• No results found

B. Die Proefpersone.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "B. Die Proefpersone. "

Copied!
35
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

142.

HOOFSTUK VI"

VOORLOPIGE TOEDIENING V l~N DIE tLTUUR\lETENSJ:J.PLIKE-HOUDINGSTOETS.

f~_. Die aard van die proefneming.

Nadat die voorlopige natuurwetenskaplike-houdings- toetG, soos in die vorige hoofstuk verduidelik, saam~estel

is, is 'n paging aangewend om die toets 'n eerste keer toe te dien. Vir statistiese verwerking van die toetsuitslae is 'n monster van die proefpersone nodig wat groot genoeg is nm die bewerkings te regverdig. Met hierdie doel voor oe, is besluit om ongeveer 200 st. X-leerlinge ~e toets.

hangesien drie redelike groot skole naastenby 200 st. X- leerlinge sal he, is twee skole aan die Rand en een in VIes- Transvaal hiervoor afgesonder.

nangesien die toets gestandaardiseer word vir st.

X-leerlinge, is dit nodig dat die leerlinge die voordeel van die skoolwerk van die st. X-jaar moet he. Die finale toets moet dus so na as moontlik aan die einde van die

jaar toegedien word. Om nie 'n volle jaar te laat verloop tussen die eerste toediening en die finale toets nie, is die eerste toediening aan die begin van die derde skool- kwartaal gegee.

Hierdie voorlopige toediening is gegee om te kon bepaal waar die vraagstelling nie aan objektiewe toetsver- eistes beantwoord nie. Daarom sou 'n paging aangewend word om 'n vollcdige itemanalise te doen, asook om die moeilikheidsgraad van die vrae te bepaal. Verdere statis- tiese verwerkings sou afhang van die volledigheid van die gegewens.

Die voortoets sou ook vir kritiek en kommentaar aan 'n aantal volwassenes voorgele word. Uit hierdie kommentaar

(2)

143.

en die veranderinge wat die statistiese gegewens vereis, sou die finale toets saamgestel word.

B. Die Proefpersone.

Nadat daar besluit was om

200

leerlinge vir hierdie eerste toediening af te sonder, is die hocfde van die drie hoerskole genader om hulle toestemming en samewerking te verkry, Terselfdertyd is 'n eksemplaar van die toets, te- same met 'n voorlopige beplanning, aan die Transvaalse Ondervvysdepartment vir kennisname gestuur. Die hoofde van die skole hGt samewerking beloof, waarna die vraelyste per-

soonlik by die skole afgelewer is. Die verspreiding van die proefpersone wat die vraelyste beantwoord het, word in die volgende tabell8 aangetoon.

Ti.BEL II,

Verspreiding van die ppe. volgens geslagtc.

---~---~---

Seuns l·:ieis ies Totaal,

99 96 195

T.:~BEL III.

Verspreiding van ppe. volgens ouderdom.

I -

i

'ouderdom 15.0-15. 5 15.6-15.11 16.0-16. 5 16.6-16.11 17.0-17.

1.anta1 1 0 0 I

!

19 I 51

i \

5

buderdomjl7.6-17.ll,l$.0-18. 5 18.6-18.11 19.0-19. 5 19.6-19.11 , f>.antal 68

I

2$

9 7

2

!

Die ouderdom ontbrcek by 10 ppe.

I

(3)

144.

Ti.BEL IV,

Verspreiding van ppe. vo1gens I.K.

-

I.K. 80-84 85-89 90-94 95-99 100-1041105-109 110-114

l I

I

'

I '

I

I I

I

-

..i.antal 1 0 7 14 13 34

' I !

I

'

I I

I .IC

115-119 120-124 125-129 130-134 135-139 140-144

;·~an

tal 40 20 21 8

,.

I

Die I.K. ontbreek by 4 ppe.

T/~BEL V.

Verspreiding van ppe. volgens gem.

~

van jongste skoolprestasie.

7 2

i

;

\

I

I

Gem.

c lc

20-29 30-39 40-49 t 50· 59 60-69 170-79 . 1

I

: .. an

tal 1 20 79 71 16

'

Die skoolpersentasie van 2 ppe. ontbreek.

Verspreiding van ppe. volgens bane.

Baan

~-Baan

B-Baan

.i.antal 106

$9

I 4

_L I I

22

145-149

!

2 I

I

I

80-89

2

(4)

145.

Volgens hierdie gegewens, wat nie 'n uitgesoekte groep

proefpersone verteenwoordig nie, is daar 'n goeie verdeling tussen die geslagte en die bane. Die oorgroot meerderheid van die leerlinge is 17 en 18 jaar oud. Slegs 10% is 19

jaar oud en slegs enkeles is 16 en 20 jaar oud. Wat I.K.-

verspreiding betref, le die grootste groep nl. 40 d.w.s. 20.5%

binne die 115 tot 119 I.K.-groep. Volgens die verspreiding in geslag~e, bane, ouderdomme en I.K. lyk dit of hierdie proefpersone 'n goeie gemiddelde grocp vorm.

Die groepie volwassenes aan wie die toets gestuur is, het bestaan uit mense van die voleende beroepe:

Drie universiteitsdosente wat bestaan uit een natuurweten- skaplike, een sielkundige en een ekonoom. Verder was daar een argitek, twce predikante, een medikus (spesialis), een raadgewende ingenieur, een mynwerker, een landmeter en een oud-polisiehoof. Elkeen van die bogenoemdos het veel suk- ses in hulle afsonderlike vakrigtings behaal. Die vrae- lyste is aan hulle gestuur met die versoek dat hulle dit in hulle eie tyd so volledig as moontlik moet beantwoord.

Enige kommontaar of kritiek wat hulle in verband met die vraelys wil byvoeg, sal wclkom wees.

C. I-ietode r;evolg tydens eerste toedienin6 van die toets,

(l) Prosedure gevolg tydens toediening.

Die vraelystel) met die antwoordblaaie2) is persoon- lik aan die hoofde van twee skole afgelewer, terwyl die in- struksies mondelin~ verduidelik is. Die versoek is gerig dat aan die leerlinge genoeg tyd gegec moet word om die toets te voltooi, maar dat die toetsafnemers moet aanteken hoe lank dit die proefpersone neem om die vraelys te val-

l) Vgl. Bylae I 2) Vgl. Bylae II

(5)

146.

tooi. Dit was vir die navorser rnoontlik om

di~

toets by een van die skole self af te neerr:. Daardeur ken die reak- sies van die proefpersone waargeneem word. Die toetse is by al drie die s kole gedurende di eselfde week nl. die tl'feede week van Augustus afgehandel.

( 2) :~dmi::1istreerbaarheid

van die voor toets.

Hierdie meervoudige keuse-tipe vrae is rr:aklik om te beantwoord. Die vrae is so gedruk dat dit in geen geval nodi6 is om die bladsy van die vraestel om te blaai, terwyl die proefpersoon met die beantwoording besig is nie. Elke bladsy bevat twee volledige vrae, behalwe die laaste bladsy wat deur een vraag gevul word. Die antwoordbladsy is, net soos die vraestel, van 'n handige formaat wat maklik op die skoolbank gehanteer kan word.

