• No results found

A. TOESTAi'IDE ONDER DIE VROEg BESETTINGSMAGTE.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "A. TOESTAi'IDE ONDER DIE VROEg BESETTINGSMAGTE. "

Copied!
13
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK II

DIE TYDPERK ONDEh IVIILITeRE BEWIND.

A. TOESTAi'IDE ONDER DIE VROEg BESETTINGSMAGTE.

Die japr 1915 het vir die Duitse koloniste in Suidwes- Afrika alles behalwe rooskleurig begin. Sedert April 1914 was die gebied in oorlog met die Unie van Suid-Afrika. Na die slag van Gibeon het die hele Suide in die hande van Uniemagte geval en kon kinders uit daardie geweste nie skool bywoon in Windhoek e. n Strawwe griepepidemie in Maart 1915 het verder daartoe bygedra dat die skool gesluit moes word. Tot op hierdie datum kon en noemenswaardige onderrig ee word nie, want die Duitse onderwysers is weens die oorlog ook betrek. Op 12 Mei 1915 het generaal Louis Botha Windhoek beset en onder andere Oberlehrer Zedlitz ook geinterneer.(l)

Die oorlog tussen Duitse en Unie-troepe is beeindig met die oorgawe by Khorab op 9 Julie 1915. Krygswet is gepro- klameer en daarmee is die Duitse siviele administrasie be- eindig.(2) Verrassenderwys is die geinterneerde onderwy- sers kort daarna vrygelaat om aan te gaan met opvoedings- werk. Voorlopig het die besettingsmagte hulle glad nie met skoolsake bemoei nie. Die bestaande skole is regstreeks onder beheer van Regierungsrat Kastl, die laaste Duitse sekretaris van Suidwes-Afrika, geplaas.(3)

(l) FUnfzig Jahre Hohre Privat Schule Windhuk, p.l4.

(2) (a) Proklamasie Nro 5 van 1915.

(b) Seitz: Th., SUd-Afrika im Weltkri , p.5l-53.

(3) Jubileumblad van die Orban Laerskool, p.l8.

(2)

Die posisie het egtcr spoedig veronder, \7nnt in 1916 vrord die Ronlsohule so gebou in Leutweinotraot opge§is

vir 'n Engolso staatskool. Gelukki~ was 'n pasvoltooide meisieskoshuis van die Windhoekse Bozirksverband in die 20st0 Allee beskikbnar en kon die Duitse kinders met skoolameubelment on lecrmiddols binno 'n dag oortrek, sander 'n onderbrcking vun hul v,rerksaamhede. (l)

Hoevrel Seitz bm:eer dat die Dui tse skole gedurende die besettingstyd nie not behou is nie, mac..r ook m:msien- lik uitgebrei is ~ 2 ) val di t in die lig van vers lcillende problema te bet~yfel. In Luderitz bv. was die skoal vir ongeveer 'n jaar gesluit, vmnt die hele dorpie is ontruim en na die oorgmw moes die skoolp:obou, Hat deur die

artillorie bonut is, cars ueer vir skooldooleindes ingerig

\lOrd. ( 3 ) Oor heel die lnud ',rc~s dm:.r t.;obrek nan geld, noodaaakliko leermiddo lB en handbool{e. Die onderrig in Chemie en Pisika ic; in die Realschule so gokortrliek dot toestemroing later verkry moes r10rd om chcmikaliee uit die vroeere Duitse Baktcriologiese Instituut te Gammams te neem. ( 4 ) Aangesien clie getal van die Dui tse onderrvysers nie meer ui t Dui tsland aangevul l:on word nie, is die be- hoefte deeglik gcvoel en ten ei?"l.de leerkragte te bespaar, het die Realschule na vele heen en v-teer trek op soek na

(1) Funfzig Jahre Hohere Privat Schule, p.l5.

(2) S~itz: Th., Sud-Afrika im Weltkriege, p.50.

(3) Funi"zig Jo.hre Deutsche Solm.lo Ludcritzbucht, p.l3.

(4) Die Deutsche Hohere Privatschule, Windhoek, Heft 3,

September, 1963, p.l5.

(3)

akkomodasic, weer met die Volksschule onder een dak verenig met Prof. Ghries as hoof.(l)

Teen die einde van 1918 het •n tweede griepepidemie •n

onderbrcking vcroorsaak toe die skool op 17 Oktober moes sluit en die

11

Einjahrigenexamen" dientengevolge verval het~)

Uit die voorafgaandG is dit duidelik dat diG Duitse skoolwese onder die vroee besettingstyd taamlik ongehinderd kon voortgaan sonder inmenging van die besettingsmagte.

