• No results found

Die ar= gument kan wees dat hierdie rede slegs 'n relatief klein per: sentasie van die mensdom geld

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die ar= gument kan wees dat hierdie rede slegs 'n relatief klein per: sentasie van die mensdom geld"

Copied!
7
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

1.1 INLEIDING

HOOFSTUK 1

PROBLEEMSTELLING EN ORleNTERING

Stelwerk ls nog altyd deur opvoedkundiges en taal:

onderwysers as ~ belangrike komponent van die kurrikulum beskou. Verskeie redes kan aangevoer word:

Eerstens het dit, of behoort dit praktiese waarde te he omdat elke mens elke dag van sy lewe besig is om sy ge=

dagtes of idees te stel, en stelwerk, mondeling of skrifte=

Ilk, Is ~ praktiese oefening in die stel van gedagtes (Jooste, 1969, p.113).

~ Tweede, belangrike rede is dat by die mens ~ natuur=

like behoefte bestaan om sy gedagtes en emosies op een of ander wyse te openbaar en taal Is daarvoor die voor-die- hand-liggende medium (Stander, 1967, p.75; Board of Educa:

tion, New York, 1952-53, p.1; Whisnant & Hassett, 1974, p.12). Stelwerk kan geleentheid bied daarvoor. Die ar=

gument kan wees dat hierdie rede slegs 'n relatief klein per:

sentasie van die mensdom geld. ~ Meer korrekte argument sal waarskynlik wees dat die behoefte universeel is, maar dat die vaardigheid om gedagtes en emosies op skrlf te stel, tot ~ relatief klein groepie be perk 15. En dit is juis hier waar die belangrikheid van stelwerk weer eens na vore kom: Groter vaardigheid kan deur stelwerk ontwikkel word.

Stelwerk is die produk van drie vermoens van die mens, naamlik sy denkvermoe, taalvermoe en kreatiewe vermoe.

Dink is die basiese aktiwiteit (vgl. par.3.4), taal die medium (Bruner, 1975, p.74-76) en kreatiwiteit die stimu=

Ius, die motiverende faktor (Torrance, 1974, p.16). Om te bespiegel oor die belangrikheid van denke en taal vir die mens sou absurd wees, want dit is juis die twee verskynsels 1.1 INLEIDING

HOOfSTUK 1

PROBLEEMSTELLING EN ORI~NTERING

Stelwerk Is nog altyd deur opvoedkundiges en taal:

onderwysers as ~ belangrlke komponent van die kurrikulum beskou. Verskele redes kan aangevoer word:

Eerstens het dit, of behoort dit praktiese waarde te

h~ omdat elke mens elke dag van sy lewe besig is om sy ge=

dagtes of idees te stel, en stelwerk, mondeling of skrifte=

lik, is ~ praktiese oefening in die stel van gedagtes (Jooste, 1969, p.113).

'n Tweede, belangrike rede is dat by die mens ~ natuur=

like behoefte bestaan om sy gedagtes en emosies op een of ander wyse te openbaar en taal is daarvoor die voor-die- hand-liggende medium (Stander, 1967, p.75; Board of Educa=

tion, New York, 1952-53, p.1; Whlsnant & Hassett, 1974, p.12). Stelwerk kan geleentheid bled daarvoor. Die ar=

gument kan wees dat hierdle re de slegs ~ relatief klein per=

sentasie van die mensdom geld. ~ Meer korrekte argument sal waarskynlik wees dat die behoefte universeel is, maar dat die vBBrdigheid om gedagtes en emosies op skrif te stel, tot ~ relatief klein groepie beperk is. En dit is juis hi er waar die belangrikheid van stelwerk weer eens na vore kom: Groter vaardigheid kan deur stelwerk ontwikkel word.

Stelwerk is die produk van drie vermoens van die mens, naamlik sy denkvermoe, taalvermoH en kreatiewe vermoe.