Die beantwoording bestaan net in die inkleur van die regte sirkcltjie op die antwoordblad. Waar 'n proefpersoon van sienswyse verander het, ken hy die

potloo~~erkie

uitwis of 'n skuinsstreep daardeur trek en di0 regto antwoord in- kleur. Hierdie informasie is mondeling vers!caf. Aangesien die vraelyste persoonlik afgelewer is, was dit moontlik.

Tydens dio oorhandiging van die vraelyste is kornrnen- taar in verband met die toetsvrae gevra, asook die tyd wat dit die proefpersone geneem het om die vraelys te voltooi. Die hoofde van die skole is ook versoek om die I.K. van die proefpersone beskikbaar te stel Die enigste kommentaar van eeh toetsafnemer was dat Vraag 5 moeilik verstaanbaar is vir leerlinge wat nie Natuur- en Skeikunde as vak neem nie. Die een klas by wie die navorser self die toets af- geneem het, het ·moeilikheid ondervind met Vraag 14. Die

vraagstelling skyn onduidelik te wees. Die geringe verandering in die vraagstellingl) het die vraag vir elkeen van die

1) Vgl. Byl2e III.

(6)

147.

proefpersone dadelik verduidelik sodnt hulle in staat was om die vraag na waarde te oorweeg.

Die tyd wat vir die beantwoording nodig was, het heelwat gcwissel. hlmal kon die vraelys egter binne 40 minute voltooi. Die grootste meerderheid het tussen

20

en

30 minute gebruik vir die beantwoording vnn die vraelys.

Daar kan aanvaar word dnt 40 minute voldoende is vir die beantwoording van die vraelys.

Die antwoordbladsy is verder so saamgestel dat, be- halwe die persoonlike besonderhede, dit nie nodig is om

enigiets daarop te skrywe nie. Dit vergemaklik nie alleen die bean t\-roording van die vraelys nie, maar ook die nasi en daarvan. Om daardie rede is 'n sagte karton vir die antwoord- blad gekies, sodat hantering dnarvan dit nie maklik beskadig nie.

(3) Nasien van die voortoets.

Die bcantwoording van die toets het deurgaans net bestaan in die inkleur van

sirkeltjie~

op die antwoord-

blaaie. Een van die antwoordblaaie is geneem, die korrekte response aangestip en gaatjies by die juiste antwoorde

deur die antwoordblad geboor. Hierdie blad is toe as masker gebruik om die antwoordblaaie na te sien. By die nasien van die antHoordblaaie deur die navorser self is wnargeneem dnt die regte aantnl response nie in al die ge- valle gegee is nie. Hierdic verskynsel verdien penalisering, sod2t punte soos volg toegeken is.

Vraag 1: Respons (d) is korrek en tel vier punte. Vir elke ander respons wat ook gegee is, word twee punta afgetrek, want elkeen van die ander moontlikhede aanvaar die verskyn-

sel en soek nie na die oorsaak nie.

Vra2g

2:

Respons (a) is korrek en tel vier punte. Vir

elke ander respons wat ekstra gegce is, word twee punte

afgetrok. Die intellektuele eerlikheid van die proefper-

(7)

148.

word 2ansienlik ondermyn of verminder dour elke ander re- spons w<'t saam met (<'.) aangestip word.

Vraag

3:

Korrekte antwoord (c) tel vier punte. Vir elke nnder respons word twee punte afgetrek.

Vraag

4:

Die korrekte antwoord (d) tel vier punte. As ant- woord (a) saam met (d) aangestip is, word twee punte afge- trek, want daardie twee antwoorde kan nog met mekaar ver- so en word. :~s respons (b) en/of (c) sae.m met (d) aangedui is, tel dit nul punte, omdat wetenskaplike navorsing en die aanvaarding van die onverklaarbare vorskynsels eintlik nie met mekaar versocn kan word nie.

Vraag

5:

By onderdele A, B en C is daar altesame vier kurrekte response wat elkeen een punt tel. Vir elke ander respons wat anngedui is, word een punt afgetrek.

Vraag

6:

Die korrekte antwoord (b) tel vier punte. hs daar nog 'n respons behalwe (b) aangedui is, word vier punte afgetrek, omdat die moontlikhede teenoor mekaar staan.

Vraag

7:

Die korrekte e.ntwoord (d) tel vier punte. l\S

nog 'n res pons aangedui is, \\10 rd al vier punte El.fgetrek, omdat die vraag spesifiek een antwoord vereis.

Vraag

8:

Die korrekte antwoord (b) tel vier punte.

Vir elke ander respons wat saam met (b) aangedui is, word twee punte afgetrek.

Vraag

9:

Die korrekte antwoord (b) tel vier punte.

Vir elke ander respons wat saam met (b) aangedui is, word twee punte afgetrek.

Vraag 10: Die korrekte antwoord (c) tel vier punte.

As respons (b) ook aangedui is, word geen punte afgetrek nie, omdat die bewering verkeerd gedruk is. Vir elkeen van die nnder onderdele wat saam met (c) aangedui is, word twee punte afgetrek.

Vraag ll: Die drie onderdele van die vraag het vier kor- rekte antwoorde wat elkeen een punt tel. Vir elke ver-

keerde antwoord wat saam met die regte een Gegee is, word \

(8)

149.

een punt afgetrek.

Vraag 12: Hier moes die vier korrekte gegewens uitgesoek word. Elkeen tel een punt. As 'n verkeerde respons aangedui is, neem dit dus die plek van een wat korrek is en word ·n punt verbeur.

Vraag 13: Die korrekte antwoord van (c) +.el vier punte.

Vir elke ander antwoord wat saam met (c) aangedui is, word twee punte afgetrek.

Vraag

14:

Die drie onderdele het vier korrekte response.

Vir elke verkeerde respons wat saam met die korrekte gegee is, word een punt afgetrek.

Vraag 15: Die een korrekte antwoord by elke onderdeel tel elkeen een punt. Een punt word afgetrek vir elke ver-

keerde antwoord wat saam met 'n regte antwoord verstrek is.

D. Uitslae van die eerste toediening van die voortoets.

Elke antwoordbladsy is deur die navorser self nage- sien en die puntetelling reggestel in ooreenstemming met die vereistes, soos dit op die vorige bladsy beskryf is.

Die aantal punte uit

60

is op elke antwoordblad neergeskryf.

Hierna is die antwoordblaaie na die Statistieke Afdeling van die Nasionale Buro vir Sosiale Navorsin6 geneem vir verdere statistiese verwerking van die uitslae.

Die gegewens is op ponskaarte oorgebring en die volgende gegewens is met behulp van die rekenmasjiene uit- gewerk:

(a) Die gemiddelde toetstelling;

(b) Die korrelasies van die toetstelling met die I.K., ouderdom en die gemiddelde per- sentasie van die skoolprestasie;

(c) Die itemanalise en moeilikheidswaarde van die vrae.

(9)

t:l 1-'·

CD m cT P.l

::s

p,.

P.l P.l '"i p,.

P.l t...::: ~

::-;-' 1-'·

aq

::s

<:

P.l

::s

:

~ 4

0 2 6 Ouderdom

-

- ,_ -

I

1

3 5 17

p,.

l

1-'·

(i)

0 cT

s:: 0

p,. CD

CD cT

'"i m

1

l

i I

15.0-15. 5

I

i

t I

15.6-15.11 I

I

I

'

p,. cT

0 CD

8 f-'

16.0-16. 5

I-' 1-'·

(Tq

::s

16.6-16.11

II II

17.0-17. 5 I

I 1

\...)

