• No results found

EERSTE POGINGS OM TE VOORSIEN IN DIE BEHOEFTES VAN NA ... ·

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "EERSTE POGINGS OM TE VOORSIEN IN DIE BEHOEFTES VAN NA ... · "

Copied!
26
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

203.

HOOFSTUK IX.

EERSTE POGINGS OM TE VOORSIEN IN DIE BEHOEFTES VAN NA ... ·

'

PRIM~RE LEERLINGE g NA-PRIMJi:RE ONDERWYS EN DIE TOESTAND IN. 1940.

(NATAL 1911-m940.)

1. Voorsiening ·van· Op1eidingsf'asilitei te, .Onderwyserserti ...

fikate en verbeterde diensvoorwaardes.

(a) Die bestaande kwalifikasies van die onderwysers was b esonder laag.

Dieierhoogde belangstelling in·laeronderwys het na-

prim~re onderwys oak tJlgoede befnvloed. Anndag is oak gegee aan die opleiding van onderwyseBs 7 beroepsonderwys en middelbare onderwys.

Di·e onderwys in die laerklasse en 1eral in die grade.

· het heelw at te wense oorgelaat 7 omdat hulls g ewoonlik in die hande van onopge1eide ussistente was. Hierdie Junior Onderwysers is ~woonli~ak op~elei~ swak betaal en self . ~l-· C1) die produkte van die ou skooi. Reeds in 1915 is aanbevee1 dat die sko1e ge-organiseer moes word op 'n personee1ba-

eis, waarvolgens g een(ond.erwys er vir meer as 40 1e~rliggo 2)

onderwys sou gee nie.

Uit 'n totaa1 van 38 hoofde in ondersteunde skole in 1927 ll:et 29 die Senior- en 5 die Junior-sert:Lfi'kaat besit~

Vier het geen s ertifika,at besi t: .nie o Dj.c vo1gende was van hulle akademiese kwalifikasiesg Matriek - 2, standerd VII 10~ .standerd VI ... 5, St<:.nderdiV - ·1. O'i t 181 assis·tente in ondersteurd e skole het 24 die Senier- en 80 die Junior- sertifikaat besit. 77 was ono~gel~i. Die volgende was van hulle akademiese kwalifikasies: standerd VII -.10, standerd VI ~ 57', standerd V - 26, .standerd IV - 4,

Kaapse Junior-sertifikaat- 6, 'n Skotse·sertifikaat- 1

. (3)

en 'n hoE!r eksamen in Mauritius - 1.

(1) Natal: Annnal fu1port oiif!\3ducation 1926~ Supt. of . Education; 18-19 •

odEducation 1915. Supt" of

(2) .Natal: Annual Report Education; 171

Edu.cation in Natal;

(3) · Kich1u~ Memorandum on Izx1ian

Bylae E.

(2)

T pyte ·van die be rkte akademiese kwalifikasies var .

die orrl erwysers was die algemene standaard van die ho~r­

klasse ve.rbasend goed. Dio IndiE!rbevolking het egter nie veel voordeel hieruit getrek nie vant 82% van die leerlinge

(1) het nie verder as standerd II gegaan nie .•

(b) Stntistieke i.v.m. die aantal onderwysers en die verhouding tussen mans en vrouens.

Die vo1gende tabe1 toon die 1.rermeerdeing \ran die

· aantal onderwysers in die jar·e genoem~

T 83.

Aanta1 onderwysers in !ndiers~o1e, 1929-1937. (Natal+

Aanta1 ~,i~ . 1~~!3 1~9 J1~i llii~ ~

Hierdie syfers s1utt~1anke - en ~1eurlingonderwysers oo in. In 1926 het die Prgvinsiale Raad besluit dat blanke

dames nie 1anger aan In.dierskole mag onderwys gee nie. ..

"

Hierdie b eslui t is egter nie· ui tgevoer nie ~ want in 1927 was daar 9 1:ilanke damtla net in die·Carlisles~raatskool 8l1

heelwat d~ea het in orrlersteunde skole onderwys gegeeo Uit tn totaal,van 88 onderwys0resse in 1933 was 46 Thdiers en die.res blankes en K1eurli~. Uit· 'n totaal van 60) onderwters in Indi~rskole infrunie 1936 v1as 109 orrerwyse ...

h

(6)

resse en 50 hiervan was Indiervrouens. Reeds in 1925 het die Indi~rs aanbevea dat blanke dames verbied moes~ord

om in sko1e vir Indierseuns onderwys te gee. Dio DG e- ment het toe nie sy'W3g oopgesien om aan die versoek gehoor te gee nie. (7)

Die volgende ~bel toon die verhouding·tus~en orrhr- wysers en onderwysereese in die jare 1932-1934g

~1) Natal~ Annual Report 9n Ed, 1925; Supt. of Edo 24-25.

.2) NataL: Annual R port on Ed, 1929; Supt. of Ed,. 6.

(~) Natal: Annual R8port onEd, 1931; Supt. of Ed, · 5, ( ) N~talz Annual Report on Ed~ 1933; Supto of Ed •. l~.

( 5) Kannemeyer ~ A Critical survey of Irrl ian Educat1on in Natal, 1860-1937; 624.

(6) toa,p,. .?65.

Report on Ed, 1925; Supt. of Edo 14,

(7) Natali Annual

(3)

20~.

Onderwysersg Verhouding tussen m~ans en vrouens~ 1932- 1934. (Natal)

I Mans Vrouens

I

Persentasie Per~en:tasie

mans vrouens

1932 ~78 102 78.8 2J.2 (1

193~ 12 88 82.5

J. --· 17.6 (2

123 442 99 81.L?_ 18.~ (3

Die pers entasie 1ianke ondeiW ysers in~ndierskole v.ras in 1933, 6.7% en in 1934, 8.9%,. In 1932 was 70% van die onderwysers opgelei·,/ in 1933, 76.6% en in 1934, 75%. Van

die 11 onderwysers met grade in 1933 was 2 Indi~rs en van die

. .

(~) .

.

15 in 1934, 3 Indi~rs. .

(c-1 Die totstandkoming van Sastri-kolbl:ge en ver- ski11ende op1eid:!-l!gsk1asse.

In 1925 is geklae oor·die ~ebrek aan ywer by die

Indi~rondewyser wat sy professionele verbeter~ng betref.

Verwys is· na onderwys ers wat hu1le aangemeld het vir die eksamens sorrier voldoende voorbereiding. Die gemiddelde/

. ( 5)

bywoning in die onderwysersklasse in Durban was maar 83%.

(6) Hierdie toestand het egter teen 1930 a1 hee1temal~rbetero

Die aantal studente aan d:B opleidingskollege te.Syden- ham het gedurende die eerste w~reldoorlog aansienlik ~min-

. (7) .

der en uiteinde1ik is hierdie inrigting ges1uit. Die

toev1ug is toe geneem tot opleiding~k1asse. Die Departement het op1eidingsk1asse iri die lewe g eroep en sommiges oor-

.geneem. Hierdie klasse het egter nie heeltema1 bevrediging (8) gegee nie en is bestempe1 as "a makeshift and a palliative.

11

Met die totstandkoming van·Saotri-kollege op 1 F~ru­

arie.1930 is aan die behoeftes .v~r 'n op1eidingsinrigting voorsien. Die keste vir die oprigting vaJ1 die·hoofgebuue is deur·die Indi~rgemeenskap gedrao Hiervoor het Agent-

(~) Natalg Annual Report on Ed. 1932? Supt. of Ed. 13-14 • . (2) Natalz Annual RGport on Ed. 1933; Supt. of Ed~ 13.

(3)) Natal& Annual R port on Ed. 1934; Supt. of Ed. 17-19.

(4 t.a~p.; 17-19.

0 · · · ·

(

6 5) Natalz Annual Report on Ed. 19~5~ Supt. of Ed. 24-25, ( ) ·Natal~ Annual Repo.rt o.t\Edo 193~Supt. of Ed. 8. · (7) Nuppusami: Indian Education ih Natal 18(o .. 1946; 35.

