• No results found

word gevra om openlik te praat want niemand weet wie die vraelys beantwoord het nie en daar sal ook nooit oor gepraat word dat dit van

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "word gevra om openlik te praat want niemand weet wie die vraelys beantwoord het nie en daar sal ook nooit oor gepraat word dat dit van "

Copied!
28
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

BYLAE A.

1· ... ' _ . . ' - -.... - " - - - , - - ' . . . . ,, . . . . ,"'"

.Ver4uidelikjJlK~_

Hierdie ondersoek word ui tgevoer om

!

n beter begrip van die JEUG te vorm. U skool is een van die paar hoerskole wat spesiaal uitgekies is vir hierdie ondersoekingswerk en daarom is dit van besondere belang dat u hierdie vraelys nou- keurig sal bestudeer en die vrae rustig volgens u eerlike oortui- gings beantwoord.

U

word gevra om openlik te praat want niemand weet wie die vraelys beantwoord het nie en daar sal ook nooit oor gepraat word dat dit van

u

skool kom nie. Daar is moontlike antwoorde agter elke vraag neergeskryf, Maak In kruisie langs die antwoord wat u meen die beste by die vraag pas. As u voel dat meer as een van die antwoorde pas; mag u meer as een kruisie by In vraag maak. Dit is belangrik dat u elke vraag sal be ant- woord, tensy anders aangedui.

(a) (b) (0) (d)

Naam van skool

Q ' (.. f') " I> 0 (I f') 00 (> ,- (. g 0 0 et (> 0 11 ~ ~ (! C <;; Cl 0 \) I> • (I C 0 11 I> Cl () 0

Standerd

S eun

0

f me i s i e

0 Cl • • 11' • • • • • • 11 0 0 0 • • 0 • • I> • 0 I> (I I> 11 0 • • • • 0 • • • • • • 0

Ouderdomg

(e) Waar gaan u tuis? (maak In kruisie).

(f) (g)

(i) (ii ) ( iii)

(iv)

( •••••••••• ) Ouerhuis.

( •••••••••• ) Skoolkoshuis ••

( •••••••••• ) Loseer by familie.

( ••.••••••• ) Loseer by vriende.

Hoeveel kinders is in u huis?

Die hoeveelste kind is u in die gesin?

(i)

( . O O O O C l O O O f ' )

Jongste.

(ii )

( <> • I>

~

I> 0 Q " e )

Oudste.

( iii)

( . . . <11 • • • • )

Tweede.

(iv)

( . 0 • • 0 0 ( 1 0 0 ... )

Derde.

(v)

(0000000010")

Vierde.

(vi) (o •••• o ••

~o)

Vyfde.

(vii)

( • • oooo/t\;;,,"o) o 0 • • I> • • • • •

seuns en •••••• meisies.

Hoeveel broers is ouer as u?

0 • • • • 0 . 0 0 0 0 .

(i) Hoeveel susters is ouer as u? •••.••••••

(j) Leef u ouers nog?

(i) (ii ) (iii )

( •••••••••• ) Albei leef nog.

( •••••••••• ) Vader leef.

( ••.••••••• ) Moeder leef.

(k) Indien een van u ouers oorlede is, is die ander ouer weer getroud?

(i) ( .••••••••• ) Vader weer getroud.

(ii) ( •••••• , .•• ) Moeder weer getroud.

( e ) Wa t werk u vader? . . .

(I 0 0 0 0 . . . 4< " .. ,) .. (I • • 0 " • • (> • • (/ • • 0 11 • • •

1/ ...

(2)

436

1. Met wattar van die volgande dinga is u ontevrede? Maak kruisies in die spasies by almal waarmee u ontavrede is.

(a)

( • • 0 0 • • 0 ' 0 ( ; , 0 )

(b) (o •• o .• ooco) (c)

( Cl' 0 Q \) u o c o o )

(d)

( • • 0 0 0 , 0 , 0 0 0 . )

(a)

( •• 0'"0';000.)

Dat ek op my leeftyd nog soos In laerskool- kind behandal word.

Dat die grootmense my skeef aankyk as ek met iemand van die teenoorgestelde geslag omgaan.

Dat ek nie toegelaat word om daadwerklik deel te neem aan

vergaderinge~

byeenkomste, orga- nisasie van ontvangste, ens,? nie.

Dat ek nie dieselfde kleredrag mag aantrek as die volwassene nie.

Dat ek gedwee uit die kamer moet gaan as die grootmense vir pappie en mammie of ouer broers en susters kom kuier.

2. Waarom is u ontevrede met hierdie toestand? (Alleen die wat vraag 1 beantwoord het, moet hierdie vraag boantwoord).

(a) ( •••• "' •• ,000) Omdat ek nie meer In kind is nie.

(b)

( • • ,0 • • • •

10".) Omdat ek reken dat ek in staat is om in die

sosiale verband veel meer te doen as wat ek toegelaat word om te doen.

(c) (aoO'i1oO'.".o) Omdat ek reken dat ek ook In billike kans behoort te kry om my uit te lewe.

(d) (."'.{os •• o •• ) Omdat ek in staat is om self ook dinge te reel.

(e) (.00 •••••• 0') Omdat ek my skaam om nog die klere van kindertjies te dra.

3. Wanneer is u baie senuweeagtig en stotter as u moet praat?

(a) (b) (c) (d) (e) (f) (g) (h)

Nooito

Voor klasmaats.

Voor my ouers.

Voor volwassenes.

Voor my onderwysers.

Voor vreemdelinge.

Voor lede van die teenoorgestelde geslag.

Voor In bepaalde iemand van die teenoorge- stelde geslag.

4. Waarom is u by die geleenthede so senuweeagtig?

( a) (b) (c) (d) (e)

(f)

( • • • • (lO""ot)-)

Omdat ek skaam voel voor grootmense.

Omdat die grootmense my miskien mag verkleineer.

Omdat ek nie voor iemand van die teenoorge- stelde geslag In flater wil maak nie.

Omdat my vriende my miskien sal spot.

Omdat ok bang is dat ek dalk In fout begaan.

Omdat ek nie swak voor hom/haar wil vertoon nie.

5. Is dit vir u moeilik om In gesprek met In vreemdeling te voer?

6.

(a) (b) (c)

( ... )

(OOOg ...

oooo)

( ... 0 ••• 0>:1.)

Baie moeilik.

Baie maklik.

Nie juis moeilik nie.

Waarom is dit moeilik om In gesprek met In vreemdeling te voer?

(Die wat 5(b) ingevul het slaan hierdie vraag oor).

(a) (b) (c) (d)

( ... )

( •••• ~'o.Q.o) Ek weet nie waaroor om te gesels nie.

Ek is bang hy/sy wil dalk nie met my gesels nie.

Ek is skaam vir grootmense.

Ek is bang hy/sy sal lag oor dinge wat ek

se.

(3)

(e) ( ••••••• 00.) El<: is bang dat my taal dalk nie te goed is nie.

(f)

(0& •••• <10 •• )

El<: is bang dat my maniere dalk te ru is.

