SPRAAKGEBREKE
..
DeurD.
J. SMAL,
(Hoof van di• Afrikaanse Toneelskool, Pretoria.)
'n
Nuttige
Wegwijser
vir Onderwijsers,,
Toneelspelers
en alle
Publieke Sprekers.
PRIJS 2/•
INHOUD
.
.Bls.
'V oorwoord 1
Aan Kunstenaars en Kunsliefhebber11 II
Aan Skrijwers iv
_.Aan Alma! v I
·Spraakgebreke en 8praakmi!..bruik 1 J)ie Toekoms van die Afr. Tonedkuns 26
VOORWOO
RD.
Dit was 'n goeie gedagte van Mnr. D.
J.
mal om die aandag van jong mense wat in die publiek optree a voordraers of sprekers, te ve tig op al-gemeen voorkomende foute in die uitspraak van Afrikaans. ou dat Afrikaans meer en meer ge-bruik "·or.di as kultuur- en kun taal, i dit nood-saaklik dat ook in hierdie op ig moeite ue tee word aan die uiterlik ·daarvan. 'n T;i,al wat die preten ie het om a draer van 'n sekere besk'.1·· wing op te tree behoort ook self 'n beskaafde !dank te Jaat hoar.:'\et so aktueeJ is ook die bespreking oor die Afrikaanse Toneelkuns. Dit is nog maar pas aan 't opkom, maar die vol sale bij die opYoering van Afrikaanse toneelstukke is 'n bewijs dat die pu-bliek behoefte daaraan het. En dian is dit ge-\1-oonlik nog maar amateurs "·at speel. Hoeveel rneer bevrediging van daardie intellektuele be-hoefte mag ons dan nie verwag nie as ons eers Afrikaanse beroeps pelers het, wat hulle ernstig ge efen bet in die weergee, op natuurlike wijse, Yan die Afrikaanse volkslewe.
Die toneel, mits goed opgevat en doelnrntig aangewend, is 'n skool vir die groot publiek, waar alles wat in die mensehart en men elewe omgaat vir hulle vertoon word, nie sleg tot
yer-maak nie, maar ook tot lering. Maar daarvoor is n dig <Cfat ons in die besit moet geraak van 'n
eic na -ionale tone-el, nasionaal nou nie in politiekc in nie, maar in die sin van passend vir die A f ri -kaanse volkslewe en strewe.
:\lag die ge krif n111 Mnr. Smal, en die opr ig-ting van die Afrikaan. e kultuurvereniging en To-net:lskool ons op di pad help om daartoe te ge-raak.
0. van OOSTRU:\l.
--
~--I
NLEIDING.
':\ \\ OORDJIE .'\ . .\:\ KUNSTEKAAoR. P.J KU:\. LIEFHEBBERS.
Kunstennars en kun liefhebbers sluit eintlik <>ns hele . .\frikaanse publiek in.
Ondcr kunstenaars word begrijp alma! wat hulle steentjie bijbren.,, tot die gebou van ons op-komende letterkunde sang, musiek-, skilderkuns en alle ander kuns,·orms--o-ok die wat nog nrnar deur een f twe ,, temme in die woestijn" be-oef en \Yord, soos b.v. die beeldhou- en boukuns. Ook ons liefhebberij toneel- ofskoon die tot lii er-toe nog maar loutere amateur. werk is-kan nou, met die toist;indkome ,·an die Afrikaanse Kultuur-''ereniging en Toneel. kool, verwag word dat ·dit binnekort die naam van Toneel k u n s sal ver-dien, en verstout ek mij dus ·om ons toneelclilet-tante ook met die benaming, kunstenaars te vereer.
Kun liefhebbers noem ek almal, wat in
min-dere of meerd re mate een cf andcr nrn die k
ns-,·orrn• aanmo dig of liefde daan·oor rnel. Die
kring· ,·an kunsliefhebber. word tamelik wijd. a_
un;, dus ook alma! wat die poo-ing;; ,·an ons to -nedg- elskappe ondersteun, dHarbij in ·:uit.