(8) Natalg. Annual Report oqEd. 1927; Supt. or Ed. 12.

(4)

generaal Sastri7 £20,000 ingesamel. Die ander geboue (1)

is aan die einl e van 1934 vo1tooi.

Hierdie inrigting het na-prim~re onderWys en opleiding vir onderwysers verskaf. Die hoof en vise-hoof (b1ankes) is ~gestaan deur 'n Indi~r-personeel waarvan 6 gegradueer- des ui t IndiEt was en hulle het elk £400 per jaar ontvcmcr., Hulle was op 'n drie-jaar kontraken is deur blankes vervan

(2)

aan die einde van hierdie periode. Met die~pleiding

van onderwysers te Sastri-kollege is in 1931 1 n begin ge- maak.· (3)

Orrl.at Sastri-kollege alleen nie voldoende opgeleide onderwysers kon voorsien nie, is nog gebruik gemaak van

. (4)

ond~rwysersklasse. Hierdie klass.e is vermeerder en twee senior lektore is aangestel om beheer oor te neem inPurban en Pietermari t~burg

a

Behalwe S'}fs stri:-kol]tge het die

volgende onderwysersklasse i~l934 bestuan. Durban, Woovd-

. ( 5)

kus, Stanger en Pietermaritzburg.

Met Provipsiale kennisgewing No. 445 van 1930 is aan- gekondig dat twee beurse van £30 elk jaarliks beskikbarr

. . .

gestel is vir matrikulante wat na Fort Hare wou gaan om die Universiteitsonderwys~iploma te neem. Ook is 16 beurse beskikbaar gestel vir meisies wat die T5~kursus

(6) na standerd VI wou neem.

Die onderwysis het ook voordeel getrek uit vakansie ...

kursusse, In Julie 1931 is een te Sastri-kollge gehou wat

' (7)

by!rewoon is deur onderwysers van oor die hele Natal.

In Januarie 1933 is weer een geho9w~ifd~ur ongeveer 90 onderwysers bygewoon is.. Die kursus, was .b"edoel as 1 h voorbereiding vir die vierde- en vy.fieklasse onderwysers-

eksamens, nEar het ook ingesluit die gewone vertakkings van (1) Kannemeyer~ A cAicial survey of Indian Education in

Natal, 1860-19'B"7: 23 5. · (2) t.a.p.; 2~5-237.

(3) t.a.p.; 26~.

(4) Union of South Africa: Official Year Book 1941 No. 22

318. ' . .

(5) Kannemeyer: A Critical survey of Indian Education in·

Natal,. 1860-1937; 263

o .

(6) Kuppusami: Indian Education in Natal 1860~1946? 37-38 (7) Natal:· Annual Report on Education 1931, Supt. of

Education; 9o

(5)

"(1) . 207.

klC).sonderV!ys. Lesings is ook gegee oor kuns, musiek en

(2)

l±ggaamsoefening?.

(d) Ou onderwysersertifikate word

Die S~ior- En·Junior- Indi§rondcrwyserseksamens .is

- . (3) .

in 1900 ingeste1. Die vo1gende tabel toon die aantal kandidate vir die praktiese eksamens vanaf 1927 tot'1929~

!,~bel 8~. ·-

Onderwyser.s; Prakt~ese Eksamens~ 1927-1929. (N~2._

llli 2

. Prakti es e Onderwys : Seniors, 9 ·22" 26

Juniors. 18 32 37

Skryfbordwerkg Seniors. 12 6 32

Juniors. 22 33 51

Lees en Resitasieg Seniors, 8 31 32' Juniors.

-Opmerklik is die styging in die aanta~kandid-ate. In

1931 het 51 vir die Senior- en 130·vir die Junior-eksamen ingeskryf,

In 1932. is d:eie nuwe onderwyserseksamens inpe.stel nl.

T3, ~en T5. Hierdie sertifikate kon verwer~ ~ord deur kandidate van enige ras, maar was vera1 bedoel vir Indie~ ·rs en kleurlinge. Met die inste11ing van hierdie sertifikatE is die ou sertifikate afgeskaf. Die laaste eksamen vir di ou sertifikate is· dan ook in 1932 afgeneem en die vo1gende was die iriskrywingsg

