• No results found

EDUCATIONIS in die

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "EDUCATIONIS in die"

Copied!
19
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE ROEPING, TAAK EN OPLEIDING VAN DIE HOOF VAN DIE CHRISTELIK-AFRIKAANSE SKOOL

deur

DOUW GERBRAND POTGI~TE_R, B.A.; M.Ed.; T.O.D.

Voorgele ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad

DOCTOR EDUCATIONIS

in die Fakulteit van Opvoedkunde van die POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT VIR C.H.O.,

Desember 1972.

(2)

Opgedra aan: My eggenote, Sophia en my kinders, Fransie, A11ita, Dina, Jan en Sophia.

(3)

DANKWOORD

Lot en dank sy die God van ons vaders wat aan my die geestelike en liggaamlike kragte geskenk het om hierdie studie te onderneem en te voltooi.

Aan u, my hooggeagte promotor, Prof. dr. B.C. Schutte bring ek my innige dank vir u belangstelling, aanmoediging en simpatieke Ieiding. U wetenskaplike insig en indringende ontledings het vir my nuwe perspek· tiewe geopen en my geestelik verryk.

My hartlike dank gaan ook aan die Direkteurs van Onderwys van Kaapland, Natal en Transvaal wat aan my verlof vir. die verspreiding van die vraelys aan hoofde van Afrikaanse skole in die provinsies verleen het. Ek bedank ook die onderwyshoofde van al vier die provinsies vir al die bykom· stige inligting wat goedgunstiglik aan my verstrek is. Sonder (jie hulp sou 'n belangrike deel van die ondersoek nie onderneem kon word nie.

Die hartlike samewerking, opregte belangstelling en kollegiale ondersteuning wat ek van die Transvaalse Komitee vir die reeling van Kursus-se vir Hoofde van Skole ontvang het, was vir my van onskatbare waarde en 'n sterk stimulus tot volharding.

Aan al die hoofde van primere en sekondere skole wat die vrae-lys beantwoord het, kom 'n besondere woord van dank toe. Verskeie van die hoofde het ook op verdere navrae uiters waardevolle inligting verstrek. U almal het 'n onmisbare bydrae tot die verwesenliking van my doel gelewer en ek dank u uit die diepte van my hart daarvoor.

Ek mag ook nie nalaat nie om my dank uit te spreek teenoor prof. J. de Beer en mev. D. Venter van die Rekensentrum van die P.U. vir C.H.O. wat goedgunstiglik die verwerking van sekere data in die vraelyste met soveel vaardigheid onderneem het. U het vir my baie moeite en werk bespaar.

My innige dank gaan ook aan die firma Hennie's Secretarial Services van Pretoria vir die uiters flinke en netjiese wyse waarop die tik, druk en bind van h ierdie proefskrif afgehandel is.

(4)

Die lojaliteit, belangstelling, aanmoediging, verdraagsaamheid en daadwerklike ondersteuning wat ek gedurende my studie van ons skool-personeel, -ouers en die leerlinge ontvang het, word hier met die grootste gevoel van agting en waardering geboekstaaf. Dit is

'n

aangename voorreg om met so 'n getroue en bekwame professionele groep, met soveel mee-lewende ouers en met soveel vriendelike en gehoorsame kinders verbind te wees.

Die positief Christelik-nasionale opvoeding wat ek van my god-vrugtige ouers ontvang het en die liefdevolle belangstelling, inspirasie en Ieiding wat daar van my broers en susters tot my uitgegaan het, word hier in dankbare herinnering geroep.

Dit verskaf my ten slotte onbeskryflike vreugde om hierdie werk aan my gesin op te dra. Aan Sophia, my eggenote, is ek soveel dank verskuldig vir al die jare van opoffering en liefdevolle versorging. Jy het jouself gegee, my vrou, my in liefde gedra en verdra, my taak soveel ligter en aangenamer gemaak en my deur jou opregtheid en geloof bemoedig. My kinders, julie het met soveel begrip die teenwoordigheid, belangstelling en aandag van 'n vader ontbeer. God dank vir julie almal.

Dit is my bede dat hierdie studie 'n positiewe bydrae tot die teorie • en praktyk van die Christelike opvoedkunde in ons dierbare vaderland sal lewer, tot eer van God en tot heil van ons volk.

