• No results found

2./ is is

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "2./ is is"

Copied!
7
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

D:::;EL I TETIESE UITEENSETTDm,

~ Hist2ries. Ernst Cassirer is op 29 Julie, 1874 in Breslau gebo­ re as seun van ryk ,Joodse ouers. Sy 0pvallendste kara.'k:terlrek was In

ontwi~~elde sin vir reg en geregtigheid. Alhoewel l~ die mees geliefde kind van sy ouers was, het hy nooit enige diskriminasie ten gunste van homselfgeduld nie. Ey was ook In besondere liefhebber van kuns en mu­ siek. In die laer klasse van die skool was by maar In gemiddelde leer-ling en het nie blyke gegee van die besondere gawes, waarmee by hom in sy latere lewe sou onderskei nie.

Sy oupa van moederskant was In besonder ontwikl{elde man met In wye belangstelling, veralin die Filosofie. In sy somervakansies het klein Ernst by hom gaan kuier en in sy gesprekke met sy grootvader en in die gebruik va~ die se biblioteek, het sy belangstelling in en liefde vir die intellektuele le'ltre ontwaak. Op twaalfjarige leeftyd was hy reeds baie maer belese as die gemiddelde leerling. Dit is ook by hierdie groot­ vader WM,r by sy vermoe tot gekonsentreerde en inspannende werk verifcrf het. Aan die einde van sy hoerskoolloopbaan verwerf by sy sertifikaat met die hoogste punte in sy klas.

Op aandrat""lg ven sy vader skryf' hy op agtienjarige leeftyd as wet­ student in aan die Universiteit van Berlyn, maar slaan heel gou oor na

'n studie v&t~ die Duitse Qsofie en lettere. Omdat by ook bier nie be­ vrediging in sy studies kry nie, besoek hy vervolgens die universite:i.te van Leipzig en IIeidelberg en keer dan weer terug no, Berlyn. In 1894 volg hy In kursus in die filosofie van Kant, aangebied deur Georg Sim­ mel, Privatdozent aan laasgenoemde universiteit. Gedurende hierdie tyd ''I1''as daar 'n oplewing van belangstelling in die filosofie va..Tl Kant, wat gekom het as reaksie teen die geweldige golf van mistisisme wat Duits­ land aan die begin van die negentiende eeu oorweldig het.As gevolg van hierdie verdieping in die KantiGk>nse filosofie onstaen dear heel gou

'n nuwe filosofiese rigting namelik die !'~eo-Kantianisme, wat in verskeie filosofiese skole aan verskillende universiteite ontwikkel. Een van die belangrikste hiervan is seker die Marburgse skool onder leiding van Cohen. Too Simmel in sy lesL~gs daarvan melding maak dat Cohen seker die man is wat Kent die beste interpreteer, het Cassirer 'n deeglike studie van sy werk oor Kant gemaek en vertrek dM,rna na Marburg om on­ der Cohen te studeer. BGis gou word sy besondere filosofiese aanleg be­ kend en word by 'n Icier onder die volgelinge van Cohen.

BY

l~ hom ook hier toe op In groot verskeidenheid va.kke, waaronder Iviskunde, Hegani:'" ka, Bi' "'gie en Filologie. Sy latere werke gatuig dan ook van In deeg­ like ke!ll~S op In groot verskeidenheid terreine, sowel as van sy buite­ ge'ltfone gaheue. Ey was In staat om uit die vuis bladsy ne bladsy aan te haal en ook om allerlei vraagstukke en aanverwante probleme op In groot verskeidenheid terreine in verband te bring.

(2)

Omdnt die beskonngs van die r1arburgse skool so 'n groot invloed op die denke van CE'-ssirer gehad het, is dit nodig om hier iets meer daarV2:!1 te s~.

Ten eerste 1vat hulle metode betref: IIulle ,ill Kant se transenden­ tale of kritisistiese metode handhaaf en daarmee die gees van die Kantiaanse filosofie vo oTt sit • metode begin met die gegevTens

~an wetenskap, kuns, sedelikheid en godsdiens en wil dan van daaruit deurdring tot die grondslae wat hierdie dinge moontlik ma&~. Of anders gestel: hulle soek die regs- of geldingsgronde in die skeppende gees

V8~ die mens. Hulle ~-1 dus tot die wetsgrond en daarmee tot die een­

hei,~ van die Logos deurdring waarvolgens wetenskap, kuns, sedelikheid en godsdiens geskep word. wil egter nie so os Kant die metode strDk en onbeweeglik stel nie, maar dit veeleer vooTtskrydend en ontvak­

kel~nd. l'iiks, se hul::!.e, in en a:fgesluit nie; D~les is be1'leging en - wat die metode betref denkbeweging. Logika is dan vir hulle die fundamentele wetenskap vTat vir alle kultuurgebiede die grondbegrippe, die voorwa~rdes en van bep8~ings van die J-egenst Mde" uitwerk.

