• No results found

. RESULT.ATE EN GEVOLGrrREKKINGS • I~. ·vraelys:

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share ". RESULT.ATE EN GEVOLGrrREKKINGS • I~. ·vraelys: "

Copied!
29
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

. · ...

, .. ·

103.

H 0 0 F § T U K z .

. RESULT.ATE EN GEVOLGrrREKKINGS • I~. ·vraelys:

Uit die berekenings van die antwoorde op die

vr~elys soos in hoofstuk ·6 uiteengesit, dui tabel 4 die persentas 1 es· 11 posi tiewe", 11 neg a tie we" en 11 0n-

seker" antwootde aan o~ elke vraag vanaf vrae 1 tot 8.

VRAAG P E R S E N T A S I E I

POSITIEF NEGA.I'IEF .ONSEKER

•!.

. 1. 9?,11 7,89 I I o,o

2. 98,03 1,32 o,6s

3· . 96,05 o,o 3,95

h. 94,74 2,63 2,63 TABEL 4_.- ..

5. 9Lt,74 2,63 2,63

,I ••

6. 89,47 7' 2L1· 3,29

?. 74 ,)1~ 22,37 3,29

8. 96~71 1,32 1,97

PERSENTASIE AW~WOORDE OP VRAELYS

·j

Uit Tabe1 4 blyk dit dat 7,89% van die proef-

. .

persone nie aan gereelde 11ggaacisopvoeding periodes·

-/dee1neem •••••••••

I ' • '

.

~ '

..

I ·

. .. . ..

:

•,

7 • • ~

(2)

104.

~ooster ingeruim vir Liggaamlike Opvoeding •.

Die reaksie op·vraag 2 is veelseggend. Van al die proefpersone geniet 98,0J% van die leerlinge hul liggaamsopvoedingklasse, terwyl slegs 1,32% nie daar~

van hou nie eri slegs o,65% onseker is. _Op vraag 5

~at es kontrole dien vir ~raag 2, gee 9bt?b% 'n positiewe antwoord terwyl 2,63% negatief staan en

2,63% on~eker is. Daar kan aus na aanleiding van die· resul tate op hierdie twee vrae, . aanvaar wori · aa t daar wel 'n positiewe belangstelling by die Indi~r­

seuns is in Liggaemlike Opvoeding.

In ·vra.sg j gee 96,0.5% 'n posi tiewe a ntwoord, wat. verder daarop dui. dat die IncH~rseun NBldeeglik die posi tie.we bydrae v.an die vak besef, terwyl slegs .

. ),95% oriseker ls van die bydrae van lig~aamsopvoeding~

Dit blyk dus dUidelik uit hierdie vraag ·oat .

'

. rHe proef- pe.rsone 'tot 'n ·groat mate reeds deur Q.ie aanbie.ding .van die vak, gemotiveerd is. Alhoewel da~r 'n afnacie

/van • • • •••• ~

.·· -

: · .

' '

.

-~

(3)

105.

van 1 1 311 in ·vraag 4· is in.soverre dit ~ie positiewe

· bena~ering van die ~ntwoorde bet~ef, weerspie~l dit

'.

egter dat ~ie leerlinge bewus is van die heilsame invloed

va~ die beoef~ning van di~ vak.

By vraag 6 blyk <'lit dat slegs. 89,ll7f van die proer...:' persona aan aktiewe spele na skoal deelneem en 7,24%

glsR nie na skoal speel nie~ Hiervan kan. afgelei wor~

Rat daar wel 'n speldrang by die Indi~r bestaan·om buite .Rie at~osfeer van georganise~rde aktiwiteite van die skoal, aan sy eie spele deel te neem. Weens die.

sosio-~konomiese posisi~ va6 sommige Indi8rgesinn~,

kan dit rnoontlik wees dat van die 7,2h% wat negatief geantwoord het, graag aan spele sou wtiu deelneem~ dog verplig 1~ om na skciol te werk en dat daar nie tyd ·in~:.

·gel:'uim! kan wor0. vir speletjies nie. 'n Ander fatctor wat ·oak iri g~dagte gehou moet word, i~ dat die meer-

' •

...

·.:.-

. ·. ·, :· _.,_,

~

. ; .' ..

.. . ..

• • : 1..

. .

derhei~ van die proefpe~sorie wat die vraelys.beant-

woora het, stedelinge ·is.· Die gebrek B?D oop. ruimtes . ·'

·~n die.toenem~nae f~siliteite vir· komme~si~le .~ermaak,.

kan. ciok cio~ntit~ di~ reaksie op hierdi~ vraag be!riv16e~~

het. ·

. .

Die r.esultaat op vraag 7 is interressant. · .Daar .

,,··

/is •••••••••••• : . .. ·

.

• , ' "

.··:

:' _.: ·:.·.

.

.· ~~-:

' •., ..

..

.

';. ~ .

.·. ,·

'

'

.. ~

.

~-

..

· . :

'•

'

. .· .... ·· , . \c . . t'.:

. ·.' .

...

;-

. :,··

.•

·., ' t

! : •

... • r •

(4)

106.

1 s- 'n afname van 15,13% op d~e posi tiewe an two oro e · · ven vreag 6 en hierRie 15,13% van die pro~fper~6ne toon baie duidelik hul afkeur aan veeleisende. ak~ ~

tiwiteite deur almal negatief daarop te reageer.

. ,. .. ·.,

~

' '-'

~.

'

. .

'

'

·.~ ;

Dit wil egter nog nie s~ dat die Indi~r nie aan vee1• · eisende.aktiwiteite wil deelneem nie~ Soos die resu1t~te·

aantoon, spee1 74,31-~% veeleisende :spele dog die neiging bestaan we1 by 22,37% om nie deelname te

h~ ~an veeleisende spel~ nie. . Maasdorp 1 ) se bevindings aangaande die o~nskynlike afkeur wat

Irid18r~ het aan veeleisende

~

. . ~rbeid, . dieri hier ver-

.

meld te word. Die reaksie van die leerlinge op hierdie ~raag is 'n duidelike weerspie~ling van d'ie .t>robieem waarmee Maasdorp te kampe gehad het.

