• No results found

is. is. is is. is is is

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is. is. is is. is is is"

Copied!
12
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

35

goeie. Die godsdiens is nou omvorm VruL passiewe gehoors~~eid tot 'n nk­

tiewe religieuse gevoel wat strewe na tn positiewe ideac~ van menslike vryheid in die veT'l>lcsenliking vall die goeie. Die integrasie is nou vol­ daan en die gevoel vm2 solidariteit is nou meer slegs tn gevoel van eenheid met die lewe en natuur nie maar eenheid llL 'n aktiewe strewe nc. dieselfde ideaal. Hierdie strewe is individueel van aard en in die gods­ dienstige ontwikkeling het die i~Ldividuele ontwikkeling sy hoogste vorm bereik. Dieselfde geld vir die sedelike wet ~ierdie ide~~ beliggaam word.

IIierdie long en geleidelike ontwik-~eling het dan langs verskillende wee gegaan en verskillende vorme ~~~geneem, wat ons dan net hier kortl~s e..allstip: Dit gac.:n van die emosionele tot die meer redelike; van die min­ der tot die fleer individuele; V&L passiwiteit tot nktiwiteit; vnn die

nasiono.1e of loka.c.lgebonde tot die lmiversele; van natuurgebondenheid tot verheffing bo die aatuur; van vaer tot duideliker en meer verhewe begrippe en ideo.1e; V~L mindere tot meerdere beheersL~; en ten laaste, wet feitlik alles insluit, V&L gebondenheid tot vryheid.

Die progressiewe selfbevrydllLg in godsdieastige sin is dWL die los .. making ve.:n die mens van die gabondenheid aan die natuur tot die vryheid

van selfbepaling in die reo.1isering ve.:n die hoogste sedelike ideaal.

BY

word hiertoe sta~t gestel deur sy simboolskeppende en sinboolvormende vermoe. In sy funksie as simboolskepper het die Dens telkens ander en hoer simbole geskep simbole wet meer verteenwoordigend V&L die werklik­ heid is en wat baie duidelik die ontwikkeling Vtill 'n "world of being!! na "2. world of mea:n:Llg''' e..c'\1:ltoon.

HOOFSTUK 6.. TAAL

~ Inleiding. In die eerste ses hoofstukke van sy boek het Ce~sirer

probeer om te 2l1.twoord op die vrao,g

~;t

die mens is. :gy het tot die ge­ volgtrekking gekon dnt die mens tn aTlimal symbolicUlD. is en dat die ver­

skillende menslike nktiwiteite in die lig gesien moet word. Wa..."l.T taru. dan 'n baie tipies menslike cktiwiteit is, tn nktiwiteit waarin hy hom van die dier ond2rskei, moet t2.a1 dan verklaar word volgens die funksie

V&L die mens as simboolskepper.

BY

probeer in hierdie hoofstukke verdui­ delik dat die wese van tCk~ simbool is. L~ die eerste drie hoofstukke van hierdie betoug het ons dit dan ook probeer czntoon.

In die hoofstuk oor tac~ gee Cnssirer meer aro2dag aan die probleem van die oorsprol1g en ontwikkeling van tnal en later aan die struktuur van taru.. ondersoek verskillende verklc,rings, om d!:'..arna tot sy eie beskouing te kom.

b

Die _9..Q..:r:I!E.~ons v@ taal ldie l:!i..stor=!:.es-.E.e.Aetie~_I?~E3ABf!E?..r~

a. Mitologiese verklaring: Cassirer bewecr dat teal en mite nou ver­ WD.:nt is. s§ aut hulle in die vroeer stadia van die menslike kultuur

so nou seamgewoef is dat hulle nouliks geskei ken word. Aanvanklik ste~

die twee in tn m:breekbare korrelasie met mekaar e!L V~.ll hieruit ontplooi

hulle geleidelik as onafha.:nklike elemente. "They are two diverse shoots from the same parent stem, the s~me impulse of symbolic formul!:'..tion,

(2)

36

springing from the same basic mental activity, a conoentration and height­ ening of simple sensory experience. In the vocables of speech and in pri­ mitive mythic figurations, the same imler prccess finds its oonsummation; they are both resolutions of &~ iIliler tension, the representations of sub­ jective impulses and excitations in definite objects, forms c.nd figures."l

Ten spyte ve.n hierdie oorspronklike verwa.ntskap, kan die een tog nie dien as 'n verklaring van die ander nie. Dac:;.rom is die beskouing van Hnx MUller dat mite sy oorsprong vind in die veelsinnigheid vc..n taal en dat mite 'n siekte van die menslike gees is, onacnneemlik. Om 'n fundamenteel menslike nktiwiteit soos die miteskepping as 'n afwykL~ te ac.nvaar, as

tn onding, is seker geen bevredigende verklaring nie. Vir die primitiewe mens, s~ Cassirer, is mite e~l t[!2l tweelingbroers. Nag voordat die kind kn....ll prat'.t het by reeds uitgevi..l1d dut by deur middel ve;.: sekere cloelgerig­ te geluide soos huil, skree, ens. sy sosinle omgewing ka.n beheers. Deur hierdie geluide vGrkry hy die nodige 118....~dag. A:ncloog hier:r.we het die pri­ mitiewe mens hierclie eerste element~re sosinle ervaring op die totnli­ teit ve.:l die natuur oorgedra want vir ho:rl is die natuur en die gemeen­ skap maar een solid~re geheel. As by maGr net die regte woord kon kry, ken hy ook hierdie gehecl beheers. Die woord het vir hom tn natuurlike, j a selfs bonduurlike mag, W<U'..r:r:J.ee hy die dreigeIlde gevare ..mt hom om­ ri:n.g die hoof ka;.l bied. liThe origil1.nl bond betwee12 the lil1.guistio and the ~hioo-religious oOlwoiousness is primarily expressed in the fact that ell verbal struotures a.ppear as also mythiool entities, endoweo. witb. certo..i..."'1. mythioal powers, that the 1ford, in foot, beoones a sort of prima.­ ry foroe, which cll bemg a.nd doing originate. ,,2 Toe die nens egter tot die kom dat sy vertroue i..1J. die woord tevergeefs wes, "that na­ ture was inexor~ble not beoause it wc.s reluctant to fulfil his deme.nds but beoause did not lL"'lderstn.lld its la.nguage •• ;13, was dit vir hom In groot skok. lIier kon by te stac..n voor In I1UiiTe probleem, wet die keerpunt