(1) (2)

~~~

( 5)

Natal g An.nual Report on Edu&ion 1934. Supt. of

~

Education; 29. .

Kannemeyer: A Critical survey of.Indian Education in Natal, -1860-1937; 263. ·

Kuppusami~ Indlia» EducC\~ion in Natal 1860-199-6; .34Q Natalg Annual Report o~ducation 1928; Supt. of

Education; 40~41. ·

Natal~ Annual R~port on Educa.tion 1929; Supt. of

Education; 28o

(6)

Tg.be1 86 •

.

--

Inskrywing vir Onderwyserseksamens, 1932. (Natal) - -

Sertifi~aa1 Totaa1 •

Sonior-sertifikaat, .Jfinior

~n1ik Vroulik ___Man1ik Vl'oulik. ranlik Vroulik

12 3 - 2.~ 5 35 · s .. m

Die volgende was die vereistes vir die nuwe sertifi- kate wat. in 1932 ingeste1 isg-

T3.- 2 jaar ople:i.ding na Sto.nderd VII of 1. jaar na

die matriku1asie. Later is die T5. ·ook as toe1ating aan- geneem. Opleiding het aan Snstri-ko1lge geskied.

T~- Dj_t was tn 18 maande-kursus na standerd VI, en veral vir meisies bedoel. Opleiding het geskiod aan die

11

Dur ban Indian Girls

1

High S choo1. n· · Di t was oorspronklik net 'n eenjarige iJerne ku~s~, maar meisies is ook buitemuurs toeg1eaat op voo·rwaarde dat hu11e onderwys gee en buite- muurse k1asse loop. Dit is ho~r as die ou .Junion-serti-

. (<)

fikaat~~

T4.- bit is. 1 n eksterne kursus • Dio toe1ating was T5 o:f 'n jaar se suksesvol1e onderwyservaring in 'n goedgekeurde

. . . .· . '(3)

skoo1. Gedurende naweke is deeltydse kursusse ingestel.

Ook i·s onderwysers toeg.elaat wat 2 jaar ervaring het en geslaag·het in standerd VIII in die hooftaal, rekene en·2

. . . (4) .

ander vakke. · ·

Die volgende kandidate het vir die nuwe eksamens inge- skrywe in die jare. 1932 tot ·1934~

(1) Natal~ Annual Report o~duation 1932', Supt. of Education; 23-24o . .

(2) Natalg T5 Certificate; z-4.

(3) Natal~ T4 Certificate; 1-4 •

. (4) Kuppusami ~ Indian Education in Natal 1860-1946; 37·.

(7)

209.

TABEL 87~

Inskr vir T3 T4 en T5 eksamons 1 32-1934.

T4 • . T5.

Man1ik vrou1ik Man1ik vrou1ik Man1ik vrou1ik.

..

11932 3 126 23 95 27.

1933 10

. .

180 23 104' 33

1934 13 143 22 59 21

Die meesto van hierdie kandidate is opge1oi in die (1) op1eidingsk1asse te Durban on Pietermaritzburg. Hiordldlo k1asse het dus in 'n dofinitiewe behoefte voorsion. Die eksterne T4 kursus het die mooste kandidate getrek.

Hierdie kandidate het ogtor minder geword in 1934. Dit is omdat die aanta1 opge1eide onderwysors vermeerder hot~

In April 1935 is 'n op1eidingsklas vir Indier-ondor- wyseresse by die Mitche11-Crescentskool ingestel, maar hierdie klas het nie die gcwenste ondertteuning gekry nie. (2)

e. verbetering van salarisse en die toekenning van toe1aes.

vanaf 1 Januarie l925 het onderstounde sko1e. 'n too1ae · van £2.10.0 per 1oer1ing per jaar ontvang:~ berekon op die kwartaal se gemiddelde skoolbesook vir a11e 1oer1ingo van 5 tot 16 jaar. Die persone wat die toe1aes ontvang hot, het onderwysers betaa1 vo1gens die geld wat tot hu11o beskikking was. Minderwaar,digo onderwysors is in die 1aerk1asse aangeste1 en onderwysers met die·so1fdo l\.vra1i- fikasies het verski11ende sa1arisse by verski11ende sko1o verdien. (3)

Die sa1arisso van hoofdr; · i: ~ ,- t ·. ··_t\ ?.: 1. het gewisso1 van £180 tot £650 per jaari die van assistento van £72

tot £288. (4) Die sa1arisse van hoofde in ondersteundo sko1e het gewissol van £86 tot £240; die van assistento van £12

(5) tot £240 per jaar.

Die vo1gonde sa1arisskaal is vir staatskole in 1925

neergele. Die aantal.leor1inge is.vo1gons die gomidde1do

(8)

(a) Hoofde:

(1) Spesiale Graag.

(meer as 400 lcerlinge) (2) Graad I. .

(250-400 loer1inge) (3) Graad II.

(100-250 erlinge) (4) Graad III

(Onder 100 leerlinge)

(b) Assistonto:

Mans.

£250-£10-£300

vrouens. .

£200-£10-£240 £180-£10-£220.

£180-£10-£220 £160-£10M£200t

£150-£10•£180 £130-£10-£150.

Mans en vrouens.

Graad B. (Met Senior-sertifikaat) £120-£10-£150.

Graad A. (Mot Junior-~ertifikaat) £ 80-£10-£120.

Onopge1eido onderwysers. £6 per maand. (1) Die salarisse in onderstounde sko1e was besondor 1aag •.

Doeltroffonde work kon nie mot su1ko swak salarisse vorwag word nie. In sy pleidooi vir vorhoogde toe~aes hot Kichlu die volgondo voorgestol ~

11

The .amount of grant which mai)l be given to a school should be the amount required to engage a fully qualified staff for tho school~

1

volgens hierdie voorstel wat dit nodig dat die toelae per oonhoid na £3-14-o opgeskuif moos word. (2)

Verbcterde s isskale is in 1928 opgestel~ on in staatskolc toogepas vanaf 1 April 1929 en in ondersteundc sko1e vanaf' 1 Januarie 1930 •. Qmdat die onderwyscrs in

ondorsteunde skole byna tn jaar later ears hulle vorbotordo , sa1arisse ontvang hot en die onderwysersvereniging v$erto~

gerig hot, is 'n bedrag van £2000 as '·n vergoedende bonus verdeel onder die opgeleide onderwysers in die -ondal"stoun- do skole, (3)

Die nuwe regu1asios vir ondersteunde skolo is op die volgende boginse1s basser~-

' i ' ..

(a) Die normale toolaos moos die onderwysers so sa1arisso dek.

(b) Onderwysors se sa1arisse moos volgons sekoro uniformc ska1e be taal word• .:

___________ _.;,:;... _____ ,

---.,~-r'

(1) Kanncmeyer: A Critical survey of Indian Educ~tion in Natal, 1860-1937; 250.

(2) Kichlu: Memorandum on Indian Education in Natal.

5-11.

(3) .Natal: Annual Report on Education 1930• SUpt. of

Education; '13-15.

(9)

~J..L•

(G) Daar moes

9

n uniformc skaal wees waarvolgens hoo:fdc betaal wordi

(d) Huwclikstoelaes moes betaal wo~d4 ·

Om die toestande so ccnvormig moontlik te maak 'n stelsoi van staf-rantsoenering ingevoe1 .... Hiervolgons het die departement tn sokcre hoeveelheid poste aan clko skool vasgostel en die bestuurder m~es hierdie posto vul en die salarisse botaal. (1) Hiormoe het die departomant

die verantwoordelikheid aanvaar vir die betaling van die salarisse .. Hierdie salarisse he t egter nog baie l>:ri ticH

(2) uitgelok ...

volgendc postc is ingestel :-

Ondersteundo skole . . Maks imurn le klas poste

11

28.

2e klas poste - 54.

H

3e klas poste - 53.

Staat skole: Maksimurn le l{las poste - 43.

H

2e klas poste - 69 ..

H

3e klas poste - 23.

Die mee:Bte 3e klas poste was aan ondersteunde skolo (3)

en die meeste le klas poste aan staatsko1e.

In 1927 t onderwy·sers in staatskole die volgendo toelaes ontvang: 2 hoofde elk £75 per jaar~ 6 hoofde olk

£24 per jaart 1 assistent £50 per jaar en 27 assistento

(4) . .

elk £24 per jaar. Hoofde van staatsko1o het

9

n huuc1ik'i

¢toelae van £24 per jaar ontvang. Die Uitvoerendo Komitce het op 19 Julie 1927 besluit om hierdie toelao ook aan assistente to bctaal en hulle het die ui~etaling van tcrugwerkende krag· gcmaak vanaf 1 April 1925. Hierdio toelac was nie pensioenbaar nie en is alleen aan onder- . .

wysers betaal wat opgelei was en reeds 24 jaar.oud was.

Indierhoofdo van staatskole hot ook 'n huistoolao van £24 per jaar ontvang.

saam met die.huwclikstoe

rdie toelae kon egter nic ontvang word ·nie.

________________ ...::::._ ____

.;..._,_.~~--·--

(1)

~~~

. (4)

Natal~ Annual Report on Education 1929. su.pt. of Education; 16.

The Natal Advertiser. 4.7.35.

Kannemeyer: A Critical survey of Indian Education in Natal, 1860-1937.; 253-256. ·

Kichlu: Memorandu;m on Indian Education in N~tal;

Bylae E.

(10)

I

, In die ondersteundo skole is 'n huwolikstoelne van £18 -per jaar betanl ann manlike opgeloide onder-

. ( 1) .

wysers wat nie jonger as 23 jaar was nio,

f. Die installing van Ponsioon voorregto vir Onder-vvysors.

In 1920 is ondorwysers in stantskolo toegolaat om by to dra vir die

11

Natal Teachers' Pension Fund~

1

voor hiordio datum hot die ondorwysers goon ponsioen ontvang nie. In 1930 is ordinansio no.lO ui tgevaardig "'1io:

malw provision as to retiring allowances or other financial benefits to non-European teachers for whom

(2)

no provision is made under any other lmi'J:~

1

Hiormoe is in die lowe goroep die

11

Natal·non-European Teachers' Provident Fundl' vanaf die vorskyning van hierdie

ordinansio kon nio-blanko ondorwysers nio toegolaat word tot die

11

Natal Toache.rs' Pension FundH nio.

Daar was ogter nog a1tyd 'n vorskil tussen staato- on onderstounde skole. Dio OndorWYf?kOmmissio van 1937 het dan ook aanbeveol dat ondorwysors in ondorsteundo skolo dioselfde pensioon-voorrogto moes ontvang as die

(3) in staatskole,

g, Die. ontstaan van vorskillendo Onderwysers- organisasies,

Die

11

Natal Indian Teachers' Socioty

11

is in 1925 go stig mot die dool om alle ondorwysers to verteenwoordig·, As mondstuk van die ondorwysors hot hulle hul dan ook vir

. (4)

verskillonde voorrogto beyvrer.·

In 1931 het hiordie veroniging sy eio larartaalblad ui tgogeo 1 genoom

11

Tho Indian Educatorl

1

(5)

·

Die ui tgawc van

hiordio plad is weens die swak ondersteuning van die (6)

ondorwysers in 1935 gestaak• . .

(1) Kannemoyer~·A Critical survey of Indian Education in Natal 1860-1937; 258-259.

Natal: Ordinansios 1930; 33•

Kannemeyer: A Critical survey of Indian Educa.tion in Natal 1860-1937; 259-260. .

Kuppusami: Indian Education in Natal 1860•1946; 3.9 ..

