• No results found

DOCTOR EDUCATIONIS

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "DOCTOR EDUCATIONIS"

Copied!
22
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

KINDERTUINONDERWYS IN KAAPL.AND, J:v.[ET J3ESONDimE VERVVYSING NA

NOORD-IC~I\.PL.AND

deur

IGNATIUS SOLOMON TEPJ3LANCHE 3 M.A .. 1 M.Ea.·.,

PROEFSKRIJ~ INGELEWER TER GEDEEIJTELIKE NAKOMING V .AJSf DIE VER.EISTES VIR DIE GRAAD

DOCTOR EDUCATIONIS

POi:CCID:BFSTROOMSE UNIVERSITEIT VIR CoHo 0.

1966

·~··

(2)

By die OIJstel van my vraelys het ek 1..d·t die kennis en ervaring van baie mense geput~ maar ek moet die volgende spesiaal en met groot dankbaarheid vermeld~ me j ·~ A:Mo Ball t

vroeer kinCl.ertuininspektrise l)y die Kaaplandse Ondervvys-depar·bement en tans senior-inspektrise by die Departement va.n Kleurlingsake; mev. Co Stramrood1 dosente aan die

Op-leidingskollege7 Paarl? mnr·~ AoJ.c·. Cu..m:pst;y-1

kindertuin-inspekteur by die Kaa:planCJ.se Onderwysdepartement; en mnr., I.V'f. van 1\'.ensburgi hoof van die Laerskool Prieska ..

IvTy hartlike d.anl;: aan die Kaaplandse Onderwysdepartement wat so geredelik toegestem het dat leerkragte in

Noord.-Ke,aplancl my vraelys mag voltooi$ Waar sodanige toestem-ming i11. laaste · instansie deur die hoof van die Onderwysde-:;_)artem.ent verleen moes word 9 be daTil;;: ek graag die

Su:perin-tenaen·t-generaal van Ondervvys 9 dr. G. ~T oJ. Smit, daarvoor,

aoook vir sy aa:m:n.oeCl.iging en persoonlike belangstelling in my n:::.rvorsing vanaat ek in 196J_ daarmee begin het:

Nog t n hoogge:plaaste amptenaar van clie Departement aan wie ek baie da~a.lc · "\re:rskuldig is vir sy hulp by meer as een ge-leentheid 7 is mnr Q C .R. Venter 9 Hoofinspek·beur van Skole p

fn Besondere woord van clanl~: aan die volgende inspek-teurs van skole in Noord~;Kat:q)lanc1 vir hul samewerking en die hu.1p wat h'1.1lle met be trekking tot die vol tooiing van

-··

--die vraelya verleen het~ mnreo J "Bo de Jager (De Aar),

H~J;O·~ Sahlertz (Kimberley)~ ~,·os·., du P: le Roux (Upington), J: ])~ ~J:heron (Barkly=ViJes) en A.,J ~ Keulder (Vryburg)·:

AJ. d.iE'o skoolhoofde en hulpondervvysers (-esse) in Noorcl-Kaapland v~'at cb .. e vraelys vo1 tooi het 9 word. ook van my

opregte c1ank verseker ~

Van t'J.ie l1fasiona1e Raaa_ vir Sosiale Navorsing het ek

ad. hoc-.. toelcennings ten l)SCJ_::cao van altesaam H400 ontvang om oor ~ n tydperk van e·t:U .. ke jare. my reis- en verblyfkoste in "'l'erband m.e-G my m:-1vorsi:r..g te deJ.q en toe ek ·my van

(3)

Januarie tot Julie 1965 op Potohefstroom voltycls aan die stuo.ie gewy het1 he·t ek tn oeurs ten oedrae van R250 ont-vang. Graag verseker ek die Raad ook hier van my dank vir die geldelike steun,

Orals waar ek navorsing gedoen het, het ek niks an-ders as vriendelikheid en diensvaardigheid ondervind nie; tog moet ek spesiale meltl.ing maak van die oui tengewone

hu1.pvaardighe:ld wat <leur profo HoC~ van Rooy9

Universiteits-'bil)liotekaris op Potohe:fstroom 1 en sy personeel ~ asook -

--deur me j e 1-L.I1. Stephens 9 van die oiolioteek van die

Kaap-1anc1se Onderwysd.epar·temen:t ~ en haar personeel aan die dag

J A •

ge. _e J.S"' WJ:y innige dan.l: aan hu11e almal"

Ek sal nie eens prooeer om my vrm.:t te oedank vir haar aa:rrm.oediging? besieling9 opoffering en claad.werklike hulp

nieo Ek ka2:1 maar net

se

~ :BAIE d·arude 2 San.~."""latjie.

