• No results found

Die samelewingskrisis : die vraagstuk van gemeenskap ; 'n sosiologiese studie

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die samelewingskrisis : die vraagstuk van gemeenskap ; 'n sosiologiese studie"

Copied!
132
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE SAMELEWINGSKRISIS

DIE VRAAGSTUK VAN

GEMEENSKAP.

'N SOSIOLOGIESE STUDIE

Verhandeling

goedgekeur ter gedeeltelike nakoming

van die vereistea vir die graad

M A G I S T E R A R T I U M

aan die

POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT

vir

CHRISTELIKE HO~R ONDERWYS (DEPARTEMENT SOSIOLOGIE)

deur

JACOBUS JOHANNES VENTER

Leier:

Prof. dr.

J.P.

van der

Walt

POTCHEFSTROOM.

November 1965.

(2)

Di t i s hierdie verbesonderde krag wat 'n

ksnmerk i s van al l e gemeenskapslew3 ten opsi 3to va~ 'n bepaal de struktuurnorm vir verskill ende sroepe in die samelewing wat di e pr obla6~ van hierdie studi e voro.

'n Nadere tiper ing ve,:..1 die sa:rnelawingskri sis a1i die vraagstuk van semeer)Skap sentresr dus o::-i c_;_e II totstand -ko

ing zowel al s naar d3 verd9~e ontwikkoling en hot voortbestaan van social o eenheden met haa::-- gsestel ~_jl{E:' \r-;9.ar den ( waarin) er wi.sselwer kL1g tussen i nd.:.. vi6.11 en gemee11sch=1-p is" l) . Hierin gaan di t dus cm dio v:~g3-stuk v~n maatGkaplike beheer gn2~syds PD d~e krisi·• in

HiGrdie krisis i n waardos betn7l oed dio individu en die groep se basiese hind~-~ge , deugd8 811 lew3nsho~ding ~n 79r~l die konstan~e samolewingavo~me wat v&~ 'n nin of meer duur3ame a.a.rd 1. '°• .

Daar orn bestudeer die Sosi ologt e voral d~a huwel ik e::i gesin,

v3:..,..,houiin~:, P"." pee.re_~::,,.-,-,-~.

a.~

_o

:1:'landeli rF~o 211 ~f,bP'..irt e -- --- -- - ---- --- --·----~-- --- -· ..._. .. _

nisso wat in hi ~r die s·~sel 3win5svorm~ t ot openb~rlns ks~, om dit te t Gt~vloee en t o vorm.

mc..o.tskaplike verhoudin[e, ~:ont 9.:{ts en

~L

=

e j_-;:ul tu,_,,..,. In die raam van hiard~e st~die ~oet ond~rscek ingestel word n~ die pr oblee~ van gs~eens~apobindirf~ en verhoudj nge, en na die rr:i.te v,earin da&..r 1103 m~·L, reg gepra2,t lrnn ·,;ord t en cp:;:..;:::·c,e die kultuu~~rl2is i~ die sanal ewing ~~~rio die

volkse..nker s van .:_::od::dier,-:, lj_ei~-.e, r ec: E-kor:or.ii u, (-YJs., blykbaar hul le intensi tEit as bindinse op verskill ende

1) Lysen? A.: !£di v~_cl.u e:i G<=>meenr.JchaJ2 . Beworlct doo::.~ B, Landheer, N.V. Servi~e, Den H~a3,

1

)5

4;

p.2/4.

(3)

-

4-lewensterre

.

ine verloor het of besig is om di t te verloor.

Inn s

esiologiese besk

~

uing moet dan

oek

sekerlik

met die uitgangspunt van Tennies se

11

Gemeinschaft

und

Gesellschaft"

rekening gehou word om n verantwoorde studie

van

hierdie

vraagstuk te onderneem.

Saamgevat is die brandpunt van belangstelling in

hierdie studie dus in bree trekke om ondersoek in te stel

na die oorsake van die huidige krisis ten opsigte van die

gemeenskapsverhouding in die drie-eenheid van die mens,

die samelewing en die kultuur.

2

.

Die doel van hierdie verhandelig_g__i~_bree trekke_.2!!!:

(a)

Die aandag toe te spits op die toepassing van die

begrippe:

gemeenskap en maatskap- en wel met

be-trekking tot die waarheidsmomente op die terrein

van die huwelik en gesin, die kerk en die staat.

Die bedryf

word

nie behandel ~ie aangesien die

ekonomiese,

tegniese

,

wetenskaplike, ens. as magte

gesien word en

geintigreer

is by die behandeling

van die stof. Die skoal word

ewe

-eens

nie

b€-handel nie

omdat

die pedagogiese aspek

deurl

oop

van kennis wat gegee en opgedoen word waarvolgens

mens jou orienteer en toepassing vind in die

lewens-praktyk, socs aangedui in die te behandelde hoof

-stukke.

(b)

Deur middel van n begripsanalise van die

same-lewingskrisis vas te stel:

eerstens wat die

nor-matiewe aard van die samelewing in die algemeen is

en, tweedens, wat die aard en invloed van die

krisis op enk~le waardes in die samelewing en

kultuur is

(gemeenskapskragte);(Hfstk

1).

(c)

die aard en invloed van die krisis as gevolg van

sekere magte en prosesse aan te dui, waarin

deur-gaans aansluiting gevind word by die toepassing

van TBnnies se sisteem;

(Hfstk

11 en 111)

(4)

(d)

die

aard

en invloed van die krisis op die

terrein van

die

liefde en

die

vraagstuk van

gemeenskap in die huwelik en gesin aan te toon;(Hfstk lV)

(e)

die aard en invloed van die krisis op die

poli-tieke lewensterrein en

die

vraagstuk van

gemeen-skap in

die

staat aan te toon;

(HfstkVl)

(f)

die aard en

invloed

van die krisis op die gods-

·

dienstige

lewensterrein en die vraagstuk van ge

·

-meenskap

in die kerkinstituut aan te toon;(Hfstk V)

(

g

)

samevattende

gevolgtrekking

s, positief

en

neg

(5)

HOOFSTUK II,

Die ~lgemene sosiologiese beskouing oor die aard van die samelewingskrisis,

1. Inleiding:

Teen die agtergrond van die beknopte historiese oorsig van die ontstaan van die Sosiol ogie en enkele nadere bepalings van die doel en aard van hierdie ondersoek, val hierdie hoofstuk eintlik in twee onder-dele ~iteen..,. paamlik:

(A) 1

n Begripsanalise van die samelewingskrisis, (B) die probleem van die krisis in waardes in die

samelewing in die algemeen.

Ons begin met enkele defini sies en omskrywinge van die begrippe 11krisis11 en

11samelewingskrisis

11 en daarna 'n analise en klassifikasie van die begrippe.

(A) 'n Begripsanalise van die samelewingskrisis.

1)

(1)

Enkele defini si es en omskrywinge van die begrip· krisis .

(a) Volgens Fairchild l ) kan krisis gedefinieer word as

II any interruption of the regular and expected successi on of events: a disturbance of habit or cust om which requires conscious attention

on the par t of the individual or the group in order either to reestablish the disturbed equilibrium or t o establish new and more adequate habits or

customs. Crisis which occur repeatedly and with some regul arity i n the l i fe history of the in di-vidual or the gr oup, such as birth, puberty, marriage, death, seasonable changes, phases of

Fairchild, H.P.: Dictionary of Sociology. Philo-sophical Library, New York City, 1944; p,78.

