• No results found

is is.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is is."

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

139

IIOOFSTUK 20

SLOT

h

Inle~diE:·'5.:... .AB...'1 6.ie begin van "An Essay on Man" stel Cassirer vir homself die kardin8~e Vi.~aag: \fie is die mens? Ons het hom op die lang pad wo.arin by die a.nt·~loord op hierdie vraag probeer vind het, kri­ ties gevolg om sodoende vir ons he::Lderheid te verkry op dies'elfde vraag wat vir ons Vffil net so kardinale belang is. In die beoefening van die

opvoedkunde as wetenGka~ is dit In basiese vereiste dat die opvoed­ kundige In baie dvidelike boeld van (lie mens moet h~. SondeI' so In beeld en sondeI' fundamentele kem"is van die mens tas die opvoedkundige in die duister ronde

Om prinsipiole redes kan daar ook ~~e In antwoord gevind word op hierdie vraag me "fat almal sal be-.rredig want die antwoord is geworlel in die mens se lel'lens- en wi?reldbeskouing; daarom sal die benadering van die mensprobleem al-!;yd in In mate subjektief wees. Al die weten­ skaplike toetse, skale, q~estionnaires, ens. van die sielkunde, die toegepaste sielkunde, die cosiologie, ens. raak nog net die buitenste skil van die v1O:3e van d~'_o !'lens. Die interpretasie van die gegewens wat deur hierdie metoclos VC,l'fJ8m.el is, kan ook me in die ware sin van die woord objektief i'f(iOS n:Lo. Dit word steods gedoen in die lig van wat

die interpre-i;oorde:::' [\,~~ die 1'rese van die mens be8kou. Die hoogste wat ons dus van In OIJ(lCrrlOOkc~~ :"'.0. die i'lese van die mens kan verwag, is dat

sy beskolL~ng; 80eS d:1..t'c;ebaseer is op sy uit gangs punt , logies, siste­

maties en 1:1eton;J}:ap};_k ui'cocmgesit sal word en dat dit me sal bots met evident e gCgO:iCDS ~lEt c:.aa:r· van die mens best aan me. Dit vereis

dat die b08kouing net a1 fey iI:lplikasies op al die terreine en vla.kk:e waarop die TIone b0~·;oeg, '~oege:na8 en geverifieer moet word. A1 sou ~ns

dan me met diG bovindin.gs ~a!J:l:lstem me, kan ons tog In uitspraa.k gee na die \·,el:;enska."l:i_khei(~. a:::" dan r,-io van so In ondorsoek en beskouing; dit wil se: as on·~J die ui-~c:::ngspunt van die ondersoeker sou toegee, moet ons al sy bG"ril')d~ngq ka.n onderskrywe en dit moet vir ons In ver­ klaring bieQ ~r die mone Gn

sy

bestaan.

Aan hierdie eis 701doen Ernst Cassirer in sy "An Essay on Han" in die hoogste mate. Op heldore~ sistematiese en geInspireerde wyse onder­ soek hy die mens in sy gODkiedonio, in sy kultuur en in sy bestaan en gee d.an tn g:..~ootse siening YmL vie die mens is.

~ Die kern van s;r mencbeskouing •. Vir Cassirer is die mens In ani­

mal symbolicum en die diepr.;te ,rese van die mons

Ie

in hierdie struktu­ reelbepaaldo simbolicse funksie. As govolg van hierdie struktureelbe­ paalde fu:-iksie van sy goes het die mens alle direkte kontak met die

w~reld buite hom verloor en kan hy die w~reld alleen ken deur middel

van hierdie simbolinse flLn$sie.

In die skeppil1g van die simbole gee by dan transendentaal sin en betekenis aall dio ,,,i;rold W3.t hy ken. Die orde en wetmatigheid bestaan me in hierdio v,e:..~eld self nie maar in die struktureelbepaalde funksie

(2)

140

van die gees v£m die mens.

Die ontwikkeling van die mens bestaan

In toenemende vergeeste­

liking (ideation) van die sintuiglike mater sinlose na die simboliese

en sinvolle. Op hierdie wyse is die mens steeds besig om homself pro­

gressief te bovry van sy sinneliko gebondonheid totdat hy uitendelik

beweeg in 'n suii'Ter sinvolle

w~reld.

