• No results found

'n Skeppende grensnyweraar: James Smith (1858 - 1934) meubelmaker van Noord-Transvaal.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "'n Skeppende grensnyweraar: James Smith (1858 - 1934) meubelmaker van Noord-Transvaal."

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Johann Ternpelhoff Universiteit Vall die Noorde

en enkele Iand~pTodukte aan die sneIgrreiende stedelike

senlta van Jooannesburg en Pretcria te v<XX"Sien. Daar was

egter uitsonderings op die Trel. Een van bulle was 'n

vaardige pionier, James Smidt,. wat in die

MagrelXlskloofstreek van die Noordelike Drakensrerg teen die einde van die negentiende eeu, 'n meurelbedryf tot stand gebring bet 1

"The phr.1.o,;e 'local and concrete things'

pt.)inL.. lO l)J1e of the chara<..'teristics of the

genre (technical hiSlr!"Y): iLs affinity for the small, the monographic form. There are gl:JOd rea.'il)J1S flY this. The slate of

passiveness in which any sensitive

historian gathers the evidence palpably favors the influx of minutiae."

Siegfried Kracauer 1

Die meurels van James Smith (1858-1934Y w(X"d vandag hoog aangeslaan. Die waardering van die stukke is ge~ op die hre gehalte van vakmanskap en 'n eenvoudige dog smaakvolle aardse sty!. In firer as een ~ig is die meurels die sim~l van 'n resondere tydperk in die ootwikkeling van die Nrx:rd- Transvaalse grensterrein.

Die vl"x)fsiening van geSl)fistikeerde g{x:;dere en dienste op

die Nl"X)fd- Transvaaise grenslerrein was lot diep in die

lwintigsle eeu 'n seldsame aktiwiteil. Die streek in die geheel was. .L" gevolg van 'n geringe pioniersrevolking en

ml~ilike restXU1s-(.)mslandighede. ekonomies daarop

aaIlgewese om hl"X)fsru:lklik prirnere produkle soos sout, bout Die enigmati~ Ja~ Smith

James Smith was 'n grenspionier in die ware sin van die

w(XX"d. Eendersyds bet by 'n enigrnatiese figuur uitgemaak.

Daar ~taan byv(XX"~ld onduidelikheid (XX" die plek van

sy getxxJrte en die datum van sy aankOOls in

N(XX"d- Transvaal. Andersyds versinne~ld by die

grenspionier war met drelgerigtheid en praktiese

vaardigbeid daarin geslaag bet om op 'n mrelike grensterrein sy merk te maak.

Wat James Smith se geboorteplek betref: Daar is mense wat

meen hy is in Brittanje gel:x:)l"e.4 Ander meen hy was 'n

gel:x:)l"e Suid-Afrikaner.5 Volgens sy ~Istukke is James

Smith ~ II September 1856 in Dcl"dred1t in die destydse

Kaapkolonie gel:x:)l"e.6Indien die ~IStukke kOITek is,

beteken dit dat James Smith. weens sy plaaslike herkoms en agtergrond later as meubelmaker gestalte gegee bet aan 'n styl wat as inheems beskou kan wcx-d.

Oit (lDstandigheidsgetuienis wil dit vark(ID asof hy

h(IDself reeds in die sewentigerjare van die negentiende eeu

in N(X:I"d- Transvaal gevestig bet Hy was, volgens

(X:I"lewering, in 1878 deel van die Bril'ie magte wat na

Noord- Transvaal gestuur is cm die Sotho-hoof,

Sekhukhune, te onderwerp. Die Britse owerheid bet 'n jaar

tevore die ~id-Afrikaansche Republiek (Transvaal)

geannekseer en bet met die milirere veldtog ten drel gehad

om wet en CKde in die afgelee dele van die kolonie te vestig!

Volgens die meer rcxnantiese herinneringe aan die meurelmaker. bet James Smith en vier ander soldate.uit die

Bri~ leer gedros om hulself in die omge\ving van

(2)

twyfel nie. James Smith was ()Ok inderdaad 'n tipiese

Noord- Transvaalse pionier -'n energieke man met 'n

magdom praktiese vaardighede. 15 Eers later sou hy by sy skoonvader, die bekende Theunis Botha, die formele amoog van wamaker leer. II)

Hl)lJll"x:)sOCrg a..;; hl)lJlkappers le vesug.N Sy kJein- en

aglcrkJeinj.jnders verlcl egler dal James Smith nie Oil die leer gedrl~ hel nie. Hy bel hedank en homself daama a,; een vim die \Tl~ perrnanente hlanke inwl)(}ers in die omge\\1ng

.~

gcvcstlg.