(5)

1. 2.

3.

4. 1.

2.

3. 4. 5. 6. INHOUDSOPGAWE DEEL I HOOFSTUK I

ALGEMENE INLEIDING, PROBLEEM EN TAAKSTELLING

lnleiding ... . Die belangrikheid van 'n ondersoek na die posisie en .taak

van die hoof ... ... ... ... ... 4

Probleemstelling .. ... ... ... .. . .... ... 6

Taakstelling ... 8

4.1 Die doe I van die ondersoek .. .... ... ... ... ... ... 8

4.2 Terreinafbakening ... 9

4.3 Die belangrikste metodes wat in die ondersoek gebruik is ... ... 11

HOOFSTUK II

FUNDERING EN PERSPEKTIEF

Voorwaardes vir die voortbestaan van 'n volk in geestelike sin Die lewens- en wereldbeskouing van die Afrikaner ... .. 2.1 lnleiding ... .. 2.2 Die begrip Christelik-nasionaal ... . 2.3 Uitgangspunt ... . Die roeping van die mens ... .. 3.1 God se roep teenoor die mens se roep ... . 3.2 Roeping ... . 3.3 Roepingsbesef ... . 3.4 Hoedanig roep God? ... .. 3.5 Roeping en antwoord ... .. Roeping, kultuur en kultuurvorming ... .. Roeping en wetenskapsbeoefening ... .. Roeping, gesag en vryheid ... ... .. .. .. .. .. .. .. .. . .. .. .... . . ... .

13 14 14 14 15 15 15 16 16 16 17 19 21

23

(6)

.ii

7.

8.

Roeping, beroep en taak ... . 7.1 7.2

7.3

Beroep en taak ... .. Beroepe en professies ... . Roepingsvervulling en beroepsbeoefening ... .. Roeping en leierskap ... . 8.1 8.1.1 8.1.2 8.1.3

8.2

8.3 Wat is leierskap? ... .. lnleiding ... .. Benaderingswyses in die wetenskaplike bestudering van leierskap ... .. Calvinistiese leierskap ... .. Enkele faktore wat verskille in Ieiding gee beiiwloed en bepaal ... .. Soorte Ieiding ... ..

23

23

24

26

28

28

28 29 30

32

35

9. Roeping en lewens· en wereldbeskouing ... 35 10. Roeping, onderwys en opvoeding ... 36

10.1 10.2 10.3 10.4

Die Christelik-Afrikaanse skool ... . Die noodwendige stelsel wat vereis word om die Afrikaanse skool te laat gedy ... .. Die Wet op Nasionale Onderwysbeleid ... . Die Afrikaanse skool en die Suid·Afrikaanse Engelse skool ... ~ ... .. 36

37

38 39 11. Roeping en vernuwing ... ... ... 41 12. Samevatting . .... . ... .. .. ... . . . .. .. .. .. .. .. .... . .... .. .... ... . .. ... .. . . .. .. ... 41 1.

2.

DEEL II HOOFSTUK Ill

DIE POSISIE EN TAAK VAN DIE HOOF VAN DIE AFRIKAANSE SKOOL IN HISTORIESE PERSPEKTIEF

'n Saaklike oorsig van die ontwikkeling van hoofskap in enkele Westerse Iande ... . Die ontwikkeling van die hoofskap van die Afrikaanse skool tot die jaar 1900 ... . 2.1 Betekenisvolle voorspel ... . 2.1.1 Belangrike grondslae reeds vroeg gele ... ..

44

50 50 50

(7)

3. 2.1.2 2.1.3 2.2 2.2.1 2.2.2

Waarskynlik die eerste skoolhoof aan die Kaap ... .. Voorlopers van die plaasskoolhoofde. .. ... . Grondslag en koers ... . Die opkoms van botsende ideologiee ... . Die skoolhoof in die twee Boererepublieke ... .. Uitbreiding van die domein van die hoof van die Afrikaanse skool in die 20ste eeu ... . 3.1 lnleiding ... . 3.2 Uitbreiding van die hoof se interne taakomgewing ... .. 3.2.1 Toename in die getal skole en die inskrywings

van skole ... . 3.2.2 Uitbreiding van die skoolorganisasie en -admini· 3.2.3 3.2.4

