• No results found

Die romantiek van argeologiese navorsing

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die romantiek van argeologiese navorsing"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE ROMANTIEK VAN

ARGEOLOGIESE NAVORSING

Argeologiese o p g ra w in g s wek g ew oo n lik groot belangstelhng, die vondste w o rd n orm a alw eg as besondere ontdekkings bekend gemaak en die werk in 'n atmosfeer van rom antiek gehul. Mense stel dus belang in die verledeen skeppinge uit die verlede. Daar le vir die mens groot bekoring in die oorblyfsels van sy skeppinge en

o p w i n d i n g in d ie o n t d e k k i n g d a a r v a n .

O o r b l y f s e l s v a n g e w o n e a l l e d a a g s e

gebruiksartikels w o rd egter heeltemal misgekyk. Mooi en kosbare voorwerpe w o rd van w aarde

geag en hierdie oorbeklem toning van die

eksotiese gee aanleiding tot 'n verdraaide beeld

en h i n d e r l i k e w a n o p v a t t i n g s o o r d i e

v o o r g e s k ie d e n is w a t by h e r h a l i n g d e u r

om ngeligtes versprei word.

Soos die geval met elke ander stud ie rig tin g, is

daar b ek o rin g in arg eo lo giese n a v o rs in g .

Romantiek is me uniek aan die argeologie nie. Dit kan egter slegs er vaar w o r d d eu r noue betrokkenheid. Argeologie kan nie beleef w o rd va n u it 'n leunstoel nie, w a n t betrokkenheid by a rg eo lo gie verg harde w e rk , s o m s o n d e r o n g u n s tig e o m s ta n d ig h e d e . A rg e o lo e w o r d gew oo n lik deur die w erk geboei en selde verveel, g ew a a rw o rd in g e w a t vir die buitestaander m oeilik w a a rn e e m b a a r is.

n Goue renoster van M apungubw e, n pre-Zim babw e- w oonterrein tangs die Limpopo. Die ontdekking van hierdie terrem was m o o n tlik die m direkte aan leid in g to t die begin van Y stertydperk-navorsing in S u id -A frik a . D it is tog 'n droew ige gedagte dat die gro o t aantrekkingskrag gele het in die p a a r goue voorwerpe w a t g e vin d is, eerder as die ander oorblyfsels van die b e w o nin g

Argeologiese w erk bevat nie die o p w in d in g van n skattejag nie; inteendeel argeoloe w e rk nie met

J .J .B . D reyer

die vo oruitsig om heilige tempels of kosbare skatte te vind nie. Die sukses van 'n projek hang n orm a alw eg nie af van die h e r w in n in g van unieke vondste nie, m aar is gemik op gegewens rondom die voorwerpe w a t met geduld en toe w yd in g met troffel en kw as blootgele w ord. Die o p w in d in g van die vak is nie m oeilik om w a a r te neem nie. Dit is 'n genot om n u w e horisonne oor die lang geskiedenis van die mens oop te stel, die artefakte (skeppinge) van vroee onbekende mense te hanteer en terreine w a a r hulle geleef het te verken. Die o p w in d in g is gelee in die versa me I van fe ite e n die geleidelikeen deurdagte uitbou van die kennis oor die lewensw yse van mense uit die verlede uit brokkies in lig tin g, soms in sigself oenskynlik onbelangrik.

Gedurende die loop van 'n navorsingsprojek beteken dit dat daar vir lang tydperke in die veld kampeer moet w ord. Hierdie fisiese w o o n en w e rk op die terrein bring vir die argeoloog 'n belewenis in ru im te en tyd. Hy ervaar die n a tu u r en die o m g e w in g in al die manifestasies van die elemente, plante en diere. Deur die terrein te ervaar soos die bew oners dit beleef het, help dit die navorser om te probeer d ink soos w a t hulle

gedink het. Dit bring ons nader aan die

ontdekking van die mens agter die skeppinge. Eers dan kan ons die sisteem w a a rv a n die mens deel was, regtig verstaan.

Argeologiese n av o rs in g s w e rk onderstreep die feit dat die mens en sy skeppinge tydelik en verganklik is. Mense het h ie r g e w o o n e n geleefen

v e r d w y n en o m d a t s o m m i g e n ie h u l le

geskiedenis in skrif nagelaat het nie, weet ons nie w ie hulle w a s of w a t hulle h ulself genoem het nie. Dan besef ons dat mense kom en gaan, dat hulle deel is van die geskiedenis, datelke mens 'n geskiedenis het en daagliks geskiedenis maak. O m d at mense verskynsels uit die verlede raak sien en daaroor wonder, het dit tot gevolg dat n avorsing oor die verlede gedoen w ord. Die blote belangstelling van die publiek eis dat fondse beskikbaar gestel en geleenthede geskep w o rd vir n avorsing en die opleiding van navorsers. Argeologie is 'n w e te n s k a p e n verg k u n d ig h e id e n harde werk. Die vak w o rd egter nie slegs beoefen

(2)

Die goue gesigm asker u it die g ra f van Tutankamen, is een van die bekendste voorbeelde van argeologiese vondste. Voorwerpe soos hierdie m aak g e w o on lik die b e la ng ste llin g van die publiek gaande. Vir die argeoloog het die potskerw e van die vroee-Sotho o f die onopsigtelike klip w e rk tu ig ie s van die S an (Boesman) egter net soveel waarde.

ter w ille van die argeologie nie en is nie net 'n abstrakte wetenskap nie. Dit bestudeer die menslike verlede en is gemoeid met a I le menslike aktiw iteite. Die navorsing is nie beperk tot geskrewe rekords nie en bied deur middel van besondere tegnieke 'n aanvullende beeld, m aar ook nuw e kennis van die verlede. Dit handel met gebeure oor 'n lang tydperk en met mense uit a I le lae van die bevolking, terw y l die in dividu anoniem bly. Argeologie kan nie a ntw o o rd e op a I le vrae o m tre nt die verlede verstrek nie, m aar lewer die belangrike bydrae dat dit ook n u w e vrae opper w a a ro p nuw e a ntw o o rd e gesoek moet w ord.