Natal: Annual Report on Education 1931; supt, of . Education; 9.

Indian Opinion; 5,7,35.

(11)

? .

213. .

In ·1940 het al die ond~rirV'Y"Ser·s in ondersteunde ·8koie 'n aparte vereniging gestig ·nl. "Natal Teachers' Union~

1

Hulle wou hulleself as 'n vakunie laat .~egistreer, maar .het toe gevind dat volgens wet:die Super.~ntend~nt hulle

.. ' (1) ·'- . . .

werkgewer is en lillie die departement- ;ni~ ~ .. : .. . 2 • EERSTE POG INGS 0~1I BERGEPSONDERWYS . TE VERSKAF •

Reeds in Januarie ~92-B..;het die Suid-.A.fr~.+caanse IndiErr'

•• _1 • •

kongres gevra vir tegniese:-; ·.:i:l}dust~iele~ en lan,dbou-_onder wys,. In :De sember van d:te·.S:E!lf'qe_ :.~j aar -.he t die ·eerst~ vo..lcunie kongre s gevra vir te g~ie se. · oncle-r~ys van Indier-lee r j ongens of hulie vry' :te·· ·st&l .. van die.:-tegniese~onderwys wat deur

. . . . (2) .

~

die wet van leeyjongens g~#is word, .

In. ··Junia: "1930 is

1

d_ie

11

Indian. Technical Education

I . .

· Cormni ttee " .. in die lewe ge:t:'oep: onder voorsi tterskap vtu B.M.Narbeth, hoof van die Natalse Tegniese Kollege. In 1931 is hierdie ~·ofu.i:tee ·e):> ken en pe.t hUlle £150 van ctie . . ... '(3) . . -

Unie-regering ontvang. .Die.jaarverslae van hierd:t"e komi tee vir 1938 en 1939 toon die vordering wat geme,,.J.c

(4) ' . . '. .

... : ' ~ . t . ~

is. .. Die inskrywing yan die "Indi?-n Technical Institute-~'

(5) . Durban, was in 194~ reeds 535~ ·

In Pietermari tzburg is ook · 'n

11

Indian Technical Insti tut€':

1'

in die ·lewe geroep. Hierdie inrigtlng het. in

' . . . . ~ : . ' ( 6 ). . ..

1940 1 -£180 van die Un:f_,e ... regering-'·ontva)lg.t'; .. e-n . . . . ·-~ , en £75 van die Carnegie.· Tr11t':"Bt. , · ·

. · ?

Reeds: ~n 1932 het Narbeth daarop gev;ys. dat. ~~t~ defi- nitiewe beleid vir die tegniese mide:t:'wYi-van IndiEirs ~eer-

gel€ moe·.s word. Die l~erplan hoe f' nie .die seifde te wee s . . . ( 8)

~s die vir blapJ;tes ilie. . . "· . ,

., ·.

By Sastr.i~.ko~:J.~rge.. is. in 1931 kursusse in naaldwerk;

' . . .. '': : - "( 9) '

kleremake;tt¥ ieni-]k:ookfl,\:uns .i;ngestel; en aandklasse v:ip _

. .

. . .

. .

;

.

. . ~ :

..

-~

.

.

.

( 2

1) Kuppusami!. Indi?.J.1,.E<).uc<?.tiqn ~P:.Nata1 11 .1860.;..1946; 4o-41.

( ) Kannemeyer: A Critical survey· of Indian Edu·cation in Na.tal,. 1~?0~1937; .. 244, ... . .. : . . ·

(3 4

) Ktiprmsami: lndia'p. Educa't·ion .. in Natal,. 1860-1946 ;- L.J-9· . ( ) Narbetl;l :;' Annua,l Report on Indian Technical Education ....

1938; 1939.. . .· .. /; . . : :,

l . . : .

1 7 :

51 The Daily N?W~.'-~ 17.10 •. 40, The Natal Merc.l.W;i~' ·2J~ ;L.4o.

The Natal·:ue:.r.~:u,r;Yt' .. ·.l0~8,4o.

The Natal Advert1seJ? 1 · 2,12,32.

( 9 Kuppusami: Indian EdUcqt;i,9~ in Natal, 1860-19L~6; _30,

(12)

boekhou, snelsltl'if en tilcskrif. In 1938 is handel, Engels en Afrikaans bygevoeg. Sool'tgelyke klasse is in

1939 in Pietermal'itzbul'g ingestel, Vir die uitrusting is (2) .

£80 van die Cal.'negie Tl'ust ontvang.

In 1927 het net die York Roadskool, Pietermaritzburg

)

ondel'rig in houtwerk verskaf. Omdat onderwyseresse skaars was, is naaldwerk in 1935 net in 4 skole gegee. In hierdie

jaar is daar egter 'n huishoudkunde afdeling ge-open by

. (3) .

die Mi tche 11-Cl'e scentslcool

1

DU:t:>ban.

Omdat die jonger geslag werk in die dorpe verkies het bo landbou, (4) het die ou geslag se bekwaamheid vir hierdie werk vinnig verdwyn. Daal'om is dit nodig_dat land-

. (5)·

bou in die plattelandse gebiede onderrig sal word. 'n Deputasie van die onderwysersvereniging het in 1938 gavra

vir 'n landboul~o11ege. (6)

In 1925 is 'n ondersoek ingestel na die beroepe wat 111 leerlinge gevolg het nadat hulle die skool verlar.::c het .•

6 stedelike; halfstedelika en plattelandse skole is geneem.

Die gemiddelde ouderdom van die 111 leerlinge wa.s 13 je.co.r e1,1 7 maande en standerd III was die gemiddelde standel"'d waarin hulle skool verlaat het. (7)

Die volgende is die 9 beroepe wat die meeste leel.,linge gevolg het. Die aantal leerlinge word in hakies na elt:o beroep gegee: Boel.'dery (19), winkelklerk (13), hoe'rskool

. .

(12), boodskapper (5), bcskuit-pokker (4), beeswagter (4),

Hierdie ondersoek het getoon hoe noodsoaklik beroeps- opleiding en beroepsleiding, selfs op laerskool, vir die

. (8) Indierkind is.

(1 2 ~ Kuppusami: Indian Education in Natal, 1860-1946; 49.

( ) Kannemeyer: A Critical survey of Indian.Education in Natal, 1850-1937; 247.

1 3l 4 -The Natal Adverti-ser. t.a.p.: 245, 28.5.~37.

5 Kannemeyer: A ·critical survey of Indian Education in Natal, 1860-1937; 246.

( 6) The Natal W·i tness. 9.4.38. ·

(7) ,Natal: Annual Report on Education 1929. Supt. of Education; 22.

( 8_) Natal: Annual Report on Education 1925. Si.fpt; of

Education; 24•25.

(13)

215.

3. nTE UITBREIDING VAN DIE FASILITEITE VIR MIDDELBARE -ONDERWYS.

Op die _gebio d van 1\iiddelbare onderwys het die Ind{(jrs self die voortou geneem, Op.l Augustus 1907 is een skoo1 in Pietermaritzburg ge-open en 'n tweede op 1 Septe:mb~r

1911 in Durban. Eersgenoemde moes seuns vir die universi- tere eksarnens ook voorberei maar het net tot 1911

bestaan. Laasgenoemd;e moes in midde1bare en tegniese- ondertTys voorsien. · voorsiening is later ook gemaak vii•

1

n aandklas en vir losies. Die volgende vakke is aanGe- bied: Matesis~ Latyn, Frans~ Hindi, Gujerati 9 .Urdo~,

. (1)

snelskrif, tmkskrif en boekhou. Die leerlinge is

. . (2)

voorberei vir die Kaapse Juniorsertifikaat-eksamen •.

