• No results found

Clarke, J. 1987. Like it was: The Star 100 years in Johannesburg. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Clarke, J. 1987. Like it was: The Star 100 years in Johannesburg. [Boek resensie]"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

en teen Maart 1939 (nie eelS einde 1939 Die!) her die gt:tal reeds op 126 te staan gekom.

Oar die algemeen is die hoek nietemin 'n goeie weergawe van die stigting en ontWikkeling van die skema. Vir inwoners en oud-inwoners sal dit beslis ure se leesgenot verskaf.

R.T}. WMBARD

Raad vir GeesteswetensklZplik.e

Navorsing

In die eerste deel is die indeling van die vier hoofstukke gebaseer op 'n groepering van die belangrikste 'akteurs' en hul mededingende strategiee vir die toekorns: die regering en die staat, die regtervleuel, verset in balling-skap en versetbewegings aan die linkerkam van die politieke spektrum. Elkeen van die hoofstukke is op sigself 'n insiggewende dokumemering van die komemporere politieke toneel. Boonop word die leser betrek by die tWeesnydende debat oor populere opvattings en die 'akteurs' se weerleg-ging daarvan, oor visies en strategiee van 'akteurs', getoets aan die realiteite. In hierdie opsig slaag die hoek in een van sy verklaarde doelwitte, nl. om deel te word van die openbare diskoers oor die toekoms van Suid-Afrika.

In hoofstuk vyf word die sogenaamde 'inkrememaliste' bespreek, te wete Inkhata, die Arbeidersparty, die Progressiewe Federale Party en die privaat-sektor, wat almallibera!e waardes onderskryf, soos die beskerming van indivi- , duele regte in 'n onafhanklike regsorde, 'n onderskeiding tussen apartheid en kapitalisme en die verwerping van rewolusie as die weg waarlangs verande-ring teweeggebverande-ring moet word.

Een van die waardevolste bydraes tot die openbare debat in hierdie hoek is die nugtere omleding van 'n wenslike en waarskynlike ekonomiese toekoms vir Suid-Afrika in hoofstuk ses. Die imensiteit van ekonomiese aansprake en die hamering daarvan in 'n demokratiese bestel anderkam apartheid word objektief ontleed. Onderhandelde skikking word voorgehou aangesien dit die wesenlike materiele belange van aI die 'akteurs' beter sal dien as 'n verdiepende konflik.

Hoofstuk sewe hied 'n oorsig van die rol van vera! imemasionale verhou-dinge, met die kIem op die tussen Suid-Afrika en die Verenigde State van Amerika. Ook die betrekkinge tussen Suid-Afrika en sy buurstate word aangesny.

Die twimigtal akademici, navorsers en sakelui wat aan die projek deelge-neem het, se gesarnentlike uitgangspum is dat apartheid afgetakel en deur 'n demokrasie vervang moet word, dat die produktiewe kapasiteit van die eko-nomie nie in die oorgangsproses vemietig moet word nie en die koste van oorgang, veral in menslike terme, tot die minimum beperk moet word.

In die agste (en slot-) hoofstuk -deur die redakteurs self geskryf -word Suid-Afrika ten opsigte van maatskaplike verandering met onder meer Rhodesie, Algerie, Selma, Iran, die Filippyne, japan en China vergelyk. Sodoende word die leser oortuig dat geen sosiale bestel onveranderlik is nie. 'n Nie-rassige, demokratiese en welvarende Suid-Afrika is moontlik, maar die pad daarheen loop nog deur Armageddon, nog deur die paradys ...

Hierdie is 'n waardevolle en prikkelende werk wat die debat oor en in Suid-Afrika ten goede kom. Met die kundigheid van die skrywers word ongeldige stereocipes afgebreek en die leser gelei om die werklikhede sowel as verrassende nuwe moontlikhede te sien. Die bespreking verva1 nooit in oor-matige tegniese besonderhede nie, en hoewel die taalgebruik nie eenvoudig is nie, is dit volkome leesbaar. Die hoek is voorsien van 'n register en 'n bibliografie waarin die jongste werke opgeneem is.

