• No results found

is is

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is is"

Copied!
5
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

bestaan nio, maar is, volgens ons beskouing, slegs In aanduiding van die bane waarlangs die ondersoek no. die wese van die mens gestuur moet word.

Enige ondersoek wat slegs die mens in sy werke in o€nskou neem, kan nooit tot die diepste wese van die mens deurdring nie. Dio moes ~undamen­

tele kenmerk van die mens ,soos ons hierbo probeer aantoon het, sy God-gebondollhcid en vanuit hierdie teosentriese standpunt alleen kan die mens volkome verklaar word.

HOOFSTUK 14 DIE SIMBOOL EN DIE SI~rnOLIESE Fu~KSIE

h

Inlciding. In hierdie kritiese bespreking van die simbool en die simboliose ~unksie bepaal ons ons by sy algemene siening mervan en nie hoedat dit van toepassing is in die verskillende kultuursektore nie. Dit gedoen word wanneer ons die kultuursoktore apart bespreok.

Cassirer se simboolboskouing is die oentrum waarom sy hole mens- en

w~reldbeskouine draai. Dit is dio simbolieso ~unksie wat die mens werklik tot mens maak en hom onderskei van die dier; deur sy simboliese funksie word hy in sta~t gestel om 'n eie w~rold met sy orde en sisteem daar te

stel; dit is die simboliese funksie waarin die algemeen-menslike, die noodwendig-monslikoon die identies-menslike aangetref word, nieteonstaande verskille in kultuur en ontwikkeling, by olle volke te olle tyee

By trek In baie duidelike skeidslyn tussen die tekens waarop diere l

reageer en dio simbolo wat monse maak. By sien ook nie die simbool soos

~ns dit sien nie naamlik iets wat in die plek van iets anders kom(Id quod stat pro quo) want dit gaD..n vir hom nie oor die inhoud van die simbool nie. By sien die simbool suiwer funksioneel en deur merdie funksionele hanucling betreo die mens In nuwe dimensie naamlik die van "meaning" en dit "from inside to outside!!. Dit is ook in hierdie struktureelbepaolde funksio dat die simbool universelo toepasbaarheid verkry. Die veranderlik­ heid ell versc.tiliteit van die simbool hct te doen met sy inhoud en nie sy funksie nie; daarom is hierdie voranderlik~eid en versatiliteit nie in stryd met die univorsele toepasbaarheid - wat die struktuur l~ nio, maar tn korrelaat daarvan. Ons het hier tn mooi voorbeeld van hoe Cassirer die genetiese met die transendentole verbind: die inhoud sion hy geneties en die vorm, struktuur en funksie transendentaal. Dit is ook ten slotte kragtens die s~bolioso ftmksio dat die mons hom ol hoe meor losmaak van die natuur- on sintuiglikgebondenheid, want in die skepping van sy oie wOreld timan oonverses with himself!! in al toenemender mate. Die rigting

in die simboolfunksie is no. 'n moor ideele simboliek en suiwer sinvol­ heid. Dit is dus duidolik waarom dio hoogste doel van die mens se lowe solfbovryding is en waarom hicrdie proses langs die weg van selfkennis moot gaan.

~ Die o.ard van die simbool. Soos ons reeds ges~ het, sien Cassirer glad nie die siwbool soos ons dit sien nie. Vir hom is dit 'n funksionele menslike skoDPing, terwyl dit vir ons iets is wat sta~n in die plek van iots anders. Vir hom het die simbool waarde vir sover dit sin en beteke­

85./ nis aan ervaring ••• 1. Sien hoofstuk 4.

