Laerskool Generaal Nicolaas Smit
SW: Geskiedenis - Graad 6 Kwartaal 1 Huiswerk Groep B - Week 3 01/03/2021 – 05/03/2021
‘N AFRIKA-KONINKRYK LANK GELEDE IN SUIDER-AFRIKA: MAPUNGUBWE
Aktiwiteit Les Onderwerp Datum in opskrif in skrifte.
Instruksies:
Maak seker jou skrif is oorgetrek met plastiek. Aktiwiteit 1 is mondeliks in klas gedoen laas week.
https://www.youtube.com/watch?v=MrTxRn9MNWM
1
‘N AFRIKAKONINKRYK LAN K GELEDE INSUIDER-AFRIKA:
MAPUNGUBWE
Geen huiswerk.
Instruksies:
Maak seker die papiere wat jy ontvang het, is in jou boek geplak.
Aktiwiteit 2 is mondeliks in klas gedoen laas week.
2
‘‘N AFRIKAKONINKRYK LAN K GELEDE INSUIDER-AFRIKA:
MAPUNGUBWE
Geen huiswerk.
Instruksies:
Skryf die nuwe woorde en op bladsy 100 en 101 (Millennium tot opgrawingsterrein) in jou skrif. Doen aktiwiteit 3 op bladsy102 nommer 1 tot 3.
3
‘N AFRIKAKONINKRYK LAN K GELEDE INSUIDER-AFRIKA:
MAPUNGUBWE
26 Februarie 2021. Veranderinge in gemeenskappe in die Limpopo-vallei: K2 en Schroda
Xxx ( beteken los ʼn lyn oop ) Millennium: Duisend....
Xxx
Afhanklik van: Om staat te maak ...
Xxx
Skryf al die nuwe woorde met hul betekenis tot by opgrawingsterrein.
Aktiwiteit 3 bladsy 3 1)
Xxx 2) Xxx 3)
Trek asb. ʼn lyn
Page
1
of2
Page