Tot al die ulke dan wil ck hier 'n. \\Oordjie \":1'1
cpw kking rig en die rede nr m waarom ck 1or die uitgcwe van hierdie brosjure oorgann.
*
*
*
DIE DOEL.
Oogm rk van die krijw r met hi rdie uitgawe
i;; hoofsaaklik om in geringe mate bij te dra, om in wijere kring doie stre,,:e rnn die frikaan. e
[-\:ul-tuun·ereniging en Toneelskool te be,·order. \\·:!ar
die tweetal lesing wat hier ,. lcr 'n p ging i om,
onclerskeidelik, die Afrikaans spreektaat bcter te I ant b 'Oefen en te suiwer en meerdere belang.
·tel-ling op te wek vir die b cefening ''an ons Toneel -kuns, sal d'it seker nie van np:-i. wees nie, 0111
hier die doel e.,, trewe ,-an m rg-enoemd \'ere -nigincr in te vleg: ~
Die doel van die \ erenigino- i;. die be,·orderin g-v<ln die Afrikaan e taal, letter , kun. en kultuur. Ter bereiking van die doel, beij"·er die Yereni-ging . ig om:
(:t) Toneelstukke van opbouende . trekking erY letterkundige waarde op te v er;
(b) Deur voordragkon, erte te help om die
Afri-k::tan ·e ang, musiek en digkun. b k nd te maak en waardering daarvoor op te wek;
(c) Op ander wijse bij te ·dra om alle Afrikaan.
kuns,·orms populer te maak;
(d) Deur die instandhouding v~1n 'n Toneelskoor
bij te dra tot die suiwerheid van taal en uitspraak ;
(c) Deur die uitskrijwe van prijsvrage die
voort-brenging van goeie, veredelende toneelstukke aan
te moedig;
(f) Deur al die midd:ele 'n eie, hoogstaande
Afri-kaanse kultuur te kep en te bevorder.
Die Bes'tuur van die vereniging- bestaan uit:
Voorsitter, mnr. Gustav. S. Preller
(Sub-Edi-teur ,,De Volkstem "); onder-voorsitter, mnr. H.
J.
Pierneef (Kunsskilder); Sekretaresse, mevr.1A. E. Carinus-Holzhausen, B.A. (voorheen
Prin-sipale Hogere Meisiesskool', Bethfehem), 326
Baomstraat, Preto·ria; Regisseur en Prinsipaal
mnr. D. J. Smal (Sub-Editeur ,,Ons Vaderland");
verder mej. B. Minnaar (Penningmeesteres), mej.
S. Faure, mevr. A C. Kearney en die here \V. Dreyer (Hufp-Sekretaris),
J.
!Morgan en VI/.Stoltz. ·
*
* *
AAK SKRIJWERS.
Die woordjie aan ons skrijwers kan ek in geen
geskikte.r gedaante giet nie as om hier 'n artiekel
-tjie oor te druk uit ,,Ons Vaderland", ander die hoof: ,,Ons skrijwers doodgeswijg:
,, Voor ons le 'n taamlike stapel nuwe uitga""es •vat wag op 'n beurt om vir resensie in aanmer -king te kam. Le ons 'n besoekie af bij ons
kol-lega's van ,,De \'olkstem" en ,,Spectator'', dan
bemerk ans dat ook hulle nie in staat is om 'n
beskouing te gee oar elke nuwe baek, sodra dit
verskijn nie. Ons kan dit eenvoudig nie beharti
g-nie, en moet ,,·ag tot ans 'n tijdjie kan m a a k
daarva::>r. Met 'n blote aankondiging wil' ons nie
altijd vol taan nie, en so gebeur dit dikwels, <lat
nuwe boeke die Jig sien, onder dat di le er d?.ar -,·an kennis dra.
Di baie jammer. Die Afrikaner-le er kring is alreed so beperk, dat on nie nog kan toelaat dat al \\·as dit 'n do ijn leser , wat so'n boek _au aan
-geskaf het, onwetend gelaat wordl omtrent die Yer
-skijne claarvan.
Die Kultuurvereniging meen 'n oplo ·sing
ge-Yind te
:he
.
Die vereniging tel nou al onder sijlede ,·an die mees ontwikkelde Afrikaners, ook opi Jetterkundige gebied, en ·hulle het nou die volgende maatreel getref, om te ,·erhinder dat skrij"·ers langer-sonder opset weli waar-sal daodl ge "·ijg word:
Behalwe die resensie-ek emplaar, wat ge\l·o
on-lik aan die koerante gestuur word, stuur die skri
j-wers wat wil 'n eksemplaar aan die
Kultuurvereni-ging, Bu 27, of 326 Boom traat, Pretoria. Die
\'ereniginig wijs dan een van sij lede aan wat
eks-pert i op die onderdeel van die letterkunde waar-ond' r so'n boek val, b.v. digkuns, geskiedenis,
toneel of wal oak al. Die lid skrijf 'n re en ie wat
a_ die beskouing van die Kultuurvereniging
ge-stuur word aan die vernaamste koerante.
~ krijwer word dus weer geua om die vereni
-ging te voor ien van 'n eksemplaar van hulle nuwe uitgawes.
~lag ons ook hier hulle ver oek onderskrijf, om
Yir_ hulle Leeskamer 'n ek emplaar te mag bekom Yan ~ l l e boeke wat daar al in die Afrikaan e
letterkunde verskijn het. Dit is nodi<>" dat er
-g ens 'n v.olledige versameling van ·d1ie aard sal
bcstaan en dis buitendien 'n reklamemiddel om
die \\·erk van oo krijw rs meerder b k nclheid
e laat rlang.
Die . ekretare ·e deel ons mee daL cnk ·le · krij-wers bereids gehoor gegee het aan hut eerste op -roep n reeds van hul boekies ge tuur het, en hul o k al laat in krijf het as ere- cf kun lie\\·ende
Jecle. Maar die bestuur wil grnag al wat 'n
skrijwer, kunstenaar of kunsli fhcbber is he as
ere-lid.
tuur a.u.b. U\\" naam en adre a;rn die . ckr.
rnevr. A. E. arinus, 326 Boomstraat, Pretoria."
* * *
,\ . .\N TO.XEELSPELER E
PREKER .
PUBLIEKE
Die wenke in die t\\·ee lesing Yervat i maar 'n.
be·kei voorligtinkie aan toneelge el kappe, wat
onwillekeurig s.onder deskundige leiding- in die on. ekere moet rondtas. Dit is egter nik meer ;1s
di A. B. C. van die belangrijke studie van wel-sprekendheidl nie. Alie publieke prekers, nl.
to-neel pelers, onderwijser , predikante, en . raai ek
sterk aan om die boek van 0. van Oo trum, ,, Cle
Kun t van lezen en Voordrag n", aan te skaf.
Daar is 'n man, \\·at met o-esag oor di'• onderwerp
praa~
* * *
:\..\S ALl\J L.
Elk en wat begerig is om die frikaanse kul -tuur op die een of ander wij e te nd r teun, ka;.•
dit nie beter doen nie, as deur kun liewend of.
ere-lid van die .-\frikaan. e Kultuurv reniging tn
word.
DIE KRIJ\VER.
Pretoria, Oktober, 1920. \"I,
S
PRAAKGEBREKE
en
SPRAAKMISBRUIK
.
(Lesing gehou in die . u anna aal, Pretoria op 3 c ugustus 1920, onder besk rming van die Chris -UJ like ]ongelied vereniging, die S.A. \'roue-Fe -derasie, die . .\fr.-Holl. Leesunie en die Afr. Kui
-tu u rvereni P'"i ng ).
Spraak i die mees opYallende eigenskap wat
die verskil tussen die mens en die redelo dier
. kenmerk. Die praak,·ermoge is seker die
skoon-ste gawe wat die mens besit.
Luister na 'n spreker wa.t volkome behecr het
QOr . ij stembande; bevind u onde.r id'ie O'eklank \'an 'n k~m lrtde, wat kun. tig deurkrui is met
d'ie kleurrijk k Janke van 'n woordetekenaar;
neig uw oor tot die bekorende gekweel Yan di soetvloeiende lied van van 'n geoefende sange
-res; of vergun die Jieflike, besielende akkoorde
van 'n koorgesang om uw oor te stre I!
As u 'n siel besit vir gevoel, vir ge\\·a:nwor
-d~ng, vir aandoening, kan u nie ander as om, in
uw gedagte, in die hande te klap van innig vol
-doening, en die naam te Joof van die Skepp r van die heelal, \Va:t die mens, die meesterstuk van
ij kepping, net s·J'n .-kone O'awe, o'n tcorkrag
Yan ·iel u1tmg, so'n wonder-instrument bcdee[ het. Is <lit waar of nie?
En hoe g bruik die men. die ga\\·e? Doen hiji 'CJlit altijd tot eer Yan die Hemelse Gewer? o nier clan is dit die eerste en die groot te spraakgebrek. Ons onteer nie on kepper net deur ons spraak aan te wend om ons naa ·te te Yervloek Df te be -laster, of die Hemelse gawe te misbruik om on-welvoeglike taal te be ig, of k\rnde same prekinge te voer, of straatliedjies van ligsinnige en sedelose strekking .tc ing nie.
J
a, daardeur in die eer te plaa .l\1aar ook op die alleronskuldig te wijse be son-dig ons on aan (met eerbied ge e) belediging van: nm; kepper, deur die gawe te Yenrnarloo , of na te laat om dit tot die mee · mcontlike bruik-baarheid te laat gedij .
. ou uw vriend of vriendin g:edei Yoe!, wanneer hij u 'n mooi skeermes, wanneer sij u 'n pragtige silwer skottel presernt o-egee het, en hij moet ien dat die sk ermes in die rnilni bak te-sij moet sien clat die kottel in die waten·oor
l
e
en verroes? En i dit nie presie wat on almal elke diag varr ons !ewe doen nie, wanneer on nalaat om ons stem oordeelkundig te gebruik?\\ eer, die stem is dje gereed kap van sommige men e. \Vat die saag i ,·ir die skrijnwerker, die ham er vir die "a maker, die graaf vir die ituinier, die ploeg ir die landbouer, d1ie pen ,·ir die joerna
-list, dit i die stem vir die predikant, die onde1- -wijser, die advokaat, die politikus en ander pu-blieke prekers.
\Vil eer ·genoemdes alle moontlik voordeel trek uit die gebruik van hulle g·ereecltskap, clan sal die
krijnwerker toesien, dat hij nie op spijkers of .op
'n ijsterklip . aag nie; die wamaker sal nie sij
stuk werk belemmer, deur in dolle woede die wiel
tot paanders te 'taan en moker nie; die joerna
-list sal sij pen in toom hou, as hij nie in die las -terhof wil beland nie.
En laasgenoemde, \\·at van hulle spreelwrgane afhang vir hulle le\Yensond rho1ud? Hoe menige predikant en onderwijser is nie vr,oegtij1d1ig onge -skik vir ij ber·oep nie, deu•rdat hij nooit voor
ie-ning gemaak het, of hom nooit die o-eleentheid
gebied werd, om kundio-heid in die gebruik \'an
ij stem deelagtig e \\·ord nie?
Die vergelijking \\·ord nog kerper, wanneer
<Clns bedenk, dat .die skrijnwerker weer 'n nuwe
aag kan ko p; die skade van die wamaker be
-trekkelik gering is; en die joernali t daarvan af
-k.om met 'n apologie, of £ 100 wat die drukpers
-maat kappij b taal; terwijl 'n uitge\\·erkte spreek -orgaan 'n onherstelbare Yerlies b teken !