(2)

nis aan ervaring gec terwyl diEl docI treffenheid van die simbool vir ons daarin l~ dat dit 'n duidelike voorstelling is van iets wat reeds vir ons sin en betekenis het. In sy ontleding van die gevalle van Helen Keller en Laura Bridgm~~ kom hierdie foutiewe siening duidelik aan die lig. Die ontdekking dat die ;.{oord water, wat sy reeds geleer het, nie maar net 'n teken is wat sao.m met haar ervaring van "later 'n assosiasie vorm nie, MAAR 'N SIMBOOL IS "vAT AAl\f 'N VERSKEIDENlIEID VAN LOSSE ERVARINGS SIN EN BETEKENIS GEE, het, vol gens Cassirer 'n intellektuele rewolusie by hnar tot stand gebring.l Die sirn.boliElse funksie het in aksie getree. Volgenl;l ons analise het iets heoltemal anders plaasgevind. Uit haar losse erva­ rings van watElr het sy alreods 'n begrip gElvorm van wat water is; sy het, met ander woorde uit ha['~r sintuiglike ervarings reE)ds water as 'n identi­ teit wat vir haar sin en betekenis het, gelsoleer - sy het 'n begrip daar­

van gevorm. Saam met hierdie ervarings van water het steeds die teken (woord) water gekom. Dit moes haar geos vorwar het want bier kom iots by wat nie pas by die begrip water nie. 'n Mens kan. besef dat daar blydskap was toe sy die teken van die begrip kon isoleer - toe sy besef dat die teken staan in die plek van water, wys heon na water. Die teken het 'n simbool goword en dio groot ontdekking was dat dinge name het. Die simbool het nie vir haar sin en betekenis in h&~r orvaring gebring nie maar SY RET 'N MIDDEL GEVIND WAARDEUR fIT NA DINGE KON HEEmITS EN DIE SIN EN BETEKEIIIS "VAT DIE DINGE VIR ILAAR HET KON WEEHGEE. Hierdie sin en betekenis l~ in

die dingo self - dit moot net ontdek en blootgele word.llierir. l~ die kar­ dinale verskil tussen ons siening VaT.'. die simbool en die van Cassirer.

Die aard van die simbool l~ dus vir Cassirer in sy funksie van orde­ skepping. Deur rn.iddel van dio simbool skep die mens vir hom 'n €lie w~reld

van sinvolheid en hierdio sinvolheid 16 in die gees van die mens self, Hierteenoor handhaaf ons 'n radikaal teonoorgestelde standpunt. Buite die mens bestaan daar In wOreld wat van die mons onafhanklik is, 'n w6reld met sy eie orde, €lie sin en €lie openbaring. Die mens het voorldurend kon­ tak met hierdie w~reld en deur middel van die simbool kan ~- dit reprodu­ seer op sinvolle wyse on die sin en orde wat hy daarin vind bloot16.

Waar vir Cassirer die aard van die simbool in die beelding 10, l~

dit vir ons in In sekerosin in die afbeelding.

~ Die objektiwiteit van die simbool. Alhoewel die simbool 'n skep-. ping Vrul die menslike gees is, het dit volgens Cassirer, objektiewe on

algemeengeldige bot • Dit l~ nie in die inhoud van die simbool nie, maar in sy stru.ktuur wMrvolgons dit sy fUllksionelo taak kan uitvoer.

Cassiror kan beswa.arlik va:n objektiwiteit in sy simboolbeskouing praat. Objektiwiteit dui heen na 'n objek, na 'n ware siening van die

objek. As die objckt:i,.witeit dan

Ie

in die Diening (strukturele bepaald­ hoid van dio simboo]) en nie in die verhouding van die kennis of insig en die objek nie, is dit 'n foutiewo beklemtoning. !Jie die yroses nie maar die resultaat van die proses is van bolang; of anders gestel, as die mens (die subjek) deur dio simboliese funksie (proses) tot dio ware insig

86./ of kennis van •••••••• 1. Vgl.: E.o.M.,

35.