Dink is die basiese aktiwlteit (vgl. par.3.4), taal die medium (Bruner, 1975, p.74-76) en kreatiwiteit die stimu=

Ius, die motiverende faktor (Torrance, 1974, p.16). Om te bespiegel oor die belangrikheid van denke en taal vir die mens sou absurd wees, want dit is juis die twee verskynsels

(2)

wat die mens van alle ander skepsele onderskei. Elks mens word gebore met 'n sekere potensiaal vir denke en taal, maar daardie potensiaal is latent en moet ontwikksl word (par.3.4). Die jongste navorsing oor kreatiwiteit dui daarop dat dit ~ universe le verskynsel is wat ook ontwikkel kan word (Prinsloo, 1973, p.44-45). Stelwerk betrek dus die drie belangrikste kognitiewe faktore, wat verder sy be=

langrikheid beklemtoon. Dit bring ons dan by die derde rede waarom stelwerk belangrik is, naamlik omdat dit oefe=

ning is in denke, taalgebruik en kreatiwiteit.

1.2 PROBLEEMSTELLING

In geskrifte oor die afgelope veertig jaar en meer kOIT gereeld die versugting van skrywers, opvoedkundiges en taalonderwysers: Maak die opstel tag interessanter!

(V.d.Merwe, 1950, p.120; Bothma, 1959, p.5j Jooste, 1969, p.121). Oat stelwerk by ~ groat persentasie leerlinge en selfs by baie onderwysers ongewild is, lei geen twyfel nie (Langdon, 1970, p.1-4).

As stelwerk dan so belangrik is as wat in paragraaf 1.1 beweer word, is daar re de om verontrus te voel oor die ongewildheid, want dit sal beteken dat die waarde van stel, werk as opvoedingsmiddel grootliks verdwyn; dat ~ belang=

rike geleentheid vir leerlinge om hulle kognitiewe ver=

moens te ontwikkel tot niet gaan.

Op die vraag waarom stelwerk ongewild is, is daar meer as een antwoord. Vir die onderwyser le die onge=

wildheid en frustrasie in die baie werk wat gedoen word met die voorbereiding, aanbieding en nasien, en die min vrug wat hulle op die arbeid sien. Elke taalonderwyser is maar te bewus daarvan dat leerlinge wet hoe punte be=

haal, dit in elk geval waarskynlik sou behaal het, sonder wat die mens van alle ander skepsele anderskei. Elks mens word gebare met n sekere potensiaal vir denke en taal, maar daardie patensiaal is latent en moet ontwikkel word (par.3.4). Die jongste navarsing oar kreatiwiteit dui daarop dat dit n universe le verskynsel is wat oak antwikkel kan word (Prinsloo, 1973, p.44-45). Stelwerk be trek dus die drie belangrikste kagnitiewe faktore, wat verder sy be:

langrikheid beklemtaan. Dit bring ons dan by die derde rede waaram stelwerk belangrik is, naamlik amdat dit oefe;

ning is in denke, taalgebruik en kreatiwi teit.

1.2 PROBLEEMSTELLING

In geskrifte oar die afgelape veertig jaar en meer korr gereeld die versugting van skrywers, apvaedkundiges en taalonderwysers: Maak die apstel tag interessanter!

(V.d.Merwe, 1950, p.120; Bathma, 1959, p.5; Jooste, 1969, p.121). Oat stelwerk by n groat persentasie leerlinge en selfs by baie onderwysers ongewild is, lei geen twyfel nie (Langdon, 1970, p.1-4).

As stelwerk dan so belangrik is as wat in paragraaf 1.1 beweer word, is daar re de om verontrus te voel oar die angewildheid, want dit sal beteken dat die waarde van stel, werk as opvoedingsmiddel grootllks verdwynj dat n belang;

rike geleentheid vir leerlinge om hulle kognitiewe ver=

maens te ontwikkel tot niet gaan.

Op die vraag waaram stelwerk ongewild is, is daar meer as een antwaord. Vir die anderwyser le die onge=

wildheid en frustrasie in die baie werk wat gedoen word met die vaorbereiding, aanbieding en nasien, en die min vrug wat hulle op die arbeid sien. Elke taalanderwyser is maar te bewus daarvan dat leerlinge wat hoe punte be=

haal, dit in elk geval waarskynlik sou behaal het, sander wat die mens van alle ander skepsele anderskei. Elks mens word gebare met n sekere potensiaal vir denke en taal, maar daardie patensiaal is latent en moet ontwikkel word (par.3.4). Die jongste navarsing oar kreatiwiteit dui daarop dat dit n universe le verskynsel is wat oak antwikkel kan word (Prinsloo, 1973, p.44-45). Stelwerk be trek dus die drie belangrikste kagnitiewe faktore, wat verder sy be:

langrikheid beklemtaan. Dit bring ons dan by die derde rede waaram stelwerk belangrik is, naamlik amdat dit oefe;

ning is in denke, taalgebruik en kreatiwi teit.