Die antwoorde ~P vraag 8 is van baie groot belang. Tu~senskoo1se spbrt aan Indi~~gkole word 6p 'n baie beperkte basis beoefen. ·Tydens besoeke aan indi~iHo~~skole in die purbanse en Pietermaritz- burgse kompleks, is die vraag pertinent aan prinsipa1e

/gestei • •.•• i • •

...

'

. ,,

.

.. : : : ~ .~ . ' : i _ _: '

.··: ....

· .. \....-.,...., .... >·_.

..

~- ~

.

...

. : ~.;. ' .

;

• ~ ' '· I

'

. -~ · .. ·· .. ~ ... . .'"

1) Maasdorp: Th~ attitudes of Indi~ns to hea~~ · manual work~ p. 24·

·, ...

.

..

\_

: ..

• ·1 • : ~ •

:,:. :·.-· ..

. ; ,·

•'

. .

;

.

( ~

.

.. •,·

(5)

107.

. ..

ges tel ·waarom: d?ar nie grootskaalse g'eorganiseerne

tri~senskoolse sport vir Ind16rskole bestaan soos in die geval ·van Blankes nie. Sonder uitson~ering

is die vraag beantwoor~ dat daar skynbaar nie so'n

g~oot belangstelling onder Inoi~rs is vir sport as in die geval by Blankes nie.of dat, as gevolg van, sosio- e konomiese problema • '·n 11 grobt" per sen tasie na skoal·

mo~t werk om die familie-inkomste aan t~ vul. Eers-

·genoemne rede ·word weerspreek deur di~ reaksie van die proefpersone op· hierdie vraag. Die probleem moet

dus elders ·gesoek word. Laasgenoemde rede kan ook nie aanvaar word in die lig van die result8at op vraag.6 ~ie. Hieruit blyk dit dus duidelik dat-die

· verklaring van s·koolh.oofde nie aanvaar kan word nie.;

Die vraag ontstaan nou verd~r of die skoolpersoneel

·,

' .

in di~ ·or~anis?si~ van tussenskooise snort belang- ·.

stel.

Gegewens wat uit vraag 9-verkry is, dui daarop . dat van al die proefpersone wat onderv~a is, daar ·

416 keuses va~ spansportsoorte was teeno~r· 499 keuses in· indiwiduele sportsoorte •. Hieruit kan

/afgelei • • • • • • • •

. . :i

.

~-.

,,··

,.._

' ~..

.., .'

. .

:

, .

'.·•.:·

... ...

. ·'.

' ~ '

(6)

108.

afgelei word dat albei soorte sport aanvaarbaar vir

die·Indi~r is alhoewel hy miskien 'n indiwiduele sport•

aoort verkiesliker sou beoefen~ Hierdie resultaat

. . . . A

weerspreek die populere opvatting dat Indi~rs liewer aan- spanspele deelneem.

Qlil.OLGrrREKKINGS:

Die gevolgtrekkings wat uit hierdi~ ~raelys ge-·

maak kan word, is soos vo1g:

1. Die ·rndi~rseuns wat betrek i~ by hierdie onder-- seek, stel inderdaad be1~ng in die Liggaamlike

O~vo~dku~de· soos tans op sko~l beoefen word.

2. Bulle is gemotiveerd en begryp dat deelname aan·

die aktiwiteite heilsaam is en .. 'n b~drae tot beter ge!3 .. Pnd.heid lewer. ·

;. Daa!r is 'n besliste drang na en belangstelling in sport en spele.

4. Daar is 'n besliste neiging onder die· Indi~rseun·s

om nie te wil de~lneem a~n veeleis~ride akti~iteite

nie.

11. DIE · KRAUS~WEBERTOETS I . . VIR ~UNifviALE FIKSHEID • . Ui t die resul tate· verkry van die Kraus-Weber- toets so6s in Tabel 5 (p.109)-~eerspie!l,. blyk dit

· /duidelik •••••••••••

''

.. ··•··· .

' ;~· '

.

. .

..

:

(7)

109.

duid~11k dat daar 'n ho8 druipsyfer in toetse 1 en 2 i~ •. In toets 1 word die maagspiere asook die psoasspiere getoets en dit is betekenisvo1 om die.

daaropvo1gende toets 2 se gegewens na te gaan.

·rn toets 2 h~t ~ie proefpersoon nie die hu1p van

TOETS 13 JR. 14 JR. ..

15 JR.

- -

1. 21,J1 11,11 8,62

•. 2. L~O, 98 25,00 17,24'

3~ 9,84 9;72 1~,.'12

4. 8,20 5,.55 8,62

·. 5 •. 8,19 8,33 3,Ll5

6 •. . 32,79 23,61 2L~, 14

TABEL .5

PERSENTASIE DRUIPELING PER TOETS VIR INDI8RS.

die psoasspiere nie en is di~.persentasie drui~e-

1inge vee1 ho~r as in toets 1. By 1J-jariges·is.

daar 19 1 67% meer druipe1inge; by 14-jariges 12,89% ·:

en by 15~jaf1~~s··8,62% meer druipe1inge~ Dit gee 'n duide1ike aanduiding dat die Indi~rseuns se

~aagspiere vera1 bate swak is oo 13-jarige. 1eef- tyd dog namate f!ie seun ouer word; versterk. die ·.

/maagspiere •. . . . . . .

~

. .

;.

. . . . ·',. ·. ~

(8)

110.

maagspiere. Dit kan moontlik toegeskryf word aan die feit dat Yanaf 'n dertienjarige leeftyd~,

die seun op skool blootge~tel wor~ aan 'n siste- ma tiese ligp-aamsopvoeding-program •

.. Toe tse 4 en 5 dui min imale · spierkrag van

80 -

20 - 10 -

PERSENTASI.E DRUIPELINGE VIR TOETS-GROEPE.

