• No results found

ter vir

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "ter vir"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

SIR JOHN ERNEST ADAMSON llJ3

DIREKTEUR VAN ONDERWYS

( 1905-1924) .

•n Verhande1ing

.Q.Q!:

SY BYDRAES TOT DIE PRAKTYK VAN DIE ONDERWYS EN DIE OPVOEDING GEDURENDE SY AMPSTERMYN AS

DIREKTEUR VAN ONDERWYS IN TRANSVAAL.

ingedien deur

G.P. VAN ROOYEN

by die

Faku1teit van Opvoedkunde

aan die

POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT

vir

Christe1ike Hoer Onderwys

ter vo1tooiing van die

Graad van Doktor in die Opvoedkunde.

(2)

B1adsy.

HOOFSTUK I.

LE'JlENS KETS : SIR JOHN EHNES T ADAJiiLS ON 18 6 7 -19 50 . 1 .

1. Familie . . . 1.

2. Sy opleiding . . . . 3.

3 . Sy ampt e . • • . . . • • . . • . . • . . . . . 5 .

4. Onder verskeie regerings .•...••••.• 8.

5. Adamson en die onderwys •••..•...•... 10.

6. Noodsaak1ikhede en bykomstighede .•... 14.

7. 7laardering vir sy werk . • . • . . . • . . . • • 17.

HOOFSTUK II.

ADAMS ON EN ONDERWYS.NETGK\/ING MET INBEGRIP VAN

VERPLIGTE EN GRATIS ONDERWYS •...

1. Agtergrond . . . .

2. Adamson en die 1907-0nderwyswet .••...•.•.•

3. Adamson en die onderwysvoorsiening in Wet

No. 25 van 1907 . . . . 4. Adamson en die verto1king en toepassing van

die Smutswet . . . ·· . . . . (a) Die taa1vraagstuk •.•.•••...••... (b) Die Godsdiensonderwys . . . . 5. Werking van die Wet •...

~

a) Die vo1k en die Onderwyswet ••...•...

b) Die ontvangs van die wet ....•...

c) ~ysigingswetgewing •...•... 6. Transvaa1se Onderwyserspensioenordonnansie. 7. Regulasies . . . . 8. P1aas1ike besture ....•...••....•... 9. Gratis onder"'vvys . • . . • . • . • . . . • . . . . • • . . • . . . (a) L~eronderwys ••. : . . . . (b) Mldde1bare onderwys .•... 10. Verp1igte onderwys ...•.•...

11. Kri tiese beskouing .•••...•.•....•.•...

HOOFSTUK III.

ADAMSON EN LEERPLANOPSTELLING . . . .