3.2.5

3.2.6 3.2.6.1 3.2.6.2 3.2.7

3.3

3.3.1 3.3.2 strasie ... . Vernuwing in die onderwysinhoud ... . Vernuwing in die onderwysmetodes en ·tegnieke ... . Sommige belangrike implikasies wat die vernuwing in die onderwysinhoud, -metodes en ·tegnieke vir die hoof meegebring het ... . Ontwikkeling van die hoof se aandeel in die onder· rig by sy skool ... . Die verpligte Iesure van hoofde ... . Die Ieiding van die hoof aan die personeel en

leerlinge ... .. Uitbreiding van die buitemuurse program van die skool ... . Uitbreiding van die hoof se eksterne taakomgewing ... . Die hoof se eksterne verbande ... . Sekondere invloede HOOFSTUK IV iii 52 52

53

53

56

62 62 63 63 68 72 80 83 86 86 89

92

96 96 96

DIE POSISIE EN TAAK VAN DIE HOOF VAN DIE AFRIKAANSE SKOOL IN HISTORIESE PERSPEKTIEF (VERVOLG)

1. ~ Die toenemende professionalisering van hoofskap ... 98 1.1

1.2

lnleiding ... . Die uitbreiding van die seggenskap van die hoof in sy skool ... .

98 99

(8)

iv 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5

1.2.6

1.3 1.4 1.5

Aandeel in die aanstelling van onderwysers ... . Aandeel in die evaluering en gradering van onderwysers Aandeel in die bevordering en vertraging van leerlinge .. . Vryheid in die bepaling van skoolbeleid ... .. Vryheid om te eksperimenteer ... . Enkele aoder sake ... .. Wyer deelname a an die bepaliog van beleid en praktyk .. Uitbreiding en verdieping van die hoof se kennis oor skoolpraktyk ... . Die wyse van keuring van kandidate vir hoofposte ... . 2. Klemverskuiwing in die amptelike opvatting oor die hoof se

3.

4.

5.

posisie ... .. Amptelike omskrywing en Ieiding met betrekking tot die hoof se taak ... . 'n Opsomming van die belangrikste faktore wat die domein van die hoof de bepaal en bei'nvloed ... .

4.1

4.2

4.2.1

4.2.2

4.2.3

4.2.4

4.2.5

4.2.6

4.2.7

4.2.8

4.2.9

4.2.10 4.3 lnleiding ... .. Primere faktore ... . Die onderwysowerheid ... . Die ouerhuis ... .. Die kind ... .. Die personeel Die gemeenskapslewe ... . Die kerk ... .. Opvoedkundige teorie en praktyk ... . Opvoedkundige en onderwysersverenigings ... .. Die lokaliteit ... . Die hoof self ... . Sekondere faktore ... . Die komplekse en omvattende aard van die hoof se taak

5.1

5.2

5.3

5.4

Uitgebreide en komplekse taakomgewing:

'n Algemene karakteristiek ... .. Voorstelling van die omvattende en komplekse

taakomgewing van die hoof ... .. Die sub-terreine van sy taakomgewing ... . Die komplekse en uitgebreide aard van die primere terrein van sy professionele Ieiding ... ..

99 100

102

102; 103 103 104 105 106

107

107

110 110 111 111 111 112

112/

112 112 113 113 113 114 114 115 115

116

119 119'

(9)

v

6.

Samevattende afleidings uit hoofstukke Ill en IV 122 HOOFSTUK V

'N PROFIEL VAN DIE HOOF VAN DIE AFRIKAANSE SKOOL 1. Die vraelys ...•...•...•... 130

2.

3. 4. 5. 6. 7. 8.