_~hoewel hulle dus aan die gees vru~ Kant se filosofie vashou, bind hul­ Ie hulself nie in alle opsigte aan Kent nie. Hulle gaan verder as by.

Ten tweede wat hulle ke~Jlisleer betref: Hulle verwerp Kant sa dua­ lisme van waa:"'l1eme en denke en "Til alles vanuit denke alleen verst- "'. vlE'..a.rneming is geen andige faktor van kennis nie en moet vanuit die denkf\m1csie benader "Tord. Rulle is dus meer rasionalisties as K&"'1t, want hulle venrerp die empiristiese trekke van sy filosofie. Rulle c.,sn­ ve.er rie so dualisme va."'l noumenon en phaenoumenon nie. Rulle ver·· werp Kant se leer van die noumenon want, s~ hulle, clle syn is gedenk­ te syn. We"t hulle dus eintlik 'ferklik beoog is In monisme; werklikheid

en wet is moni3ties, maar omdat hulle die denke so beklemtoon kan ons hulle beskouing as logistiese monisme bestempel.

Ten derde wat hulle beskouing oor sedelikheid en godsdiens betref:

Net 130013 vir Kant l~ die sedelik..h.eid vir hulle in 'n pligsbewussyny.

maar teestolling met Kant ''lord die sosiale aspek va.'». die sedelik­ heid belclemtoon en is hulle etiek 'n sosiale etiek. beskouing oor go is sonder In godsidee en vlord deur sommige tot sedelik­ heid (Cohen) en ander tot 'n kultuurskepping (Natorp) herl

Op die gebied van kennis is hulle dus meer rasionalisties (3,..<;1 Kant

die rede speel die oorheersende 1"01 op die gebied v&n - maar

OIl die van die sedelike minder rasionalisties. krag va.'! die , aanvaar hulle, 1& nie in die rede soos Kant dit stel nie, naar die intensiteit van die emosies en gevoeleno. Cas3irer sluit hierby aa.:n; by is egter minder rasionalisties en logisisties in sy

m&c'U' net so humanisties en transende~isties sy metode.

Omdat die Marburgse skool soveel klen l~ op en die rol wat die rede dae..rin speel, is dit te verst ane dat Cas sy eerste studie !len d_~e epis·t mologie sal wy.

BY

verwerf sy doktorsgraD,d SUlll1!la cum laude met Tn tesis oor Desce..rtes se kennisleer. t vorm !n deel ,·an Tn groo·c ..,erk oor Leibniz. Hy keer nou temg na Berlyn, vlaar by

(3)

3

in 1902 met 'n niggie van hom getroud is.

BY

vestig hom in MUnchen ma~

keer na 'n jaar terug ne. Berlyn, waar by 'n groot werk "Das Erkenntnis­ :problem in der Philos:phie und Wissenschaft der Neuern Zeit" in twee bande voltooi. Hierdie werk word in 1906 en weer in 1908 uitgegee en verkrJ betreklik gou erkeruLing as standaard werk o:p die gebied van die menslike denke. Vyftien ja3r later verskyn In derde deel en in 1941 word die vierde band voltooi. In hierdie werk beskryf ~~ die ontwikke­ ling van die menslike denke van die vroegste tye tot die hede.

Hierdie werk is In treffende o:penbaring van die omvattenheid van sy denke en van sy verbasende vcrmoe om hom in te leef in die verskeie individuele der~ses, dit te rekonstrueer in a1 hulle eienaardighede, die waarheidsmomente sowel as die teenstrydighede en swakhede bloot te l~. It Cassirer had an incredibly fine mind for the slightest nuan'Jes of

thought, for the minutest differences and similarities, for all that was fundamental or of secondary im:portance; with steady gras:p he :picked u:p the develo:pment through all its S;;ages and ramifications; and, in showing how the sam e conoe:pt acquired a d i f f e r e n t meaning, according to the diverse philosoph,ical systems in which it was a:pplied as a constructive element, Cassirer laid the first foundation for the ideas which he la.ter develo:ped e..s his theory of "symbolic forms. ,,1

As gevolg van die groot welsL~o wat by met bogenoemde boek bereik kry hy In 2,c..llstellinE as Privatdozent aan die Universiteit van Berlyn, ten spyte d2.arvan dat hy In Jood en boonop In lid van die Marburgse skool w·c.s • .Alhoevlel bywon-b-:; van sy lesings nie verpligtend was nie, is dit heel gou deur tientalle studente bYF;c'.voon.

