• No results found

Snyman, P.H.R. 1992. Kuruman - vervloë pad na Afrika. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Snyman, P.H.R. 1992. Kuruman - vervloë pad na Afrika. [Boek resensie]"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Die auteur werp lig op verskeie aspekte soos onder andere die tradisionele Tswana regs- en politieke or-ganisasie en die uitwerking wat kapitalisme en die Britse regeringstelsel daarop gehad bet. In die eerste hoofstuk word die leser ingelei met '0 oorsig oar die Tswana in die negentiende eeu: die politieke en ekonomiese stel-sets, die uitwerking van die Mfecane, die toenemende Britse belangstelling in Tswana woongebied,en die ui-twerking van die industrialisasieproses in Suid-Afrika is aspekte wat deeglik toegelig word. Die tweede hoofstuk behandel die interne struktuur van die Bamangwato gedurende die jare 1925-1939 terwyl hoofstuk drie op die tradisionele reg van die Tswana fokus. In 'n laaste hoofstuk word die faktore behandel wat die Bamang-wato kapteinskap afgetakel en verswak bet vanaf 1948-1956. Dit is ekonomiese faktore, interne geskille tussen faksies en die huwelik van Seretse met Ruth. Die auteur slaag daarin om die geskiedenis van die Bamangwato as 'n dinamiese proses van verandering en interaksie uit te beeld, eerder as om te verval in statiese beskrywings.

kiedenis van Kuruman sat ontplooi, en wat 'n invloed op die wet en w~ van die dorp gehad het, uiteen te sit.

Cor die algemeen is die werk goed geillustreer en baie toto's is keurig vir publikasie voorberei en van relevante en insiggewende byskrifte voorsien. lllustrasies word ongeluk}cig nie in die inhoudsopgawe aangeduinie. 'n Bonuspunt is die goeie register en lys van atkortings wat naslaanwerk aansienlik vergemaklik.

Aangesien die skrywer'n oorsigtelike ontwikkelingsges-kiedenis van Kuruman, wat oor 'n lang tydperk strek, geskryf bet, kan hy uiteraard Die elke faset in fynere detail omskryf Die. Sy treffende kantaantekeninge wI egter dikwels die behoefte aan, en gee interessante gegewens weer wat veal vir die plaaslike inwoners van belang mag wees. Die werk se omvang is groot, maar die skrywer se gemaklike skryfstyl vergemaklik die lees van so 'n werk.

Snyman bet redelik daarin geslaag om 'n "totale ges-kiedenis" -benadering te volg, deurdat hy poog om aile segmentevan die gemeenskap deurgaans by die geskied-verhaal te betrek. Soms egter neig die studie na die blanksentriese benadering. Dit kan weesas gevolg van die feit dat baie meeT prim~re bronnemateriaal beskik-baar is oar die "blanke" tydperk van die dorp se ges-kiedenis. Daar word gedeeltelik geslaag om van die b lanksentriese benadering weg te beweeg deur veral van mondelinge blonDe gebruik te maak om aspekte te ondervang wat Die skriftelik neerslag gevind bet Die. Selfs in die onderhoude egter is daar 'n geneigdheid om meestal van blankes as mondelinge getuienis gebruik te maak. Ten spyte hiervan getuig die navorsing van die benutting van uiteenlopene sekond~re en prim~re branDe, en die omvangryke bronnelys is 'n bewys van die deeglike navorsing wat vir die studie gedoen is.

Wyle se werk maak goeie leesstof uit: dit verteer maklik en is gebaseer op uitgebreide navorsing in die veld en verskeie argiefbewaarplekke. Oit dra defnitief by tot beter begrip van die Bamangwato, Botswana en die Tswana oor die algemeen.

Albert van Jaarsveld Universiteit van Zoeloeland

P .n.R. Snyman: Kuruman -vervloe pad naAfrika. (Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. Pretoria. 1992). 306 pp. Gem. R49.50 (inklusief) ISBN 07969 12505. Hierdie hoek is die sewende toevoeging tot die RGN se plaaslike geskiedenisreeks en die vierde oar Noord-Kaapland deur dieselfde auteur. Die publikasie het 'n tweeledige doel nl. om 'n historiografiese leemte te vul en 'n gedenkboek vir Kuruman daar te stel. Die skrywer slaag goed daarin om hierdie, soms uiteenlopende doel-witte, te bereik.

Kuruman het sinomiem geword met die Moffat-send-ingtydperk en die bedrywighede van sendingwerk wat hieruit vootgespruit het. Syman verbreek egter treffend di~ steriotipe persepsies van Kuruman deur o.a. oak die negatiewe invloed van die witman op die tradisionele swart samelewings uit te lig. Verder word die "sending-beeld" ietwat verb reek deur vele aDder elemente (poli-tiek, sosiaal en ekonomies) van die dorp se samelewings-geskiedenis te identifiseer. Veral die gedeeltes wat oar die ekonomiese geskiedenis handel, is goed verhelder met statistiek en tabelle.

Die skrywer hied in hierdie hoek 'n oorsigtelike ontwik-kelingsgeskiedenis van Kuruman oor bykans twee hon-derd jaar aan die leser. 'n Bree oorsig oor die verlede en hede van Kuruman, asook die bestaande leemtes in die literatuur oor die belangrike Noord-Kaapse dorp, word greek. Die publikasie bet dus eerder 'n bree algemene

leserskring as teikengroep as akademici.

Om in 'n omvattende werk soos di~ 'n orsig oar die ontwikkelingsgeskiedenis van 'n dorp oar twee honderd jaar weer te gee, is 'n uiters moeilike taak. Die skrywer bet egter daarin geslaag om dit sinvol en kleurryk aan te bied en nag 'n leemte in die plaaslike geskiedenis is gevul.

In twaalf hoofstukke, wat wissel in lengle, word uiteen-lopende fasette van die dorp se geskiedenis aangesny, naamlik die algemene geskiedenis, die geskiedenis van die onderwys, ekonomie, sending asook sosiale ge-skiedenis. Die outeur begin met 'n insiggewende topo-grafieseoorsig in hoofstukeen en hyvolgverder meestal 'n chronologiese benadering, wat heel aangewese is vir 'n ontwikkelingsgeskiedenis van die aard. Hoofstuk een help om die aardrykskundige fasette waarin die

ges-E.R. Coetzee

Randse Afrikaanse Universiteit

CONTREE 33 /1993 40

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Herhaaldelik en van verskillende kante is ons gevraag om tog 'n kort verhaal te ge van die geskiedenis van die A{rikaanse •raalbeweging van die begin af, met

In addition, a lack of job resources such as low autonomy (e.g. no freedom in carrying out work activities), poor task characteristics (e.g. not enough variety in the job,

[r]

De drie belangrijkste motieven voor het organiseren van de Olympische Spelen die de laatste decennia meer naar voren zijn gekomen zijn (1) economisch motieven (financiële winst,

The first indications came from interpretation of the disjoining pressure isotherms of wetting films of water on hydrophilic substrates [1], while unambiguous experimental proof

[1] H. Tijdeman: On the propagation of sound waves in cylin- drical tubes. Beltman: Viscothermal wave propagation includ- ing acousto-elastic interaction. Beltman: Viscothermal

Interviewer: say (reading aloud) a maximum of eight months’ continuously or separate periods… Participant: So they must work out more specifically, because people don’t take

Page 2 of 7 Participant: Kyk hier… sien jy soos met hierdie leave credit cycle nê… uhm, ok miskien het ek ‘n basic understanding…!. I omitted irrelevant and