(3)

of kennis van die objek(objektiwiteit) wil deurdring moot dio klom op die lnnste val en dit 1& buite die mens. As die proses die insig of kennis moet bepa.cl dan bly dit subjekgebonde on kn.n dM.r nie van objektiwitoit gcpro.ct word nie. Die simbool is o.fhc.nklik van clio gogewonhoid of werklik­ heid wat buito die mens 10 en is dit niG tn onnfhanklike konstruksie wat die waarheid of werklikhoid bepo.o.l nie.

h

"Signs and signals"...Qnde,!:skei van die simbool. In sy onderskeiding

va~ bogenoemde kom Cassirer tot In noukeurige bepaling van sy simboolbe­ skouing. Alhoevrel ons gercclelik met Cassirer saamstem dat daar tn wesen­ like verskil tussen die "twee is, kan ons nie al clie gevolgtrekkings waar­ toe hy kom,onderskryf nie. Sommige van die gevolgtrekkings is reeds hier­ bo bespreek en ander worcl later onder ander hoofde bespreek. Wat hier volg is enkel losstaande opmerkings.

As Cassirer stel dat by simbole die funksionele sirkel vergroot word sodat die reaksie op prikkels vertraag word en dat by deur hierdie simbo­ liese funksie tn nuwe wyse gevind het om hom aan te pas, dan verbind by

begrippe wat nie verbind kan word nie. Die simboliese fuw{sie kon nie uit aanpassing ontwikkel nie. Die twee is kwalitat verskillend want aanpas­ sing is In biologiese begrip en simboolvorming tn teoretiese of geestelike funksie. Nog tn implikasie V8..."1 bostaande is dat die mens ten gevolge van

hierdie aanwins nie met die werklikheid in aanraking kan kom nie. Die sim­ bool is volgens ons beskouing juis In middel om met die werklikheid tn dieper kontak te kry; die simbool oorb~ug die kloof tussen die gees van die mens en die werklikheid buite hom - en dit nie net van "inside to out­ side" me. Die teenoorgestelde is ook ''i'aar.

Die simbool is volgens Cassircr, in sekere opsigte nie afhanklik van sintuiglike gegewens

mo.

Hy het in die opsig gelyk dat hoe verder '11.

mens weg beweeg van die sintuiglike no. die teoretiese hoc minder is by

van hulle.afhanklik. As ~ns cgter die simbole op die hoogste vlak - vol­ gens hom - naamlik die suiwer wt1.;enskaplike, noukeurig sou nagaan sou ons vind dat dit altyd tn element van die sintuiglike het of daarvan afgelei is.

In die ondcrskeid wat hy trek tusscn die simbool en die teken is dit duidelik clat die simbool en die simboliese funksie die wesenlike van die mons is. Dit hom tot tn outonome mensopvatting. Die mens is gcnoogsaam in homself, is wotgewer van homself, die doel van sy bestaan l~ in homself, ens. Hierdie humanistiese beskouing is vir ons prinsipicel onaanvaarbaar want volgens ens siening is die mens ansolreonoegsaam r l~ die doel van sy bestaan in .dicns en tot eer van God, is hy aan die wet van God onderworpe, ens.

Alle kultuuraktiwiteite is volgons Casniror simbool. Dit is nio die goval nie. Ons kan met 'n on..kel voorPQcl d vol aan. Die rog en clie ekono­ nrl.o wat kultuuraktiwiteito is, maak gebruik van simbole maar is solf geen simbool nie.

Vir Cassiror is die simbool van meer belang as dit wat by simboliseer. 87./ Die tecnoorgestelde ••••

(4)

Die teenoorgestelde is waar. Die nasie is tog immer hoer as die vlag wat die simbool daarvan is. Die simbool is wesenlik onselfstandig en kan noo:j.t

In doel op homself wees nie, soos Cassirer dit wil, maar is slegs In mid­ dol tot In doel wat hoer as die simbool is.

!h,IIThe world of meaningll Cassirer se simboolbeskouing lei hom tot

verskillende toenstellings of dualismes.