Ook aan my kinders se ek. c1ankie vir hul oelangstelling in my stucl:Le en die l:mlp wat hulle al vier op verskillende tye

en verGkillencle wyses verleen he·t o

Ten slotte word die Gewer van alle goeie gawes die darL.lc van my hart toegebr:Lng vir gesondheid en. al die noclige eienskap1)e vmt my in staat gestel het om te volhard - o.ikwelf? in baie moeilike omstandighecle - oro. hierdie stuclie te vol-tooi en cl:1ardeu:r t n lewsnsideaal te verrresenlik.,

,--T1\fi1:-!"1T" LEr V

J.~_,_l1,j_J.JJC1.::1. .J... 7

(4)

Met liefde en erkentlikheid o:pgedra aan

die nagedagtenis van

(5)

Wat sal tog van hierdie kindjie word? .

(Luk-~ 1 : 66)

Lasst uns unsern Kindern lebeno

(Froebel)

___

"""'.,..

___

...,

An ounce of enthusiasm is worth more

than a ton of mechanical procedures:.

(6)

~

N H 0 U D S 0 P G A W E.

INLEIDING.

1.

Probleem- en doelstelling 2. Die metode van die ondersoek

AFDELING A.

V E R K L A R E N D.

HOOFSTUK I.

BEGRIPSBEPALING EN

TER~ITNOLOGIE. l. Kinclertuin 2. Kleir.lkinderskole en voorbereidingsl{ole

· 3.

Standerds? substanderds en. 11be1ow standard"

44

·van wanneer af en waarom· word standerd I by die kindertuin ingedee1?

5.

Kleuters en k1eutersko1e

AFDELING B.

H I S T 0 R I E S.

HOOFSTUK II.

· KLEINKINDERONDER\¥YS

VOOR DIE TOTSTANDKOMING VAN

Elads;L

1-4

1

3

5-18

15

18

IJ.JE KAAPLANDSE

ON:DER'WYSDEPARTEMENT~

'IT:r

113"39

EN'

GEDURENDE DIE

EERSTE

HALFEEU

DAARNA. •

19-43

1. Die eerste sko1e aan die Kaap 19

2. Die Ordonnansie van De Chavonnes 20

3.

Privaatskole en privaatondervcysers 21

4. Die begin van die l9de eeu 22

5.

Die 11South African Infant School Society" en

sy

kleinkinderskole . 23

6. Die totstandkoming van die Kaaplandse Onderwys-departeinent en die aanstelling van die eerste

Superintendent-generaal van Onder~JS 28 7. Die eerste S.G.O. se indeling van die werk in

(7)

i i Rondreisende onderwysers

Die tweede S.G.O. se pogings om die Qnderwys te ver'beter, en die stanc1aard wat dour hom geste1 is

10. Die gehalte van die onderwys

11. Aandag aan die hoer k1asse ten koste van die 1eer1inge in die aanvangsk1asse

12. Die waard.e van die 1clei:nlrindersko1e 13 .• Akkommodasie en uitrusting

. ~ ~ .. . ~

HOOFSTUK III.

DIE - ·--v:EsTIGING VAN KilTDEETUIITCiNDEH\hTYS . -IN KAAPLAND~ ~----~--- - ~ ~ .

1900 1920~

1, Leem.tes en tekortkominge ten opsigte van klei:nlcinderondenvys

2 u Die aanste11ing van kindertuininstruktrises

(a) Die eerste kinder·l:iuininstruktrises ('b) Hu+ pligte

( o) \"!at hulle tot stand. gebring het (d) Tweeta1igheid

3,

Die opleiding van kino.ertuinonderwyseresse (a) Die 'behoe:fte aan opge1eide ondenvyseresse (b) Die eerste opleidingsinrigtings

(o) Die werk vorder

( cl) Die waarde van die opJ.eid.ing

(e) Aanbevelings van die Frem.antle-kommissie (:f) Wysiging :Ln die vereistes vir die Laer

Kindertuineksa:Lllen

(g) Tweetaligheidsendossement

4. Die eerste pa"'nf18t oor kindertuinwerk -~" Die belangrikheid van kindertuinwerk

6~ Die beste onderwyseresse is vir die kinder-tuin nodig

7o

Klagtes teen klei:nlcinclerskole (a) Kindertuinwerk word oordryf

(b) Sommige lee.r1inge in die kindertuiDk1asse is te oud 8o Vorclering ---·---HOOFS'J:UK DT •

.

.,. ...

--- - -- - . -.. - --- --- - .