. .

f-'

'-0 1\.)

17.6-17.11

1

'-0 '-0

VI 1\.)

\...) .{:-

. 18.0-18. 5

1

18.6-18.11 19.0-19. 5 il9. 6-19.11

l

l

I

Totaal

., ... - . . - . ···--·' ·-. - I ! . . !1 I >'• -~ -~-2 · · - · ·

(1) VERGELYKING VAN DIE TOETSTELLING I•1ET DIE OUDERDOI·i.

TABEL VII.

VERGELYKING VAN TOETSTELLING MET OUDERDOf-1.

Toetstelling

l1o

'

I

2~ 12~

8 12 14 16 18 20 22 28 30 32 34 36 38

- - -

-

- - - - - - - - - -

9

11

13 15 17 19

i

21 23 25 27 29 31 33 35 37 39

1

I

1 1

2 3 2

1 1 1 1

3 3

91 6

1

2 2 2 7j 5

2

2 5 4

1

2 2 3 4 5 8 6! 7 5 5 7 2 3 2

1 1 1

3 4 7 3 4

1 1

I

1 1 1 1 1 1 1 1 1

1 1

3

1 1

1 1

l

I

I

I

1 L, , 7 3,

8

7 121

1? I

? r: : ?2

16 12 llJ

11 I I 1? -'· .---

4

' l

... ,, ,··· I .. - - '-. . . .. -·---- .. --- .. --- . . . .

I

40

I I

42

- -

41 43

I

!

1

3 3

1

5 31

'

.

I I

44 I 46

- -

45 47

I

i

I

1 I

I I

I

!

J

>-3 0 cT P.l P.l I-'

1

19 51 68 28 9 7 2

I-' VI

0

.

(10)

s

0 '"d H

Q)

'"d ~'

;:::l -.J'

o .

I

Q) )f 1\ l )

·r-1 ' - ' l

.a

'1;j I .

~ I II .

~

::rj\~

.~ ~-zl

r l " - \ .

r1WI

Q)

+J rn

.j..) Q)

0

+J Q)

rl

;:::l

s

H 0 s:: c..,

(!)

U) Q)

U) ·r-1 ::I '"d +J

U) bJJ

cO rl

rl 0

Q) :>

H

1-i C

0 Q)

~ ~ Q)

a> H

·r-1 Q)

0 .0

0 I II

hi)

~

Til. BEL VIII.

VERGELYKING VAN TOETSTELLHJG

1-IET I.K.

TOETSTELLING,

Die standaardafwyking van die toetste11ing

=

2.3885.

1

1 1

I

I

l 1 1

i

2

I

!

1

I.K. -

3.9301.

I

1

I 7

14

13 34

22

11 ! 40

1 ! 20 l

I

I I I 8

21

(11)

(;)

>::

G.l tQ r-l

0 :>

H

~.c)

•rl r=:

r-l r-l G.l

~ (j)

~ (])

N 0

if\ .j.J

..--1

I

>:: r-l Q) ~

(l) ~ co

(j) >:: 'd

(j) •rl

;j

~

H .,..; (!)

Q) (j) Q) co

~ r-l

(j) Q)

w H

H H

0.. 0 .-"'!

0 Ul

E 0

())

•rl

(j) m

~ V) ())

H r-l 0 0 ,!.:!

(j)

G)

·rl

"d

.j.J Q)

s

•rl r-l r-l (])

~ (j)

~

(j) :::.:: Q)

~ •rl 0

(]) r-l 'd ~

0 .-"'! Q)

.j.J co Q ) Q )

co r-l ·rl (I) ~ "0 'd >::

0 0 >::

0 C1)

~ (lJ :>

~

TABEL IX.

VE.[1GELYKIN G VAN 'ID ETSTELLING 1·1ET SKOOLPRESTASIE, TOETSTELLIN Go

rf JO

4 6 7

~~-~~1-4~1-6~-1a~-2-o~2-2~2-4~-26~-2-s- 1 ~-3-o~3-2~·3-4~36 Js~~~~~~ ~1 1

111 13 15' 17 19. 2l 2J 25 27 29 3l 3J 35 37 39

i

4l 4J 145 47 ~

~. ---~---~~--~--~----~-~~~---~---r---~--~--r--~--~---~--~--·~,--~--~~---~--~~

9

j20-2

9

1

i

I i l !

I

1

1

,3 0-3 9 I 1 3

I li

4 3

l l 2

I I

2 l

I I

2 l 2C

!40-49 2! 1 I 3 3 1 7 10 15 12 i 5 ! 5 s 2 4 50-59

1

1

2 1 1

i

1 2 2 2

6 s 91 s

j

7 5

1

5 7

2

2 1

2 1 1

79 71

1

16

1

60-69 j 1 21 1 3 1 2 2

1

1 1

1

! 70-79 I I 11 1

! j l

1

I I'

1

II

4

j80-$9 ;

I

j

! l

1,.

I '

!

i !

1

I j

1 ,I i: 2

~~ ---~~ -~~~---~-~-~·~-~, ~ . r~~~-4-~'~~~~

!Totaal[l

~l I 4j_1_1_1_7....;.1_1_JI_2o_....;._ __ 26__._j_25-l _15_.__1_14_,_il _10-· ~~~ ... _1o__,_1_3_;___3-'---7.J..1_3 .J..~-1--.J...j ___,!_,

Die standaardafwyking van die toetste11ing =

+

0.9499.

skoo1prestasie =

~

3.9478.

(12)

153.

Die korrelasie tussen die tc:etstelling en die skoolpres- tasi e, v olgen s die gcmelde formule bereke:n , is die

r

= +

0.197. Hier is dus 'n baie geringe positiewe kor- relasie tus sm. die gemiddelde persentasie van die s kool- prestasie en di. e toetstell ing. Die kor relasie is egter cpvallend klein},_ so klein dat dit van baie min waarde sal

\'lees as di t by die finale toe ts ook so laag is.

(13)

154- (4) Itemana1ise.

TABEL X.

ITEivlli.NALISE.

RESPONSE BEAHTilOORD "

Vraag a

b c d

e

H ~'"' /<J N c' ;u N e;1 I" N c.' ;a N ( jL

1 7 3.6 27 13.8 4 2.1 lli. 71.3 2 92 47.2 23 11.8 2 1.0 58 29.7

~

3 8 4.1 8 4.1

2,g_

47.2 64 32.8 4 77 39.5 9 4.6 48 24.6 lit 17.4

5A 31 15.9

t

28 14.4 1 3.6 7 3.6

B

11 5.6 37 19.0 107,54.9 15 7.7

c 18 9.2 lit 17.4 3 5117.9 65 33.3

6 20 10.3 74 37.9 22 '11.3 22 11.3 15 7-7 7 18 9.2 29 14.9 39 20.0 86 44.1

8 61 31.3

$0

41.0 21 10.$ 4 2.1 9 43 22.1 32 16.4 17 $.7 2 1.0 10 I

19 9.7 27 13.8 49 25.1 11 5.6 38 19.5 11A 31 1.5 24 12.3 88 45.1 9 4.6

B

12.140. 5 8 4.1 8 4.1 30 15.4

c 11l 5.6 2.1 6 3.1 6 3.1 4 2.]