Sy eer.<;te groot sisteTIl.?,tiese werk verskyn in 1910, nl. "Substanz­ begriff und Funktionsbegrifftl • Die inhoud van ~1ierdie werk word aan die. probleem van begrippe gewy. Vir die vorige 2000 jaar was die logika ge­ basseer op die Aristoteli.s.anse leer van begrippe ,'/at uitgaan van die beginsel dat generalisasie e~tyd die resultaat van abstra~sie is. Hier­ die beskouing het volgens Cassirer In besliste leemte: Vanwaar word die groepe van gelyksoortige dinge gekry wat as vermeende basis vir E:'.b­ straksie gebruik word. Dit is tog duidelik dat die eerste waarneming ~s

In kriterium gebruik word om te besluit welke ac..!l In groep va-.l soortge­ lyke dinge behoort en welke nie.Aristoteles se abstraksie is dus alleen moontlik as dit In gevolg is van In proses V2..n uitsoek, v&~ tn gekoordi­

neerde aktiwiteit van die menslike rede. Dit is die eerste en fundamen­ tele stap na algemene begrippe en nie abstraksie nie. "What lends the theory of abstraction support is merely the circumstance thE~ it does not presu:ppose t:'1e contents, out of which the conce:pt is to develop, as. d i s c o n n e c t e d p a r t i c u 1 a r i t i e s , but that it ta­ citly thinks them in the form of an ordered manifold from the first. The concept,however, is not deduced thereby, but presupposed; for, when we ascribe to a manifold an order and connection of elements, we have

already presupposed t~e concept, if not in its complete form, yet in its IlUldamental function. 1t2 In Tweede lee::nte wat

Ari~toteles

se teorie

4./ van abstra.l~'if 1; Dimitry Gawronsky in The Library of Living Philosophers Vol VI : bl.14 2. Cassirer: Substance and Function, 17.

(4)

van abstra.ksie openbC'"8.r is die volgende; Om 'n begrip te }~a.n vorm word alleen sodanige eienskappe behou wat gemeenskaplik is aan In gegewe be­ grip en besonderhede Hord me ingesluit in die algemene begrip me. En hoe meer algemeen 'n begr±p is, des te minder attribute bevat dit en des te meer besond:-rhede verdWlJTI in die proses van abstraksie. En tog "the genuine concept does not disregard the peculiarities and pa:ctioula:rities which it holds under it, but seeks to show the n e 0 e S s i t y o£

the occurenoe and oonnection o£ just these partioularities ••••••• Eere the more Ulllversal ooncept shows itsel£ also the more rioh in oontent. "I Ey wys verder daarop hoedat die struktuur van die begrip gedurig van ka­ rakter verander soos dit wissel van een wetenskap na die ~nder.

Cassirer se beskouixg oor die begrip was baie vrugbaar vir die hele veld van die teoretiese ken11is. Die beginsels en metodes van die menslike, rede word bevry van die oorskaduwing van hulle absoluutheid en hulle £~­ sionele aard word as buigbare instrumente in die menslike denke geopen­ baar. Juis in hierdie £unksionele aspek l~ die vaste en onvernietigbare waarde ven die begrippe.

Gedurende die Eerste W~reldoorlog doen hy diens as siviele amptenaar en in hierdie tyd versk;yn sy boek "Freiheit und Form." In hierdie werk sit hy die mensliewende en idealistiese neiging in die Duitse kultuur

(Kant, Lessing, Schiller en Goethe) oortuigend uiteen. I~ openbaar ook dat hy In £yn digterlike aanvoeling het; trouens, by aanvaar dat die groot digters en bellet~iste net so soek na die oplossing van ewige probleme van syn en lewe as wat die £ilosowe dit doen. Hulle druk net hulle gedagtes en geloo£ in konkrete simbole en beelde uit en :nie in die vorm van abstra.k­ te beredenering nie. Die stormagtige tydperk na die Eerste W~reldoorlog on die opkoms van die verskeie totalit~re ideologiee vereis In nuwe be­ nadoring tot C1e probleem van die werklikheid en dit dien as In agter­ grond vir Cassirer se teorio van die simboliese vorme.