Dit is egter gekortwiek deur die normale probleme wat die gevolge van die hcersende oorlog of plaaslikc omstandig- hedG was, behalwe waar geboue opgeeis is ten cinde die besettingsmoondheid se eie skoolstelsel te ontwikkel.

Die ondcrwysers is deur die Duitse Ryksregering besoldig en die fondse vir die onderhoud van die skoolwese is langs di- plomatieke kanale deur die Amerikaanse ges2nt aangestuur~3)

B, IMPLIKASIES VAN DIE VREDE VAN VERSAILLES.

By die Verdrag van Versailles, 28 Junie 1919, is oor die staatkundige posisie van Suidwes-Afrika besluit.

Kragtens art. 119 het Duitsland formecl afstand gedoen van al haar oorscse besittings, insluitnd6 Suidwes-Afrika,

ten gunste van die Geallieerd6 en Geassosieerde Moondhed6~4)

(l) FUnfzig Jahre Hohere Private Schule, p.l6.

(2) Ibid., p.l5.

(3) Verslag van die Kommissie i.s., R6gte V2ill Du.its- sprekcndes in Suidwes-Afrika., p.22.

(4) Ibid., p.4.

(4)

Die gobicd is as 'n mandant onder tocsig van die Suid- Afriknc.;_nsc Administro..sie geplnns, vo lgc11s nrtike l 2 van die Deklnro..sic vun die Volkcbond, gednteer 17 Desembcr

1920~ 1 )

Artikel 122 van die Vrcdesvcrdrctg het die Mtandatnris die reg gcgec om die Duitso onderdana df to repatrieer df to 1nat b1y ondol~ die voorunnrcl.os unt hy voorskryf.

Kragtons hierdio bevocgdheid het die Unicrcgering godurende 1919 en 1920 'n totanl van 6374 Duitsc ondordane, vmarvnn 1433 vryui1ligGrs uc.s, na Duitslo..nd gcrepatricor. ( 2 )

Daardeur is die Duitsc bcvo1king mGt on~evccr die holfte

vermind.er~ 3 )

Hierdio stap hot diG Duitsc stole Slro..ar getrcf.

'i7nnr die Deutsche Rea1schule VTindhock in 1919 met 130

1ecrlinge begin hot, hot die getal spoedig godnnl tcl70~ 4 )

Oo k in Luderi tz rreerspieel die ln tore 100 teo no or die r.nn- vanklikc 146 die gcvolgc van die beslissing. ( 5 ) In Wind- hoek word in Augustus 1919 die eerste Schulverein gestig met toestcmming van die besettingsowerheid. Hierdie stap nord oral in die land opgevolg om te vorscker dat, na die

vortrek van Kastl, Hnt ook gerepatriccr sou uord, dnar 1ig-

(1) The Lm7s of South Vlost Africa 1915-1922, Part 1: Acts of the League of Nations, p.1.

(2) Vcrslag van die Komr.lissie i.s.Rcc;te van Duitssprekcndes in Suiduos-J:,frika, p. 5.

(3) Jnarsvcrslag van Suidwes-icfrit:G:. - Administrasie, 19399 p.14-.

(4) Hohcro Privs.t Schule 1!indhoelc, Heft 3, September 1963, p.l5.

(5) Funfzig Jahre Deutsche Schu1e Luderitzbucht, p.l3.

(5)

game sou WGGS wat e bestuur van die skole op hulle kon necm. Voor sy vert laat Kastl gcnoeg fondse agter om

die Dui tse skole tot 31 Maart 1920 te finansieer. (l) C. STAPPE TOT OORNAIIIE VAN DUITSE SKOLE.

Die nuwc Mandaatadministrasie spoedig bewys dat die aanvanklikc beleid van e-inmenging di6 Duitse skoolwesc nie sou voortduur e. In opdrag van Adminis- trateur Gorges word op 23 Descmber 1919 TI omsendbrief ui t stuur wat bekcmd maa.k dat die regering van voorneme is om die eertydse Duitse skolc en koshuise op 1 April 1920 oor te necm.( 2 )

Van daardie datum af sou by die onderrig met een les per dag of Hollands uf Engels begin word in St. I. Die beleid sou jaerliks ook vir diG daaropvolgende standerds uitgebrei word tot en met St. 4. Van St. 5 af,

d.w.s. in 1924 9 sou Duits sl as tweede taal onderrig word, en die voertaal SOU ~f Hollands of Engels wees na gelang van die keuse deur die ouer reeds in St. I. gedoeA~)

In •n onderhoud met die hoof van die Realschule te6n die einde van Desember 1919, het e Organiserende Inspek- teur van skolc, meneer H.G. Lewi~, die hele po

volg verduidelik:-(4)

e soos

1. Die eertydse skol6 en koshuise sou op 1 April 1920 deur die Staat oorgene0m word.

(1) Verslag van die Kommissie i.s. Regte van Duits-

sprekende~ in Suidwcs-Afrika, p~22.

(2) d., p.22, 23.

(3) Rapport van die Administrateur voor het jaar 1919, p.7.

(4) Landes Z tung, Nr.2 gedateer 6 Januarie 1920.

(6)

2. Alle ondernyscrs \7at voorlwen ill rcgeringsdicns vms, sou gerepa tricer \lord.

3. Ondcrnysers 1mt nie in rcc;erin(3;sdic~ls \JC\.S nio, kon op hulle uie vel'soc!: in die stcco.tsdicll.S opc;cnccm nor·d.

4. Plansvervangcrs vir uittredcndc ondenJysors sou nic me er in Dui tsland nic, maar I.'C 1 ir.. die Unie

van Suid-Afril>::o. gem:n:f uord.

5. Plaasvcrvffi~gers sou duur dio sta~t voorsien word, sodat geen onderbrcLine sou plansvind nie.

6. Die pensioenskema sou dour die staat oorgeneem 110rd.

7. Salarissc sou in oorcensternming noes met diG in

Tra~').s vaal; , 'n c;ebicdstoc lae is bykoncnd. Fa vyf jaar sou ondernyscrs goregtig noes op vakansie- verlof vm.t ook in DuitsL:md deurgebring mag nord.

8. Op plase en dorpics mag Duitse privaatskolc opge- rig \lord. Hicrmec sou die staat hom nie bemoei nie, maar ccen staatsondcrsteuning sou aan

sodanige skolc gegec nord nic.

g. Ouers uat hulle ld;1dors vir oplcidi:nc; no. Duitsland nou stuur, kon dit doun sander dat cnigo struikel- blokl::e in hulle Hog gcle sou ,,-fOrd of in die vnn hulle kindcrs by eventuele terugkeer.

10. Die persone c 1 in koshuise uat oorgencGin \Jord, sou Duits bly.

11. Bogenoemde bcsluite is die resultaat van ondor- handclinge tusscn die Ad1;1inistrateur en eeneraal Smuts, Eerste Minister van die Unie, en moes as finaal beskou 110rd.

Op hiurdie stadium Has die Duitse bcvolking \/cens repa-

(7)

triasie baie verswak. Voorts het inflasie in Duitsland na die vrede en devaluasie van die Duitse Mark, die plaas-

like bevolking aansienlike geldelike verliese laat ly en

·n ernstige bedreiging vir die voortbestaan van die Dui tse sko- le geword. Die owerheid het gehoop dat, ten gevolge van die ekonomiese druk, die Duitsers van die staatskole gebruik sou maak, (l) en Administrateur Gorges het die bepalings

andersyds gesien as

11

in opmerkel.ike tegenstelling met die gestrenge en onsimpatieke behandeling van emigranten van uit die Unie naar dit land en van oorspronkelike Afrikaner Settelaars onder het voormalig Goevernement.

De Duitse taa.l was het enige medium dat in iedere skool moest worden erkend en in iedere standaard, en de geringe

konsessies die later aan de Afrikaner bevolking in het zuiden van het Protektoraat werden verleend, werden met afgunst gegeven en waren in werkelikheid beuzelachtig".

Enige Afrikaner wat hom hier wou vestig, moes, alvorens hy grond in besi t kon neem, •n verklaring onderteken dat hy bereid was om sy kinders as Duitsers op te voed.( 2 )

D. REAKSIE TEEN AANGEKONDIGDE BESLUITE.

Dat daar beroering veroorsaak is, ly geen twyfel nie.

Toe die Windhoekse Schulverein op 9 Januarie 1920 ver- gader, was die vernaamste punt op die sakelys "ob der

(l) VanWyk~ J.T., Aspekte van Onderwysontwikkeling in Suidwes-Afrika, 1915-60, p.6,7.

(2) Rapport van de Ailininistrateur voor het jaar 1919, p.8.