1.1 Die doel met die vraelys ...•... 130 1.2 Organisasie en probleme in verband met die vraelys ...•... 130 1.3 Die tyd van die ondersoek ...•... 132 1.4 Die verkree monster ...•... 1.5 Enkele veronderstellings ...•. 1.6 Die verwerking van die data ...•... 1.7 Tekortkomings in die ondersoek ... . Tipes skole en hulle gradering

2.1

2.2

2.3 Primere skole ... . Sekondere skole ... . Afleidings

Sekere vereistes vir aanstelling as hoof ... .. Die wyse van keuring en aanstelling van hoofde ... . Ouderdom ... . 5.1 lnleiding ... . 5.2 Gemiddelde ouderdom ... .. Geslag ... . Huwelikstaat ... .. Kwalifikasies ... . 8.1 8.2 8.2.1 8.2.2 8.3 8.4 8.5 8.6 8.7 Professionele kwalifikasies Akademiese kwalifikasies

Die hoofde van primere skole Die hoofde van sekondere skole Eerste grade en hoofvakke

Addisionele kwalifikasies ... . Hoe hoofde hulle opleiding (professioneel en

akademies) beskou ... . V erdere stud ie ... . Die gemiddelde aantal opvoedkundige boeke gelees .... ..

132 134 135 135 136 138 138 140 141 143 146 146 148 152 154 155 155 156 156 161 165 165 166 167 171

(10)

vi

9. Ervaring ... 172

9.1 lnleiding ... 172

9.2 Sekere aspekte van die onderwyservaring van die hoofde van Afrikaanse primere skole ... ... 173

9.3 Sekere aspekte van die onderwyservaring van die hoofde van Afrikaanse sekondere skole ... 178

HOOFSTUK VI 'N PROFIEL VAN DIE HOOF VAN DIE AFRIKAANSE SKOOL (VERVOLG) 1. Die tipiese dag- en weekprogram van die hoof van die 2. 3. 4. Afrikaanse skool ... 185 1.1 lnleiding ... 185 1.2 Die dagprogram ... 186 1.3 Die weekprogram ... 188 Die betrokkenheid van die hoof van die Afrikaanse skool by

die georganiseerde gemeenskapslewe buite die skool ... . 2.1 Leierposisies in die samelewing ... .. 2.1.1 I nleiding ... . 2.1.2 Wat as leierposisies beskou is ... .. 2.1.3 Kategorisering van die leierposisies van hoofde ... . 2.1.4 Die gebiede waarop die meeste hoofde Ieiding neem ... .. 2.1.5 Die gemiddelde aantalleierposisies per hoof ... .. 2.2 Buitengewone take en funksies ... .. 2.3 Lidmaatskap van 'n onderwysersvereniging ... . 'n Profiel van die lewensbeskoulike perspektief van die

hoofde van Afrikaanse primere en sekondere skole ... .. 3.1 lnleiding ... .. 3.2 Kategorisering van die kwaliteite in vraag 23 ... . 3.3 Bespreking van die antwoorde op vraag 23 ... • 3.3.1 'n Vergelyking van die voorkeurbepalings van

verskillende groepe hoofde ... .. 3.3.2 Die persentasie hoofde wat 'n Christelike

lewens-beskouing eerste geplaas het ... . Die belangrikste probleme waarmee hoofde te kampe het ... .

190 190 190 191 191 192 194 195 1PI) 196 196 196 197 199 202 203

(11)

5. 1.

2.

3.

4.

S.

4.1

4.2

4.3

4.4

4.5

4.6

4.7

4.8

4.9

In Ieiding ..•...•...•... Probleme wat hoofsaaklik random personeelaange-leenthede sentreer ... . Problema wat verband hou met die hoof se admini· stratiewe en onderrigtake ... . Problema wat in verband staan met ouer·aangeleent· hede ... . Probleme met betrekking tot die leerlinge ... . Problema wat saamhang met die algemene mense-verhoudinge in die skool ... . Problema betreffende die vernuwing in die onderwys ... . Problema wat om die eise wat die gemeenskap aan die hoof stel, sentreer ... .. Algemeen ...•...•...•...•...•.. Samevatting van hoofstukke V en VI

HOOFSTUK VII

ENKELE ASPEKTE VAN DIE ROEPINGSBEWUSTE LEIDING VAN DIE HOOF VAN DIE AFRIKAANSE SKOOL

lnleiding ... . Die hoof as persoon ... .. ·Die hoof as filosoof ... . Die hoof as administratiewe Ieier ... . Die hoof en sy personeel ... ..

