• No results found

vir ter

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "vir ter"

Copied!
7
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

I

1N SOS!OLOGIESE STUDJE VAN BEPAALDE ASPEKTE VAN KUNSOPVOEDJNGMET

~ I

ENKELE VERWYSINGS NA DIE PRIMERE SKOOL VAN TRANSVAAL

deur

HENDRIK ADRIAAN ROETS

'

Verhandel ing ingedien ter gedeeiteiike nakomina van die araad

MAG I STER ART I UM

in die Departement Sosiologie en krimonologie aan die

POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT vir CHRISTEUlKE HOER ONDERWYS.

Leier: Prof. dr. J.P. VAN DER WALT

Hulpleier: Prof. dr. G.M. BALLOT

Potchefstroom November 197I.

(2)

PSALMBERYMING 8: 3 EN 4.

As ek, o Heer, u nagtelike heme!

daarbo aanskou, die tint- eo gfansgeweme!; hoe, deur U toeberei, die skugt~r maan met sti II e gang oor sterreve I del, gaan

wat Is die mens dan dat U hom gedenk het, die mensekind wat U so ryk beskenk het! Met eer en heerl ikheid is hy gekroon, skaars mlnder as die eng'le om u troon.

(3)

OOOj

.. ··~

Vissers op die see. Tekening\ deur 1n sewejarige kind.

(4)

VOORWOORD

' '

Hierdie navorsing sou nle werklikheid geword het sonder die liefde~ hulp en belangstel ling van verski 1·1ende persone nie. Aan hul le wi I

. I

die skrywer graag sy opregte dank en waardering betuig» in besonder die volgende persone:

Professor J.P. van der Walt» my hooggeagtl studieleier1 wat met groot kundigheid en insig aan die studie eenheid en diepte gegee het. Woorde

I

van waarderlng vir toewyding en opoffering kan moei Ilk gevind word. Vir u voortdurende aanmoediging~ u simpafJieke Ieiding en besleling my

innige dank, Professor.

Professor G.M. Ballot, wat as hulpleier opgetree het» ook aan u my innige dank vir u aandeel In die opset van die verhandeling.

Die Adjunk-universiteitsbibl iotekaris eni personeel van die Ferdinand Postma-Biblioteek vir besondere dienste gelewer~ asook vir die druk van die verhandeling.

I

Die biblioteekpersoneel van die Potchefstroomse Onderwyskollegep vera! mnr. W.J. van Zyl1 vir sy hulp en bystand.

Aan my vrou en kinders vir die volgehoue steun» aanmoediging en daad-werkl ike bystand~ vera! aan Kosie vir sy1 bydrae met sommige van die

kindertekeninge.

Aan mnr. J. H. Breitenbach wat in weerw i 11 van v n vo I program nogtans tyd

gevind het om die teks1 met die oog op taal en spelling, te lees. I Aan mev. W.G. Strauss, wat geen moeite ontslen het om die tTkwerk op

u i ters bekwame en net j i ese wyse te

beha~t

i g n I e.

I ·

.

I

Aan alma! wat.hulp aan my verleen het, hoe gering ook al, betuig ek my opregte dank.

By die voltooi ing van ~n groot taak word in kinder! ike nederigheid al die

I

eer aan God toegebring. In Sy ITg sle~ al le sterwe1inge die lig wat aardse take moontlik maak.

Potchefstroom» November 1971.

(5)

INHOUDSOPGAWE VOOR~IOORD HOOFSTUK I INLEIDENDE ORIENTERING I • I , 1.2. I • 2. I • I. 2. 2. 1.2.3. 1.2.4. I. 3. I. 3, I. 1.4. I • 5.

Keuse en belangrikheid van dielonderwerp. Die aard en omvang van die pro~leem.

Die algemene aard van die probleem. Die Sosiologiese aard van die probfeem.

Die opvoedkundig sosiologiese aard van die probleem. Die omvang van die probleem.

Afbakening van die studieterrein en doe! van die ondersoek. Die doe! van die ondersoek.

Die metode van ondersoek. Omskrywing van begrippe.

HOOFSTUK 2 3 3 3 4 5 10 10 13 14

DIE CALVINIST I ESE OPVOEDI NGSBESKOU l NG MET SPES I ALE VERWYS J NG NA. Dl E KUNS;

·2.1. lnfeiding.

2.2. Die opvoedel ing.

2.3. Aspekte van die skeppingsproses (kreatiwiteit).

I I

2.3. f. Opvoeding in die huisgesin met

1 spesiale.verwysing na 2,4. 2.5. 2.6. . . die kreatiwiteitsbeginsef. l

Die verband tussen die kind se ekspress'e in die gesin en die kunsopvoeding In die skod!.

I

Die waarde en bydrae van groepv)~rk e. a. in ekspress i e bu i te die skool.

Samevatting en eie opvatting.