c~1.dui in sy intellektuele en sedelike lewe. Die verhouding tussen hon en die ii'rerklikheid deur cleld.el VCZl t::..ru., is nie langer In :c.ngiese wa.nt

die woord vir hon me LlOer bedeel met geheimsillllige magte

dinge k2.l1 vere.no.er en selfs del'1one e21 gode k22. beheer. Tog het die woord nie nagteloos en sander sin geword me. Sy kelL8erkende eienskap is me meer sy fisiese ec,rd. nie (geluid) ma::::.r sy logiese I?erd; die mngiese f'unk­ sie VWl die woord word verdril1.g en vervc.ng deur sy seIlla.ntiese fu:nksie.

Die Logos word die prinsipe van die universum el1. VCk"'1. mellslike kemle. Soos Cassirer in sy vorige hoofstukke ~.ngetoon het, het ons hier te doen met wat "emergent evolution!! noem. Teal ka.1J. dCll volgens hom

me uit mite ontwihlcel nie, 2lhoewel hulle dieselfde oorsprong het naam­ lik die geloof V~"'l priTIitie11'o nens in die solido.ritcit Va:::l die mens

gemeenskap en llatuur.

b. Meta.fisiese verklo.ring: Dit is op hierdie semc.ntie,ge funksie van die woord wat die metafisieso verkle.ring sy beskouing baseer. ':ulle, die voorstanders VCl:" die metefisiese verkle.ring, wau die probleom oplos hoe­

dct 'n woord betekcnis k8...."I1. h~ of, cnders sestel, hoeda·~ dit '11 drD.er van

1. Cas'Jirer: L.a.ri., 2. Ibid 44

3.

E.o.i1., 110.

(3)

37

koDDis

kan wees.

On hierdie probleem op te loa gean verskillende denkers en denkrig­ ting~ van dieaelfde veronderstelling uit naamlik dat, tensy dear 'n iden­

tussen

titeit~die kennende subjek en die werklikheid wat geken word is, kenr~is­ feite onverklaarbaar sou wees. Oor wat hierdie band is, is daar verskil­ lende opvattings. Daar is 'n verba..'1d tusseI1 die logos in die mens en die Logos in die koamos, WM IIeraklitus se opvn.tting. Vir Parmenides is die ba..11.d tussen syn en denke, want hulle is identies. Empedokles beweer dat die mikrokosmos (die mens) 'n presiese teebeeld van die makrokosmos is en daarom is kenn.is Vill1 die ll:'.asgelloemde vir die eersgenoemde moontlik. UitgeAUde van hierdie algemene veronderstellulg Vffil identiteit, word hierdie kerLnis (meaning) van die werklikheid (beu1g) vir die mens gedra deur die woord. 'n Woord het alleen dan betekenis wanneer dit iets aan­ dui en dit kan hierdie dll1g nie aruldui as d~~ nie minstena 'n gedeelte­ like identiteit is tussen die woord en die ding wat dit ~~dui nie. ~ier­ die bVLd moet ook natuurlik en r~e konvel1Sioneel wees nie. Sonder so 'n natuurlike verband kan die woord nie sy funksie vervul nie en het dit geen betekenis nie.

Dergelike kenteoretiese veronderstellir~ gee anuleiding tot die onomatopeiese (kl2.nknabootsende) teorie, ,'lant dit lyk asof dit die enig­ ate beskouing is ''let so tn natuurlike verbruld k211 Mndni. Tot watter ab­ surditeite so 'n verklaring van die onstaan ven to.a.l kan lei het Plato alreeds ac.n.getoon, want, se by, hoe kan die verband natuurlik wees as die woord gedur~g vermlder en die dieselfde bly? Rierop k&l geant­ woord word dnt, a.lhoewel dit lyk asof woorde geen ooreenkoms toon tussen die kla.."'1k:e e:1 cie objek wat dit cc,.:ndui nie, noet rekening gehou word met verandering. AI wat drol nodig sou wees, is om die oorsprong van die woord na te gae.n om weer die oorsprol1klike l12..tuurlike verband te vind • .As so­ danig is die etimologie dClll van wesensbelnng vir die verklaring van taa.l. Nietemin k~11., volgens Cas3irer, hierdie metafisiese beskouing van te.al nie die probleem oplos nie, want dit neen nie nl die kenmerkende eienskap­ pe van taa.l in ag nie; dit verloor die f"Lmksionele aspek va..11. taal uit die oog en wil tacl substClllsieel verklaar.

o. Die prae;matiese verklarin.g: V/aar vir Heraklitus die woord, die Logos, 'n 1L~versele metafisiese beginsel met algemene geldigheid was, het die Sofiste nie die mag Vffil die tgoddelike woord' erken nie. In tn tanlbeskouing volgens hulle, is dit nie die mete£isikn. wat die deurslng moet gee nie, m~r die antropologie omdat die mens in die middelpunt V&l

die univers st~. Die mens is die m~tstof Vl:'.n a.lle dll1ge en daarom moet t~J.. ondersoek e!l verklo..ar word in die fUJ"1.Jcsie wet dit dien in die maatskaplike en politieke w~reld. Die bend tussen tacl en die wOreld is dus nie netuurlik nie maar kOllvensioneel en kunsmatig. Die verandering w::.,t tacl ondergea~: is dus geen probleem. nie macr die natuurlike resul­ taat VWl 'n strewe tot 'n doeltreffender fungering. Vir die pragmatiese

beskouing is dit dUB van wesensbelang dat teal reg gebruik moet word en, meer ~og, gedurig verbeter word. Taalprobleme en grammatika word gesien

(4)

~ ~ v~

rZr,

1e praktiese ecbruik vru~ die nensetacl.

f'.

