• No results found

is is is 'n 'n

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is is is 'n 'n"

Copied!
16
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK

~II

l?JE :OOEL VA;N :DIE OPVOE:OINq1)

1. Inleidi'n_g

D1e mens se opvattinge •,yord. be:pa.al deur sy wereld- en lewensbeskou= :ing, en

lg~

is die u:i tvloei sel van sy religi euse ingesteldhei•d',. 2) A-s: die begr:ip opvoeding omskryf word1 word die relig:ieuse ingesteldheid sigba.a.r en die op'voedi:r.rgsdoel k:om terselfdertyd na, vore as die bela.ngrikste ele= ment in die oinskryw:ing., :Die rigting wa.a,rin die o:pvoed:ing beweeg is be= ·:palend vir wat die mens as opvoeding besl!r.ou? want alles wat nie in die rigting van die gestelde doel beweeg nie1 is nie o:pvoeding ni'e. Voort= vloeiende uit die omskrywing3) word die o:pvoedingsdoe.l soos volg gestelg

DIE OPVOE:OER MOET :DIE OPVOEDELING':OOELBEWUS EN OPSETLIK NA GOD TOE 1EI EN. BEGELEI.

Hierdie formulering is egter onvoldoende- vir beide o:pvoeder en opvoed.= kundige. Trouens1 so 'n kort omskrywing toon 'n gebrek a.an besonderhede en ka.n ook aanleiding tot misverstand gee·. Dae,rbeneHens het ander Christe= lil~e skrywers ook reeds die o:pvoedingsdoel geformuleer in ander woorde a,s die hierbo, sodat 'n vergelyking van die verskillende stellings no:::: dig is., Dis ook nodig om die gekose doel te motiveer en die :praktiese gebruik da.a.rvan te onders0eko Da.a.rbenewelllS moet die verband tussen so 'n omva,ttende einddoel en d.:ie ondergeskikte doelstellings ook in ag geneem word., Dirw bes:preking in· hiierdie hoofstult wil d.an antwoorde op die vol~ geltde vrae verstrelq

~ Wat is die oors:prong van hierdie formulering?

:It Hoe ka.n d:i t geregverd:i g word?

:!t Hoe ra.ak di t d:i e o:pvoeding en· die hele d.aa.glikse lewe va.n die mens?

:1E' Wa.tter ondergeskikte doelstellings sluit by hierdie einddoel a.an? Aangesien a.ndersdenkendes verskil van die Chr:istelike o:pvoedings= doel is dit ook nodig om die bela.ngrikste o:pvoedingsdoelstellinge buite die Christelike te ondersoek.

1 ) Hierdie onderwer:p is reel1S o:p

:p~22-23

hierbo aa.ngeraak .. In die huidige hoofstuk wor.d nou meer besonderhede verstrck.

2

)

P~ 36~38

hierbo 3 ) P. 20-22 hi erbo

(2)

-119-I

i

I

2 .. ].ie ~in.SLi.off'l V.J:'I,n die.= Chri ?.:tE!\hil;:e. opvoS'ding (a) Oorgprong

~,~ie

gepoemde

eind~oe~

In sy omskrywing .va.n wat opvoeding i s1 gee TrTater:ink tegelyk· die einddoel aa.n soos hy dit sienp Opvoeding is dal:it

, 7 o ., .,de vorming van de mens tot zelfstandige, God' naatt Zijw 1rloord dienende perzoonli jklw:id1 · gesoh:ikt en bereid al de· gaven,- die h:ij van God ontving, te besteden· tot Gods eer en: tot heil va:n heii

sohepSGi1li, in a.lle

levensverba.nd~~,

waa-rin Gbd, hem

plaatst~

11

4)

Di~.:'!'i:e~oeksverhouding

GOd-men:s-medemens5) is duidelik sigbaar in

hierdie steiling.

Coetz~, se da.t die religieuse doel d:i e lo.a.ste 1 omvattende doel va.n di.e lewe en opvoeding :is 1 en spes:ifi seer da.t die vrees w.n d:i e Here hierdie doel iso6)

Die volgende Bybelwoorde word o~a .• deur H~H~ Horne in die formu= ·lering va.n sy opvoedingsdoel ingewerb

, 1 ~ ., o. sodat die mens van God volk:ome kan wees, ·vir· elke goei e werk volkome toegerus., 117)

As in ag geneem word .dat die 1 1he:il van het sch'epsel'" of die liefde vir die medemens ten nouste sa.amhang met die liefde vir God, ·aa.t dit tot eer van God strek1 da,t God tot sy reg moet kom da.a.:rin9 of watter ande:r woo:rde met di eselfde strekking ook a.l gebruik mag word, is di t duide1ik d.a.t a.lles na. Gbd toe ·-wys. Die formulering van die einddoel · van die opvoeding hierbo verstrek, neem dancook hierd:ie saak as kern= punt. Aa.ngesien die opvoeding tusserr Opvoeder of opvoeder aa:n die een kant en die opvoe:deling 8.a.n die ander kant geskied1 word die dee1nemers

en d::i e rigting wa.t die bevJeg:ing van die opvoeding volg, ook in' di.~stel= ling hierbo ingewerko God het egter so 'n doelstelling nie nodig nie, wa.nt Hy is a.l tyd met lei ding en begeleiding na, Hom toe besigt .en da.ar= om· word H,y nie in die formulering genoem nie. Verder is dit ook nodig om aan te toon daJt d:i e

o:pvoede~doe1bewus

en opsetlik optreet' 8)

Verd.ere regverd:iging van hierdie doelstelling ka.n sender moeite in die Bybel gev:ind vJord. Hi er volg net twee voorbeeldeg

4) 1rJa.terink7 J. Theorie der opvoeding1 P• 121

5)

P.

114~115

hierbo

6) Coetzee, J

.,c.,

Inleiding in die .A.lgemene Teoret:iese Opvoedk.u11.de (1965)

r

p .. 222

7) II Tim. 3rl7 Horne, HcHo The philosophy of education, p., 285

8

)

Lees meer hieroor op p . .,20 en 23

(3)

-120-, 7Ek is d .. ie Frere j;ou God,. wa:b jou leer ~ra,t "heilsaam is, wat jim lei o:p die weg wat jy moet ga.an., 119).

,;Want wat baat dit.

'n mens ashy die he1e wereld win, maar

aa.n sy si el skade ly? Of wa.t sal 'n mens gee as'. :lo s:prys vir sy .