Hy

vind hiordie onhrikkoling in die kultuur en nluit dit in by sy

verklnring van die mons. Uit die a.:l.rd v,m sy beskouing is

hy

gedwonge

om hierdie genetiese gegewons ook transendcmtM.l te ver-tolk en die re­

sultaat is dat hy die ontwikkoling van die monsdom as een magtige bewo­

ging van

progres~dm'le

selfbevryding sien vmarin die !J!ens hom in

al

sy

kul

tuuraktiwiteite singel-rend ("from inside to outside") losma.ak van die

oorheersing van sy

buitew~reld.

Hierin

10

die wesensverskil tussen die mons en die dier. Die dier

is en bly geiange in sy omgevTing wnaraan

hy

onverbrooklik verbind is.

Die dier se ontwikkeling is beperk tot sy fisiose besteAn.

l.!.

Die kern van

~ns

kritiek. Alhoewel daar so baie in Cassirer se

mensbeskouing is waarvoor ons waardoring hot - sy sienining van die we­

sensverskil tussen mons en dier; sy verhewe siening in teenstelling met

die materialisme; die onderskeiding van die verskillende kultuursektore

met tog In onderlinge samehang; sy vanvaarding van die genetiese gege­

wens; die erkenl1ing en beklemtoning van die funksionele aktiwiteite van

die mens; ens. - handhaaf ons In rndikaal vorskillende beskouing van

die mens.

CasfJirer so mensbor:;kouing is volkome hwnanisties.

Hy

skryf

aan

d:j.e

mens magte en vermoens toe wat

hy

nie bosit nie. Die doel en die

bete~

kenis

van

die mens se

besta~n

is in die mens self gelee. Dit is die

mens wat hOIn.3elf bevry va.'1. die kwaad - wat vir Cassirer bestaan uit

sinnelike gebondenheid.

TIierteenoor handhaaf ons 'n teosentriese mensbeskouing. Dio mens

in

al

sy al;:tiwiteito,

al

sy menslike verhoudings moet steeds gesien

word in die lig van sy wesenlike onselfstandigheid, in sy gebondenheid

nan

die wetsorde van God wat in allo kringe, hoewel soeweroin in hulle

self, van toepassing

• Die diepst e ''lese van die mens

10

daarin dat .

hy

na die beold van God gCf1kape is, sodat

hy

geroepe is om op alle ter­

reine

as

koning, priester en profeet op te tree. In sy wetsonderdanige

roepingsvervulling

l~

die vryheid van die mens epgesluit en nie in sy

10smaki~g

van die

nie.

Teenoor die kwaad van Cassirer so simlelike gebondeILh.eid stel

~ns

die kwaad van die mons se erflike sondigheid wanrvan die mens hom neoit

self kan bevry nie, maar wanrvnn

hy

deur die soendood van Christus be­

vry is.

Ons

hanilll~Qf

dnt die mons alleen tot wearheid kan kom as

hy

sy kon­

tak met die 'verklikheid behou; die f1.w.lcfJie van die mens is me sin- en

ordeskeppend nio maar sin en

ordeopenb~rend,

wat

hy

dan doen tot eer en

(3)

141

E'!1 vorhoerliking van God. Dit is van toepaasing op aJ. die mens se kul­ tuul'akthritc:d.te.

' dkund" l i k ' D' tlllltirj'l'kh 'd

~ ;:~;.!! kern va.'1 dle opvoe 1ge lmp aS~GS ~e <i:e&g ~~ el van Cas se mensbeskouing word vir ons bewys deur die feit dat daar so­ v::;el u~i:t oy beskouing vloei wat vir die opvoedkunde van belang • Dit "Til nie

sa

ded; ons hierdie afleidings altyd knn onderskryf nie, maar

, d' t d'

dt'f(~t'e-gl

~'khe~'d t oet w~. I d t aan, moet mensbesko~ng, as ~ le s s eurs

tev=ugtend vir die opvoedkunde wees.

