• No results found

is dat die

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is dat die"

Copied!
28
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Hoofstul< XI

ONDERWYSERS IN DIENS VAN_D~E T.O~D. A. Belangrike wysigings in diensvoorwaardes in die

.onderhawlge tydrerk 1. Promosieposte

Een van die grootste leemtes was steeds die ge= brek· aan genoegsame bevorderingsgeleenthede vir die bekwame onderwyser. Daarom het hierdie aspek ook redelike aandag geniet in die tydperk 1950-1963.

Tot in 1948 het die gebruik bestaan dat geen on= derwyser aan sy eie skoal bevorder mag word nie. Dit het tot groat ontevredenheid gelei omdat dit daarop neergekom het dat geen o~derwyser die vrugte van sy arbeid mag geniet. aan die skoal wat die voordeel van

S:'( bemoeiinge gehad het nie. Hierdie 11ongeerde pro=

fete" moes hulle ambisie steeds in die vreemde bevredig. In 1948 word beslui t dat ingeval •n pas aan ·'fl skoal as

·n A-pos geadverteer wor·d, persone .op die personeel ook kon aansoek doen. Indien ·die pl·aaslike onderwyser voorkeur kry, word die per soon van bui te as •n B-as sis=

. l)

tent aangestel. Vanaf 1949 ls hierdie vergunning oak op die paste van vise-hoof en selfs die van hoof

. 2) toepaslik gemaak.

In 1952 volg •n verdere v~rgunning toe beslui t is dat die helfte van die paste in middelbare skole voor= taan A-paste sou wees. Voorheen was sJ.egs •n derde van die paste A-paste. Terselfdertyd is.A-poste aan laer=

1

2) T.O.D.-verslag, 1948., p. 7. ) Id., 1949, p.9.

(2)

skole afgeskaf en.alle laerskoolonderwysers gelyk ge= bring met B-assistente aan hoerskole wat neergekom het op een

addisione~e·

verhog:i,:qg as . .ve:J;>goe<:J.ing! 1 ) .

In 1.953 volg twee belangrike· toegewings • . · Eerstens is •n nuwe bevorderingspos geskep nl ~ die van tweede vise-hoof aan alle skole wat vir sewe agtereenvolgende kwar= tale ·n insl<rywing van 600+ gehandhaa.f het. Tweedens sou alle pro.fessioneelgel<walifiseerde onderwysers wat tydelike poste vul, dieselfde salarisse as permanente B-assistente aan laerskole ontvang. Laasgenoemde maat= . reel het veral •n groot grie.f vir die getroude .onderwyse=

· resse verwyder.2)

Die bekende A-poste het as bevorderingsposte ver= val. toe daar in 1959 besluit is _dat alle permanente personeel aan hoerskole na drie jaar suksesvolle onder= wys outomaties A-poste sou beklee. 3) Waar dit voor= heen •n merietetoekenning was, het daar nou weer ·n be= hoefte ontstaan vir •n soortgelyke erkenning.

Aan hierdie nuutgevoelde behoefte is in 1961 vol= doen met die skepping van die bevorderingsposte van se= .nior dosent en senior assistent wat·tot voordeel van ·n

aansienlike aantal dosente en onderwysers gestrek het. Die bqsis vir toekenning was as volg:

.Hoerskole Graad HC 4 poste HE 5 p'oste HA 6 poste HAS 7 poste 12) ±d~, 1952, p.l7~ ) T.O.D.-omsendbrief nr. 2-van. 1953. 3) T.O.D.-omsendbrief nr. 73 van 1959.

(3)

Laerskole Graad PD 1 pos (indien minstens 5 onder= wysers). PC PB PA PAS 1 pos 2 paste 3 paste 4 poste. 1 )

Die hoogste grade hoer- en laerskole was deur hierdie toekenning veronreg omdat hulle gewoonlik baie meer leerlinge gehad het as g·evolg van die afwesigheid van •n·graderingsplafon en tog v~sgepen was op slegs 7. en 4 paste onderskeidelik. Hierdie paste is egter allerwee gunstig ontvang omdat dit bevorderingsgeleent= hede geskep het vir baie verdienstelike onderwysers en sou terselfdertyd dien as •n gerieflike keuringsbasis vir verdere ·bevorderinq.

Die pos van skoolhoof het vir die grootste aantal onderwysers steeds die hoogste bevordering in die onder= wys gebly. Normaalweg kan ·n hoof slegs bevorder word

tot inspekteur van onderwys. Daar is honderde skoal= hoofde wat dus kan aspireer vir ·slegs ·40 inspekteurskap= pe. As die ouderdom van 1963 se inspekteurskorps in aanmerking geneem word, lean hulle in geheel eers in 1987 vervang word. Tussen 1963 en 1969 sou slegs 8 paste beskikbaar gewees het. 2) Indien ·n hoofpos dan vir die grootste gros onderwyser·s die hoogste bereilcbare bevor= dering is, is dit genoegsame rede om die pos so lonend en aantreklik moontlik te maak. Die aansien van •n be= roep hang oak ten nouste saam met die status wat aan sy hoogste pos verbonde is.

1) T.O.D.-omsendbrief nr. 90 van 1960.

2) T.O.D. Onderwysburo, Werkstuk 112, p.503.

(4)

Di t is die beleid van die Departement dat •n hoof in die eerste instansie •n professionele leier moet wees en nie slegs •n administratiewe ·hoof van die inrigting nie. Daarom word van hoof de verwag om· self •n. aandeel in die werlclike klasonderwys . te he·.· · Om· di t moontlilc te maak, word ho~fde voorsien van administratiewe per= soneel. Vanaf 1950 was hy self verantwoordelik vir die aanstelling van sullce personeel en het slegs •n toe= lae van die Departement ontvang.1) Hierdie reeling het voortgeduur tot in 1960 toe •n Skoolselcretariaataf= deling by die slcoolrade tot stand gekom het wat voortaan verantwoordelik sou wees vir die aanstelling van lean= toorpersoneel by skole. Hierdie personeel sou voortaan as. permanente provinsiale

am.pten~e

beslcou word. 2)

2. Verb2terde pensioenvoordele

In 1955 word die aftree-ouderdom vir mans verhoog na 65 jaar en die van dames na 60 jaar. 3)

In 1959 volg die Onderwyserspensioenordonnansie nr.

2 waardeur die Pensioenordonnansie nr.5 van 1916 met sy 18 wysigings herroep word. Dit was op hierdie stadium alreeds ui ters noodsaaklilc dat daar •n konsolidasie moes pla~svind. Volgens hierdie wet sou alle nuwe lede se aftree-ouderdom 65 jaar wees. Ou lede (mans) lean nag

op 55 en 'dames op 50 jaar aftree met •n pensioenvermin= dering·van 2/

5

%

vir ellce maand wat •n man te vroeg.af= tree en j-% vir ·n dame. 4 ).