. 10 Slel ?'11

)

Die volgende sub:paragrawe wer:p meer lig

op

spesifi eke a.spekte van die strewe na God toe.

(b. ) D' ~roeulng__Y?p · d' 1e .m_ens, 11)

Di t· is deel van die mens se roeping om o:p te voed sowel aJs om o:p= gevoed te word., Hi erdie o:pvoedjng is dan tn: opclra.g van God en moet terug= lei na. God. toe. Die Christelik-nasiona.le o:pvoecler beskou dit as van grootl· betekenis, want da.a.rin sien hy die o:pdrag om wa.rm1 aktief en :positief

te wees in sy o:pvoedingswerk. Dis nie voldoende om soos Eli met sla~ han= de te :probeer o:pvoed nie.12) God vereis in alles tn ferme o:ptrede, selfs kragtig7 -sodat die kwaad uitgeroeic kan

~-mrd,

a.l vereis dit soms geweld.

13

}

Co)

Die mens s~ bege6'r .. :!~§'=na. God

Dit is die na.tuurlike, ingeoore drang van die mens om God1 die skepper van wie h.Y (die mens) die beelddra.er is, te soeko Die gelowi.ge erva,a.r dan ook 'n bai e st'crr:k dra.ng om gemeenskap met God te heo Wan;:::· neer daar be:proewinge in sy leHe kom1 is hy geneig om te dink dat God.

hom verlaat het., Dan smeek hy a.l harder da.t God hom moet verlos. Maa.r hy glo ook onwrikbaar d.at God die beste 1jveet. Ffier volg net een teks om die begeerte na. God. te illustreerg

, 11\!Iy si el dors na God 7 na. die lewende God.9 i'Ja.nneer sa.l ek in=

ga.a.n en voor die a.a.ngesig va.n God verskyn?11

14)

(d)

;o.;Le

wu.t~

.lli>s!

Die mens met sy gebrekki ge godsdi enssin1 sy egosentri ese gevoelens,

. .

sy klein verstandji e en ligga.amsdrifte wa.t moei lik betouelba.ar is, se wil is baie verskillend van die van God. Die ·, selfsug is d.ie sterkste motief vir die mens se eiesinnige houd.ing7 sy neiging om sy eie ko:p te volg. Die geski edeni sse in die Bybel a.angeteken7 leHer oorvloed.ige be= wyse van die kwaad wa.t in hierdie houding va.n die mens skuil. Aa.n die

9)

Jes .. 48gl7 10) Mat, 2 g1 6 6 11)

Lees ook :po95-96 hierbo. 12)

I Sam.

2g22-25

13)

Num .. 25g7-

8

14)

Ps. 42g 2

(4)

-121-ander kant het Christus geseg

1 ,My voedsel is om die 1rdl te ·aoe:rD van Hom wat My gestuur het

. ~ . 15

en om sy w,rk te _ volbring. 11 )

Die mens vind di t ni e mci.klik om sy wi 1 a.an die 1r1i 1 van God te onder::::

werp nie. Dis maklik om net met die lippe te bid

~ 1 . . . . laat u koninkryk kom7 laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook ·op die a.arde, 1116)

Wa.nneer die mens dan voor 'n keuse sta.a.n en 'n beslissing moet fel, vera.nder die prentjie .. Da.n is hy so geh:eig om sy eie wil te la.a.t ge= skied}

7)

Hier het die opvoeder eerstens 1n harde stryd om sy eie wil

aan die va;n God te onderwerp1 en tweedens om die opvoedeling te oortuig dat dit die beste is, selfs wa.nneer dit vir die mens totaa.l verkeerd lyk,

(e) ill.§, men..£_=~1!22..(!;ska.ppe:r

Die boodskap : ka,n in die :Bybelse grondinotief va.n skej:rping1 sondeval en verlossing in Christus· opgesom word. God het ta.lle mense by die naa.m genoem en gestuur om ctie boodskap a.a.n andere oor te dra, bv .. g

, 1Kyk, ek het julle ins!'fttinge en verordeninge geleer soos ., .. , . ..,.,..,..,.rr· die. Here my God my beveel het,·· o.in· so te handel in die la.nd waarheen

julle ga.an om dit :in bes:i.t te neem, 1118)

Christus ~s:tuur egter elke dissipel om die boodskap te verkond.igo

. ~ .~

.

. .

·Vir a.lmal geld die opdrag wat

:·n;-y

a.a.n die sewentig gegee hetg

; 7'\rfie na julle luister7 luister na My9 en wie julle ver1r1erp, verwerp My? Em wi e

Jl.~y

verwerp 7 verwerp Hom wa.t My gestuur het. 1119) Di it is d :i e red e 1rmarom elke Christen as boodskapper verpli g is om die boodska:p sq suiwer moont1ik oor te drao Dit ka.n net gedoen word as die mens in absolute oorgawe a.an die wil van God luister na. wat God su .. Da.arom bi<J,. Dawidg

1 ,Here, m<J.ak my u wee bekend? leer my u :pa.a.i e .. Lei my in u

·

2e

wa~;;nheid en leer my, want U is die God van my heil .. " )

...

_.. -=t-=.::=:tt:...::e: r--="""'*"-=e-=-1±-*"1 ·=t=t 15) Joh. 4~34 16) Mat. '6g 10

17)

Mat. 19g22 18) Deut., 4g5 19) Luko lOg 16 20 ) Ps, 25g4-5

(5)

-122-Die Chr:i. stelik-nasiona.le o:pvoed:i.ngsdoel is dus nik:s anders as die Ch r i "" s ven se s t rewe na .. Ul · t voerJ..ng va.:rr sy sen J..ngo:p rag n1 e.. . ·

a··

d · 2

1')

(f')

_Re*d,d;ing; xan ,die sje,l

Daa.r is ba,ie min :in die :Bty"bel geskrywe ivat n:i.e nret die r·edding van d.ie mens se siel te doen· heit lillie. Die wyse ~vaa:ro:p die mens gered word, is in dosyne Bybel·:;.ekse o:pgetekenQ Di t is dan V1ir die Chri stelik.-nas:iona.le o:pv.oeder moontli'k om' 111l deeglik:e kenni s oor hi erdi e aangeleenthe:id o:p te do err., t1odanige kenni s lei tot die gev.olgtrekltihg dat die redd'iing varu. die mens se siel die bela.ngrikste geb'eurten:i s i'w. sy lewe is .. Alle

~der sake moet in:pas by die verlossing.

