021 Luister en Praat Lees ‘n inligtingsteks hardop

DBE bladsy 30

12 Maart 2021 Lees en Kyk

Lees ‘n inligtingsteks DBE bladsy 30-31

12 Maart 2021 Taalstrukture

Personifikasie en vergelykings – Handboek bladsy 47 Spreekwoorde en idiome – Handboek bladsy 87-88

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Gebruik die nuwe woorde wat jy die week raak gelees het en vul dit in agter in jou DBE boek onder die regte letter. Voltooi die Deurlopende assessering vir ekstra werk as jy met

ONTHOU hoe juffrou of meneer hierdie aktiwiteit in die klas verduidelik het. Lees die instruksies

Werk met woorde: Alfabetiese rangskikking, sinonieme, antonieme. Werk met sinne: Werkwoorde,

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen.. Skryf dan jou eerste en

31 March 2021 Language structures Possessive nouns – Textbook page 34. Apostrophe for possession – Textbook

10 March 2021 Language structures Capital letters – Platinum textbook page 25. Connecting words and sequence – Platinum textbook page

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou die dagboekinskrywing oor in pen. Spelling en punktuasie is