1

2

) T.O.D.-verslag, 1950, p.l8. ) Id., ·1960, p.15 •.

3) ~.O.D.-omsendbrief nr. 42 van 1955.

4) Ordonnansies van die ·Provinsie van Transvaal, 19 59, p.lO.

(5)

Die jaarlikse bydraes vir mans bedra 7-t% tot ou= derdom 40 en 9,55% maksimum na

49

terwYl dames B-!-% tot ouderdom 40 en •n maksimum van lli% na·44 jaar be= taal.

dames. vent te

Di t was •n verhoging van 1% vir -mans en -!-% vir Hierdie·verhoging was nodig om die Fonds sol= hou. l) .

·n Belangrike wysiging op die ou skema was daarin gelee dat ·n lid wat weens swa1< gesondheid aftree, se jaargeld periodiek oorweeg word na gelang die graad van ongeskiktheid. , Voorheen was daar geen heroorweging nie· en was ·n onderwyser slegs geskik of ongeskik. 2).

As ·n lid te sterwe·kom na lO·jaar diens en voor= dat hy met pensioen sou gaan, word aan sy boedel 2X sy bydraes of wat hy in 5 jaar aan pensioen sou getrek het

(die groats te van die twee) ui tbetaal. Di t geld oak waar •n pensioentrekker binne vyf j aar na aftrede te sterwe kom met die restant wat hy in die onverstreke deel van die vyf jaar aan pensioen sou getrek het. In die verlede is slegs dubbel terugbetaa1. 3 ).

Die voorreg van omsetting van •n ·gedeelte van die pensioen in kontant het voorheen nie bestaan vir lede met swakker gesondheid nie. voortaan kon die aktuaris vir sulke lede bepaal watter gedeelte in kontant omge= set mag word. 4 )

'n Onderwyspensioenekomi tee bestaande ui t twee le= de elk van die T.O., T.T.A. en v.o.T.M.S. is in die le= we geroep. Die "Komitee moes as skakel dien tussen die

~~

3) 4) T.O. Onderwysblad, Loc.clt. Loc.cit. Loc.cit. 1 Junie 1959, p.l04. 393

(6)

georganiseerde professie en die Departement. Die Ko= mitee moes minstens tweemaal per jaar vergader en •n

amptenaar van die Administr.asie sou in raadgewende· hoe= danigheid die vergaderings bj11voon. 1 ) _

In 1960 word verder die Weduweespensioenordonnan= sie gepasseer waardeur alle manlike onderwysers inge= skakel word by die Regeringspensioenwet nr. 58 van 1955. Hierdeur word •n pensioen aan hul weduwees verseker. tot

. 2) by hul afsterwe.

Indien •n onc"erwyser op 22-jarige ouderdom 'ingeslca= kel het, ontvang sy weduwee 21,5% van sy gemiddelde salaris oor die laaste sewe jaar voor sy dood mits sy nie meer as ~r£ jaar jonger ashy is nie. As dit wel die geval is, word die jaargeld persentasiegewys ver= minder. I-ndien hy 40 jaar was by toetrede ontvang sy 13,3%, op 50 7,2% ens.

Waar so •n skema ingevoer word, is di t vanselfspre= kend dat die hoer ouderdomsgroepe se voordele vergely= lcenderwys geringer is, maar nou is hulle totale bydrae tot op aftree-ouderdom ook in verhouding_baie minder. _Voorsiening word ook gemaalc vir lede wat aftree voor

hulle die ouderdomsgrens bereilc het asoolc vir afkoop= waardes in gevalle waar weduweespensioen nie meer toe= _paslik is nie. 3 )

3. Verbeterde salarisskale

·Die toenemende onderwyserstekort het die Ui tvoeren= 1

2

) Ordonnansie van· die Provinsie van Transvaal, 1959. ) Id~, 1960, p.17 • .

3) Loc.cit'. Vgl. oolc V.O.~['.M.-S. Tydslcrif vir Middel= bare Onderwys, Maart 1960, p.29.

(7)

de Komitee genoop om ·n Departementele Komitee te benoem

om wenke aan die hand te doen om die tekort die hoo£ te bied. Hierdie Komitee onder voorsitterskap van In= spekteur J.A. smuts ·het sy ondersoek gedurende 1951 be=· gin1) en op 13 Desember 1951

v~~slag

uitgebring. 2 )

Die Komitee was van mening dat ontoereikende sa= larisskale een van die grondoorsake van die onderwysers= tekort was~ Hierdie Komitee was oak vader. van die ge=

dagte dat die salarisslcale eenvormig vir alle onderwy= sers.van die verskillende onderwysdepartemente moes wees. Dit sou wedywering, gedurige vergelyking _en af=

rokkeling ui tslcakel. 3 ) .· _

Hierdie· vers.lag het daartoe_aanleiding gegee dat die verskillende provinsiale owerhede en die Departe= ment van Onderwys, Ktms en Wetenskap in Kaapstad. en la=

ter weer in Bloemfontein beraadslaag h_et. . ,Daar is ·besluit om vana£ l April 1952 eenvormige skale in.te

voer. Assistente in Transvaal sou eg_ter na· tien j aar diens •ri dubbele verhogi:hg ontvang. 4 ) . · · . . ·

. Die nuwe skale het beteken dat manlike assistente

se aanvangs.alarisse met gemiddeld Rl58 per jaar gestyg'.

het en die van hoofde met R206' terwyl· dames onderskeide= Iik Rl20 en Rl76 meer sou lcry. Die gemiddelde styging in.malcsimum was R238 per jaar vir manlike assistente en R400 vir hoo£de. ·vir dames was dit R348 en R560

onderskeidelik. Hierdie groter verhoging van die male= simum salar~sse vir dames het hulle in ·n gunstiger posi= l) T .• O.D.-verslag, 1951, p.l5.·

2) Id., 1952, p.15. 3) Loc.cit~

4). Id. , p. 16 •

(8)

sie teenoor die mans geplaas nl. 90% teenoor •n eertydse

8000/ ~ van le mans se salarlsse. d. . 1)

In 1954 is die pensioendraende besoldiging van diensdoende onderwysers~met ·R22G verhoog deur daardie deel van die bestaande lewenskostetoelae by die salaris= se te voeg. Di t het nie orun.iddellike verligting ver= skaf nie; maar het die onderwysers bevoordeel wanneer hulle met pensioen uit die diens tree. 2 )