Die Christen lt:a.n nie deur eie toedoen sy siel red nie. Die lewe is ook ni e eexrsydi g net geri g o:p sy ei e 15-elange nie ,1 veral vJaa.r dit u:i ii= strek tot in die evJige .. D:i't betekem da,t hyr :rrie net· oor sy eie redding bega.an is nie; ma.ar oolt oor die va,n symedemens., Trouens~ die mens wait

die hiernama,e"ls in· gedagte het, leef :i'n: die driehoeksverhouding God-nrens-medemens en da.a,rom ra.ak die eindbestemming van sy medemenS' hom tot in die hart,.

Die rol van die gehadige verJk>ss:i'ng;· kra,gtens die lyde en sterwe ve.rr

22

Christus sowel a,s d.ie rol va.n die geloof is bekendo ) Dft is d<:m ook so dat die gelov1ige uit dankbaarheid a.lles moontl$k do~ om God te be= ha.a.g~

Ey

ka.n dan nie anders nie as om· met alle nra.g- en krag· sy medemens te :probeer oorreed om vJaa.rlik te glo nie. Die geloof sonder die vrugte is egter nutteloos.,23) Die opvoed:ing is dan een va.n die belangr:i.kste werke van die Christen:.. Daa.r ka.n geen twyfel besta.a.n n:ie dat d.ie eind= doel va.n die o:pvoeding d:ie le:iding en begeleid:ing na, God toe is n:ie.

('g) Vera.ntv-1oordel:ik:he:id

Die Skrif meld op ba.ie plekke dat cHe mens vera.ntwoordeiikheid dra. Die beeld va.n die brandwa.g

24

)

illustreer d:it baie goedu Dit is vera.:t duidelik dat die mens emrstens verantwoord:ing a.a.n God versk:uldig is. Uit die bes:preking va.n die rela.sie? in die opvoeding het d:it ook duide=

lik geword da.t die mens ver.a.ntvJoording teenoor sy medemens: moet d.oen. Dit beteken nogeens da:t die mens sy eie redd'ing sowel a.s die va.n sy me= demens o:p die ha.rt dra.o Die verant1..roordelikheidsbeginsel steun d.an ook 21) Lees ook p

~

20--22 hi erbo

o

22

· ) Die .Heidelbergse Ka.tegismus ha.ndel :in besonderhede h:ieroor. 23

) Jak •. 2.g 14-26 24) Eseg.. 33

(6)

-123-die reeds genoemde doel van d.:ie opvoeding ..

(h) V,Q_orbeElJ,_g._e van die na,st:r:;e"\fip.g ~die ..,eJ._n_qg_~~

Toe God a.a;n Sa.lomo ges~ het~ ~ ,Begeer wa.t Elk: jou moet gee11, .het hy

die

vermo~

,

1

·~m~ussen

goed. en k:waa.d te onderskei''" gevre,.., 25) Da.armee:

het hy die Godgerigte gesindheid va.n sy hart geopenba.a,r .. Dit was t:n voon= beeld van die voortwa.ndeling op die weg na Gbd toe.

Toe Elia. vir Isabel gevlug he~ €m die Here 1il.a.n hom gevra. het iva;fi:

hy in die spelonk doen, was sy a.ntwoord:·

nEk: het bede geywer vir die Here "· •

.,u.

26)

Die prediking van die Ou-Testa.mentiese pro£ete was in· wese niks anders as opvoeding nie~ Elia was 'n voorbeeld van die opvoeder wat reeds die genoemde einddoel na.gestree:f het.,

Dawid het by ta.lle geleenthede onomvronde ges~ da.t God die eind'y'er= wagting va.n die mens is .. Kort voor sy dood het hy d:i't nogeens ~evestig~

, ,Aan

u,

Here1 kom toe die groothe:id en d:i"e mag en die heerlik= heid en die roem en die majesteit, ja., alles fn die hemel en op · aarde9

a.an

U 1 Here7 k:om toe die koningska.p en' die selfverhog:i:ng a.s Roof oor

al1es~

u.2

71)

Die volgel:ing v-an die Here oordi:n.k: sy 'Net da.g en na.g<>28) Dit beves!3 tig nogeens die begripsomskry-1-Jing va.n opvoed.ende onderwys.

Sa.lomo het ba,ie geskry£ oor wyshe:id en die navo1ging van God a.s die wa.re wysheid uitgewys .. Dat dit ook in die opvoed:ing va.n belang i.s spreek u:i t die volgende vJOordeg

1 .,En dink. aan j'ou Skepper in die cla.e van jou jonkheid· • • • u.

2

9)

Die :fina.1e woord. hieroor is deur. Christus self uitgespreekg ,,Kom

na My

toe1 almal wat vermoeid en be1as

is,

en

Ek

sal

. 30 julle rus geeo11

)

( i)

goe

~

God, to,t=

s;y;

e~r;....§.:q_re,g?

31

)

Kra.gtens die a.bso1ute soe't,7erein:iteit va.n God s:tta.an die mens in a.1ge= he1e diens van Hom. God -vmrd dan ook erken en geeer a.s die

Absolute,-25)'

26)

27)

28)

29)

.30)

31)

IKon.

3:5-13

IKon. 19d0 I Kron. 29g 11 Pso 1: 2'• Pred .. l2gl IV!at. 11 ~ 28

C9e:!;zee, .T ~0,. tnerste 'beginsels van die Ca.1vinisti.ese opvoeding, p ..

(7)

die Skepper, die Vader en Verlosser.

As die mens so l'lil lewe deJt hy die naam van God sal diellli, eer ell'. verheerlikt moet hy God ken., Daa.rom' is· kennis van die Ck>ctsbeeJ..:d so noodsaaklik. Ten einde God te leer ken, moet die mens die regte gesind= heid openba.a.r. Di t beteken dat hy Hbrrr moet vertrou-1 gehoorsaam, aanroep

cv

ew erken as die gewer van al die goeie ga.wes· en ook die skra.mente van. ,.. die hei 11 ge doop en die na.gma.al mo et hou.

Die hoof i nhoud van die kenni s va.n Go d. be sta.a.n da.n in die wet1 d;i.e geloof t d.ie gebed7 die Woord ew. die sakra.mente. J:.Ta,dat die melil's GOd. leer

kan;het, moet hy ook eerbied betoon7 God vrees, vertrou en navolg, en

God bo a.lles liefhe. Om d.:it te ka.:n: doen, is dit noodsaakLik dat die. opvoed.eling- na. God toe gelei en begelei moet word ..

