• No results found

Tabel 4: Uitslae van volwassenes se nominale vraelyste

Wat het God „nuut‟ gedoen in die gemeente? Groep 1 - Volwassenes Eerste antwoorde

1. Musiekbediening – Spiritualiteit om alle groepe te bereik.

Tweede verfynde antwoorde

Finale antwoorde

2. Visieverandering. Fokus verwyd – “vlerke gesprei”. Eenwording in die Moot.

2. Visieverandering. Fokus verwyd – “vlerke gesprei”. Eenwording in die Moot. [8]

2. Visieverandering. Fokus verwyd – “vlerke gesprei”. Eenwording in die Moot. [7]

3. Kinderkerk – vernuwe en groei.

3. Kinderkerk – vernuwe en groei. [5]

4. Stigting van omgeegroepe waar individue inpas.

5. Aksies word nuut.

6. God werk, nie mense nie. 6. God werk, nie mense nie. [11]

6. God werk, nie mense nie. [12]

7. Nuwe gesigte.

8. Sterker en nuwer geloof (spiritualiteit).

9. Mense stel belang in mekaar en leer mekaar ken.

10. Kern leiers wat motiveer om saam te werk. 11. Gemoedsrus – suiwer Woordverkondiging. 11. Gemoedsrus – suiwer Woordverkondiging. [6] 12. Verwondering – God wat

mense stuur.

12. Verwondering – God wat mense stuur. [6]

13. Dominee wat voorloop om verskil te maak deur voorbeeld (rol van leraar).

13. Dominee wat voorloop om verskil te maak deur voorbeeld (rol van leraar). [7]

13. Dominee wat voorloop om verskil te maak deur voorbeeld (rol van leraar). [7]

14. Oper hand t.o.v. bydraes (hande en harte ook).

15. Visuele toerusting – beter verstaan van Woord meebring.

15. Visuele toerusting – beter verstaan van Woord meebring. [6]

16. Naskoolse jeug – kategese bring vernuwing t.o.v. betrokkenheid. 17. Struktuurverandering (kommissies, bosberaad, nuwe aksies). 17. Struktuurverandering (kommissies, bosberaad, nuwe aksies). [6]

18. Jonger en sterk leiers ontwikkel. “Nuwer geslag” wat motiveer.

18. Jonger en sterk leiers ontwikkel. “Nuwer geslag” wat motiveer. [9]

18. Jonger en sterk leiers ontwikkel. “Nuwer geslag” wat motiveer. [5]

19. Verdraagsaamheid t.o.v. verskillende spiritualiteite. Sterker en nuwer spiritualiteit by individue die gevolg.

19. Verdraagsaamheid t.o.v. verskillende spiritualiteite. Sterker en nuwer spiritualiteit by individue die gevolg. [10] 20. Belangstelling van buite

bring verandering (diversiteit). 21. Vertroue op God en mekaar. 21. Vertroue op God en mekaar. [8] 21. Vertroue op God en mekaar. [5]

God realiseer. God realiseer. [7] laat God realiseer. [6] 23. Hospitaalbediening word positief beleef. 24. Talle verrassings – netwerke ontstaan op verskillende vlakke. 25. Elektroniese tegnologie om regte boodskap op regte tyd by regte persone uit te kry.

26. Kategese – Jeuggerigte materiaal (MODKATS). 27. Nuwe tradisies word geskep .

27. Nuwe tradisies word geskep. [7]

28. Uitreike na

minderbevoorregtes – Sien nood van wêreld raak.

29. God openbaar ons afhanklikheid aan Hom.

29. God openbaar ons afhanklikheid aan Hom. [5]

29. God openbaar ons afhanklikheid aan Hom. [7] 30. Toeganklike leier.

31. Belangstelling in individu as mens – na binne en na buite die gemeente.

32. Vergifnis. 33. Deelnemers en medewerkers om heling in gemeenskap te bring – uitreike. 33. Deelnemers en medewerkers om heling in gemeenskap te bring – uitreike. [4]

34. God gee interaksie met “vennote”.

34. God gee interaksie met “vennote”. [7]

35. Gebed. 35. Gebed. [5]

36. jeug – belydeniskamp. 37. Personeel maak as span verskil.

38. Ervaar kragveld van God – weier om te gaan lê.

38. Ervaar kragveld van God – weier om te gaan lê. [4] 39. Jeug – jongmense word

deel van gebeure / diens in gemeente.

40. Ervaring van vryspraak en nabyheid van God.

40. Ervaring van vryspraak en nabyheid van God. [7]

40. Ervaring van vryspraak en nabyheid van God. [5]

Tabel 5: Uitslae van die jeug se nominale vraelyste

Wat het God “nuut” gedoen in die gemeente? Groep 2 - Jeug 1. Magaliesfort – vriende

geraak, begin kuier en leer mekaar ken.