1. Adamson se opvatting ..•.••.•...•...•...

~~~ E~: ~~I~~~r·::::::::::::::::::::::::::

~c)

Die sedelike .•...••....•..•••.•..•

2. Beginse1s en tegnieke van 1eerp1anopste11ing

volgens .... l\.damson . . • . . . . • • • . . . • . • . . • • . • .

(a) Die beginse1s van 1eerp1anopste11ing .• (b) Leerp1antegniek ...••••.••.•...

3. Leerp1antoepassing ...••...•....

!

al ,:L~eronderwys .•...•...••.•..•.• b Mlddelbare onderwys ...•••••..••

c Tegniese-, ambags-, voortsettings- en

landelike onderwys •...••...• 4. K.ri tiese beskouing . . . .

19. 19. 23. 24. 26. 26. 33. 37. 37. 38. 40. 46. 47. 49. 54. 54. 57. 60. 67. 69. 69. 69. 70. 71. 73. 74. 83. 85. 86. 95. 100. 106.

(3)

*

ii

*

HOOFSTUK IV. Bladsy.

ADAMSON EN METODES VAN ONTIERWYS

. . .

.

.

.

. .

.

.

.

110 •

1. Inleiding . . . . 110.

2. Die doel van die onderwys ••••...•... 111.

~

a) Die doel • • • • • . . . • . . . . . . . 111.

b) Die plek en pligte van die onderwyser.. 114.

c) Die omgewing . . . • • • . . . . • . . • • . . • . . . • 116.

3. Aanpassing . . . . 11?.

~

al Die na tuur . • . . . • • . . . • . . . . 118.

b Die kul tuur . . . . 120.

c Die etiese . . . • . • • . . . • • 122.

4. Kritiese waardering . . . 124.

HOOFSTUK V.

ADAMSON EN DIE MIDDELE EN HULPMIDDELE VAN DIE ONDERWYS ••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••

1. Middele en hulpmiddele ...•...••..••....••...

(a) Pioniersjare ...•...•. (b) Middele en hulpmiddele: algemeen ...• 2. Adamson en onderwysmiddele ...•...

~

a) Biblioteke •...•...•...•

b) Laboratoria ...•••.•...•....•... c) Boeke, meubels en skryfmateriaal ..•... 3. Adamson en bnderwyshulpmiddele .••...•.... 4. Kri tiese bes k()uing ..•....•...•..•••...

HOOFSTUK VI.

GELDELIKE BEHEER VAN DIE ONDERWYS

1. Toestande voor 1905 . • • • . . • • . . . . • . . . • •

2. Gratis onderwys: Adamson se standpunt .•... 3. Inkomstes en uitgawes ...••••..••.••...•• (a) Inkomstes . . . .

(b) Uitgawes . • . . . • • . . . • . • . . . 4. Beheer oor finansies ..•....•..•...••...•.

!

a) Geldelike beheer van skoolrade ..••.... b) Administrasie .•...•••..•...•.... c) Staatsdepartemente .••... d) Onderwyserspensioene ...•.•....• 5. Finansiele verhouding tussen die Provinsies

en die Unie . . . .

~

a) Die ,Provincials Financien Kommissie" ..

b) D~e Onderwy~adminis~ra~iekommissie .... c) D1e Staatsd1enskomm1ss1e .••.•.•••...•. 6. Onderwys as 'n staatsbelegging ..•.••.•..•.•. ? • Toekomsbeleid . . . . (a) Gemeehskapseenheid •.•...•...••• (b) Doeltreffendheid en ekonomie ..•... 8. Kritiese Waardering .•...•..•... 128. 128. 128. 131. 132. 132. 133. 135. 148. 156. 159. 159. 161. 162. 162. 167. 173. 173. 176. 179. 179. 180. 182. 183. 184. 185. 187. 187. 188. 190.

(4)

HOOFSTUK VII. ON:JERWYSGEBOUE

.

.

.

. .

. .

.

. .

.

. .

.

. . .

. .

.

.

.

.

. . .

.

1. Vroe~re toestande . . . • . . . 2. Skoal- en speelterreine . . . . 3. Algemene vooruitgang . . . . a) Laeronde1·wys . . . • . . . b) Middelbare onderwysgeboue ...•... c) Ho~ronderwysgeboue: algemeen •••...•.. d) Normaalkollegegeboue .•.•...•... e) Normaalkollegekoshuise en -sportterreine 4. Koshuise en onderwyserswonings .••...•.. (a) Koshuise . • . . . (b) Onderwyserswonings ...•...•.. 5. Bekostiging van skoolgeboue en

uitbreidings-dienste volgens statistiese gegewens ...• 6. Kri tiese beskouing . . . .

HOOFSTUK VIII.

ADAMSON EI'J DIE OPLEIDING VAN LEERKR.AGTE

. . .

.

. .

1. Die opleiding voor 1~05 ...••

2. Wat met die opleiding beoog moet word ... . 3. Verskaffing van opleiding ...•... 4. Keuring en toevoer ..•...•...

( a) Ke ur ing . . . . (b) Toevoer . . . • . . .

5. Verskeidenheid van opleiding ...•...•••....•.. 6. Kwalifikasies ...••... 7. Bekostiging . . . . 8. Opleidingsgeriewe vir nie-blanke onderwysers ..

(a) Indi~r- en kleurlingonderwys ... . (b) Naturelle . . . . 9. Kritiese beskouing . . . .

HOOFSTUK IX. DIE DIENSVOORWAARDES VAN LEERKRAGTE