9p~,ge,skikt;e, ~J.sji~1Jj.._ngs3

2

):

(a) Dje verb.§!ld ~llltE2n die ei.!!ddoel en dj __ e O'P-si.~~geskikt~ do,.e.,l~t..~~ lj'ngs

Die einddoel kan nie in die hiernoum8.a.ls bereik word nie, want die mens sal volmaak: moet wees as hy ten volle en werklik in ooreensterm=: ·ming met die wil VF.l.n God kan leef. Dit betek:em nie da.t so 'n onbereik= .bare idea.a:)_ (onbereikbaar in die a.ardse lewe) nutteloos en onrealisties;

is en da.arom gematig moet word tot i ets wa.t wel berefkba,a.r is nie. D:i e einddoel mag nie verwater of afgewa.ter word nieo Di t ·bly steeds die rig= ting'i-zyser en rigtinggewer vir al die - 'Thed:rywighede wan die mens.,

Aan die a.nder kant moet duidelik gestel word dat die mens wel in die ideale r1gting ka.n beweeg. Hy kan ver op die pad na God toe vorder, en deur die gena.dige verlossing in Christus ka.n hy wel in die hierna= maals die eindbestemming bereik ..

32

) Die hoofbronne

ger~adpleeg

en verwerk yir hierd:i.e para.graaf isg Waterink,. J • 'I'heorie der opvo.eding7 p .. 117-126

Coetzee,

JoC.

Inleiding in die Algemene Teoretiese Opvoedkunde, hoof= stuk XVI

Ta.ute, B ... Opvoedende onderwys, :p .. 12 en 35-41 · Ru:perti, R.J!~. Die ·opvoedingstaak7 hoofstuk I D

La.ndma.n, W.A<> e.a. Opvoedkunde en opvoedingsleer vir beginners, hoof= stukke Twee en Drie

Keyter, J.. de W. Opvoeding en onderwys 7 :p. 120

P·retorius, W~Go Besinning oor die Christelike doel van die o:pvoeding

(8)

-125-In· die geva.l van die ondergeskikte d.oelstellings is di t mo0ntlik da.t ba.ie va.n hulle wel hier op aa.rde bereik ka.n wordo In sulke gevalle beteken dit nie da.t die opvoeding net tot so ver ka.n vorder en ·dan va.s:;::

steek nie, ma.a.r d.a.t die bereikba.re doelpunte a,s bakens of va.ste punte la.ngs die pad gesi en moet word. Nada.t so tn punt bereik is, is daa,r nog baie a.nder punte vorent'Je :in clieselfde rigting.

Die indeling va.n ondergesldk:te doelstellings in nabygelee en verder= liggende doelstellings is n:i e ·so· bela.ngrik nie1 33') maar die rigting wat

deur elkeen van hulle gevolg 1ivord7 is wel va.n ka.rdinale belang~ Die einddoel is d:i e r:i gtingge~rJende punt vir elke ander doelo So word die : ganse doelstruktuur saa.mgebind in 1·n groot eenheido D:it beteken1 da.n dat

geen doel van die ander doelstell :ings losgemaak mag -vmrd nie, want alle. ondergeskikte doelstel]ings pyl op eernpunt7 die einddoel, afo 'n Opvoe= dingspoging_ wat nie aa.n hierdie absolute vereiste voldoen nie, kan nie sla.a.g nie, omdat d:it deur die verskeidenheid koerse 1r1el koersloos word.

· In ondersta.ande d.ia.gram word a.a.ngetoon da.t · a.lle ondergeskikte doel= stallings nie op di eselfde tydstip bere.ikba.a.r is nie7 en ook da.t die opvoedeling n:ie a.ltyd ewe ver in die tyd b~weeg in die rigt:ing van elke doelpunt nieg Geboorte

··--

- - - -

Le·Nensduur _ , .

___

-

- -· - - - );-Hi ernama.al s

-~-­

~

---- _______ ,_, ___

---....,..;:>~ :It Einddoel

Dit ·Hr n:ie wensl:ik om elkeen van die doelstellings "\vat hieronder be= spreek: word, in· tn diagram vas te le n:ie, aangesien die begin- en eind= punte va.n elke pyltjie nie dieselfde is vir a.lle mense nie. Die rigi::: ting en koers is egter onvera.nderlik. TrJi sselende en a.fwi sselencte lewens= omsta.ndighede ka.n die rigting nie in die minste vera.nder nie, 1rrant niks wat in die kosmos gebeur, ka.n God. la.a.t verander ni e. Hy kan egter die kosmos la.at verander soos Hy wil. In die geval va.n ondergeskikte doel=

stellings gebeur di t egter da.t lewensomstC~.nd:i ghede soms da.arop 'n :invloed.' uitoefen. Dit' mag dan gebeur dat somnr.ige doelstellings met ve:doop van tyd verva.l1 ter-wyl ander nmJes weer verskyn, en soms mag die begin- en

33

) Indeling gema.a.k in

~oetzee,

JoCo Op .. cito2 hoofstuk XVIo

(9)

-126-e:hldpunte VEl.n ·die pyltjies in d.ie diagram! verder of nader :ful die lewens= duur va.n di'e opvoedeling '\tal ..

Die hedenda,agse lewe bring die mens in kontak met so ba.ie dinge wat slegs tn::. eeu of minder gelede heel tema.l onbekend wast d'at da,a.r gedurig nuwe doelstell:ings gev::ind moet word .. tla.t hier va.:w prim'ere belang vir die Ohristel:ik-na.sio:ria,le opvoeder is, is die rigting waarin die doelstel= lings, die onverandet(fk,:~f; die vera,nderli-kes, die oues wat reeds ver= val het en die nuwes beweeg .. Dit ma.g nooit 'n a.nder r:igting as na God toe volg nie.,

Hier word nuu ondergeskikte doelstellings bespreek wat vir die Ohr:i stelik-na.si.ona.le opvoeding van besondere belang is,

(b) ff.,enni s =b;y:,P,.t-i.EE.