ONTWIKKELINGE SEDEH1J:- --i92J~.

~~~---·

-·-,.;;;..._-1 o ~ n Nuwe opleiclingsl-ru.rsus

2 <> Die werk in kleinkino .. e+skole

3 ~ We:nlce vir oncle:t'VV'JserFJ (-esse)

4 d Die gehal te van die ondenvys

5~ Skoolure 31

32

35

40

42

42

44-64

44

45 45

46

46

48 49 49' 50

52

54

55

56

56

57

58

59 60 60 ' 6~ '

63

65-81

65

66

68

69

72

(8)

i i i

6. Die tekort aan opge1eide kindertuinondervvyseresse 73 7. Die op1eiding van kindertuinonderveyseresse 74

8o Kindertuininspektrises 76

9. Die kwota 1eer1inge per onderwyser(-es) 77 10o Die persentasie leer1inge in die

kindertuink1as-se 79

HOOFSTUK V.

DIE-

-TOELATI1TGsc5u:DERDc5JYi - VAN - -LEERLINGE -·-EN - VERPLIGTE

SI{OOLBESOEE\

82-99

1. Toelatingsouderdom~ tn Kort samevatting vooraf 82

2. Toe1atingsouderdom: 'n Historiese oorsig 83 (a) Ordonnansie nro 8 van 1919 83 (b) Ordonnansie

nr. 5

van 1921 85 (c) Ordonnansie nr9 12 van 1941 88 (d) Ordonnansie nr. 10 van 1950 90 (e) Ordonnansie nr. 20 van 1956 92 3. Verpligte skoo1besoek~ fn Historiese oorsig 94

(a) Omstandighede voor die inste11ing van

1eerp1ig in 1905 94

(b) Die 1eerp1igtige 1eeft;)Td sedert 1905 97

-~ - -- . - - ·-AFDELING C.

EM P I R I E So

-HOOFSTUK VI o -·---·- .... · - - - · - - · - - - · ·

---·---DIE OPSTEIJ VAN 'N GESKIKTE VRAELYS EN DIE

- -·- . - - . . . . ..

·-AryrERGROND VAN DIE BEVINDINGS

lo

Eesonderhede insake die vrae1ys

(a) (b) ( 0) (d) (e) (f)" (g) (h)

(i)

(j)

Waarom r n vrae1ys gebruik is

Hoe die vrae1ys opgestel is Die inhoud van die vraelys

Waar die betrokke leerkragte werksaam Ver1of o:m die vraelys te 1aat vol tooi Aan wie die vraGlys versend is

Die begeleidende skrywe Die re~ksie op die vraelys Hoe die vraelys beantwoord is

Die betroubaarheid van die an~Noorde

2., Besonderhede insake die skole en die onder-wysers(-esse) wat die vraelys voltooi het

is 100-116 100 100 100 101 102 104 104 10.2 106 107 107 108

(9)

iv

. . . ~

-HOOFSTUK VII.

DIE "

TOEJJATING VAN LEERLINGE EN DIE VillRK

·- . ~ - ·- - ., .

KINDERTUIN.

- - :0 .. , * I

1~ Toe1atingsouderdom

(a) Die beste toe1atingsouderdom vir 'n norro.a1e kind

IN DIE

(b) Die huidige toe1atingsouderdomme in die

verskil1ende provinsies van die Repub1iek,

117-148 117 117

Suidwes-Afrika en oorsese 1ande 119 (c) Proefnemings en beskouings betre£fende die

beste toe1atingsouderdom 120

(d) Samevatting 127

2., Skoo1ry:pheidstoetse 128

3. Toelatingsdatum(s) vir skoo1beginners 131 4~ Die drrQr van die lrQrsus vir die substanderds 132 5. Behoort ~ n kindertuinonderwyseres 'e1ke jaar vir

dieselfde standera. onderwys te gee? 135 (a) Die menings van ieerkragte in

Noorct-Kaap1and 135

(b) Hu1 redes vir die menings 136

(c) Verdere bespreking en gevolgtrekking 138

6., Be~vaamheidsgroe:pering 139

(a) Is die 1eerkragte ten gunste daarvan? 139 (b) Vir watter vakke word daar gegroe:peer? 142 (c) Is die verski11ende groe:pe gednrende 'n

1esuur met diese1fde vak besig? 143 (d) Word leer1inge soms van een groep na 'n

ander oorge:plaas? 144

7. Moet daar toetse/ eksamens in die sulJstanderds

wees? 145

8: Moet daar in die kina.ertuin :punte toegeken word,

of slegs simbo1e? 147

·~ . - -·~ - - -.. - - '

=H_OO..;...,F....;,S;;....T....;;UK.._\.._V...,;fll•

ORGANISASIE VAN DIE KINDERTUINKLASSE.

-

149-176

1~ Uitrusting en geriewe in 'n kindertuinkaro.er 149

2. Die gebruik van r n sandbak 151

3, Die waarde van filmondervvys 153

4o Hoevee1 uur :per week behoort daar vir Gods-diensonderrig, Sang1 Gesondheids1eer,

Liggaam1ike O:pvoeding, Omgewings1eer, Kuns

en Handwerk afgestaan te word.? 1.55

-~. Dissi:p1ine in kindertuin1[1asse 16.0

6. Doe1treffende strafmidde1s 163

7., Moet daar jaarliks t n Ouersdag by die skool

geree1 word.? 166

8. Behoort daar meer voorbereidingsko1e gestig

(10)

v

9. Die oevordering van kindertuinleerlinge (a) Wie oehoort daaroor te oesluit?