7. Watter van die volgende situasies maak u in die reel kwaad?

(a) ( ••• ~" •• o'()o) As grootmense maak of ek In kind is.

(b)

( • • o o e e ' ) o o o )

As ek voor

my

maats verneder word.

(c)

( • • 0 , 0 0 0 0 < > 0 0 )

As ek voor iemand van die teenoorgestelde

(d) (00.0 ••• 0 •• ) geslag verneder word.

As ek voor andere iets op In onbeholpe manier se of doen.

(e) ( ••• 00 ••• 0.) As ek voor andere foute maak wanneer ek juis iets reg wil doen.

8. Wat doen u as u kwaad is?

(a) (b) (c) (d) (e) (f) ( g)

Ek slaan en skop almal wat in my pad kom.

Ek skel die persone uit.

Ek bly net stil maar brom in my binneste.

Ek wag op 'n kans vir terugbetaling.

Ek kan nie In woord uit kry nie.

Ek se hom so sleg as ek kan.

Ek huil.

9. Bedaar u bui gou wear?

(a) (b) (c)

( 0 0 • • • 0 0 0 • • )

( ... )

( • • • • • • • 10 0 0-)

Maklik.

Nie so maklik nie.

Neem lank om weer goed te word.

10. Word u gou moeg vir mense en verlangna stilte?

(a) ( ••••.••••• ) Word gou moeg.

(b) ( •••••••••• ) Word nie gou moeg nie.

11. Wat maak u

moe~

in

teenwoordi~heid

van mense?

wat vraag 10(a) aangemerk het).

(Slogs diegene

(aj (.0 •••• 000.) Die gedreun van mensestemme.

(b ( ... ~ Die gesanik oor hulle moeilikhede en probleme.

(c)

( • • III • • • • • • •

Omdat almal net vol van hulleself is en nie

( •••..• ooo.)

in

my

belangstel nie.

(d) Die gejaagdheid en haastigheid van die mense.

(e)

( • • • et • • • • • • )

Hulle skinderstories.

12. Hou u daarvan om stil te sit en net te droom?

(a) (b) (c)

(0 •••••. 80.)

( • • • Cl • • • • • • )

( ••••••• 00.) Ja.

Nee.

Onverskillig.

13. Waaroor gaan u dagdrome? (Almal wat op u van toepassing is).

(a) (b) (c) (d) (e) (f) (g) (h)

Liefdesverhoudings.

Sukses.

Toekomsplanne.

Eer en roem.

]ly

toekomstige beroep.

W~

toekomstige lewensmaat.

Rykdom, Skoonheid.

14/ ..•

(4)

438

14. Natter invloed het die dagdrome op u?

(a) (b) (c) (d) (e)

(0 •.

.0 • • •

00.)

( • • • • • • "0 • • )

( ••••• 0./:10.)

(c.oOO •• OOD)

( • • ~OOO(looo)

Niks besonders nie.

Dis net aangenaam om te droom.

Dit inspireer

my

tot harder werk.

Dit hinder my in

my

werk.

Dit gee

my

verligting van kommer en moe ilikhede.

15· Voel dit of u ouers u nie rag verstaan nie?

(a) (b) (c) 16. OndeI'

staan (a) (b) (c) (d) (e)

Nooit.

Soms.

Dikwels.

watter omstandighede voel dit of u ouers u nie reg ver- nie? (Geld nie vir diegene wat 15(a) aangemerk het nie).

As hulle weier om

my

by'n sekere vriend(-in) te laat kuier.

As hulle my teen my sin wil saamneem om by sekere vriende besoek te gaan afle.

As hulle nie vir my die klere wil aankoop waaI'in ek sin het nie.

As hulle vir my ander vriende( -inne) wil he as die wat ek kies.

As hulle vir my 'n ander beroep uitkies as die een wat ek gI'aag wil beoefen.

17. Het dit al gevoel of u ouers u nie liefhet nie?

(a) (b) (c)

Nooit.

Soms.

Dikwels.

18. Onder watter omstandighede het dit gevoel of u ouere u nie lief- het nie? (Geld nie vir diegene wat 17(a) aangemerk het nie).

(a) (.0000..,,00".) Wanneer hulle my straf toedien.

(b)

( o o > o o o o o o u o )

Wanneer hulle nie aan

In

klein versoekie

van my toe gee nie.

(c)

( • • 0 0 0 0 0 0 0 . )

Wanneer hulle nie van

my

vriende(-inne) hou

nie.

(d) (.0004>0 •• 00) 1Nanneer hulle my nie voldoende sakgeld gee nie.

(e)· ( ••••• ,.'

0 • • )

Wanneer hulle my swakker klere gee as wa t hulle kan bekostig.

19. Het u ouers u al 'onregverdig behandel?

20,

(a)·( •••••••••• ) (b) ( •• " ..••.• ) (c) ( •.•••••.•. )

Nooit • Soms.

Dikwels.

Onder (Geld

watter omstandighede het u ouere u al onregverdig behandel?

nie vir diegene wat 19(a) aangemerk het nie).

(a) (b) (c) (d)

(.o.coo.co.) (000000 ... 0.)

(.00000· •• ;>.)

Hulle wil

my

nie verder laat studeer nie.

Hulle wil

my

nie uit die skool laat gaan om Ingoeie werk wat ek kan

kry~

te aanvaar nie.

Hulle

~18t

my nie toegelaat om self my skool- vakke te kies nie.

Hulle het my onskuldig gestraf.

21/ •••

(5)

21. Vertel u aan u vader van u vreugde en smart?

(a) (b) (c)

(",o.oo·G •• GC.) ( ••••••• "'00) (OOOG.ooooo)

Nooit.

Soms.

Dikwels.

22. Watter soort vreugde of smart vertel u aan u vader? (Geld nie vir diegene wat 21(a) gemerk het nie).

(a) ( •• 0 ••••• 0.) (b) (oo".OOGooo) (c) (.0000 0.0000.) (d) ( ••••••• 1300)

(e)

( • • • 0 0 0 0 0 0 0 )

( f)

( . 0 0 . 0 0 0 0 0 • • )

(g)

( • • • 0 0 0 . 0 0 0 )

(h)

( • • 0 4 0 • • 0 0 0 )

(i) ( ... ~

( j)

( • • • • • • • 0 "

(k)

( • • • • 0' • • (.><>0)

Prestasies op skool of op sportgebied.

Eer wat deur and ere van dieselfde geslag aan my bewys word.

Eer deur persone van die teenoorgestelde geslag aan my bewys.

Besondere belangstelling van iemand van die teenoorgestelde ges1ag in my.

Verhouding met iemand van die teenoorgestelde geslag met my afgebreek.

Onenigheid met intieme vriend(-in) van die teenoorgesteldegeslag.

Aangename oomblikke saam met iemand van die teenoorgestelde geslag.

Botsings met persone van die teenoorgestelde geslag.

Botsings met persone van die eie geslag.

Persoonlike fisiese probleme.

Persoonlike geestelike probleme i.v.m.

godsdiens.