Die besl~.ik:bare hoeveelheid kenn:i s neem ge:vJeldig vinnig ·toe. Onder

die hedenda.a.gse toesta.nde is da.ar reeds so bl:,l.ie dinge v.1a~t elke mens behoort te weet of wat vir hom nuttigkan wees ashy dit weet, da.t dit

gebiedend ·noodsaaklik geword het om:. die opvoedingsdoel va.n kenn:i s by= bring as eel'l van die bela.ngrikstes te beskou .. Net enkel~. voorbeeld.e:

:~e· Elke mens moet k:ennis he van die Gbds-, skeppings- en mensbeeld .. :!f. Hy moet kennis dra van sy e~fe lewensomstandighedeg Die wette van fJY gemeenska;p1 die na.tuurwetenska.ppe, die geskieden::is van sy volk, ens.

£ Hy moet kenni s dra va.n die lewensomstand:fghede bui te sy

ei

e k:ring, -vm.nt die hedenda.a.gse mens kom a,l hoe meer met vreemde nasionale kringe as oo:i t tevore in a.a.:nraking ..

£ Hy moot in ·hoeneme:'l:.de mate voorberei. word. vir die geestelike str;;rd op a.a,rde .o

Dit alles en nog veel meer word v1eers:pieel :in die kurrikulums en sillabusse op pre-primere, primere, sekondere en tersiere wlakke •. Dit gee aa.:nleiding tot die :probleem va.n opvoedende aanv.rending va.n hierdie

'

kennis. Die opvoedeling onmoontlik nio a,lles inneem nie, en daar besta.a.n bui tendien groot ind.ividuele versk:ille Hat die ve.rmoe van die opqoen van kenni s· betref o Die opvoeder ma,g onder die druk. va.n o.ms~.Jl=

dighette blote bybring van kenni s sender opvoed.ende a.a.nwending daa,rva.n: as opvoedingsdoel na,streef, selfs al gebeur dit onbewus" Dit betaken dat die pyltj:ie dan nie meer na. die uiteindelike opvoedingsdoel vr.rs nie.

(c)

Sl:r:? ...

~,. en,.,~~ikk'il~

J:;iet groei word. kvm.nti ta.ti ewe en met ontw:i kJtaill:i5:l!rg w0rd kwali tati ewe toename bedoeL

34

)

Maar wat moet groei en ontwikkel? In d:i e Ohri

steli.k-34)-;~ee.tzee,

J-o=O: "?X:;eiding to't d:i e Algemene Teoretiese Opvoed.kunlle(

1960~

(10)

-127-na.siona.le Opvoedkunde word die gelykenis w.n die talente

35)

a.s basis vir hierdie studie· geneem .. Dit betaken dat die men:s in staat is om 'li'Jel dit weJt God aan hom .gegee het, te laat groei en ontwikkel, want ook dit is Godgegewe., Dit raak dan die mens· se godsd:ienssin1 emosi~, verstand., wn en l:iggaa.m~ In elkeen va:rn hierdie vyf aspekte kan onderverdelings gevind v-rord. Aldus beskou1 is daar 1 n baie groot verskeidenheid talent eo Alle talente wat v·n persoon ontva.ng het7 moet in totaliteit beskou

vrord. D:i e groei ent ont1.vik:keling van clie verstand ra.ak d:i e a.nder aspekte. Dis egter nood~a.a.klik da.t die groei en ontwik'keling in dieselfde r:igting a.s die einddoel va.n die opvoeding beNeeg.

('d)

;Q.i

~-~.iL~fi~_9..9,.?J.

Die B~el is ook die groot gesa,ghebbende leerboek vir die menslike gedrag en y:ir die onderske:iding tussen g0ed en kwe-:a.d., Daa.rom sien die Christelik-na.siona,le opvoeder die etiese doel eintlik as segment van d'ie religieuse doel7 soos u:itgedruk: in die einddoel van a.lle mensli:kre; lewe ..

Die et.iese doel ra.a.k 'n verskeideiilieid aangeleenthede van die mens se handel en wandel op aarde. Enkele voorbeeldeg

:1t In die da.a.glikse lewe van elke mens word 'n mR,te van self'stand.ig:::: heid. in sy beslui tvorming verwag. Die idea.al :is de.t hy sonder hulp va.n enigiema.nd in ste,at sal wees om self' keuses te doen en vJel op 'n ver=

a.ntw.~Jordelike wYSe., Maa.r geen nrens kom ooi t op da.a.rd::i e :punt uit i.Yaa.r

e:.o

hy geen ra.a.d v<:m 'n ander nodig het nie, en a.l sou ~iets nog moontlil{:

vJees1 sa.l geen mens OQ:i t sonc!!'er die ondersteuning va.n God die regte keuse kc:m 'doen n:ieo Die mens ka.n dus slegs 'n rela,t:iewe selfsta,ndig.= he:id in sy besluitvorming ontwikkel9 ma.a.r dit onthef die opvoeder nie

va.n sy verantNoorclelikheid 0m daardie self'standigheid by die opvoede= ling aan te help nie. Dit moet egter duidelik verstB,a.n word dat self= stand:ige besluitvorming nie volgens die mens se wil nie maa.r volgens die wil van God moet gesk:iedo

36

)

'!It D:i e wetgevr1l'lg va.n elke la.nd is ju.i s bedoel v:i r d:i e mens se do en en late, v-ra.t hy moet, ma.g en nie ma.g do en nie., In die Bybel word duide= lik a,a.ngetoon da.t Moses en d:i e prof'ete die eerste beginsels soit1el a.s

d:i e basi ese \vette va.n God. self' ontvang het., D:i e pri esters en ~vetgeleerdes

moes dit noukeurig bestudeer, veral met die oog op implementer:ing :in die da,a.glikse leweo Dis opmerklik da.t die la.ndsvret ook 1n Godswet was ..

35)

~l£at. 25~

14-30

36 )

Vgl., met 1r1at LandmB.n hieroor se in La.ndman, en opvoedingsleer vir beginners, po

36-37

(11)

-128-So behoort dit ook te wees in enige land wat tn Ohristelik-na,sionale o:pVE!:bting bely. Alle aa.npassings en va.riasies ~at nodig mag wees onr voorsiening te ma.a.k vir :plaaslike omsta.ndighede moet 'nog al tyd afstuur o:p d:i e einddoel van alle menslike besta.a.n:..

$·Die trad:isies, gebruike en etilcet va.n versk::illende volke versk::H!. ba.:i.e, en daar. :is geen rede waa.rom hulle eenvormig moet 1r1ees nie. Dis

egi;er belangrik da.t dit alles die regu:it koers na God toe moet hou.