13 . ·~ . 15 1;, 14 IS

LEEFTYD fig.. 1.

~ \!] \1l

lJJ c:

e. .:::i \Q

\o u)

q ~ '{}

w ::s

::I.

~

IJJ

\!) 1!\ ~

z •"

uJ ~ 3

.:.1 0 .

·~ I

N.. ~

I() ~ ~

~

r - - - \0 ..,

1() ..

,.:i ~

13 14 !6"

I

die rug aan. Ofskoon die afname in die persentaiie druipelinge bf lh~jariges in toet~ 4 onverklaarbaar is met 'n toename in die persentasie·druipelinge vir 15-jar~ges in dieselfde toets, weerspie8l fig.l

(p.llO) duidelik.dat. daar 'n afname is in a1e

persentas"ie druipelinge vir toetse 4 en _I) va·nar 8 1 20%

·tot 6,o4%. ·nit kan mo?ntlik toegeskryf.word aan ouderdomstoename en/of ·aan die ligg~amsopvoe~~n~~~

··:~

. /program ...

..

0

: ...

.. . , ..

,•.',

f • . . . .

·.

,(

(9)

111.- program op skoal •

. Die resultate in Tabel 5· (p. 109) (graf'ies voor- gestel in fig. 1 (p.110) van die lenigheidstoets

(to~ts 6) dui·aan dat hi~rdie· toets wet ina~rwaArheid

die lengte van die rug en dyspiere toets, die

..

groot swakheia van die Ina i~r is. Dear is· 1 n af- name van 8,61% in die aantal druipelinge van die 13-jariges tot die 15-jariges~·

~s ·•n proefpersoon in een of meer van die toetse in die Kraus-Weber-toets druip, dui· dit aan rlat die uersoon· nie vcildoen aan die mini~ele

· vereistes in spi~rkrag soos reeds ?iteengesit in hoofstuk 6 nie •. ln figuur 2 (p.ll2)· is 'n.grrifiese voorstelling van die aantal proefpersone wat· in

· een of meer van C!ie toetse in cUe· verslcillende

ouderdomsgroe~e druip. Dit blyk uit·die graftek dat 6.5 1 52% van die lJ.:.jariges nie voldo~n aan die minimum vereiste's soos deur die ·Kra~s· -Weber..::toets.

v ere is word nie. Volgens die. toetsvereis ~es, a ui dit op 'n.ern~ti~e verskynsel.dat so·•n groat

persentasie van die leerlidge nie voldoen aan ~ie

minimum vereistes ~iej Die toestand verbe~er egter ./onder ... - ... .

,,

.. , .

...

.

~

.

,·.·

\

~ .\ • ; t .

·' .-

·-·:

'

'

.. ,

(10)

70 60

. 0/ 50

/o .

40

Jb 20 :10

-

lo~

~

- ~

-

-

-

- -

112.

~

~ ~

- _ ...

\() ... lo

OJ r--

. .q.

r -

'

1"1-Jr.

LEEFTYD

PERSENTASIE PPE. WAT IN EEN O:b: MEER TOETBE- DRUIP. · fig. 2

onder 1C:-·jariges waar 51·:-72% druip.

1 n ·Verge 1yking tussen p1a tte1f~wdse en stede1ike

seunsj in. soverre hul in die.Kra~s~Weber toets Pr~steer,·.

·word grafies voorgesJel in fig. J.(p.ll2) .,...

. 80 - ~ m" ~

70 - C) N -r"' ~

60

. o/o .50.

~ (() ~

- It) .. 0

t:\1'

0~

~ .~ I()

- ~ ' <:1 r -

· .. 40

30 20

!()

0~

J

I

If') ~

~" r -

!(') f:(

ti

r - ~ "' ~ lu

""'

- ~ td ct.: " ~

-.)

~ ~ ~ ~ ~ ;s ;a

- Ill ~ 1- ~ .l!l ~ \II It 1-. II: ~

VI

~ t

-13j"·- . -14-i't·-

LEEFTYD.

. PERSENTASIE PPE. WAT IN EEN OF f1EER 'T\YR'T'~R DRTTTP. 1 N VERGELYKING TUSSEN STEDELING.E EN PLA~PrELANDE&S.

fig •. 3 \

/Die ... ..

' .'

.

. •,.

,< •

· . . .

. . '

,' '.

";

(11)

113.

Die gegewens.vir die stede1inge is verkry deur die· persentasie druipelinge van Sastri Kollege en St-. Anthonyskoo1 per 1eeftydsgroep te bereken. Die gegewens vir die plattelandse ~kole is verkry deur ..

die ~ersentasie druipelinge van die Tongaat~ en Mt. Edgecombeskole Per ;teeftydsgroep te bereken •.

(Die re~e waerom hierdie sko1e gekies is, is reeds in h6ofst~k ~- besp~eek.)

Uit figuur 3 (p.ll2) blyk dit dat, in teeristei- 11ng met ~ie algemene verwagting, -~ie plattelarid~~-

. .

.· , ..

. -.'

'n ho~r druipsyfer in ~lle ouderdomsgroepe het aS~die ·· .. · stedeiing en dat daar 'n afname in die druippersetl-'·

. tasie is ·namete die leerling ouer word. Die stede1ing daarenteen .het· 'n druippersentasie van 33;33% op ..

dertierijarige leeftyd en di t n'eem toe met 6 1 67%. tot

4o,o% op .15 jarige leeftyd. Dit is m6ontlik-dat

kommer~i!le vermaak in die stad meebring dat h1erdie ·.

proefpers0t18' nama te hul ouer w:ord, min(!_er aan .

aktiewe vry~tydsbesteding·d~eln~em as ~ie plattelander~,

I .

waar hierdie soort vermaak beperk is.

/Soos •••• ; ••••

· , . ! .

..

. , ..

-·· .