Hierdie inrigting het egter net 5 jaar bestaan. (3)

In 1914 het alle l~erlinge wat 'n middelbare kurous wou volg na die stB;atskole in Pietermar_i tzburg en Dur•'ban . gegaan of na Sydenham-kolle_ge of na die privaat klasno rraar die onder\Jysers vir die Junior- en Senior-serti:fika- te voorberei is, (4)

Met 'n middelbare klas is op 1 Augustus 1918 by die Carlisle-straat-staatskool begin. Van die 9 staatskole in 1928 was dit net hierdie een wat middelbare onder~ys gogee hot en hiordie jaar het dit tot by matriek opgelei. Dio 43 ondersteunde skole was laerskole, alhoewel 'n paar van

. - (5)

hulle 'n standard VII gehad' het met 1 of 2 leerlinge.(

Op 1 Febr~arie 1930 is Sastri-kollege ge-open. Dit was 'n middelbare skoal en 'n opleidingskollege vir onder-

( 6) . . . . '

vysers. .Middelbare ondE?rvrys is later in die volgonde skole aangebied_~ Sastri-kollege en Mitchell Crescent (Staat

~skole), St~Xa~iers en die EJydenhamse meisieslwol (Onder- steunde skole). In i935 is middelbare klasse ook ingeotel in die YOl"k Roadse Skoal, Piotermari tzburg. (7) . .

rr) Kannemeyer; A Critical su,rvey or· Indian Educatioxl'"'"in Natal, 1860-1937; 226-229. ·

(2) Kuppuso.mi: Indian Education in Natal, 1860-1946; 31.

(3) Kannemeyer~ A Critical suPvey of Indian Education in Natal

9

1860-1937; 231. 1914. · /7

(4) Natal: Annual Repropt on Education.jSupt, of Education;/

(5) Kannemeyer~ A Critical survey of Indian Eduoation in Natal, 1866-1937; 232-233.

( 6) lVIcKex•ron: A History of Education in South Africa, 1652-

1932; 171-172~ . .

(7) :t:J~?-tal: .£l..:gnual Report on Education 1933. Supt, of -,~d.t:.ca-

(14)

Die volgen~e tabel gee die a~ntal leerlinge verdeel vo1gens standerds vir die jare 1924 tot 1940:-

. TABEL 88.

Niiddelbare leerlinge volgens.stand~erds ingedeel~

1924-1940. (Natal).

\

i VIII 1

·fvii IX X

1924 30 l

- - 3

1925 12 7 - .3

1926 45 5 - 2

1927 44 15 2 l

1928 34 25 5 -

1929 49 22 9 4

],930 66 30 5 9

193•1 98 57 5 5

1932 156 91 16 8

1933 146 111 23 15

1934 159 117 24 20

1935 189 111 28 25

. 1936 209 135 41 31

1937 187 136 54 40

1938 203 144 51 481

1939 137 166 75 57

1940 284· 140 56 74 (1 )

In vergelyking met die· laersko1e is daar min leex·- linge wat middelbare onderwys geniet en van hulle is c1aar maar 'n klein persentasie wat standerd X haal. Bostar::mde

tabe1 toon dat uit 30 leerlinge in standerd VII in 1924 net 1 stander.d X in 1927 bereik ·het. (d.i. 3'3%) •. Uit 187 leerlinge wat.in 1937 in standerd VII was het 74

'

.

standerd X in 1940 bereik. (d.i. 39•5%) Die persentasie wat st~nderd X haal asook die verspreillding oor die

verskillende standerds het egter in hierdie jare

·verbeter. Uitsakking en vertraging het egter nog hulle spore nagelaat,

Die volgende tabel gee .al die leerllnge wat

middelbare onderwys gen!~t het ep die persentasie v:rat hulle uitgemaak het van die hele skoolbevolking vir die jare genoem:

---···~·

(l) Kuppusami: Indian ·Education in Natal, 1860-1946;

38a.-

(15)

TABEL 89 • •

..

Persentasio. van die skoolbevolking in Middelbare slwle, 1924-1940. (Natal)

I

1924 1928 1932 1936 1940.

~an tal 33 64 271 416 "554

Persentasie· van hele

skoolbevolking. •4 ·6 1.6 1•9 2•1 Na 1928 is daar·'n vinnigo groei ~at die aantal leorlinge botrof'. :qaar is .in 1940 sowentien-keer.sovoo1 leerlinge as in 1924, maar die porsentasie het maar van

•4 na 2•1 vermeerder. D~t wi1 s~ ongeveer 5 keer.

Min meisies het middelbare onderwys geniet. Dio

vo1gende tabel gee die B:antal seuns en die aanta1 meisies wat midde1bane onderwys geniet het vanaf' 1933 tot 1936~

TABEL 90 ..

Middelbare leerlinse ~ Souns en meisios

9

1933-1936. (NDta1) ..

'

. I

Seuns Uoisies.

1933

~

276 20

1934 297 23

1935 316 37

1936 339 52 (2)

Alhoovvo1 die gowono middelbare 1oorp1an govolg is het die IndiG'rs nog in l-938 sterlc bosvvaar aangetolmn omdat

. (3)

Afrikaans nog nio in die loerp1an ingoslui t is nio •.

4. VOORSIENING VAN UNIVERSIT:mRE ONDERWYS VIR INDIEHS.

a. Universitere onderwys in Natal.

In 1928 het J.W.Bews, hoof' van die Nata1se Universi- .

teitsko11ege1 'n univer~iteit vir Natal bepleit wat uit 4 konstituerende ko11eges sou bestaan. Een hiervan sou vir Indiers wees.

In 1936 is 'n begin gemaak met 'n aparte af'deling van die Natalae Universiteitskollege, wat bekend was as

---··-

(1) Handbook on R·ace Relations in south Af'rioa; 381.

(2) Kannemeyer: A Critical survey of' Indian Education:

. in Natal, 1860-1937; 239.

(3) The Natal Witness; 24.8.38.

(16)

organiseerster aangestel. Oorspronklik het hierdie klasse net vir die B~A.voorberei. In 1936 was ·10 van die 26

students, Indi~rs~

Die klasgelde is heelwat laer as die vir voltyc1f~e

blanke students.- Een-derde va:ri die students het lenings ontvang. Alhoewel die

.

Indi~rs buttemuurse students van

.

die Natalse Universi teitbskollege is, geniet hulle oolc somrnige van die voorregte van voltydse interne students.

Hulle skryviTe egter in aparte kamers en word met graduasie eenkant gehou. Daar is ook 'n aparte biblioteek. Die

professors en lektore van die Natalse Universiteitskolle- ge en gegradueerde onderwysers gee die lesings. (1)

b. Universitere onderwys in ander Provinsies.

Die Universi tei t van Kaapstad laat Indi~rs toe bohalw' vir die B.A. in die skone kunste. Hulle woon nie in dio koshuise in nie.

Die Suid-Afrikaanse Naturelle-kollege, Fort Hare, lei nie-blankes op as eksterne studento van di·e Univor- siteit van Suid-Afrika. Die nic-Bantoe studente mag ogtor nie 15% van die totaal oorskrei nie;

Die Witwatersrandse Universitoit laat Indiers toe behalwe in koshuise. Di t is veral mediese studonte. rrat

(2)

daarheen gaan.

\

.

Die studente maak egtor beswaar daanteen dat hullo

£5 moet deponeer en £1 vir 'n permit moet betaal as hulle na Fort Hare wil gaan, terwyl 'n permit na Indio

. (3) net 3/6 kos.

5. ONDERVVYS AAN VOLWASSENES EN ANDER OPVOEDKUNDIGE A.KTIWITEITE.

a. Geleenthede vir onderwys aan volwassenes.

'n Groot deel van die Indi~rbevolking is ongelettord •.

As h~erby in aanmerking geneem word dat so baie leorlingo

·---~---·--··"-'l;'--

... ··--.. --

(1) Kuppusami: Indian Education in Natal, 1860-1946;

43-45.

(2) t.a.p.; 48.

( ~) rrhe Natal Advertiser. 7. 2.1"1.

(17)

...:;.J.:I•

to vroog -~io sRool verlaat,· dan besef ons dat volwasso onderwys in 'n dringende behoefte voorsien.