(b) Wanneer is vir 1n leerling wat die werk

moeilik vind9 die beste om te druip? HOOFST1JK IX.

·---PERj30NEELVOORS~ENING; IJITSPEI{SIE; DIE _){IN:QERTUIN-ONDERWYSERES.

1. Personeelvoorsiening

(a) Behoort daar vir die kindertuin tn ruimer personeelvoorsiening as vir s·banderds II - V te wees?

(b) Die maksimum aantal leerlinge vir 'n

kin-172 172 174 177-204 177 177 dertuiD~las 179 2o Inspeksie 181

(a) Hoe dikwels behoort 'n kin.dertuininspek-trise elke skool vir inSJ)eksie te

oesoek? 181

(b) Is die huidige inspeksieste1sel ten op-sigte van k.indertv.inklasse in Kaa:pland

bevredigend~ · 183

(c) Die leiding wat kindertuinonderwyseresse

van die omgangsinspekteur kry 186

3q Die kindertuinonderNyseres 188

(a) Huisbesoek deur die onderwyseres 188 (b) Is kindertuin.opleiding noodsaaklik vir

suost. A- en B-ondervvyseresse? 190 (c) Die salaris van kindertuinonderwyseresse 192 (d) Mans as onderwysers in die suostanderds 194· (e) Word 'n kindertuinonderwyseres genoeg

vryheid gelaat? 196

(f) Die tien oelan.gTikste eienskappe in 'n

kindertuinonderwyseres 199

liQ.Ol!,STUK X.

·~···~--- · - - · - - - · - · · .

LEESGEREEDHEID EN AAIWANGSI1EESONDERl'1.IG lo Leesgereedheid

(a) Die belangrikheid van leesgereedheid (b) Die bepaling van leesgereedheid

205-249 205 205 207

(i) Emosionele gereedheid 207

(ii) Sosiale gereedheid 208

( :Lll) Liggaa111like ontwikke1ing en

hana.vaar-digheid 208

(iv) Ervaringsagt·ergroncl 208

(v) Visuele en oua.i tiewe diskriminasie 209

(vi) Taalvermoe 209

(vii) Die begeerte om te kan lees 209 (viii) Chrono1ogiese en verstanclsouclerdom 210

(11)

vi

(c) Leesgereedheidstoetse 211

(d) in Bespreking van leesgereedheidstoetse·na aanleiding van Noord-Kaaplandse

onder-wysers(-esse) se beskouings daaroor 212

2o Aanvangsleesonderrig 214

(a) Die me·tode wat deur onderwysers (-esse) in

Noord-Kaapland verkies word 214

(b) Die verskil1ende metodes van

aanvangslees-onderrig 215

(i) Sintetiese metodes: 212

(1) Die alfabetmetode 216

(2) Die klankmetode 21§

(3) Die lettergreepmetode (ii) Analitiese metodes:

(1) Die woordmetode (2) Die sinsmetode ( 3) Die st orie-metode (iii) Die globale metode

(c) Wanneer behoort leerlinge te begin klank? (d) Voor- en n~de1e van clie k1ankmetode

(e) Help die kla1ikmetode kinders om goed te leer spel?

(f)

Proefnemings in verband met verskillende met odes

(g) Is daar enige metode van aanvangslees-onderrig wat beter as ander metodes is? 3q Die sogenaamde i.toao

4o Behoort tvvee- en driejariges te leer lees? - . ,. .. HOOFSTUK XI. .. -~ . DIE TALE.

1.

Leeshoekies .2" Aanvullende leeoswerk

3.

Stillees

4..

Dramatisering 5. Die eerste taal

(a) Mondelinge stel (b) Skriftelike stel (c) Skriftelike taalwerk

6~ Die ~Neede taal (a) Lees

· (b) Voordrag

(c) Monde1inge werk

7.

Leestekens

8.

Die alfabet

9.

Formele spelwerk (of diktee) in die tweede taal 21_6., 216 216 217 211•

211

217 219 221 222 22.4 226 228 230-250 230 232 233

233

236 236 237 238 239 239 24.2 243 247 248 249

(12)

vii

HOOFSTUK

XII.

GETALWERJL

1.

Gereedheid vir getalwerk

2. Konkrete leermiddels

3.

Optel- en aftreksamestellings

(a) Optelsamestellings in subst. A

(b)

AftreJ.csamestellings

4.

Hersiening in subst.

B

en st.

!

5.

Vermenigvuldigings- en verdelingstafels

6. ·

Cuisenaire en ander

st~~fie-metoc1es

'

HOOFSTUK XIII.

251-267

251

253

255

255

257

"259

261

264

SKRIF.

268-286

1. Skrifgereedheid

(a) Gereed..nmking

(b) Gereedheid vir formele skrifonderrig

2.

Hoe dikwels subst. A-leerlinge op die skryf ...

bord en elders

k~a

boe'l

3.

Skrifpatrone

268

268

271

274

275

4.

·Die aanleer van hoofletters

277

5.

Spasiering

278

6.

Liniering

280

7.

Dn.1.k-.

en lo:pende skrif

283

HOOFSTUK XIV.

S.~t.r;EJ

ATTING,

GEVO~GTJ?.EKKINGS_,

AANBEVELINGS.

I. SAWO:W

ATTING.