12 1 3.6 186,95.4

13 17j 8.7 7 3.6 22. 49.2 26 13 .3

14A - 121 62.1 24 12.3 15 7-7

B

86 44-5 22 33.6 4 2.

J

c 62 31.8 68 3 5.0 6/+ 32.8

15A 7 3.6 14 7.2 i l l 69.2 11 5.6

B

12 6.2 29 14.9 114 58.5 18 9.2

c 38 19.5 22 33.3 52 26.7 21 10.8

D

~

13.8 4 2.1 76 39 .o

64

32.8

l

Die korrekte antwoord is onderstreep.

(14)

155.

TABEL ..<:I.

ITEltJ1.NALISE (

vervo1g)

Verkeerde Verkeerd h.orrek .1110ei1ik- Vraag nie aanta1 beantwoord beantwoord heids- beantwoord

response waarde nie

Vraag

I

N ~~ N

%

N o'~ fO N d JO

.

I

1 18 9.2

I

I 56 28.7 139 71.3 44.5

2 19 9.7 103 52.8 92 47.2 50.5 1 0.5

I I

3 23 11.8 103 52.8 92 47.2

I

50.5

4 26 13.3 161. 82.6 34 17.4 59.5 1 0.5 5A 123 63.1

I 185 94.8 7 3.6 . 68.0 3 1.5

B

16 8.2

I

88 45.1 107 54.9 49.0 9 4.6

c 19 9.7 161 82.6 34 17.4 59.5 24 12.3 6 42 21.5 121 62.1 74 37.9 53.0

7 I 23 11.8 109 55.9 86 44.1 51.5

8 27 13.8 115 59.0 eo l41.o 52.5 2 1.0

51.8 I 163 83.6 60.0

I

9 101 I 3 2 116.4 I

10 50 25.6

!

146 74.9 49 25.1 56.5 1 0.5 11A I 69 3 5.4 107 54.9 88 45.1 51.0 2 1.0 I

65 33.3 116 59.5 79

40.5.

52.5 5 2.6

B

c 150 76.9 191 97.9 4 2.1 70.5

I

12 t

I 188'

96.4 7 J.6 68.0 2 1.0

22.~

99 50.8 96

1

49.2 50.0 6 3.1 13 I 43

14A I 13 6.7 74 37.9'121 62.1 47.0 22 P-1.3

B

j171 87.7 48 24.6 4 2.1

I

70.5 19 9-7

c

j

110 55.8 68 3 5 .o 54 17 8.7 15A 9 4.6 60 30.8 135 69.2 45.0 19 9.7

B

7 3.6 81 4L5 114 58.5 48.0 15 7.7

c 4 2.1 130 66.7 65 33.3 54.0 15 7·7

D

7 3.6 168 86.2 27 13.8 61.0 17 8.7

(15)

156.

Vertolking van die iternanalise.

(a) Vrae wat twee response vereis het, is foutief beant- woord. By daardie vrae het 63.1%, 76.9% en 87.7% die verkeerde aantal response gegee.

(b) Die vrae 2, 3, 4, 6, 8, 9, 10, 13 toon alrnal 'n hoe persen tasie nl. van 9~~ na 51% waar in die antwoorde 'n verkeerde aantal response verstrek is In hierdie vrae is dit ook gladnie gestel hoeveel response elke vraag vereis nie. Dit is duidelik dat die proefpersone nie kon onderskei hoeveel response die proefnerner van hulle verlang nie.

(c) Die rnoeilikheidswaarde van die vrae is heelternal rede- lik. Slegs die vrae wat rneer as een respons in een antwoord vereis, nl. vrae 5, ll, 12 en 14 gee 'n baie hoe rnoeilikheidswaarde nl. van 68.0 tot 70.5.

(d) Die rangskikking van die vrae is nie in die volgorde van rnoeilikheidsgraad nie.

(e) In vraag lO(b) is 'n foutiewe woordorde gegee, wat noodwendig die aandag trek t.w. Ek sal die verslag

If

glo as ek die diarnant s ien. 11 13. 81~ van die proefper- sone het dan ook hierdie onderdeel as korrek gekies.

Dit is eintlik oprnerklik dat daar nie 'n groter per-·

sentasie van die proefpersone is wat hierdie onderdeel gekie s het ni e ..

(f) In vraag 6 het 'n drukfout ingesluip wat dan juis die aantal response rneer onbepaald laa t. 11~latter ~ •.•

Dui die bewerings aan waarrnee ••• 11 21. 57~ van die proefpersone het ook rneer as een respons gegee.

(g) Selfs by vrae l en 7 waarin een respons gespesifiseer, maar nie beklerntoon is nie, is die aantal response

deur 'n groot aantal proefpersone foutief aangedui nl. 9. 25b en ll . 85~

(h) Vraag 4(a) het ook ongeveer twee keer soveel response getrek as die korrekte antwoord nl. 39-5% teenoor

(16)

157.

17.4%. Die bewering nl. n.hlle vratjies verdwyn van- self na 'n tyd.

11

wat as afleier bedoel is, het blyk- baar 'n te groot waarheidselement. Dit het dan ook die aandag van die vraagsituasie afgetrek.

(i) Vraag 14 se samestelling is van so 'n aard dat die op- drag nie baie duidelik is n1e. By die een groep waar die navorser self die toets afgeneem het, was daar op- merklik baie van die proefpersone wat onseker was wat om te doen.

(j) In die hele toets kon dit ook opgemerk word dat al die afleiers wel response

g~tre~

het. Slegs by vrae 4 en 9 het 'n afleier meer response getrek as die

korrek~e

antwoord. Vraa6

4

is reeds bespreek, terwyl vraag

9A

'n hoe moeilikheidsgraad het.

(k) Statistiese verwerking is verongeluk deur die groot aantal gevalle wat minder of meer response gegee het as wat nodig was, Die Nasionale Buro vir Sosiale Na- vorsing kon geen verdere verwerkings doen nie en het aanbeveel dat die finale toets so gewysig moet word, dat elke vraag net een korrekte respons sal he. Om hierdie rede is daar geen voorlopige standaardisering gedoen of norme bepaal nie.

E. Hersiening van die vrae van die voortoets.

In die lig van die voorafgaande word die vrae een vir een hersien.

Vraag

1.

Die korrekte antwoord is gekies deur

71.35~

van die

proefpersone, terwyl elke afleier response op hom getrek

het. Die vraag skyn duidelik te wees soos hy is. Aangesien

9.2% van die proefpersone meer as een respons gegee het,

is dit dus nodig om die aantal antwoorde wat gegee moet

word, te beklemtoon.

(17)

158.

Vraag 2.

Die korrekte antwoord is gegee deur 47.2~ van die proefpersone. Elke afleier het response getrek, maar 9-7%

van die proefpersone het meer as een respons aangedui.

Aangesien die vraag nie spesifiseer met hoeveel bewerings die proefpersoon meet saamstem nie, skyn dit onduidelik te wees. Die vraag word dus net verander deur 11EEN11 in te voe g om t e lui : Dui op die antwoordblad aan met watter

~~

EEN van die volgende bewerings u saamstem."

Vraag

3:

Die vraag is korrek bean two ord deur 4

7.

21~ van die proefpersone, terwyl 11. 87~ meer as een res pons verstrek het.