Omdnt die Sofiste taal gebruik as wapen in hulle politieke en kul­ turele stryd is die hoofsaak vir hulle die retorika en llie die gTammatikc en die etinologie nie. Hulle &"'mvacr die beginsel dat "Names are not in­ tended to express the nature of things. They have no objective correlates. Their real task is not to desoribe things but to arouse human emotions; not to oonvey mere idea.s or thoughts but to prompt men to cerlein actions. lIl

Nie een Vrol hierdie drie boga.mlde beskouings dek die hele veld nie,

want dit veronagsaam een van die mees ~dtstaande en element~re kenmerke van taal. Die vroegste menslike uitil1ge verwys nie no. fisiese dir~e Die en is ook nie crbitr~re tekens nie. Hulle is onwillekeurige gevoelsuit­ drukkings en tussenwerpsels en uitroepe. Hulle is natuurlik en aaugebore en het geen betrekking op eksterne dinge nie.

d. Die biologiese verklaring: Dit is op hierdie laesgenoemde kel~erk

wa.t die biologiese beskouing zy verklaring oor die ontste.e.n van ta...'\l grond. Onder die Griekse denkers was dit Demokritus wat tot die gevolg­ trekking gekom het dat taal sy oorsprong vind in die geluide van emosio­ nele serd. Eierdie beskoui~6 word uitgebou deur Epicuruo en Lucretius; selfs in die agtiende eeu vind on voorstanders hierVa:!.l (Vioo en Rousseau).

Vrul wetenskaplike OOgp~Ult beskou het hierdie beskouing die groot voordeel dat dit gebaseer is op waarneembare feite en nie op spekulasie alleen nie. Volgens die voorst~lders V&l die biologiese verklaring ken menslike toal herlei word na 'n fundamentele L~stink eie aan alle lewen­

de wesens, want uitroepe v~~ vrees, woede, pyn of vreugde tref ons ooral in die diereryk ~n. As taal dan no. hierdie biologiese verskynsel herlei word, word semantiek ma2Jr net 'n vcrlakking Vrul die biologie en fisiolo­ gie of, anders gestel, stellende taal (propositional l~~uage) word tot emosionele taal herlei.

Die verband tussen taal en hierdie emosionele uitinge moes egter nog gevind word in een of ~der universele beginsel. So In beginsel word ver­ skaf deur De~in se ewolusieleer, wat sprack verbind met die biologiese uitinge hierbo genoem. So gesien is tacl dm:: nika moer as 'n a1gemene, ne.tuurlike aa.:nleg cie.

Volgens Cassirer kon hierdie beskouing voor 'n fundamentele probleem te staan. Hulle gnc-~ uit var:. die veronderstelling dat danr 'n direkte pad van die dierlike uitroepe nn die menslike taaJ.. Hierdeur sou hul-Ie weI die feit vall die bcst&.~_l Vffil die :m.enslike tac~ ka...~ verklE'.ar, maar geenains die struktuur dnc..rvan nie. 'n O::1.tleding vo.:n die struktuur V811

t~ openb~r 'n rndiknle verskil tussen die stellende, sinsbouende taal

vn:.:: die mens e::l die emosionele uitinge vo..."'1. die dier en Dens. Geen biolo­ giese teorie, s~ Cassirer,het nog ooit daarin geslac€ om die logiese en strukturele verskille tussen die twee uit te wis cie, en geen dier het nog ooit die grena tussen die twee oorgesteek r~e. Die sogena2~de diere­ tnal is altyd tota.al subjektief en gee uitdTWd~ing aml gevoelstoestande en dui nooit objekte ean of gee 'n beskrywing dQ.c'1rve.n nie. Aml die mlder krult is deAr ook geen historiese bewys dat die mens ooit selfs nie in die le.e€ste stadia van sy kulturele ontwikkeling - slegs beperk was tot

39./

die emosionele •• 0

(5)

die emosionele taal of' die ta2,l v~~ gebere nie. Wat Cassirer hier impli­ siet stel is dat emosionele taal geen simbool of' simboolvormende fur.ksie benodig nie, ma';,r dat dit 'n vereiste vir sinsbouende en stellende taal is. Hierdie vooTWcarde sien die biologiese beskouing nie rc-ak nie.

Latere denkers wat probeer OU hierdie oorgmlg te verklae.r, slang

ook nie daarin nie. So probeer otto Jespersen om hierdie oorgang te pro­ beer verkla~ deur trnnsf'ormasie.

BY

beweer dat sekere menslike geluide, wat aanv2.11.'dik niks meer as emosionele uitinge was nie, omgevorm word tot n~e V&l persone of' gebeure daarby betrokke. Die ontwikkeling word dan voortgesit deur 'n metamorf'iese oorplasing van die uitdrukking tot soortgelyke omsta.1J.dighede. Dit betekeB. dus, s~ Cassirer, dat hulle 'n to­ taal nuwe taak: vervul. Hulle word nou gebruik as simbole wat def'initiewe betekenis het, of' liewer om sodanige betekenis oor te drat Volgens Jes­ persen onstc..an tacl dnn toe II oommunioativeness took precedenoe of' ex­ clamativeness. "'Ilierdie oorgang word deur Jespersen summier aanvaar en nie verklaar nie. Rier l~ vir Cassirer die kruks vo.l1. die hele sc.D..k want dit is hier wa2.r die TeenS se simboolvorme~1.de f'unksie intree en ILY 'n llU­ we w~reld skep.

Ook De Lngu.~a kon }ri.erdie gaping nie oorbrug nie. Iry wou dit doen deur sy beskouing dat daar 'n geleidelilce objektif'ikasie is. Dit kan nie W&lt subjektiewe emosionele uitdrukking radikEk~ verskillend van taal. Objektivering en sitematisering is weI (tie taa.k va.::: taal maar nie

tn verkle.ring va.'1. sy ontstcu:m nie •

.."h.