A rgeologie is hoogs tegnies. Dit w o rd beoefen deur opgeleide mense deur middel van bepaalde

tegnieke, verstaanbaar vir ander kundiges.

A rgeologie produseer kennis baie stadig. 'n Kort artikel is dikw els die w e rk van ja re se navorsing.

N avorsingsresultate is meestal versigtig en voorlopig terw y l op kontrole en bevestiging deur verdere w e rk gewag w ord. Argeoloe raak soms te statisties en verloor die m e n s e n die sam elew ing uit die oog. Argeologiese bevindinge w o rd nie altyd in 'n verteerbare vorm aangebied nie, met ander woorde, 'n argeologiese verslag is nie juis leesstof vir o n ts p a n n in g me. Dit is g ew oo n lik nie net vir die algemene publiek ontoeganklik nie, m aar vind som s ook nie inslag by h istorici en politici nie.

O m dat argeoloe h u iw e r om hulle vak populer te

maak, is daar n konstante neiging deur

buitestaanders om dit te doen. Die algemene publiek is daarom g ro otliks o nku n dig o m tre n t argeologie. Terselfdertyd is daar belangstelling om meer daarvan te hoor. Die publiek openbaar voorts 'n goedgelowigheid in die betroubaarheid van in lig tin g en is potensieel ontv a nk lik vir die d ik w e ls verouderde en fo u tie w e in lig tin g w a t op hierdie wyse versprei word.

Indien argeoloe stilsw ye n d toelaat dat fantasiee oor die verlede as feite aangebied w ord, is hulle medepligtig aan die proses van fou tie w e in lig tin g aan die algemene publiek en moet dus die blaam daarvoor aanvaar.

Argeoloe is egter besorg oor die onkritiese en soms irrasionele behandeling van die argeologie deur die media en is ingestel op die oordrag van die w a re feite aan 'n waarderende publiek. Dit is

d u i d e l i k in eie b e la n g om a r g e o lo g i e s

goedingeligte belangstellendes te he, enersyds om die verspreiding van verdraaide feite te

verhoed, m a a r o k om die plu nd e rin g en

v e r n i e t i g i n g va n t e r r e i n e d e u r s w a k of

halfingeligte fo rtuin so eke rs te voorkom.

Daar rus dus 'n taak op argeoloe, veral die by m useum s, om deur die verskaffing van korrekte in lig tin g en die reeling van deelname, aan die publiek die geleentheid te bied om in die werklike rom antiek van argeologiese navorsing te deel.

BIB LIO G R A FIE

DU B RUYN. J. 1 9 8 3 . G e s k ie d e n is e n A rg e o lo g ie . H is to ria 2 8 (1 ): 3 0 - 3 8 .

FA G A N . B .M . 1 9 7 8 In th e b e g in n in g . A n in tr o d u c tio n to A rc h a e o lo g y . L iu le . B o sto n B ro w n & Co

FEDER, K .L . 1 9 8 4 Ir r a d o n a lit y a n d P o p u la r A rc h a e o lo g y A m e r. A n t iq u it y

4 9 ( 3 ) 5 2 5 -5 4 1

HOLE. F. & HEIZER. R.F. 1 9 6 9 A n in tr o d u c tio n to p r e h is to r ic A rc h a e o lo g y N e w York

H o lt. R in e h a rt & W in s to n

IN S KE E P. R.R. 1 9 7 0 A rc h a e o lo g y a n d S o c ie ty in S o u th A fr ic a S A fr . J. Set.

6 6 (1 0 ) 3 0 1 -3 1 1

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

ethnographic museums in the Netherlands have the capacity to represent the cultural background of the immigrant population with ethnographic collections.. 2 At the University

In this regard I am especially interested in the potentiality of nostalgic longing within their interactions with the monument, which I will initially relate to

The current study showed that people with high persuasion knowledge evaluated the advertised brand (Evian) more negatively when they were exposed to the negative news message than

De drie belangrijkste motieven voor het organiseren van de Olympische Spelen die de laatste decennia meer naar voren zijn gekomen zijn (1) economisch motieven (financiële winst,

Eigenlijk wil je niet dat mensen die heel graag een auto willen hebben op plekken komen te wonen op plekken die niet geschikt zijn voor auto’s.. Je moet gaan onderzoeken hoe je

[r]

Herhaaldelik en van verskillende kante is ons gevraag om tog 'n kort verhaal te ge van die geskiedenis van die A{rikaanse •raalbeweging van die begin af, met

Through a clear understanding of the variables that influence and impact on job demands, job satisfaction, and intention to leave amongst employees in this