Dit is dus nodig om in die vraag EEN in te vul, sodat dit soos volg lees: 11Dui op die antwoordbladsy aan watter EEN van die verklarings u onderskryf.11

Vraag 4:

Hierdie vraag is deur slegs 17. 41~ van die proefper- sene korrek beantwoord, terwyl die onderdeel nl. dat alle vratjies vanself na 'n tyd verdwyn, deur

39.5/o

beantvword is Daar was ook 13 .3ju van die proefpersone wat meer as een respons gegee het. Dit is dus noodsaaklik om in te voeg dat daar met slegs EEN bewering saamgestem meet word.

In ooreenstemming met die algemene kennis nl. dat vratjies vanself verdwyn, het hierdie afleier juis die aandag tot

'n groot mate weggetrek van die bygeloofsaspek af wat hier getoets word. Om hierdie vraag in ooreenstemming met die oorspronklike te hou, word die (a) onderdeel gewysig om te lees: Alle vratjies verdwyn van self na 'n jaar. a

II

Vraag

5:

Die twee korrekte response wat by vraag 5A verwag word, het veel moeilikheid opgelewer met statistiese ver- werking, 15.9% het die een respons korrek en

3.6%

die

ander een. Daar was dan ook net 3.6~ wat albei die response van vraag 5A korrek het, terwyl 63.1% slegs een of drie re-

(18)

159-

sponse gegee het. Die opdrag is dus onduidelik en word ver- ander om te lees: Dui die twee faktore op die antwoordblad-

" - -

sy .•• "

Vraag 5B is korrek beantwoord deur 54.9%, terwyl 8.2% van die proefpersone meer as een respons verstrek het.

Vraag 5C is korrek beantwoord deur 17.4% van die proefpersonA.

Die (d) onderdee1 het 33.3% van die antwoorde getrek. Die vraag skyn dus moei1ik te wees, omdat hier spesifieke ken- nis nodig is wat veronderste1 word, maar wat die leerlinge blykbaar nie het nie. Dit is ook opmerklik dat 9.7lf~ van die proefpersone meer as een respons verstrek het, terwyl 12.3% die vraag gladnie beantwoord het nie. Die vrae word as volg ge- wysig: Vraag 5B: Dui die faktor aan wat verander moet word.

5C: Dui die faktor aan wa t geen invloed het nie . Vraag

6:

Die korrekte antwoord -is deur 37 .9/o van die proef- persone gegee. 21.5% van die proefpersone het egter meer as een respons gegee. Dit kan waarskynlik toegeskryf word aan 'n drukfout wat in die vraag ingesluip het" Die vraag lui soos volg: tr\iatter een van die volgende bewerings kan met reg as geldig beskou word uit die feite wat hier gegee word? Dui die bewerings aan waarmee u saamstem op die ant- woordbladsy." Die ns;; by bewerings moet dus weggelaat word.

Vraag 7:

Die vraag is korrek beantwoord deur 44.1% van die proefpersone. Hier was ook 11.

B7a

van die proe fpersor .. e wat meer as een respons gegee het. Die woord EEN by die vraag moet dus beklemtoon word.

Vraag 8:

41.0~~ van die proefpersone bet die vraag korrek be- antwoord, terwyl 13.8% van die proefpersone meer as een re- spons verstrek het. Die woord EEN moet dus by die veron- derstellings ingevoeg word.

(19)

160.

Vraag

9:

Slegs 16. 45~ het hierdie vraag korrek beantwoord, terwyl

51.

E%Z meer as e en r espons gegee het. Hi erdi e vraag- stelling moet dus ook tot die enkelvoud beperk word.

Vraag 10.

Die vraag is deur 25.1% van die proefpersone korrok beantwoord, t erwyl 25. 6~~ meer as een res pons gegee het.

Die (b) onderdeel is vanselfsprekend waar en dus mislei- dend. Dit word dan verander om soos volg te lees: 11Ek sal die verslag nie glo, voordat ek die diamant sien nie.11 In die vraagstelling word die woord EEN ingevoeg.

Vraag 11.

Vraag ll ~ en B is redelik goed beantwoord met 45.1% en 40. 57~ van die response korrek. Hier was egter ook

35.4%

en

33.3%

van die proefpersone wat meer as een respons gegee het. Dit is nodig dat die woord

11gevolgtrek- kings11 in die vraag tot die enkelvoudsvorm verander word.

Vraag llC wat twee korrekte response het, is deur

76.9%

van die proefpersone met 'n foutiewe aantal response beantwoord. Di t is dan nodig dat J.ie woord 11gevolgtrekkings·1 in hierdie vraagstelling sal bly 'n Ander rede is waar- skynlik omdat die (b) gevolgtrekking wel in 'n mate uit die gegewens afgelei kan word, alhoewel die gegewens onvoldoen- de is. Di t lui: 11 Tandepasta behoort fluoriede te bevat. n Om hierdie onsekerheid uit die weg te probeer ruim, is die sinnetjie verander tot: .,Goeie tandepasta bevat fluoriede. 11 Vraag 12:

Die vraag vereis dat daar onderskei moet word tus- sen waardevolle en waardelose gegewens. Daar is vier ge- gewens nodig om aan die vereiste te voldoen. Talle proef- persone het een of twee of selfs drie korrek aangedui.

Daar was egter slegs

3.6%

van die proefpersone wat al vier antwoorde korrek het. Die vraag sal so behou word, aange-

sien slegs vier response beantwoord is en die vraag ook

(20)

161.

net deur 'n minimum aanta1 proefpersone oorges1aan is.

Vraag 13:

49.2% van die proefpersone het die antwoord korrek, maar 22.1% het meer as een respons aangedui. Die woord EEN word dus in die vraag ingevoeg. Dit is waarskyn1ik ook toe te skryf aan die feit dat die gegewe beginse1s waarhede is wat a1gemeen bekend is, wat meegebring het dat die proefper- sone meer as een aangedui het. Die vraag word net so behou.

Vraag 14;

Vraag 14A is deur 62.1% van die proefpersorie korrek beantwoord, terwy1 s1egs 6.7% meer as een respons aangedui het. Vraag 14B bevat weer twee korrekte response. Daar was baie proefpersone n1. 44.5% en 33.6% wat die twee ant- woorde afsonder1ik korrek beantwoord het. S1egs 2.1% van die proefpersone het a1bei antwoorde korrek, terwy1

87.7%

die foutiewe aanta1 response verstrek het. Vraag 14C is deur 35.0% van die proefpersone korrek beantwoord.

Hierdie vraag was ook ietwat onduide1ik, soos die navorser dit ondervind het by die groep waar hy die toets persoon1ik afgeneem het. Die vraa~ word soos vo1g verander:

11Dui op die antwoordb1adsy aan, indien die eerste verskynse1

...

il

Vraag 15.

Hierdie vraag is sander duide1ike prob1eme beant- woord. Vraag 15& is deur 69.2% van die proefpersone kor- rek beantwoord, B deur 58.5%, C deur 33.3~~ enD deur 13.8?6.

S1egs van 2.1% na 4.6% het die foutiewe aanta1 response by hierdie vier onderde1e verstrek. Dit is egter opmerk1ik dat van

7.7%

na

9-7%

van die proefpersone vrae 14 en 15 g1adnie beantwoord het nie. By 'n oorweging van die ant- woordb1aaie het dit voorgekom asof 'n gedee1te van een k1asgroep nie tyd gehad het om die toets te vo1tooi nie.