(Begri:psbepaling

en

historiese oorsig)

1.

Verklaring van bena:mings en ·lJegrip:pe -in

ver-. band met kindertuinondervvys

·

2"

:Die ontwikkeling van kindertuinondervV"JS in

Kaapland

II. GEVOLGTREKK!NGS EN AAHBb'VELINGS.

(Na aanleiding van die vraelysstudie)

287-308

287

287

288

292

t.

Ter inleiding

292

2.

Die metodes en prosedures wp.t d.eur die

respon-d.ente gevolg word, en hul oeskouings oor

(13)

(i) Alge:meen

(ii) Die tale

(iii) \}etalwerk

(iv) Skrif'

viii

3.

Aanbevelings .ter oorweging vir clie Kaaplandse

294

298

30~

303

Onder~zysdepartement

304

4.

Die.noodsaaklikheid van verdere navorsing

307

309~329

A.

Boeke

309

B.

Tydskrifartikels

317

C.

Ongepubliseerae·proefskrifte en verhandelings

326

D.

.Onderw-ysverslae en -ordonnansies

9

})amflette

7

memoranda en briewe

327

J3YLAE A J3YLAE B

330-340

(14)

ix

LYS V.AN TABELLE ..

Nommer 1 2

3

4 5 6

7

8

9

lO 11 12 13 14 15 16 18 19 20 21 22 23

Toename in die aantal opgeleide kinder-tuinonderwyseresse

Verge1yking ~1ssen die persentasie b1anke 1eorlinge in kleicl[inderklasse in 1900-1904 en in 1959-1963

Aantal, klas en grootte van skole waarheen vrae1yste gestuur is

Aantal leerkragte in verskillencte klasse van skole

Aa:n:tal leerkragte in verskillende soorte r::lJ.{:ole

Tiie geslag van die leerkragte Betrekking deur leerkragte bek1ee

Hoedanigheid waarin betrekking bek1ee word Opvoedlrundige k:wa1ifikasies

P1ek van opleiding

Hui,staa1 en voertaa1 by die ona_orrig Ondei'V'rysondervinding van leerkT'agte OnC!-ervinding van l{indertuinwerk Grootte van k1asse

Standerds waarvoor ctie leerkragte verant--vv-oorde1ik is

Hoeveel uur per week vry

. Uur :per week o:nde:rwys in hoer klasse

Uur per week aan maak van apparae.,t bestee llie beste toelatingso>J..derclom vir 1n normale

].{i~'J.d.

Die wenslikheid van In skoolrypheidstoets Moet skoo1beginners in Julie ook toege1aut

word?

Hoe 1an~ behoort rn kind in die substanderds te bly?

Moot ln kindertuinondenvyseros e1ke jaar vir dieselfde standerd ondenvys gee?

::B1adsy _..., ... ...,.

,_

75

so

105 108 108 109 109 109 110 111 111 112 118 113 114 114 115 1]_6 117 128 131 132 135

(15)

24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34

35

36

Redes vir 'n bevestigende antwoord op

vraag 5 (sien By1ae A)

Redes vir tn ontkennende antwoord op

vraag 5

Is u ten gunste van bekwaamheidsgroepe? Vir watter vakke groepeer

u?

Is die bekWaamheidsgroepe gedurende tn 1esuur met diese1fde vak besig?

Word 1eer1inge soms van een belrriaamheidsgroep na tn ander oor8ep1aas?

Is u ten gu~ste van toetse/eksamens in (a) subst .. A; (b) sub st. B?

Moet daar punte toegeken word~ of slegs simbole?

Watter ui trusting en/ of geriewe ag u nood-saak1ik vir 'n kindertuinkamer?

Maak u gebruik van t n sandba:k?

Waarvoor gebruik u t n sandba:k?

Maak u van film.onderwys gebruik?

Waarvoor vind u filmonderwys vera1 nuttig? 37(a)Hoevee1 uu:,r per week'behoort daar in subst.

A

en subst. B vir Godsdiensonderrig, Sang, Gesondheids1eer, Liggaam1ike Opvoeding~ Omgewings1eer, Kuns en Handwerk afgestaan

136

137

139 142 143 144 146 147 149

151

151

153 154 te word? 156

37 (b )Hoeveel uur per week behoort daar in st·. I vir Godsdiensonderrig, Sang, Gesondheids-leer, Liggaam1ike Opvoeding1 Omgewings1eer,

Kuns en Handwerk afgestaan te word? 157 38 Stem u saam dat·die dissip1ine in

kindertuin-k1asse nie streng genoeg is nie? 161 39 Watter strafmidde1s vind u doe1treffend? 163

40 Die drie strafmiddels wat u die

doel-treffendste vind 163

41 Is u ten gunste van t n Ouersdag by u skoo1

'?

166.

42 Behoort daar meer voorbereidingsko1e gestig

te word? 168

43 Redes vir tn bevestigende antwoord op vraag

23 168

44 Red:es vir 'n ontkennende antwoord op vraag

23 169

45 Wie behoort oor die bevordering van die

(16)

xi

46