23. Vertel u aan u moeder van u vreugde en smart?

(a) (b) (c)

Nooit • Soms.

Dikwels.

24. Watter soort vreugde of smart vertel u aan u moeder? (Geld nie vir diegene wat 23(a) gemerk het nie).

(a) (b)

( • • 0 0 0 " 0 0 • • )

( • • • • 0 • • " • • )

(c) ( •••• " ••• 00) (d)

( • • 0 • • 0 0 0 0 0 )

( e) (.0 •• 00 ••• 0) ( f) (.oo •• "ooo.) (g) (.oo~o ••• oo) (h) (.00 •• 0000.) (i) ( •• 0 ••• 000.) (j~ ( •••• 00.000.) (k

( • • • 0 0 • • • • • )

Prestasies op skool of op sportgebied.

Eer wat deur andere van dieselfde geslag aan my bewys word.

Eer deur persone van teenoorgestelde ges1ag aan

my

bewys.

Besondere belangstelling van iemand van teenoorgestelde geslag in my.

Verhouding met iemand van teenoorgestelde geslag met my afgebreek.

Onenigheid met In intieme vriend(-in) van teenoorgestelde geslag.

Aangename oomblikke saam met iemand van teenoorgestelde geslag.

Botsings met persone van teenoorgestelde geslag.

Botsings met persone van my eie geslag.

Persoonlike fisiese probleme.

Persoonlike geestelike probleme i.v.m.

godsdiens.

25. Was u ouers al ontevrede met u keuse van vriende(-inne) van dieselfde geslag?

(a) ( •••••••••• ) Nooit.

( b) ( • • • • • • • • • .) S oms • (c) ( •••••••••• ) Dikwels.

26. Was u ouars al ontevrede met u keuse van vriende(-inne) van die teenoorgestelde geslag?

(a) ( •••••••••• ) Nooit.

(b) / •••

(6)

(b) (c)

( • • • • • • 0' • • • )

( ••• 0.".0111")

440

Soms.

Dikwela.

27· Het u hulle raad aangeneem oor die keuae van vriende(-inne)?

(a) (b) (c)

( •••••• 111.0.)

( •••• "' •• 9/).)

( • • • 0 0 0 0 0 0 0 )

Nooit.

Soms.

Altyd.

28. Voel dit asof andere u nie reg verstaan of begryp nie?

(a) (b) (c)

( .... 0.;0 ••• )

( • • 9 0 ' 0 0 0 0 0 . )

( • • • 0 0 0 0 0 0 0 )

Nooit.

Soms.

Dikwels.

29. Hoekom voel dit as of hulle u nie reg verstaan nie? (Geld nie vir diegene wat 28(a) gemerk het nie).

(a) (.0'0 ... "9) Andere opponeer my altyd.

(b) (.0 •• 0000 •• ) Hulle voldoen nie aan my versoeke nie.

(c)

( . . . G • )

Hulle kyk my agterdogtig aan as ek met In

versoek kom.

Cd)

( • • • • • 0 . 0 , • • )

Hulle neem nie notisie van my begeertes nie.

30. Nooi kennisse van u eie ouderdom u na hulle geselskap?

?~~ ( •... 0.) Nooit.

( ... ~ Soma.

(c)

( • • • • • 0 . 0 . 0

Dikwels.

31- Voel dit of niemand u liefhet nie?

Ca) ( •••••• 0.00) Nooit.

(b) ( ••• 0 •••• 0.) Soms.

(c)

( • • • 0' • • • • • • )

Dikwels.

32. Waarom se u dat niemand u liefhet nie?

3l(a) gemerk het nie).

(Geld nie vir diegene wat

Ca) (.0 ...• 0.) Hulle stel nie belang in my nie.

(b) ( ••••• 0.00.) Hulle verkleineer my voor andere.

(c) ( ••• 0 ••• 00.) Hulle gee my nie ook verantwoordelike werk nie.

(d)

( • • • • • • • • Cl' .. )

Hulle mao.k of ek nog

I

n kind is.

(e) (0 •• 00 ••••• ) Hulle wil vir my dink en besluite neem.

33. Onder watter omstandighede verlang u na iemand wat kan raad gee in moeilikhede?

(a) (b) (c)

( . . . Cl e • )

(.0 •.

0' • • • • • )

Wanneor ok my toekomstige loopbaan moet kies.

Wanneer ek verlief is op iemand van die teenoorgestelde geslag.

Wanneer iemand van die teenoorgestelde geslag in my belangstel maar ek nie van die peraoon hou nie.

Wanneer my ouers nie van my vriend(-in) hou nie.

34. Voel u behoefte aan In getroue, intieme vriend(-in) van u eie geslag?

(a) (b) (c)

Ja.

Nee.

Weet nie.

35/ •••

(7)

35· Hoe oud moet hierdie vriend(-in) van u eie geslag wees? (Geld nie vir diegene wat 34(b) gemerk het nie).

(a)

( • • • • • • • 0 • • )

Net so oud soos ek.

(b)

( • • • • • • • 0 • • )

Ouer as ek.

(c)

( o o e o e < l o o o o )

Jonger as ek.

36. Het u so In intieme vriend(-in) van u eie geslag?

(a) ( ••••••• 000.) Ja.

(b) ( ... ) Nee.

37· Wanneer voel u die ongelukkigste? As u gedrag afgekeur word deurg (a)

(b) (c) (d) (e)

( ... )

( • • • • 0 • • • • • )

( • • • 0 • • • • • • )

( •••••• 11'.00)

( 0 0 0 0 0 < 1 0 0 0 0 )

Vriende(-inne) van eie geslag.

Vriende(-inne) van teenoorgestelde geslag.

Ouers.

Onderwysers(-esse).

Ander volwassenes.

38. Het u al gewens dat u nooit gebore was nie?

(a) ( •••••••••• ) Nooit.

(b) ( •••••••••• ) Soms.

(c) ( •••••••• ,.) Dikwels.

39· Hoekom het u gewens dat u nooit

~ebore

was nie?

diegene wat 38(a) gemerk het nieJ.

(Geld nie vir

(a) (b) (c) (d)

Ek is maar In mislukking en kry niks reg nie.

Andere waardeer tog nie wat ek doen nie.

Ek ondervind net teenkanting en teenspoed in die lewe.

Ek is van geen nut vir die samelewing nie.

40. Is daar op die oomblik een of ander onderwyser met wie u nie oor die weg kan kom nie?

( a) ( ... " .... ) Nee.

(b) ( ... ) Een.

(c) ( ... ) Twee.

(d) ( ... ) Baie.

41. Voel dit of een of ander persoon u doelbewus kwaad wil aandoen?

-

(a) ( •••••••••• ) Nooit.

(b) ( •••••••••• ) Soms.

(c) ( •••••••••• ) Dikwels.

42. Wat verkies u om te doen by sosiale byeenkomste?

(a) (b) (c)

( • • . • 0 • • • • • • )

(00 ••••••••• )

Liewers op die agtergrond bly maar dare m meedoen.

Ek wil graag meedoen.