Op 1 April 19-58 volg weer .·n salarisverhoging waarby daar gepoog is om die strulctuur aan te pas by die professionele afdeling van die Staatsdiens. Vanaf 1 Oktober word oo1c die lewenskostetoelae wat betaalbaar was aan getroude onderwysers, in die oasiese s01aris gekon= solideer. Die verhoging eRkonsolidasie het .Saamdie pen=.· sioendraen~e maksima met ongeveer 35% verhoo.g.~ Daar is . ook nou vir die eerste keer daartoe oorgegaan om vasge=.

stelde salarisse te bepaal vir sekere hooggegradeerde poste vanaf vise-hoof tot by Inspekteur van Onderwys. Hoof de van skole met •n inslcrywing ·van meer as 600 leer= linge het ook spesia-le

v~rhogings

ontvang. 3.) •n Hon-:-. neursgraad is· oolc voortaan erken vir indeling in ·n hoer Jcategorie. 4 )

Hierdie 1958~skale was nog van lcrag gedurende 1962/ 63 en word in die volgende tabel in vergelyking gestel met toe= stande soos in 1945' 1947 en 1952 ten einde 'll oorsig· te kry

oor die patroon wat die verhogings aangeneem het tussen. 1944 ·en 1959. 1) Loc.clt. 2) T.O.D.-omsendbrief·nr. 13 van 1954-3) T.O.D.-verslag, 1958, p.l6. brief nr. 54 van 1958. . 4) T.O.D.-omsendbrief nr. 39 van

Vgl. oolc T.O.D .-omsend= 1958.

(9)

I-' ' - "

8 Tabe1 34 1 )

.

0

.

v Di~ verspreidin,g van onderwysers vo1gens sa1aris 1944-1962

.

I .q (]) 1-:l IJl I-' SaJ,.aris J,.945 1947 1952 1959 1962 PJ (]) M

v

T M

v

T M

v

T M

v

T M

v

T I-' \.D _p,. Vl ~ I-' \.D _p,. ---.] I-' \.D Vl [\) ~ I-' \.D Vl \.D (]) ::s R 0-R 200

- -

-

....

-

-

..,.

-

-

2 4 6 3 6 9 R 201-R 400 2 29 31 22 88

:no

-

1" 1~ ,.... ....,

-

1 1 2 R 401-R 600 3·8

h.332

~420 134

'~

648 28

&~

1,8~ 3 6 ~ 4 7 11 R 601-R 800 378 ~185 ~663 359 273 632 32 121~ 37 35 72 12 32 44 R 801.-RlDOO 649

'"b'23

~272 570 104 674 253

~

227 8 611 619 5 419 424 R1001-R1200 711 34 745 445

""4"7i

916 507 133C 258

·-rn

~033 220

~m

2507 R1201-R1400 ]201 ' 5 ~206 797 156 953 556 4Hi 97LJ 363

~

~424 423 ~282 705 · R1401-R1600 308 2 310 683 39 ~722 r3s 152 88 401 2 ~129 485 I 'Z55 1240 R1601-Rl800 534 28

56~

322 29.2 ~614 385 '445 830 R1801-R2000 534 21 ss~ 160 584 744 328 103 431 R20Dl-R2200 382 ' 25 40t 392 lli 503 '328 450

ns

R2201-R2400 ~62 7 169 ~82 25 407 309 199 508 R2401-R2600 ~43

·-

243 ~10 14 224 167 49 216 R260l-R2800

pBS

18 703 466 31 497 R2801-R3000 676 28 704 689 27 716 R30Ql-E3200 199 5 2?4 236 .5 241 I-' \.D 0'\ R3201 en 834 1c D..l50 meer 7 841 140 [\)

.

w \.D ---.]

(10)

Afleidings

(i) Tussen 1944 en 1959 het daar ·n aanmerklike. sty=

ging

plaasgevind.-(ii) In 1952 ontstaan •n groter verskil tussen ·die

laag:ste en hoogste·besoldigde poste en die verskil word verder vergroot in-·19:'ii9.

(iii) Dit is· opmerklik dat die getal op die hoogste kerf in 1947 die van 1952 en 1959 ver oortref.

(iv) Die groot getal manlike onderwysers in die groep bo R3 200 in 1959, word verk1aar deurdat dit alle onderwysers ins1uit in die groep R 3 201-R3 960~ Dit het ingesluit hoofde, vise-hoofde, departementshoofde aan opleidingskolleges en on=

der~sers

op Kategorie FLl) ·

(v) Verdere vermeerdering in diesel.fde_groep in 1962, word veroorsaalc deur die aanta1-senior assis= tente en senior dosente wat in 1961 bygekom

het.2 )

(vi) Die groot~te konsentrasie van dames _het in 1945 ·binne die inkomstegroep R401- RBOO~geval;

in 1947 het hulle in·die groep R601- Rl 000 geval. In 1952 het dit dieselfde gebly en in .

.

1959-62 het di'e konsentrasie verslcuif na die. groep Rl. 001-Rl 400. Die verspreiding vir die mans is meer eweredig oor al die skale heen. Di'e konsentrasie by die dames is vermoedelik ·veroorsaak deur die groot aanta~ getroude dames

wat tydelik in diens geneem is.

l)

Die. Provinsie Transvaal. ·Buitengewone Offisiele Koe= rant, 2 Sept. l959.

(11)

Ten einde vas te ste1 of die onderwys werk1ik ge= baat het by die verhoogde ska1e, is dit nodig om dit te verge1yk met die verbruikersprysindeks en die ooreenkom=

stige waardes van die Rand in die betrokke jare. In

Tabe1 35 word die styging van die·maksima vir drie gra= de van paste persentasiegewys geste1 teenoor die ver= bruikersprysindeks en die da1ing van die waarde van die

Rand. Vir hierdie doel is a1bei op basis 100 vir

1945 geneem. Uit Tabe1 35 b1yk die vo1gende:

(i) Die sa1arisse van dames het ·n groat agterstand

gehad in 1945 en daarom was die verhogings wat vir hu11e gevo1g het, aansien1ik hoer as die vir mans.

(ii) In die 1952-ska1e het mans-assistente in die be= sondere groep en kategorie werk1ik s1egs

5,1% bokant die verbruikersprysindeks gebaat; die h~of van die 1aerslwo1 •n skra1e 2, 2% terwy1 die hoof van die hoerskoo1 inderwaarheid 5,3% on=

der die indeks van 140,7 ge1and het. Met die

verdere verhogings iri 1959 het .hu11e re1atie£ steeds die minste gebaat.