Die struktuur van taal.

a. Die oorga.~g van genetiese tot strukturele benadering: In sy in­ leidende opmerkings by die deel spreek Cassirer sy kritiek uit oor die beskouing dat te.ci verklaar kru1. word deur dit histories te ondorsoek. Die denkwyse het uitgegaan va.'1. die st cndpuut d;::..t as die genctiese pro­ bleem Gars opgelos is, die ander oplossilJ.gS ook sou volg. Dit

'n

ver­

onags~g V8...'1. 'n kenteoretiese beginsel dct de><.".X a1tyd '11 duidelike a:f­

bakening moet wees tussen genetiese en sistematiese probleme. Die twee moet onderskei word en nie na ;:leka2.r herlei word nie. Alhoel'lel tacJ. geen bestac:.n buite tyd het nie, dit wil s~ histories ge1)onde is, en a1hoe''lel ana1ogiese, f'onetiese en sem~1.tiese ver~ndering 'n wesenseienskap van taal is, is 'n studie Vrul hierdie f'enouena nie voldoende om die algeme­ ne f'unksie van tael te verklaar nie. Die f'unksionele struktuur van tl:',.C'.J.. kan nie kousaol, geneties of' histories opgelos word nie, a1 is die funk­ sioneel-strukturele (simboliese) analise van teal af'hnnklik en gebonde ann die historiese data wat ons ontdek.

Verskeie negentiende-ecuse denkers probeer om ~lierdie twee paaie, naamlik die histories-genetiese en die funksioneel-strukturele (simboliese) te volg in hulle ana1ise Va2.:: taal. So wil Hermann Paul in die veranderen­

de tCk~ as nenslike verskynsel die onverrulderlike f'aktore soek wat, s~

hy, deur die sielluulde moet gegee word. Hierteenoor naak Leonard Bloom­ f'ield 'n onderskeid tussen die histories-vergelykende en wysgerig-beskry­ wende metodes en beweer hy de.t 'n ZJ.ens taal wysgerig-beskrywend kan ana­

40./ liseer sonder ••••••••• 1. E.o.M., 117.

(6)

lineer sonder historiese data.

Dit is vanuit hierdie T~etodiese beginsel wat llilhelm von ZIumbol t die probleeo benader. Om die tavl wysgerig-a~aliserend, of anders gestel, f1ll1.ksioneel-struktureel te ar::..::J.iseer is sy eerste stap die klassifisering van die tale ve;: die w~reld en die herleiding daarvan tot ftmdamentele tipes. Vir hierdie doel maak by gebruik van baie meer as net historiese data want by betrek tale wae.rvoor gee'C.-_ sode.nige dO-ta beskikba.."'..r is nie. Uit die gevolgtreklcil~s Vrul sy streng empiriese ondersoek kOD hy tot ver­ ~de stellings.

BY

verklae.r dat dit onmoontlik is om tot die ware sig van die c.c.rd en furli:sie VC.Yl die tecl te kom solank ons truli beskou

as enkel 'n versameli..."'2g V2-"'1. woorde. "A lo.nguage is not simply a mechani­

cal aggregate of terms. Splitting it up into words or terms means disor­ ganizing and disentigrating it.,,1 So 'n beskouing dat ta.D.l opgebreek kD.l1 word is nadelig indien nie noodlottig, vir enige studie van t1U'J.fenome­ no., te meer oIlldat tacl nie 'n kla£.rgemE..2.kte ding is nie :cJ.M.r 'n voorldu­ rende proses - dit is 'n lenergeia' en nie 'n 'ergon' nie. In hierdie pro­ ses van verandering en 1Jordil~ bly daar nog 'n vaste struktuur wat onver­ anderlik is. Om die rede kan strukturele probleme r~e met enkel historie­ se metodes opgelos word nie. Dit is juis hierdie strukturele probleme wat in Von Humboldt se werke na vore tree.

b. Die vroeere strukturalisme: Die beskouing van Von Humboldt lui 'n nuwe era in die geskiedenis VS21 die taalfilosofie in. Dit is 'n era waarin die strukturele probleme beklemtoon word en waarill geleerdes dit eenparig beae.m dat "descriptive linguistics can never be rendered super­ fluous by historical linguistics, because the latter must always be based on the description of those stages of the development of lano~ege which are directly a.ccesible to us. ,,2 :net soos in ander vertakkinge V2.l1 die wetenakap word die positivistiese beginsel vervang deur 'n nuwe beginsel 1vat die strukturclisme ge110em mag word.

Net soos in die holistiese beskoulllg van die biologie aanvaar word dat die geheel die dele voorafgaan en die Gestaltsielktmde daarop wys dat die geheel iets totaal anders is as die som V&l die dele, so moet in die

studie van taru. meer kleI:l. gel~ word op die struktuur van die t&'\l as op die samestellende dele. Dit wil egter 11ie s~ da-c die historiese e.spek sJ­ waarde en beteke:lis verloor het Eie. Dit moet liewer, volgena Cassirer,

ges~ word dat ta<:'J. navorsil1g nou '11 elliptiese lyn volg met twee instel­

lingsptmte.

Ander geleerdes gar:n nog verder en s~ dat die verbinding val't die his­ toriese en beskrywende metodes metodologies verkeerd is. So sO FerdinD~ld

de Saussure dat historiese grruilluatika 'n baster_begrip is wet twee dis­ parde elemente bevat "Tat me tot 'n aenheid kml sa2X1smel t • Die stu­ die van In tc,al behels eil1tlik ;;..1ge aparte wetenskeppe. Hy s~ verder dat taal as verskynsel universeel is terwyl die proses van taal tydelik en individueel is. Die sinchroniese tp..<91wetenskap llet te doen met eersgenoom­ de ne~ik die konstante strukturele verhoudings, terwyl die diachroniese

41./ ta.."liwetenakap ••••••

1. E.o.I>i., 120 2. Ibid, 121.

(7)

41

taoJ.'vetenskap te doe:1- :let met die tvzl verskynsels wat in die loop van tyd verander e::.l ontwikkel.