Ek sal leiding gee.

43. Waarom verkies u om dit te doen by sosiale byeenkomstes?

( a) (b)

( ••••••• 000)

Ek hou nie van mense en hulle geselskap nie.

Dis aangenaam om gesellig en sosiaal met ander te verkeer.

Ek dink dat ek in staat is om leiding te gee.

Die teenoorgestelde geslag hou gewoonlik van die leiers of leidsters.

In Mens behoort voor andere te wys wat jy kan doen.

44/ •••

(8)

..;. 442

44. Ondervind u moeilikheid om vriende te maak?

( a) (b) (c)

( ... )

( ... )

( ... )

Ja.

Nie

JU1S

moeilik nie.

Maak maklik vriende.

45. Is dit vir u maklik om aan te pas by vreemde mense en nuwe omgewings?

(a) ( •••••••••• ) Ja.

(b) C •••••••••• ) Nee.

(c) ( •••••••••• ) Weet nie.

46. Sal u toelaat dat iemand van die teenoorgestelde geslag met u intiem omgaan, bv. soen?

(a) (b) (c)

( ... )

( • • • • 0 • • 0 • • )

( • • • • • 0 • • • • )

Ja.

Nee.

Weet nie.

47. Hoekom sal u nie so iets toelaat nie? (Geld nie vir diegene wat 46(a) gemerk het nie).

(a) (b) (c) (d)

( • • • • (I • • • • • )

( ... )

(c ••••••• ".) ( .• 0.00.00.)

Dit betaam my

ni~.

Ek is nog te jonk daarvoor.

Ek voel skaam.

In Soen het te veel waarde.

48. Hoekom sal u so iets toelaat? (Geld nie vir diegene wat 46(b) gemerk het nie).

(a) (b) (c) (d) (e) (f)

( ... ) ( ... )

( ... ~ . )

( • • • • et • • 0; • • )

(00 ... ) ( ... 0.)

Vir die grap.

Omdat ek van die persoon hou.

Omdat ander jongmense dit doen.

Omdat dit aangenaam is.

Om nie die persoon te affronteer nie.

Omdat ek aloud genoeg is daarvoor.

49. Het u In intieme vriend(-in) van die teenoorgestelde geslag?

Ca) (b)

( ... )

( • • • • • • • • et • )

Ja.

Nee.

50. Hou u meer as een intieme vriend(-in) van die teenoorgestelde geslag aan?

(a) (b) (c)

( • • • • • • • et • • )

( ... )

( • • • • • 0 • • • • )

Een.

Twee.

Baie.

51. Hoekom hou u meer as een intieme vriend(-in) van die teenoor- gestelde geslag aan? (Geld nie vir diegene wat 50(a) gemerk het nie).

(a) (b) (c) (d) (e)

( ... 'l

( • • • • • • • • • 0

( ... .

( • • • • • • • 0; • • )

( ••••••. 0.0)

Omdat ek meer getrakteer word.

Omdat dit my meer lewenswysheid leer.

Omdat ek dan meer jongmense met mekaar kan vergelyk.

Omdat ek my nie aan een alleen wil bind nie.

Omdat ander jongmense dit doen.

52/ .••

(9)

52. Hoekom hou u net een intieme vriend(-in) van die teenoorgestelde geslag aan? (Geld nie vir diegene wat 50(b) gemerk het nie).

( a) (b) (c) (d)

Omdat ek aan een persoon getrou wil wees.

Omdat ek op die persoon kan staatmaak in alle omstandighede.

Omdat dit vir my lelik is om te "flirt".

Omdat ek nie kan toneelspeel op die terrein van die liefde nie.

53. Is daar geslote groepe onder die kinders van u skool?

(a) (b) (c)

( ... )

( •••••••• 00) ( . ,. ... )

Ja.

Nee.

Weet nie.

54. Is u self lid van so In groep?

(a) ( •••.•••••• ) Ja.

(b) ( •••••••••• ) Nee.

55. Indien u nie lid is van so In groep nie? wil u graag een wees?

(a) ( •••••..•.• ) Ja.

(b) ( •••••••••• ) Nee.

(c) ( •••••••••• ) Gee nie om nie.

N.B. - BEANT'NOORD DIE VOLGENDE VRAE TOT NO. 63 SLEGS AS U LID IS VAN SO 'N GROEP.

56. Uit wie bestaan die lede van die groep?

(a) ( •••••••••• ) Net seuns.

(b) ( •••••••••• ) Net meisies.

(c) ( •••••••••• ) Seuns en meisies.

57. Wat doen hierdie groep?

(a) ( b) (c) (d) (e)

( • • • • • (I • • • • )

( • • 0 0 0 • • • • • )

( ... )

( ... ~

""

... )

( • • • • • • • • 0 )

Help mekaar met werk.

Skinder net van andere.

Verkeer gesell met mekaar.

Leer met mekaar gesels.

Skep geleentheid om met lede van die teenoor- gestelde geslag om te gaan.

58. Is hierdie groep In geheime organisasie?

(a) (b)

( • • • • • IJ • • • • )

( ... ) Ja. Nee.

59. Hoe word iemand lid van die groep?

(a) (b) (c)

(d) ( ... )

Enigeen wat wil, kan aansluit.

Die groep saam kies nuwe lede by.

Lede stel In persoon voor en dan is hy/sy In lid.

In Persoon doen aansoek en dan word sy aansoek oorweeg.

60. Het hierdie groep sy kenmerkende kleredrag?

(a) (b)

( • • • • 0 • • • • • )

Ja.

( ••••••• 000) Nee.

61/ .••

(10)

444

61. Hou al die lede hulle streng by die kenmerkende kleredrag?

62.

(a) ( •••••••••• ) Ja.

(b) ( •••••••••• ) Nee.

(0) ( •••••••••• ) Sover moontlik.

Het hierdie groep sy eie manier om dinge ( a) ( ... ~ Ja.

(b)

( • • • • • • • • 0

Nee.

(0)

( . . . 0 .. )

In In mate we1-

te se?

6). Waarom is dit die moeite werd om aan die groep te behoort?

(a) (b)

(0)

(d) (e) ( f)

( ... )

( . . . 0 . . . )

( • • • • • 0 0 • • • )

( ...

;)

.. )

( . . . 0 )

( . . . -0 .. )

Dis sommer lekker om in In ding te wees waar grootmense niks te se het nie.

Dit bind ons van dieselfde leeftyd bymekaar.

Ek kan my daar uitleef soos ek nie by die grootmense kan nie.

Ek leer daar om self leiding te gee.

Ek leer om andere beter te verstaan.

Seuns en meisies kry geleentheid om gesellig met mekaar te verkeer.

64. Waaroor gesels seuns as hulle bymekaar is? (Alleen seuns moet hierdie vraag beantwoord).

(a) (b)

(0) ( d)

(e) ( f) (g) (h) (i)

( • • • 0 • • • • • • ) ( . . . 0 ) ( . . . 0 .. )

( • • • • • • • 0 • • )

( ...