:1£ In alle lewensomsta.ndighede kry die mens met sta.nda.e,rde te Cloen·. Hoe goed i13 goed genoeg?· Wa.s goed genoeg al ooit goed genoeg? Die Christelik-nas:i.ona.le opvoeoer vra verderg Is dit so goed as :wa.t God dit wil h~? As die o:pvoeder da.n hoe verwa.gti.ngs va.n die opvoedeling koes= ter, mag dit nooit die menslike roem as doel h~ nieo Va~ die o:pvoedeling word verwa,g om in sy gedra.g, skoolwerk1 sport en a.ile ander aktiwiteite net die beste te lewer, maar altyd o:p die eer van God gerig.

(e) :Q.i~w.t_Efl;j_~~-EL doet

Elke mens kry te doen met die skone .. Vir die Christen is God ook die b:ron daar~. Hierdie o:pva.tting· gee rigi;ing en bestend:igheid aa.n die mens se skoonheidsin .. Da.n is da.a.r geen grond vir die o:pva.tting dat elke mens se

sma.a.k~n

giere bepa.al vJa.t vir hom mooi is nie, want in hi er= die geda,gte skuil die humanist:iese e.ngel .. Die versld.llende sma:k:e moet elkeen ge:rig wees op die einddoel va.n

me~like

besta.an, soda.t die

skoo~

heid d:i e gedagtes, n8. Bo sal lEtta.t styg. Dan wek di t gevoelens va.n dank= baa.rheid teenoor die Skep:per.

Die skoonheidsi:n; is 'n kragtige hulpmiddel vir die Christel:ik-na.s:io= na.le opvoede:r om die opvoedel:ing na.der na. God te lei en' begelei.

(f) Die kulturele doel

Kultuuroordra.g is 1n ba.ie belangrike ta.ak van die onderwyser, trouens,

'n besonde.r groot deel va.n die kenni soordra.g is V8·l1 k.ul turele aa.rdo

God het die mens die vermoe tot k:ultuurvorming gegee. Alle kultuur moet da,n ook: tot eer v<:m God strek ...

(g) Die sosia.le doel btt1v: w . . . ?"4* ... 1b . . ·'#¢

Die mens in die gemeensk:a.:p verkeer in die d:riehoeksverhouding God-mens-medemens. Da.a.rom is die sosia.le doel ook die lie:fdesdoel~ Die mens moet sy medemens lie:fh~ omda.t hy God liefhet .. Die tmplementering va.n hierdie beg:insel in die kompleksa hedenda.a.gse toest.:=mde betek'en da.t d'ie opvoedeling oortuig moet word daa.rva.n da,t die medemens m~t onge'!.,j'ens= te ka.ra.ktertrekk:e soos sel:fsugtigheid, bruta.liteit, vya.ndighe:id teenoor God, enso, ook nog 'n medebeelddra,er va.n God is en ook me·b liefde beha.n= del moet word .. H:ierdie doel is nou verbonde a.a.n die etiese doelo

(12)

-129-(h) Die nas:iona.1e ·doe1

Hierdie doe1 is baie nou verbonde a.a.n a1 die ander ondergeskikte doe1ste11ings~ God het die were1dbevo1king gedifferensieer·in groe~e wa.t van mekaar in ba.ie ops:igte ver'Ski17 b': .. in taa17 ku1tuur, tradisies, we11ewendheidspatrone1-ens. Die na.sionale doe1 s1uit die vo1gende ing

~ Keunisoordrag van die vo1kseie

0 t .kk 1' . . . 1 1 k ::tc n Wl i.e 1ng en groe1 op nas1ona. e v a. 1C J?epaa1de etiese opvattinge van die nasie

:te- In- en aanpassing by die sosia1e struktuur op na.siona.le v1ak

:l!t D:i e oordra.g van ku1 tuurgoedere

Hiermee word n:ie bedoe1 da.t die na.siona1e belange die rigtinggewen= de faktor va.n a1 die onderge.skikte doelstellings is nie, maar dat die nasiona.1e ¢!.oel ~:?elf ook die rigi;:ing van die einddoe1 moet vo1g. Die Christelik-na.sionale opvoeder soak in die vo1kseie na. da.a.rdie positie= tve d:inge1 d.1.11 •. s .. wa.t die weg na. God toe VQ1g, en bou di t uit .. Di t v-tord

a.a.n die opvoedeJ,ing as 'navo1gensv-Iaardig v0o'rgehou .. Tegelykertyd. is sy oe nie ges1uit vir die nega.tiewe dinge nie. Hy is in sta.at tot kritiek op sy e volk. Ma.a.r kriti sonder· meer is nutteloos .. Daarom Herk hy mee in 'n paging om die nega.tiewe om te· keer in die pos:itiewe, sodat

11 die · 1 G d k 1 1 ·

a es op,...na.s1ona, e weg na o voe sa e1.

0)

...,.... ... , 'lr'- ¥" Die ma.terie1e · doel rt t="',.,....,..,...,..,..ne ....

Kra.gtens die vi erde gebod moe-:t d.ie mens ses da.e arbei en at sy 1:-verk doen .. Verdere verwysings na ha.rde arbeid en Sa1omo se vlaa.rskuwings teen· luiheid is He1bekend, 37) Die materiele doel is dus Bybels gegrondo

In Chri stelik~nasiQna,le sin betaken diE» nastrewing van die ma.teriele doe1 dan da.t die mens ha.rd. moet werk7 in die sweeii w.n sy e,fl,ngesig, so= dat hy we1 die ma,teriele dinge onder die seenende ha.nd. van God ka"n bekom, ma.a.r ook hierdie doel moet na. God toe lei" Die.mens moet nie in selfsug. arbei nie, maa.r hy moet bereid wees om God en sy medemens ook met sy be:o: sittings te dieno .

( j)

lli:e

l,i ..

~l~}~e

<!?.ih

H:ier "mrd twee a.spekte van hierdie doe1 a.s il1ustrasie C~.angeroerg :&: Ligga.amlike ontwikk:eling deur dee1name a.an die talle sportsoorte geniet

de~da.e

ba.ie aanda.g. Die vra.ag is hier ter sake of dit gesl\.:ied met die doe1 om vir ·die mens roem te beha.a.1, of om 1n gesondelsterk · ligga.am te ontwikkel v-Jat beter diens aan God ka.n lewer ..