5.1

5.2

5.3

5.4

• 5.5

5.5.1

5.5.2

5.5.2.1

5.5.2.2

5.5.2.3

lnleiding ... .. Die hoof en sy personeel as groep ... . Die implikasies vir die hoof van enkele faktore

wat groepidentifikasie en -solidariteit beinvloed ... . Die verwantskap tussen Ieiding en werktevredenheid ... . Die ontwikkeling van die personeel ... . lnleiding ... . Die hoof en ontwikkelingstegnieke ... . lnleiding ... . Tegnieke wat gebruik word om personeellede in groepe te ontwikkel ... . Tegnieke wat gebruik word om indiwiduele onder· wysers indians te ontwikkel ... ..

vii 203 206

207

209 209C.

210

210

210

210

215

216

221

222

225

225

226

227 233 234 ..

234

235"'

235

.# 236 238

(12)

viii

.

7.

8.

9. 10. 1.

2.

3.

4.

5.5.3

Die verbetering van die onderrig in die skool ... . Die hoof en lewensbeskoulike Ieiding ...•... Die hoof en die leerlinge ...•...•.•....•...• 7.1 Die vaderlike hart van die hoof

7.2 Die vader like verstand van die hoof •... 7.3 Die vaderlike hand van die hoof ...•... Die hoof en die ouers

Die hoof en die gemeenskap ...•... Samevatting ... .

DEEL Ill HOOFSTUK VIII

DIE OPLEIDING VAN DIE HOOF VAN DIE AFRIKAANSE SKOOL Begripspresisering ...•...•... 1.1 Opleiding, voordiensopleiding en indiensopleiding ... . 1.2 Opleidingsprogram ...•... 1.3 lndiensontwikkeling ...•...•... 1.4 Diensdoende hoof en beginnerhoof ... . 1.5 Leierhoof en leerlinghoof ... . Die aktualiteit van die opleiding van die hoof ... . 2.1

2.2

2.3

2.4

Die fundamentele eis ... . Die eise van die tyd

Die eise van die professie ... ... Die behoefte by die hoof de self ... . 'n Beknopte oorsig oor die opleiding van die hoof in

enkele Westerse Iande ... .. 3.1 3.2 3.3

3.4

3.5

3.6 lnleiding ... .. In Nederland ... .. In Australie ... . In Engeland ... . In Amerika ... . In Suid-Afrika ... . Vraagstukke m.b.t. die opleiding van die hoof van die

Afrikaanse skool ... .

245

248

254

254

255

256 256

259

261

265

265

266

266

26p

267 267

267

268 2f;8 269 271 271 273 274

274

275 277 280

(13)

50

60

ix

401 Belangrike beginsels wat vir opleidingsprogramme

behoort te geld 000000 ooooOOooOOoooo oo oooo oooooooooooooo 00000000000000 0000000 280 402 Wie opgelei moet word Ooo ooooo ooooooooooooooooooooooooOooooooooooooooo 283 4o2o1 Die opleiding van potensiele hoofde ooooooooooooooooooooooooooooo 284 40202 Die opleiding van adjunko en vise-hoofde 000000000000000000000 285 40203 Die opleiding van waarnemende hoofde oooooooooooooooooooooooo 285 40204 Die opleiding van die beginnerhoof o-oooooooooooooOooooooooooooo 287 40205 Die opleiding van die ervare diensdoende hoof oooooooooo 000 288 403 Wie die opleiding moet aanbied oooooooooooooooooooooooooooooooooo 289 404 Waar die opleiding aangebied moet word oooooooooo ooooooooooo 290 405 Die tydsfaktor OOoooooooooo ooooo OoO ooooooooooooooooooOooo ooooooooooooooooooooo 291 406 Die opleidingsprogram ooOooO ooooooooooooooooooooooooooo ooooooo oooooooo 294 40601 Die vorme wat die program kan aanneem ooooooooooooooooooo 294 40602 Die inhoud van die opleidingsprogram ooooooooooOoo oooooooooo 00 297 40603 Enkele metodes en tegnieke wat toegepas kan word oooooo 304 4060301 Metodes en tegnieke wat in teoretiese situasies

gebruik kan word Oooo 00 oo 00 00 00 00 00 00 oo oooo 0000 00 ooooooooooooooo ooooooooo 304 4060302 Metodes en tegnieke wat in die praktiese opleiding

van die hoof gebruik kan word oooooo ooooooooooooooooooooooooooooOOO 306 407 Die informele indiensontwikkeling van die hoof 309