JOHANN GROENEWAW

Uni/lersiJeiJ /Ian SJelienbosch

F.R. BRADlOW. Printing for Africa: the story of Robert Moffat and the Ku~man Press. Kuru-man Moffat Mission Trust : KuruKuru-man, 1987. 36 pp. llIus. R14,95 (inclusive). ISBN 0 620 11489 4. (Obtainable from Kuruman Moffat Mission Trust, P.O. Box 34, Kuruman, 8460.)

Under the directorship of the energetic Rev. Alan Butler the Kuruman Moffat Mission Trust's decision to restore the entire old mission premises at Seodin was enthusiastically execu-ted. At the request of Butltr, the well-known Africana specialist Frank Bradlow wrote this paperback booklet to provide an overview of the history of translation and printing at Kuruman. It was there that the Gospel was first translated into an Mrican language (Setswana, which was at the time not yet reduced to writing) by the likes of the great missionary pioneer Robert Moffat, bringing literacy and christianity to Africa.

The historic mission press, which arrived at Kuruman in 1831, has during the last 25 years become the object ofbirter controversy between the Kimber-ley Ciry Council (in whose public library the press has been accommodated since 1918) and the Kuruman Moffat Mission and town council. Since 1965

representatives of the old wndon Missionary Sociery, its successor the United Congregational Church and eventually the Kuruman Moffat Mission Trust endeavoured -without success -to have the press retumed to Kuruman. This booklet could therefore also be regarded by some as Kuruman's side of the case.

Printing for Africa deals first with the background of translation and printing at Kuruman, and the hardships endured by Moffat and his fellow -,--, ---, s. Bradlow's frequent use of direct quotations is somewhat disturbing, while his self-confessed admiration for Robert Moffat also leads him to diminish the contributions of other Kuruman missionaries, in par-ticular William Ashton.

The second part of the book deals with the Kuruman press itself -its history, productions and controversy. Written fluently, the work has been thoroughly researched and is neat in appearance. fur the first time a compre-hensive and complete list of publications which were printed on the old press during Moffat's term of service (1820-1870) has been published in the form of an annexure. Compiled by Cecil Northcott, this list includes scriptures, catechisms, spelling books, hymn books, tracts and periodicals.

The booklet is not only of general and literary interest, but also of value to those who are interested in the history of the printing industry.

P.H.R. SNYMAN Human Sciences Research Council

J. CLARKE (red.). Like it was ..The Star 100 years in Johannesburg. Argus Printing and Publishing Co. : Johannesburg, 1987. 245 pp. Gelll: Prys onvermeld. ISBN 062009389 7. Hierdie aantreklike, tipografies goed versorg-de en leesbare publikasie is een van calle war met die eeufeesviering van die Goudstad saam-hang. Terseldertyd herdenk dit oak die 100-jarige bestaan van The Star in die stad. Die oog-~ merk is 'the story of the city of Johannesburg

...as witnessed by its biggest and oldest daily ...' (p. iv). Elke hoofstuk -behalwe die eerste -neem 'n dekade onder die loep en is ternaries onderverdeel. Benewens 'n nuttige register word bykomstige inligting oar persone en plekke alfabeties voorsien.

Ten spyte van bogenoemde oogmerk is dit beslis meer as net die geskiede-nis van Johannesburg war aangebied word. In sekere opsigte kan 'n mens dit as 'n populere geskiedenis van Suid-Afrika bestempel. Die hoek her dus 'n eienaardige karakter war die leser telkens verwar. In die teksgedeelte word begryplikerwys oar heelwat bekende terrein gegaan, maar uiteraard H. BoRNMAN. Vaalharts. Vaalhans

Halfeeufees-komitee : Hanswater en)an Kempdorp, 1988. 140 pp. Gel11. Prys onvermeld. ISBN 0620110104.

Die boek is met die oog op die 50-jarige herdenking van die vestiging van die eerste nedersetters op die Vaalhartsbesproeiingskema in 1938 saamgestel. Dit is 'n mooi gedenkuit-ga~ in stewige hardeband en rykIik , " foto's, sommige in kIeur.