(iii) In 1959 het a1 drie die paste gunstig verge1yk met die verbruikersprysindeks van 168,1 dog in

1962 het die koopkrag a1weer aansien1ik ge=

daa1.

(12)

Tabe1 35 1) .

Verge1yking.van sa1arisverhogings in sekere peste met verbruikersprysindeks en waardevermindering van die Rand, 1945-196~

1;1 Assisterit B Hoof Laerskoo1

Hoof Hoer~koo1:

[/)

~

~ ~ Kc.>tegorie

c

Hoogste Graad Hoogste Graad

Q)

'1:! bOO 1;1 Prl

Man],ik Vrou1ik Vrou1ik Manlik Vroulik

•rl •rl Man1ik ~ [/) 1'-l Ul bO bO bO bO :>,o Q) •rl p p p p p::; 1'<0 '1:! [/)

I

•rl

I~

•rl

I

•rl

I

•rl •rl P<rl P ro 1'-l 1'-l 1'-l 1'-l 1'-l <G [/) ·rl IX1 Q) Q) Q) Q) Q) 1'-l .[JJ s '1:! '1:! '1:! '1:! '1:! <G Q) •rl 1'-lt.n

!3

fu 1'-l

!3·

1'-l !3 1'-l

!3

1'-l

~

~ [/) OJ.:t

!3

§ Q) s Q)

~

Q) !3 Q) s t-:J ·rl ro :>0'> -~ Q) g Q) § s Q) s Q) s Q) § ;::Jp:j QJrl s s ·rl s •rl

~

•rl ~ s •rl s •rl 1'-l '1:! •rl [/) 1'-l •rl [/) fu •rl [/) •rl [/) •rl [/) 1'-l •rl [/) ..Qt.n ~"2 p ~ Q) p ~ p ~ p ~ Q) p ~ Q) p

7

1'-l.:t ·rl ro :> •rl ro :> •rl ro :> •rl ro :>· •rl ro :> ·rl Q)O'> ro ro ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~

:>rl ::;,:p::; o\O o\O o\O o\o o\O

1945 100 100c 63( 20( 540 800 230 680 040 220 47C jl920 28( 44( 1947 105,8 94 .~ 65( 300 9 580 040 3C 600 2000 19 280 60( 36 soc 2200 15 44( 760 1952 140,7 71,1 85( 75C 46 729 560 95 8~0 ~400 43 472 ~16( 77 ~ooc ~600 35 600 2320 1959 168,1 59,5 20C 2760 ~30 080 ?080 6C B72C ~720 21 3000 BOOC 46 3960 ~960 OE 324'0 324( 1962 176,2 56,8 20( 2760 ~30 080 2080 6( S72C ~72C 2 3000 300( 46 396C ~960 OE 3240 p2Lj.C bO p •rl 1'-l Q) '1:! 1'-l Q) Q) ~ Q) :> o\o 26 61 25 25

(13)

4., Die status van die onderwyser

Met die finale aanname van Ordonnansie nr. 29 van 1953, beter bekend as die Onderwysordonnansie, op 16 September 19 53, is •n besondere ·mylpaal bereilc. Die Ontwerpordonnansie is reeds tien jaar vroeer in Janua= rie 1943 gepubliseer en toe die Onderwysordonnansie uiteindelik in 1953 aangeneem is, het di t •n lang stryd beeindig. Hierdie Ordonnansie het Wet nr~ 25 van 1907

. 1)

met sy 25 wysigings vervang.

Op versoek van die onderwysersverenigings, is diensvoorwaardes van onderwysers, wat voorheen in regu= lasies vervat is, in die Ordonnansie ingelyf. Poli= tieke en burgerregte van onderwysers is hersien en ·n Raad van Appel is saamgestel. 2 )

a. Politieke regte

..

•n Onderwyser behou sy volle politieke en burger= like regte en hy kan lid wees van •n politieke party of die bestuur daarvan en hy kan hom vir die Volksraad, Provinsiale Raad en ander openbare liggame verkiesbaar stel dog mag nie sy posisie as onderwyser misbruik om •n poiitieke party te bevoordeel of te· benadeel nie.

. .

Hy mag hom ook nie in die openbare pers uitlaat oor politieke aangeleenthede nie. Indien hy hom vir die Volksraad of Provinsiale Raad laat nomineer, hou sy dienste as onderwyser op op

nomfnasiedag~

3

)

Ashy eg= ter nie verkies word nie, kan hy terugkeer na die on= derwysberoep sander. dat. di t beskou word as ·n diensonder= breking. J)

1) T.O.D.-verslag, 1953, p.l6. 2) Id., p.l8.

3) Ordonnansie nr. 29 van l953, art. 85.

(14)

b. Raad van Appel

By •n aanklag van wangedrag wat deur •n onderwyser ontken word, benoem die Direkteur ·n Kommissie van Ondersoek wat uit drie bekwmne persone bestaan. Die onderwyser kan homself verdedig of laat verdedig. In= dien hy skuldig bevind word, kan hy bi~ne 30 dae ken= nis gee van appel. Die Administrateur stel dan •n

Appelraad aan bestaande ui t ·n voorsi tter wat deur die Administrateur benoem word, •n tweede lid wat deur die Direkteur benoem word en •n derde lid wat deur die onderwyserv~reniging waarvan die beskuldigde lid _is, benoem word. Indien hy nie lid is van. so ·n vereni= ging nie, stel die Administrateur-die derde lid aan. Hierna verloop die prosedure dieselfde as by die ·rom= missie~van Ondersoek en moet die Administrateur in kennis

ges~el w~rd

van die bevinding:.1>"

•n Groot verb~tering wat in die opsig by die diens= voorwaardes gekom'het, is dat onhevoegdheid nie meer beskou is as wangedrag nie; dit is weggelaat uit die Iys van misdrywe. 2 ) _

Die g:eorganiseerde professie.-het hom sterk be= ywer vir •n keurlcomi tee en registrasieraad vir onder= wysers en het _die ho~p gekoester dat dit in die Ordonnansie inbegrepe sou wees. Die teleurstelling . was egter groat toe daarvan niles tereg gekom

het-nie. 3) ·

1) Ordonnansie 2g van 1953, arts. 90-94. 2) ·T.o. Onderwysblad, oict. 1953,_ p.5.