Onwetenskappelike stemgebruik is nie <':Ileen
fisi·ologie 'n geyaar, deurdat die orgaan b lemmer
en waard'eloos gemaak word nie; di ook ekono
-mie misdad-ig, deurdat baie tijd, eld en arbeid bestee word om kennis te ver. amel, wat nie meer vir die besitter vruggt!wend is nie, odra die . tern
1ngee; op kun gebied i. die ongeoefende stem
kadelik, d'eurdat die kras ende, he e krilheid, of
.die dowwe g mompel die oor onaangenaam aa
n-..Cloen, en odoende verveel en afstoot; of dit ver
-iban die aandag, deur die herhaalde eentonige, ver
-welende, slaapwekkende tone; ook in praktiese
tL1itwerking kan die re ultate maar net nadelig
wees.
Maar die allerbelangrijk te punt i. dat die spr
e-ker, wat hij mee te dele het,
so
rnordra, dat ditdie o:ir van die hoorder sal binnedring. Immer ,
hij preek om g eh o or te word. Daartoe moet
di tern aantreklik en \\·elluidend ,,·e s.
Die stem en die sprcektoon, ,,·aarn1ee algemene
kennis, belangrijke ontdekking , ge"·igtige leer
-stukke en leerstellige "·aarhedie aan die hoorder meeged el word, moet sorg,·uldig be tudeer en be- -oefcn \\"Ord. Ook iemand \Yat rrie met n na tuur-like k,:ionklinkende <.;temg luid bcdeel is nie, kan
deur stelselmatige oefening orreindig Yecl aan sii stem vcrbeter. Iemand met 'n Jang Fran e naam, wat ek ni"e kan uit preek nie (La Rocliefaucald) het tereg gese: ,,Daar is meer "·elsprekendheid gelege in die spre ktoon, as in die woordekeus. eem on die ge egde as steekhoudend aarr, dan geraak on
tot die slotsom, dat hoe eerder die algemene ge-
-woonte van eentonige ,·oordnw bij publieke spre-
-ker · oorkom, en tijd en aandag- bcstec \\"Ord om skoonheid en buigsaamheid \-an die spreekstem te kweek, hoe grater sal die mag en indoe.di van die
gesproke \\"O::J•rd wees.
Die :rnmYending ,·an stembuiging bekoor nie·
alleen die hoorder en ,·ersek r ij aandag nie,
maar dit werk Qok weldadrg terug op die
spre-kcr, daar dit sij keel en tembande die nodige rus
ver kaf, \\·at verandering· ,·an pierbcweging
te--"·eegbreng.
Die Jijding wat menige sprekt.:r te verdure het,.
is te wijte aan die yoortdurende gcbruik van die
stem op een toonhoogte en. die ·elf de mate van
spanning.
Die po ie ie is dus kortelik , dat C·ns predikan
-te, onderwij ers en ander publieke sprekers-vao \\·ie die meeste uitsluitend hulle stem moet aa n-"·end vir hulle lewen. ondcrhoud--ongeskik raak
deur 'n be kadigde of vernietigde spreekorgaal'l! en onvermijdelike verswakte ge ondheid-en clit deur loutere onwetendheid aangaand'e die regte
\rjise om hulle stem te gebruik en onvolclo nde
oefening idaarvan, meer as deur alle andere oo·
r-sake.
Dit is nie nodig nie ! \Yant let op, dis nie o
seer t e ,. e e I gebruik nie, a s we I o n k u
n-d i g e gebruik Yan die stembande, wat verant-\\·oordelik i vir bowegenoemde keelaandoeninge_
L dit du nie pijnlik nie, om talle van nuttige en bruikbare werkers te ien ongeskik raak, en hulle gesondheid daarbij inskiet, enkeJ en alleen deur gebrek aan die nod•ige kennis van, en kundi g-heid in, die regte gebruik Yan hulle spreekorgaan .. Dit is des te pijnliker, as ens bedenk, dat die be -treurenswaardige toestand i·an sake kan voc•rkom \\·orcl !
ls dit nie misdadig nie, so ua ek verder, 1diat die ·taa.t ondenvijser laat oplei en hulle volpomp• met waarclelo e teorie, oor b.v. die indeling van 'n rooster van \\·erksaamhede ,·ir een klas, waar- -mee hulle op die platteland voor 'n kool van se kla e voe! soos Da,,·id, toe hij in Saul se wapen-rusting die reus moes te lijf gaan? Dis die soort toerusting waar ons toekomstige onderwijsers irn hulle opleidingskursus mec gekwel word, en die broodnodigste blij agtern·ege !
Onthou, daar word oordeelkundige stemgebruilc vereis, as die onderwijser die aandag rnn die kind
wil boei, om 1die kennis aan horn toe te dien. Rekcn
clus uit, wat ons onden\·ijsstelsel aan doeltreffend
-heid mis, wanneer nag~laat word om die
onder-·wij. er toe te rus, ook \\"at die wetenskappelike ge
-bruik van sij stem betref !
En dan die renewasie van die profes i.onele ge
-reedskap van die onderwijser ! Vergun mij om
weer hier 'n Yergelijking te herhaal, wat ek ge
-maak het, toe ek n paar maand'e geJede deur 'n
per artiekel, ons toonaangewende taalmense tever -geef rrobeer interesseer het vir die aanwen\·e ,·an
die dienste van prof. Lauwerijs ,·ir ons
\\"er
ld-deel. Daar het ek gese: ,,Die staat verplig die
mijnmaatskappije om skadevergoeding te betaal
aan rnijn_\\·erkers, \mt deur nalatigheid en onYol
-doende voor orgmaatreels van die maatskappije,
rnijntering opdoen; rnaar wat omtrent &e onder
-wij er, wat deur agtelosigheid Yan die taat,
buiten geveg gestel word, deur verlies Yan sij
stem!"
En lij die Koninkrijk van die Heer nie {mag ek
di.t se) onder die onbevoegdheid van Sij
diens-knegte, aan wie dit nie geluk om elke woor.d' \·an
hulle boodskap te laat posvat bij die hoarders nie?
Ho veel van hulle kostelike gedagtes \\"aai nie,
soos kaf rnor idfie \\·ind, bij die hoarders verbij nie,
deurdat die ga\\"e Yan meedeling en v-0ordrng ont
-hreek, of lie,\·er die aankweking id1aarvan ver. uim
.is!
Die politisi is 'n seksie {ek wil nie se sekte nie)
wat a 11 e en lij onder hulle slordigheid Yan
voordrag. :\ die gehoor 'n temende aspirantkan
-clidaat 1toeroep dat hij kaf verkoop en dat hij rnoet
gaan sit, lij geen ander lid van die samele\\"ing 6 .
daaronder nie, behalwe hijself. Dit is id'an ook sij
Yerdiende loon, en baie dinge wat hij aan die
ge-hoor meegedeel het-liewer sou kon meegedeel het,
a sij eentonigheid' nie hulle aandag verdrijf het
nie-is misbaar {in albei betekenisse van die
w ord). Wat spraakgebreke betref, is hulle du
nie 'n publieke plaag nie. Die enigste raad wat
ek hulle in hulle eie voordeel1 kan gee, is om te
leer praat. Gelukkig is dlaar ook redenaars onder hulle.
Die enigste ander klas van openbare s
prekers-met uitsondering dan nog van pr.o•kureurs en ad-Yokate-is toneelspelers, maar daaroor anderdag.
*
* *
Ek denk ons het nou ver genoeg ge,·order, om
oor te gaan tot aanstippe van 'n paar oorsake
rnn spraakgebrekkigheid.
Die eerste en vernaamste oorsaak is
VERKEERDE ADEMHALING.
Het U al ooit naged·enk oor die gevolge. vaa hierdie doodonskuldige, alledlaagse, natuurlike ea
skijnbaar onopsettelike werking van een van die
vernaamste organe van die menselike liggaam? Het u al gedenk oor die uitwerking ten voor- of nadele, wat die regte of verkeerde wijse van
ademhaling kan he
op
on gesondheidstoestand?Baie van ons b.v. het daar seker nog oit ag op
geslaan nie, dlat die gewoonte om in die slaap te nork grotendeels toe lte skrij,Ye i aan o-ebrekkige
ademhaling.