"

... )

( ... )

( • • • • 0 . 0 . . .

0.)

( • • • • • • • • 0 )

(.0 ••• 0 ••• 0)

Sport.

Skoolwerk.

Meisies.

Die bekrompenheid van volwassenes t.o.v. die jeug.

In Toekomstige beroep.

Partytjies, pieknieks of byeenkomste saam met meisies.

Mooi klere.

Filmsterre.

Ander seuns.

65. Waaroor geBels meisies as hulle bymekaar is? (Alleen meisies moet hierdie vraag beantwoord).

(a) (b)

(0) (d)

(e) (f) (g) (h)

( .. Co .. o· . . . tI )

( ...

"

.... ) ( ... ) ( ... " .. )

( . . . ;;> .. )

( ... )

( . . . (I " )

( ... )

Sport.

Skoolwerk.

Seuns.

Die bekrompenheid van volwassenes t.o.v. die jeug.

Partytjies, pieknieks of byeenkomste saam met seuns.

Mooi klere.

Filmsterre.

Ander meisies.

66. Waaroor gesels seuns en meisies as albei geslagte bymekaar is?

(a) (b)

(0) (d)

(e) (f)

( .•....•. u.) (.OG ••••••• )

( . . . (I )

( ... )

( ... )

( ...

"

. )

Sport.

Skoolwerk.

Seuns en meisies.

Die bekrompenheid van volwassenes t.o.v. die jeug.

In Toekomstige beroep.

Partytjies, pieknieks of byeenkomste saam.

(g)j ...

(11)

Mooi klere.

Filmsterre.

Onderwysers.

Opmaak van meisies met kleursel.

Vrouemodes.

AIgemene verhouding tussen die gesIagte.

Verhouding van sekere seuns en meisies.("case

l l) .

Ruheid van seuns.

Vorms van vermaak' Godsdiens.

67. Waaroor stry seuns en meisies met mekaar?

(a) (b) (c) (d) (e) (f) (g) (h)

Vrouemodes.

Mansmodes.

Smake en voorkeur, Ieesstof.

Sporthelde.

Filmsterre.

Volkshelde.

Politieke sienswyses.

Onderwysers.

68. Watter van die volgende eienskappe begeer u vir use If? Plaas nommers om die volgorde van voorkeur aan te dui.

(a) (b) (c) (d) (e) (f) (g) (h)

( ... )

( ... )

Om mooi te Iyk (Iiggaamsbou, kIere

j

ens.).

Sportprestasies.

Skoolprestasies.

Mooi maniere.

Om sosiaIe Ieier te wees.

Om gemakIik In gesprek met die ander gesIag te voer.

Om populer by die ander geslag te wees.

Om maklik in die openbaar op te tree.

(12)

446

BYLAE B

-""-'.,._--_.""""---,

1. Die SEUNS gebruik die BLOU vorms en die MEISIES die LIGROOI vorms. Die inhoud is in albei gevalle presies dieselfde maar die kontrolewerk word hierdeur baie verminder.

2. Die vorms is in pakkies van VYF uitgetel.

3. Die leerlinge mag met pen of potlood skrywe - net duidelik.

4. Verduidelik asb. die volgende aan u klasg

(a) Die moontlike antwoorde op vrae 2, 7 en 16 word bo-aan die volgende kolom vervolg. Vra hulle om dit ook te lees voordat hulle die antwoorde kies vir die betrokke vrae.

('9)

(c)

(e)

( f)

Hulle hoef nie bang te wees dat dit In eksamen of toets is nie - daarom verskyn hulle name nie op die vorms nie.

Vra hulle om heelhartig saam te werk deur die vrae openlik volgens hulle oortuiging te beantwoord.

Elkeen wat sy/haar beste doen het die versekering dat hy/sy een van die 5,500 leerlinge van uitgesoekte skole in Transvaal is wat saamwerk in die ondersoek.

Hulle moet nie oorhaastig wees nie, kan In vraag meer as eeroceer oorlees om die regte antwoord te kies, maar moet nie onnodig tyd verspil nie.

Hulle moenie die vrae voor beantwoording met mekaar bespreek nie ook nie kyk hoe hulle maats jnvul nie.

5. Stuur asseblief die pak vorms (ook die wat nie gebruik is nie) na die kantoor sodra al die leerlinge dit voltooi het.

6. Stuur asseblief onderstaande vorm na voltooiing saam met die vraelyste.

Toesig by St ...•••••••.••••••• (bv. 7(a), 9(b), ens.).

(a) :Man of Dame •••••••.••••••••••••

(b) Onderwyservaring •••••••••••• jaar ••••••••• maande.

(c) Kwalifikasies:

(i) Professioneel •.•....••••••..•••.•.•••••••

( ii) Akademies •..•••.••••••••• ,. •••••••••••••••

(13)

BYLAE C

Voorbeeld van In masker om die kontrolewerk by gedrukte vraelyste te vereenvoudig •.

B1adsy l(a)

Vrae Totaa1

(i) i~~t:.~ ,

GiiJ.::·.:.::

i.H "H . : n . • ....

... ;HH. nH'H.H

!H •

. Lll . .lltH.... • ...

. {J.y}t ...

f g

(i)

H .. H

r ....

···!·· ' ... H ",""·HHHHH.

.... ·r;··;·}

t.·::::::.r::.:··

T .... :l,··~'J

...

.. t{~)

...

,

...

t:::::::r:: ... ·:

... n ... ... ... .. n . nHH ! ... .H ... ! ·H ... · .. ·H .. H .. H

H ...

'(V:}

.HH·· .. ·HH·HHHH

"'{vi)

. H"HH· 'HH .. H· .... ' ... n .... ... ·.HHHHH,·HH·H·

HHnH"

·.Li.ii..I

"'H' ... nH ' ... ... H .. ·

h

H

(i) ( j) .)

(i

CiiJ !T~EFl:

.. HH

,····::r:·::::r::: J:·:::·:···

(iii)

'«H' ...

k

(i)

! .... H ! . .

(U

H .... H.

(1) 1

( a)

H"H.

(b)

i

(c)

i , .

I'"

(d) i

... !.H ...

i

i

I ... (e)

HHH! ... H. f .. · . ...

2.

(a) Nom- mers lvan

i

ppe.

(14)

448

Die reeelheid van verskille tussen seuns en meisies van dieselfde leeftyd of ppe. van dieselfde geslag opeenvolgende leef- tye is bepaal deur die volgende formule.

(X" - xl) + Za x(l - x ) + xl(l - xl)

n

1

n

x "" persentasie ppe. uit seuns.

-1 x "" persentasie ppe. uit meisies.

Za

=

1.96.

n

=

aanta;L ppe. uit seuns.

1 aantal uit meisies.

n

=

ppe.

Af'leiding:

(- -xl)

In die gevalle waar x - minder is as

r-.----.-... '''.-'' ....

-''---.--.~''.'''-.'''-''''

.... ' ...

-~

....

Za V x(l : x) + x 1

(1 -l x1 ) n

is die verskil beduidend en waar dit meer is, is die verskil

nie beduidend nie.