In 1929 is 'n aandklas vir workers in Durban begin.

Hierdie klas is in 1931 dour die To gn:i..o se Ondex•wyskomi toe vir Indiers oorgenoem. Daar bostaan 'n soortgelyke lclas

. (1)

in Pietermaritzburg.

b. Pogings om liggaamliko· opvooding te verskaf.

Liggaamsoefeningo is tn verpligte vak in Indiorskole.

'n Aantal vryriillige liggame lower egter boporkto golOont ...

hedo vir liggaamsoefeninge vir volwa.ssones.

11

Physicul culture Clubs

11

bostaan roods in Durban. Die Durbanso Hindi an surf Lifo saving Club

H

is in 1934 in die lerlG geroep. bie Natalse kampioonskappe word jaarliks in Pietormaritzburg en Durban gehou.

Die meosto klubs hot-egter nie voldoondo uitrusting nio on daar is geen gimnasium of swombad vir Indiors in

( 2) . Natal nie. '·

c. Ontspanningsgelee.nthedc:r.,

Die vorna~ste sport is sokker. Die Natalse Indior- voetbalvereniging reel belangrike wedstryde. Naturelle on Klenrlinge hot al teen Indiers gespeel en in 1934 hot ?n voetbalspan wat die hole Indie verteenwoordi~ hot, Suid-·

Afrika besook. Daar bestaan orals sport-klubs en vor - Skillende verenigings, b.v. die

11

Natal Indian 'ij'rickct

Association

If

en die

11

Natal Indian Lawn Tennis· Association~'

In sommigo van die grotor dorpe spool vroulike Indiors (3)

ook tennis.

(d) Die bovordering van Musick.

Dramatic so vcrenigings en Musielt-klubs hot roods onder die kontrakarboidel"'S bb! die suik.erplantasios begin ..

In 1935 is die

11

Indian Culture and study Groupil gevorm en in·l937 die Hindian Society for the Advancement of Music and Art~~ Daar is jaarliks kompetisies gehou by 'n aantal sontra. ·IndiEir ':'" on blanke ·be..oordelaars

(1). Kuppusami: Indian Education in Nata1

1

.1860~1946;

52-54 •.

(2) t.a~p~~-55-56•

(3) t.a.p.~ 56._.

(18)

hot gl~atis hullo diensto aangobiod on trofoe is goskQ..nk, Hiordio kompctisios is. weens die vordonkorings in 1940 gestaak. (1)

o, Organisasies van Indicr-vrouens.

In 1933 is die

11

Indian Women's Association~r gostig.

Hior hot die vrouens geleor .om speelgoed to maak. Son~nigol

hot by die

11

Sari Smving ClubH aangosluit. vn Nc::-:nldw·ol ... k-·

klas is ook in Durban in die lowe goroop, Die vrouons hot reeds hullo oie lees- on opvoedkundige sirkel on in.1933 is die.Indier-Rooikruisveroniging.gestig.

f. Die bydpaos van die Nuusblad on die bibliotook.

Indioro leo s baie Engel so blaaie b. v. "The Natal Wi tnossi' ~rTho Natal Mercury

11

on

11

Daily Now'S~

1

Do.ar .be st:J.an

ook vier Indior-weekblo.nie nl.

11

Tho Indian Op~nion

"P

:r']ho Indian Viows~r

11

Tho Loo.dor" ·on nThO Searchlight.~'

In Natal is goon stodo.liko biblioteek vii' IndiCil->s beskilcbaar nie. Die volgonde is die bostaande fasili te..i to:

(i) Die Natalso nie-blanko bibl:Loteek-diens. Dit hot in 1931 begin mot £500 van die Carnegie Trust. Dit lcOI'd go-administroer dour die publieko bibliotock vo.n Durban. -Di t bedien 40 sontra met 1500 boeko.

( ii) Die nie-blanko doel van die Nat also Univorsitei tu- kollege lower 'n bibliotookdiens.

(iii) Die M.K.Gandhi bibliotook wat·reeds jaro bostann, is in die lowe goroep dour die ~:Bai Jorbo.i Hustomjoe

Trust~ Dit is·qop vir alle rasse. Dit boskik ~or

'n groot verkoidonhoid booke in Engels, Gujorat.dl, Hindi, Tamil, Urdoe en Tolegu. Die boeke \Yord e-gtor

. ~ ( 2) nie ui tgelcon( nie.

---··-· ·-···

(1) Kuppusami: Indian Educe.tion in Natal, 1860-1946;

57 •.

(2) t,a,p.; 60-62,

(19)

221.

6. DIE TOESTAND VAN INDIER-ONDERWYS IN NATAL 1940:

KENiviERKE EN BEHOEF'TES.

a. Die verslag van die onderwyskommissie van 1937 gee.

d~e oorsake van die ondoeltreffende toest~nd,

Hierdie kommissie het die toestand ondersoek en die volgende gevirid: Waar daar in 1927 ' tten IndHfrkinders vir elke 26 blanke kinders op skool was was die verhouding in 1937: Tien teen dertieli. Daar was 40,000 IndiE5rkinders van skoolgaande ouderdom en hiervan was net 21,356 op skoal. Pie ernstigste probleem was nie die baie wat nio

, .

die skool besoek hlit nie, maar die groot .aantal vrat ui t die skool verdwyn het voordat hulle enige _voordeel duar-

. (1) uit· kon trek.

As oorsake van hierdie ondoeltreffende toestand word dan die volgende genoem:-

(a) Die vinnise groei van die stelsel: Hierdio

vinnige groei het vEinaf 1928 plaasgevind. Duicen

~de Indi~rkinders is na skool gestuur maar die ouors Vvas. onbekwaam of onwillig om hulle lank

genoeg daar to hou. ·

(b)

(c)

(d)

(e)

Die geskiedkundise pede: Daar is 'n gebrek af:n

1 n doe 1 treffonde ondervvys-tradisie onder die · Indiers.

Die Taal-rede: Die voertaal is Engels, selfs vir die jongstes, en van die voertaal hot die moosto kindors 'n baio karige kennis as hulle vii' die oerste keer skooltoe kom.

Die Sosialo rode: ·rndier-ouers is as 'n reel onwillig om .hullo dogters skooltoo te stuur, omdat hullo as 'n groep nog nie die ondorwys van vrouons waardeer nie. Rullo woior veral om hullo dogters na gomongde skole to stuur waar Indiormans ondor'1'vys goo. :uaar selfs waar die onderwysers almal vrouons is~ is dit baiekoor mooilik om die rrioisieskool vol to maal,(. Jong dogters moet so gou as moontlik in die -huis of elders vverk.

Die ekonomiose rede: Die gemiddeldo Indier- worker verdien omtrent £3 per maand on het 'n groot familia van skoolgaande ou.dsra.om.. Hy kan nie. bokostig om almal golyk skooltoe to stuur nie en om te betaal vir boeke en ondorwys.nio.

(1) Kuppusami: Indian Education in Natal, 1860-1946;

21-22.

(20)

Die kommissie hot die volgende aanbeveel~-

Aparte moisieskole in digbevolkte are~s~ · 'n Gewysigde stelsel van vry en verp!lgte ondorwys.

Verbetering van salarisse en diensvoorwaardes.

'n Sub-departoment 9m Indier-onderwys te kontrolool"

on to administreo:r. \1) ·

.Die volgondo liggame hot o~a. van Indierkant gotuio

a~gele voor hiordie kommissie:-

. (2)

( i) Die Natal so Indiorkongro s. . · (ii) Die Natalse Indieronderwysersvereniging. ·

(iii) Die

11

Colonial Born and Settlers Indian Associatibn

11

(3) .

b. Verbeterdo sentralo kon~rolo en lokale administrasio. ·

Indie~onderwys ··word dour drie liggame 'beheer nl..