Die vraag word so behou

(21)

162.

F. Analise van die antwoorde deur volwassenes.

Die volwassenes wat genader is om die vraelys te beantwoord, bestaan uit mense wat volgens beroepsrigtings en kwalifikasies verdeel is soos vroeer aangetoon. Van die groep is antwoorde van twaalf persone terug ontvang. Die antwoorde is ontvang van 3 lektore, l argitek, 2 predikante, l medikus, l raadgewende ingenieur, l mynwerker, l oud-

polisiehoof, l rekenmeester en l landmeter.

Die antwoorde is nagesien en die uitslae toon die volgende

kelli~erke.

TABEL XII"

ANALISE VMJ l.NT;;JGORDE Vl.N VOLVJASSENES,

-

J ..

antal korrek

Vraag Foutiewe aantal

r response verstrek

N r-' jV

-

l 10 83

.3

.

l

2

12 100 0

3

6

l

50

I

2

4

3

25 0

5A 8 66.7

3

B

7 58.3

3

c 6 50 0

6 8 66.7 l

7 5 41.7 0

8 6 50 4

9

7

1

58.3

3

10 6 50 4

llA 7 58.3 4

B

5 41.7 6

c l 1.3

3

12 6 50 l

13 8 66.7 0

l4A 10

83.3

l

B

4

33.3

7

c

9

75 l

l5J\ 9 75 l

B 8

66.7 1

c 10 83.3 0

D

e 66.7 0

(22)

163.

(1} Vertolking van die itemanalise.

Vrae 1 en 2.

Die twee vrae is bevredigend beantwoord.

Vraag

3.

Die vraa8 was beslis onduidelik. Die proefpersone was nie seker wat van hulle verwag is nie. 1n Mens kan

meer as een van die verklarings volgens die vraag onderskryf.

Die voorgestelde veranderin~ sal die vraag duideliker maak.

Vraag

4.

Slegs

25%

van die proefpersone het die vraag korrek beantwoord

9

Proefpersone d.w.s.

75%

van hulle het die onderdeel gekies wat stel dat: 11Alle vratjies verdwyn van- self na 'n tyd.n Dit skyn dus asof die bygeloofsaspek vir hulle nie van soveel v~aarde is dat hulle di t deur navorsing wil ondersoek nie. Die inperking van die tyd waarin die vratjies verdwyn, sal die proefpersone tot die oorweging van meer onderdele dwing.

Vraag

5.

Die groat persentasie nl. 25% van foutiewe aantal response toon ook die onduidelikhejd van die vraagstelling.

Vraag

6

en

7.

By

ontleding skyn dit of die vrae in die haak is.

Vraag

8.

Die vraag veronderstel ook hier dat daar moontlik meer as een respons verstrek behoort te word, omdat "ver-

n

onderstellings ·· in die me ervoudsvorm staan. 2 5~~ van die proefpersone het dan ook meer as een antwoord aangedui.

Vraag

9.

Die meervoudsvorm van die vraag is waarskynlik ook die oorsaak daarvan dat die persone by wie die kennis in verband met 'n katalisator onvoldoende is, dit dan ook as

'n foutiewe paragraaf aanneem, saam met die respons wat werklik foutief is.

(23)

164.

Vraag 10.

50% van die proefpersone het die vraag korrek be- antwoord, terwyl 50% van die proefpersone die onderdeel nl.

11

1\s daar 'n rooi diamant is, sal 'n mens weer daarvan hoor

11

aangestip het. Hier kan net gemeld word dat dit wel bekend is dat daar rooi diamante voorkom l) Vier van die proef- persone nl. 33.3% het die korrekte saam met bogenoemde re- spons aangedui. Dit is dus weer nodig dat die aantal re- sponse wat verwag word, gespesifiseer moet word.

Vraag 11.

Die onduidelikheid in die vraag met betrekking tot die .aantal antwoorde wat verwag word, was waarskynlik oak die oorsaak daarvan dat by die A deel

33.3~

en by die B deel

50~

en by die C deel 25% van die proefpersone 'n foutiewe aantal response 3egee het.

Vraag 12.

50?~

van die proefpersone het die vraag korrek be- antwoord en slegs een het die foutiewe aantal response ge-·

gee. Die vraag kan onveranderd bly.

Vraag 13.

66.7% van die proefpersone het die vraag reg be-

antwoord en niemand het 'n foutiewe aantal response verstrek nie. Beklemtoning van die aantal antwoorde wat nodig is, skyn hier nie noodsaaklik te wees nie, maar dit sal meer duidelikheid gee.

Vraag 14.

Hierdie vraag is heelwat beter verstaan en beant- woord deur die volwasse proefpersone as deur die st. X-

leerlinge. Die korrekte antvJoorde nl. 83.37;,

33.35~

en

755~

skyn heelwat beter te wees as die matriekleerlinge se 62.1%, 4.1% en 35.0% vir die drie onderdele van die vraag.

50% van die volwasse proefpersone het dan oak by die B vraag wat twee antwoorde vereis, net een antwoord gegee.

Dit is waarskynlik die rede waarom die aantal korrekte

1) Durrant P.J.: General and Inorganic chemistry, 371.

(24)

165.

response so laag is. Die twee korrekte antwoorde van vraag B is afsonderlik deur

50~~

en 75% van die proefpersone reg beantwoord.

Vraag

l~.

Hierdie vraag is bevredigend beantwoord.

Die tota1e puntete11ifigs van die twaa1f vo1wasse proefpersone wisse1 van 55 tot 24 uit die 60 met 'n gemid- de1de persentasie van 72%. Nadat korreksies aangebring is deur a1 die punte af te trek vir antwoorde met die foutiewe aanta1

~esponse,

daa1 die gemidde1de persentasie na 58.6%.

Dit is dus noodsaak1ik om by e1ke vraag te spesifi- seer hoevee1 response daar moet wees.

TABEL XIII.

PUNTETELLINGS IN VRAE DEUR VOLWASSE PPE. · BEANTvJOORD.

I Puntete11ing

Proefpersone Puntete11ing i na

I korreksie.

l 55 I 50

2 50 49

3 50

I 47

4 50

'

31

I

5 49 I 41

6 49 42

7 46 37

8 43 35

9 42 15

10 34 32

11 26 24

l 12 24 I 19

ITotaa1

i

Rek.

Gem. 43 .2 35.2

Persentasie

72~~

58.Q%

(25)

166.

G. Tweede toediening van die voortoets.

{l) Toediening van die toets.

Die vraelyste is in die lig van die voorafgaande in- ligting hersien en verbateringe is aangebring, sodat by elke vraag duidelik eespesifiseer is hoeveel antwoorde verwag word. Hierdie hersiende vraelys is toe voorgele aan vyftig eerstejaar studente van 1n Onderwyskollege. Almal kon die vraelys binne die lesingsperiode van

35

minute voltooi.

Die uitslae van die toediening word verstrek in die volgen- de tabel.

(26)

167.

TABEL 1IV.

RESULTATE VAN THEEDE TOEDIENING VAN 50 PPE.