HOOFSTUK 3

HOOFLYNE VAN. 9N

I<OI~T

HISTORIESE OORSIG V/\H

D~E ~EKENONDER\~YS

IN WES-EUROPA MET ENKELE VERWYSINGS Nl\ D!EjPRIMERE ~KOOL IN

TRANSVi\AL. 17 17 22 26 29 34 37

(6)

3. I • I • 3. I. 2. 3. I. 3. 3. l. 4. 3, 1.5. 3. !. 6. 3. I. 7. 3. l .8. 3.2. 3. 2. I. 3.2.3. 3.2.4. 3.2.5. 3.2.6. 3.2.7. 3. 2. 8 .. 3.2.9. lnleiding. Aristoteles (384- 322 V.C) Comenius ( 1592- 1670),

Jean Jacques Rousseau ( 1712 ~ 1778).

Johann Heinrich Pestalozzi. Die versamelmetode.

Die biografiese metode.

Die ku!tuur-historiese onder~no~

Ander ondersoekers.

9n Kort geskiedenis van tekenon~erwys.

Comenius (1592- i671)

John Locke (1632- 1704).

Johann Heinrich Pesta!ozzi (1746- 1827)l Fredrich WI !helm August Fr6bel (1782- 1:52). Haanstra (1841 - 1925). Franz Cizek. W i I he I m Vi o I a. D. Lako. Die deurbraak. 39 39 40 41 42 43 44 45 45 46 47 48 48 49 49 50 51 51 51 3.2. 10. Opsommi ng. 54

3.3. 1n Oorsig oor die geskiedenis van Tekeno~derwys In Transvaal. 55

3.3. 1. Die instel ling van formele tekenonderrlg.

3. 4. sa·mevatt i ng.

HOOFSTUK 4

ENKELE RIGLYNE EN HOOFLYNE VAN KUNSONOER\'/YS EN -OPVOEDING. 4. I. In Ieiding.

4.2. Die onderskeidlng tussen onderwy~ en op~oeding in die

4.3. 4,4. 4. 4. I. 4.4.2. 4.4 . .3. 4.5. 4.6. 4.7.

samelewing in die algemeen.

Vorme en grondslae van die kunsopvoeding.

. I I

Die doel van kunsopvoeding.

Die ulteindel ike doe! van kunsopvoedin~.

I

Die i nd i re kte ( verw·;derde) doe ll.

Die dirGkte (onmiddell ike) doeiL Die inhoud van kunsopvoeding. Die metode van kunsopvoeding.

Gesag as tundamentele taktor

bJ

die kunlopvoeder en

kunsonderWyser 56 64 66 66 69 73 76 77 78 82 87 94

(7)

4.8o 4o9.

Evaluerlng van die kind se kunsskeppln~e

Samevattingo

HOOFSTUK 5

DIE ONTWIKKELJHGSTADIA VAN DIE KIND EN DIE KUNSUITINGo 5. I • In Ieiding.

97 99

!00

5.2. Die belangrikheid van kennis om;rent dielontwikkel ingstadia. 100

Die ontwikkelingstadia van kinders en k11,c;uiting in die

beson-1

dero ! 103

I

5o3.1. Die krabbelstadlum (2- Lf.. jaat·)o 103

5.3.2 . . Die slmbol iseringstadium (4- 7·jaar)o 105

5.3.3o Die stabi liseringstadium~ ook genoem die lskematiese stadium

( 7 -· 9 j a a r). I 07

5.4. Soslale ontwikkel ing In hlerdie1stadium I 17 I

5.5. Die stadium van sosiale ontplooi ing (9- ,.2 jaar). 118

5o 6 o Sos i a I e vorm i ng. 120

5.7. Samevattlng en eie opvattlng. 129

HOOFSTUK 6

6, I. In Ieiding.

Die huidlge stand van kunsopvoe~ing in di~ algemeen en

in die besondero I

I

6o3. Voortrefl ikhede van kunsopvoedlng aan die prlm§re skoolo 6.4. Enkele riglyne en aanbevel ings vir doeltreffende

kuns-onderwys. 6.5. SamGvatting. HOOFSTUI< 7 7. I. 7.2. lnlelding. Slotbeskoulng. 130 130 134 134 138 139 140

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Voorbee1d van 'n intrinsieke vertakkings- program. Voorbee1d van 'n matetiese

Hierdie Rtudie kon vollediger geweeq het as die offiqiele Rtukke,sooR toe1atingsreg1AterA en,.. joernaalboeke,van die Rkole wat tans nie meer be- Rtaan nie

Geen historiese werk oor Transvaalse aangeleent- hede kan ooit aanspraak op volledigheid maak as daar nie gebruik gemaak is van die Argief in Pretoria

rol in die vorming van bantoe-onderwysers. Hierdie studie is spesiaal onderneem om vas te stel in watter mate die bantoekultuur in die Christe- like

like en bekwame hulp. Aan familie en vriende bosondero dank vir hul belang= stelling. Wiy vrou vir haar aanmoediging on die behartiging van. die

4.4.3 Die metode van onderwys word deur kultuur belnvloed... Onderwysvoorsieninq aan Swartes voor die totstandkomlng van sendinqskole Ontwikkeling van

is discussed in chapter three when the real interpretation of poems dealt with takes place in chapter four. A comprehensive summary of the whole work is then

gemaak word, moet daar aan die volgende probleme aandag gegee word. Dit het gaandeweg ontwikkel tot die genre wat sy