(15)

B. Die tekort aan onderwysers, 1950-1963

By geleentheid van ·n sluitingsfunlcsie van die Johannesburgse Onderwyskollege in 1956, noem die Direlcteur, dr. A.H. du P. van Wyk,die onderwyserste= kart reeds •n ,historiese•< probleem. Di t word aan · verskeie hoofoorsake toegeslcryf. Die geboortesyfer

in Transvaal is effens hoer as in die ander provin= sies en lei dus tot •n sneller toename in die skoal= bevolking. In 1954 het reeds 48,~/o van die blanke skoolbevolking van die Unie hulle in Transvaal be= vind. voorts was •n instroming van immigrante ·ui t Kaapland en die Vrystaat dufdelik waarneembaar

en

het nog verder tot die probleem· bygedra. Op hierdie wyse het gedurende die vyf jaar van.l946-1951 ruim 10 000 skoolkinders vanui t die. ·ander provinsies na Transvaal

ge~~room.

1

)

In die volgende tabel. word di~ jaarlikse toename -in die skoolbevolking gestei teenoor die aantal onder=

wysers in permanente hoedanigheid en die aantal tyde= like onderwysers wat jaarliks ~o~ig was om in die per= soneelbehoeftes te voorsien:

1) Van Wyk,.A.H~ du P. Toespraak by sluitings= funksie van Johannesburgse Onderwy~koll~ge, Des· .. · l956 soos aangehaal in S.A.O.U. Dle Unle, 1 Apr. 1957, p.273· .

(16)

Tabel 36

Tekort aan permanente onderwysers in Transvaal., 1951-1962

Leer-Perm a= Tyde= ~ Jaar ling= nent lik Totaal Tyde=

tal lik 1951 233 598 5 089 3 168 8 257 38,6 1952 242 569 5 416 3 291 8 707 37,8 1953 253 862 5 806 3 322 9 128 36,4 1954 264 270 ·6 317 3 249 9 566 33,9 1955 273 830 6 400 3 566 9 966 35,8 1956 281 310 6 428 3 798 10 226 37,1 1957 28-9 236 6 583 3 962. 10 545 37,6 1958- 294 893 7 009 3 890 10 899 35,7 19-59 303 836 7 373 3 863 l l 236 35,3 1960 311 755 7 834 3 773 l l 607 32,5 1961

:ns

858 8 169 3 769 l l 938 31,6 1962 326 409 8 402 3 907 12 309 31,7 Die gegeweris in Tabel 16 is verkry vanaf departe= mentele statistieke gebaseer op die ja~likse opname op

die eerste Dinsdag van Junie elke jaar~ Ongevu1de paste asook personeel afwesig met siekteverlof en va= kansieverlof is uitgesluit asook die personeel van on= derwyskolleges.

Uit die tabel blyk dat daar tussen 19~1 en 1954 goeie vordering gemaak is met die ui~wissing van die telcort toe. die persentasie tydelike personeel verminder het van.38,6 na -33,9. ·vanaf 1954 tot 1957 was die · aantal permanente personeel fei tlik stagnant~ •n. sl<rale

1)

vermeerdering van. 266 oor die vier -jaar heen. Die aan= -tal tydelike onderwysers styg dienooreenkomstig: va:ri

, ' I .

33,9% in 1954 tot

3'7;6%

in-:L957'en laat sodoende ·n toe= stand wat

:n

skrale 1% gunstiger was as in 1951. Vana.f

(17)

1957 tree daar egter •n geleidelike verbetering in sodat die.tekort op 31,7% te staan kom in 1962.

Die tekort is·grootliks vererger deur die onwil= ligheid van die Engelssprekendes om tot die onderwys=

beroep toe te tree. Die toestand het geleidelik so

versleg dat die Engelse slcole alleen aan die. gang gehou kon word met die grootskaalse hulp van die Afrikaans=

sprekende onderwysers • Die toestand word.geskets in

. die statistieke van die volgende tabel. Tabel 37

Die.behoefte aan Engelssprekende onoerwysers 1962

Afr. Eng.

spre= % spre= % Totaal

kend kend l . Aantal leerlinge 235 009 72 91 400 28 326 409 2. Poste volgens l.p.o. 1:26,5 8 868 3 449 12 317 3. Onderwysers: Mans 4 516 89 546 l l 5 062 4. Onderwysers: Dames 5 158 73 l 748 27- 6 906 5. Totaal (3 + 4) 9 674 81 2 294 19 l l 968 6. Voordelige verskil (2 - 5) 806

-7- Nadelige verskil (2 - 5)

-

l 155

Die volgende afleidings skyn uit die tabel gereg= verdig te wees:

(i) die Afrikaanssprekende bevolkingsdeel doen meer as

l) T.O.D.-verslag, 1962, pp.72 en 99.

Wyk, A.H. du P. Teacher training.

Educational News, Jan. 1962, p.5.

Vgl. oolc Van The Transvaal

405

(18)

hul plig t.o.v. onderwysersvoorsiening. 72% van die skoolgaande jeug beskik oar 81% van die on= derwyserskorps;

(ii) die Engelssprekende -b-evolkingsdeel steun .op die Afrikaanse onderwysers om--hulle--skole aan die gang te hou. Indien hulle op hulself aangewese sou gewees het, sou die 28% van die skoolgaande · jeug slegs 19% van die onderwyserskorpstot hulle beskikking gehad het. Vir 1962 was die leer= ling-per-onderwyser (l.p.o.) verhouding 1:26,5 en streng daarvolgens bereken moes die Engelsspre= kendes-beskik het oar 3 449 onderwysers; daar was egter •n tekort van l 155 wat ui t die Afri= kaanssprekendes·getrek moes word;

(iii) die grootste leemte bestaan by die Engelsspreken= de manlike onderwysers waar die tekort werklik 17% onder die benodigde 28% is om slegs gelyk te kom met die perE':entasie Engelssprekende leerlinge; (iv) hierdie 11hulpverlening" vind vanselfsprekend ten

koste val')- die Afrikaanse skole plaas omdat bekwa= me onderwyser$, ·veral ten valle tweetaliges (AE's), in die Engels-e s~ole gebruik word en daar gevolg= lik •n tekort aan vakonderwysers in die Afrikaanse skole ondervind word;l)

( v) die :Afri.kaanse skole is op grand van die beskik= baarhei.d van Afrikaanse onderwysers geregtig op . •n voordeliger personeelvoorsieningskaal wat hulle

tans moet ontbeer as gevolg van· die groot-tekort in di~ Engelse skole.