Indier-godsd.ie*tige liggamc, blanko sendolinge on die staat. Elkoon van bogemoEmldes hot 'n tradisie wat hy· oOl"- plant. In die geval van die oersto twoe is dit godsdions on in die go val van die laaste 'is di t die liJestorse be¢- , .skawing. (4)

Die staat administroer die onderwys dour middol van regulasies, amendorings ens. Definitiewe ondervvysw·ottc sou baie meer voordelig wees. Die provinsiale oudi tom"

hot in 1924 roods daarop gewys dat daar in die praldyh:

dingo gedoon vvord v·mt nie rmttiglik ·.ge-oorloof is nio.

(5)

Die onderwyskommissio van 1937 hot aanbeveel d:::tt c1ie Provinsialo AdministraiDio 'n konsolidorondo onderwys- · ' ordinansie moos opstel om die plek te neem van ·die massn

. (6)

los wetto

1 .

regulasios on ordinansios.

Die ondorsteunde skolo is beheer deur sendelingo on bestuurders. In heelwat gevaa.le was die toelae-ontvan·gor•s en bestuurders Indiers.

Teen die oindo van hiordie periode was onderwysors nio moor so· erg 'n prooi van toelao-ontvangers on bes- tuurdors nio. Die bestuurder kon onderwysers ontslaan maar. moos die saak volledig repporteer by die ondel"Wys-

---·

! 3 1 2 l Kuppusami ~ Indian Education in Natal,- 1860-1946; 22.

Indian Views. 28.8.'36.

Indian Opinion.· 7.8.36.

4) Kannemeyer: A Critical survey of Indian Education in Natal~· 1860-1937; 260-282.

(5

6 ) t.a.p.,. 26.8-269,

( ) · t. a. p. : 27 0.

(21)

223e.

I

departement en onderwysers kon ook appelleer. na die departement. Die bestuurder·s ·het. die· onderwysers aan-

. (1)

bevee.l maar die departement moes dit goedkeur.

Bestuurders.moes ook bankrekenings mpen waarin alle inkomstes gestort is en.hulle moes jaarliks state voorie •.

Ook was· die bestuurder gebind deur die salarisskale van die departement en hy het nme sy toelae ontvang voordat hy nie sy onderwys~rs betaal het nie.

Daar was egter 'n behoefte aan slwolkomi tees ·wat (2) mede-verantwoordelik.kon wees vir die. administrasie.

Die groei~nde lokale belangstelling word veral bewys deur di·e groot aantal pri vaayskole en verenigings onder die Indiers.

In 1918 is die "District· Indian Educational Advisory Committee

11

gestfu.g. Twee van hierdie komi tee se oogme1~1ce

was:-

(a) Om vir die Indiers in Natal 'n on4erwys te verkry wat nie agter sou staan by die wat voorsien word vir ander dele van die gemeenskap nie, en o~ wee te vindvir die verwesenliking van hierdie doel.

(b)

c.

Om as 'n tussen-persoon op te tree tussen die

re gering en die Indier(5emeenskap in alle sake vvat · in verban~ ~tnan met die opvoeding van Indier-

kinders. l3) .

. (4)

'n Nciging_weg van Sendinginvloed,

Vir ·hicrdie neiging is daar natuurlik ·redes wat voor\pruit uit die ras-eie van die Indier, soos byvoor- beeld sy gchG~eid aan sy god.sdiens. Maar daarin moet

ook gesien word 'n normale ontwikkeling. Die sendeling neem gewoonlik die voortou op die gebied van die.ondorwys.

.

.

Die onderwys is vir hom eg'ter nie 'n doel in sigself nic, maar

1

n middel tot 'n doel. Later· sit die ower:P.eid

1

n

handjie by deur middel van toelaes, en rig dan self ook 'n aantal skole op, wat, soos .die geval met Indie~ondcr­

·wys in Natal is, beter fasiliteite bied as die onder-

(1)

(2) (3)

(II \

·Kannemeyer: A Ori tical survey o·f Indian Education in Natal, 1860-1937; 274.

Kiehl~: Memorandum on Indian Education in Natal;

5-11. .

Kannemeyer: A Critical survey of Indian Education in Natal; 1860-1937; 270.

·L

n _

n_ • 1 Oh _

(22)

steunde skolee~ok meer kos. Dit is dus heel natuurlik dat die· bevolking ui te indelik daarop sal aandring dat alle skole staatskole moet wees. Naturelle-onderwys in Transvaal is besig_om dieselfde ontwikkeling deur te maak.

a. Behoefte aan mediese inspeksie en uitbreiding van skoolvoedin5.

Ordinansie No.4 van 1918 het die mediese inspeksie·

van.leerlingc, skole en grande verpligtend gemaak. Hier~

die ordinansie is egter nie op Indierskole toegepas nie.

As leerlinge 'n brief van di.e hoof to on, ontvang . hulie mediese behandeling by klinieke wat deur die

.provinsiale hospitale opgcrig is. In 1931 het verskil -lende liggame onsuksesvolle pogings aangewend om medie- se inspeksie vir Indierskole te verkry. · (1)

In 1934 het Eerw.w.M.Satche11 daarop gewys dat 'n (2)

groot doel van die jong Indi~rs ondervoed is. ·Die

Indi~rs is bewus hiervan. (3) voor 'n departementele

komitee wat in 1935 ond~rsoek ingestel het na vorwaarloos•

de en agterlike kinders, het die Indieronderwysersvere•

niging die vo1gende oorsake genoem:

! i) Geen verpligte onderwys. . ii) Goon vry voeding·,

iii) Geen vry mediese behande1ing.(4)

Die probleem van armoede en -ondervoeding is baio belangrik voral as die inv1oed wat dit op die jeug hot in aanmerking·genecm word. C.F.Albertyn het gevitnd dat

·"armocde en oorbcvo1king by blank en gekleurd 'n oor- wegende groot ro1 speel in die veroorsaking van jeug•

(5)

misdaad~'

Met 'n sopkombuis is in 1934 in Durban begin, Die departcment gee jaar1iks £500 hiervoor. Pietermaritzburg ontvang 10/- per dag vir dieselfde doel. Die staats-

onder~teunde melkskema _is aan die begin

1

van 1937 ingovoer. (6;

~~ (1

( 6)

The Indian Educator., DecembE?r 1931.

The Natal Mercury. 3.10.'34•

Father~ Paper on Indian Education in Natal 1938; 10.

Indian Opinion. 4.6.'35. ~

Albcrtyn: Jougmisdaad: 'n Sosiologie studie~ met spesiale ondersoek van die;verskynsel in die Skicrci1and; 77.

Father: Paper on Indian Education in NataL~~~-

(23)

225.

Die instituut van Rasseveqhoudings is sedert 1937 besig met 'n uitgebreide ondersoek van die ekonomiese toestande onder aie Indi~rs in Natal. (1)

e. Pleidooie vir 'n Sub-departement vir Indi~r-onderwys.

Tenspyte van herhaalde aanbevelings was 'n sub-depart ment in beheer van Indi~r-onderwys aan die einde van hier- die periode nog nie in die lewe geroep nie. (2)

'n Nuwe pos is egter in 1929 geskep n1. inspekteur in bevel van Indier-onderwys. (3) Hierdie pos is weer in

1939 afgeskaf en elke inspekteur was weer verantwoordelik

vir die Indierskole in sy area.

Oor die vorm, samestel1ing en funksies van so'n sub- departement bestaan daar verski1lende beskouings. Inspek- teurs wat so'n sub-departement aanbeveel het, het blykbaar in gedagte gehad ~n sub-departement soortgelyk aan die wa·

vir Na,turel1e-ondervvys verantwoordelik is, want daarom is in die jaarverslag vir 1929 oor hierdie onderwerp op- gemerk ~ "The difficu1 ty vvill be to find men as keenly interested in a peculiar pA>lem as is the case in the Native Branch!' (4)

H.D.Kannemcyor bop1eit die volgende: 'n Direkteur sposiaal vir Indier-onderwys aangestel en bygestaan deur

( al

~~ 'n sub-departement bestaande uit 6 lede;

'n Finans:iiele Trustraad bestaande uit 9 lede en 'n Navorsingsraad bestaande uit sewe lede.