2. Gemeente raak betrokke by jeug.

3. Meer jongmense kom kerk toe.

4. Saamdoen met ander gemeentes bring gelowiges nader aan mekaar.

5. Gemeente familie gemaak. 5. Gemeente familie gemaak. [8]

5. Gemeente familie gemaak. [6]

6. Nuwe dinge in die gemeente.

6. Nuwe dinge in die gemeente. [5]

6. Nuwe dinge in die gemeente. [8]

7. Gemeente het gegroei. 8. Jeug het meer “gees” gekry. (Sing)

9. Jeug nie net daar nie, hul doen “actually” iets. (betrokkenheid neem toe). 10. Jeug het “gebond” en deel geword van gemeente. (Belydeniskamp)

11. “Cater” vir almal – kinderkerk.

12. Die 30+ het meer betrokke geraak, gaping gevul en leiding begin neem. 13. Klein, maar gefokus na gemeenskap en ander gemeentes. God leer ons liefwees vir mekaar en omgee en uitreik.

13. Klein, maar gefokus na gemeenskap en ander gemeentes. God leer ons liefwees vir mekaar en omgee en uitreik. [6]

13. Klein, maar gefokus na gemeenskap en ander gemeentes. God leer ons liefwees vir mekaar en omgee en uitreik. [4]

14. Belydenisklas raak by bejaardes betrokke.

15. Nuwe musiekbediening.

16. Dominee is „n pluspunt. 16. Dominee is „n pluspunt. [5]

17. Sondagskool maak God gesprek tussen jongmense los.

17. Sondagskool maak God gesprek tussen jongmense los. [5]

18. Groei na God toe. 18. Groei na God toe. [5] 19. gesindheid teenoor

erediens verander.

(Tradisioneel na minder gestruktureerd – wet ens.) 20. Gemeente leer mekaar ken.

20. Gemeente leer mekaar ken. [7]

21. God het die gemeente 102 jaar oud laat word.

21. God het die gemeente 102 jaar oud laat word. [5]

21. God het die gemeente 102 jaar oud laat word. [6] 22. God tel ons op en rus ons

dan toe.

22. God tel ons op en rus ons dan toe. [5]

22. God tel ons op en rus ons dan toe. [5]

23. Om vir mekaar en ander lief te wees.

24. Vertroue in God en in mekaar.

26. God is vir ons baie lief en Hy bly in beheer.

26. God is vir ons baie lief en Hy bly in beheer. [5]

26. God is vir ons baie lief en Hy bly in beheer. [7] 27. Afhanklikheid van God.

28. God bly vir ons lief al doen jy wat ookal.

29. God is „n lewende God en Hy is besig met ons.

30. God is geduldig al is ons nie.

30. God is geduldig al is ons nie. [5]

30. God is geduldig al is ons nie. [6]

31. As ons glo sal Hy die onmoontlike doen.

32. God is die stuurman van ons elkeen se lewe.

33. Ons moet God nie onderskat nie want vir God is alles moontlik.

34. God is die hart van gemeente-wees.

34. God is die hart van gemeente-wees. [5]

34. God is die hart van gemeente-wees. [4]

Die bostaande twee lyste inligting is die geprioritiseerde en verwerkte uitslag van die nominale groep tegniek se uitkoms. Dit is insiggewend dat beide groepe onafhanklik van mekaar die “werk, betrokkenheid en belewing van God wat werk” uitlig en baie belangrik ag. Wat God “nuut” in die gemeente gedoen het, het „n identiteit en kultuurskuif laat ontstaan. Die Drie-enige God hou self sy kerk in stand.

Die terugvoer is deur myself en Cecilna Grobler verwerk en die volgende agt punte het die hoogste waarde gekry en is gepriotiseer in die volgorde by die volwassenes en die jongmense.

• VOLWASSENES

• God werk, nie mense nie. [12]

• Visieverandering. Fokus verwyd – “vlerke gesprei”. Eenwording in die Moot. [7]

• Dominee wat voorloop om verskil te maak deur voorbeeld (rol van leraar). [7]

• God openbaar ons afhanklikheid aan Hom. [7] • Onmoontlike drome laat God realiseer. [6]

• Jonger en sterk leiers ontwikkel. “Nuwer geslag” wat motiveer. [5]

• Vertroue op God en mekaar. [5]

• Ervaring van vryspraak en nabyheid van God. [5]

• JONGMENSE

• Nuwe dinge in die gemeente. [8]

• God is vir ons baie lief en Hy bly in beheer. [7] • God het die gemeente 102 jaar oud laat word. [6] • God is geduldig al is ons nie. [6]

• Gemeente familie gemaak. [6]

• God tel ons op en rus ons dan toe. [5]

• Klein, maar gefokus na gemeenskap en ander

gemeentes. God leer ons liefwees vir mekaar en omgee en uitreik. [4]

• God is die hart van gemeente-wees. [4]