Die kE:rn VD...."YJ. die opvoedkundige implikasies het ons gevind in sy nicr-::"ng van tlic1eation" en "progressive selfliberation". In die selfbe­ vryding het ons die hoogste doel van die opvoeding gevind. Die "idea­ tion" is die fund.amentele grondslag vir die opvoedkundige metode want

deu~ hierdie vergeestelikingsproses kan die doel verwesenlik word.

Sy sicning van die kind as "lOrdende simboolwese is van fund amen­ tole belang ...."ir die opvoedkundige denke want ook dit sal van belang i-rees vir die metode, die loerstof en organisasie.

Ons oien die ui1;eindelike doel van die lewe en die opvoeding !lie in ~io mens~elf nie - dit

Ie

buite en bo homself. Die kind moet verder Qrgovoed word tot mondige persoonlikheid sodat hy op wae.rdige wyse sy ?ooping kD....'1 vervul. Ons sien die kind as sondige wese en daarom aan .'~1.!r; o:lderworpe 7 maar In tug wat daarop gemik is om die kind vry te maak

van sy sO~1.C::iglleid. Daarom saJ. ons ons opvoeding die klem laat val

c::) k[',ra1cte:"'- en pe-.:-soonlikheidsontvliklceling teenoor Cassirer wi~ se

menDbeskoui~g, toegepas op opvoeding, verontpersoonliking

.a8h

die

hcllld vle~_'k.

BeE~vit~ Die indruk mag miskien by die lees van hierdie verhande­

ling geskep '\vord dat die skrywer gedoen het soos die man wat 'n poppie op ':'1 tp.fol neersit en dan weer afslaan. Cassirer se beskouing word ge­

[GO, nan kritiek ondor>verp en verwerp; opvoedkundige implikasies word

gCL&'l...'J,;: ell dD....'1 nie goed govind nie. Ivat is dan die waarde van al die r.rboid?

Enige wetenskaplike werk wat die mens as tema het van belang vir 0_ie opvoedkundige denke on moet as sodanig ondersoek word.

Cassirer so heldor en skerpsinnige uiteonsetting van sy monsbeskou­ ing ons daartoe, waar ons van hom vorskil om so holder en duidolik ons staflp1.mt te ondersoek en te stel. Dit is veral nodig omdat

A

in die moderne denke die probloem van die mens op so 'n groot verskei­ denhcid J.;.-:::,::.~C:i''lo :L:~ DO 'n sterk mate no. vore tree.

~\l sou hierdie werk niks anders bewerkstellig as om die lesers te :,?:.'ikkel to-t; ondorsoek van die mens en van homself nie, dan was die

arbe~d nie tovergeefs nio, veral waar dit aangepak en uitgevoer is in

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Bij bepaalde functies kan bet namelijk mogelijk zijn dat de winst (zie formule 4.3) die wordt behaald door uitvoering op hardware zo minimaal zijn dat de functie beter in software

Met name in de set percelen geleverd voor 1 december wordt meestal een positief verband gevonden tussen plantaantal en opbrengst (zeeklei 2003, zand 2005 en zand 2004).. Het is

(i) Die reform-pedagoe, met hulle subjektiev/e metode, staan lynrec teenoor die ou peda~ogiek. TI Mens moot by die kind se1fstandigheid en vrye heerskappy oor

Weens onvermydelike omstan- dighede kon ek nie na Utrecht gaan om onder prof. Ek is veel dank verskuldig aan

Om te voorkomen dat de leerkracht een hogere mate van in-efficacy gevoelens ontwikkelt, een kwalitatief slechtere leerkracht-leerlingrelatie aangaat en de leerling een

If data is used that contains the measured global radiation and the cloud cover of the calibration stations and the timeframe ranges from 1986-2000, the model produces maps

In deze studie wordt de doeltreffendheid van OLG onderzocht ten aanzien van het verminderen van externaliserend probleemgedrag, schoolproblemen (spijbelgedrag en

Er zal onderzocht worden in hoeverre er verschillen zijn tussen de kinderen en jongeren met en zonder verstandelijke beperking die seksueel misbruikt zijn met betrekking tot: