DIE VERVAARDIGING
VAN
OPVOEDKUNDIGE
VIDEOS
dlastowrfe
jU u fiG u mart)
Met die verkryging van beide n TV en Vid eom asjien het die Nasionale M u s e u m ook, soos baie ander m useum s, begin om van die h ulpm iddels in hul opvoedkundige program m e gebruik te maak. Gou het ons egter besef dat die program m e w a t in die handel te koop is nie in ons behoeftes voorsien nie. Al raad w a s toe om maar self in te spring en program m e te " s k i e t ” .
M ev. K. Coetsee in die e e tk a m e r van F re s h fo rd ty d e n s die m a a k van die video.
Dit is egter makliker gese as gedaan, w a n t om met net 'n kamera en sy allernoodsaaklikste t o e r u s t i n g te w e r k , vra k u n d i g h e i d en v o orafbeplanning. O ns het streng volgens
S pe/ers en die k u ra tris e van F re s h fo rd na die v e rfi/m in g van '" n Teeparty te F re s h fo rd "
draaiboeke begin werk, m aar gou gesien dat apparaat vir redigering 'n moet is. Alles verloop nou klopdisselboom en die volgende film s is reeds vervaardig.
Taksiderm ie ('n Konyn w o rd opgestop).
H et jy g e w e e t (Die Nasionale M u s e u m en sy hele opset).
D ie m aak van soogdierstudievelle. D ie restourasie van Freshford.
Spin en w e e f (Beginnersklasse in die ku nsvo rm aan dogters te Freshford).
E etg ew o o n tes van diere (Kake en tande van diere).
Dns gaan plaas toe (Kleuters leer plaasdiere ken).
M et die vervaardiging van " n Teeparty te F re s h fo rd " w a s dit 'n eerste vir die hele span. Die spelers en k am eram an het egter alles so vlot I a at verloop, dat mens w o n d e r of dit die koue van die besondere dag w a s w a t hulle laat besef het ons moet alles net reg doen, anders sterf ons aan b lootste 11 i n g .