' •

(12)

114 .•.

Soos in hoofstuk 5 aangedui, stuur die meer . gegoede Inoi8r sy seuns na Sastri Kollege, of vir.

"

'sy primers sko6loplei~ing tot en met st.:6 na die St. Arithonyskool. Hierdie leerlinge kom ~us ge~ ..

woonlik uit huise w~ar hul volaoenae voeasel sal kri en dus oor ~ie algemeen gesonder sal wees as

. . h 1) ..

die leerling van die plattelandse skole. Kell1 er . · :. · bevind dat die afwesigheid van 'n gebalanseerde

diee~ 6nder skoolkin~ers in Oos-Pakistan, met die uitsondering van die rykes, hul· gesondhein.be- . lemmer en nit .swak prestasies in die Kraus-Weber·

. A

toets .meebring. Voeg hierby die soms · swak sani tere leefwyse by sommige plattelanders wat siektes in die hanA W€1rk, dan is ate resultate wat in fig. 3.

(p._ll2) voorgestel .word; verstaanbaar.

Vergelyking met die toetsresultate van ~r onder-:·

·seekers.

· Dit is nodig om di.e resti1tate wat met hierdie·

onnersoek verkry· isj .te vergelyk me~ Kelliher· 2 ) /se • • • • • • • •

---~---~---

~

•,

.. ·

·., ··.:

'•

: ., <

... ·:.

'.'·',

. '.'

.·, ..

·1) Kelliher: A report on the Kraus-Weber test in East Pakistan, pp. j4-42

.2) Ibid.

t ' ' • •

,

.

...

.

'

:.

',

. ' .

'

.

'

.

~ '-

(13)

. 11.5 ~.

se r~~ultate met die to~passing ~an die Kraus- Weber-toets op 'n groep Oos-Pakistaanse ·skoal~

ki~ders, as.ook Aie resultate wat deur S~it 1-)

verkry is met die toepassing van ~ie toets op 'ri

gro~p Pre~oriaanse Blankes en Bantoes. Smit 2 ) se aanspra~~ dat sy monster proefpersone verte~n~·

woorrUgen--1 sou wees van die Blanke en Ban toe Sui d.- · Afrikaner, ·t{·an nie aanvaar word nie; Claar hy hom. . .~~

slegs bepaal het by 1 n grbep Pretoriaanse Blankes en Bantoes. · Die vergelykings wat hy p.etref het en die gevolgtrekkings waartoe hy g~kom het ~at

~ie Badtoes betrefj ken nie as verteenwoordigend van r'lie i:>uic't-Afr.ikaanse Bantoe beskou · .. word nie,

-v~ral weens die feit dat hy in sekere ouderdoms~~oepe

slegs een of twe~ 3) ·getoets het. (Des·nieteenstaande he t hy 'n ·b~langrike bydrae gelewer·· wa t oak van

waarde vir hierdie ondersoek was.) /In .••••••

1) Smit: CompJrative analysis of r~sults from Kraus~

Weber test of-minimum mu~cular fitness in South·

African chilaren, pp. 1·- 26

2) Ibi¢1•·

3 )· Ibid II

...

· ..

• L

'•

·.' .·,,.

. ' .

. ~

•,

.._,.

(14)

116.

In tabe16. (p.li?, 118) ·wat 1 n vergelyktng gee ..

tusseb die Suid-Afrikaanse Indi~r, Pretoriaanse Blankes en Bantoes en Ool-Pakistanis, blyk dit dat die druippersentasie· van die Indi~r in toets 1 skerp ~fneem dog dat bulle in yergelyking met die Blankes w~t· Smit getoets het, bp 15-ja~ige le~ftyd

nog 4,bl1 me~~ druipelinge per green het as die Blankes. Dit dian hier we~r vermeld te wor~ dat:.

die leerp1an vir Liggaamlike Opvoeding ~an .11e Transv·aalse Onderwysf!epartement tans gebruik word vir seuns in Ind i~r ho~rs.kole. Die Bla nkes wat S~i~ getoets bet, he~ dieselfde leerplan op daar- die tydstip gevolg as wat vandag vir die In~i~r- voorg~skryf is·. Albei hierdie rassegroepe sou

dus aan f!ieseif~e ieerplan-i~houd blootg~stel.wee~:

Die afname kom ook v~o~ by toets 2, dog ook hier is daar no~ 1 n g~oter druippersentasie by die Indi~rs. Uit die resultat~ van toetse 1 en 2 (tabel 6. p.ll7, 118) kan dus afgelei word dat die Indi@r ~at·\by hierdie ondersoek betrek is, beslis.swakker ts as die Blanke in ~6ve~re dit die maagspiere aang~an, dog op 15-jarige· 1eeftyd

/kom ••••.•• •

..

;

. . . .

~ ~

'• 1 '

~

.

'.

. .

~

' .

' ,•

.

·., · ..

'

.. ,.

• ' '

·'·

•,

... ·

• ' .

. ,'

~

.... ' >-

. :.-·.· .. · .

.

.

./. ,'

...

_

.

. ·., ....

'

',··

, , ; '

• '

...

',.

(15)

117 •.

TOETS B.AS. 13 JR.

INDI8R 21,31

1 BLANKE 8,02

.. _·,

BANTOE 40,00 PAKISTANI 2,60

INDI8R ll0,98

'' 2 BLANKE L~ 1 2 8

BANTOE 24 7 oo

' PAKISTANI 4 1 30 .INDI8R 9, 84 3' BLANKE 2,67

BANTOE · 20,00 PAKISTANI 5,20

INDI~R a., 20·

.

·

..

'4 BLANKE -

BAN TOE 16,oo l!AKISTANI 2,60

.· ...

..

~-.

14. JR. 1~, JR.

·- ·--·--·.

11,11 8 ,62 . 6 ,.58 4 ,61.

16,67 33,33

.

0,7 0,7

- - - -

25,00 17 '2l.t 2,63 s ,3 8

22,22 33,33.