Die f'mlda""::l.entaw Dtl"uk!;::~..~lo eCl1heid va.n t &'"'..1 word volgens die ge­ leerdes van hierdie era op twoerlei wyse geopenbaar.Ten eerste is daar

die f'ormele eenheid wat sig openbaE,r in 'n sisteem van taalkundige vor­ me en ten tweede is daar die materiele eeriheid wat sig openbaar in '1'1

sisteem van kla..uke. Die aard van 'n teal word bepaal deur beide f'aktore. Die f'ormele of' tezlkundige aspek word bestudeer so vroeg as ciroa 300 v.C. terwyl die materiele of' f'onologiese aspek eers ac~1. die begin VW1. die

19de eeu erkenring verkry, In die tweede helf'te VOll die 19de eeu gaan die "New Gre.;r::unarie..llSIf , onder invloed va.n die tydsgees, sover as om wil

te bewys dat die metodes vall. tMlstudie op gelyke vlak was as die eksakte wetenskappe. Hulle baseer hierdie stelliD~ op htule bewerulg dat die f'o­ netiese vern...."'1.deringe arul net sulke kOllstante en onbreekbare wette as die nai;uurwette onderhewig is en dat die tw..k va..n die taalwetenskap dan is

n _ to trace back ell the phenomena of' hUJ:ilQJ.1 speeoh to this f'undamental stratum : the phonetic lews whioh are neoessary and admit to no exoep­ tions."l

o. Hoderne strukturalisme; Die mo,~.erne strukturalisme benader die probleem VOl: 'n heel ander hoek. Ook hulle soek no. 'n noodwendigheid, maar waar c~e vroeere strukturalisme hierdie noodwendigheid kousaal ge­

sien het, wil hulle dit liewer teleologies sien. TEkcl vir hulle Ilie

'32. se,c.J""lvatteno.e totael va.n klanke en woorde p..ie, maex 'n sisteem met 'n

innerlike verband wet nie verklaer kan word in terme Vll..."'1. historiese of' f'isiese kousaliteit nie. Hulle sO det die vroeere onderskeid wet gemaak is tussen vorm e:: inhoud kunsmatig is, WWlt te..a.l is In onbreekbare ee11­ heidi d(1['..ron stel hulle ,cie Imlger belOl'lg in die aard van kla.nke nie n<J.l:',r L."'1. :1.lJJ.le sene..l1.tiese f'm'lksie. v,[aar die positiwistiese skole van die 19de eeu die f'onetiek en senru1.tiek as aparte studieterreine beskou het, met elkeen sy eie netode, beskou hierdie nuwe rigtil'lg f'onetiek maar as

deel van die senP..:'.::.tiek.

Elke tMJ. het 'n sistecm VC'...."'1. f'oneme3, vall kenmerkende klanke. So 'n f'oneaJ.el'(is nie I:l f'isiese ee:lheicl naar 1:l"l eenheid met betekeniS. .

nIt he.s been def'ined as a lninimum-unit of' disti:::Lotive sound-f'eature'. Among the gross acoustio f'eatures of' f:J.W utteranoe there are oertain f'ea­

tures whioh are signif'iowlt; f'or these exe used to express dif'f'erences 2

of' meaning whereas others are nondistinctive. n Uit die I:Ienigvuldigheid ve..n moontlike klc..nke kies elke iaal '::: beperkte a:?.11.tal as f'onene. Hier­ die keuse vrord egter in die wilde gemn.ak Tl..ie WOl1.t die f'oneme vorm saam 'n s2Irlehn....11gende geheel. Die f'oneme ka...."'1. Jlerlei word nn. algemene tipes, nn. sekere f'onetiese patrone. Dit Skj8l asof' hierdie f'onetiese patrone een VOll die mees ke:1.""erken.de eienskappe vall taal is en dat elke tael die nei­ ging openbao.r om sy f'onetiese patroon ongeskono.e te hou. 1{at nou juis die vorm. of' f'onetiese pe.trooll van 'n bepaclde te.al is, is moeilik OLl te s~. Die oplossing, sE} Cv.ssirer, l~ tussen twee uiterstes. As enersyds die aanvac.rding Va.:tl sulke f'onetiese pc..trone beteke:n dat elke tn.:..'"'..1 sy indivi­

42./ duele vorm. ••••• 1. E.o.H.,124

(8)

42

duele vorm het en dat dit nodeloos is ou no.. gemeenskaplike kenmerke in die verskillende teJ..e te soek, dan sou 'n taclfilosofie mae..r net 'n lug­

kasteel weeSe Andersyds het die beskouing dnt d~r 'n defir~tiewe unieke

s~steem van 'parts of speech' bestaan wat 'n vereiste is vir alle rede­ like taeJ.. en denke, 'n illusie blyk te weeSe

DB~ moet, s~ Cassirer, tog gemeenskaplike eiensko..ppe wees en die

idee VD.;.l'n clgeuene grammatiko.. wat op

redelilt~~~E-~~~fid

word, is nie son­

der sin nie; dit moet mz:w.,r net op 'n nuwe wyse aangepak word. "The idea

of a gellGral or philosophical grammar is, therefore, by no neo..:n.s invaJ.i­

dated by the progress of linguistic research, although we can no 101~er

hopo to realize such a r;ra.D1Llar by the simple nea.ns that were employed in the former attenpts. "lDie menslike tc,oJ.. het 'n universeel logiese so­

weI as 'n sosiale t&~; iil sy laasgenoemde to..ak verskil dit in sy struk­

tuur van tnal tot tanl. Ou die rede mag ons nie 'n identiteit soek nie of nn 'n een-dui<lige ooreenstea:1ing tussen logiose en gra..un:latiese 'vorme' nie, want elkeen het sy eie strukturele eenl1.eid.

h

Cassirer se eie taalQ..esk<?-1!~~

a. Ondoeltreffenheid van bost&1.nde bennderings: Uit die dwaz.lgD..l~e

van bogaD..llde twee benaderings, s~ Cnssirer, moet ons nou 'n weg probeer

vind.