(6)
(7)

( i)

INHOFDSOFli-A _

Voorwoord

EOC:2STlTK I . .. , ; , . 0 0 0 0 0 0 •~

Die al aemene aari van die sa~ele0in •·skrisis en

-

-

-

-·· -~--

-

-

-

-

---

- . -· -····

-

-

-

·

--

·

--

-

_,. ____

-

·

-

-

..

-

----·

-

-

·

·

-Bladsye (vii)

1

die · oel V3.n hierdie ondersoek . . . .. ,. . .. .. ,.. ... 1 1 . Inleic1in__::, . . . .. ... , . . . • . . . . . . . . . 1 2. Die doel van hierdi e verhandelinc . ... .. . . .. . 4

HOCFSTTJK II .. ... . . .. ... . . , .. . 6 Die al 3effiene sosiolo iese beskouin~ oar die aard

va~ di e sa~el ewi n~skrisis en die vraa0 stuk van

-

-

--

-

~·---

-

·

-

-

-

----

---

..--..

-

---·-

·

---

- -

---

·

---

-

.... _,, _ ..

--

--

--

-

-£.. ~!rl ~~Q..§..!f.9..E . .. 0 0 0 0 0 0 ., (,I O O 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 ., 0 0 ., 0 0 ., 0 0 0 6 1 . I nl e i d in e;; ••• , ••• •• •••••• ••• , • • • • • • • • • • • • • • • • 6

2. Die invl oed en ui t~erkine van di e ma~te ~et enskap, t egni ek

en

ekonomi e

op

die same

-lswin6skrisis . ... .. .... . , .. . . , . . . . . . . 20

3

.

:Sn7csle

6evol"°'2 van die ';:1·isi.s in ;1.s3.rdes in

•") "\ c...)

EOOFSTUK III

28

~ie_£robl 2em_van_Qeme2nska1_in_die_saoelewiLf _in

die a 16 err: -c en . .. . , . . . . . . 2 8 1. Inleidin0 • • •• • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •• • • • 28 2. :r-:oofl yne vein die si steeri. van Tonni es . . . . . . . . 28 J • Enkele ~aarheids~omente in die sisteerr van

_on!. ies . o o .. o o o " ~ o o . o o ., o o . o o o . , o . . . ~ .> o o o o .. "

31

4

.

Die kern van di e proble rr en die huidic2 kul

(8)

s

.

Die stad en gemeenska.psvormins vs . die stad en maat skapsvorming in die sarnel e

-wingskrisis . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

39

6

.

'n Kennis ven di e aard van die norrnatiewe

orde om die fei tlike orde i n die sarnelewing

te kan vasstel

41

7, 3amevatting en eie opvatting .... .. . . .. . . 44

1--!00FGTUK IV . . • . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . • . . . 46 Enkele espekte van die a8rd en invloed van die

krisi s in die gemeenskap van di e huwel ik en

ges1n t t I • • • • • t • • • • t t • • t r I e t I I t t e I I t • I I I I I I I I t I 46 1. Inl eiding . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 46 2 . Die huwelik as intieme seksuel e l iefdes

-gemeenskap . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 46

(A

)

Die huweliksbindinge . . . . . .. . . . ... . . 46 (B) Enkel e aspekt e van di e aard van die

kri sis in die huwelik en die vraagstuk

van gemeenskap daarin . . . , 49 (i ) 'n Algemene tipering van di e aard van

die kri si s in die huwelik . . . . . . . . . . . 49 (ii) Enkele oorsake van di e krisis i n die

huwelik wat die twee-eenheidsgemeenskap

aantas . . . .. .. . . .. . .. •. •. • • • • • 50 (iii) Di e uitwerking en gevolze van die krisis

op die huweliksgemeenskap . . . , , ... •

54

(iv) Die vraagstuk van gemeenskap in die

huwelik: poaitief en ne5ati ef bespreek 55 (v) ~~nnies se opvatting in bree trekke

toegepas op die emeensk8psverhoudinge

van die huwel ik ... .. .. • •· •· • •· • · · ··· ·· 57 ( C) Enke le ri 3lyne vir die toekoms . • • • • • • • 57

(9)

(iii)

3

.

Die c:esi n as in~ieme liefdes,:,e"ieenskap op

die grondslai van di e bloedsband . . . 59 (a)

. ( . '\

l ' ~efi1isies en omsiry~in0 e van di e

:::.·esi n

·

··

·

·

···

···

···

·

··<:

····

·

··

·

··

59 (ii) Analise van die definisies en om

-s1':ryvvinge . . . .. . . . . . . 60

(ii i )Die radiksle funksies bepaal ~ie

~e~eenskapsaard van die gesin . . . .

62

(b) Enkele aepekte Vun di e kri sis i n di e

huisgesin . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 64

(i) Oorseke van die kri sis in di e

liefdes- en bl oedce~ enskup . . . .. . 64 (ii) Ui-c;•·Jerkinc en [2volce vir di e

~effiAens~ap i n i e bui3iesin . ... . .

7

0

(iii)Vol zens Ton,,i ~s se opva tin~ . . . . . 72 (iv) Enkele riglyn0 vir di e toekom2 . .. 73

:-IO iJ :.;, S 1'i}1:( V • • . . • • • • . . • . . • • • • . • • . • • • • , • • • • . • • . • • 7 '

Enksl e as1ekts_ van _ _jie _c:1ard c'D __ L,.vloe::l __ van __ i c

73 1 . Inl eidi :1 6 . . . .. ... . . . .. . . .... ... . 7-:.,

2

.

Die kerk as 6eloofs- en kultusiefueenskap . . .

75

(i) :Jefinisic'--- en orr:sk:cy·1in-..::e van di e kerk

-i ns i t u.ut .. .... . .. . . ... 75 (ii) Analise van die jefinisies en o~skrywinge 77 (iii)Twee radikale funk3ies ber~sl ri e Le

-Leenskaps~ari v n di e ~elaofs~roe~

7

8

3

.

Eakel e aspekte van di e aar~ VdD die krisis in

(10)

0

or

s

ak

e v

a

n die kr

i

s

i

s

. .

. ..

. .

.

. . ..

...

.

.

. ..

.

.

7

9

(

a

)

S

osiale ve

ran

de

r

ing

.

. . . . .

.

.

...

.

..

..

.

.

.

7

9

(

b)

A

a

n

t

ast

i

ng

van

d

i

e

bestemm

i

ngs

-

en

funderin

g

sfunksies

.

.

...

.

.

..

0

0

0

·

·

·

··

8

1

(c)

Ma

t

eria

l

isme

. .

. .

.

. .

. .

.

. .

.

.

. .

.

.

.

. . .

.

. .

.

82

(

d)

Die kerk as

d

raer en oordraer van

TI

bepaalde

komponente

ku

lt

uurma

s

sa

..

..

.

.

8

3

4

,

Uit

w

er

k

in

g

en

g

evol

g

e

van d

i

e kr

i

s

i

s vi

r

d

i

e

gemeenskap

v

a

n

d

i

e

gelowi

g

e

i

n

die tyde

l

ike

s i

g bare

k

erk

.

.

. . . .

.

.

.

. . . . .

.

. .

. . .

. .

.

.

.

. . .

.

.