2,2 1;70

·9 '72 15, S2

3,94 0,77

11,11 i1,11

4,30 0,7

5,'15 8 ,62.

- -

- 22~11

0,7 -

( v e r v o 1g p • 11 ~ ) ·

'

...

'

. ..

,•

..

., .

,· ...

:~

.

' ·~.

'

.

'

. .

. . -·.

• • • • • - . • • '-1 • '

·, ;·

.. ·: .' . ;_· . . . :. .

. ". · . .. :

(16)

118.

(vervo1g van p.117)

-, ..

._ .

'

'

•, ~.

. '. ·,.

··: -·.·

1:rOETS RAS 13 JR. 1!~ JR. 1.5 JR~

' . · '.

• ' • : ' '1 .' ' • ' •

~.

1 - - - -

INDit!!R 8,19 8,33 3,45 ..

' .

-

5 BLANKE o 1 53 - o.77 -. ·,

BANTOE 20,00 - 11,11

PAKISTANI 7,80 10,9 6,6

.; '

- - -

INDI~R ' 32,, 79 23,61 21~, 11~

6. BLANKE· 38' ~0 hll '73 '*0 '77

.. BANTOE 8,00 . . c: ' c::c:: ' 11,11

PAKISTANI. 13,9 12,3 13,9 . '-.

PERSENTASIE DRUIPELINGE PER TOETS VIR INDI8RS, BLANKE~t

BANTOES EN PAKISTANIS

' ' :

TABEL 6

by die Pre toriaanse Ban toes respekt1ewe 1ik 2LJ., 71%

en 16 1 09% meer druipe1inge voor as by Indi~rs.

Die~psoaspiere van die Bantoe is egter of 1~~jarige

. ·leef.tyd· beter ontwikkel as die van rjie Ino.i~r.

In 1aasgenoemde se geval~·toon die res~1tate dai die

. .

'

.

. - ;

Ina it!!r ~e 'pso~ spi~r~ ~erswak en daar .~, 68%. tn~er .15-jarife druipe1inge is as 1J-iariges·.

/Die · •••••

;

· ..

·

. '

. '. . ., ..

. . . ,·

',

.

'

.. - ..

·''

(17)

119.

Die Pakistanis het 'n laer druippersentasie

· i·n toetse 1, 2 en 3 op 1~-jarige 1eeftyd ·as. a1 .di_e Suid-Afrikaners.

Wat rugkr~g betref, (toetse 4 en 5) is die druippersentasie van die Indi8r ook aansienlik . 1aer op 13-jarig~ en 15-jarige leeftyd as die .

van die Pretoriaanse Bantoe. Die Pretoriaense _ Blanke darenteen, registreer geen druipsyfer in

toet~ ·4 nie en registreer 'n @ 1 77% ~ruipsyfer op 1_5-jarige leeftya in toets 5, teenoor f.Jie ilruip- ~ · ·.

persentasies van 3,45% en 11,11% van die In~i~rs

' ' '

en Bantoes respektiewelik. ijieruit ken afge1ei word dat die'Blankes sterker rue het· as. die Indi~r

dog dat die Inn18r 'n sterker rug het as die Pretoriaanse Bantoe. Die Suid-Afrikaanse Indi~r

- het 'n 1aer druippersentasie op 14 jaar en 15 jaar ~s die Paki~tanis en toets 5 wat.die -1aer rugkrag bepaal en dit kan dus aanvaar word dat hu1le starker. in hierdie spiergroep is. as_ die Pakfstanis·.'

Wa t -1enigheid betref, toon tabe1 9 aan da t ./die •• ~.~···••··

'•'

. ' .

..

;

'-::.

; .

- ,:

' •

._,.

(18)

:.

·- ...

~~-·'

120.

~ ' ;

. . .

r,

.

'

.

'

. .

"

· . . -

.:

··die Pretoriaense Ban toe die }aagste Clruippersen~ >.

tasie ib alle leefbydsgroepe het, terwyl di~

Suid-Afrikea6se Indi~r ook 'n 1aer diuipsyfer as.

die Blanke bet. Die Pakistanis egter, toon .'n

.

,_

•. ,:,·

'•

· ..

· laer druipsyfer as slegs die Indi8r en Blanke.·: ., ."-.

. I ,• ~ • :

Smit 1) se ~erk1aring dat Bantoes Saie min ~an.

. \ ~

meganiese vervoermidoels gebruik maak om.skool

· toe. te gsa~ teenoor hu1 Blanke rasgenote 0at baie

. . -.

sit en met busse of motors ry en gevolglik kortef: · · ·.

rug- en dyspiere het, kan-aanvaar word.

_,··, . -,_- .

. :.•·

'

-.

;

In f1g.·4 (i), (ii) en (iii) (p. 121; 122)

. . "••·

.

' .1

.

•• "'' • •

' .

'.

word 'n grafiese voorste1ling gefee van die· .·.

persentasie toets-druipelinge in e1ka ouderdb~sgroep

',

·.

. . ..-·

' '

.. ·.

~an die vier rasse wat vergelyk word. Die gegewena· ·- .. : . .

• >

.. is bereken volgens ~ie fo~mule wat in hoofstuk 6:

·:' .'·.

' ,• -~: < .. ....

p •. 89 a a ngegee is. ...

'

',.,

-·.· '··

, Uit aie grafieke blyk dit duiaelik dat dear .

· .. ·'

'n 10,93% afname in die persentasie t~~ts-. .

-~

..

'

.d~uipel:i.nge onder die Indi~r is namate. hy o~ers ·word~· .. ·:/:: · ~-

/Oak •.• · ••

,•, j

. '

---~---

. · .. ··

' ...

,. . .·

~ '

' "; ".

....

' . . ·:· .

';;,.··'.

·"'

•'

. .

. .

·- ·~ ...

: ,'

' .

. .

·.'

::...'

:~

.. <

~--.

•• - •

'~

-

.