As die. Uitvoerende Komitoc dan wetgewing wil indian, .

.

.dan bespreok hy dit cers met die .direktcur en die 22 lede van die sub-departement, die Trustraad en die Navorsings- raad.

Verder administreer sy sub-departemGnt middelbaro onderwys, die Navorsingsrnad laeronderwys en die Trust- raad die finansies. Lode van die Navorsingsraad tree

ook op as inspekteurs van laoronderwys •. Alle korrespon- (1)

(2) (3)

(4)

South African Report 1940;

Natal: Annual 13.

Institute of Race Relations: Annual

16. . .

Reports on Education 1929; 13 and 1930;

Kannemeynr: A Critical survey of Indian Education in Natal 1860-1937; 271.

Natal: Annual Report on Education 1929; 13.

(24)

densie word dour die sub-departement gedoen. Die Navor- singsraad ondersoek arbeidsvraagstukke en reel leer-

. (1)

j ongonskappe. ·

Kannemeyer• r·eken dat sy stelsel waarin die IndH!r- gemeenskap so· ryklik verteenwoordig word, algemene tev1 ... e-

d h . . (2)

en e~d sal gee en samewerking sal verseker.

Oor die noodsaaklikheid van 'n sub-departement be•

etaan geen twyfel nie; maar die persone wat Kennemeyer op die verskillende rade · wil h@, staan bloot aan kri t-iet.

In sy sub-departement wat middelbare onde.rwys moet admi- nistreer is net 2 persone wat professioneel bevoeg kan woes en dit is die Indier-hoof en die inspekteur. Die Navorsingsraad bevat ook heelwat persone wat as 'n reel nie daarvoor bevoog kan woes nio.

'n Navorsingsraad is dringend noodsaaklik maar moot ook vorteenwoordigers he uit die beroepe wat die loorlingo

late~ gaan volg. Hierdie raad moet ook instaat wees om die aanlog van die leerl~ngo te bopaal en om beroepskou- sevoorligting te gee.

_f. Moontlikhede van Boroepsondorwy~

Die beskawing wat die Indierkind moot aanleor,

, verskil van die vvaarin hy opgogroei het. Hierdie besknvving

hy . .

moot/dour 'n vreemde voertaal aanleer. Die opvoeding hot ool\: nie verband gehou met die belange van die Indiors nie.

Die IndiE'Jrkind word blank opgevoed, maar na sy opvoocling (3)

is hy nog maar as Indier beskou en behandel.

Vir die Indierkind is·'n middeweg tussen 'n suiwor akademieso en 'n suiwer berc.eps-opleiding nodig. Dit betoken dat in die geval van die Indiers baie vroeer as

in die geval van die blankes, navorsing g~doen moet VlOl'"'d in verband met moontlike boroepe.

· (1) Kannemeyor: A Critical survey of Indian Education in Natal, 1860~1937; 300-301.

(2) t.a.p.;

(3) t.a .. p.;

306-308.

280-282 •.

I '

·

..

··~

(25)

Kontak met werkgewers is nodig en werktoestande, salarisse en geleenthede moet ondersoek word.

Omdat daar nog te min leerlinge na standerd VI is, is aparte inrigtings nog nie te regverdig nie. Daarom is in middelbare skole voorlopig aparte afdelings nood- saaklik vir die opleiding van onderwysers, akademiese werk, kommersi~le werk, industri~le werk en landbou.

Kannemeyer beveel self's aan dat die skole ajob-ti•aining institutions

11

sal word.

verder is dit noodsaaklik aat leerjongenskappc ge•

reel sal word by Indierboore, besighede en fabrikante.

Hiordie leerlinge moot verplig·word om by hulle gewono worlt no g. 'n paar · uur per woelt onderwys te ontvang • (1)

.

'

7• SMAEVATTING:

Die verhoogde bolangstolling in na-primere onderwys het hom in die oersto plek ge-openbaar in. die .instelling van nuwe onderwyserseksamens. -vvnardeur die almdemiece vereistes vir toelating ook gedeeltelik verhoog is.

Sastri-kollege en die verskillende· onderwyse;r'sklasse het dan ook die persentasie opgeleide onderwysers

verhoog. verder is die kwalifikasies van die· ondePvvysors ook bevorder deur vakansiekursusse en die toekenl'\j_ng van bourse. Die salarisse van onderwysers is verhoog en

verskillende posto is ingestol. Ook is beter behandeling verseker vir onder~ysers in ondersteunde skole. Die

11

Natal Non-European Teachers' Provident Fund

11

het ook.

voorsiening gemaak vir die pensioen van onderwysers in staatskole.

Die ondorwysers self hot 'n verhoogde belangstelling getoon in hullo professio en hulself saamgesnoer in die

"Natal Indian Teachers' .socicty1

1

Late:r hot die onder- wysers in ondersteundo skolo a.ie "Natal Teacherf>' Union"

(1) Kannomeyer: A Critical survey of Indian Education

in Natal~ 1860-1937; 293-296.

(26)

Alhoewel gepoog is om deur die invoering van verskillende vakke en die oprigting van. 'n paar

tegniese inrigtings beroepsopleiding te verskaf, het hierdie aspek van die onderwys nog heelwat te wense oorgelaat.

Behalwe Sastri-kollege is 'n aantal ander skole ook toegelaat om middelbare klasse in te voer. Die persentasie leerlinge wat van middelbare onderwys gebruik gemaak het, het egter baie langsaam gestyg.

veral meisies het feitlik nog glad nie die voorregte van middelbare onderwys waardeer nie.

In die

11

Nie-blanke Universiteitsklasse

11

van die Natalse Universiteitskollege, aan Fort Hare en aan 'n aantal blanke universiteite kon Indi~rs 'n universitere opleiding ontvang.

Privaat inisiatief is aan die dag gele wat betref die onderwys van volwassenes, liggaamlike opvoeding, ontspanning en die bevordering van musiek en J:Cuns.

vrouens het hulle_eie organisasies gehad en die·

nuusblad en die biblioteek het bulle bydraes gel~wer

by die opvoeding van.die Indi&rs.

Afgesien v.an al hierdie gunstige tekens waa die toestand in 1940 egter nog glad nie bevredigend ·nice Byna die helfte van die Indi~rkinders van sl\:oo1g.uande ouderdom was nog nie op skool nie; te _min het nog gebruik gemaak van na-primere onderwys en die aantal wat te vroeg uit die skool verdwyn het, was onrmsbarend.

Medieso inspeksie was nog 'n dringende behoef'te·en met skoolvoeding was nog net 'n begin gemaak, Die ideaal van 'n sub-departement,vir IndiEir-onderwys was ook

i

nog nie verwoa.enlilc nie •. '

... ____________ _

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Verder handel hierdie navorsing by uitstek oor ouer-kind-opvoedingsverhoudinge en word daar deurgaans besin oor die wese en doel van opvoeding, oor die

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

Daar is ook uitgewys dat hierdie verandering en vernuwing in die mens se gees en verstand (die innerlike mens) moet begin (intrinsiek verandering - PF)), maar dat

Standpunte in paragraaf 3.3 veronderstel dat die skakeltendense van metaalnywerhede wat binne vanderbijlpark gevestig is, met die onderske ie stedel ike angewing s

(vi) Die sosiokulturelo werklikhcid is voortdurend besig om te ontwikkel en te verander as gevolg van die sosiale prosesse van verandering wat In vorm van

Daar moes met enkele vrae in die vraelys bepaal word in welke mate hierdie aspek in die beroepsleidingprogram tot sy reg kern.. Individuele voorligting is die

of die leerlinge se motoriese aEJnleg van so'n aard is dat huilile die voorgeskrewe aktiwiteite kan

Aangesien daar n groot behoefte bestaan het by Engelssprekende ouers om hulle kinders deur medium Engels te laat onder=.. rig, is voorgestel dat daar oorgegaan