. .

8

4

5

,

T~n

~

i

es

se opvat

ti

ng

in br

e

ij tr

ekke

t

oegepas

op

d

ie

geloofsgemeenskaps

v

erhoud

in

ge

i

n d

i

e

ke

r

ki

n

s

t

i

t

u

u

t

90

6

.

E

nke

l

e rig

l

yne

vi

r d

i

e

t

oekoms

91

HOOFSTUI{ VI . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 92

Enk

el

e

_a

s

p

e

k

te

_van_d

i

e

_

aard_en_inv

l

oed_van

_

d

i

e

__

kr

i

s

i

s

_

i

n

d

i

e

_

staat

_en

_d

i

e_vraa£s

t

uk_v

a

n

_

Bemee

n

-skap . . . ... . . ... . . .. . .. . .. . .. .. . . .. . . (I • • • • • • • • 92

1. Inl eiding . . . . .. .. . . . . . .. .. . . . . .. ., . .

o•

·

·

·

·

··

92

2

.

•n

Ko

rt

sosiolo

g

i

ese

a

na

li

se

v

an

die s

t

aa

t a

s

same

l

ew

in

gsvorrr

;

.

.

.

.

...

...

,

.

. .

. . .

. .

. . .

.

.

.

. .

94

3-

En

ke

l

e aspekte van die

aard

van

die krisi3

op

d

i

e

t

erre

i

n van

d

ie

s

t

aa

t .

.

.

.

.

.

.

.

...

.

...

....

1

0

0

(

a

)

0

o

rsake van d

i

e kris

i

s

i

n die

gemeenskaps

-en gesagsbind

i

nb van d

i

e

s

t

aa

t

.

.

.

.

.

....

.

10

0

(

b

)

Ge

v

o

l

ge

en u

i

·c

w

erk

i

n

t:S

van d

i

e kr

i

s

is o

p

d

i

e gemee

n

skap

v

an di

e s

t

aa

t

.

...

...

.

. .

4

.

E

nke

l

e r

i

g

l

yne vir d

i

e

t

oekoms

.

....

..

..

... .

HOO:F·~~TUK VII

S

amevattende

gevo

l

g

tr

ekki

n

g

s

:

positief en

n

egat

i

ef

11

2

113

116

(11)

(vii )

VOORWOOR

D

By die voltooiing van hicrdie vsrhandeling en die efsluitinf van my studie aen di~ P.U. vir

C

.P

.

O

.

is denkbecrheid dis oorhGersende geweerwordinE, 'n Diepe dankbaerhci d t&~noor die alwyse v~rbondsgod wat

my in staat gest0l het om my akad&mi~se studie t ot hi er

t e brinE,

Teenoor my vrou, 'n diepe erkentlikheid vir die

liefd -vol ls a2nsporing, gedul d ~n bystend. Aan my

ouars vir hul le intense belengstelling en aanmo&diging

WRPrsonder hierdie studis onmoontl ik sou gewces het .

Met gr oot dQnkbaArhei d dink 2k ook terug aan die

watenskaplike bekweamhei d en raedgowing vRn my l oi er,

Prof. dr . J .P. van der Wal t. Dit was vir my 1

n besondere voorrog en groat vreugde om dcur daardic besonder e onderwys stG6ds w~~r gG

ri~nteer t c word

ne

die Woord van God.

Dankbnar mank ek melding van di & voortrcflike

(12)

HOOFSTUK

I.

Die algemene ,aard van die samelewingskrisia

en die doel van hierdie ondersoek.

l .

Inleiding.

Die ontstaan van die

S

osi

o

logie is eintlik die vrug

1) .

van die Engelse en Franse denke,

en by name die

teore-tiese reaksie

op die nood en krisis waarin die samelewing

in

die tyd van Saint-Simon en August Comte

2 )

verkeer bet.

Dit was trouens Comte

3 )

wat die benami

n

g Soaiologie

gegee bet aan 'n geordende sisteem van kennis oor die

destydse samelewingskrisis.

'n Algemene tipering van die aard van die Sosiologie

wat destyds nog in beginstadium was, is:

It

altijd heeft

zij

den

mensch gesteld voor vraagstukken

•..

en praktische

problemen •.• op welke hij trachtte een antwoord te

v1nden"

4 ),

en by name

11

dat (de Sociologie)

g

eboren is

uit de sohokken en noden die e

e

n maatschappij in

structuurverandering en crisis oproept"

5),

In hierdie lig kan 'n deurlopende tendens wat

mede-verantwoordelik daarvoor is en '

n

on

m

iskenbare i

n

vloed op

die ontwikkelingsgang van die

S

os

i

ol

og

ie tot vandag

uit-geoefen bet, gesien wor

d

in die li

g

van onder andere die

volgende twee aanhalin

g

s:

11 • • •

niet de huisindustrie, maar

de

grootindustrie

•..

de fabriek met haar concentratie

van arbeidskrachten

deed

de stedelijke sarnenleving

1)

2)

3)

4)

5)

Vgl. Kooistra, R.: De Geref

o

rmeerde Theoloo

g

en de

Sociologie;

Academisch Proefschrift ter verkrijging

van

de

graad Dootor in de

H

eili

g

e Godgeleerdheid.

T.Wever-Franeker,

1955;

p.20.

Idem.

Bogardus,

E.S.;

SocioloBY·

Revised edition. Mac~

millan,

N

ew York,

1941;

p,

539.

Bierens de Haan,

J.:

Sociologie, Ontwikkeling en

Methode.

N

.V.

Servir

e

.

De

n H

aag,

1946;

p.10.

Kooistra, R.:

De G

e

r

e

formeerde Theoloog en de

Sooiologie;

p.20.

(13)

...

2-ea• mgesaal

karakter verkrijgen

.•.

die een maatschappij

in structuurverand

eri

ng

en

crisis oproept'

1

1

)

.

Dit is hierdie

tendens

waarop onder anders, Banning

die

aandag vestig

in

Machten

en

M

ensen ashy skryf:

"het

karakteristieke

,

tevens

het

prec

a

ire van de

huidige

cultuursituatie

~-

zeg van na de eerste

wereldoorlog

-- llg~ in het samentreffen van

verschil-le

nde

tendenties,

krachten, veranderingen

,

die elk op

zichzelf niet zo

gevaarlljk

behoefden te zijn, maar die

samenvallend, elkaar beinvloedend en

wederzijds

verster-kend,

een

noodtoestand oproepen die tot uiterste

waak-zaamheid

dwingt

•.•

zij

vraagt naar haar aard om

normering en leiding

omdat vitaliteit zonder meer

mij geen waarborg is vo

o

r creatieve humaniteit

11

Verder

behandel hy

hierdie

vraagstuk wat die

11

krisis" in die

samelewing en kultuur veroorsaak saam in

1

n

verantwoorde-like

beroep

op

11

de oreatieve humaniteit" 2 )

Waar c

~

mte

deur middel van kreatiewe humaniteit

'

n

bater

samelewing op wetenskaplike wyse

wou

skep, val

die

klem

in

die huidige

ku

ltuur

s

ituasie

op die invloed

van

die

11

machte

n

en

mensen" in die algemeen:

aan die

een kant die normatiewe aard van die samelewing in die

algemeen

en aan die ander kant, die verbesondering

van

die

norm vir die enkeling in

die

groep met betrekking

tot

die

gemeenskapsbindinge

.

