• No results found

AFRIKAANS EAT HUISWERK WEEK 1: 22-26 Feb LEES SPELLING SKRYFWERK MAANDAG

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "AFRIKAANS EAT HUISWERK WEEK 1: 22-26 Feb LEES SPELLING SKRYFWERK MAANDAG"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

AFRIKAANS EAT HUISWERK WEEK 1: 22-26 Feb

LEES SPELLING SKRYFWERK

MAANDAG Afrikaans lêer: Bl 1 Sigwoorde Kolom 1 Lees die spelwoorde op Bl 17 nr 11 ( ei )

en 12 ( eu )

Bl 17 nr 11 ( ei ) en 12 ( eu ) Skryf die woorde 2 keer uit.

Skryf die sinne in jou huiswerkboek en teken ‘n prentjie.

1. Die trein ry vinnig.

2. Ek dink met my brein.

3. Eina! Dit is seer.

DINSDAG Afrikaans lêer: Bl 1 Sigwoorde Kolom 2 Lees die spelwoorde op Bl 17 nr 11 ( ei )

en 12 ( eu )

Bl 17 nr 11 ( ei ) en 12 ( eu ) Skryf die woorde 2 keer uit.

Skryf die sinne in jou huiswerkboek en teken ‘n prentjie.

1. Pappa eet baie vleis.

2. Sussie speel met die klei.

3. Ons hond is baie klein.

WOENSDAG Afrikaans lêer: Bl 1 Sigwoorde Kolom 3 Lees die spelwoorde op Bl 17 nr 11 ( ei )

en 12 ( eu )

Bl 17 nr 11 ( ei ) en 12 ( eu ) Skryf die woorde 2 keer uit.

Skryf die sinne in jou huiswerkboek en teken ‘n prentjie.

1. Maak die deur toe.

2. Die reus is baie groot.

3. Ek ruik met my neus.

DONDERDAG Afrikaans lêer: Bl 1 Sigwoorde Kolom 4 Lees die spelwoorde op Bl 17 nr 11 ( ei )

en 12 ( eu )

Bl 17 nr 11 ( ei ) en 12 ( eu ) Skryf die woorde 2 keer uit.

Skryf die sinne in jou huiswerkboek en teken ‘n prentjie.

1. Die seun is baie groot.

2. Sit jou geld in jou beursie.

3. Ek eet ‘n neut.

VRYDAG Afrikaans lêer: Bl 2 Sigwoorde Kolom 1

Lees al jou spelwoorde. Skryf die sinne in jou huiswerkboek en teken ‘n prentjie.

1. Ek hou van die kleur blou.

2. Dit is my beurt.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

[r]

Bepaal voor ieder van de Platonische lichamen de straal van de grootste bol die binnen het lichaam past (en dus de middelpunten van de zijvlakken raakt), de straal van de kleinste

[r]

Ga ook na dat ι ◦ δ noch injectief noch surjectief is.. Webpagina:

Voor een complexe matrix A ∈ C n×n noteren we met A de matrix met in iedere component de complex geconjugeerde van A, d.w.z... als AA t =

[r]

[r]

Een monomiale matrix is een matrix met in iedere rij en iedere kolom precies. ´e´en element ongelijk