(15)

BIB L lOG RAF I E

Allport, F.B.

Anderson, J.E.

Aristotle

Arlitt, Ada B.

Ausubel, D.P.

Averill, L.A.

Baber, R.E.

Bavinok, B.

Bavinok, J.B. en Kuypers, A.

Bavinok, J.B.

Baxter, Bernice:

Bigelow, M.A.

Bigot, L.C.T. &

Kohnstamm, Ph.

Bingle, B.J.J.

A. PUBLIKASIES

Social Psychology. Boston: Boughton Mifflin, 1924.

a The Psychology of Development and personal Adjustment. New York: Benry Bolt & Co., 1949.

The Works of Aristotle (Translated into English under the authorship of W.D. Ross) Vol. IX Bistoria animalium. Oxford: Olarendon Press, 1931.

: The Adolescent. New York: McGraw-Bill Book Co., 1938.

Family Relationships. New York: McGraw-Bill Book Co., 1942.

Theory and problems of adolescent development.

New York: Grune & Stratton, 1954.

: Adolescence, a Study in the teen Years.

. .

New York: Boughton Mifflin Co., 1936.

Marriage and the Family. New York: Mc Graw- Bill Book Co., 1939.

De Opvoeding der rijpere Jeugd.

Kok, 1932.

Kampenz

Inleiding in de Zielkunde. Kampen: Kok,

~

N.V., 1935.

Persoonlijkheid en Wereldbesohouwing. Kampen:

Kok, 1928.

Teacher-pupil Relationships. New Yorka The Macmillan Co., 1941.

Adolesoence. New York! Funk & Wagnall, 1924.

Boofdstukken uit de Psychologie. Groningen:

: Wolters, 1933.

Enkele Godsdienstige Opvattinge van die Middelbare Skoolleering (ongepubliseerde Proefskrif, Universiteit van Suid-Afrika).

Blanchard, Phyllis : The Adolescent Girl. New York: Dodd, Mead

& Co., 1930.

BIos, P.

Bogardus, S. and Lswis, R.B.

The child and sooiety. New York: Longmans Green & Co., 1933.

The Adolesoent personality. New York:

Appleton-Century-Crofts, 1941.

Social Life and Personality. New York:

John Wiley and Sons, 1949.

Boring/ •••

(16)

Boring, E.G.

Boutcher, J.H. &

Butcher, B.

Brooks, F.D.

Biihler, Ch.

Burgess, E.W.

Busemann, A.

Cameron, E.H.

Carmichael, L.

(Edi tor).

Carter, W.P.

Coetzee, J.C.

Chadwick, M.

Chamberlain, V.C.

Charters, W.W.

Churchill, S.M.

Cole, L.

Cole, L.W. et al.

Cole, L.W. and Mor- gan, J.J.B.

450

A History of Experimental Psychology. New York: Appleton-Century-Crofts, Inc., 1950.

Dangerous age. Colorado~ Bell Publications, 1950.

The Psychology of Adolescence. Boston:

Houghton Mifflin, 1929.

Kindheit und Jugend. Leipzigl S. Hirzel, 1928.

Das Seelenleben des Jugendlichen. Jena8 Gustav Fischer, 1929.

From Birth to Maturity. London: Kegan Paul, 1935·

The Adolescent in the Family. New York:

Appleton-Century-Crofts Inc., 1934.

: Padagogische Psychologie. Leipzig: Quelle

& Meyer, 1932.

Educational Psychology. New York: Century, 1927.

Manual of Child Psychology. New York: John Wiley & Sons, 1947.

The only Child in the Family. Chicago: The University of Chicago Libraries, 1940.

Inleiding tot die algemene empiriese Opvoed- kunde. Stellenbosch: Pro Ecclesia Drukkery,

1942. .

Inleiding tot die algemene teoretiese Opvoedkunde. Stellenbosch: Pro Ecclesia Drukkery, 1943.

Adolescent Girlhood. London: AlIen and Unwin, 1932.·

: Adolescence to Maturity_ London: Scottish County Press, 1952.

Curriculum Construction. New York: Macmillan Co., 1923.

3

Adolescent and the Family. London: Cresset Press, 1949.

Attaining Maturity. New York: Rinehart, 1944.

The Psychology of Adolescence. New Yorkr Rinehart & Co., Inc. 1948.

r Workbook in the Psychology of Adolescence.

New York: Rinehart & Co., 1954.

Ps¥chology of Childhood and Adolescence. New York: Rinehart & Co., 1950.

COnklin/ •••

(17)

Conklin, E.S.

Crow, Lester D &

Crow, Alice Cruze, W.W.

Curti, M.W.

de Ranitz, Jhr. H.

Dewey, John

Dimock, H. S.

Daring, O.

Dou,glas Harl H.

(Editor)

Douglas, O.B. and Holland, A.F.

Drever, J.

Dunlap, K.

Eger, J. & Heitmann, L.

Eiselen, W.

Fisher, R.A.

Fleege, Urban H.

Flemming, C.M.

Folsom, J.K.

Fox, C.

FUllkrug, G.

Prinoiples of adolescent Psyohology. New York: Holt, 1933.

Our teenage Boys and Girls. New York:

MoGraw-Hill Book Coo, 1945.

Adolescent Psychology and Development, New York: Ronald Press Co., 1953.

Child Psychology. London: Longmans, 1930.

Stippellijnen in het zexuele leven aangee- geven voor meisjes van 13 - 18 jaar.

Nijkerk: G.F. Callenbach N.V.

The School and Society. Revised ed. Chicago:

The University of Chioago Press, 1953.

Rediscovering the Adolescent. New York:

Association Press, 1937.

Padagogische Psychologie. Oesterwick am Harz: Zickfeldt, 1929.

Education for Life Adjustment. New York:

The Ronald Press Co., 1950.

Fundamentals of Educational Psychology, New York: Macmillan, 1938.

Introduction to the Psychology of Education.

London: Arnold, 1922.

Civilized Life, the Principles and

Applications of social Psychology.

London~

George AlIen & Unwin Ltd., 1934.

Entwicklungsjahre: Psygologische Studien uber die Jugend zwischen 14 - 25. Leipzig:

Eger, 1912.

Stamskole in Suid-Afrika. Pretoria: J.L.

van Schaik, 1929.

statistical Methods for research Workers.

London: Oliver & Boyd, 1931.

Selfrevelation of the adolesoent Boy.

Milwaukee: The Bruoe Publishing Co., 1945.

Studies in the social Psyohology of adolescence.

London: Routledge & Kegan Paul Ltd., 1951.

Adolesoenoe, New York: International Universities Press, 1949.

l

The Family. New York: Wiley, 1934.

& Eduoational Psychology. London: Kegan Paul, 19J5·

& Seelenkunde der weibliohen Jugend. Friedrich Boh/Sohwerm, 1928.

Garrett/ •••

(18)

Garrett, H.E.

Garrison, Karl C.

Gates, A.I. et al.

452

Statistics in Psychology and Education.

New York: Longmans Green & Co., 1926.