1)

Kooistra:

De Gereformeerde Theoloog en de

Sociolo~ie;

p.20.

2)

Banning

,

W

.:

Machten en

Mense

n.

De

inhoud

der

vrijheid

in Europa;

De macht van

:

het economisch

gebied

,

de techniek,

de apparaten

,

de politiek

.

De-valuatie

der demokratie;

Overwinning

der

Machten

.

(14)

-the moon, etc., are said to be recurrent

.

"

(b)

Volgens

die

Algemene

Kunstwoordentolk is

dit

11

de scheiding, beslissing of beslissende

wending eener zaak het

beslissingspunt

of

~tijdstip,

keerpunt;

bedenklijke staat der

oms tan di

gheden

...

11

1)

( C)

II

A situation in

which

there is a block

to individual

or

group action

of

sufficient

importance so that the individual

or group

must

find ways

of getting

around it"

2)

( d)

II

The

term 'crisis

'

can be applied either

to the change which creates a

situation

for

which habitual

behaviour

patterns

of

the family

are inadequate

or,

more

specifically

,

for

tha

t

stage in the problem

situation

when attention

is

focussed

on the

i

nability

of

available

resources to

solve

the

problem

11 3 )

(e)

In

navolging

van

O

g

burn

se beskouing oor

kultuur

in

sosiologiese sin

naamlik dat

1

n

krisis

'n

11

cultural lag.

11

of

die agterblywing van

een

deel van

die kultuur by die

ander is, so sien

ons, die gesinslewe e

n

godsdiens

by die

teg-niese en ekonomiese

vooruitgang.

( f)

II

Een

crisis, een

kritieke

toestand, is een

keerpunt, een

knooppunt

van verwa

r

ring, waarin

de

continuiteit met

het verleden verbroken

sohijnt

en

de

weg

naar de toekomst in het

1)

Algemene Kunstwoordentolk

;

p

.

694

.

2)

Bolnow,

O

.

F

.:

Neue Geborgenheit

.

3tuttgart

,

Keulen

,

1955

;

P

,

42

,

3

.

Mihanovich

,

C

.

S

.:

3chnepp, B

.

G

.

J

.:

&

Thomas

,

J

.

L

.:

M

ar

riage and the Famil

y.

The Bruce Pub

l

ishing

Company

,

United

States

of America

,

1952

;

p

.

304

,

(15)

-

8 ...

duister ligt, terwijl ingrijpende beslissingen

gen omen zullen moeten warden 11 1 ) :

g) Eysink skryf dat wanneer die sosioloog die begrip

kri sis ban teer 11 dan di en t men zi ch te reali s eren da t

bet bier om een betrekkingsgrootheid gaat. Crisis

staat tot bet verleden en bet heden in de verhouding

van plus en min.

waardering" 2 )

En wel van plus en min in de etische

(ii) Analise en klassifikasie van definisies en

omskrywinge van die begrip krisis .

Uit die enkele definisies en omskrywinge, asook

andere, kan die volgende afgelei word:

-a) 1n Gemeenskaplike kenmerk by al bogenoemde

defini si es is dat krisis 'n versteuring, 1n beslissende

wending of keerpunt beteken in 'n sosiale t oestand of

situasie. Sosiologies besien, het die toestand met

verhoudinge, handelinge en gebeurtenisse te make;

trouens dit is wat die etiese inhou, naarnlik die

terrein van naasteliefdesverhoudinge in (g) met

betrekking tot die gerneenskapsverhoudinge as bindinge.

b) Die krisiskarakter dui gewoonlik op 'n verwarring,

11interrupt1on" , bedenklike staat, 11problems

11

, ens .

(vgl. nommers (a), (b), (d) en (f) . )

c) Die kri~isbegrip in wysgerige sin dui op 'n

11kramptoestand

11 of 'n situasi e wat die gewone lewensweg

' - ,

onderbreek en op 'n soort tydlose pouse wat die asem

ophou 3 )

1

)

Van Riessen, Ir.H.: De Maatschappij der Toekomst.

T.Wever-Franeker, Tweede druk, 1953; p.36.

Eysink, R.: Gezinssociolo~ie. Proeve van een

sys-tematische Inleiding MCLVII, Van Lochum Sl aterus

Arnhem; p. 123.

(16)

Teeno

or h

i

erd

i

e s

i

en

i

n~ van Ji

kr

i

s

i

s

as

ook

die

soeke

na

·n

Neue

G_ebor_benheit

deur Boln

o·v\l

,

kom o

.

a

.

TI

v

raa

g

van dr

.

Eysink:

"

Verdra

ag

t dit

w

ij

sgerit_;e

crisis

zich me

het bee

l

d der

fra Gen

tisch

e

_vera

nde

ringen

elk

e zic

h

in

de s

tru

c

t

uu

-

van he

(

bv

.

)

6

ez

insl

even

voordoen';

l)?

Gee

mens egter ~ee

r

aan

di

e begri

p

TI

ruimer

be

-t

ekenis

,

dan

beland

mens

daar

waar

i

e

begrip krisi

me

t

s

i

tuas

ie

ge:i:den

ti

f

is

eer

._,

,o

d en

aa

r

rr.ee

s

ow el di

e

telr

i

rr

e

situasi

e

en

krisis

van hulle we entli

ke be

-teken

is

oeroof

2) . TI

S

ituas

i

e kan

sowel

T

krisis

-t

oes

tan

d

as

i

e

norrr:ale

6

anc::

van

sake aandu

i

-

•n

prose

s

dus

.

d)

·

n

A

nder beskouin

0

is

dat

·n

krisi::.

die

di

s armo

ie

as gevo

l

g

van

wanaanGepastheid

,

o

f

di

e

agt

erb

ly van

die e

tiek

,

gemeensk:1ps

l

1e

en m-

a

tsk&plike vorme

,

by

die

s

ne

ll

e

ont

wikke

linb

en vooru

i

.ang

van

di

e maatsk

ap

-J)

py

is

.

(

V

g

l

.

die

11

c

u

ltural

la

g

11

van Ogburn

.

e)

~

Krisi

s

sou

us

vol;ens skry~er

ge

tipeer

k

on ~ord

as

die

hoo

t,ue

-

of laa

6

t

epunt w

at

n 11

kurwesitu2s

i

e

1o

ver

-toon in

d

i

e

s

smelewinb

en ~at dan dia

i

n

i

vid~ of

~roep

s

-verhoudinse

i

n

so·

mate versteur dat dit die

afst

na

t

uss

en

di

e fe

i tlik

•:;

o

de en

d

i

e

no

r

ma

ti

ewe orde

(

soos

dit

behoort

t

e wees)

i

n d

i

e

samele~in;

verbr

eed

.

Die

--

-

---

-

-

-

--~

-

-

--

-

-

-

'

rade

hiervoor is

volu ns o

.

~

. Y

an Dijk

4 )

da

t

daar

ge

-duri~

TI

strewe

is

oo d

i

e fei l

i

ke orde son·

moontlik

aan

di

e

normatielVe or,e

t

e

bring

.

1)

E

ysink:

Ge~i

ssoc

i

olo~ie;

f

,

42

.

2)

Bo

ln

ow

:

Neue

_

Geborgenheit;

p

.

42.

J)

V

gl

.

Ogbo

r

n

,

F

.

and

N

imkoff

,

M.