1. Agtergrond . . . . 2. Opleiding . . . . 3. Aanstelling, bevordering, skorsing, ontslag en

verlof . . . · . . . .

1

a) Aans telling ...•...•... b) Bevordering ...•...•••. c) Skorsing en ontslag ...•...•. d) Verlof . . . . 4. Bes oldiging . . . . (a) Gradering van paste .•...•...• (b) Onderwyserssalarisse ...•. 5 . Per1s i oene . . . ~ . . . .

6. Status, voorregte en pligte ...••.... 7. Kri tiese beskouing . . . ·

Bladsy. 192 . 192. 193. 197. 199. 207. 210. 211. 215. 217. 217. 218. 220. 223. 225 . 225. 228. 230. 239. 239. 242. 246. 249. 254. 256. 256. 257. 260. 262. 262. 265. 266. 266. 270. 271. 274. 276. 281. 286. 292. 294. 296.

(5)

*

iv

*

HOOFSTUK X.

ADAMSON EN (a) ONDERWYS TOESIG; (b) PLAASLIKE

EN SENTRALE BEHEER EN (c) GENEESKUNDIGE

INSPEK-SIE EN GESONDHEIDSDIENSTE ...•...•...•..• 1 . Onderwys toes ig . . . ·. · . . . . . a Inleiding . . . , . b Die taak . . . . c Inspekteursrapporte •...•...•.•..•.•.. d Midde1bare onderwys ...•...•.•.•..••••.. e Laers·kole . . . .

f Onderwys van nie-b1ankes ...••. : ..••.

g Bepaa1de onderwys aange1eenthede •.•.••.

h) Administrasie werk ···~···

i) Noodsaak1ikheid van inspeksie ..•...•. 2. P1aas1ike en sentra1e beheer ..•.•...••....•.•

I

a) Skoolkomitees ..••..••.•..••..•.•.••••••

b) Skoolrade . . . .

c) Sentra1e beheer ..•...•...•.

3. Geneeskundige inspeksie .•... (a) Agt ergrond ...•...•... (b) Omv ang . . • . . . • . . . . • . . • . . . • • . . . . • . . • 4. Kri tiese beskouing •..••...•..•.•..••••...•..

HOOFSTUK XI . DIE LAERONDERWYS

...

B1adsy. 299. 299. 299. 303. 30?. 309. 312. 320. 322. 325. 326. 328. 328. 329. 33?. 349. 349. 351. 35?. 360. 1. Wet1ike bepa1inge ••...•..•••... 360.

2. Toestande op die p1atte1and ...•...•... 363.

3. Toestande op die dorpe en in die stede ••... 369.

4. Die eksamenste1se1 ..••..•....•.•...•.•....•.. 3?3. 5. Verhouding tussen 1aer- en midde1bare onderwys 375. 6. Kritiese beskouing ...•....••.•..•.•.••..•. 3?8. HOOFSTUK XII. MIDDELBARE ONDERWYS... ... 381.

1. Die agtergrond . . . . 381.

2. Die doe1 van midde1bare onderwys •...•... 383.

3 . Omv ang en aard . . . . . . . . . . . . . . . 385.

4. Midde1bare onderwysontwikke1ing ..•....•...••. 388.

5. Die staat en midde1bare onderwys ...•...•.•. 389.

6. Adamson se idea1e ••...•.•...•••••••• 392.

?. Kritiese waardering ...••...•....•••. 39? .

. HOOFSTUK XIII. DIE ONDERWYS VAN NIE-BLANKES ...•. 398.

1. Agtergrond . . . • . . . . 398.

2. K1eur1inge, Asiate en Nature11e •.•.•...•. 403.

I

al K1eur1inge . . . • . . • . . • . • • . • . . . • . • . . . • 403.

b Asiate . . . . 405.

c Die nature11e ••..•..•....•.•...•. 406.

3. Leerplanne . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 409.

4. Inspeksie of toesig .•...•...•..•...•.•.• 412.

5. Op1eiding van 1eerkragte ...•...•... 414.

(6)

HOOFSTUK XIV.

BEROEPS ONDERWYS

...

1. A.gtergrond . . . . 2. Beroepsonderwys vo1gens Adamson ..•...•..•••

(a) Die verhouding tussen opvoeding en

beroepskundige doe1treffendheid ..••.• (b) Wat word onder •n beroep of 'n ambag

vers taan . . . .

(c) Die be1oning verbonde aan 'n beroep lok ouers en 1eer1inge ...•..•.••.

l

d:al) Beroepsonderwys is ook formee1 •...••...

•n Ander uiteensetting van die doe1 •••• Beroepsonderwys en die 1aerskoo1 •..•... A1gemene gedagtes in verband met

vak-kundige inde1ing van midde1bare skole. (h) Inde1ing van midde1bare sko1e ...••.• 3. Ontwikke1ing onder sy 1eiding .•..•....•..•••. a Tegniese sko1e •....•..•...•...•.. b Industri~1e sko1e .•...•... c Handelskole . . . . d Landbouskole . . . '· . . . . e Huishoudskole . . . . f Handearbeid . . . . g) Kookkuns en naa1dwerk ...•....•....•.... 4 . Beheer . . . .

5. Kri tiese waardering ...•...•...••.

HOOFSTUK XV.

ADAMSON ZN DIE CHRISTELIKE NASIONALE

ONDERWYS-B1adsy. ~21. 421. 424. 424. 42?. 428. 430. 431. 432. 435. 438. 442. 442. 446. 448. 449. 450. 452. 453. 454. 455. BE .. NEG ING . . . . 45 7 • 1. Agtergrond . . . _. . . 457. 2. Wat word met Christe1ik Nasiona1e Onderwys