(19)

Selfs die studente aan die Engelse onderwyskollege in Johannesburg is nie noodwendig almal Engels nie. Met die diplomaplegtigheid_ in Desember 1954 wys die Rektor, prof. R.E. Lighton, daar_op dat die Engelse. skole omtrent 300 onderwysers jaarliks benodig dog dat slegs een derde daarv.an deur die Kqllege voorsien word en daarvan is 15% meer bevoeg om in Afrikaanse sRole te onderrig terwyl 80% van die Kollege se na-uurse studente

Afrikaanssprekend is. l) · ·. ·

Na aan;teiding van .•n paging wat in Nt.:t-Suid -Wallis,

Australie, geslaag het, het cJ,ie National_Cou~cil fpr ·

Englis_h Education (N.C.E.E.) onder voorsittersl<ap van·

· mnr. John Fotheringham,' ·n paging aangew~nq om rekr_ute .

vir die onderwyso;onder die laer-be~oldigde Engelsspre=·

kendes te werf. Hulle het- daarin.,g~sla~g_om ·189 te.

werf maar omdat die aspirante di t nie-. kon . .bekos tig

om vier ja~ a~ studie te. wy nie,, moe.s, -hulle gel-de=

lik ondersteun word. ·Daar

J-s

gevolglik

;n

oprqep. om , _

R60 000 van die Engelse· publiek, qie .. Hap.d,el: en. IIJY_wer=

-h~i~ g~maak.

2) ' , _.

Hierdie oproep _vir die R60 000 11has. bee_n me.t by

complete apathy •.•. • ·not .a single answ~r .. was ,made to

the appeal" .- 3 ) . - . .- · . .

Daar is voorts deur 'die N.C·.B.E. georg'ani-.seer om-onderwysers ui t Engel and- in t·e Voer ;· · - Hulle slaag daar= in om 69 te werf wat aan d'ie einde· van September ·l9S5

ingevoer sou word~ Vir die doel is R2 · 844 ·

ingesamel-om hul reiskostes te hetaa1. 4 )

l) Lighton, R.E. soos _aangeh.aal de:ur_ The .Pretoria N;ew.s~

2 Des. 1954.

2) The Star, 18 Des •.

1954.·-3) TEe-sunday Times, 19 Des. 1954. 4) The Star,7 Mel 1955.

(20)

Die benadering van die Engelse pers het nie byge= dra om •n gunstige klimaat vir werwing te. skep nie. Opslcrifte- en sub-opskrifte soos 11Chaos threaten's ;Ln

the Transvaal •••• Principals scrambling madly .to g'et

teachers for 1958 •••• 1957 has been the year of crises in Transvaal Education - and 1958 may well be the year

. 1 'i

of chaos. and collapse"- 1

In die verb-and betig V.O.T.M.s. die Departement dat die skaarste aan onderwysers vir die publiek ver= swyg en bedek word. Dit gee aanleiding daartoe dat die koerante aan die snuffel raak en dan vervolgens die saak skee£ voorstel. Di t is immers ·n were:rdvraag==. stuk en die T.O.D. hoe£ hom dit nie persoonlik aan te· trek as sou· dit as gevolg van onbevoegdheid van.sy kant ontstaan het nie.· . Hierd±e.verswyging of oedek= . king gee aan1eiding daartoe dat onderwysers hu11e na

die·openbare pers wend en dit is uit •n professionele oogpunt beskou,_ uiters nadelig vir. die.~eeld van die

- . ' . . : .

onderwys·na buite omdat·dit yoornemende applikante-.af= skrik.2 ) . · . . · · . . · · · . . ·

.Hierdie tydperk 19SO-i962/63 word daardeur geken= . merk. dat die aantai. mans in die onderwys oprtre.f is

deur die aantal dames• Die emmeswaai het in i949 plaasgevind toe· die dames die voortou geneem het met

3 882 teenoor 3 821; •n persentasie van 49,6 tee;noor 50,4. 3 ). Die agterstand .het vir die mans j aarlH:s gro,;, ter geword sodat di t in Junie 1g-63- reeds te staan ·gekom . het op 5 35.2 mans teenoor 7 331 'llrouens; •n persentasie

van 41 ,. 7. te'enoor- 58', 3. 4

J

Die oorwig

v~

dames in die 1) TFle Sunday Express,

S

Des. 1957.

2) V.O.T.M.S. Tydslcrlf vir Midde1bare Onderwys, Junie 1951, p.l9.

4

3) T.O.D,.-verslag, 1950, p.56.

(21)

1aersko1e is hiervoor verantwoorde1ik dog se1fs in die tradisione1e vesting van die mans n1. die hoerskoo1, waar die persentasie mans teenoor vrouens in 1950 nog 6g,3 teenoor 30,7 was1) het dit_met 10,6% )edaa1 na 58,7% mans teenoor 41,3% vrouens in 1963.2

Die getroude onderwyseresse het ·n steeds groter ro1 gespee1 en ·n groter houvas op die onderwys gelcry -in die onderhawige tydperk~ Vanaf 1950 to.t 1963 het hu11e hu1 meerderheid oor die ongetroude dames behou en toeva11ig het die verhouding vir die tydperlc lconstant geh1y

n1~.51,3%

getroudes· teenoor 48,7% ongetroudes. 3 ) Hu11e posisie is egter gaandeweg meer verstewig sodat die Departemen-t hu1 sien as ... · •n· integrerende onder= dee1 van ons onderwyserslcorps. ,,4 ).

Danlcsy ·hu11e mondstuk n1. die Verenigj,ng v_an Ge= troude Onderwyseresse, het hu11e in 1952 daarin geslaag om op ge1yke basis as permanente onderwyseresse beso1= dig te word en hu11e ook beywer vir gelyke diensvoor= waardes. 5 ) Die-OnderWysordonnansie vari i953.konfron=

teer die Departement dan ook reeds daarmee dat geen getroude vrou belet mo"et word 11 • • • om aansoek te doen om

in •n permanente hoedanigheid as onderwyseres aangeste1

1) Id., 2) Id., 3) Id., 4 5 ) Id., ) Id., 1950, p.56. 1963, pp.83 1950,.p.91; 1952, p.19. pp.17 en 19. en 84. 1963, p.85. 409

(22)

te word nie"l) en die Administrateur lean 11 • • • regula=

sies maalc waa:rvolgens getroude v:rouens in ·n permanente hoedanigheid as onderwyseresse aangestel lean word. !'2 )

Die Departement het egter nie sy weg oopgesien nie en wou eers •n volledige studie van al die implikasies maak alvorens hy tot so •n stap leon oorgaan. 3 )

Ten einde meer bestendigheid aan die diens van ge= troude dames te gee, is daa:rtoe oorgegaan om in 1962 20% van die paste vir hulle te reserveer en dan op aan= beveling van die hoofde sulke staatmakers wat hulle reeds lank op hulle personele gehad het, vir drie jaa:r

aan te stel. · Die reeling het oral byval gevind en die .groot wisseling van pe:rsoneel is in ·n mate uitgeslcalcel~ Vir.selcere administratiewe doeleindes het die Departe= ment hie:rdie dames

die berekening van skole. 4 } .·

reeds as permanent beskou; 'veral by

. .

tekorte aan vakonderwysers in hoer=

Die afname · iri die onderwyserstekort vanaf l9·ss5 } het reeds 'll optimistiese klaxilc in die 1960-verslag van

die D.irekteur gebring waar hy kons.tateer .dat dit nie meer so moeilik gaan om poste gevu:J:. te Ic:r"y nie.6) Hier= -toe het die verskerpte pogings van die Dep~tement asook

·n meer stroombelynde administrasie grootliks bygedra.