F

.

:

A_

Handbook_

of

§

Q£~21Q

rr

y;

Routledge

Ke

0

an

Faul

Lt

d

.

,

London

,

1

9

56

.

4)

van Di

jk

,

R

.

:

~ens en MeCemens

;

Een i

n

l

eidin~

ot

de

S

ociologie

.

2de

D

ruk

,

N

.

V

.

Gebr

.

Zomer en

(17)

-10-Na hierdie kort uiteensetting van die aard en sommige eienskappe van 'n krisis, l et ons vervolgens op die krisis in die samelewing.

i i i ) Enkele definisies en omskrywinge van die begrip Samelewingskrisi s .

Die krisis in die samelewing word deur verskillende skrywers uit verskillende oogpunte benader, byvoorbeeld die

volgende:-a) t1Voor hen (die sosialiste) is de crisis de disharmo-nie van het niet aangepast zijn, het achterblijven van ethiek, gemeenschapsleven en zijn maatschappelijke vormen, de t1 cultural lag11 (Ogburn) 11 1 ) .

b) 11 • • · de huidige sociale crisis kan opgevat warden

als de disharmonie tussen zulke echte gemeenschappen en de maatschappij als het geheel der samenlevingsvormen11 2)

c) Die samelewingskrisis word deur Mannheim opgevat as 'n agterbly van die vormneming van die samelewing by die nuwe situasie wat ontstaan het deur a.a . die moderne wetenskaplike ontwikkeling en tegniese uitvin-dinge. Die mens kon die situasie nie hanteer nie,

sodat 'n krisis in waardes ontstaan: t1• •· the approaching chaos and the crisis in our system of valuations •..

the rel igious and moral unity which integrated mediaeval society was vanishing, in the very same social

environment we now have the most contradict ory philosophies of life ... we have no settled views, especially in our democratic societies, concerning the

1) Van Riessen: De Maatschappij der Toekomst; p.36-37.

(18)

right patterns of human behaviour and conduct" l) .

d) 11 , •• the nature of the breakdowns of civilizations can be summed up in three points: a failure of creative

power in the minority, an answering withdrawal of mimesis on the part of the majority, and a consequent l oss of social unity in the society as a whole" 2 ) e) Albert Schweitzer het die samelewingskrisis onder andere gesien as die 11lack of spiritual independence and humanity; devel opment of ethi cal inhibisrn and an unethical conception of civilization; greater develop-ment of the material, rather than spiritual par t of our civilization; a r apid advance in ethically indifferent knowledge and technology" 3 ).

f) Die krisis in die samelewing le vir Banning 4 ) in die desintegrasie van de persoon, van het gezin, van het

11

platteland - in - crisis, vRn de massajeugd en de massa-volwassenen, van de internationals verhoudingen ."

iv) Analise van defini si es en omskrywinge van 'n same~

l ewingskrisis .

Uit die vorige definisies en omskrywinge kan onder anders die volgende afgelei word:

a) 11Niet alleen een 1 vertraagds 1 ontwikkeling van de mens t .o.v . de maatschappij, die door techniek, economie

en wetenschap haar kar akter kreeg, maar bovendi en en vooral een ,ontaarding' van beide, en het feit, dat de mens daardoor minder in staet is om over de kloof heen

1) Mannheim, K,: Diagnosis of our Time, wartime Essays of a 3ociolo~ist. Routledge and Kegan Paul Ltd.,

London, 1959; p.12.

2) Toynbee, A.J .: A Study of history. Vol .IV , Oxford

University press, 1934-1939; p. 120.

3}

4)

Sor okin, P.A.: Social Philosophies of an ~ ~ ! Crisis. Boston, The Baacon Press, 1951; p.120. Bannin3.1..__~~: Moderne Maatschappij_Problemen . Eerste Bundel, 4ds Druk, De Erven F. Bohn N.V., Haarlem,

(19)

-12-bereikt te worden; dat zij elkaar steeds meer

1 ontglippen

1

, is ons hoofdprobleem"

1)

( Vgl . (a), ( b) en ( c) . )

b) Die samel ewingskrisis kan uitsluitlik bestempel

word as 1n krisis in waardes .

Die verlies aan waardes in di e gemeenskapsverhoudinge spruit hoofsaaklik voort uit de geest van saecul arisatie, van voortgaande on

t-"

'--kerstening, die als onvermijdelik gevolg na zich

sleepte een ontwijden van heel het menschenleven en een teloorgaan van talrijke van de hoogste

levens-waarden" 2 ) .

C ) In die samel ewingskri si s speel die massa"~element

II

'n belangrike r ol o. a . vir veral Mannheim en Banning,

(Vgl. nommers (c), (d) en (f) ) . 'Ihe main changes we II

are witnessing t oday can ultimately be traced to the

fact that we are living in a Mass Society11

3)

,

wat dit

in problematiek op talle lewensterreine impliseer .

d) Laastens is op te merk dat die samelewingskrisis horn tans openbaar op haas elke l ewensterrein sodat die

invl oed op di e samelewing as geheel verreikende gevolge het wat ons tans sien, beleef en kan beskryf. (Op die gevolge word in die volgende hoofstukke ingegaan.) Wat egter 1

n nadere toeligting vereis, is die vol gende:

B. Di e probleem van krisis in waardes in die samelewing in di e al gemeen.

1} Inleiding.

Reeds gedurende die tweede wereldoorl og het Mannheiw

1) Van Riessen: De Maatschappij der Toekomst;

-· . L . - - -- - -- - - -- · - - · · - - · - - - · --- - - ---

--p

.

2

49,

2) Br i l lenbur g Wurth, G.: Het Christelijk leven i n

Huwelijk en Gezin . Ui tgeversmi j , J .H.Kok N.V.,

Kampen MCMLX, Tweede druk, 1951; p. 37,

3

)

Mannheim~ Diagnosis of our Time; p.l.

(20)

sekere sosiale magte waargeneem wat besi g was om die kern van waardes in die samelewing en kul tuur aan te

1

)

tas

In hierdie verband praa t Mannheim van ;; the

cultural crisis through which our society is passing, the spiritual changes in society at large, which ce r-t ainly have their impact also upon tt.e behaviour diffi culties of i ndividuals in their everyday l ife those epoch-making changes caused by industrial civilization, such as the partial, sometimes total

disor ganization, of our customs , habits and traditi onal valuations ... those social processes which very often

disintegrate the famil y or the community •. . the changed nature of work and l ei sure, and their impact upon personal i ty f or mati on or their di sintegrating effects'' 2 ) .

Banning praat van die 11crisis der democratie11 en

verder dat die situasie van die Christendom in die moderne wereld as 'n krisis11 beskou kan word. Daar om

II

konkludeer hy soos vol g: Met deze veranderingen ging II

gepaard een verwarring omtrent de geestelijke waarden, die het menslijk l even richten en inhoud geven11 3) .

Die veranderin~ waarvan Banning praat, hang ten nouste saam met die vol gende:

ii) Die gr oot oor gange in die samelewing.

In sy behandel ing van die krisis in waardes , wys

Mannheim op die geski edenis van di e samel ewing wat 'n verandering gobring het in di e gemeenskapsbindinge veral

wat die individu in di e gr ater verband bevredig en

beveilig het.

1) Mannhei m: Diagnosis of our Time; p. 8.