Psychology of Adolescence, New York:

Prentice-Hall Inc., 1951.

Educational Psychology. New York: MacT:lillan Co., 1949.

Good, C.V., Barr,

A.S. & Scatee, D.E.

8

The Methodology of Educational Research.· New York: Appleton-Century, 1936.

Goodenough, F.L.

Goodenough &

Anderson

Griffith, C.R.

Gunning, J.H.

Hall, G.S.

Hartshorne, H. &

May, M.

Havighurst, R.J. &

Thaba, Hilda Herrle, Theo

Heyster, S.

HO€lkstra, H.

Hoffmann, Frau A.

Hoffman, W.

Hollingshead, A.B.

Hollingworth, L.S.

Horne, B.B.

Horrocks, J.E.

Burlock, Elizabeth B.

Developmental Psychology. Now York:

Appleton-Century, 1945.

Experimental Child Study. New York:

: Century, 1931.

An Introduction to Educational psychology.

New York: Farrar and Rinehart, 1935.

Problemen der rijpere Jeugd. Utrecht: Ruys?

1924.

: Adolescence. (2 vols.) New York: Appleton- Century, 1904.

Studies in Deceit. New York: Macmillan, 1928.

Adolescent Character and Personality. New York: John Wiley & Sons, 1949.

Die deutsche Jugendbewegung in ihren

kulturellen Zusammenhangen. Stuttgart, 1924.

Kinder- en JeugdpeygologiA. Leiden:

Nsderlandsche Uitgevers Maatschappy, 1950.

: Paedagogischen Psychologie. Kampen: Kok, 1930.

Kennt ihr Sie?

junger Madchen.

Eine Studie zur Psychologie Wernigerode: Gotlob Kaezle.

Die Reifezeit. Leipzig: Quelle & Meyer, 1921.

E1mtown's Youth. New York: John Wiley &

Sons, 1949.

The Psychology of the Adolescent. New Yorks Appleton-Century-Crofts Inc., 1928.

The Psychological Principles of Education.

New York2 Macmillan, 1920.

: The Psynhology of adolescence Behaviour and Development. Massachusetts: Houghton Mifflin Co., 1951.

Adolescent Development.

: Bill Book Co., 1949.

Jones/ •••

New York: McGraw-

(19)

Jones, H.E.

Katz, D. & Allport, F.H.

Keyter, J. de W.

Kelly, W.A.

Kooistra, I.

Kohnstamm, Ph.

Kuhlen, R.G.

Kunkel, Fritz

Kiipky, O.

Kuypers, A.

Landis, Paul H.

Langeveld, M.J.

Lau, E.

Mc Call, W.A.

McDougall, W.

McKinney, F.

MaIm, M. & Jamison, O.G.

Mead, Margaret

Moxcey, M.E.

I

Development in Adolescence. New York:

Appleton-Century-Crofts, 1943.

Student's Attitudes. New York: Craftsmen Press, 1931.

Opvoeding en Onderwys. Bloemfontein:

Nasionale Pers Beperk, 1936.

Educational Psychology. New York: Bruce, 1933.

Onze groote Kinderen, over opvoeding in de puberteitsjaren. den Haag: J.B. Wolters, 1921.

Persoonlijkheid in wording. Haarlem:

Willink en Zoon, 1929.

The Psychology of Adolescent Development.

New York: Harper & Brothers, 1952.

What it means to grow up. Translated from the German by Barbara Keppel-Compton and Hilda Niebuhr. New York: Charles Scribners

Sons~

1936.

Jugenlichen Psychologie. Leipzig, 1927.

De ziel van het Kind. Wageningen: Zomer en Keuning, 1936.

I

Adolescence and Youth. New York: Mc Graw- Hill Book Co., 1945.

Inleiding tot de studie der paedagogische Psychologie. Groningen: Wolters, 1937.

Psychologie der middelbare Schoolklas.

Amsterdam: N.V. Boekhandel, 1934.

Beitrage zur Psychologie der Jugendlichen.

Berlin, 1930.

How to Experiment in Education. New York:

Macmillan Co., 1930.

f

How to Measure in Education. New York:

Macmillan Co., 1929.

SOCial Psychology. Boston: Luce, 1926.

Psychology of personal Adjustment. New Yorkg John Wiley & Sons, 1945.

Adolescence. New York: McGraw-Hill Book Co. Inc., 1952.

From the South Seas; Studies of Adolescence and Sex in primitive SOCieties. New York:

William Morrow & Co., 1939.

Girlhood and Character. New York:

Abbingdon Press,

1~16.

Moxcey! •••

(20)

Moxcey, M.E.

Mudge, E.L.

:Murchison, C.

Murphy, G.

Murphy, L.B.

Murphy, G.

Murphy, L.B., Newcomb, T.M.

Newman, F.B., and Jones, H.E.

Otis, A.S.

Overton, G.S.

Partridge, E. De A.

Pechstein, L.A. &

Mc Gregor, A.L.

Peters, R.S.

(Editor) Pierce, W.C.

Postma, C.

Pressey, S.L. &

Robinson, F.P.

Pringle, R.W.

454

The Psychology of middle Adolescence. New York: N.Y. Abbingdon Press, 1925.

The Psychology of early Adolescence. Londong Methuen & Co., 1922.

The Psychology of later Adolescence. New Yorkg

London~

Methuen & Co., 1926.

Varieties of adolescent Experience. New Yorkg Century Co., 1926.

Handbook of Child Psychology. Worcesterg Clark University, 1933.

An Historical Introduction to Modern Psychology. Londong Routledge & Kegan Paul Limited, 1948.

Personality. New Yorkg Harper & Bros., 1947·

Social Behaviour and Child Personality. New Yorkg Columbia University Press, 1937.

Experimental Social Psychology. New York &

London: Harper & Brothers, 1937.

The Adolescent in social Groups. Stanford University, Cal if.g Stanford University

Press.

Statistical Method in Educational Measurement.

New York: World Book Co., 1925.

Living with Teenagers. Nashville, Tennesseeg Broadman Press, 1950.

Social Psychology of Adolescence. New York!

Prentice-Hall, Inc., 1938.

Psychology of the junior high School Pupil.

Boston: Houghton Mifflin, 1924.

Brett's History of Psychology. Londong George AlIen & Unwin Ltd., 1953.

Youth Comes of Age. New York: McGraw-Hill Book Co., 1948.

Stippellijnen in het sexuele Leven Aangegeven voor jongens van 13 - 18 jaar. Nijkerk8 G.F. Callenbach N.V.

Psychology and the new Education. New York:

Harper, 1944.

Adolescence and high School Problems.

Boston and New Yorkg Heath, 1922.

Remplein/ •••

(21)

Remplein, H.

Richert, H.

Richmond, W.

Rockwood, L.O., and Ford, M.E.N.

Saal, C.D.

Sadler, W.S.

Schaffer, W.S.

Schnell, D.M.

Schneider, E.

Schneiders, A.A.

Seidman, J.M.

Seward, G.H.

Shaw, C .R., and McKay, H.D.