Wanneer oehoort tn swak leerling to drui:p?

4-7

J3ehoort daar vir die kindertuin

1

n ruimer

:personeelvoorsiening as vir stanc1erds

II -· V

t e

wee

s ?

48

Redes vir

1

n oevestigende antwoord o:p vraag

25

49

Redes vir 'n ontkennende antwoord o:p vraag 25

50

Die maksimum aant.al leerlinge vir rn

kinder-tui:nklas

51

Ins_:peksie

deur die

kindertuinins:pektrise~

hoe dikwels?

52

Vind. u die huidige ins:peksiestelsel in

Kaa:p1and bevredigend?

53

Redes vir tn oevestigende antwoora. o:p vraag 33

54

Redes vir Un ontkennena.e antwoord o:p vraag 33

55

Kry kindertuinondervvysers (·-esse) voldoende

loid.ing van die Omgangsins:pekteur?

56

Hoe dikwels oesoek u die ouers van die

leer-J.inge in u klas?

57

Is kind.ertuino:pleic1ing noodsaaklik vir subst.

A- en J3-ondenvyseresse?

58

J3ehoort die salaris van tn

kindertuinonder-wyseres 'n kerf hoer te wees?

59

Is u ten gunste daarvan dat mans vir die

suostanderds ondenvys g·ee?

60

Hedes vir

1

n ontkennande antwoord o:p vraag 30

61

Word

t

n kindertuinonclerwyseres genae

B

vryheid

gelaat om haar eie metode(s) te volg en selfs

te eks:perimenteer?

I

62

Rectes vir In ontkennende antwoord o:p vraag

38(a)

63 (a)])ie tien lJelangrikste eienska}):pe in Yn

k·indertuinondervvyseres

63(o)])ie tien oelangrikste eienska:p:pe in

~n

c~o.dervvyser

( es)

64

Moot suost, A-leerlinge tn

1eesgereedheids-toets afle?

65

Metodes vir aanvangsleesonderrig

66

Vlanneer behoort suost., A-1eer1inge te "begin

k1a:lli:?

67

Maak u georuik van 1eeshoekies?

68

Leermiddels en aktiwiteite wat in leeehoekies

georuik word.

174

177

177

177

179

182

183

184

184

187

188

190

192

194

194

.

.. '~i;> ·~

196

197

200

202

212

214-218

230

230

(17)

69 70 71 72 73 :x:ii

Ander leesteekse vir aanvullende leeswerk in subs-t. J3 en st,. I

J3ehoort sto I gereeld die geleentheid te kry om stil1ees te beoefen?

Hoeveel uur :per weel~: behoort daar in st. I

aan stillees bestee -te word? Dramatisering by monde1inge ste1

Mondelinge stel in die eerste taal: tyd :per week daaraan bestee

232 234 234 235 236 7 4 Formele onderrig in skrifteliJce s-tel ( eerste

taal) 238

75 Skrif-telike taalwerk (eerste taal) 238 76 Wanneer moet cl.aar met lees in die twee(le

taal begin word? 239

77 Wanneer moet daar met voorclrag in die tweede

-taal begin word? 242

78 Wanneer moot ctaar met monc1e1inge werk in die

tweede taal begin word? 243

79 Hoe di10vels maak u van die storie-metode vir

monde1inge werk in die tweede taa1 gebruik? 244 80 Vvanneer beb.oort d.aar met die storie-metode

(~veede taal) in subst:

A

begin te word? 245 81 Watter werk (benewens·die storie-metode)

moet in tweede taal-mondeling gedoen word? 246 82 Van wanneer af moot leestekens aandag

geniet? 247

83 Wannoer behoort die alfabet in die leerlinge

se moedertaal aangeleer te word? 248 84 Wanneer behoort die alfabet in die leerlinge

se tweede taal aangeleer te WOJ."d? 248 85 Formele s:pelwerk (of diktee) in die ~Neede

taal 250

86 Die bepaling van gereedheid vir getalwerk 251 87

88 89 90 91

Koru{rete leermiddels: hoe dil~vels in substo A

gebruik?

Op-telsamestellingsg hoe ver behoor-t subst~

A te vorder~

J3ehoort optel- en aftreksames-tellings gelyk-tydig aangeleer te word?

1

Vfanneer behoort daar me-t aftreksamestellings begin te word?

Herstening: hoeveel tyd moet in subst~ J3 en st. I daaraan bestee word voordat met nuwe werk begin word?

256

257 257

(18)

92

93

94

95

xiii

Ver.menign1ldigingstafels~ van wanneer af

moot dit aangeleer word?

Vermenigvuldigings- en verdelingstafels: stem u saam met die bepalings in die leerplan?

Het u ondorvinding van Cuisenaire of ander stafie-metoaes?

For.mele skrif'onderrig~ is gereedmaking no o as aaklik?

96 Aktiwi tei te om spierbeheer by die leerlinge

261

263

264

268

te ontwikkel 270