2 ) Ibid . ; p .

5 8

.

(21)

-14-Van der Walt gee 'n beknopte oorsig in hi erdi e

verband ashy se: 11so was die individu byvoorbeeld

in die verlede ingeskakel in 'n groter verband wat horn

vastigheid gegee het.

(a.) Byvoorbeeld, in die Griekse anti eke wereld was

die individu geanker in die staatsverband - die staat

het horn beveilig en bevredig.

(b) Tydens die Middeleeue was die individu gewortel

in die Rooms-Kat oli eke kerk, wat sy individuel e voedingsbodern was .

(c) Aan die end van die Middeleeue kry ons die

ernansipasie van die individu wat tewens die verlis

-tings tydperk aankondig" 1 )·.

Die individu wat aanvanklik sy bindinge in die

rede gevind het, het as gevol g van die onbevredigende

karakter daarvan ey t oevlug t ot die gemeenskapsbinding

geneern. 11 Intussen raak die gemeenskap ook gedi

sinte-greer omdat die norme daarvan verswak met die ui twerking

van rnassabinding" 2).

Die rnassagemeenskap word deur spesi al e rnetodes,

deur Mannheim genoem sosiale tegnieke, in stand gehou.

Die geweldige magte van hierdie tegnieke in die

hande ni6 al leen van die owerhede nie maar ook van die

massagemeenskap kan gesien word in o.a . die volgende:

(a) Militore tegniek,

(b) organisasie en administrasie,

(c) publieke opinie,

( d) sosial e tegnieke, ens .

3 )

1)

Van der Walt, J .P.: Di~_12lek van sekere gees

tes-wetenskappe, met besonder e verwysing na die pl ek

van Sosiologie in die opleiding van onderwysers,

Ongepubliseerde M.A.-verhandeling, Pretoria, 1952;

p. 51.

2) Ibid.; p,52

(22)

11Die sosiale tegnieke bcvat niks slegs op

hulle-self nie, maar die konsentrasi e daarvan karakteriseer

die struktuur van die moderns gemeenskap" 1 ).

Hierdie groot oorgange in die se.melewing is die

oorsaak ve.n die 11µiees ui teenl opende €n teenstrydige lewens- en wereldsbeskouinge11 2

). Van der Wal t noem

hier o.a . die opva.t ting van na8.steliefde en Christelike

tradisie; die verligtingstydperk en die liberalisme;

die Sosialiste met 1n beplande sosiale orde; Nazifsme wat weer vrugbaarheid, ras, mag, met stamen militere deugde van verowsring, dissipline en blinde gehoorsaam-heid, benadruk1

;

3)

.

Die oorgange wat hier genoem is, is hoofsaaklik die gevolg van 'n proses van sosiale ver andering waarop ons kortliks l et .

111) Die .-~osiologisse beskouinp: oor vsrandering dui op 'n pr oses, soos verski ll ende skrywers dit stel .

(a) Di e begrip proses in di e Sosiologie.

By die bestudering van die proses van sosiale

verandering en van die vraag of dit ten goede of ten

kwade is , moet die normatiewe en feitlike orde steeds

in gedagte gehou word. Hier het ons o.a ., te doen

met die vraag na oorsake en gevolge, maar ons l et eers

kortl iks op 1

n proses self.

Reuter en Hartse:

11 A process is a group of

activi ties each of which constitutes a transition fr om

one status or condition to another. Every natural

process involves the reciprocal interaction of

diverse elements . Things that are identical he.ve no

separate existence and do not interact . Where there

is no interaction, ther e is no process .114 )

1)

2)

3)

4)

Van der Wal t: Die Plek van sekere GeEsteswetenske.ppc

met besondere verwysing na die plek van Sosiologie

-in di e opleiding van onderwysers; p.54.

Idem

.

Idem.

Reuter,E.B. & Hart,C.W.: Introducti on to Sociology.

(23)

-16-Wanneer dus sekere wisselwerkende faktore in

die samelewing

'n

bestaande proses in

'n

ender rigting

stuur, tree 1n proses van sosial e verandering in.

Die oorsake van die proses van sosiale verandering

moet duidelik onderskei word van die proses self,

aangesien 1n sosiale proses uitsluitlik die handeling_ of aktiwiteit aantoon wat ontstaan uit

'

n

menslik0

behoefte,bv. die pr oses van verstedeliking.

Na hierdie paar omskrywinge van :n proses, d.w.s .

die sosiologiese beskouing, let ons nou op sosiaJ.e

verandering as 'n proses.

(b) Die proses van sosiale verandering.

Wirth e .a . stel die probleem soos volg: 113:icial

change and social disorganization or the study of t~e

broad transformations going on in society, the

Tan

n

e

r

in which they affect institutions, attitudes, ide3s and

behaviour, and the problem situations which men

confront" 1), is die kern van die vraagstuk vaYJ

gemeenskap in die samelewing.

11We shall define social change as variation from

the accepted modes of life, whether due to alt2~atior,

in geographic conditions, in cultural equipment,

composi t ion of the population, or ideologies, or

whether brought about by diffusion or invention within

the group. It is thus clear that by our term modes

of life we include not onl y what Mciver calls nocial

relationships, but any generally accepted way of

satisfying the needs of the group'' 2) .

Die proses van sosiale verandering vind gedu::.i-3

plaas op elke lewensterrein as gevolg van die intieme

wisselwerking tussen samelewingsvorme . Gewoonl ik bernvloed die proses van sosiale verandering op een

1) Wirth, L .: The Sia:.nificance of Sociology in J:.'1t_9r_n a-tional Social Science . Bulletin Summer, 1951,

vo~.

l l l .- No , 2; p.

199

.

-2)

Gillen,

J

.

L

.

& Gillen,

J

.

P

.:

An introduction t~ 3ociology, New York, McMillan,

1945;

p. 4d2.

(24)

lewensterrein die groepe, gedragswyse en handelinge op ander terreine.

Onteenseglik le hierin opgesluit die probleem van waardes .

(c) Die proses van sosiale verandering en waardes . Dit is baie duidelik dat die begrip sosiale veran-dering onder meer inhou 'n algemeen aanvaarde l ewens -houding - dus 'n uitvoering gee aan 'n gemeensaam

-gerigte doelstelling om in bepaalde l ewensbehoeftes

te voorsien.

Hierin kom die reaksiewyse van so'n groep tot openbaring in die tussenmenslike verhoudinge en se'.ir~~~

wyse - dus ook lewensuitinge wat ten nouste saa~hang

met lewenswaardes waarna die mens en groep horn r ig . Dit bring ons by die probleem van Sosiologi e en waardes . Ons let op enkele uitsprake in hierdie

verband: A complete study of human life thus inv

ol-"

ves a synthesis, but not a fusion, of social science

&

nd

social philosophy" l) . Met betrekking tot Sosiol ogie en Godsdiens, se Mannheim die vol gende: 11The r eligious focus i s not a moral or ethicel experience nor a way of regulating behaviour and conduct, but a way of inte r-preting l i fe from the centre of some paradigmatic

experience 11 2 ) • Demant skryf:

11:No human society known t o exist or to have existed has ever behaved as

though its mere biologi cal preservati on were its sole pre-occupation. Mankind has always had some super -biological purpose for whi ch t o live" 3 )

1) Ginsberg, M.: Sociol ogy. o .u.P., 1934; p.37. 2) Mannheim: piagnosis of our Time; p.134.