~. ' '•

...

'

.

' , • .

..

' '

~ .. . ... .'.. : ·· .. ~.

'... •. :

. .

,/

;( . '

(19)

40

20 IS

tO

121 ..

Ook by die Blankes en Rie.Pakistanis is dear 'n afnam~

alhoe~el dear 'n styging van 1 1 10% by lb-je~ige Blank~s

iS waarvoor Smit geen verklaring gee nie. By-~ie

Bantoe, fluktueer ~ie persentasies skerp tussen die

· verski_liende ··l.eeftydsgro-epe •. Dit kan moontlik toe-:.·

geskryf word aan rlie feit dat Smit .l) slegs 9·

.

vyftienjariges getoets het.

~

ro IN?.

If')

c:i' 0

f() "'

r-- ~

r - -

~ 1'-- 111

ci

t -

"' \1'1 ~

·~ ;;:; ~ <1: <U e. ~

!3 -~

<(I

It

13- :r!IRIG.ES.

PER5ENTA51E TDE.TS -

])RUIPe.L.fNqE

~

!'(')

...

""

v,

"' rY ~

"'

&".

1(-0

35

.2.0 IS {0

5'

~

<'()

~

0 .. ~

~

f\1 Q t- ~

.-- ~

~

(1) a) +

± !!? " I!) ~:---"'

,__

r-- J

Vl lf1 1/l

II: "' !!:: "'

:Ill e 5

~ It ~ i "'

~ ci! (t} ~

14-- J""IIRIGE.S.

Pe.RSE.NT'ASIE loE.TS-

.:DIWIP£LING E.

/Die •••••

...

1) Smlt: Comparative analysis of re~ults· from Kraus- .Weber tests of minimum muscular fitness in South

African .children, pp. 1 - 20

'.

. . ...

'

:,..

'

0 .

' ..

. .. -.

~

._

·.:., ,1,, ·.

. ;

(20)

122.

~

3S

·a~

~

('()

~

Ct.Q

q.. ~ 0

o) a:)

- 0 ~

r - !2 o:t-

()0

,_ t.ri'

IS

\1'1

'()

on ~

'lC ~ \iJ

ril

.lU ..;;: ~ e

~I

~

"' <t2 ~

{0

5

IS- "J111~tGt£S.

Pe.RSC:NTASI£ TOETS- .DRUtPE.L/NGE..

;;9. 4(iiiJ

Die persentasie druipelinge in die lenig-

h~idstoets (toets 6) word grafies voorgestel 1n

.fig • .5(i}., (ii) en (.~ii) (p.l22; 123) vir.die

q.o 3S

20 IS

10

.s

drie leeftydsgroepe.

~

R! ..

(\.(

ft')

-

VI

~

•Ill

~~ ~

.. ;.,-:..."

~ to ...

•"

00 N)

r--

~ 0 .,

00

12 ~

~ ~

II; ~

'-1 'Z:

a:! In

13 - Tlll?.tuES 'PERSENTA51E.

o;-;

;t

~ >t-

r--

~ ...

\D ...

Hl

~ (\(

0'1 .--

k) ~

...,

r-- IS ~

~ ~ VI ~ -~ ~

(:]

'n ..

""

~

1:1(

>It) ~

~ ~ ~ ....,

10

s

. I+- JI!M.IGE-5

J)RUIPHINGE IN L~IIIIGHEIDSiaE.TS

fi~ s <iiJ

~

tf) ....

~

if ~

~ lC

~

/Naas ••••••• -••

··: ..

,,

•,

· .. ·.

..

'

' · • · I

(21)

40

~% :JO 25 20 IS . 10

_s :-

123.: .

o.,::-

...

~ ~

~

..r- - ..

.q..

- ~ ~

- '

- -

.., -

1:} ~

·IX

•ltl

"' ~

~ ~ l II: ~

1-1 eo -.J .eo

IS- Til RIG fS . . P~RSE.NrASIE. .bRUtPE:L&NGE. tN

. L.ENtt:.HEID.St"OE.TS.

f j tJ- s (iii)

';;-!? Q O'l

"'

~

r - -

~ ~ Ill l:

~

~

Naas die Blankes, vertoon die Indi~r die hoogste druipsyf~r van die Sui~-Afrikaans~ rasse~

(Hierdie re~ultate is reeds op p.l19 van· hierdie · hoofstuk bespreek.)

In ~ig. 6(1), (ii) en (iii) (p.-12~) worr'l riie .. persentasi~ v6orl{oms van druipelinge in die toetse

.

'

- .

wat spi~rverswakking aandui, grafies voorgestel~·

/Die ••••••••

.· .

(22)

124.

Die resu1tate hieruit verkry weerspie~1 dat

·. = .

-~ie Sui~-Afrikaanse Indi8r, in vergelyking met .~ie

Pretoriaanse Blanke, bale swakker is in rug- en maagsplerkrag. Die Indi8r se ~ruipoersedtasie

neem af, ne.t s_oos ·die gevalls met tUe· .Blankes en·

Pakistanis; namate hy oue!' word. Volgens gegewens ;·· · is die Suid-Afrikaanse Ind18r egte~ baie ~wakker

as die Oos-Pakistaanse seuns.

Gevo1g trekkings

Die gevo1gtrekkings waartoe gekom word: met die verwerkings van die Kraus-Weber-toets vir

·. minima1e spi~rfikshetd, is soos V81g:

1.

.

,_

Die Indi8r se maagspierkrag is swakker as die.

van 0.ie'B1anke. Toets 2 se resultate ~ui :naarop dat by g~brek aan die hulp van die pso~~spiere,

die druipsyfer by lJ-jarlges met 19,.67% t~eneem en ·OP 15-jarig~ p~derdom is daar 'n- toeriame van 8,62% in die druipsyfer.

2. A1 vertoori die persentasie ~ruipelinge i~ die

· toetse wat rugkrag aantoon, 'n relatiewe lae nruip- I

syfer, is die prestasie egter swak in verhouding tot die prestasies van die Blankes en ~it kan dus

/aanvaar ••••••••

c ; I

' .

