• No results found

Nuwe-media nuus : voordeel of fiasko?

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Nuwe-media nuus : voordeel of fiasko?"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

February 2009 Februarie

|

21

vyftien jaar gelede!”

Ken mcArthur, besturende direkteur van Nielsen media research in Suid-Afrika, een van die voorste internasionale maatskappye wat medianavorsing en ontleding vir maatskappye wêreldwyd doen, meen die nuwe media het ,n versnippering van massa-gehore en hul mediagebruik tot gevolg. “mense maak gebruik van verskeie media op ,n slag.”

martin Butler, senior lektor in Inligtingstelselsbestuur aan die USB, sê die grootste verandering wat die nuwe media meegebring het, is die versnippering van die teikenmark tot ,n mark van een. Elke mens kan ,n unieke kombinasie van rSS-voere,

In Suid-Afrika bestaan die tradisionele media uit 580 koerante, 1 149 tydskrifte, 132 radiostasies en byna 70 televisiekanale insluitend DSTV.

Tans lees 48% van die totale volwasse bevolking in Suid-Afrika koerante, teenoor die 37% in 1999 en 40% in 2003.

Die gemiddelde ouderdom van lesers van Die Burger en die Cape Times is tans dieselfde – 43. Die gemiddelde ouderdom van lesers van Daily Sun (tans verreweg die grootste dagblad in Suid-Afrika) is 35.

Soms lees ‘n klomp mense aan dieselfde eksemplaar van ‘n koerant. Gemiddeld 15.8 mense lees dieselfde Sowetan en 10.2 mense lees ‘n enkele Daily Sun.

Meer as 5,5 miljoen unieke gebruikers het gedurende ‘n gewone maand in die tweede kwartaal van 2008 sowat 272 miljoen webbladsye besoek. Die top vyf webtuistes in Suid-Afrika is Media24, MSN, Independent Online, Interface en Vodacom.

Uit die totale volwasse bevolking het 9.1% in die “laaste vier weke” toegang tot die internet gehad en 5.2% het dit “gister” gehad. In die LSM 9-10 groep (die hoogste leefstylgroep met die grootste inkomste) het 32.5% mense in die “afgelope vier weke” toegang gehad en 20% het “gister” toegang gehad.

15% van alle volwassenes in Suid-Afrika kry tans toegang tot die internet deur hul selfone. In 2007 was hierdie syfer slegs 2%! Altesaam 67% van alle volwasse Suid-Afrikaners het selfone.

Slegs 14% van alle Suid-Afrikaners van 50 jaar en ouer het toegang tot die internet.

(Bronne: SAARF AMPS®2008A; Online Publishers Association; Nielsen Online Ranking Report; Newsclip.)

in

-d

e

p

th

|

in

d

ie

p

te

m

marié Cruywagen, mBA-student van 1998 en IT-direkteur, glo ,n mens moet ,n verskeidenheid media gebruik. “Elke oggend lees ek vinnig die webtuistes van die Mail & Guardian, Beeld en Business Day en weekliks The Economist. Ek ontvang rSS-voere asook elektroniese nuusbriewe en soms luister ek na klank- en beeldopnames (podcasts).”

Brian youngblood, mBA-student van 1996 en hoof van die Stad Kaapstad se IT-afdeling, ontvang daagliks twee elektroniese nuusbriewe met skakels na artikels. “Ek lees ook weekliks ,n tydskrif, kyk Tv-nuus en lees naweekkoerante.”

vir Daryl Jacobs, mBA-student van 2001 en bestuurder by media24 Digitaal, is digitale inhoud in oorvloed beskikbaar. Hy sê dit kan ,n mens maklik oorweldig. “Die nuwe maniere van nuus ontvang maak dit makliker vir bestuurders, maar dit help nie noodwendig met jou bestuursfunksie nie.”

liret Swanepoel, mBA-student van 1998 en sake-ontleder, sê die nuwe manier van nuus ontvang tel nie noodwendig in bestuurders se guns nie, want die elektroniese medium oorlaai jou met inligting.

Essack mohamed, mBA-student van 2001 en IT-konsultant, sê hy voel in beheer. “Intelligente tegnologie, wat as filter dien, help jou om die inligting te bestuur en meer doeltreffend te gebruik.”