In 1955 reeds het die Departement selcere magte aan · skoolraadsekreta:risse gedelegeer vir die plaaslike af=

·handeling van sekere aanstellings in samewerking met die skoolhoof en die kringinspekteur. Hierdeur is heelwat verlies van tyd en onnodige korrespondensie uit=

l Or onnansle nr. 29 van l 53, art. 7 a •

2 ·rd., art. 121(1)(£).

3 T.O.D.-verslag; 1953, p.23.

4 T.O.D.-verslag, 1962, p.lO (Engelse uitgawe). 5 Vgl. Tabel 36, p. 404.

(23)

geskakel.1)

Die tekort aan vakonderwysers in hoerskole het steeds •n probleem gebly en die rus is voortdurend ver= steur deur sekonderings vanuit die laerskole na hoer= skole en in TI geringer mate van die hoerskole na die

onderwyskolleges. Hierdie sekonderings is gemagtig

2) .

deur Ordonnansie 29 van 1953. .

Gedurende 1960 is die Junior Middelbare Kursusse aan die onderwyskolleges ingestel met die doel om die tekort in die hoerskole te verlig. Die volgende ·ta= bel toon die tekort a.an vakonderwysers in 1962 aan:

. Tabel 38

Tekort aan vakonderwysers op lOde skooldag, 1963.

Vakke Aantal Aantal

wat va.k= tekort ke do= seer Tale Afrlkaans 854 59 Engels 870 121 Latyn 145 13 Natuurwetens1cap Algemene Wetenskap 539 39 Natuur- en Skeikunde 221 22 Biologie 261 15 Wiskunde en Reken1cunde Rekenkunde 312 23 Algemene Wiskunde 476 40 Wiskunde 465 63 Praktiese vakke Hulshoudkunde 276 24 1 2 ) Id., 1955, p.ll.

) Ordonnansie nr. 29 van 1953, art. 76(3). 3) T.O.D.-verslag, 1962, p.lO.

%

Tekort per vak 6,9 13,9 9,0 7,2 10,0 5 '7· 7,4 8,4 13,5 8,7 3) 411

(24)

Uit die tabel blyk dat Engels, Wiskunde en Na= tuur- en Skeikunde die drie vakke was waarin die g~ootste tekort bestaan het. Op hierdie stadium het daar in die handelsvillcke, praktiese vakke (met.uitson= dering van Huishoudkunde), Aardrykskunde en Geskiedenis

1 b . l)

geen te~ort estaan nle.

c.

Die ontstaan van •n Keurraad

Lank reeds is die behoefte ~evoel ·aan ·n·profes= sioneie liggaam wat die keuring en aanstelling van onderwysers in bevorderingsposte kon behartig.. Die gebruik wa~ leke in skoolrade, beheerliggame, skoal= kommissies en adviesrade alle seggenskap het in die aan= stelling van onderwysers, het •n algemene gevoel van

teenkanting uitgelok. ·n .Algemene gevoel dat politiek, kerkisme e_n nepotisme te •n groat rol speel, het bestaan en die georganiseerde professie het al sterker gepleit . vir •n grondige ondersoelc en die moontl~ke daarstelling van ~n. lceurlcomi tee- wat die plelc van die li~rgame by die

b evor erlng van on erwysers moes lnneem. · d . d . . 2)

Reeds so vroeg as 1935 het die Direlcteur van On=

derwys, mnr. A.c.·kuschlce, voor ·n lconferensie van

. .

die Transvaal Teachers' Association homself ten gunste van •n bevorderingsraad vir die aanstelling van hoofde van skole·uitgespreek. Die bevorderingsraad kon be= staan het uit die Direkte~r, die Tegniese Adviseur. en die Inspelctoraat. Die raad lcies dan die vyf beste applilcante ·uit en uit hierdie lcortlys leon die plaaslilce owerheid sy lceuse doen. 3)

l} 2) 3)

LOC.Clt.

Vgl. S<A.o.u. Die Unie, l April 1954, p.215 en T.O.D.·-verslag, 1935, p.3l.

(25)

Van die mees algemene besware voor die Nicol-kom= missie van 1937 was ook dat_politieke, kerklike en familie-invloede gebruik word om aanstellings te ver= kry. Na oorweging, beveel die Kommissie aan dat •n ·

keurkomi tee wat bestaan ui t •n kleiJ1. liggaam van goed-ingeligte, onpartydige persone in die lewe geroep moet word. Bulle moes liefs nie uit die personeel van die hoofkantoor en beslis nie uit diensdoende onderwysers bestaan nie. 1 )

Daar is geen uitvoering aan hierdie aanbevelings

gegee nie en in 1948 het die De Villiers-kommissie opnuut die noodsaaklikheid van so •n keurkomitee be= klemtoon. Bulle het ~ permanente liggaam vir elke a·nderwysdepartement in die Unie aanbeveel. Bier die keurkomitees moes bestaan uit amptenare van die depar= temente en verteenwoordigers van die onderwysorganisa= sies. Alle aansoeke vir bevordering moet aan die keur= komitees voorgele word en hulle rangskik hulle in orde van verdienstelikheid alvorens die aansoeke na die plaaslike liggame gestuur word. Ellce Komi tee moet •n val tydse sekretaris met die nodige personeel he en •n persoonlike leer met •n kumulatiewe verslag van ellce on= derwjser moet aangele word. 2 )

Oak die Vermooten-kommissie het in hul verslag van 1949 oar die tekort aan onderwysers die bevorderingsbe= leid bevraagtelcen en aangedring op uitslcakeling van hierdie knelpunte. 3 )

2

1) Nicol-verslag, p.Sl, par. 175.

) De· Villiers-verslag, pp.208-209, par.l557-l560. 3) T.O.D. Verslag van Komitee insake tekort aan onder=

wysers, 1949. Bylae 6 van Aanhangsel 4.