1.2 PROBLEEMSTELLING

In geskrifte oar die afgelape veertig jaar en meer korr gereeld die versugting van skrywers, apvaedkundiges en taalonderwysers: Maak die apstel tag interessanter!

(V.d.Merwe, 1950, p.120; Bathma, 1959, p.5; Jooste, 1969, p.121). Oat stelwerk by n groat persentasie leerlinge en selfs by baie onderwysers ongewild is, lei geen twyfel nie (Langdon, 1970, p.1-4).

As stelwerk dan so belangrik is as wat in paragraaf 1.1 beweer word, is daar re de om verontrus te voel oar die angewildheid, want dit sal beteken dat die waarde van stel, werk as opvoedingsmiddel grootllks verdwynj dat n belang;

rike geleentheid vir leerlinge om hulle kognitiewe ver=

maens te ontwikkel tot niet gaan.

Op die vraag waaram stelwerk ongewild is, is daar meer as een antwaord. Vir die anderwyser le die onge=

wildheid en frustrasie in die baie werk wat gedoen word met die vaorbereiding, aanbieding en nasien, en die min vrug wat hulle op die arbeid sien. Elke taalanderwyser is maar te bewus daarvan dat leerlinge wat hoe punte be=

haal, dit in elk geval waarskynlik sou behaal het, sander

(3)

die hulp van die onderwyser! Vir die leerlinge is die oorsaak van die ongewildheid die feit dat hulle ~ betrek=

lik moeilike opdrag kry, dlt na die beste van hulle vermos uitvoer, maar selfs met dle meeste inspanning bly die punte maar ongeveer dieselfde en word 1ieselfde foute oor en oor gemaak.

Om in 'n paar sinne die redes te probeer aanvoer waarom daar min vrug op die arbeid is en waarom die foute herhaal word en die punte konstant bly, sou ~ oorvereenvoudiging van ~ baie komplekse probleem wees. Nogtans kan in baie algemene terme gestel word dat die onderrig oneffektief of verkeerd is en dat die leerlinge nie belang stel nie of nie in staat is om die opdrag volgens die verwagting van die nasiener uit te voer nie.

Die opmerkings in die vorige paragraaf vereis verdere bespreking. Onderrig van stelwerk behels die gee van on=

derwerpe, aanwending van onderrigtegnieke en toepassing van opvoedkundige beginsels, nasien en evaluering van die ge=

lewerde produk.

Vir die keuse van onderwerpe stel sprekers en skrywers deurgaans een vereiste: dit moet binne die "8rvaringsveld"

van die leerling val (Gordon, s.j., p.21, 126, 150; Hook, s.j., p.12; Board of Education of New York, 1952-53, p.1).

Die metode wat gevolg word, kom met 'n aantal variasies ongeveer op die volgende neer: Die onderwerp word aan die leerlinge gegee. Daarna word dlt bespreek, dlt wil se die leerlinge gee idees en gedagtes oor die onderwerp. Soms word hierdie gedagtes aangestip, geselekteer en gegroepeer en dan word die leerlinge aan hulls self oorgelaat om die opstel te skryf. Dikw8ls volg nog die waarskuwing om nie te skryf wat bespre8k is nie, maar om "oorspronklike" werk die hulp van die onderwyser! Vir die leerlinge is die oorsaBk van die ongewlldheid die fei t dat hulle 'n betrek=

lik moeilike opdrag kry, dit na die beste van hulle vermos uitvoer, maar se Ifs met die meeste inspanning bly die punte maar ongeveer dieselfde en word1ieselfde foute oor en oor gemaak.

Om in 'n paar sinne die redes te probeer aanvoer waarom daar min vrug op die arbeid is en waarom die foute herhaal word en die punte konstant bllJ, sou 'n oorvereenvoudiging van ~ baie komplekse probleem wees. Nogtans kan in baie algemene terme gestel word dat die onderrig oneffektief of verkeerd is en dat die leerlinge nie belang stel nie of nie in staat is om die opdrag volgens die verwagting van die nasiener uit te voer nie.

DIe opmerkings in die vorige paragraaf vereis verdere bespreking. Onderrig van stelwerk behels die gee van on=

derwerpe, aanwending van onderrigtegnieke en toepassing van opvoedkundige beginsels, nasien en evaluering van die ge=

lewerde produk.

Vir die keuse van onderwerpe stel sprekers en skrywers deurgaans een vereiste: dit moet binne die "ervaringsveld"

van die leerling val (Gordon, s.j., p.21, 126, 150; Hook, s.j., p.12; Board of Education of New York, 1952-53, p.1).

Die metode wat gevolg word, kom met ~ aantal variasies ongeveer op die volgende neer: Die onderwerp word aan die leerllnge gegee. Daarna word dit bespreek, dit wil se die leerlinge gee idees en gedagtes oor die onderwerp. 50ms word hierdie gedagtes aangestip, geselekteer en gegroepeer en dan word die leerlinge aan hulle self oorgelaat om die opstel te skryf. Dikwels volg nog die waarskuwing om nie te skryf wat bespreek is nie, maar om "oorspronklike" werk die hulp van die onderwyser! Vir die leerlinge is die oorsaBk van die ongewlldheid die fei t dat hulle 'n betrek=

lik moeilike opdrag kry, dit na die beste van hulle vermos uitvoer, maar se Ifs met die meeste inspanning bly die punte maar ongeveer dieselfde en word1ieselfde foute oor en oor gemaak.

Om in 'n paar sinne die redes te probeer aanvoer waarom daar min vrug op die arbeid is en waarom die foute herhaal word en die punte konstant bllJ, sou 'n oorvereenvoudiging van ~ baie komplekse probleem wees. Nogtans kan in baie algemene terme gestel word dat die onderrig oneffektief of verkeerd is en dat die leerlinge nie belang stel nie of nie in staat is om die opdrag volgens die verwagting van die nasiener uit te voer nie.

DIe opmerkings in die vorige paragraaf vereis verdere bespreking. Onderrig van stelwerk behels die gee van on=

derwerpe, aanwending van onderrigtegnieke en toepassing van opvoedkundige beginsels, nasien en evaluering van die ge=

lewerde produk.

Vir die keuse van onderwerpe stel sprekers en skrywers deurgaans een vereiste: dit moet binne die "ervaringsveld"

van die leerling val (Gordon, s.j., p.21, 126, 150; Hook, s.j., p.12; Board of Education of New York, 1952-53, p.1).

Die metode wat gevolg word, kom met ~ aantal variasies ongeveer op die volgende neer: Die onderwerp word aan die leerllnge gegee. Daarna word dit bespreek, dit wil se die leerlinge gee idees en gedagtes oor die onderwerp. 50ms word hierdie gedagtes aangestip, geselekteer en gegroepeer en dan word die leerlinge aan hulle self oorgelaat om die opstel te skryf. Dikwels volg nog die waarskuwing om nie te skryf wat bespreek is nie, maar om "oorspronklike" werk

(4)

te lewer!

Die nasi en en evaluering bestaan uit die aanduiding van foute - spelfoute, leestekenfoute, taalfoute, konstruk=

siefoute, redenasiefoute en dies meer (Mans, 1972, p.54- 68). Uiteraard het hierdie foute invloed op die punt wat aan die opstel toegeken word, maar die nasiener verkeer in 'n dilemma omdat swak spelling nie noodwendig 'n bewys van 'n gebrek aan taalvaardigheid is nie, leestekengebruik nie al=

tyd gebonde is aan reels nie en dikwels eerder stylmiddele is (Mans, 1974, p.9-11), afwykings van gewone taalpatrone of afwesigheid van logiese redenasies juis die skeppinge va 'n kreatiewe gees mag wees (De Bono, 1973b, p.39-43).

Wat die leerlinge betref, is dit logies am te verwag dat 'n sekere persentasie van nature teensinnig sal wees, veral as die werk redelike geestelike inspanning verg (Gor=

don, s.j., p.101). Dit is egter ook so dat die meeste leerlinge positief staan teenoor hulle werk en graag sou wou verbeter en presteer. Dit is dan wanneer die vraag on willekeurig kom: Kan die leerlinge hierdie opdragte uit=

vaer? Om dit te koppel aan die geliefkoosde term: val ~

anderwerp binne die "ervaringsveld" van die leerling?

Die vraag is nou: Wat word bedoel met hierdie "er=

varingsveld", wat klaarblyklik ~ belangrike voorwaarde vir stelwerk vorm? Die meeste skrywers bedoel daarmee vir die leerling bekende situasies of voorwerpe wat hy sintuig:

lik waargeneem of Hervaar" het. Dit kan egter ook "beke~

de" voorgestelde of fiktiewe si tuasies of voorwerpe wees.

Wat die meeste skrywers, sprekers en onderwysers egter uit die oog verloor, is dat dit oak en veral kognitiewe fak=

tore - denke, taal, kreatlwlteit, intelligensie ensavoorte betrek, want ~ mens neem nie net met jou sintuie waar nie, maar oak met jou gees. Daar kan eers werklik van

te lewer!

Die nasien en evaluering bestaan uit die aanduiding van foute - spelfoute, leestekenfoute, taalfoute, konstruk=

siefoute, redenasiefoute en dies meer (Mans, 1972, p.54- 6B). Uiteraard het hierdie foute invloed op die punt wat aan die opstel toegeken word, maar die nasiener verkeer in 'n dilemma omdat swak spelling nie noodwendig 'n bewys van 'n gebrek aan taalvaardigheid is nie, leestekengebruik nie al=

tyd gebonde is aan reels nie en dikwels eerder stylmiddele is (Mans, 1974, p.9-11), afwykings van gewone taalpatrone of afwesigheid van logiese redenasies juis die skeppinge va 'n kreatiewe gees mag wees (De 80no, 1973b, p.39-43).

Wat die leerlinge betref, is dit logies om te verwag dat 'n sekere persentasie van nature teensinnig sal wees, veral as die werk redelike geestelike inspanning verg (Gor:

don, s.j., p.101). Dit is egter ook so dat die meeste leerlinge positief staan teenoor hulle werk en graag sou wou verbeter en presteer. Dit is dan wanneer die vraag on willekeurig kom: Kan die leerlinge hierdie opdragte uit=

voer? Om dit te koppel aan die geliefkoosde term: vel ~

onderwerp binne die "ervaringsveld" van die leerling?

Die vraag is nou: Wet word bedoel met hierdie "er=

varingsveld", wat klaarblyklik ~ belangrike voorwaarde vir stelwerk vorm? Die meeste skrywers bedoel daarmee vir die leerling bekende situesies of voorwerpe wat hy sintuig:

lik waargeneem of "ervaar" het. Dit kan egter ook "beke~

de" voorgestelde of fiktiewe situasies of voorwerpe wees.

Wat die meeste skrywers, sprekers en onderwysers egter uit die DOg verloor, is dat dit ook en veral kognitiewe fak=

tore - denke, taal, kreatiwiteit, intelligensie ensovoorte betrek, want ~ mens neem nie net met jou sintuie waar nie, maar ook met jou gees. Daar kan eers werklik van

(5)

"ervaring" sprake wees as dit deur die individuele mensl1ke gees verwerk en tot sy eie gemaak is.

Nou neem die probleem ~ ander wending: Is daar nie dalk inherente tekortkominge en gebreke by leerlinge wet veroorsaak det hulle nie in staat is om die opdragte (of minstens dan sommige) uit te voer nie? Is die "ervering"

waarvan skrywers oor taalonderrig en taalonderwysers praat nie dalk sterk gekoppel aan kognitiewe faktore nie?

As dit so is, sal die onvermo~ om ~ opstel te skryf in die gehalte van die opstel gereflekteer word en dus deur die punt weerspie~l word. So kan die punt dalk dui op ~ verband tussen kognitiewe faktore en die stelwerkpunt.

Die doel van hierdie navorsing is dan om veral die in=

vloed van die denkvlak, taalaanleg en kreatiewe verm~s van die standerd 6-leerlinge op hulle stelwerk te bepaal.

1.3 METODE VAN ONDER50EK

Twee metodes van ondersoek sal gevolg word:

~ literatuurstudie;

~ empirlese ondersoek.

Die literatuurstudie sal hoofsaakllk toegespits wees op 'n ontleding van bestaande navorsing oor die denkontwikkeling van die leerlinge in die junior sekondere skoolfase. Verder sal die verwantskap tussen denke en taal en denke en kreati:

witeit deeglik nagevors word.