Korrek Vrae

N

%

1 41 82

2 25 50

3 24 48

4 15 30

5A 11 22

B

22 44

c 11 22

6 23 46

7 22 44

8 24 48

9 31 62

10 19 38

llA 32 64

B

32 64

c 3 6

12 11 22

13 31 62

14A 30 60

B

0 0

c 9 18

l5A 33 66

B

34 68

c 20 40

D

14 28

....____ '

I

l

Foutiewe aantal response

N

0 0 0 0

7 14 0

0

0

0 0

0 0 0 0

31 62 0

0 0

37 74 0

0 0 0 0

Rek. Gem.

28

Gem. % 46.

75~

I

I I

i

i I

'

I

I

I

I

Vraag nie beantwoord deur:

N

0 0 0 0 0 4 6 0 1 0 5 0 3

4 I

2

0

1

c1 -;o

8 12

2

10

6 8 4

2

jl2 24

I

j

12 24

17 34

l 6 12

I 1 6 12 2

2 4

I>Ioeilik- heids- waarde

40. 5 50 50.5 55 5?.5 51.5 57.5 51 51.5 50.5 47 53 46.5 46.5 65.5 57.5 47 47-5 100

59 46 45.5 52. 5 38.2

I I

I I

I I

I.

l

I

I I

I ' ' '

(27)

16$.

( 2) Ontleding van die antvmorde van die Tweede Toediening.

Uit die voorafgaande tabel blyk dat daar geen teg- niese probleme in verband met vrae l, 2,

3, 4, 6, 7, 8, 9,

10, 12, 13, 15 is nie. In geen een van hierdie gevalle is 'n foutiewe aantal response gegee nie. Die foutiewe aantal response kom slegs voor waar een antwoord twee response vereis. Dit is oak by daardie vrae waar dit eintlik voor- kom dat die vraag gladnie beantwoord is nie. Die vrae wat dus nog moeilikheid gee en verandering vereis, is die vrae

5,

l l en

14.

(3)

Hersiening van vrae

5,

l l en

14.

Soos aangetoon deur die voorafgaande voortoetse, is dit nodig om hierdie vrae te verander, sodat elke vraag slegs een korrekte antwoord sal he. Dit moet dan ook baie duidelik gestel word dat slegs een antwoord aangedui moet word.

Het hierdie agtergrondskennis is elkeen van die drie vrae uitgebrei, sodat die wese van die vraag as g~-

heel onveranderd bly) maar dat daar nog 'n onderdeel by- kom, Vraag

5

sal dan vier onderdele he nl.

A, B, C,

Den vraag l l ook vier nl.

A, B, C

en D en ook so vraag

14

met .A.,

B, C

en D.

Hierdie drie

vrae~

is nou aan 'n groep van 27 eerstejaarstudente aan 'n Onderwyskollege voorgele vir be- antwoording. Die uitslae van hierdie toediening volg in onderstaande tabel.

(28)

169.

Tl~oBEL XV.

Uitslae van vrae

5, 11,

en

14

na derde toediening,

Response Vraag nie aangedui beantvvoord

Vrae I

N

%

N

I %

'

I

I I

5i·\. a

0

I I

b

2 7.4

c

24 89.9

0

0

d

1 3.7

e

0

0

B a 0

b

5 HL5

c

1 3.7

0

0

d I

4 14.8

e

17 63

c

a

13 48.1

b

2 7.4

c 0

1 3-7

d

4 14.8

e

7 25.9

D a

7 2 5. 9

b

16 59.2

c

0 1 3.7

I d

2 7.4

I

e

1 3.7

llA a

1 3.7

b

15 55-5

c

4 14.8

0

0

d

1 3.7

e

6 22.2

B a

16 59.2 i

b 0

c 0

1 3.7

d

10 37,0

e

I 1 3.7

c

a

6 22.2

b

2 7.4

c

6 22.2 1 3-7

d

7 2 5. 9

e

5 18.5

I

D a 0

b

4 14.8

c

14 51.8

0 0

d 2 7-4

e

7 25.9

14ll

a

5 1EL5

b

4 14.8 2 7.4

c

16 59.2

I

(29)

Vrae

-

14B a

b

c

c

a b

d

c

D a

b

c d ...____.

170

TABEL XV

( vervo1g)

Response aangedui

N

%

9 33.3

10 37.0

7

25.9

6 22.2

6 22.2

7

25.9

8 29.6

7

25.9

14 51.8

2 7-4

4 14.8

Vraag nie beantwoord

N

I %

1 3.7

0 0

0 0

-

(4) Ont1eding en hersiening van vrae 5, 11 en 14.

By nie con van hierdie drie vrae se onderde1e is daar meer response verstrek as wat gevra is nie.

Vraag

5.

Onderde1e A en B is in die haak en bevredigend be- antwoord. Dee1 C vra 'n faktor wat geen inv1oed op die resu1taat het nie. 48.1% van die proefpersone het ant- woord (a) nl. ;10nopge1oste sout b1y agter op die fi1treer- papier'', as 'n faktor boantwoord. Hierdie fei t wat in die gegewens voorkom, het we1 geen inv1oed op die resu1- taat nie, maar dit is geen faktor nie. Om hicrdie ant- woord wat sovee1 response getrek het by die vraag, te verbeter, word die vraagste11ing as vo1g gewysig.

5C: Dui aan op die antwoordb1ad die EEN faktor, nie 'n b1ote waarneming nie, wat geen inv1oed op die re- su1taat hct nie.

Vraag 5D is in die haak.

(30)

171.

Vraag l l

A Die korrekte antwoord is deur 22.2% van die proefper- sone beantwoordo Antwoord (b) l!Fluoriede is giftige stowwe" is nie 'n gevolgtrekking wat uit die gegel....rens van die eksperiment afgelei kan word nie. Dit is op- merklik dat 55.5% van die proefpersone die antwoord gekies het. Die vraag word in elk geval so behou.

Vraag l l B. Hi~rdie onderdeel van die vraag soek na 'n verkeerde gevolgtrekking. Antwoord (d) ·,jDie drinkvmter van kinders met gesonde tande bevat noodwendig fluorieoeu, kan nie uit die eksperiment afgelci word nie, maar is tog in werklikheid oak 'n foutiewe gevolgtrekking. Dit is be- langrik dat

37%

van die proefpersone hierdie antwoord ge- kies het. Die korrekte antwoord is in elk geval deur 59.2% van die proefpersone gekies.

Vraag l l C. Hierdie vraag soek na 'n gevolgtrekking waar- voor daar in die eksperiment te min gegewens is. Gevolg- trekking (d) 11Die drinkwater van kinders met gesonde tande bevat noodwendig fluoriede11 kan niG gemaak word nie, omdat daar te min gegewens is. Dit is egter oak 'n foutiewe ge- volgtrekking. Hierdie gevolgtrekking word dan verander na: 11Goeie tandepasta bcvat fluoriede", wat oak nie ui t die eksperiment afgelei kan word nie. Dit is egter nie noodwendig foutief nie.

Vraag l l D. Hierdie onderdeel is bevrcdigend beantwoord.

Vraag 14. Vrae 14 A en B skyn vo11edig en bevredigend beantwoord te wees.

Vraag 14 C. Hierdie vraag is onbevredigend, aangcsion a1 vier antwoorde byna eweveel response getrek het.

'n

Moont1ike rede hiorvoor kan wees dat daar in die antwoorde te veel besonderhede gegee word, wat dus verwarrend vir

(31)

172.

die proefpersone is. Om net die kookproses tc oorweeg, word die vraag verander na: HAs 'n eier bo-op 'n berg in kookwater geplaas word, neem dit langcr om gaar te kook as by seevlak.