(8)

Verein 1eiter bestchen odor sich auflBsen solle.''(l) Die 50 lode toernmord bes lui t ec;ter eenparig om, met die ooc::: op die moont kG stigting van privaatskole,

voort te besto..o.n• Verder vord die stigt van 'n

Zentralverband ~Ln alle Schulvereine oor die land in die vooruitsig gestel. (2)

Op 14 Januarie 1920 vert:;ader nfceva::crdigdeo van Schulvere oor die land in Hindhock en besluit een-

parig om, teruille van c;cmeenslmplike optrcde, 'n scntrnle liggaam, bckend ns d

11

Lc.ndesverband dar

Schu1vere n, te stig. ('3)

utschen

Dit is duidclik dat die byeentoms dio posisie baie goed op som en besef hot~ '

1

dass DurchfUhrung dieser Bestil7lJ11Ungcn den schnellcm 'rod des duutschen Schulv!Csens bedeutot hntteil. ( 4 ) rcon 0 to vers0 r 11 dass boi cll0r Loyalitfft gegen die neue ltegiorung, unsore Juc;ond ihrem Deutsch tum untcr allen Umstanden ( zu) erlml ten und in dar Erreichunc; dioscs iheles sich durch nichts

machen zu lassen, n y.;ord die vo lccnde bee lui te gene em: ( 5 ) (a) Schulveroine moes bly voortbestaan.

(b) Die orrerheid so.l vorsoek Hord om die Landes- verbnnd as diu mondstuk van d Duitse ouers in Suidues-Afrilm te arleen.

(1) Landes Zeitung, Nr.4 van 10 Januarie 1920.

(2) Ib .,Nr.4 van 10 Januario 1920.

(3) Ibid., Nr.6 van 15 Januarie 1920.

(4) Hb11ere vatschu1e Y/inc1hoolc, Heft 3, Sept. 1963, p.16.

(5) Landes Zoitung, 1Tr.6 van 15 Januario 1920.

(9)

(c) Dc.nr snl beS\rnnr nc.ngetcl:cn \tord by die orrer- heid teen die beslui t o:r:1 binne vier jaar die Duitse skolc tot Hollnnds/Engclse skole om te sl\:ep met Duits as vreemde tanl.

(d) Indien die protcs nie slnnt; nie, sou onmiddel- lik sovcel privntc skole moontlik, en 11elisvmnr in die eerste plck Volksschulen (Lncrskole), oc lfs op die kleinotc ple l~tdcs ~ cestig \lord.

'n Ontledinc van die finonsiUle posisie hot onn die lie; gebring dat dn:_1r nog gcmoe~ c;cld

1

.ros om die okole vir

'n verderc oes mnandc tc drao

1

1!. Veldtog sou onmiddellik van st::cpel i~estnur uord ora in SuidHcs-Afrilm en in Duits- land noc fondsc in tc samcl dour middel van lotcrye, basaars, ens.

Die Landesverbru~d het dndelik 'n protesskrif opgestcl teen die bcs lui t nat gcmik rms op ildie Vernichtung des Dcutschturas unscrer deutschen Jugcnd

1; .

Hicrdie protes-

skrif Wls in dric tnle bcolcikbactr, nl., Dui ts, Hollands en Afrikar:ms, en c kscmp lure daarvan is oorhandig aan Sir Hovmrd Gorges, die Administro.teur van Suid'.res-Afrika, r.iajoor Herbst van Hindhoelc, t;enerno..l J .0. Smuts, Eerste Minister ve.n die Unic van Suid-Afrilm en lode van die

parlement te Knapstad. Dcur bcmiddeling van die Suitscrsc Konsul \lord dit ook gestuur nan die Permnnente Nnndantkom-

missic en vryeestel r:tr:m nlle l:..fril':aanse en Engelse koernnte~l)

As vertcenr~oordigcrs vcm dio ouers het die Zentrnl- verbnnd besrraar ~emnuk teen die booluite om Duits as Hoedertanlondcrrig bo die vierde standerd af te skaf en

(1) Ibid., Nr.8, van 20 Jo.nuarie 1920 ..

(10)

plans vervcmgondo onderuysers iYJ die Unie ir1 plans van in Dui ts L::md to Herf. (l) hullc het hulle berocp op Artikel 2 van die Deklarnsic V['.l1 die Vollccbond godateer

17 Dosombcr 1920, vat lui (2)

11 Tho r:Iandatory Sh[1ll prOLlOte to the utnost the material nnd moral uoll-being and tho social pro- e;ress of the inhabitcnts of the territory to tho present Hand.c.te;

1

Vergelykendcr\Jys is dio posisic vnn die Duitse skolo in Polo nnngohnnl, Ymar ten spytc van die fei t dat die Poolse rogcring nlle !coste vir die slcolo moos dra

11

alle

onderri.:; in die Duitse tanl en deur Duitse ondervysers gegoe Dord, wat hul opleiding aan Duitse univorsiteite ontvang hetno As dit die belcid in afe;eskeio Duitso go- biede is, kon di t so vee 1 te moor ver-,mc; rrord in Iirandaat- gobiodo rraar die ondors lccie nasionali tci to rc1instens kul tu- reel dicsclfde rcgte moos h~e ( 3 )

Die Landesvcrban( hot betleotoon dnt hullo nie teen oornnme van die skole dour die stnat rras nie, ook nie

teen die uitbroiding vcm Engelse en Hollnndse onderrig nie.

11

Intoendool is hulle vo..n die noodl-:endigheid oortuig dat

( 1) Ibid.

(2)(a) Goldblatt: ndve I., The hlandntod Territory of South West Africa in relation to the United Nations, Pa5o

(b) Landes Zeitung, Nr.8: 20.1.1920: nUir verweisen auf die im Friodensvcrtragvorgesehenen Bestim- mungen zum Schutze nationaler IHndcrhoi ten in den von Deutscl1land abgctrennton Gcbioten".

(3) Ibid.

(11)

die Duitsc kindors mm die cindc vcm hul skoolloopbc:me Engels en Hollands noet behcers sodat hulle gclyl~Tanrdige

Suid-Afriknm1oc burc:;crs kon uecs no ( 1 ) Rullo pleit cgtcr vir die behoud van moedertnc:~londcrrig ann hullo kindors, die m1 tuurli kc rec van c ll:e ouer. Sanmgevat kom die

. 1 . ( 2)

e1se 11orop neer:-

(a) Die nedium vun ondcrrig in alle klnsse moos Duits

\Ices, behnlDe by die onderrig vnn vukke soos Engels en Hollands.

(b) Uittrcdendo ondc~\Iysers moos hoofsnnklik uit Duits- land vcrvo.ng \lord, totdat Suid-Afril:n sy cie Duitse oplcidingssentrur11 het.

(c) Die onderrig vcm die vrccmde to.al moos tot die vierde slwoljnnr, of op die vroegstc, die bcc;in van die derde s koolj nar ~ ui tgestol '.Wrd.

Elke party in die hole aangclccnthcid het nou oy saalc gesteL Die Duitscrs het goen geleenthcid onbenut gclaat on mondeling of skriftclik te getuig nie. 'n Afvaardiging van "Vcrbandc der Vcruertungsvc:cciHigungenn haal dit op in 'n onderhoud met Ceneranl Smuts op

19 Jo.nuarie 1920.( 3 ) Die Landes Zoitung antvoord op 'n artikel in Sud\test - Suiduest van 2G Januarie 1920 onder die opskrif

11

Dcutochlands Jugcnd am Scheide\Jcgen: nunsere deutschc Jugcnd uirc1 auf' dr.n,1sclben gerr;,den Wage ihrer

(1) Ibid.

( 2) Ibid.

(3) Ibid., Nr.ll van 27 Jc:_muarie 1920e

(12)

deutschen :t::rz wciter schrE:.:t.ten 'Hie bisher.

I~et '<Va2rclerln{; '.;ord ook vervvys na

11

Volk:stem"

9

r:10ndstulc

9

De tt1GllillG d.at Dents .saam met En~.:;els en Hollands ;elyk . .; ling belloort "tG Liet. ( 2)

Die vr::ri::>

dour .J.:ls& Hot11 ln :..r::: L::.ncles Z8 it 7 ::.'ebruo.l~ie 1920.

lioet nie as toevc i:-:; "Jeskou word di t 'Nas •n doel- bewuste o Toen tot

'

- Duitsers om ~n die stryd om d b;:;houcl van ·n v o

E. GJVCLG-3 V:J'{ .,....

JJ- .;._;

·,.- ,

cydic te staan

R~~.l~I-::3 IE .

Voorlo) het 1e houcliLB van d

( 3)

Duitse bevolking loed om die oorname v~.n diG skole en

huL~e tot 30 J 1920, of selfs ter, uit te stel.