BY

onderskei tussen dier en men~,

tussen tokens en simbole, tussen die fisiese w~reld en die simboliese w~­

reId, tusscn die "world of being" en die "world of meaning". Ons aanvaar ook hierdio dualismes maar op heel ander gronde as wat by dit doen. Soos hy dit stel is die dualismes dikwels valse Ons bepaal ons by die laasge­ noemde want hierin l~ al die ander opgesluit.

In sy mensbeskouing gaan Cassirer van die dogmatiese stelling uit dat menslike kennis uiteraard simboliese kennis is en dat die menslike intellek simbole nodig het om te fungoer. Menslike kennis, dit wil s~ dit wat vir hom betekenis het, is in die simbole vasgela; daarom bcstaan daar in die fisiese w~rold nie simbole nic. By die dior is dear nog geen onder­ skeid tussen "being" en "meaning" nie. By die primitiewe mens bestaan die twee maar hulle is nog nie skerp ondcrskci nie. Hoe hoor die mens egter

ontwikkel hoe sterker word die onderskoid totdat die mens uiteindelik in In suiwere w~reld van "meaning" kan beweeg.

Teenoor hierdie uitgangspunt en beskouing neen ons prinsipieel stand­ punt in. Dio hele kosmos - "being" sowel as "meaning" - is 'n groot een­ heid mot In sameh[~ngende verskeidonheid. Daarom kan die twee nie teenoor mekaar gestel word nie.

Dit is In verlaging van die fi,siese univors om die sin en orde daarin aan die IIlGnsgemaakto simbool onderhowig te stele Dinge hot ook "moaning" en dio "meaning" is ondergeskik aan die "being" en dit kan nie daarteen­ oor st aan nie.

Volgons Cassirer bostaan die teoretiese w~reld in terme van die sim­ bolie8e. Dit is egter nie die geval nie. Waarvan is 'n hipotetiese ver­

onderstelling byvoorbeold 'n simbool? Om nog 'n voorbeeld te noem: Cas­ sirer s~ dat die sedelike nie gegee is nie maar steeds in wording is. Dit is nie die geval nie want beide is waar; dit is gegee en dit is in wording. Die wording kan in die simboliese funksie la, maar die prinsipielo is

godgegewe en nie die produk van die mens se simboliese skepping nie. Die­ selfde geld mutatis mutandis ook vir die ander kultuursektore. Die "mean­ ing" Ie dus nie net opgesluit in die simbool nie en kan sy dualisme dus hier ook nie opga['.ll nie.

~. pie simboliese funksie as antvlOord op die vraag :

wic

is die mens? Die filosofio van die simboliese vorme gaan van die veronderstelling uit dat 'n oIIlskrywing van die aard van die wese van die mens funksioneel moet woes en nie subs'bansieel kan wees nie. Hierdie dualisme tucsen substansie en funksie is te eng. In worklikheid is dit nie 'n dualisme nie maar 'n vooldeling. Beide substansie en funksie moet in ag geneem word om 'n ver­ klaring te vind vir die weSe van die mens. vlaar by hom ook beperk tot 'n funksionele analise kom by werklik nie ver nie. Na baie ontleding vind

(5)

88

by die kenmerkende van die mens in die funksionele wat in werklikheid nie veel

se

nie.

'n Ander stelling wat hy maak is dat 'n anaJ.ise van die funda.m.entel~

struktuur van die menslike aktiwiteite ons in staat stel om hierdie akti­ witeite as 'n organiese geheel te sien.

'n Analise van die struktuur van die menslike aktiwiteite is nog nie 'n analise van die mens self nie; daarom kan 'n anaJ.ise van al die ver­ skil1ende menslike aktiwiteite (kultuursektore) nooit die mens as organie­ se eenheid verklaar nie. Hierdie kultuursektore is die resultaat van die aktiwiteite van die mens en nie sy same£tellende dele nie.

