• No results found

Vakansieprogram - aangebied in die museum deur die dames van die kinderbiblioteek

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Vakansieprogram - aangebied in die museum deur die dames van die kinderbiblioteek"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

vakansieprogrom

- aangebied in die

museum deur die dames van die kinderbibiioteek

Dit was beslis al die moeite, opoffering en soms ook frustrasie werd, want kindergesiggies vergoed meer as wat jou salaris aan dieeinde van die maand doen. Kinders word deur die marionette bekoor omdat hulle soos lewende mensies sekere aktiwiteite kan uitvoer.

Ons het 25 kleuterskole ontvang in 1 980 en elke Saterdag 'n poppespel gehou. Altesaam 591 kleuters het die program bygewoon.

Tydens die Aprilvakansie is slegs een poppespel aangebied en 50 kinders het dit bygewoon. Ons het ook vier filmvertonings aangebied, met handwerksessies en storie-ure, wat deur altesaam 230 kinders bygewoon is.

In die Julievakansie was daar twee poppespele (233 kinders het dit bygewoon). Dieselfde patroon is gevolg soos in die Aprilvakansie (handwerksessies en storie-ure). Altesaam 645 kinders het die program bygewoon.

In S e p t e m b e r / O k t o b e r w a s d aar drie poppevertonings met vier handwerksessies en storie-ure. Dit is bygewoon deur 730 kinders. Hoewel 'n relatiewe klein groepie kinders bereik word, is dit van waarde, aangesien die kinders met 'n ander faset van die biblioteek te doen kry en kinders op informele wyse leer ken word.©

Onder: Poppespelstorie van Raponsie in die M useum se O uditorium met vier van die kinders uit die gehoor.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

[r]

Een groot percentage van de beschikbare opleidingsplekken wordt in de originele omgeving en variatie C stabiel toegewezen aan studenten zonder dat opleidingsinstellingen hoeven in

Kashyap and Stein base their argument on US data of Small and Medium sized Enterprises (SME’s). For the sake of simplification, this paper will assume the same to be true

Especially compiled for the use of Anglo-South -

Binnen deze studie zijn de volgende criteria voor gezond snackgedrag gehanteerd: (i) het eten van relatief meer gezonde dan ongezonde snacks, (ii) het hebben van twee

Ik vind heel veel dingen leuk, toen ik bij werving en selectie ging werken dacht ik zal ik hier niet iets verder in gaan doen. Maar nee, toen ging ik solliciteren

In HIV- infected patients with a previous history of mild or moderate hypersensitivity to co-trimoxazole who required prophylaxis, desensitisation (stopping treatment and

It then discusses how the present tense of the imperative δοκιμάζετε in 1 Thessalonians 5:21 points towards the ongoing nature of discerning God’s will and, finally,