Die eerste benadoring (histories-geneties, soos uiteengesit in 'Die

oorsprong van tnal v ) kan kortliks soos volg gestel word: Daar kx: gepoog

word om individuele idiome en verskeie linguistiese tipes op te spoor

in hulle ontwikkeling uit 'n vorige, betreklike eenvoudige en vor.mlose

stadium. Dit wil s!§ do..t taoJ.., voordat dit sy huidige vorm kon bereik, deur 'n stadi"l.lfl uoes gv..an wnar daar geen bep8.201de of sintaktiese of mor­ fologiese vorme was l1.ie. Taal sou dm1. bestann het uit eenvoudige eleuente en eensillabige wortels. Hierteenoor stel Co..ssirer: "'ive know of no la.11.­ guo..ge devoid of formal or structuraJ. elements, eJ.t:1.0UCl1 the expression of formal rol2.tions, ••• vo..ries widely from 12..:n.gu%e to lC121guage. ,,2 Taal sonder strukt"l'.ur is 'n weerspreking in sigself. Selfs die primitiefste tacJ.. het 'n ingewikkelde struktuur en om te wil beweer dat taaJ.. ontwik­

kel het V2.n 'n vorr.llose, verb~dlose toest2.nd na 'n struktureel georgani­

seerde is verkeerd.

Die tweede be~1.adering (logiese sisteme,tiese, soos uiteengesit in

'Die struktuur V8.Cl taeJ.') kan ook nie die probleeu oplos l1.ie. Alhoewel

elke taal, uodertl of primitief 'n strukturele vorm het, kru1. die ontleding hiervD..l1., hotsy vakwetenskaplik of wysgerig, nie die 'eenheid' van menslike

taal verklo..ar l1.ie. Die hoogste en enigste taQk, s~ Cassirer, van alle sim­

bolieso vorme en dus ook VD..l'- te..al, is on nense te verel1.ig. Sonder spraak

sou dao..r geen gemeonsko..p tussen nense wees nie e~ tog is daar goen groter

hindernis in sodru1.ige geueensko..p as jellS die verskeidmc.:1.eid va.n spru.ak

nie. TIierdie verskeide~~~eid l~ grotendeels in die verskeide~Jleid vo..n

struktuur.

b. Die tnalproses en die funksie V~L t['~l: Die eel1.heid vnn 'n taal,

1. E. 0 • N" 128 43. / as d2.2..r s o ' n •••••••

(9)

4.3

as dnnr so '11 eellheid is, km'l lue sy vom of' struktuur l~ Die of', 8.."1­

ders gestel, dit krol Die substansieel wees lue. Dit moet gesoek word die funksie van tac.'lJ.. Dit is ook ''-1 f'omele of uateriele ee!1heid lue,

W~"1t die nees uiteelllopende tale vervul dieself'de f'ur~sie. Die groot saak is Die die groot verskeider_~eid V~"1 niudele maar in hoeverre 'n taD..l in die vervulling vro1. sy task sla..'1g.

Hierdie fU!L~sie van tc.nJ. is bcie meer as net reproduktief' - dit is eerder produktief en konstruktief. "It is not the 'work' of' language but its 'energy' which is of' pa.rClllOunt inportro1.ce. In order to oeasure this energy o~e must study the linguistic process itself' instead of' enalizlllg its outcome, its product, and f'inal results. IIl

.Omdat hierdie prodlli~iewe en konstruktiewe funksie deel is van die orde- en sisteemskeppende f'unksie van die me~::.slike gees, sou, sonder 'n il1.sig in die ware o.,ard van die L'el1.s1ike taeJ., ons vv';':1. die ontwik­ keling van die gees LJ..08.r oppervle.kkig ell onvoldoende weeSe Waarin, vrn Cassirer, l~ dn.:l die f1,ll1da "elltele verskil tussen die geestes­ houding va.:: 'n sprckelose skepsel - '11 kind voorde.t hy pr&".t of' 'n dier ­

en van die VolWc.sse~le wc.t volle beheer oor sy moedertc.ul het? R~ dui die a.:ntwoord ac.n deur die ontleding Vr:::'l drie voorbeeldelo

Ten eerste neem :hy die geveJ.le Y2.l1 lIelen Keller ell Lc.ura Bridgna.:n.

die ontleding va"1 l~erdie gevalle het dit duidelik geword dat d~>r 'n rewolusie in clie lewe van die kind pl,[:'svind Wall.1'!eer hy vir die eerste keer tot insig kom V2..l1 die smbolisme van tae.l en sy persoonlike en in­ tellektuele lel-fe 'E totac.'"'.l. nu,,,e vom [:,D':1111eem.

Ten tweede ontleed ~1::J die ''lYse we.2..rop die normule kind In taal M.ll­

leer. In die eerate stc.diun openbe,ar die ki:'ld In emosiol1.ele houding en is die klanke wet by naak gevoelsuitinge (interjections). lIierdie klan­ ke gebruik hy i:1 In nitiese Slll deurdet hy deur Didc.el d[\.['..rva.:n sy omge­ wing wil beheers. Die woorde wd hy leer, leer hy op ' l l subjektiewe klank­

nabootse:':1de "'lYse. Sodra hy egter vir die eerste keer In verkry in die simbolisI:l.e vall tacJ. word hierdie subjelctiewe toestand we.arin 11::J ver­ keer in In objektiewe toest~1d ongevorn. Sy eI:l.osionele benadering van 4ie werklik..1.eid word dc..:.1 oDskep tot '11 teoretiese be:'12..dering. !lHe 110t se_

tisfied with being taug~1t in a purely receptive manner but takes an ac­

tive share i:':1 the process of speech which at t~e se~e time a process of progressive objectificc.tion.1I2 Aan die einde VDJ.1. sy tweede lewensjao..r ontwik..~el die kind In ". O!!l dll1.ge te benoen en die nane ve.n dinge te vr£'•• Hierdie cktiwiteit VIJJ:l die kind sou verklnarbaar wees as dit nie was dat Qie namli in die geestelike groei V~1 die kind 'n uiters be­ laJ.'lgrike fu.."'1ksie moet vervul :1ie. As die kind WaD-1"leer by leer O!:l te praat