(13)

-130-~Die med-ici voer 1n ono:phoudelike stryd teen alle ongesteldhede van die menslik.e liggaa.m, ma.a.r daa.r k:a.n gevra. wordg- Dien dit die liuma= mi.stiese doel, d.v.r .. s. is d:it net bedoel vir die mens se voordeel o:p a,a,rde, of is d1t bedoel om God en die medemens te dien? God ka.n beter gedien word met tn gesonde, sterk ligga.a.m as met 1n sieklike, en d.eur die mens van lyding te verlos ka.n· naasteliefde betoon word.

1\:ml~2;;.

..

Aegtrigtings se do..?J.ste,J.lipgs: Die-·

·~, ;. Chri stelik-na.siona.le o:pv.oeder k.om onvermydelik ook met o:pvati:ti'nge van a.nder denk.rigtings in aa.nrak.ing. Daarom moet hy kenni s v;a.n hulle gedagtes

he,

verlf;~.

met betrekking tot die doel van die o:pvoeding. flier word nou die o:pvoedingsdoelstellings va.n 1n aa.nta.l bela.ngrik:e denkrigt:fngs kortliks bes:preek.

. (a) J{ie

P~a.tisme

Hi erd i e denkrigting aa.nva.a.r geen vaste wa,a.rhede nlie en wi 1 ook geen vaste doel.vir die o:pvoeding a.a.ngee nie. Om geleenthe:i..d vir verandering te verska.f, word in die volgende tra,nt

geskryi'g-',The educa.t:i.ona.l :process has no end beyond :i. tself:; it is its own end ... .,n38)

Noukeurige ondersoek van :pra.gma,tistiese gesk:rifte bring egter aan die lig da.t 'n dr:ievoudige vaste doel nodig is om die hele gebou va.n die Pragma.ti sme aa.nmeka.a.r te hou en 1-m.a.rsonder d.:i e :pra,gmati sti ese o:p= voedingsleer net n:i.e sin inaak nie? nlo groei, :intellektuele ontwJ.kke= ling en

so~iale

bru:ikbaarheid.

39

)Hi ermee kom di't ni e verder of ho'E3r as die horisontale vlak nie en word da.a.r ook nie die geringste :poging a,an= ge111end orrr cliie doel Bybels te begrond nie. Die doel is bloot fl.ntro:po= sentries huma.nisties gesteJl., Die Christelik-na.sionale o:pvoeder kan dit nooit El.anvEl.a.r nie.

(b) Die Idea.lisme

In hierdie denkrigting word aanva.a.r dat die mens van nature goed is en een moet word met d.:ie Absolute Rede·. Die gees is feitlilr. a.lles en d'ie l:iggaa.m niks. Da.a.rom is die oorwinning van die ligga.amlike, .·d.'tv•S• die natuurlike, en die eemJOrd:ing met die .Absolute Red~, d.w.·s.- die

3'8")

Chil=;;_;;-;:;::=,;;:rica.nPra.ema.t:ism a.nd edutration, p .. 112

39)

Du Plessis, S.J. Pra.gma.ti sti ese tendense in Transva.alse laeronder= wys, :p ..

71-79

(14)

-131-k:u.ltuurlike, die einddoel van die o:pvoeding.40) Da.a.rmee· word die Christe= like mensbeeld ver1o-terp, want die sondeval en verlossing in Christus word glad ni e eers genoem ni e. Trouens, vir die Ideali sme was da.ar ni e 'n sondeva.l nie, is die mens :in v-mse goed en ka.n hy deur kultivering los= breek van die liggaaml:i.ke inkluistering van die siel om tot volmaaktheiu te gedy.

Da.a.r besta.an geen Bybelse regverdiging vir h:ierd:ie o:pva.ttin:g'ni'e en da.Etrom ka.n die Christelik:-na.sionale opvocder n:ie imders as om dit te verwerp nie.

(c)

DJ..e K'9.Jll!.11.1!11i sme ,-..

'n Klaslose same)(lewing ~laa;rin die ga.nse wereldbevolking opgeneem

'

.__.,

' ' .

is ~tt 'n kommunistiese l~1r1enspatroon

7

d .. w .. so wa.arin alle. ka:pita.a,lgoe= dere a.an die staat behoort, is die groat ideaal .. Dit \'lord ook in d.ie o:pvoeding. na.gestree:f met vurige ytvero

41

)

Om hi erdi e volmaakte

1-~reldorde

te bereik, moet net van die rede gebruik gema.a.k word .. Die and.er vier :fa.= sette va.n menswees word. ditlln nie in aanmerking geneem nie ..

Die Kommunisme het bt:de gou in botsing urs?t die Christendom gekom en het toe kant gek:ies vir ctie Ate'!sme. Da.a.rom kan die Christelik-na.= sionale o:pvoeder nie a.nders aa-:-· om die Komml;tnisme te verwerp nie.

(d)

Die h.!!9~tl.a:.C1gse LJl>era.li sm~

Nivellering en verdra.a.gsa.a.mheid in die sin van toeskietl:i.khe:i¢1. . teenoor andersdenkendes se opvattinge is die grondmotie:f van die mo= derne Libera.lisme. Da.a.rom is die na.strev-Jing van 1'\l'Sreldvrede die groat

. L12

opvoed.:ingsdoelo ' )

As die mooi klinkende idea.le va.n 'n liggaam soos UNESCO gehoor v-1ord7 ka.n dit maklik die hoorder oortuig dat die L:ibera.lisme die sleu= tel tot , , vrede pp .aa,rde in die mense 'n vtelbehae11 besi t. ].~a.a.r word di t egter met d.i e Bybel vergelyk:, vera.nder die prentjie dre.sties. Dan is da.a.r geen sweem va.n Christelikheid te bespeur nie1 trouens, da.a.r k:a.n ni e op bloot Chri stelike fondament volgens die moderne Libera.li sme gebou word nie, wa.nt da.a,r moet ook. voorsiening gemaak word vir d.ie sta.ndpunte va.n die kommuniste, a.te'!ste en alle a.nder -iste. Gevolglik wordl die geluksa.ligheid op a.arde nog eens op bloot horisontale vla,k. gesoek. Die bop'lmt va.n die driehoek God-mens-medemens word a,:fgebreek: soda.t net die

4°) Pi

storiust

P.

Kaa.rt en kom:pa,s v;;m die opvoeding, p ..