97 Die leeftyd wa~rop 'n kind vir f'ormele

skrif'onaerrig gereea is

271

98 Die bepaling van gereedheid vir formele

· skrifonderrig 273

99

Hoe dikwels krabbel substo A-leerlinge?

274

100 \7ora subst. A-leerlinge toegelaat om skrif- ·

patrone te oef'en?

275

101 Wanneer ro.et skrifpatrone in subst. A begin

word

276

102 103 104

105

106

107

Hoofletters~ wanneer moet aa~rmee begin word?

Korrekte spasiering~ wanneor moet dit ge-leer word?

Korrekte spasiering~ hoe word die leer-lingo gehelp?

Verskil in liniering van skryfb oeke vir ver-skillenae stadiums in die kindertuin~

is dit bevredigend?

Is u ten gunste van gewone lini8ring deur= gaans?

Lopende skrifg wanneer moot daarmee begin word?

277

278

279 280 281 283

(19)

INJ_:.EIJJING. 1. Pro'ble e~'D.-. en doelstelling •

Oor die belangrikheid van kleinkinderonderw;ys het c:taar nog nooi t twyfel bestaan nie en die belangTikheid ctaarvu.n word tans 2.1 hoe meer bese:f. In sy openingsrede

op 1 n konfe,rensie oor

11Die opvoeding van die vyf-plus

die Superintendent-generaal van Ondervv-;)rs in Kanpland 9 ·

dr. Ylf. de Vos l'.1alan? ctaaro:p gGWiJS o.at, tervvyl die eerste v;ereldoorlog die ar:mleid.ing \vas tot lJui tengewone a?.::mdag aan die o:pvoeding van die ldXJ.d in sy adolesseD.sie-tydlJerk, die ui twerking van die tweec1e wereldoorlog vir die onder--wyswereld 11as 1t ware 1n herontdekking van die

belangrik-heid van die heel klein kind (was), tesaro.e met die waar-hede wat pedago§ soos Pestalozzi, Froebel, Montessori, Dewey en ander. ui t 1 n vorige eeu alreed..s aan die vrereld

ge o:penlJaQr he

t .

111 )

Tereg wys dr. Alida Grey o.ae,rop dat in vergelyking met ander afdelings van die onderwys en opvoeding, soos die ho§r standerc1s van die laerskool en die verskillende standerc1s van die hoerskool ~ die sulJstanderds op die ge-bied van navorsing tot dusver min aandag geniet het en

dat m:worsing ten opsigte van die voorskoolse kind en kleuterskoolwerk in Suid-Afrika van grater omvang is as

die oor aanvangsonderwys en die skoolbeginner.2) En dit ten spyte van die feit dat die beginstadium van 'n kind se onc1ervvys van die allergrootste belang isl

11/Iy werk as Inspekteur van Skole by die Kaaplandse Onc1erwysdepartem.ent bet my feitlik daagliks in aanraking

gebring met die werk wat in voorbereidingskole en kinder-1) Verslag van 1 n J.ronferensie

~

Die opvoeding van die

vyf-plus kind,

1948,

p. lo

2

) Groy, .::1\lid?. 11[. Ao.nvangs·onderwys in Suid..:..Afrikn.,

(20)

2.

tuinafctelings van hoer-, middelbare en laex·skole verrig word. Toe ek begin navraag doen en ondersoeJ.<: instel, het ek ontdek dat daar nog maar baie min navorsing oor kleinkinderondervvys in die :provinsie gedoen is. JI!Iet verloo:p van tyc1 het ek bevms geword van c1ie vernas:mste :p:robleme wat onc1ervind word en ook vertroud geraak met die versldllende me to des - daar is dikwels 1 n groot

uiteen-J_opendheid - wat gevolg word. Aangesien dr. Roma Gans se stellings, 11 there is no BEsrr way to teach children how

to readll en "the claim that one procedure is 1Jest for all? is rash nonsense 9113 ) nie net vir aanvangsleesonderrig

geld nie ~ het die_ gedagte ontstaan om 111 opnru1-;.e te maak

van die metodes en :prosedures wat in voorbereidingskole en kindertuinafdelings van. hoer-, middelbare en laerskole in Kaapland gevolg word, sodat jong onderwysers(-esse) en selfs ervare leerkragte wa·t; nie meer met hul eie metodes tevrec1e is nie, moontlik daardeur gehelp kan word. Dit het daartoe gelei dat hierdie ondersoek onderneem is met

die doel om

( i) die wese van Jdndertuin- of kleinkinderonderwys soos di t tans in Kaapl·andse skole aangetref word, te bepaal;

( ii) die lJetrokke onderwysers (-esse) se beskouings oor l:>epanlc1e aangeleenthede te ve:rneem;