\ oordat dan ook iets aan spreek- of sangles
kan gedaan word, moet eer's aandag-en baie
aandag-geskenk word aan behoorlike
Jing, die toeligting waarvan eintlik 'n bietjie buite
die bestek van 'n enkele lesing oor so'n wije on-d'erwerp as spr.aakgebreke moet geag word.
UITSPRAAK.
Verkeerde uitspraak is die volgend'e spraa k-leemte. Dit is die mees opva!Iende mankement
bij gebrekkige sprekers, en tog is dit nie 'n ge-brek op sigself nie, maar. net die uiter!ike teken
van 'n menigte ander foute wat die spreekkuns
belemmer. Verkeerde ademhaling is een van die
oorsake van gebrekkige uitspraak. Die andcr foute, wat ook meeste funksioneel is, beskou ons
netnou·.
Uitspraak word onder twee hoof<le ond'ervend~cl, wat ons aandui met die Latijnse woorde artikulasie
en enunsiasie.
Artikulasie is die juiste beweging van die
mond-dele in die uitspraak van medeklinkers, terwijl onder enunsiasie verstaan word die suiwere wee r-gawe van •dlie klinkers en vorming van Jettergrepe. Die twee funksies van die spreekorgane hou so· nou verband, dat di1t 'n ondeelbare geheel vorm.
Die twee vul mekaar aan in die uitspraak van
so-wel klinkers as medeklinkers.
\Vat bij slordigie sprekers die meeste opval, is die neiging om die klanke ui, eu, uu en u uit te
spreek as ei, ee, ie, en i. Dit pleit nie baie vir die t~alliefde van die persoon wat sio gebrekkig praat
me.
As on!\ b.v. bedenk hoe naarstig ons ons daar -op toele om vir opgevoedl in Engels d'eur te gaan,
deur 'n suiwere ui.tspraak van die Engelse taal
deelagtig te word, clan is daar rede tot besorgd
neid, wanneer die Afrikaanse uitspraak van die meeste van ons as toets teen vir nasionale tro.ts, ja selfrespek, moe geld.
Wie, wat as opgevoed wil deurgaan, sou dit b. v.
waag om in Engels te se: ,,De men ren out of <l'e hous en bier hies noutie kjaildJ wit a pies of
wair"? En tog, die elf de persoon, wat twee en
' i i haJwe nag nie sal kan laap nie, omdat hij of
sij in 'n gesprek een van die woorde in
bo\\<-e-staande sin verkeerd' uitge preek het, sal sonder om 'n oor te trek die volgende se: ,,Die lije seen staan heeldag met sij vijl voete voor die hijs s~ deer en drik met ij vijs die miertjies teen id~e hijs
e mier stikkend."
Daar is filologe wat reken, dat die ver agting
van die uitsprnak van klinkers in Afrikaan 'n lo-giese verskijn el is, en dat ons dit maar sal moet
verlief neem, om genoemde klanke al hoe
smal-ler uit te spreek, totdat dit later min of meer aan die uitspraak van die woorde hierbo genaak.
Daar mag ons nooit mee aamgaan nie.
Genoem-de klanke is selfs in die uitspraak van 'n pge-. voede Afrikaner al reeds 'n hele eindjie sagter as
in Ned'erlands, en as on die versekering kan krij, dat ons hulle nog baie dunner kon maak, sonder Qm hulle te verwar met die ander genoemde
klanke, dan kon on dit maar beproef. 1'1aar ons is nie eker hoe na aan die vuur ons kan kom onider om te brand nie, of liewer, ons neem elke
dag waar, dat daar so oordrijf word in die tee
n-QOrgestelde rigting, dat ui, eu, uu en u heeltemal opgaan in ei, ee, ie en i. Meer nog, die twe stelle
l<lankie wissel mekaar dik"·els om. So het ek b. v.
selfs al predikante hoor
e
:
,,Peutris", ,,.JeusisChrustis", tenvijl die skrij\\'er van 'n bekende toneelstuk tweekeer praat van ,,pruik", "·3:ar hij ,,prijk" bedoel.
