GESKIEDENIS
VAN DIEAFRIKAANSE TAALDEWEGING
·
VER VRIND EN VYAND
UIT PUBLIEKE EN PRIVATE BRONNE,
'N LID VPN DIE GENOOTSKAP VAN REGIE AFRIKANERS.
· PAARI_J, n. F. m• 'rOJT &-·Co ..
·'
IN
ll 0
U
~
D
·
- -- 0 --Voorrede
r.-YoorwJm[JDI.'iG.
1.- 0u Klaas Waarse'er ...
BL.
1
2 2.-Klein Klaa.s \Va,arse'er- Vrystaat-·waterboer
kwessie
3.- Ware Afrikaner-De Afrikal1nse tal11 4.-Klein Klaas en Ware Afrikanm· ...
.'J.-Dr. Bril-Ons Landstaal
6.-Geskiedenis van Josef
II.-ANL~ID!NG.
7.-Afrikaanse By !vel vertaling
8.-0mlerhandeling met die Bybelgenootskap I l l . -GENOOT,.;KAI:' VAN REG'l'8 Al'RlKANERS. H.e'~ls en Bepalings van die Gcnootskap
Afr1kaanse Volkslied ... .. .
Groete an Landgenote (Manifest)
Die Afrikaanse Patriot
'n Afrikaanse Spraakkuns ... Die Geskiedenis van ons Land
'n Afrikaa.nse Woordebock ... Afrikaanse Almanak
Afrikaanse Gedigte Leerboekies ... Prysvrage Geldsake Takgen0otskapps · ...
lY.- ONS 'l'O.EKO}lS'l'IG!l: LANDl:i'rA.A:L,
Hoof H.egter De Villier:s syn Voorlesing
Artikel van die Zuicl AfrilGatm Da.nkb~u·e Afrikaner
Veertien Onwcderlcgde punte
5 14 .. ~3 28 41 '-"3 • 4il • 51 53 55 58 61 V7 tiS ... till 69 74 75 76 76 78 93 96 98~
Ons Vynndc Ons Sonde
L.
V.-TICUNSTA:; I'·
VT.-'l'OE}IEME}IDJ~ Eni<ENNJNG.
Die Afr-ikaanse Tnul-Zuid Afrihwn , , . , - Volksblacl
Vll.-I'OLITTF.KF: [NVI,OF.D.
RaseBde Afgodery
Ons toekornstige Volkslied ...
Anne:xat:.ie van die
z.
A. Republick ... Kandidatuur ver ParlementTn andere opsigte ...
1'1.11.-D.U: HY!Hc[, JN AFHIKAANS.
Besluit V:'l,n die Genoot~kap
BP.sware daarteen... ·
Die uitvoering daarvan
Teunstand ·
Toestemming
Die uitvo~ring uaarvan
] ()l_ 10~~ 100 111 114 115 1LI ... 117 ] 24· 125 12i 130 13B 133 133
VAN DIE
AFRIKAANSE TAALBEWECINC,
VER VRIND EN VYAND,
UIT PUBLIEKE EN PRIVATE BRONNE
DEWEH.K DIDUlt
'n Lid van die G enootskap van R egte
Af'rikaners.
VooRREDE.
Herhaaldelik en van verskillende kante is ons gevraag om tog 'n kort verhaal te ge van die geskiedenis van die A{rikaanse •raalbeweging van die begin af, met al die stukke daarby. Die versoek is billik, want in die begin , was ons getal voorstanders mar min, 'n groot de-el word nou eers bekend met die saak, en die wil graag weet hoe. die hele beloop was. En selfs die wat van die begin af hulle andag daaran gewy het, wil tog oek graag alles weer in geregelde vplgorde lees, want dit gaat mar met koerante so, 'n mens lees dit en dan versljngcr dit weer.
Daarom het ons besluit om an die versoek te voldoen. Mar maklik is dit nie. V ereers al om al die oue koerante van so vnul jare nou weer deur te gaan, om alles daaruit te snuffel, is gen kleinigheid nie. Mar dan nog om die stof te bewe1·k, is nog moeiliker. Vereers kan jy nie mar alles opneem nie, dan kom dit. te uitvoerig; nou moet jy eers die nodigste uitsoek. Dan kan jy clit tog oek nie somar deur makaar ge nie, jy moet dit eers mooi regel. V erder, moet jy onpartyclig wees' en vrind en vyand lat reg weder-vaar. Eindelik, daar is dinge wr,t jy nie weet Qf jy hulle mar in die donker moet lat bly nie, dan of jy hulle ver goed in die geskiedeuis moet opneem om daarin bewaanl te bly. As imand dus iets verkeerd in ons werk meen te sien, dan moet hy mar denk hoe swaar ons taak was, veral onder andere drukke werksaamhede, en dan moet hy, in plaats van ous die enkele foute te verwyt, liewers hom self
verwyt waarom hy dit dan nie beter gedaan het en ons so
die kans beneem het om die foute te maak nie.
Wat ons geef is nie 'n geskiedenis van die Afrikaanse ta"al
nie; o'er die ontstaan en vmwing van onse taal het ons wat angestip, in " Die Eerste Beginsels van die Afrikaanse
/Taal"-mar ons geef hier die geskiedenis van die Afri·· ·
kaanse 'lhalbeweging, van die werksaamheid om onse taal
erkend en beoefencl te kry as landstaal. Mag dit dien om
vele teenstanders te o'ertuige, en alle voorstanders te
ver-sterk en te bemoedig! ·
I. VooRBEREIDING
Die eintlike geskiedenis van die Afrikaanse
Taalbewe-ging begin eers in 1875, met die oMigting van "die
Ge-nootskdp van regte Afnkaners." ar soos dit met die meeste sake gaat, waar waa~heid in is, die Heer sell berei
dit voor sonder dat die mens daarop merk, deur middels
wat die mens dit nie van verwag nie, en voor dat die mens self syn hand daaran kan IC. So was dit hier oek. ·
Ou KLAas
w
AARSE'ER.Die eerste wat die spreektaal hier as skryjtaal gebruik het is die skrywer van die Samesprake ~sen Klaa~
segger en Jan T;wy~, wat eers in die k:Oraii't
gopubli-ceer · en later in 'n boekie afgedruk werd an Cradock in
1861. Vroeger het oek wel een en ander soms die taal
gebruik, mar dit was mar meer ver C.ie aardigheid, in 'n
gedig of so. Mar hier had die skrywer ('n Engelsman
van afkoms, na ons meen) 'n bepaalde bedoehng deur
die taal te gebrnik. Hy wou die :)eperasje-hewe.g:ing in die Oosteliko Provincia bevorder. Die settlaars-gees
werd namelik sterk in die Oostelike Provincie, en die Kaap en die W estelike Provincie was te Hollans of Afrikaans na hulle sin; en daarom wou hulle 'n ei'e regering he en
hoeltemal afgeskeie wees, Mar daar was 'n grote moeilik-heid, en dis onse Afrikaanse boerebevolking; die was nog deur, familiebetrekkings en andere bancle an die Weste verbonde, en nou werd die samesprake gedruk en by
dui-sende versprei om die ~s.a.. 'n boel ingebeel~l'iewe
v...a.a.t.-Qi~gees t~ l!ri~g, en sDaoende o'er te haal tot
Sepe--rasie. Duidelik verklaar die skrywer syu doel in die voorrede van die boekie (wat in Hollans geskrywe is). Eers vertel