(26)

In die o.v.s. het die Pretorius-kommissie van 1951 die moont1ikheid van die inste11ing van •n keur= komitee of aanste11ingsraad oorweeg. Onderwysers wat getuienis voor die Kommissie afge1e het, het a1ma1 hu1 ontevredenheid oor die bestaande promosieste1se1 uitge= spreek en in sommige geva11e is gewys op geva11e van b1atante bevoorregting in die bestaande ste1se1. 1 )

Die Britz-komitee van die T.O.D. het in 1952 op diese1fde trant vers1ag uitgebring. en ·n radika1e ver= andering bep1eit. Na oorweging van a1 die imp1ikasies beveel die Komi tee aan dat ·n Keurkomi tee in die 1ewe ge= roep moes word maar dat sy funksies beperk moes b1y tot promosieposte a11een. 2 )

Di t het ge1yk asof die verwagtings vir •n Keurraad verwesen1ik sou word toe die·ontwerp-onderwysordonnan= sie in die Transvaa1se Provinsia1e Raad op 5 Augustus 1952 ingedien is. K1ousu1es 68 tot 72 het voorsiening gemaak vir die inste11ing daarvan. 3 )

~ie

bepa1ings van hierdie k1ousu1es is deur die Departement opgeste1 in ooreenstemming 'met die versoek van die Gesament1ike Komitee van Onderwysersverenigings ten einde die be= -roep aari trek1ilcer te. maalc. 4 )

Pretorius-vers1ag, 1951, p.793, par.793.

T.O.D. Britz-komitee. Tweede vers1ag insalce die Onder·wysprofessie, Junie 19 52, pp .19-21.

Vg1. oolc S.A.O.U. Die Unie, 1 Mei 1954, p.243. 3) Provinsie Transvaal. Notu1e van die Provinsia1e

Raad, 1952-53, .Dee1 XXXV - Ontwerp-onderwysord., p.44.

(27)

Die Ontwerp is vervolgens na •n Gekose Komitee verwys. Die kloU:sules- in verb and met

·:·n

keurraad het egter in die slag gebly toe die Komitee aanbeveel het

.

1)

dat die benoemingsprosedure moe$ bly soos dit was. Hersiene bepalings vir die instelling en funksio= nering van •n Keurraad is op aandrang van die .Departe= ment opnuut in die Ontwerp opgeneem. Die hersiene On twerp is egter weer eens na •n gelcose Komi tee verwys en weer het die betrokke artikel-s skipbreuk gely toe die · Onderwysordonnansie in 1953 sy finale beslag gekry het.2) Vir die opvoedkundige instansies sou die stryd nog lank moes ·voortwoed •.

Op 8 Maart 1960 is die eerste daadwerklike stap weer gedoen toe. die Direkteur •n komi tee onder voorsi t= terskap van dr.

w.

Nicol aangestel het waarop ·die Pro= vinsiale Raad, plaaslike besture en die onderwysers= verenigings verteenwoordig was. Bulle opdrag was ,om ondersoek in te stel en verslag te doen oor die wens= 1ikheid en administratiewe uitvoerbaarheid om die funksies en p1igte van p1aas1ilce besturende liggame soos bepaa1 deur die Onderwysordonnansie 1953 t.o.v. die aanstelling van onderwysers, te hersien of oor te dra, gedeelte1ilc of ten valle, aan •n ~eurraad, wat saamgeste1 is uit persone deur die Administrateur aan= gestel :•3 )

1) Provinsia1e Raad van Transvaal. Verslag van die Ge= lease Komitee insalce die Ontwerp-Onderwysordonnansie, 1952, p~6., par.25.

2) Vgl. Ordonnansie 29 van 1953, art. 70.

3) Verslag van die ·Verteenwoordigende Komi tee van die Provinsiale Raad insillce Keurraad vir die benoeming van onderwysers, Febr. 1961, p.l.

(28)

Benewens hulp van die Onderwysburo is gegewens ook ingewin met behulp van vraelyste, mondelinge getuienis en memoranda. Die voltooide verslag het in Februarie 1961 die lig gesien. Daarin word die bestaande pro= mosiepraktyk volledig beskryf,en word die voor- en na= dele opgeweeg.1) Die noodsaaklikheid van ·n Keurraad word benadruk en die aanbevelings dek voorts al die

aspekte i.v.m. die instelling, samestelling, pligte, funksies, diensvoorwaardes en die·prosedure vir die

. . 2) .

daarstelling.

Die verdere verwikkelinge was voorspoedig. Op . 30 Januarie 1962 beslui t die Ui tvoer:ende Komi tee nat s·tappe

gedoen moet word om die Onderwysordorinansie van 1953 te wysig om voorsiening te maak vir ·n Keurraad om die plaaslilce ouerliggame te adviseer i. v .m •. aanbevelings vir die vulling van hoof- en vise-hoofposte. Die Ontwerp-onderwyswysigingsordonnansie verskyn op 13 Fe= bruarie 1963 3 ) en Dp 15 Julie word die langverwagte KeuFraad •n werklikheid met die.passering ~an Ordonnan= sie ·nr. 17' van ·1963. Dit sou uit ·n Voorsitter en twee lede bestaan en sou:vana£ 1 Desember 1963 funksioneer. Dr. A.H. du·P. van Wyk kon op 31 Maart 1963 die tuig as Direkteur neerle met' die wete dat die Keurraad waa:rvoor hy hom sedert sy ampsaanvaarding'in 1950 beywer het, reeds ·n werlclikheid was. 4 )

·~~

3)

Id., pp.6-17. Id., PP·55-56.

Provinsie Transvaal, Offisiele Koerant, 13 Febr. 1962.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Onderzoek naar het voorkomen van onderpresteren tijdens neuropsychologisch onderzoek heeft laten zien dat de prevalentie hoog is en niet mag worden onderschat.. Tegen deze achtergrond

Keywords capital allocation, value-at-risk, Euler principle, risk contribution, Monte Carlo simulation, expected utility

[r]

Publisher’s PDF, also known as Version of Record (includes final page, issue and volume numbers) Please check the document version of this publication:.. • A submitted manuscript is

Daarom worden in de nameting twee uitkomsten van de metingen (MI en M z) vastgesteld die met de corres- ponderende waarden van de controlegroep (M) en M4) worden vergeleken.

‘In de praktijk leken de betrekkingen tussen de instellingen en de maffia jaren- lang op de manier waarop twee onderscheiden soevereine staten met elkaar omgaan: De ene viel de

TRANSITIE EN TRANSFORMATIE EERSTE 1000 DAGEN GEPERSONALISEERDE ZORG GEÏNTEGREERD

Biokas wil de biologische kasteelt versterken door nieuwe kennis te ontwikkelen (verdieping) en door het aantal biologische bedrijven uit te breiden (verbreding).. Het project