Shryock, H.

Silverman, S.S.

Smuts, A.J.

Spranger, E.

Stagner, R.

Die Seelische Entwicklung in der Kindheit und Reifezeit. Munchen/Baselg Ernst Reinhardt Verlag, 1950.

Psychologie und Padagogick der Entwicklungs- jahre. Berling 1917.

~

The Adolescent Girl. New Yorkg Macmillan, 1928.

The Adolescent Boy. New Yorkg Farrar &

Rhinehart, 1933.

Youth Marriage and Parenthood. New

York~

WHey, 1945.

Hoe leeft en denkt onze jeugd.

's-Gravenhage~

Boekencentrum, N.V., 1950.

Adolescent Problems. St. Louis: C.V. Mosby Co., 1949.

Adolescence Problems. St. Louis: C.W. Mosby Co., 1948.

Characteristics of Adolesoence. Minnesotag Burgess Publishing Co., 1952.

Psychologie der Jugendzeit. Bern: A. Francke AG. Verlag, 1947.

Psychology of Adolescence. Milwaukee: Bruce Publishing Co., 1951.

Adolescent. New York: Dryden Press, 1953.

g

Sex and the social Order. New Yorkg McGraw- Hill, 1946.

Social Factors in juvenile Delinquency Report on the Causes of Crime. Washington: U.S.

Government Printing Office, Vol. 11, 1931.

On beooming a man. Washington: Review and Herold Publishing Associat.ion, 1951.

On becoming a Woman. Washingtong Review &

Herold Publishing Association, 1951.

Clothing and Appearanceg Their psyohological implications for teen-age girls.

Teach. colI. Contr. Educ. No. 912. 1945.

Education of Adolescents in South Africa.

Johannesburg: Jute. & Co., 1932.

Psychologie des Jugendalters. Leipzigg Quelle

& Meyer, 1925.

Psychology of Personality_ New Yorkg McGraw- Hill, 1948.

Sterni - • _

(22)

Stern, W.

Stoddard, L.

Strain, Frances Bruce

Symonds, P.M.

Taylor, K.W.

Thorpe, L.P.

Thurstone, L.L.

Tracy, F.

Trow, W.C.

Tumbiz, O.

Van Andel, J.C. en Van Andel-Ripke, O.

Van Andel-Ripke, O.

g

Van Dael, Jac.

Van Der Horst, L.

Wall, W.D.

Warner, L.L. and Lunt, P.S.

Warters, Jane

Waterink, J.

456

Psychology of Early Childhood. New York:

Holt, 1930.

Anfange der Reifezeit. Leipzig: Quelle &

Meyer, 1925.

The story of Youth. New York: Cosmopolitan Book Corporation, 1928.

Love at the Threshold. New York: Apple ton- Century-Crofts Inc., 1939.

Diagnosing Personality and Conduct. New York:

Appleton-Century Company Inc., 1931.

The Psychology of Parent-Child Relationships.

New York: Appleton-Century Company Inc., 1939.

Adolescent Fantasy. New York: Columbia University Press, 1949.

Do Adolescents need Parents? New York:

Appleton-Century

Compan~

Inc., 1938.

Foundations of Personality. New York:

McGraw-Hill Book Co., 1936.

The Fundamentals of Statistics. New York:

Macmillan Co., 1928.

The Psychology of Adolescence. New York:

Macmillan, 1921.

Educational Psychology. New York: Houghton Mifflin, 1931.

Die Reifejahre I und 11. Leipzig, 1927.

Moeilijkheden en Mogelijkheden der rlJpere Jeugd. Utrecht: Erven J. Bijleveld, 1948.

De eerste sociale Periode in het Kinderleven en de Crisis der Jeugdjaren. Utrecht:

Erven J. Bijleveld, 1950.

Geschiedenis der Empirische Psychologie.

Zeist: Ploegsma, 1929.

Inleiding in de Hedendaagsche Zielkunde.

Kampen: J.H. Kok N.V., 1936.

Adolescent Child. London: Methuen & Co., 1948~

The Social Life of a Modern Community.

New Haven: Yale University Press, 1941.

Achieving Maturity. New York: McGraw-Hill Book Co., 1949.

Onze Zieleleven. Wageningeng Zomer en Keuning, 1938.

Waterink/ •••

(23)

Waterink, J. Puberteit, Wageningeng Gebr. Zomer en Keuning's Uitgeversmij., 1948.

Theorie der Opvoeding. Kampeng J.H. Kok N. V., 1951.

Westerman Holstijn, Inleiding tot de Ontwikkelingspsychologie.

A.J.

g

Utrecht: Erven J. Bijleveld, 1949.

Whitney, F.L.

Wijngaarden, H.R.

Wile, I. S.

Willemse, W.A.

Woodworth, R.S.

Wood, M.W.

Young, K.

Zachry, C.B. and Lighty, Margaret

Elements of Research. New Yorkg Prentice- Hall, 1937.

Hoofdproblemen der Volwassenheid. Utrechtg Erven J. Bijleveld, 1952.

The Challenge of Adolescence. New Yorkg Greenberg, 1939.

Die Sorg van ons Kinders en Jeugdiges.

Bloemfonteing Nasionale Pers, 1940.

Psychology, A Study of Mental Life. London&

Methuen & Co., Ltd.

Living together in the Family. Washingtong American Home Economics Association, 1946.

Personality and Problems of Adjustment.

Londong Kegan Paul, Trench, Trubner & Co., Ltd., 1947.

Emotions and Conduct in Adolescence. New

Yorkg Appleton-Century-Crofts, Inc., 1940.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Saam met die handleiding moet n amptelike brief aan die skoolhoof gestuur word wat aantoon watter student(e) die skoal besoek. Albei bo- genoemde stukke moet

Mensen die in hoge mate gevoelig zijn voor de mening van hun omgeving vertonen een algemeen hogere intentie om aan WOM te doen dan mensen die een lage gevoeligheid

Die skole het nou staatsondersteunde inrigtings geword, want toelae is volgens skoolinskrywings bepaal. Engelbrecht: Thomas Francois Burgers, 134.. Geen

teit wat strenge gehoorsaamheid afdwing (Kenkel, 1960, p.. ondersoek is vasgestel dat die hoofoorsaak ouerverwaar- losing en ongewenste huislike lewe was. Om te

Terwyl die liede- re gesing word, behoort die voorgestelde liggaamsbewe- gings (soos by elke lied aangebring) telkens deur alle leerlinge in die groep uitgevoer

Lees asseblief die betrokke instruksies asook die vrae aandagtig deur, voordat jy die vrae beantwoord,.. Aile antwoorde sal as streng vertroulik beskou en

noegsaam water en elektriese krag, buitelugskuilings soos bome, ens.. onderv~sers met twintig kinders toegelaat word. Dan is daar die Kindertuin vir sub. Cb) Vir

Die ouer is primer verant:woordelik vir die opvoeding en onderwys van sy kind (sien par. Opgeleide onderwysers het: met:t:ert:yd, vanwee die t:oename in kennis,