Cassirer vertel hoedat ~y, net toe by op ,~ tren klim om huistoe te gaan, in In oomblik In insig gekry het in die begrip en samestelling van die simboliese vorme. Hierdie insig het die sluitsteen geword van sy werk van die volgende tien j aar. Die eensydigheid van die Kant-Cohen kenteoretiese beskouing het vir hom duidelik gellord.

Dit is nie slegs die menslike rede - soos hulle dit stel - "Tat die sleutel is tot die insig van wat die ,.;erklikheid is nie. Dit is die hele menslike gees (human mind) met al sy £unksies en impulse, al die mag van sy verbeelding, sy gevoel, wil en logiese denke, wat vir ons die begrip, en die vorm van die werklikheid bepaal. "The true concept o£ reality

Can­

not be pressed into a plain and abstract £orm o£ being, it rather con­ tains the whole ma:ni£old,and wealth o£ spiritual li£e •••••

In

this sense any new 'symbolic £orm' - not only the concept and system o£ knowledge, but also the intuitive world o£ I;l.!'t or myth or language, represents _ ac­ cording to a s~ o£ Goethels - a revelation directed £rom the inside toward the outside, a Isynthesis o£ world and mind l which alone makes certain £or us the unity o£ both, ,,2

5./

Die hele w~reld van •••••• 1. E.Cassirer: Substance and Function, 19-20

(5)

5.

hele w~reld van werklikheid kan alleen begryp word met behulp van sekere "mental ime,ges" namelik simboliese vorme. Die taak: van die fUo­ sofie is dan juis om In verklaring to gee van daardie geestes en fisiese funksins wat die struktu~r vru~ hierdie simboliese vorme bepaal.

Volgens Cassirer word die geheel van die menslike kultuur weerkaats in die gees van die mens as In eindelose ry van simboliese vorme.

stel dit hom nou ten doel om die struktuur van hierdie vorme in die aJ.­ gemeen te analiseer en ook om aan te toon watter spesifieke tipe simbo­ liese vorme onderliggend is aan die verskillende terreine van die mensli­ ke le\,le - godsdiens, kuns, wetenskap en sosiale aktiwiteite. Die term simboliese vorm word deur Cassirer in In drieledige maar tog verwante sin gebruik. Teen eerste sluit dit in dit waarna dih~els verwys word as die simboliese verhouding, die simboolbegrip, die simboliese funksie of slegs die simboliese. Te~ tweede dui dit die verskeidenheid kulturele vorme aan, soos mite, kuns, godsdiens, taal en wetenskap wat as terreine dien vir die toe)assing van die simboolbegrip. Ten laaste word dit toe­ gapas op ruimte, tyd, getal, ens., deurdringende simboolverhoudings wat die objektiwiteit e.andui, met kenmerkende wysigings, van die kulturele vorme. Eieroor egter later meer.

Gedurende die. Eerste W~reldoorlog word t'Vrec nuwe universiteite in Duitsland opgerig - een te Hamburg en een te Frankfurt. Beide bied aan Cassirer 'n professoraat in die Filosofie aan en by besluit om na ~am~ burg te gaan. Dit is gedurende hierdie tyd dat sy groot werk~"Philoso­ phie der Symbolischen Formen" in dria bande verskyn (1923 -1929). In 1930 word by rektor aan hicrdie universiteit.

Toe Hitler kanselier van die Duitse Ryk word, besluit by om te emi­ greer. By g~n twee jaar na Oxford en in 1935 vertrek by na Swede waar hy In professoraat 2.an die Universiteit van Goeteborg aanvaar. Hy verloef

sewe jaar in Swede en word ook intussen SweGdse burger. Dit was 'n baie vrugbare tyd in sy leive en heelwat 'Vlerke verskyn van sy hand.

In 1941 gaan hy op uitnodiging twee jaar lank as besoekende profes­ sor aan die Unive::'siteit Yale doseer. Oorlogsomstandighede verhinder hom om na Swede terug te keer en aB.nvaar by 'n professoraat aan die Universiteit Columbia.