(iii) sekere aspekte van die stelsel in Kaapland met die in die ander provinsies van die Repub1iek, Suidwes-Afrika en oorsese lande te vergelyk; (iv) gevolgtrekkings te maak en aanbevelings te

do en.

Tot Desember 1953 was die Kaa:plandse Ondervvysde:par-tement ook vir Bantoe-Onderwys in die I>rovinsie ve_rant-wo-orcLelik en tot Desember 1963 vir Kleurlingonclerwys.

~---3 ) :{}a.a:;t-s! Roma. The:r·e is no BEST way to teach children

(21)

3.

Hierdie proefskrif handel egter net oor die ondervvys en opvoeding van blanke kinders.

2. Die metode van die ondersoek.

'n Vraelysstudie vorm die kern van hierdie ondersoek en dit is dus hoofsaaklik empiries. Omo.a-IJ daar · e gter nog nie 'n geskieclenis van kindertuinondel''Vvys in Kaaplana.

geskryf is nie, is dit noodsaaklik geag dat 'n historiese oorsig gegee word van kleinkincleronderwys in Kaapland vanaf die stigting van die volksplanting aan die Kaap to-'G

op die huidige dag. Dit word gedoen in vier hoofstukke (II? IIIj IV en V) in Afdeling

B

en die onderwerp word tematies behandel. Gesien die belangrikheid van die toelatingsouderdom van leerlinge en ver:pligte skoolbesoek

(ook leerplig genoem), word 'n afsonderlike hoofstuk hoofstuk V -- daaraan gewy.

Afdeling B word c1eur 'n enkele hoofstu1r in Afdeling A voorafgegaan. Di t bevat 'n verklaring van bena.rnings en be grippe in verband met kleinl-dnderonderwys 1 ten einde

venvarring te voorkom wat kan ontstaan deurdat lende benamings soms vir dieselfde begrip in c1ie verskil-lende provinsies van die Republiek gebruik word.

Afdeling C? wat uit nege hoofstukke bestaan1 bevat

die tabulering en vervverking van die gegewens verkry ui t die antvvoorde op vrae in die vraelys, en 1 n bespreking

daarvB,n in die lig van die menings en ui tsprake deur opvoeilln1ndiges en/of-navorsers in Kaapland en elderso Aan o5e begin van Afdeling C verskyn volledige besonder-hede aangaande die wyse waarop die vraelys opgestel en

aan onde~NYsers(-esse) vir beantwoording uitgestuur is.

Die ondersoeker se gevolgtrekkings en aanbevelings ver-skyn ook in Afdeling C.

Die bevinc1ings in hierdie proefskrif berus hoofsaak-lik op gegewens wat verl~::ry is ui t gepubliseerde en

(22)

on-4,

gepubliseerde bronne soos in die bibliografie bevat~

pl1:'.s antvvoorcLe o:p die vrae in die vraelys 7 koeran.tverslae,

amptelike en :persoonlike "brievve 7 asook :persoonlike ge-s:prekke met hooggeplaaste am:ptenare van die Depar·tement, en persoonlike ~vaarneming a.eur die ondersoeker in kinder-tuinklasse op verskillende plekke in die Kaap:provinsie, veral in Noord-Kaaplana..

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Dit maakt Taalvariatie een afwisse- lende en betekenisvolle lessenserie, waarin bovenbouw- leerlingen aantoonbaar taalkundige kennis kunnen opdoen: niet door uit hun hoofd te

Eer deur persone van die teenoorgestelde geslag aan my bewys.. Besondere belangstelling van iemand van die teenoorgestelde ges1ag in

Die vyf vlakke soos Elliott (1995:70-71) daarna verwys, is novice, advanced beginner, competency, proficiency en expert. Hy beskryf die ontwikkeling op hierdie vlakke slegs

(4) De vergeten ondergang van Gebroeders Teixeira de Mattos is een voorbeeld van de onverschillig- heid waarmee Nederland omgaat met zijn financiële geschiedenis.. Hierdoor

toekomsplanne van die Mandaatregering met betrekking tot die Duitse skole uiteengesit. Op l April 1920 sou al1e Duitse skole en koshuise deur die Regering

Die verandering van die toerisme-kultuur in ’n bepaalde omgewing, skep ’n breë geheelbeeld van die verloop van geskiedenis wat in ’n streek – in hierdie geval

Mnr.. van die ve:r:handeling. My ouers vir my opvoeding en die opofferinge Wqt u daarvoor moes doen. My ge~erde skoonou:ers vir huJ.le aanmoediging en

Uitbreiding van die domein van die hoof van die Afrikaanse skool in die 20ste eeu .... 3.2 Uitbreiding van die hoof se interne taakomgewing