Dit beslaan agt hoofstukke en begin met 'n bespreking van die vroee geskiedenis van die gebied. Daarna wig hoofstUkke oar die bou van die besproeiingswerke, die koms van die eerste nedersetters, die stigting en ontWikkeling van dorpe op die skema, kommu-nikasie, onderwys en godsdiens. 'n Kon slothoofstuk rand die publikasie at. Hans Bornman her reeds gedenkboeke vir Nelspruit en Vryburg opgestel. Hy is egter nie 'n opgeleide historikus nie en sy bronne betUs in hoe mate op mondelinge oorlewering war nie altyd betroubaar is nie. Hoewel hy 'n groat hoeveelheid waardevolle inligting sowel as belangrike historiese foro's oar Vaalhans byeen gebring her, vorm die hoek nie 'n hegte, afgeronde eenheid nie. In die hoofstuk oar die vestiging van die eerste nedersetters word oak die stigting van die landboukooperasie, die boereunie en selfs die stUdiefonds van 1964 bespreek. By die stigting van dorpe word die ekono-miese bedrywighede (die kooperasie uitgesluit), die ontstaan van nywerhede en selfs latere boerderyontWikkeling soos die plant van aspersies, wyndrui~ en sitrus behandel.

Enkele feitefoute kom oak voor: die eerste nedersetter her nie op 11 April 1938 op die skema aangekom nie aangesien die eerstes reeds op 5 April hul persele ontvang her. Verder her nie 30 boere hulle in 1938 en 96 hulle in 1939 daar gevestig nie. In April-Mei 1938 her 27 boere persele ontvang

33

CON1REE 2511989

(2)

Of die hoofredakteur genoeg klem gele bet op die sosia!e

kragte waf

die Frame vlugtelinge gestuur bet in bulle rol en invloed aan die Kaap,

is egter te betwyfel. So ietssou die publikasie se waarde verder verhoog.

Ten slotte is dit jammer dat Coenzen die geleentheid nie te baat geneem

bet om as een van die Hugenote-kenners

in Suid-Mrika nuwe perspektief

op hierdie stuk geskiedenis

te werp nie. Hy bet myns insiens te veel gebuik

gemaak van vorige bydraes

waf hy oar die Ffanse

vlugtelinge gelewer

bet.

Die enkele kritiese opmerkings ten spyt, kan aile betrokkenes geluk

gewens

word met 'n keurige publikasie waf vir sowel die studeerkamer

as

die koffietafel 'n aanwins sa! wees.

l.W HOFMEYR

Universiteit van Suid-Afiikll

word baie interessante brokkiesinligting ingesluit. Op elke bladsy word clan gedateerde knipsels en foto's uit The Star of die Barnett-versameling as 'a selection of ...raw historical material' (p. iii) gebruik. Vera! die lekeleser en student kry gevolglik geleentheid om die koerant inderdaad as historiese bron te ervaar. Ongelukkig laat beperkte tuimte calle knipsels as fragmente eindig. Nietemin word 'n wye spekttum gedek : die groei van die scad self, prominence persoonlikhede, bevolkingsverhoudinge, gesondheidstoestande, politieke gebeunenisse, tegnologiese vootuitgang, spon, modes, alIedaagse verbtuikersanikels, ontspanning, en dies meet.

Die argument ten gunste van die organisering in dekades is dat 'it seemed convenient' en dat elke dekade 'a curiously distinctive character' openbaar. Dit is egter 'n oorvereenvoudiging van die probleem van periodisering. So word die dekade 1910-1919 bloot onder die opskrif 'A town of parks' aange-bied, terwyl die ingrypende diskontinulteit van die Eerste Wereldoorlog konliks op 'n enkele bladsy behandel word. Dieselfde geld ook vir die ryd-perk 1940-1949 onder die opskrif 'Missing presumed dead'. Onderafdelings van elke hoofstuk dek nie konsekwent net die betrokke saak nie, terwyl die gepaardgaande knipsels ook nie alryd relevant Iyk nie. So byvoorbeeld word onder die subopskriffie 'The cure all' advenensies van medisyne uit die 1910's getoon. Tegelyk word 'n berig oor die teregstelling van tsaar Nico-laas II in 1918 gepNico-laas! (p. 64.)

