• No results found

1 Een  Huiswerk

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "1 Een  Huiswerk"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Da g Afrikaans HT English FAL Wiskunde Lewensvaardig- hede

Dag 1

- Lees Leeskaart 1

- Oefen om ‘n storie te vertel met ‘n begin, middel en einde.

- Skryf 2 sinne oor jouself en maak gebruik van hoofletters en punte.

- Skryf die volgende sinne oor in die korrekte lyntjies:

-Greet in English (Groet in Engels):

(Goeie more! Hoe gaan dit met jou?

Child: Dit gaan goed dankie. Hoe gaan dit met jou? ) Good morning! How are you? I am well thank you. How are you?

Skryf getalname en simbole (1- 20) met prentjies:

1 Een 

Skryf en teken 3 gesonde kosse wat ons kan eet.

Dag 2

- Lees Leeskaart 1

- Oefen om woorde te spel met -ek, -ig, -og, -ug (lek, lig, tog, rug)

- Skryf 2 sinne oor jou familie en maak gebruik van hoofletters en punte.

- Skryf die volgende sinne oor in die korrekte lyntjies:

-(Breek en bou die volgende woorde op.) Build en break up the following words

Cat (Kat) Pen (Pen) Mat (Mat) With (Met)

Maak jou eie geometriese patroon:

Skryf getalpatrone in 2’s en 5’s van 0 - 50.

Teken 2 soorte vrugte en 2 soorte groente wat jou gunsteling is in jou huiswerkboek.

Dag 3

- Lees Leeskaart 1

- Skryf 2 sinne oor jou troeteldier en maak gebruik van hoofletters en punte.

- Skryf die volgende sinne oor in die korrekte lyntjies:

-Count in English. (Tel in Engels) one, two, three, four, five, six, seven, eight, nine, ten.

-Verduidelik wat `n voorwerp (object), persoon (person) en dier (animal) is.

Object: Something you can see and touch, but is not alive.

Person: We are persons. Animal:

Explain features of an animal.

Skryf getalname en simbole (30-50) met prentjies:

2 Twee 

Skryf die antwoorde in jou huiswerkboek:

Hoeveel maats het jy?___

Wat is die naam van jou beste maat?______

Waarvan hou jy om te doen saam met jou

maat?_______

Dag 4

- Lees Leeskaart 1

- Oefen om woorde te spel met -ek, -ig, -og, -ug (nek, plig, nog, lug)

- Skryf 2 sinne oor my skool en maak gebruik van hoofletters en punte.

- Skryf die volgende sinne oor in die korrekte lyntjies:

-Vertel vir mamma of pappa wat jy in die storie kan onthou wat gelees is. (Tell what you can remember from the story).

-Maak `n lys van jou liggaamsdele.

(Make a list of your body parts).

Kop (head), nek (neck), maag (tummy), arms (arms), bene (legs).

Getalverbindings:

2-6.

2+4=

3+3=

1+1=

2+0=

0+6=

5+1=

Soek prente van gesonde kos in tydskrifte en koerante en maak ‘n “collage”

daarmee.

Dag 5

- Lees Leeskaart 1

- Skryf 2 sinne oor my troeteldier en maak gebruik van hoofletters en punte.

- Skryf die volgende sinne oor in die korrekte lyntjies:

-Groet mekaar. (greet)

-Bespreek die volgende woorde.

(Explain the following words). Son (sun), vat (take), sy (her), hom (him), is (is), sal (will), die (the).

Skryf die volgende getalle van die grootste na die kleinste:

34, 2, 21, 15, 8.

Kleinste na grootste:

2, 14, 26, 7, 31.

Speel buite. Maak seker jy spring oor, klim onderdeur en klim deur hindernisse.

Huiswerk

(2)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Bij de varianten van gebruiksnormen is voor melkveebedrijven bij de hoge, maar ook bij de verlaagde excretienorm voor stikstof de dierlijke mestnorm van maximaal 250 kg de

 Gesels met jou ouers oor hoe u vandag voel.  Wys jou ouers verskillende gesigsuitdrukkings. 11 in jou huiswerk boek. Skryf 5-6 sinne by die

Skryf die sinne in jou huiswerkboek en teken ‘n prentjie.. Die trein

Eerst hier gheconfiskeert hebbende alle de Goederen van de Joden, heeft daer naer de Borghers ende de Kloosters van alles berooft, ende dan onbeschaemt (ghelyck de Ketters ghewoon

IN dese deught en kan niemandt beter u voor-ghestelt worden tot een exempel als Christus selve, de welcke, niet alleen met woorden gheseydt heeft: Mijne eere en is NIET, maer

Wanneer die koste van produkte wat vir Angola bestem is, bepaal word, sal Ingersoll Rand seker maak dat die bestelling vir die goedere op dieselfde tydstip waarop die

design explore Project Management processes followed and describe managerial implications while implementing municipal infrastructure projects according to the

In die Tweede Wereldoorlog is na aIle waarskynlikheid in­ gevolge die noodregulasies mense geinterneer wat die sensuurmaatreels in belang van landsveiligheid