'n Konsep-opleidingsprogram vir die beginnerhoofde van

Afrikaanse skole oooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooOoooooooooooooooooooooooooooooo 501 502 50201 50202 503 50301 5o3o2 504 5o4o1 50402 lnleidend

Die tyd, aard en vorm van opleiding Die eerste fase

Die tweede fase

Die inhoud van die program

Die eerste fase oooo ooooooooOOOoOooooOoooooOOoOOOoooooooooooooooOooooooooooooo Die tweede fase OoooooooooooOoooOOOOOoOOOOOOOooooooooooooooooooooooooooooo Die metodes en tegnieke

Die eerste fase Die tweede fase

505 Enkele implikasies van die plan oooooo OoOOooOOOOOoOOoOOooooo oooooooo Samevatting oooooooooooooooooooOoooooooooooooooooO oooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooo

310 310 310 310 311 311 311 314 314 314 314 314 315

(14)

X

HOOFSTUK IX

SAMEVATTING

1. Opsomming van die inhoud van die ondersoek ... 319

2. Bevindings, aanbevelings en implikasies ... ... 326

3. Vraagstukke vir verdere navorsing ... 332

Summary . . . . .. .. .. ... ... .. . ... . .. . . .. . .. . .. . .... .. ... .. .. .• .. . . .. . . ... .. .. .. .. .. .. . .. . .. .. . 334

Bytae A: Die vraelys ... )... 338

Bylae 8 : Die begeleidende brief ... ... ... 348

(15)

xi

LVS VAN TABELLE

Bls. 1. Die verandering van die kurrikulum van die primere

skool in Transvaal. 73

2.

Persentasie bruikbare vraelyste terug ontvang. 133 3. Die verskillende grade primere skole (1971). 137 4. Die verskillende tipes en grade sekondere skole in die

R.S.A. (1971). 139

5. Minimum vereistes vir aanstelling. 142 6(a). Die gemiddelde ouderdomme van die manlike hoofde

van Afrikaanse primere skole. 147 6(b). Die gemiddelde ouderdomme van die manlike hoofde

van Afrikaanse sekondere skole. 150 7. Die verhouding van die aantal manlike tot die aantal

vroulike hoofde. 153

8.

Klassifisering van die professionele en akademiese

kwalifikasies van die hoofde van primere skole. 157

9.

Klassifisering van die akademiese kwalifikasies van die

hoofde van sekondere skole. 160 10. 'n Vergelykende tabel oor nagraadse studie in

Opvoed-kunde. 163

11. Hoe hoofde hulle opleiding (professioneel en akade·

mies} beskou. 166

12. Persentasie ~ hoofde besig met verdere studie. 167 13(a). Die persentasie hoofde van sekondere skole wat

spesifieke aantalle boeke gelees het. 169 13(b). Die persentasie hoofde van primere skole wat

spesifieke aantalle boeke gelees het. 170 14. Die onderwyservaring van die hoofde van Afrikaanse

primere skole. 174

15(a). Die onderwyservaring van die hoofde van Afrikaanse

(16)

xii

Bls. 15(b). Die gegewens oor ervaring van die hoofde met grade

in Opvoedkunde vergelyk met di~ van die ander 181 hoofde.

16. Die gemiddelde minimum en maksimum aantal ure wat hoofde weekliks aan die belangrikste dele van

hulle taak bestee. 188

17. Die persentasie hoofde wat in elke kategorie Ieiding

neem. 192

18. Die ordevoorkeur van 9 kwaliteite: 198 (a) Deur hoofde van primere skole.

(b) Deur hoofde van sekondere skole. 19. Die persentasie hoofde van primere en sekondere

skole wat kwaliteite 8 en 9 by vraag 23 respek·

tiewelik eerste en tweede geplaas het. 201 20. Die persentasie hoofde wat op vrae 11 en 12.1 van

die vraelys bevestigend geantwoord het. 270 21. Vorme van opleiding: gemiddelde ordevoorkeur

van die hoofde. 292

22. Vorme van opleiding: Aantal toekennings wat elke vorm ooreenkomstig die vierpuntskaal

ontvang het. 293

23. Die inhoud van kursusse: Gemiddelde ordevoor·

keur van die hoofde. 299

24. Die inhoud van kursusse: Aantal toekennings wat elke onderwerp ooreenkomstig die vierpuntskaal

behaal het. 301

25. Skematiese samevatting van 'n konsepplan van

(17)

xiii

LYS VAN DIAGRAMME

Bls.