' ~~

' .

(23)

lfS

q.o

..

5S

% .2S ao

.20 1-

IS

tO

. . ..

125.

aanvaar word dat, in verhouding tot die Blankes, die Indi8rs swak presteer ten opsigte van rugkrag.

PER§ENTASI~. VOORKONS VAN DHUIPELINGB IN TOETSE WJ~T SPIER:VERSWAKKING Ai\NTOON

~

0 #S

~ ~ o' l.fO

·t;;

c;)' 3S"

<'l r--

~ _, ~

m ~

0) ~

~

%30 ~ 0

0~ m ~

!!! - ~ t-- \0

.20 (I) ~- ...

I'<)

IS ~

J

~ II\ Ill "' Ill

·-w

Til e ~

.q :1!: ;;

~~ . Ill

~

If.

(0 "' ILl

s ~

~

a! It:

/4- 7"19/lf~rES . f'9· ~ 6 Qi~

4S ~

'*

0

40 "-" ..,

,...--

35

• 30

"/o :JS :::-.!1. 0 !\1 w ~

)..0 t'"' ~ lO ...

,--- It) IV)"

IS

~0

s

OJ

1\1'"' ~

~ ~

"' ~ ~

:~ ~ e Ill

~ rtt ~ rb

~ en

~!9· 6 ((it)

I 3. . .•.... · ·

,•.

~ ct)

~

I!J' ·'

· , 1 ' · · ·

.

'

,... .. .

'

.

.

(24)

'126.·

3. Soos die Blanke, prestee~ die Indi~r swak in·

die lenigh~idstoets wat dui op 'n ~erkorting van

r~g- en ~yspie~e.

4~ Die grafiese voorstelling (fig~ 2 p.li2) van die persentasie proefne~sone wat in een ·or meer

toets aruip~ is onrusbarend. Dit rnoet ge~ien

wora in oie lig van cl'ie vereistes van r'lie Krf!Us- .Weber-toets wat bepa~l ~at indien 'n oersoon een

of meer.toetse druio~ hy nie voldo~ri aan ~ie

minimale snierkrag Nat 'n norm~:1le lewe van hom_

vereis nie. ·Met 'n drui~persentasie wat wissel.

van 65,52% vir lJ-jariges tot 51,72f vir 1~-ja~iges~

is die situasie geensins rooskleurig vir die Inn i8r. nie.

5. Dit is op~allend n~t daar by die ste~eling 'n toename is in nie druipsyfer by proefnersone wat in een of meer toetse nrnip in vergelykinf.! met die pl$ttelander (fig. J·p.ll2), terwyl die. olat- ·

· telander .'n besliste afname toon. Soos aange- toon op p.ll4l~an hierdie ho6fstuk, behoort die stet'lelipg wat ·getoets is, gesonfl_er' te wees as die plattelanAer vir re~es reeds ge~eln,. en kan

. /die

' .

•.

(25)

die toename in die druipsyfer moont1ik toegeskryf·

wor~ aan die gebrek a~n aktiewe vryety~sbesteding

of die gebrek aan dee1name aan georganiseerde . sport. (vgi. p. 10'1)

6. Die druippersentasie op 1)-jarige leeftya is in verge1yking ho~r as op 15-jarige 1ee.ftyd vir

In ind1~rio.Pe1e. toets. Di t. kan toegeskryf word aan kragtoename met 1eeftydstoename asook die toename van spierkr~g as geiolg van die onder~

werping .van die leer1ing aan 1 n gesistematiseerde liggaamsopvoedingsprogram aan die ho8rskool. Ve~­

der kan dit ook ·aui.op 'n onvoldoende ligg~ams­

opvoedingsprogram in·die primere skoal •.

111. (a) Motoriese Kwosi~nt.

~

..

'

Soos in·hoofstuk 6 aangetoon, het.McC1oy··a1e

batter~·waarvo1gens hy motoriese kwosi8nt vasstel,-.

saamgestel·om die ingebore motoriese potensiaal of die n1afon waartoe 'n indiwidu in staat is om

motoriese te ontwikke1, te bepaal. Indien die motoriese. kwos~~nt van 'n proefpersoon minder as

100 is~ is.dit 'n aanduiding ~at die in~iwidu grater.·

deelname moet he in die aktiwi tei te van die Liggaam·..: . : . /like ...

.•

: ,

.. : .

.. . .

(26)

128.

like Opvo~~kunae en ~it kan nie van hulle verwag word om dies~lf~e prestasie te behaal as ~iegene wat 80r

·'n beter ingebore potensiaal beskik nie. l)

McClo~ wys ~aarop aat dear versiftig te werk ge- gaan mo~t word met ~ie vertolking van die resultate wat met die toets verkry woro. It's use shauln b~ re~

n

striated tb the prediction of motor capacit~, remeciber- ing that it will ~redict potential levels to. which the · indiyidual ~ay attain."!Tiore accurately thc:1t it will

test his present a eve loped abilities 11 2 )

Uit die gegewens wat versa~el i~, blyk dit dat .die R.G. van ctie tnotoriese kwosi~nte vm1 die ·groep

wat by hierdie ondersdek betr~k was, ss;bs is.

Van al ~ie proefpersone, het slers i7~28% oor

. ,.

1 n m6tori~se kwosi!nt van 100 of mPer beskik. Die laagste prestaBie wat aangeteken is, is 63,1· terwyl

. .

nie hoogste prestasie 115 1 1 is.

Uit nie resultate blyk dit nat die prest~sie

. van die groep as geheel, onder ·die nor"!Tiale syfer ·van.

100 is. Hier~ie syfer op sy beurt is 'n aan~uidingi volgens Carnenter j), dat die groeD wat by.hier~ie

;ondersoe k . . . . .