In 1944 verskyn sy IIAn Essay on r::an", 'n samevattende uiteensetting van sy filosofie van die simboliese vorme en hulle toepassing op die ver­ skillende terreine van die menslike kultuur.Alhoewel by in sy Voorwoord s~ dat die boek nie slogs vir :3eleordes en filosowe bedoel is nie, is dit soms heel moeilik om te verstaan. Ten eerste, omdat by dit geskrywe het in In taal wat vir hom vreemd was - of soos boy dit self sou stel ­ in In taal wie se simbole nog nie sy simbole geword het nie. Ten tweede is In deeglike kennis van sy filosofie van die simboliese vorme nodig om

a1 sy stellings en beskouings in hierdie werk ten volle te verstaan; du!? het die sekerlik nie vir die gewone man veel betekenis nie. Tog is hier­ die boek In sprekende getuie van sy besondere begaafdheid, sy verbasende kennis en byna fantastiese gcheue.

(6)

Alhoewel hierdie boek oenskynlik oor die mees uiteenlopende onder­ warpe handel, toon hy aan dat dit vol gens sy eie beskouing per slot van

sake maar net ~en onderwerp is."They are different roads leading to a oommon oentre and, to my mind, i t is for a philosophy of oulture to find out and to determine this oentre. III Wat hy as merdie middelpunt beskou, hoop ons om in later hoofstukke aan te dui.

Gedurende die laaste jare VaJ.'l sy lewe wy hy fn groot deel van sy tyd aan Tn studie van die sosiale wet enskapp e • Sy laaste groot werk "The }:ryth of statel! verskyn eers na sy dood. Op 13 April 1945 is hy skielik

oorlede terwyl hy op pad was van sy huis na die universiteit.

"Ernst Ca.'3sirer belongs to the great tradition of olassioal philo­ sophy ••••••• Classioism alw~s reoognizes several prinoiples as ~uite

independent of eaoh other, although olosely oO!L~ected and organioally related and oapable only in their organic interrelateness of oreating and forming the spirituaJ. world of man. This was the core t:)f Cassirerfs philosophical oonviotion. Throughout multifarious realms of human cul­ ture he demonstrated the originality and independence of their respective symbolic forms and at the same time showed the closest oonnection to ex­ ist among all these forms I thus uniting into one and harmonio whole. ,,2

~~gemeen: In die hieropvolgende behandeling van die onde~ierp

word die werk in drie uele opgedeel. Deel I.A. is die inleiding. In Deel I.B. word Cassirer se standpunt prinsipieel gestel. Sy indeling word egter nie gevolg nie omdat tn ander beklemtoning beoog word. Dit is (')ok clikwels nodig am na ander broY'.2'le as sy !IAn Essay on Han" te verwys, veral omdat soos re8ds hierbo ges~ is, hierdie "lerk 'n opsommende se.me­ vatting van sy ander llerke is. As gevolg hiervan IJaie van sy kernge­ dagtes nie duidelik gestel nie en ander weer net implisiet. Wat dit nog meer bemoeilik om positiewe stellings te maak is die feit dat baie van sy beskouings vervat is in !n kritiek op ander beskouings en moet vanui-c hierdie kritiek gevolgtrekkings gem~ak word.

Die stelling van sy standpunt is dan ook samevattend van aarcl en daarom word am'l die einde nie weer In samevatting gegee nie. In Deel I.B. vwrd dan Cassdrer se beskouing oor die verskil tussen die mens en die dier, die mens as II animal symbolicuml! en die a2,l1(~ van die SL.'llbo 01 behan­

del.

In Deel I.C. word Qie men9 en sy kultuv~ behandel. In hierdie gedeel­ te word Cas;,irer se hoofstukke-indeli?lg gevolg (HPart II:An Essay- on Nann). TIy vtil in ~::;ierdie deel aantoon hoedat die T:,.ens in die verskillende kul­

tuursektore deur BidQel vaJ.~ sy simboolskeppende of simboolvormende akti­ witeite tot kermis va.n Cl.ie vlerklikheid kom en hoed2-t hierdie aktiwiteite

tersel~dertyd ook ordeskeppend

In Deel II vlOrd In kritiese beskouing van sy benadering van die "men::::" gegee en Deel III is tn beredenering van die opvoedkundige impli­ kasies van sy mensbeskouing.

w·t:'

In sy "An E;:;o8.y on Han" soek hy 'n antwoord op die vraag: w:at is die KONS? Hy soek die antwoord by alle aanverwante vakke wat hulle besig

7./ hou met In ••••••• 1. E. Cassirer: An Essay on JVlan,viii (hiern:8_ genoem E.o.N.)

(7)

7

l10U met 'n S'cudie van die mens soos byvoorbeeld die Sielku.l1de, die Epis­

tomologie, die Sosiologie, ens. Verder soek by 'n antwoord in die verskil­ lende sektors van die menslike kultuur.