1. Voorstelling van die unieke stelsel van beheer

van die Afrikaanse skool. 37 2. Voorstelling van die omvattende en komplekse

taakomgewing van die hoof. 116 3. Die sub-terreine van die hoof se taakomgewing. 118 4. Die primere terrein van die hoof se professionele

(18)

xiv

ALFABETIESE LYS VAN BELANGRIKE AFKORTINGS

A.A.S.A. A.C.B. A.N.O.F. C.E.S.A.A. C.N.O. C.O.V.S.A. D.E.S.P. D.v.O. E.U.I.E. FAK. F.C.S.V. gem. I.B.C. I.K.K.O.O. l.v.O. K.O.D. N.A.S.S.P. N.E.A. N.E.F.

N.O.D.

N.O.U.

N.Y.

O.D.

pr. Prov. Natal Prov. O.V.S.

American Association of School Administrators. Afrikaanse Calvinistiese Bond.

De Algemene Nederlandse Onderw\izers Federatie. Californian Elementary School Administrators' Association.

Christelik-nasionale onderwys.

Christelike Opvoedkunde-vereniging van S.A. Department of Elementary School Principals. Direkteur van Onderwys.

Exeter University Institute of Education. Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings. Federasie van die Calvinistiese Studenteverenigings. gemiddeld.

lnstituut vir die bevordering van Calvinisme. lnter-kerklike Komitee vir Opvoeding en Onderwys. I nspekteur van Onderwys.

Kaaplandse Onderwysdepartement.

The National Association of Secondary School Princi-pals.

National Education Association.

New Education Fellowship (Nuwe Onderwysbond). N atalse Onderwysdepartement. Natalse Onderwysersunie. New York. Onderwysdiploma. primer (primereL Provinsie Natal. Provinsie Oranje-Vrystaat.

(19)

Prov. Tvl. R.S.A. SA.O.U. S.A.V.B.O. sek. S.G.O. T.O. T.O.D. T.P.A. V.C.H.O. Vgl. V.O.D.

v.o.v.

ZAR. Provinsie Transvaal. Republiek van Suid-Afrika. Suid-Afrikaanse Onderwysersunie.

XV

Suid·Afrikaanse vereniging vir die bevordering van Opvoedkunde. sekonder(e).

Superintendent-generaal van Onderwys.

T ransvaalse Onderwysersvereniging. T ransvaalse Onderwysdepartement. Transvaalse Provinsiale Administrasie. Vereniging vir Christelike Hoer Onderwys. vergelyk.

Vrystaatse Onderwysdepartement. Vrystaatse Onderwysersvereniging. Zuid·Afrikaansche Republiek.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Wanneer Petrus homself aan die lesers bekendstel as slaaf van Jesus Christus, bring hy daarmee 'n besondere aspek van sy verhouding tot Jesus Christus na vore:

Cor die Smuts-figuur is daar deur die jare baie geskryf en sal daar in die toekoms DOg baie geskryf word, juis omdat hy Die net in die Suid-Mrikaanse geskiedenis Die, maar

In the first case study, we determined quantitative trait loci (QTL) for beef quality as reference points for the genetic control of phenotypic expression. The

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

There is a growing amount of literature about how to report about empirical re- search in software engineering, but there is still some confusion about the difference between

The primary objective of the study is to investigate the relationship between corporate social responsibility spending by companies, especially on education, and

(a) Die primere afdeling.. Kruger aangesteld werd. Die hoogste standerds waarmee die skool begin het se leerlinge was nou reeds sover gevorder dst daar vir hulle

42 South African Iron and Steel Corporation (lscor) Head-Office, Pretoria, lscor accession, Report of the proceedings of the third annual ordinary meeting of African