1) Carpenter: ·The measurement of general motor ca~ucit~

. and general motor ability in the f.irst three g·ranes.

pp. hlJll - l-t6,~. .

2) I>lcCloy: .The measure!:l.ent of general motor .capacity.

and general mo·tor abili·ty; pp. b6 61 •. · ·.

J) Carpenter: .op cit:

. ; -

.··'

.

(27)

'

...

129~

Natal aanvaar is, blootgeste1 moet word aan meer

. .

ligg~amsopvoedingsaktiwiteite om ~odoende hul pres-:

.tasie te verbeter.·

(b) Vergelyking tuss~n die prestasies van Blanke§ en

Indi~rs in die Burpee-toets.

In sY ondersoek .bet Smith l) onder meer die

· prestasie.van Blankes in die Burpee-toets aangeteken;

Hierdie resultate van Smith is vergelyl_{ met ·rae resultate verkry uit hierdie onderaoek fuet In~i~rci.

Iri t~belle ?, 8 en 9 word 'n vergelyking tuss~n die . twee stelle resultate getref.·

Om 'n vergelyking ·te kon tref tussen die ver-

s~ille in prestasie. tussen die Bla~kes en Indi~~s. in die verskillende leefty~~groeue, is dear eerstens -die

ve~skil in prestasie van Blanke- en Iqdi~rseuns in -elke leeftydsgroep bereken. Hierna is die beduiden-.

heid van die verskil bepaa1 aeur 'n t~toets 2 ) toe

te pas. ·Die ~eduidenheid van die verskille is on die

. 1% peil en 5% peil van beduideriheid afgelees~·.J) /Na ...

. 1) Smith: Prestasieskale in aktiwiteite van die.ligga~m-·

like opvoedktinde vir jongelinge van 12 tot-19 ja~r, p. 56

2)· Putter: Die liggaamlike geskiktheid van Blanke en·.

nie-Blanke mans, p. 143

J) Du Toit: Statistiese metodes, p. 66

...

(28)

. _.·

....

130:

'N VEH.GELYKING TUgSEN DIE PHEST.t->SIE.S VnN BLANKE- EN INDI8RSEUN§ IN DIE BURPEE-T0Errs ~

Ras B1ankes Indi8rs . Versl{il·:.

Bedu1denheid:

-Ras·

B1ankes Inc'Ii8rs Versl{il Bedu1denhe1d:

~-

Ras

13 Jariges

N. R.G.

73 20 ,h5 Kwarte 61 17,72 Kwarte

2,73

Hoogs beduic'lend.

·Tabe1 7

ll! Jariges .... N. R.G.

159 20' 81.1 Kwarte 73 1?,66 Kwarte

3,18

Hoogs beduidend

·N •

Tabe1 8 15 Jariges

ILG.

Blankes 161 21'' 13

. ' Kwarte

InclH!rs i .~7 17,68 Kwarte Verslcil . 3, 45

jBed.Uidenheid:. Hoogs beduiflend.

I

Tabel 9

S .A.

2,73 Kwarte

2,~6 Kwarte

S.JL 'I

2,6 ~ Kwarte 3, hLI Kwarte

S.A.

2,37 Kvvarte 3,08 Kwarte

" .

,.· .

' , ; .

·.· : . .

(29)

·.

·~·

131.

Na aanleiding van die resultate wat hieruit verkry is, blyk dit dat die verskille wat in ta6~lle 7,· e· ~n ·

9 aanpetek~n is, nie toevallig is nie, maa~ hadgs .. ·bedui~en~.

In tabel 4 is die R.G. van fie Biankes 20.45 kwart~~! 2,73 kwarte teen~or-die va~ ~ie In~i~r.wat

. + - .

17.72 kwarte - 2,86 kwarte is. Die verskil van·

2.73 tussen die twee groepe is as hoogs bedui~end

bevind. Insgelyk is die verskil van 3· 1 18 in tabel 5 en J,4~ in tabel 6 tussen 14-jariges en l~~jarir~s

. .

respektiew~lik, as 'n hoogs beduiden~e verskil beyind- Uit hierdie gegewens blyk dit dus ~at ~~a~ •·n noemenswaardige verski1 bestaan tussen ·ni~ vermo~.

van die Blanke- en Ind1~rseun ten oPsiRte vaQ die

·sn~lheid_van sam~trekking,· krag, rat~heid:e~ k6~rain~sie van die.groot spiergroepe van die:rug~ maag en-beJe •.

. ---•~oOo---

I . .

'

.

' ~

:

'

. .

~ .

.- .

. .

.

\

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In die junior primere fase val die klem op algemeen-vormende klasonderwys as inleiding tot meer formele skolasties-akademiese leerstof. Leerlinge ontvang ook

In Hoofstuk 3 word ondersoek wat die verband tussen taal en denke is en na aanleiding van die afleidings gemaal in die vorige hoofstuk oor die

In die Knnpprovinsie word dio provinsi'::',lo koshuise ge- adninistreer volgens dio proscduro wat oorspronklik dour dio Suid-Afrika-wet neergele is, wat dit

staan in dienste van 'n maatskaplike aard. 10) Vanwee die belangrikheid van taal as denk- en abstraheringsmedium (vgl.. ling van die kind deur ouers, onderwysers,

Die aktualiteit van hierdie probleem het my laat besluit om hierdie saak te ondersoek en om vas te stel hoedanig die Blanke met die nie-Blanke verskil en/of

Daar is aanduidings dat leerders se beskouing oar wiskunde en hulle studie-orientasie die kwaliteit van kognitiewe aktiwiteit en leeruitkomste (Crawford, 1992,

Terwyl die liede- re gesing word, behoort die voorgestelde liggaamsbewe- gings (soos by elke lied aangebring) telkens deur alle leerlinge in die groep uitgevoer

Soos aangetoon deur die voorafgaande voortoetse, is dit nodig om hierdie vrae te verander, sodat elke vraag slegs een korrekte antwoord sal he.. Dit moet dan