146-147

41)

Ibid.

1 P• 222-223

42) Ibid .. , p ..

259

(15)

-132-mens in al sy sondigheid oorbly. Die Christen tw.yfel vir geen oomblik aan die onaanvaa.rba8.rheid van so 'n o:pvatting nie en. ·Heet vooruit da.t dit op 'n mislukk.ing moet uitloo:p. Dis da.n ook: o:pmerk.lik d.a.t die moderne liberaliste sedert die TvJeede W~reldoorlog nog geen sentimeter o:p die vredespad gevorder het.nie.43)

(e) Die

Ek:s:iistensia.lism~44)

Dis moeilik om .,n a.lgemeen geldende doel vir die opvoeding uit die werk va.n die eksistensie-filosowe a.f te lei. Hulle het min oOJ!' opvoe= ding te se geha.d en het meesal O}) nega.ti ewe wyse die bestB.a.nde orde en

denke gekritiseer sonder om veel :posit:iefs in die plek daaTvt:'l.n te stel. Die Nihilisme yan bv. 1-Tletzsohe illustreer duidelik die ged.a.gte va.n nut• teloosheid en onaanva.a.rba.a.rheid va.n die lewe, soda.t di t im:pli seer da.t · opvoeding tog ook nie die moeite w·erd is nie. As hierdie opva.ttinge kon= sekwent deurgevoer word, moet d:it·.noodwend.ig uitloop op 'n verdoeming van a.lles wat bestaa.n, ook God • .As die mens se le1r1e da.n .onder sulke om=

sta.ndighede moet voortga.a.n7 is. die logiese uiteinde da.t hy homself moet verlos deur selfmoord te ple;:eg •

.As 1n opvoedingsdoel deur die Ek:si s"\;ensiB.li sine geformu;Leer moet word, sa.l di t noodwendi g vir die Christel ik-na.s:i ona.le opvoeder i ets a.a.k:ligs wees. Maar dis :ri:ietem:in besonder nuttig om te sien waa.rop die· denke bui te God ka.n ui tloop. As die bopunt va.n die driehoek a.fgebreek Hord, k.a.n niks a.nders a.s die s1.va.rtga.ll i ge van die Eksi stensi ali sme wa.ar wees.nie. Word dit vergelyk met die hoopvolle boodskap van die Bybel en di.e verlossingsjuigkreet wa.t da.a.rui t opstyg,. is die kontra.s so oor= weldigend da.t die Christen da.aruit die regte weg veel duideliker kan

si en a.s a.nders ..

Da.a.r word 'n groot verskeidenheid doelstellings vir dfe opvoeding aa;ngegee. Ta.lle hierva.n kr:m o:p meer a.s een ma.nier vertolk word. So k.a.n •n hele verskeidenheid doelstellings vir die Christelik-nasionale OJ?= voeder a.a.nneemlik wees.

Die grondgeda.gte is egter da.t a.lle doelstellings dieselfde rigting moet volg. Hierdie eenheidsgedagte word in ta.lle geva.lle gev:ind waa,r 43) Ko era.ntberi gte

v;;~.n

die a.f gel ope 25 j a.ar vertel veel meer va.n konfron=

ta.s:ie, oorloe, botsings, ens .. a.s va.n vredea 44) Pistor:ius, P. Op. cit., pc

268-286

(16)

-133-oor teologiese, wysgerige en a.nder sake basin word.45) Die veelhe:id van doelstellings moet'- da.n gesien: word as 'n verbondenheid tot 1n groot een= heid met 'n eenheidsrigting, nlo om te beweeg na. God we. ·

Volwa.ssenhe_id a.s

opvoedingsd~el

is reeds bespreek.

4

6

)

Dit kan as verwyderde doelstelling in d:i e Chr:i stelike sin opgeva.t ·word, maar di t bring kompli'k-asies meeo Die begrip volwa.ssenheid moet so gewysig word da.t di t 'n bloot relati et>Je begrip lV'ord'., Mense wa.t dan as volwasse aanvaar word, be:rnvloed mek:aa.r in die geva.lle va,n vermaning, eva.ngel:i sering, . opleiding (bv. van studente) ens. Bier heers 'n effens a.nderse gesags-en· roepingsverhol?-ding a.s bvo in. die .geval van onderwyser en. kind, maar in wese is daa.r nog die oorspronklike Godingestelde gesa.g en geroepen.i.= heid.

Hierdie hoofstuk word afgeslu;it met. 'n herhaling van die woordeg DIE DOEL VAN DIE . OPVOEDING IS OM DIE OPVOEDELUTG DOEL:BJmillS EN OPSETLIK TE LEI I BEGIDLEI N.A. GOD TOEo

45)

Lees bvo Dooyeweerd, H. De wijsbegeerte der wetsidee1 Vol I, P•

5

46 )

P.

79-81

hierbo

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De komende jaren zijn cruciaal voor de positie van het CDJA binnen het CDA.. Het afgelopen jaar hebben we geïnvesteerd in

Ik wil mij de komende twee jaar inzetten voor een werkomgeving waar iedereen zich gewaardeerd en aangemoedigd weet en voor een transparant bestuur dat oor en oog heeft voor wat er

Dan klopt je plan nog niet helemaal.. Zet per maand 3 hoofddoelen. Dit zijn je focuspunten voor die maand. Dat maakt je plan overzichtelijker en haalbaarder. Evalueer elke maand en

 Centrum gebieden: voor de binnenstad van Nijkerk is in 2019 de uitvoering van de visie Aantrekkelijk Nijkerk verder vorm gegeven door het nieuwe Platform Binnenstad Nijkerk

Naar verwachting gaan dit jaar ook 50 procent minder Nederlanders op vakantie in eigen land, dat zijn er 12,5 miljoen.. In totaal komen naar verwachting dus 24,5 miljoen minder

Archief Rekenkamer: rekeningen RGP ’s Rijks Geschiedkundige Publicatiën SAHM Streekarchief Hollands Midden (Gouda) SAK Streekarchief Krimpenerwaard SvH Archief Staten van Holland

Op Donderdag 11 Juni ging Quinten (IBL 3) met de fiets naar school, het was bijzonder, want normaal gaat Quinten met de bus naar school, het duurde vijftien minuten om van zijn

Tip: Zoek een artikel dat past bij jouw hashtag(s) en deel dit op Linkedin met een eigen review of jouw mening hierop..