, net '11. eantal woorde !:loes aa21.leer in die vom Vffil memorisering van ar­

bitr~re en ku:asmatige klenke, sou dit t~: suiwer nego.:niese proses weeSe

As dit so WD.S S012 dit selcer gepEk':.rd 80£.·11. Ilet weerstand, want dit is teen­

strydig met sy bilogieGe behoeftes. Die f'eit dat die kind 'n vir name openb&.'U', bewys die teenoorgestelde. "By learning to ne.ne things the child does not s~~ply add a list of' artificial signs to ~s previous know­

44./

lodge of' •••••••••

1. E.o.E., 131

(10)

44

ledg.e . o:fiJraadymade .an:Pir.incl ooj 0010.& learns rr.ther to form the o02J,oepts of those objeots, to oome to terms with the objeotive world."l Sy vlugtige gewaarwordinge en vae gevoelens.neem vorm aan en kristalliseer om die naam as In bestendige fokuspunt. Met behulp van die naam word sy buite­ w~reld vir hom duidelik en kry sy objekte gestalte ... Taal is vir die kind die toegang tot 'n nuwe w~reld en sy gretigheid om te praat is di~ gretig­ heid om 'n objektiewe w~reld te ontdek en te oorwin. "Here one oan trace direotly how humanity really attains its insight into objeotive reality only through the medium of its own aotivity and progressive differentia­ tion of that activity; one cannot grasp the true nature and funotion of linguistio oonoepts if one regards them as oopies, as representations of a definite world of facts, whose oomponents are given to the human mind 'ab inito' in stark and seperate outlines. Again, the limits of

things must first be posited, the outl drawn, by the agenoy of langua­ ge; and this is accomplished as man's activity beoomes internally orga­ nized, and his oonoeption of Being aoquires a oorrespondingly olear and

definite pattern. n2

Ten derde ontleed by die ondervinding wat die volwassene ondergaan by die aanleer van tn nuwe taal. Die verwerwing van In woordeskat en ab­ strakte taalkundigc reels bring hom nie ver nie.

BY

moet leer om te dink in die nuwe t&'ll., wat vir die voll-lassene brl.io moeilik is omdat by in sy reeds gevormde toestand van bewuste lowe baie moeilik di~ proses kan herhaal wat hy ondergaan hot by sy eerste toetrede tot die w~reld van menslike taal n~amlik die verwerwing van 'n begrip van die objektiewe

w~reld. Sy waarnemings, intulsios en begrippe het reeds saamgesmelt met.

die name en spraakvorme van die moedeTtaal. Om 'n vroemde taal dUB dool­ treffend aan te leer is dit nodig dat die verb~d gebreck word, wat reeds in die moedeTtaal gevorm is tussen woorde en dinge. As dan op hierdie wy­

se tot die gees van 'n nuwe taal deurgedring word, word by die volwasse­ ne die indruk geskep asof by tot In nUvle wElreld met sy intellektuele struk­ tuur toetreo.

Soos ons reods in hoofstuk vier hierbo aangetoon hot, is die proses vnn narumgewing baie meer as not die verbinding vnn toevallige klanke met sekere dingo. Dan sou name niks m'Jer wees as net "signals" nie. Naamge­ wing is deel van die proses van simboolskepping waarin daar "meaning" aan

die w~rold V8..-"1 "being" toegeken word. In die bou van 'n taal bring die mens orde en betekonis in die w~reld waartoe hy toetree. Hierdie ordening word veral teweeggebring deur klassifisering,wat een vnn die fundamentele kenmerke van die menslike taal is. Die gee van name is afhanklik van so

'n proses vnn klassifikasie, want om tn naam aan In ding of In objek of In handeling te gee juis die plasing van so In objek of handeling on­ der In bepaalde kl ~begrip. Hierdie neweskikking word egter nie voor­ geskryf deur die acxd van dinge nie, want dan sou dit uniek en uniform wees; dat dit nia die geval is nie word duidelik sodra ons die name in

45./

verskillende tale •••• 1. E.o.M., 132.

(11)

45

verskillende talc ontleed. Die no..me word nie ont"Terp om na substansiele dinge te verwys nie en hulle oak nie onafho.nk:like eel1hede wat op hul-Ie self bestaan nie; hulle word eerder bepaal deur die belange en doel­ stellings van die mens. Die name word ~ter nie op toevallige wyse gegee nie w~~t die naamgewing is gebase;r op konsta.nte en herhalende elemente in ons sintuiglike ervaring en dit is juis in hierdie herhaling waarin die moontlikheid van ons taalbegrippe l~. Daar egter geen vaste skema of plan waarvolgens uit sekere sintuiglike ervaring sekere elemente gencem word om die naam te gee nie, want die benamir~ g&~n altyd gepaard met sa­ kere verwysings wat vir die mens onder sy omstruLdighede van belang is. So verwys die Griekse naam vir maan (men) na die maml se fUL~sie om tyd aan te dui en die Latynse n&'1.m (luna) na sy glans. In beida tale word die­ selfde objek ac.ngedui maar verskillende eienskappe beklemtoon. Die hande­ ling self egter, die proses van kondensasie en konsentrasie is dieselfde. Die naam. dui dus nie die wese van die ding a<:m nie - "it lays no cla.i.n on its nature."l, maar sy funksio is beperk tot die beklemtoning van 'n sekere aspek. In vergelyking met wetenskaplike begrippe is die name baie vaag en dikwels onlogies; tog is hulle belangrike mylpale op die pad wat na die begrippe lei, want die gee van name is tog imners die resultaat van 'n konstruktiewe intellektuele inspar~~ing wat tot die mens se eerste

w~reldbeskouing lei.