3) Demant, V.A.: Christian Polit_l__: Faber. 1936; p.

61

.

(25)

-18-Hieruit lei ons af dat:

II C!,ie

beginsel-getroue sosioloog nie sy toevlug tot relativisme hoef te neem nie11

l), -

hy ka.n 'n standpunt inneem t.o .-r. waardes in die Sosiologie .

Met so'n uitgangspunt kan ans in die algemeen probeer vasstel watter sosiol ogiese faktore, naas andere, 'n bydrae lewer tot die samelewinEskrisis . iv) Enkele sosiologiese faktore met betrekking ~o~

die huidige krisis in waa.rdes .

In hierdie verband l et ans op sommige verwarrlnge wat op sekere lewensterreine beers as gevolg van '~

beoordeling van 'n krisis in waard0e . a) Inleidin5,

Vooraf noem Mannheim sekere verwarringe; oo!' die probleem van byvoorbeeld vryheid en gesag en diA

resuJtaat

is: that we have no clear-cut criteria - ,i 2\ 1

II

'n

Volgende voorbeeld is met

betrekking

tot die

verwarring op onderwysgebied 1~,;:;t die r esul. taa t

further we progress the l ess we know what we are

~~ 3) educating for. .

since the

II

So ook 'n verwarring t.o.v. vrye tydsbesteding, naamlik, We are equally vague concerning the meaning

II

and value of work and leisure" 4 }.. Die gevolg is

byvoorbeeld the idea of privacy and contemplation,

ti

and of their value, is at war with that of mass

en-joyment and mass ecs tacy'1 5)

1

)

Van der Walt: Histories-prinsipi~le beskouing oor die opvoedkundi~e sosioioFie; p.

337

2) Mannheim: Dia3nosis of our Time; p.13 3

i

Idem.

4) Idem.

(26)

Genoeg is gese met hi erdie paar voorbeelde, en saamgevat konstateer Mannheim II there is nothing in our

lives ... about which our views are not at variance" Die slotsom waartoe hy geraak is naamlik. i t is

II

definitely not good to live in a society whose norms

2) are unsettled and develop in an unsteady way.11

Die dieperliggende faktore is dat enkele denkers

11became aware of the dangers inherent in the crisis in valuations, and tried to find the deeper causes of that crisis"

3)

Nou sluit ons aan by:

b) Enkele sosiologiese faktore met betrekking tot die samelewingskrisis.

1)

Onder andere noem Mannheim die volge

nde:-The uncontrolled and rapid growth of society11 4 )

n

1)

'n Aanduiding van die massasamelewing en die aard van die krisis vind ons veral in 1

n omskrywing van

5)

o.a. R~pke.

2) 'n Radikale hervorming (of vervorming) wat sekere van ons opvattinge ondergaan het;

3) 'n Oorgang van pre-industrHlle na 'n hoogs getndustrialiseerde gemeenskap;

4) 'n Groeiende aantal persoonlike kontakte en

teenstrydige waardes in dieselfde kookpot;

5) 'n Bewuste betnvloeding van mense om in 'n be-paalde rigtin3 te handel in 'n variasie van

graad-verskille;

1) Mannheim: Dia~nosis of our Time: p. 13.

2) Idem.

3) Ibid.; p.15.

4) Ibid.; p.17.

5) .Vgl. bv. R~pke,

w

.:

Civitas Humana. Grundfrage der Gesellschafts- und Wirtschaftsreform, 3 Auflage, Eugen, Reutsch verlag, 1949; B• 243-249

(27)

-

-20-6

.

Heropvoeding van die hele mens vir verantwoordelike

aansluiting by die samelewing.

In hierdie omlysting moet besondere aandag aan

ons rnasjien- en kernkrageeu gegee word - ons behandel

dit onder die volgende opskrif:

2. Die algemene invloed en enkele ~evolge van die

uitwerki!?_g van wetenskap, tegni ek en ekonomie op

die samelewin~skrisis.

a) 'n Kort onderskeiding tussen wetenskap, tegniek

en ekonomie.

Daar is moeilik te onderskei tussen die werkinge

en resultate van die moderne wetenskap en tegniek want

11De techniek en de wetenschap zij:m in onzen tijd zeer

innig met elkaar verbonden" 1) • Tog moet ons

duidelik onderskei tussen ontdekkinge wat die resu

l-taat van die wetenskap is en uitvindinge daarenteen

as resultaat van die tegniek. Die ontdekking gee

nuwe kenni s van wat r eeds vroe~r bestaan het, terwyl

die uitvinding aan die mens 'n nuwe apparaat, werkwyse

of produk verskaf, wat voorheen onbekend was .

Die Ekonomie as wetenskap het 'n eie terrein van

ondersoek sodat die ekonomiese handelinge van die

mens duidelik te onderskei is van sy politieke-,

godsdienstige- en ander handelinge en gebeurtenisse.

Die bepaalde praktiese 3ebied van die Ekonomie

is eerstens die konsumpsie of behoeftebevrediging en

tweedens die produksie of behoeftevoorsiening met 'n

strewe na die ekonomiese winsmotief.

Met hierdie kort onderskeid wi l ons volstaan

deur te let op:

b)

1

)

Die algemene invloed en uitwerki!IB van die magte

wetensk~E..z..~~niek en ekonomie op die samelewing.

Van Riessen , J .E.: Roeping en probleem der Techniek.

(28)

1) Tot op hede het di e mens ver gevorder met sy weten

-skap en tegni ese middel e . Van Riessen beskr yf di e

vrug hi ervan soos volg: 11De aarde heeft een technieschs

make-up gekregen . Ni et alleen getuigen onze huis

-kamers , onze straten en steden daarven , kri ael t het

onder het aardoppervl ak van bulzen en kabels en i s de

aether een wirwar van berichten, de mensen zelf zijn

ook veranderd. Zij zijn zeer zakelijk geworden; net als hun huizen en bruggen .

net als hun machines 111).

En zeer gespecialiseerd;

2. As gevol g van di e onnoembare prestasies van di e

moderne wetenskap en tegniek in die veranderende sa

me-lewi ng het di e mens se lewe self in die gedrang ~~kom.

De Vries se in hierdie verband dat : 11de mens l eert in

zeker e zin l even en dood beheersen. De voorlichti ng

voor het sexuele l even gaat byvoorbeeld al uit VA~

een sociale, econorni sche, soms nog psycholo3ische

motivering. De beperking van de geboorten tot do

eerste huwelijksjaren toont aan, deze motivering is

geaccepteerd. Kerk en godsdienstige overtuiging spel en

bli j kbaar geen r ol meer" 2 ),

3.

Die gr oot mag wat die mens in die wetenskap en

tegniek verwerf het, het meegebring dat die gesonde

.gemeenskapsverhoudinge op verski l lende l ewensterroine

ingeboet moes word ten Koste van 'n saaldiks hardh3id. As ons l et op 11de sware verantwoordelijkhei d van de mens, de eisen van specialisatie en teamwerk, op de

gevaren van vervreemdinc van de natuur, van mach

ts-misbruik, in het bijzonder van de overspannen van

1) Ven Riessen, J .H. : Roeping en probleem der Technie~

J .E. Kok, N.V. Kampen 1952; p.19 .

2) De Vr i es, E.:

trie-a.rbeider .

