• No results found

. DIE DIGTER TOTIUS SY

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share ". DIE DIGTER TOTIUS SY"

Copied!
7
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)
(2)

.

DIE DIGTER TOTIUS

SY

BETEKENIS VIR DIE AFRIKAANSE LETTERKUNDE

DEUR

C

.

M

.

VAN DEN. HEEVER.

J.

L

.

VAN SCHAIK,

BEPK .. PRETORIA

1932.

(3)

Ander werke van dieselfde skrywer

i

Stemmingsure (gedigte).

Op die plaas (twede verbeterde druk).

Langs die Grootpad (twede druk)

.

Die Nuwe Boord (gedigte; bekroon met

Hertzog-prys)

twede druk.

Droogte (twede druk}

.

Deining (gedigte)

.

(4)

-..

Ander werke van dieselfde skrywer

i

Stemmingsure (gedigte).

Op die plaas (twede verbeterde druk)

.

Langs die Grootpad (twede druk)

.

Die Nuwe Boord (gedigte

;

bekroon met

Hertzog-prys)

twede druk

.

Droogte (twede druk).

Deining (gedigte).

Simson (kortverhale ).

(5)

I

N

HOUD.

VOORWOORD.

HOOFSTUK I. lnleiding.

HOOFSTUK II. Lewensagtergrond en eerste pogings.

HOOFSTUK III. By die Monument.

HOOFSTUK IV. Verse van Potgieter's Trek.

HOOFSTUK V. Wilgerboombogies.

HOOFSTUK VI. Rachel.

HOOFSTUK VII.

Trekkerswee-HOOFSTUK VIII. Ander Gedigte.;

HOOFSTUK

IX

.

Psalmberymings:

HOOFSTUK X. Invloede en taal-evolusie.

HOOFSTUK XI. Besluit.

(6)

·.-'

VOORWOORD.

Hoe moeilik my taak was by die skrywe van hierdie proefskrif, sal elkeen besef wat al probeer bet om objektief te staan teenoor 'n nog lewende digter. Die onderwerp bet my egter aangetrek, veral omdat ek daarvan oortuig is dat 'n digter soos Totius veel meer aandag verdien as wat tot dusver aan horn gegee is. Weens onvermydelike omstan-dighede kon ek nie na Utrecht gaan om onder prof. C. G. H. de Vooys

te

promoveer nie. Graag wil ek horn nou bedank vir sy vriendelike belangstelling in my studie en die hulp wat hy my na die doktorale eksamen met my proefskrif gegee het. Ek is veel dank verskuldig aan prof. D. F. Malherbe. Ons lang gesprekke oor digkuns in die algemeen en oor die werk van Totius in die besonder het vir my veel lig gebring. Dit was vir my 'n groot voorreg om soveel hulp te ontvang van iemand wat soos weinig antler cleurgedring het in Totius se werk. Vir waardevolle opmerkings wat ek ontvang bet van prof. S. P. E. Boshoff, prof. G. Dekker en antler my opregte dank.

Ek hoop dat hierdie werk iets sal hydra om die digter Totius beter te laat begryp en waardeer.

Grey - Universiteitskollege, Bloemfontein.

(7)

Gij bad op eenen berg alleen, en .... Jesu, ik en vind er geen

waar 'k hoog genoeg kan klimmen

om U alleen te vinnen:

de wereld wilt mij achterna,

alwaar ik ga

of sta of ooit mijn oogen sla; en arm als ik en is er geen,

geen een,

die nood hebbe en niet klagen kan;

die honger, en niet vragen kan;

die pyne, en niet gewagen kan

hoe zeer bet doet I

o Leert mij, armen dwaas, hoe dat

GUIDO GEZELLE.

0 Wilgerboom,

beeld van my skuld I

So naak en uitgetoe

is ook my siel,

verarmoed en

so diep terneergeboe I

Maar tog is jy,

so kaal en in jou groue bedeldrag,

gelyk'nis van 'n stil geloof

en immer hopend wag.

TOTIUS. ik bidden moet !

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

7/8 Economische mogelijkheden en financiële problemen van Groot-Amsterdam, door Mr. Brautigam 247 7/8 Het agglomeratiebestuur, haar verhouding tot de

Christelijke democratie in twee continenten, door K. Onderwerpen betreffende onderwijs en kultuur

Wil je graag eens een topmatch in het damesvoetbal bijwonen en komen supporteren voor onze topsporters Zenia Mertens, Sari Kees en Inara Bouker?. Op zaterdag 14 april

PBZ zal eerst uitzoeken hoeveel grond er benodigd is en aan welke eigenschappen deze moeten voldoen, voordat DLG kan bepalen hoeveel geschikte grond er beschikbaar is..

[r]

Daarnaast zal alcoholverstrek- king met een buitentap of horeca- punt op de openbare weg tijdens en na een EK wedstrijd niet toegestaan worden en gelden voor het ophangen

Petersburg

Dodelijk in de 16 schiet hij ze er vanuit alle hoeken in bij zijn club Schalke 04, en ook bij Oranje doet hij uitdrukkelijk van zich spreken door al 31 doelpunten te hebben ge-