Soms is claar 'n eienaardige afwesigheid van The Star in die boek. In die onderafdeling 'Colour prejudice' van hoofstuk 6, gee die redakteur 'n beskrywing van die verslegtende verhoudinge tussen wit en swart gedurende die 1930's. In die teks word drie stadsraadslede oor die kwessie aangehaal en die illustratiewe knipsels is briewe van lesers aan die koerant. Redaksionele kommentaar of beriggewing self (waarin opskrifte so veelseggend kan wees) ontbreek egter.

Ten spyte van die genoemde besware is dit tog 'n publikasie wac nuttig deur die algemene leserspubliek, skoliere en selfs voorgraadse studente gebtuik sal kan word.

A. APPEL

Universiteit van Port

Elizabetl!-R.B. EOGERWN. LIRe lions they fought: the Zulu ~r and the last black empire in South Aftica. Southern Book Publishers: Bergvlei and Cape Town, 1988. 244 pp. llIus. R44,95 (exclu-sive). ISBN 1 86812 151 8.

.The editor of Soldier$ of the Queen, the Victorian Military Society journal, recently called Like lions they fought 'undoubtedly the most disappointing book on the Anglo-Zulu War published in recent times'. I can only agree with him, for this book fails to live up to its stated intention of examining the war afresh from the Zulu perspective.

New sources are not tapped, notWithstanding Edgerton's claims to have done so. He relies exclusively on printed contemporary sources (excluding the British Parliamentary Papers) and on a fairly comprehensive and reasonably up-to-date collection of modem secondary sources. Yet there is much, especially in journals, that he has missed. Vital private and official unpublished papers in various collections here and in Britain are ignored. Nor are the foomotes he provides always adequate, for the page references are sometimes left out. As for the maps, I wonder if he obtained Donal<;i Morris's permission to adapt his maps of Rorke's Drift and Hlobane? He cenainly did not receive mine to make a travesty of those of Isandlwana and Khambula which I have published elsewhere.

More disturbing, perhaps, than plagiarized maps are the extraordinary number of errors which the book contains. It was Elaine Unterhalter, rather than Peter Colenbrander, who wrote the anicle on the peopk ofNquthu during the war. It is quite untrue to say that by 1879 most Zulu warriors had rifles: they had muzzle-loaders of various kinds. At Isandlwana, Dum-ford's orders were to reinforce the camp, not to suppon ChelmsDum-ford's force. It was his disastrous initiative which led to Pulleine having to over-extend his defensive perimeter.

At a more general level, the discussion on confederation and the causes of the war does not take the most recent scholarship into account, while the section on post-war Zululand simply displays ignorance. Zululand was not quiet after the death of Cetshwayo as is airily proclaimed. And why the many misleading generalizations? Why imply, for example, that the British were blowing up caves full of Zulu civilians allover Zululand, when the incident applies specifically to Manyonyoba's adherents in nom-western Zululand?

It must be accepted, of course, that this is a book apparently aimed at an American general readership normally unacquainted with 19th century Africa, and which is predisposed to condemn the imperial power out of hand while waxing sentimental about the exotic indigenous people resisting it. Doubtless this is why the author finds it necessary to labour the compari-son betWeen the Zulu and the more familiar Indians of the Great Plains, and to tack on a generalized chapter about colonial wars in Africa. It does not explain, however, why he treats his subjects (whether Zulu or British) as curious specimens to be examined from the astonished perspective of the present in precisely the manner of the arrogant ethnocentrics he so strongly condemns. For even though he does come to tetrns with Zulu socie-ty, their military system and the political structure of the kingdom (not empire, surely!), as well as with British military organization, he does so with little histotical empathy, choosing to titillate a modem readership through dwelling in sensational detail on aspects such as Zulu sexual habits and the effect of flogging in the British Army. Despite the lurid descriptions of the dismal gore of the battlefield, his handling of military encounters is superficial, with no analysis in any depth of Zulu strategy and tactics. For a book purporting to be about the Zulu war effort, there is remarkably little about the extensive and protracted Zulu attempts to reach a negotiated end to the war, and even less about the political consequences in the king-dom of military defeat and the collapse of royal authority. It is here that Edgenon would find an answer to his speculation why the Zulu stopped fighting. The chapter on 'The experience of war' was potentially the most .P. COERTZEN. Die Hugenote !Ian Suid-Afiika

1688-1988. Tafelberg : Kaapstad, 1988. 189 pp. Geill. R30,OO (eksklusief). ISBN 0624

026183.