Nee, laat ons die genoemde klanke hanidlhaaf, soos dit tot hiertoe deur ontwikkelde Afrikaners
ui:tgespreek word.
Maar die foutiewe uitsprnak Yan die klanke is
maar net die uiterlike, die merkbare bewijs, dat
daar iets met d_ie hele uitspraak Yerkeerd is. As
jemand dus ontidlek, dat hij of sij die paar klanke verkeerd uitspreek, is dit tijd om 'n kursus in
klankleer te volg, om die hele spraakwijse te
ver-beter.
Meer as een fonetikus soek Engelse invloed
;igter meergenoemde klankgebreke. Dit is
ge-deeltelik waar. Die ,,Boelander se g·edroegte·
piere" is daartoe seker 'n vingerwijsing. Vir ui,
eL1, LILI en LI kan ons nog 'n rede. vind, wanneer die
verkeerd uitgespreek word: dis nl. slordigheid,
agtelosigheid, luiheid; maar ,,iieseltjies'~ en
,,loep" is opsettelik. Ons het dL1s noL1 ses klanke.
ui, eu uu, u, oo en ee, aJ.mal klanke wat nie in:
die Engelse taal in gelijke gedaante vooirkom nie,
en wat ons redle gee ~:»m te vermoed, dat Engelse
invloed in d'ie gevalle groteliks verantwoordelik is.
Yir ons onbeskaafde Afrikaanse uitspraak.
Dat dit egter nie die enigste oo'rsa'ak is nie, be -wijs die uitspraak van b.v. i in ,,pit" ,,wil", ,,kin'" ens.-'n klank wat in 'Engels tog bestaan-wat dleur sommige am per soos die toonlose ie. in
,,kom-peteer'', ,,sL1igeling" ui.tgespreek word.
Om al die genoemde leemtes te genees, is 'n kursus in fonetiek, onder 'n bevoegde
klankleer-kundige toe nodi-g, waardeur ander foute, wat
.minder m die oogvallend is, .ook ,-erhelp sal
word ; want wie eenkeer g,eleer het om sij mond
te plooi vir die uitspraak van ,,huis", ,,natuur -lik ", ens., sal daardeur van self daartoe kom, 0111 sulke slordighede oos ,,lat" vir ,,<lat", ,,moet"
vir ,,met'" ens., af 'te wen.
En denk veral nie, dat alleen onopgernede of 'Onointwikkelde men. e onder hierdie spraakleemte!?
gebuk gaan nie. X ee, ek het beroepspolitici hoor
praat van die ,,onderstening van Jong Sijt Afr
i-ka", ,,Ons saJ nie meer met d'ie gespijs sikkel
nie'', ens.
Selfs ondenYijsers is van gebrekkige uitspraak
nie gevrijwaar nie. Ek ken 'n onderwijseres in
Johannesburg, wat so praat-ek ken baie, maar
ek wil van die een geval 'n staaltjie ver.tel-sij was lid van 'n toneelvereniging, waar ek regisseur van \\·as, en dit hlij net ,,hijs", ,,natierlik",
,,seen", ,,Yerniftig", ens. Dit het mij huisbesoek
en baie privaat Jes gekos om haar die uitspraak
van sekere klanke aan te leer totdat mij oog op
'n goeie dag val' op die leesboekie Yan Blok en
Wessels, wat in haar besit was, en waarin die
rnondstande vir die uitspraak van die verskillende
klanke opsettelik ge-illuskeer is.
,,Mij wereld, was mij opmerking, ,,en ek sien
jij het werklik geweet d'at jou uitspraak verkeerd
is! En hoe leer jij die kinders volgens hiend~e
voorskrifte, as jij self die klanke nie reg uitspreek
nie? Leer jij hulle ook om te se ,,natierlik"?" ,,Nee natierlik nie", was haar antwoord, ,,ek
staan daarop dat hulle moet se ,natoerlik'." Ek wou haar toe nie ontmoedig nie maar ek
bet haar 'n geval vertel van 'n ou Enge}se mees