Dui nou op die antHoordblad aan die nommer van die EEN rede wat u as die onmiddellike oorsaak vir die verskynsel beskou:

(a) Hoogte bo seevlak.

(b) Die grootte van die lugdruk.

(c) Die temperatuur van die kookwater. 11

Vraag 14 D. Die proefpersone kon blykbaar nie duidelik die verband tussen die rook en 'n hoer luglaag en die

rook en die lug bokant die skoorsteen sien nie. Die eerst&

twee antwoorde was vJaarskynlik verwarrend. Di t het geskyn asof sommige proefpersone die indruk gckry het dat die hoer luglaag die rook keer, sodat dit nie kon deurkom nie.

Hierdie drie vGrklarings word vir die finale vraelys soos volg gewysig:

(a) Die lug random die skoorsteGn is minder dig (ligter) as die rook;

(b) Die lug random die skoorsteen is digter (swaarder) as die rook;

( c} Die wind het die rook a.f\vaarts gewaai.

{5)

Hersicning van ander vrae.

In al die vrae word die EEN wat die aantal response is wat verstrek moet word, aangedui en in hoofletters ge- druk om dit te beklemtoon. Geen verdere veranderings is in vrae 1 en 2 aangebring nie. Die vraagstelling in vraag

3

word soos volg gewysig: 11\!Jat is u standpunt om- trent di2 saak? Dui op die antwoordblad aan watter EEN van die verklarings u die meeste bevredig. n Aangesien

'n mens eintlik met al vior die vcrklarings soos dit in

(32)

173.

die Voortoets gestel is, kan saamstem, soek hierdie vraag na EEN verklaring wat bevrediging kan gee.

Vrang

4.

Die (a) antwoord is reeds in die tweede toediening soos volg verander: 1;ii.lle vratjies verdwyn vans elf na 'n

jaar.n Om ten spyte van hierdie a.ntwoord ook 1n bygeloofs- aspek in dio gegewens in te voeg, word die eerste sin soos volg verander: ~n Dogtertjie het al die afgelope jaar lelike vratjies aan haar vingers gehad waarvan sy nie ont- slae kon raak nie. Die res van die vraag bly onver- anderd.

Vrae

6, 7, 8, 9,

10, 12 en 13 word onveranderd ge- laat, behalwe dat die enkelvoudsvorm in die vraagstclling beklemtoon word.

H. ~siging van die volgorde van die vrae.

Elke vraag tel vier punta, sodat die totaal 60 punte is. Die vrae wat elkeen net een respons vereis se antwoorde tel 4 punte elk. Vrae 5, 11, 14 en 15 het elk- can vier onderdele. Die antwoord van elke onderdeel tel dus een punt, Die antwoordblad word met 'n masker nage- sien. Dit sal dus minder mocite wees om die vrae wat elk- een

4

punte tel, bymekaar te he en die waarvan elke respons een punt tel, bymekaar. Die moontlikheid van foute sal dan ook veel kleiner weos. Dit is ook moeilik om die vrae in volgorde van moeilikheidswaarde te rangskik, omdat die vrae, nadat hulle gewysig is, nie saam aan proefpersone vir beantwoording voorgele is nie.

Die elf vrae wat elk vier punte tel, sal in volg- orde van moeilikheidswaarde gerangskik word en die ander daarna in die volgorde van gemiddelde moeilikheidswaarde.

(33)

174.

TABEL XVI.

Rri.NGSKIKKING VAN VRAE VOLGENS MOEILIKHEIDSWA.A...rtDE.

rvl. vl.

volgens voortoets

1'1. W.

volgens hersiende

met 195 procfpersone. voortoots met 50 ppe.

Vraag

% Behaal.

Iv1. W.

% Behe.al.

M.vi.

l 71.3 44.5

82

40.5

~.

47.2 50.5 50 50

~

3 47.2 50.5 48 50.5

4 17.4 59-5 30 55

6 37.9 53 .0 46 51

7 44.1 51.5

I

I 44 51.5

8

41.0 52. 5 48 50.5

9 16.4 60.0 62 47

10 25 .l 56.5 38 53

12 3.6 68.0 22 57-5

13 h9.2 50.0 62 47

(34)

175.

T,~-~.BEL XVII,

EOEILIKHEIDSWA.hRDE V,':.N VR1~E 5, 11, 14 EN 15.

I

Gem, T•mei1ik-

Vraag Gem.

%

per vraag heidswaarde

!

-

5''·

.. $8.9

B 63

c

14.8

D 59.2 56.5 48.5

11A 22.2

B 59.2

c

25.9

D 51.8 39.8 52.5

141'~ 59.2

B 33-3

c

2 5. 9

D 25.9 )6.1 53. 5

15A 66

B 68

c

I 40

'

D

!

28 50.5 50

'

Die vo1gorde van die vrae in termc van moei1ik- heidsgraad is dus 5, 15, 11, 14. Die uits1ag van die tweede toediening van die toets hut die vo1gende rangskik- king van die vrae vo1gens moei1ikheidsgraad meegebring n1.

15, 11, 5, 14. l~.s middeweg is die vo1gorde soos vo1g ge- kies: 15, 5, 11, 14. Die vo1gorde van die ander vrae is geneem vo1gens die moei1ikheidswaarde van die tweede toe- diening aan die 50 proefpcrsone Die vo1gende tabe1 gee die fin21e rangskikking.

(35)

176.

Tl~BEL XVIII.

FINi.LE R.\.NGSKIKKING V ;.N VRl:.E.

~Nuwe vraag

Ou vrnag Nuwe vrang Ou vraag

nommer nommer nommcr nommer

1 1

9

10

2

9

10

4

3 13 11

I

12

4

2 12 15

5 3 13 5

6 8

14 11

7

6

15 14

8 I

7 !

1\Iet hierdie wysiging in die vrae gepElard met die nuwe volgorde, is die vrae1ys en die antwoordblad 1aat druk vir die fina1a toedicning van die natuurwetenskap1ike- houdingstoets wat gestandaardiseer kan word.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die omvang van hierdie siening deur studente in die verskillende fakulteite is soos volg (vgl.1. Dit bly egter nope vraag of Sondagstudie inderdaad slegs deur

in die Fakul- teit van Opvoedkunde van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer

·genoemne rede ·word weerspreek deur di~ reaksie van die proefpersone op· hierdie vraag.. Die probleem

Naar aanleiding van de verkaveling van terreinen aan de Mariënhovedreef op de grens tussen Brugge en Raakvlak voert Raakvlak op 19 januari 2012 een

Die meerderheid hoo£de (33%) het hulle uitgespreek ten gunste van spesiali- sering deu.r alle graadstu.dente gedurende hulle £inale studiejaar, terwyl 'n

ingestelde, Griekse vorm van denke is op die deskriptiewe ingestal, terwyl opvoedkunde ook en veraJ. Die mens en die tipies-menslike verskynsel van die opvoeding

In Hoofstuk 3 word ondersoek wat die verband tussen taal en denke is en na aanleiding van die afleidings gemaal in die vorige hoofstuk oor die

sentielwaardes verskil vir dieselfde onverwerkte telling. Die natuurwetenskaplike houding sal deur bepaalde onderrigm..;todes wa.:'.rskynlik geed ontwikkel word. Die