beoog? . . . • . . . . . . . . . . . . . .. . . . . . . 461.

3. Inv1oede onder Kroonko1onia1e Bestuur •.•...•• 466.

4. Adamson en die C.N.O... 472.

5. Kritiese beskouing ....•...••..•...••.• 4?8.

HOOFSTUK XVI.

KRITIESE UITEENSETTING: ADAMSON 1 DIE DIREKTEUR

V .AN' ONDERWYS . • • . • • . . . . . . • • . • • . . • . • . • • . • • . • . • • • • • 482 •

1. Voorafgaande toestande .••••...••.... 482.

2. Die amp . . . . 484 .

3. Adamson en die onderwysbe1eid •..•.••.•••...•. 486.

4 . Adams on . • • • . • • • • • • . . • . • • • • . • . • . . . . • • • • • • • • 487 .

(7)

-VOORWOORD.

By die indiening van hierdie verhandeling moet ek in die eerste plek my opregte dank en waardering betuig aan my promotor, prof. J. Chris. Coetzee, Dekaan van die

Fakul-teit van Opvoedkunde aan die

P.u.

vir C.H.O.

Eerstens omdat hy my gelei het om sir John E.

Adamson se bydraes tot die praktyk van die onderwys en die

opvoeding as grondslag van my studietema te neem. Dit was

werklik 'n voorreg om kennis te maak met die wyse waarop hierdie opvoedkundige filosoof sy ideale in die praktyk

toe-gepas het. Dit sou bepaald moeilik gewees het om enige

ander onderwerp, wat soveel lig op die wordingsgeskiedenis van die Transvaalse onderwys werp, te kies.

Tweedens omdat sy onvermoeide ywer, sy daadwerklike bereidwilligheid, toegewydheid en simpatieke belangstelling, sy opvoedkundige kennis en menslike leiding steeds 'n bron van besieling was.

Dit was verder ook 'n voorreg om persoonlik kennis te maak met 'n opvoedkundige soos sir John Adamson, waardeur ek onder anderein staat gestel was om die ,.man" in sy ,.werk"

te sien. Hierbenewens was sy talle briewe en wenke in

ver-band met sy werke van onskatbare waarde.

In die laaste plek is ek 'n woordjie van opregte dank verskuldig aan alle persona en inrigtings, onder andere

daardie persona wat bronne tot my beskikking gestel of my

van raad bedien het of op ander regstreekse of onregstreekse wyse waardevolle hulp verleen het met hierdie proefskrif.

DIE DOEL VAN HIERDIE PROEFSKRIF:

Met sy M.Ed.-verhandeling, .,Sir John E. Adamson as opvoedkundige," het die skrywer 'n poging aangewend om 'n kritiese beskouing oor sy opvoedkundige bydraes te gee,

(8)

terwyl in hierdie verhandeling ondersoek ingestel word na sy bydraes tot die praktiese onderwys en opvoeding, met

ander woorde na die wyse waarop hy as direkteur van

onder-wys sy opvoedkundige idees in die praktyk toegepas het. Ten slotte bly daar nog 'n derde studieveld oor, naamlik die grondslag van sy opvoedkunde, of, Adamson die opvoedkundige wysgeer.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Voorbee1d van 'n intrinsieke vertakkings- program. Voorbee1d van 'n matetiese

Geen historiese werk oor Transvaalse aangeleent- hede kan ooit aanspraak op volledigheid maak as daar nie gebruik gemaak is van die Argief in Pretoria

rol in die vorming van bantoe-onderwysers. Hierdie studie is spesiaal onderneem om vas te stel in watter mate die bantoekultuur in die Christe- like

like en bekwame hulp. Aan familie en vriende bosondero dank vir hul belang= stelling. Wiy vrou vir haar aanmoediging on die behartiging van. die

4.4.3 Die metode van onderwys word deur kultuur belnvloed... Onderwysvoorsieninq aan Swartes voor die totstandkomlng van sendinqskole Ontwikkeling van

The scope of education and training needs which South Africa is currently experiencing emphasizes the fact that no single form of provision of education will

my ouers vir hul voorbeeld van n Christelike lewenswandel en volge= houe aanmoediging en ondersteuning deur die jare;. my vrou Marie, aan wie ek die werk

4 0 DENDROGRAM VAN BETEKENISVOLLE VERDELERS TEN OPSIGTE VAN DIE BEVREDIGING VAN DIE BEHOEFTE AAN VERSOENBAARHEID TUSSEN DIE ROL AS MOEDER/TUISTESKEPPER EN DIE ROL