Die ontwik.1{:eling vanaf hierdio eenvoudige, konkreto begin tot die hoer vlakke van abstr~1{:sie is 'n lang en moeisame weg en die ontleding

va~ taa! dui die aard van die geestesprosesse aan wat hierdie ontwikkeling moet vergosel. Wat vir die name van dinge geld, geld ook vir kwaliteite

en ook vir die kategoriee van gotalle - hul moet ook maar die lang pad volg van ontwikkeling van konkrete na abstrakte.

5.

Samevatt ing: Volgons Cas si rer kan ons die m.ellS omskrywe as 'n sim­ boolskeppende wese. Dit is hierdie simboliese f'~sie wat die mens in staat stel om taal en k1.)~tuur te skep en hom sodoondo te laat toetree tot

'n nuwe dimensie van werklikheid, wat vir die dier gesluit is. Hierdie simboliese funksie van taal is 'n oorverskynsel wat nie kousaal of gene­ ties verklanr kan word nie. 'n Krisis het in die intellektuele en sedeli­ ke lewe V~"1. die mens gekom, toe hy tot die besef kom dat clie 'natuur I nie. sy taal versta~L nie. Van toe af is die magiese fwLksie vrul die woord ver­ vang deur die semantiese. Dit is ook eors W~Yllleer die kind tot insig kom dat woorde betekonis het, dit wil s~ simbole is, dat hy taal ka"1. verstaan on gebruik. Hy kan nou deur middel van tacl toetroe tot die sprekende ge­ meonskap en 'n verkry in 'n objoktiewe w&rold waarin hy leef. In hierdio wSreld hot t~~l 'n sosiale taak om te vervul en dit pas by die be­

sondere kulturele omst~~dighede van die gemeenskap Q.D.n. In die aru1vallg het hierdie simbole betrokking op konkrete, besondere dinge maar met die ontwikkeling van die mens word 2:lierdie fwllcsie meer abstrak en algemeen. Ook hier is die ontwiklccling van "the world of being" lia "the world of' inea.uingu Do.ar is dus 'n evolusionistiese proses van ontwikkeling VroJ. die

(12)

46

mitiese tot die logiese funksio van tnal.

Die taalsimbole moet ook nie gesien word aD verteenwoordigend of ver­ wysend na 'n objektieive werklikheid buite hulle self nie. Ook hierdie sim­ bole skep of bepaal orde die werklikheid en daarvolgens pas die mens hom by die werklikheid ann. lUte, logika, metafisika, wetenskap, ens, is gewortel die simboliese nktiwiteit van tanl op verskillende stadia van sy ontwikkeling, en taal is sodoende prim~r aan al die mens se kultu­ rele uitdrukkingsvorme.

"Word and mythio image, which once confronted the human mind as hard realistic powers ••• have become a light, bright ether in ivhich the spi­ rit can move without let or hindrance. This liberation is achieved not be­ cause the mind thro\'ls aside the sensuous forms of word and image, but in that it uses them both as orgmls of its own, and thereby recognizes them for what they really are ; forms of its Ol'm self-revelation. ,,1

HOOFSTUK' 7

h

Inleiding. Alhoewel die skeppillg en genieting van skoonheid 'n on­ miskenbare deol V~Tl die menslike ervaring is, het die filosofiese denke dit tot betreklik moderne tye ondergeskik aan ander beginsels geplaas. Die beginsel van skoonheid word ondergeskik aan ~f die logiese ~f die se­ del ike geplaas. In die eerste geval word daar no, die logika van die verbeelding om dit te onderskei van die logika van die denke en so­ doende moet dit ondergeskikte plek inneem. In die lanste geval word dit beskou as 'n allegorie, 'n figuurlike uitdrukking, wo,t in sy sintuiglike vorm 'n sedelike sin verberg. "In the hierarchy of human knowledge and of human life art was only a preparatory stage, a subordinate and subservi­ ent means pointing to some higher end. ,,2 Dit was Kant wat die eersto gevra het no, die outonomie van kuns en ook oortuigende beiVYs daarvan gelewer het. Net SOJS die tnnlfilosofie skommel die kunsfilosofie heon en weer tussen

ob,jektiewe en subjektiewe werklikheidsvertolkings •

.L.

Die sub.iektiewe en objektiewo pole y:ml ku....Tls.

a. Kuns as nabootsing: Nabootsing is een Vffil die fundamentele instink­ te van die mons on openbaar hom reeds in die vroegste kinderjare; dit ver­ skaf steeds genot alhoewel die nabootsing soms van pynlike en vreesannj 0,­

ende dinge • Die kuns van die mens is dv~, volgens hierdie beskouing, die resultaat vml sy neiging tot nabootsing en is van toepassing op al die kunsvorme. Die plastiese kunste is die nabootsing van die dinge wat die mens sien, musiek van die dinge wat mens hoor, die dmls stel die mens se karakter, dado en emosies voor en die poesie is 'n pratende prent.

Hierdie boskouil1g dat kuns nabootsing is bedoel er nie dat dit 'n bloot meganiese weergawe van die werklikheid is of moet wees nie - dit is die objektiewe pool. Dit moet ook voorsiening maak vir die skeppings­ vermoe van die kUllstenaar - die subjektiewe pool.

Alle kunsbeskouings moet beide hierdie pole in ag neem. As nabootsing die ware strewe van kuns sou woes, dml sou die skeppende mag van die kuns­

47./ tenner 'n steurende ••••

1. Cassirer; L~o.,I'1., 99 2. E.o.M., 137.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

çòï Ì ØÛ ÝÑÒÚÛÎÛÒÝÛ ÎÑÑÓ ÌÛÍÌ òòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòêï

Øë ÚÑÎÓËÔÛÎÛÒ ÊßÒ ÜÛ

[r]

êòï Õ±®¬»óÌ»®³·¶²óʱ´«³»óÛºº»½¬»² òòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòòò ëí êòïòï

ÓßÒßÙÛÓÛÒÌ

ÓßÒßÙÛÓÛÒÌÍßÓÛÒÊßÌÌ×ÒÙ

îòíòï

[r]