Je dienst van de kerk aan de Ind

(29)

-22-enkelen over vel en, voorts op het gevaar van een

vervreemde onafhankelijkheid van de mens in de

schepping11

l) , dan voel ons oortuig dat die funksies van die gemeenskapsbindinge in die konstante

samele-wingsgr oepe hulle intensiteit verl oor en dat gesoek word

na l osser bindinge, bv . in die massa. Di t hou ten

nouats verband met di e vol gende om min of meer 'n

geheelbeeld te gee .

4

.

Opsommend noem ons di e vol_g_§_nde:

-a) Die devel uasie van die arbeid en die resultaat

i s verreikend 11want de devaluatie ven de arbeid is een facet van de ontwikkelingsrichting in de gehel e

Westerse cul tuur . ~e spits dezer richting doel t in het verschi et op een t oestand, die men o.a . met depersonalisatie, col lectivisme en dirigisme aan kan

duiden .. . een storende verlies aan vrijheid; naamlik

de bestaansvrijheid in het mi l ieu der samenl eving en

de vrijheid van het hart 11 2 )

b) Die ekonomi ese aspek en die r-esultaat kan gesien

word in die kapital isties~ mental i teit van ekonomisme

wat die sam&lewing deursuur asook o.a. die onve rsa-digbare behoeftebevrediging, waaraan de productie

"

op verrassende wijze tegemoet komt; economisch heet

dat welvaartsverhoging, geestelijk mog men spreken van

de macht van een welve.artsideol ogi e11

3)

.

Mihanovi ch e .a . skryf: 11The economic organization

of the country is disrupted114) .

1

)

Van Ri essen, rr .h . : De modarne cultuur en de Chris

-tel ijke school . Ui tdasi ng en antwoord,

J

.

H

.

Kok,

N.V.Kampen, 1962; p.13.

2)

van

Riessen; Roepin~ en probl eem dsr Techniek;

p,42-43 ,

3) Banning: Machten en mensen ; p.

5

3

,

4)

M:ihanovich, 3chnepp & Thomas : Ma.rri aa-e and the

(30)

Orn rnee ef te sluit: 11A new theory of economics

i s rapidly displ acing the old cl Rssical system, and when finally compl eted will b& found to be an

economic shot thr ough and throug~ with the social idea

tbe.t economic condi t ions can be al tered by human

endeavor 11 1) .

Di e vrapg in hoe

n

mcite die mens, die samel ewing

en kultuur geraak word deur di a krisis in waardes

kan soos volg behandel word:

3.

Enkel e gevo1..ge van di e krisis in waardes op die

mens , die samel ewing en kultuur.

As ui t g1mgspunt gebruik ons 'n aanhaling van

Van Riessen: Op de achtergr ond van onze maatschR

p-11

pelijke crisis ste.at een geestelijke crisi811 2 ).

Opgesluit in hierdie maatskapl ike krisi s en geeste -l ike krisis , le o.a . die volgende:

(i) Sekularisasi e . In 'n begripsc1nalise van

sekul arisasi e en sekul Brisme se o.a . Ba.nning die

vol gende:

11 Als w~reld (dus: wetenskap, politiek,

kunst, enz. ) zich aan de l eidinf en de tucht van de kerk gaat onttrekken, en al leen ei gen inhaerente

normen erkent , kan men spreken van sekularisatie"

3 )

Ook word sekularisasie omskryf as 11de verwere

ld-l ijking, ontwijding, de verpl ar,tsing ult den geeste -l ijken stand in den wereldlijken_ ... 11 4 )

.

Die gevol ge wet die kri si s in waardes het op die

mens , diG samel ewi n~ en kultuur in di e vorrn van die

1)

2)

3)

4)

Bl ackmar, F.W. & Gi l len, T.L.: Outlines of

sociol or:y. 1,rew York, The ~Rcmi lTan voi. ,-r928; p.229

Van Ri essen: Roeping en probl eem der Techni ek; p.14.

Banning: Machten en Mensen; p.179 , Algemeene Kunstwoordent olk. ; p. 1121.

(31)

-

2

4-sekul arisasietendens i s o .a . 11De verbr eiding en

intensi vering van de e,fval van God hebben de spanning in de cultuur overal zeer ver groot ... onze voorheen christel i jke cultuur thans in t oenemende mate afval t van God en Zi jn dienst. Dat betr ef het gel oof der

mensen zowel als de prahti jk van al lerlei l evensterreinen .

Het verschijnsel vertoont zich in de vervreemding tussen kerk en wereld, i n de geestel ijke verwarring van

1)

onze tijd . . .. 11

Hi erdie tendens word gekenmerk deur di e vervlakking, nivel lering en r eal iser ing van di e ho~re geestelike

l ewenswaardes tot tydelike werel dse l ewensuitinge wat bv. die gemeenskapsverkeer betref in di e intieme l iefdes -verhoudinge, ne,a,s t eli efde verhoudinge, gesinsverhoudinge:

oak op die ter rein van di e skoal (o.a . di e gesagskrisi s) en op die terrein van die staat (o.a . die diktat or ens . ) (ii ) Mater ial isms .

As De Vri es se: 11 het material isme haal t de zede -l ijke waarden omlaag t ot het pail van utilistische en hedonistische berekening11

, en

11Daar om l eidt deze l evensverhouding tot een zedel i jke de.gener a tie11 2), dan tref di t veral dat di t oak bi er gaan om 'n waarde -krisi s .

Material isms en veral die Eebr ui ksmaterial isme i s een van die mees kenmer kende gevolge van die krisis in waardes op die mens, di e samel ewing en kul tuur.

Dit word gekenmerk deur die oorskatting of verabsolu -tering van di e m2ter i ~le waardes en kul tuurgoeder e ten koste van bv. die etiese, godsdienstige, sosiale,

1

)

Van Ri essen: De moderne cultuur en de Chri stelijke SCQS?.S?.!, ui tdaP:in.z. en antwoord; p

.

1

4

.

2) De Vries:

arbe_ider ;

De dienst V8n de kerk aan de Industrie -~T2o.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

(5) Directive 2000/60/EC of the European Parliament and of the Council of 23 October 2000 establishing a framework for Community action in the field of water policy

Kovacs (2014b) vond namelijk affectieve priming bij LSF-primes, bij niet- analytische strategieën, terwijl analytische strategieën affectieve priming vertoonden bij BSF- primes..

stemmingsproblemen (volgens DSM, ICD of gestandaardiseerd instrument); (3) interventies zijn gericht op het verbeteren van cognitieve functies; (4) gebruik van tenminste één

As Dutch and English are considered to have similar rhythmic properties, Dutch L2 English speakers (n = 14) were expected to score lower on the musical rhythm aptitude test (MET

Ook hier bleek geen relatie tussen te zijn, waaruit geconcludeerd kan worden dat er op basis van deze studies geen samenhang is tussen persoonlijkheid en

In haar filmpje genaamd Damsel in Distress (YouTube- fimpje Damsel in Distress, 2013) gaat Anita Sarkeesian een hele lijst computerspellen af en toont ze aan dat het

In figure 3.1, the average shear modulus of an ensemble of up to ten simu- lated fibrous networks with different randomization seeds during various levels of compression

Linking the web-based marketing mix framework (Constantinides, 2002) and the marketing resources and capabilities framework (Morgan, 2012) with the resource orchestration