Die band,stel hy verder, wat hierdie verskillende kultuuraktiwiteite saa.m.bind is 'n vinl.culum functionaJ.e. In aJ. hierdie akthliteite moet ons die gemeenskaplike oorsprong opspoor en hierin die eenheid van die mens soek. Daar is egter 'n dieper eenheid in die mens en ook in sy verskillen­ de kultuurskeppinge as die onderlinge verbondenheid wat in sy simboliese funksie gegee is. As Cassirer dus die mens en sy eenheid prinsipieel van­ uit simboolvorming wi]. verklaar neem by 'n gedeelte vir die geheel aan

(pars pro toto).

In 'n filosofiese sintose v~~ die mens moet gesoek word na In eenheid van handeling en 'n eenheid in die proses van slcepping. Die gevolge van die handeling en die produkte van die skepping is te veelvoudig in die verskillende kultuursektore. "In the boundless multiplicity and variety of mythical images, of religious dogmas, of linguistic forms, of works of art, philosophic thought reveals the unity of a general function by which aJ.l these creations are held together. !\l

Om die wesenlike VWL die mens te soek in so In aJ.gemene funksie kan

ons nie bevredig nie. Dit is s6 aJ.gemeen omdat dit so In groot verskei­ denheid moet dek, dat daar nie veel gesd word nio. By probeer om hierdie moeilikheid te omseil deur die funksie to omskrywe as die funksie tot selfbevryding. Al sou ons hierdie algemene fll.nksie toegee, het Cassirer tog nie tot die wesenlike van die mens dourgedring nie. Daar is nog ander en belangriker funksies wat die mens sy menswees moet vervul soos reeds merbo uiteengesit. Dit is In miskenning van die wese van mens om in

'n mensverklaring rekening te hou met sy geskapenheid na die beold van God, met sy sondoval en sondegebondenheid, met sy wesenlike onself­ standigheid en afhanklikheid van God, ens.nie. (sien eie'mensbesk,O'u:iWg hierbo) •

HOOFSTUK 15 DIE HENS EN SY KULTUUR : DIE KULTUURSEKTORE

~ Mite en Godsdiens. In sy ontleding van mite en godsdiens probeer Cassirer aantoon dat hi.erdie maar net 'n ander terrein is waarop die mens dour middel van sy simboliese fur~sie tot selfkennis en selfbevryding kom. In 'n oortuig~hde en hoogs wetenskaplike ontleding probeer by aantoon hoe­ dat die mens ook in sy godsdiens hom geleidelik losgemaak het van natuur­ gebondenheid en ontwikkel het tot die vryheid van selfbepaling in die ver­ wesenliking van die hoogste ideaaJ.. Hierdie ontwikkeling word aangodui

89./ dour die simbole •••••

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Weens onvermydelike omstan- dighede kon ek nie na Utrecht gaan om onder prof. Ek is veel dank verskuldig aan

rechtspersoon en niet met de feitelijke beroepsbeoefenaar in dienst is van die rechtspersoon, en ook bij de maatschap is het uitgangspunt dat de overeenkomst gesloten wordt met

wat reeds jare in die Suid- Afrikaanse Vak- en Arbeidsraad woed tussen die linksgesindes en die regsgesindes oor die raad sc beleid ten aansien van Kom- muniste

Deze sociale vergelijkingen maken op dit moment geen onderdeel uit van de meeste indicatoren die zich richten op geluk en welzijn, maar dat is volgens Fleurbaey gemakkelijk te

[r]

This study investigates how different stakeholders in the governance structure of Rabobank Zaanstreek (a local cooperative bank in the Netherlands) talk about restoring trust in

Er zal onderzocht worden in hoeverre er verschillen zijn tussen de kinderen en jongeren met en zonder verstandelijke beperking die seksueel misbruikt zijn met betrekking tot:

In order for employees to experience high physical and mental energy and high levels of enthusiasm, pride, and challenge in their work to attain work goals, the