Die empiriese ondersoek behels die volgende:

Twee opstelle van verskillende tipes sal deur ~ ver=

teenwoordigende groep leerlinge geskryf word. Dieselfde leerling sal ook ~ denkvlaktoets en ~ kreatiwiteitstoets skryf. Verder sal hulle sosio-ekonomiese milieus deur middel van ~ vraelys bepaal word en hulle IK., Verbaal, Nie-Verbaal en Totaal, van die Ed.Lab. 1-kaarte

gekry word. Ook die geslag word in aanmerking

"ervaring" sprake wees as dit deur die individuele menslike gees verwerk en tot sy eie gemaak is.

Nou neem die probleem TI ander wending: Is daar nie dalk inherente tekortkomlnge en gebreke by leerlinge wet veroorsaak dat hulle nie in staat is om die opdragte (of minstens dan sommige) uit te voer nie? Is die "ervering"

waarvan skrywers oor taalonderrig en taalonderwysers praat nie dalk sterk gekoppel aankognitiewe faktore nie?

As dit so is, sal die onvermo~ om TI opstel te skryf in die gehalte van die opstel gereflekteer word en dus deur die punt weerspiefH word. 50 kan die punt dalk dui op TI verband tussen kognitiewe faktore en die stelwerkpunt.

Die doel van hierdie navorsing is dan om veral die in=

vloed van die denkvlak, taalaanleg en kreatiewe vermo~ van die standerd 6-leerlinge op hulle stelwerk te bepaal.

1.3 METODE VAN ONDER50EK

Twee metodes van ondersoek sal gevolg word:

TI literatuurstudie;

TI empiriese ondersoek.

Die llteratuurstudie sal hoofsaaklik toegespits wees op TI ontleding van bestaande navorsing oor die denkontwikkeling van die leerlinge in die junior sekondere skoolfase. Verder sal die verwantskap tussen denke en taal en denke en kreati=

witeit deeglik nagevors word.

Die empiriese ondersoek behels die volgende:

Twee opstelle van verskillende tipes sal deur TI ver=

teenwoordigende groep leerlinge geskryf word. Dieselfde leerling sal ook TI denkvlaktoets en TI kreatiwiteitstoets skryf. Verder sal hulle sosio-ekonomiese milieus deur middel van TI vraelys bepaa1 word en hulle IK., Verbaal, Nie-Verbaal en Totaal, van die Ed.Lab. 1-kaarte

gekry word. Ook die ges1ag word in aanmerking

(6)

geneem.

Vier punte word by elke opstel toegeken, naamlik:

• vir inhoud en styli

• vir taal en idioom:

• vir spelling en punktuasiej

• 'n totale punt.

Die kreatiwiteitstoets gee drie punte: vir vlotheid, oorspronklikheid en aanpasbaarheid.

Die relatiewe invloed van elk van hierdie faktore op die totale opstelpunt en op elk van die onderafdelings sal bereken word deur van meervoudige regressieanalise gebruik te maek.

Hoofstuk 2 sal 'n ui teensetting wees van die denkont=

wikkeling van die adolessent met besondere aandag aan die denkontwikkeling van die junior sekondere leerling. As basis vir hierdie studie word die teorie~ van Piaget ge=

bruik.

In Hoofstuk 3 word ondersoek wat die verband tussen taal en denke is en na aanleiding van die afleidings gemaal in die vorige hoofstuk oor die denkontwikkeling van die junior sekondere leerling sal die impllkasles daarvan vir die taal van hierdie leerlinge gestel word.

Die verband tussen denke en kreattwiteit word in Hoof stuk 4 bespreek, aBook die rol van taal as medium vir ~

kreatiewe produk. Dit word gebruik om te bepaal in watte mate die junior sekondere leerling sy kreatiewe vermo~ns

sal kan aanwend by stelwerk.

In Hoofstuk 5 word bespreek in watter mate die drie kognitiewe faktore verantwoordelik kan wees vir leemtes b' leerlinge se stelwerk.

Hoofstuk 6 bestaan uit ~ ontleding van die Transvaal geneem.

Vier punte word by elke opstel toegeken, naamlik:

• vir inhoud en styli

• vir taal en idioom:

• vir spelling en punktuasie;

• 'n totale punt.

Die kreatiwiteitstoets gee drie punte: vir vlotheid, oorspronklikheid en aanpasbaarheid.

Die relatiewe invloed van elk van hierdie faktore op die totale opstelpunt en op elk van die onderafdelings sal bereken word deur van meervoudige regressieanalise gebruik te maek.

Hoofstuk 2 sal 'n ui teensetting wees van die denkont=

wikkeling van die adolessent met besondere aandag aan die denkontwikkeling van die junior sekondere leerling. As basis vir hierdie studie word die teorie~ van Piaget ge=

bruik.

In Hoofstuk 3 word ondersoek wat die verband tussen taal en denke is en na aanleiding van die afleidings gemaal in die vorige hoofstuk oor die denkontwikkeling van die junior sekondere leerling sal die implikasies daarvan vir die taal van hierdie leerlinge gestel word.

Die verband tussen denke en kreatiwiteit ward in Hoof stuk 4 bespreek, aBook die rol van taal as medium vir ~

kreatiewe produk. Dit word gebruik om te bepaal in watte mate die junior sekondere leerling sy kreatiewe vermoens sal kan aanwend by stelwerk.

Hoofstuk 6 bestaan uit ~ ontleding van die Transvaal

(7)

Onderwysdepartement-sillabus vir Afrikaans Moedertaal vir standerds 5, 6 en 7. Die sillabus word getoets aan die denk- en taalontwlkkeling en kreatiwiteit van die junior sekondere leerlinge om te kan vasstel of daar nie onuitvoer=

bare voorskrifte in voorkom nie. In die lig van al die in=

ligting wat tot sover bekom is, word hipoteses afgelei.

Hoofstuk 7 is 'n ulteensetting van die metode van onder=

soek, met spesiale aandag aan die meetinstrumente wat ge=

bruik word, die aanwys van die proefpersone en inligting oor die statistiese tegnieke.

Hoofstuk 8 is ~ opsomming en bespreking van die navor=

singsresultate.

In Hoofstuk 9 volg 'n samevatting van die bevindings en sekere algemene afleldings word gemaak, asook aanbevelings in verband met sekere aspekte.

7 Onderwysdepartement-sillabus vir Afrikaans Moedertaal vir standerds 5, 6 en 7. Die sillabus word getoets aan die denk- en taalontwikkeling en kreatiwiteit van die junior sekondere leerlinge om te kan vasstel of daar nie onuitvoer=

bare voorskrifte in voorkom nie. In die lig van al die in=

ligting wat tot sover bekom is, word hipoteses afgelei.

Hoofstuk 7 is ~ uiteensetting van die metode van onder=

soek, met speaiale aandag aan die meetinstrumente wat ge=

bruik word, die aanwys van die proefpersone en inligting oar die statistiese tegnieke.

Hoofstuk 8 is ~ opsomming en bespreking van die navar=

singsresultate.

In Hoafstuk 9 volg ~ samevatting van die bevindings en sekere algemene afleidings word gemaak, asaak aanbevelings in verband met sekere aspekte.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Daarna volg ~ andersaek na die verband tussen denke en kreatiwiteit om te kan vasstel in watter mate die junior sekondere leerlinge tat kreatiewe denke in

a) Drangbevrediging. Uit die feit dat die mens geskape is met primere geestesbehoeftes waaraan voldoen moet word indien hy tot gesonde ontwikkeling gebring wil

In die Knnpprovinsie word dio provinsi'::',lo koshuise ge- adninistreer volgens dio proscduro wat oorspronklik dour dio Suid-Afrika-wet neergele is, wat dit

Volgens Yoakam (1955, p.l3) vind daar gedurende die leeshandeling persep- sie, herkenning, begripsvorming, seleksie, evalua- sie, terugroeping, organisasie en bewaring

Die aktualiteit van hierdie probleem het my laat besluit om hierdie saak te ondersoek en om vas te stel hoedanig die Blanke met die nie-Blanke verskil en/of

Indien aktiwiteite akkuraat beplan word, kan die leerl'inge sukses ervaar wat hulle selfbeeld positief behoort te bein- vloed. Aangesien die leerlinge aangemoedig

In besonder word gewys op die plek van die Skool vir Blindes te Worcester in hierdie struktuur, asook op die samewerking tussen hierdie skool en ander

afdeling atletiek (Sport en spele) van die Lig- gaamlike Opvoeding leerplan. Met geringe wysigings en byvoegings bied hierdie toetsreeks ook die moont- likheid om