Deur hierdie publikasie is nag 'n belangrike bydrae tot ons kennis van en insig in die plek en rol van die Hugenote in die Suid-Mrikaanse kerk en sekulere geskiedenis gelewer. Dit is geskryf onder toesig van die RGN en die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika war oak 'n redaksiekomitee -bestaande uit pfaff. F.C. Fensham en DJ. van Zyl en mnre. S. Theron en H.T. van Huyssteen -aangewys bet. Die hoofredakteur, prof. Pieter Coertzen, is verantWoordelik vir die grootste deel van die publikasie. In die eerste gedeelte word die buitelandse agtergrond van die Hugenote behandel, onder meer die opkoms van die Gereformeerde Kerk in Frankryk, die lewe te midde van vervolging en Nederland as heenkome vir vlugtelinge. In deel 2 word Suid-Afrika as 'n '[Juwe vaderland vir die Franse vlugtelinge uitgebeeld. Aandag word byvoor-beeld gegee aan hul oortog, aankoms en vestiging in die nuwe situasie, asook die aantal Hugenote-boere en boetderye aan die Kaap (nagevors en opgeteken deur Fensham). In die derde deel word die bree invloed van die Hugenott in Suid-Afrika aan die orde gestel. Ten slotte volg enkele waardevolle bylaes, waaronder 'n bibliografie van geselekteerde geskrifte oar en deur Franse vlugtelinge, saamgestel onder leiding van die Suid-Mri-kaanse Biblioteek in Kaapstad. Die boek bevat verder oak verskeie foto's, bane en ander waardevolle illustrasies waarvoor vera! Antini Carstens, Wi!-lem Malherbe, die Buro vir Universiteits- en Voortgesette Onderwys en die Instituut vir Kartografiese Analise van die Universiteit van Stellenbosch erkenning moet ontvang.

Aangesien di~ hoek saamval met die 300-jarige herdenking van die koms van die Hugenote na Suid-Aftika, dien dit oak as 'n gepaste feespublikasie. War resente Hugenote-geskiedskrywing in Suid-Aftikaanse verband betref, verteenwoordig dit naas die welbekende werk van M. Boucher -French speakers at the Cape -tot dusver die omvangrykste paging op hierdie terrein. Dit hied 'n goeie oorsig van die aanloop tot en die verloop en gevolge van die Hugenote se vestiging aan die Kaap. Oar die algemeen word redelik gegronde gevolguekkings gemaak. Dit verteenwoordig verder gebalanseerde kerkgeskiedskrywing war rekening probeer hou met 'n ekumeniese perspek-fief op die kerklike lewe aan die Kaap. Verder dien dit as 'n redelik objek-tiewe uitbeelding van die wel en wee van hierdie nuwe toevoeging tot die Kaapse samelewing.

CON1REE 25/1989

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

der individuellen Verschie.denheiten iiher ein gewisses Mass.'' (Prinz.. Hollands tee!loor Germaans,. dfalek; maar be- skomy 'n mens Hollands teenoor die verskillende

Met de focus op het onbekende goede doel zijn geen significante verschillen in de afhankelijke variabelen gevonden waar deze werden verwacht; blootstelling aan een CRM campagne

noodzaak van de maatregel in een democratische samenleving moest ook aangetoond worden om de legitimiteit van de inbreuk aan te kunnen nemen. Of de maatregel noodzakelijk is in

geweest. Veel politieke acties van Mossadeq werden door Kashani niet in dank afgenomen. Mossadeq had in een korte tijd veel macht naar zich toegetrokken: hij had het parlement naar

[r]

Logisch, eenvoud en specifiek zijn praktische handvaten die de essentie van landschappelijke inpassing en ruimtelijke kwaliteit in het hoogwa- terbeschermingsprogramma definiëren.

Press: New York, pp.. 36 under what conditions were they socialized? Where did they come from, how old were they when they left Switzerland and what was their family