Verder is die rc :3ie van d e onder':vys ers, JJ.ef. ( 4)

en in diG van ie r!as ionale

Party die saak tor r:.obring. ( 5)

Intussen wets D .;Ll'tsc-;; skole iva~takole en die onderwysers "'-G ur dia Schulvere

( 1) ( 2 ) ( 3) ( 4) ( 5 )

Ibid., Nr. 13 v.n 31 Janua:.:-·ie 1J20.

Ibid.

Ibid., Nr. 44 v~n 13 A,ril 1920.

Ibid.,

stel 7 vrae aan • 2 8 v::;.n ~eneraal 30 ; :a3..rt

1920~­

~ .. :iuts.

(13)

Dreigende gevaar m.1s die rcgerin:::; oc nanoprnnk op n11e geboue. Op die 1c.ng duur sou di t onmoont1ik \lees om die

L.

kostc vir nmrc o 1-:::o 1e, lcoshuise, 1ecrmidde 1s en bes o 1diging vc.n onderHysers op die skoucrs van die Duitse bevolking te 1~.( 1 ) Dog die Lnndcsverbnnd het by hul vorige besluite gcb1y en op die sittinc tc Omnruru van 18 tot 20 llei 1920 doe1bc\lus voortgcgacm met rce1incs CLsof c~ic privnntskole sou b1y voortbastnan. Die skoo1kn1cndcr io opgestel en onder\lyscrs so sa1nrisso bepna1. ( 2

) Op Ludcritz (6 I.1ei 1920) en op Y!indhoek (8 Mci 1S20) \lOrd oor\Teeg om net een Hco.1schu1e te he en die stnr~dplo.as na Srml~opmund te verskuif. ( 3 )

Verder b1yk dit d8t die lll6,000 \JO.t Kastl by die

Bodenbo.nl: ge 1o.nt het, nic Beer do.o.r is nie. lTou moet die Dui tsero die vo1donge feit onder die oc sicn Ofll des on-

dm1lcs, terni11e van hu11c sank, middele ui t eie sale en van oors ce te vind. r:flelegro.fies \!Ord lo. ter Rl6, 000 van Dui ts- land oorgedro.. Die idee om anntee1vce dnarmce te koop, vind nie byva1 nie. Trouens, dnnr \rord geredeneer dnt 1iefs sander hierdie steun klnnrgekom moet word, sodat die Dui tse pub1ielc steeds bmms lean b1y vnn eie offers vir hu1 sn[tl:. In die rroordc van professor Ghrios moes di t vool"to..an r;cos; 1 "7ir ',Jo11en und rrir konnen 11 ~ 4 )

( 1) Hoherc Pri vat Schu1c \!ind.hoe k, Heft 3, SeptcLlber 1963, p.l6.

(2) Lnndl]s Zeitunc, Hr.61 vo.n 22 Hei 1920.

( 3) Ibid.,, Hr. 54 van 6 Llei 1920 en e Iliei 19208

(4) Ibid., Nr.61 Villl. 22 Mei 1920.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Durch eine südöstlich-nordwestlich verlaufende Niederung von dem geschlossenen Decksandgebiet getrennt, konnte sich noch ein niedriger Decksandrücken bilden, der etwas westlich

Aus dem letzteren Grabchen, das in Zusammenhang gebracht worden ist mit der Drei- pfostenreihe, die als Gebaude 34 erörtert wurde, stammen einige Scherben, deren jüngste Rössener

Die Ware der Chamer Gruppe in Hienheim ist in der Regel stark gemagert (mit Körnern und Broeken bis zu einer GröBe von 8 mm). Zur Beschreibung der Magerung dieses Repertoires

Die adjunkrade word weer saamgebind in 1 n sentrale ondorwysraad vir die hele kolonie, wat bestaan uit; varteenwoorcligers van die adjunkrade en van die kerk

Die onaerwysre~lings was nou duideliker.. Reaksie teen die kerklike beheer oor die onderwys. Van der Hoff en onderwyser Spruyt en Van der Linden betrokke was,

skoolkommissie afgeskef moes word , sodat die skool onder die alleenbeheer van die kerklike skoolkommissie sou wees. Algemene ondersteuning vir die skool, wat

Ook my opregte dank aan die argivarisse en personeel van die Transvaalse Argief (Pretoria), die argiewe van die Nederduits Gereformeerde Kerk en die

Daarna word die groepsfoute in behandeling geneem deur aan die groepe leerlinge wat met sekere soorte foute sukkel intensiewe onderrig in die tipe somme te