In al nierdie verskeidenheid terreine en sektors vind by 'n basiooo eenheid. Hierdie eer~eid is ac~wesig in die totaliteit van die mens met sy verskillende vermoens en eienskappe sowel as in die totaliteit van die mensdom. Ook in sy verskillende kultuursI-::cl"pings word hierdie een­ heid geopenbaar.

In sy ontleding van wat die "lens is, vind hy steeds 'n wesensversk:iJ. tussen mens en dier. Telkens kom llY tot die gevolgtrekking dat al sou door talle mutasies 2,a!l.Vaar word, die dier me tot die mens kDJl ontwik­ kel nie. Die £undamentele verskil tussen die mens en die dier l@ hierin dat die mens 'n ~al symbolicum is, terwyl daar nog by geen diersoort die geringste blyk dae,rvan dat daar so 'n ontwikkeling plaasgevind het me. Hy noem sy standpunt die van "emergent evolution".

In die simbole wat hy skep l~ vir die mens die kennis van die werk­ likheid opgesluit. Die simbole bestaan egter me onafhanklik van die mens nie ma2~ is skeppinge van die menslike gees. Ons gewa~ hier baie duide­ lik die invloed van die Kantiaa.J:lse sowel 8-S die Neokantia2Jlse kenteorie4, alhoewel by verder as hulle gaan.

Hierdie simboolvorming is 'n skeppend~ aktiwiteit ven die menslike gees wae.rdeur by die 'I'lerklikheid leer ken - so os by dit stel - n£rom in­ side to outside." Kennis van die sel£ is dan die weg wac,rlangs kennis van die buitew~reld verkry kan word. Die simbool is dus me 'n kenmerk van die vTerklik."fJ.eid nie, m2,er dit vervul 'n £unksie die ken van die werklikheid. In die vervulling van hierdie £unksie ondergcan die sim"­

boolvormir~ altyd 'n sakera proses wat plaasvind in die menslike gees, 'n proses W8.t me panGie£' is me maar steeds dinamies van a2.I'd. Omda:t hierdie benadering van die werklikheid 'n dinamiese is en nie 'n pas-, siewe nie, daarom sal die simbool as £unksie o£ proses 'n spa.nn:ingska.­ rakter h~ - 'n spanning tussen die sintuiglike indrukke en die simbool wat geskep word. Dit juis in hierdie spa...11Di.ng wa2.I'in die skeppende werksac'UIlheid van die menslike gees tot handeling kom.

Dit "til me s@ dat die simbole wat betre£ hulle inhoud en vorm al­ tyd diesel£de W8-S o£ nie; sel£s ook nie dat dit by alle mense diesel£­ de is nie. Dit is juis in merdie "versatility and m.ulti£ormity" waarin die menslike gees so sterk gekenmerk word.

Alhoewel die £unksie vm~ simboolvorming altyd diesel£de is, word die inhoud van Qie simbole altyd ryker en meer verteenwoordigend van die werklikheid en word op die wyse die mens se kennis van en deelname aan die werklikheid steeds voller en groter. Algaande maak die mens hom m.eer

vry V8..c"l die beperkings waaraan by onderhewig is en is die pad. van die

ontwikkeling VC\ll die mensdom die pad van "progressive self-liberation".

8./ DEEL LB.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

diu jere voor dio Trek is hy rcc~s tot selfvooI'siening. op onder~ysgcbie~

'n :Sesondere woord van dank en waardering aan die Transoranje-Instituut vir :Suitengewone Onderwys - die :Seheerliggaam van die Prinshofskool vir Swaksiendes - om

8.2 Opleidingsentrums vir die opleibare geestelik vertraagdes wat in die ondersoek ingesluit is 75 8.3 Voorkoms van opleibare geestelik vertraagde

In die tweede plek kan hierdie toedrag van sake moontlik toegeskryf word aan die feit dat verstandelik meer be= gaafde blinde kinders in hierdie lande as

The research reported in this paper is concentrated on the following question: What were the educational implications of the segregation policy of the National

Apartheid, African nationalism and culture- the case of traditional African Music in black education in South Africa.. Politieke apartheid en die verskanste

Ten einde die rol van skoolhoofde as fasiliteerders van verandering te bepaal, is daar eerstens deur middel van n literatuurstudie vasgestel binne watter ontiese

Hoeveel rneer bevrediging van daardi e intellektuele be- hoefte mag on s dan nie verwag nie as ons eers Afrikaanse beroeps pelers het, wat hulle ernstig ge efen