Hierdie menings som die situasie goed op: Die nuwe media hou talle voordele in en voorsien bestuurders van alle moontlike inligting sonder dat hulle hul lessenare hoef te verlaat! maar daar is ook ,n negatiewe kant – die magdom inligting oorweldig jou.

Die kundiges stem saam: Die ongekende tempo waarteen die nuwe media toeneem raak net te veel vir baie mense.

Daniel munslow, publikasie- en mediabestuurder van ,n media-moniterings-

20

|

February 2009 Februarie

NUUS:

maatskappy wat mediadekking vir organisasies ontleed, sê dis juis hierdie snelgroei wat mense terugdryf na hul gemaksone – gedrukte media. Die volgende stap is die snelle uitbreiding van mobiele media via selfone, veral regoor Afrika.

volgens Godfrey Parkin, president van sy eie internetkonsultasie- en opleidingsonderneming en ,n deeltydse dosent by USB Bestuursontwikkeling (USB-BO), is tradisionele media bloot te stadig vir vandag se aanlyn-gedrewe sakewêreld. “Dramatiese veranderings in tegnologie het gemaak dat tradisionele media nou minder nuttig is. Op die internet kry jy jou nuus onmiddellik, dikwels met diepte-beriggewing en kommentaar daarby. mAAr die feit dat nuus onmiddellik beskikbaar is, is ,n tweesnydende swaard. Ons het met die huidige globale ekonomiese krisis gesien dat die mark nou baie vinniger oorreageer as

daniel munslow

publikasie- en mediabestuurder godfrey parkininternetkonsultant martin Butlerinligtingstelselbestuur-dosent, USB

NUWE-mEDIA

het Jy geWeet?

Die ‘nuwe media’ groei by die dag. Inligting is in oorvloed beskikbaar. Verby is die

dae waar bestuurders hulle

slegs verlaat op die gedrukte weergawe van koerante vir daaglikse bestuursinligting.

Is dit regtig die geval?

CLAYTON SWART het gaan uitvind hoe vandag se besige bestuurders hul nuus in die

hande kry en wat ons in die toekoms kan verwag.

SUMMARY

:

New media – helpful or hell?

new media are providing us

with an abundance of information. today’s managers obtain their news from websites, e-newsletters, rSS feeds and podcasts. But too much information can be overwhelming, causing people to return to their comfort zones of printed media. Hence, the ability to distinguish between useless and useful information has become a key management skill.

a

voordeel of fiasko?

Pi ct ur e: S hu tt er st oc k

e-pos, blogs en wiki’s, en tradisionele media lees wat deur niemand anders ter wêreld op dieselfde manier gebruik word nie,” verduidelik Butler.

Butler meen die waarde van nuus vir bestuursbesluitneming neem baie vinnig af. “Die uitdaging vir bestuurslui is die intydse aard van inligting asook ,n waardebepaling van die verskillende bronne van inligting, veral die nuwe media. mark-, produk- of kliënte-inligting wat twaalf uur oud is kan reeds waarde begin verloor. met duisende potensiële skrywers in blogs, wiki’s en selfs gevestigde webblaaie is die vermoë om te onderskei tussen koring en kaf ,n belangrike bestuursvernuf.”

(2)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

DIE CHRISTELIKE SKOOL.. U heldere insig, vriendelike optrede en positiewe leiding 9 word opreg waardeer. Aan Baba, vir haar volgehoue aanmoediging, geduld en

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij

Niet alleen zou het creatieve top talent dat wordt gehuisvest in de Broedplaats internationale bedrijvigheid en kapitaal naar de stad trekken, ook zouden deze de

Bos and Pot (2012) consider two different kinds of cartels. These are the strong and weak cartels. Strong cartels are cartels that have side-payments to a company that earns

In view of this, and the fact that HIV/aids presents enormous challenges to schools in governing schools effectively to provide quality education to all learners, the need for

Daarnaast wordt genoemd dat grote bedrijven vaak te maken hebben met internationale moederbedrijven die een beleid uitstippelen, en dat er voor grote bedrijven allerlei regels zijn

In order to reveal the possibilities of SA in the area the possibility of an agricultural transition within the different components of the socio- agricultural

In dit onderzoek zal gekeken worden naar het effect van het welbevinden van de thuisleerkracht en de teacher op de relatie tussen de leerkracht en de DWS leerling en de teacher en