'n Derdc m(.)lll1ikhcid is illil hy refS in die lagtigerj.-.re in die ~rggcl\icd geveslig bel l)ffi a... l)l\.kupanl.op 'n grau~ pl."ls wal h~ van die sl;.Ial ontvang het, sy hedryt'op die ~n

Ic t1ring.'

Die Bothas het in die tagtigerjare in Noord- Transvaal gevestigl7 nadat die regering van die nlid-Afrikaan.~che Republiek gratis grand in ooreenstemming met die

okkupa..,iewet van 1886,18 aan neder~tters in gedeeltes van

die destyd~ distrikte Soutpansrerg en Waterrerg reskikbaar

gestel het. Die Bothas wa.., uit die ~drecht-omgewing in

die Kaapkolonie atkomstig.19 IlJdiclJ dil Sl) is dal James Smith hl)ffiselfreeds in die

scwclJligerj.tre hicr geveslig hel, relekelJ dil dal hy vanat- ~:

James Smith en Maria Sophia Botha is in 1888 getroud. Uit die huwelik is 14 kinders gei:x)fe. Een van die kinders het op

'n .ieugdige leeftydgesterf en vier is in die konsentrasiekarnp op Pietersburg gedurende die Suid-Afrikaanse oorlog

(1899-1902) oorlede:o Die ander kinders was Alhert.

Theunis, James, lsarella, Pieter WilleQ1, Carolina,

Benjamin, Maria en Louis."! Die twee oudste seuns, Alrert

en Theunis, het S(.)()S hut vader, meurelmakers geword.

Die Smith-nywerheid

James Smith en sy skoonvader was. teen die einde van die negentiende eeu, gereken onder die groot houtwerkers in die rerggebied. Volgens owerheidsregisrers was bulle, saam

met W. van Heerden, H.J. Boshoff. A. Johnson en die Woodhush Gold Mining Co. die enigste gelisensieerde houtsaers in die rerggebied tussen 1895 en 1898.2~

Een van die Bothaseuns, Hermanus Nicom, Johannes

Botha, bet in 'n stadium saarn met James Smith meurels gemaak!3 Onderlinge onenigheid bet tussen bulle ontstaan

en bulle bet afsonderlik van mekaar met die meurelmakery

voortgegaan. Om die outentieke karal..."1er van sy meurels te

~waar en natxJOtsing te voorkom, bet James Smith 'n "handelsmerk" gelx"uik, wat <J> mreste van sy meurels voorgekorn bet. 'n Metaaiplaatjie is gebruik om 'n gaatjie met konsentriese Tinge op die meurels te maak. Die merk is

gewoonlik <J> arrnleunings van stoele en hanke

aangemng!~

James Smith se "famek" was 'n ~jie op die plaa.-; Vluchthrek in die Magrebaskloof<mgewing. Hy het net ocr die basiese t<Xrusting reskik. Hy bet nooit 'n draaironk

twintigste lewcnsjaar deel van 'n houtkappersgerneenskap

wa.. W.lt in die omgewing van Houtlx:>s<l(X"p. lank vcxw: die

aanleg v;m H.1enertl;burg in 1887. gewoon het.1J Daarwocd

vertel Oat hy in die Groot!x)SCh-orngewing van

Mag(~tn.J;J(X)fgewoon het.12 Teen 1884 het die plaa...like getnecnskap uit sowat 40 gesinne restaan. Daarvan \\~ nagen(~g 76 mense hl)iJtkappers.13

In tt..trdie jare het d..1.'lf reeds 'n groot rehrefte vir hout ~

die di:unantvelde van Griekwaland-Wes ~t:Ian. Hierdie

vr,lag Sl.1U vanaf 1886 met die ootwikkeling van die

Witwat~d'iC goudveld treneem.l~

Die j()(}g f}()l.Jtkappcr het klilltrblykJik min fmnele opleiding in aJgetn~e skrynwerk gehad. Dat hy kunstig was, Iy geen

(3)

mCXX1tlik dat James Smitll sy resondere sty! ontwikkel bet

uit die ~agte wat hy van klante ontvang bet. Baie van

bulle was van Bri~ atkoms en bet km v<xx", ofkm na, die

reuwending in Suid-Afrika gevestig.

gemuik Die. Daar was wel '0 versameliog sae, tritds en die gemuiklike dissel of handbyl.25 Laasgenremde inSlrwnent

was '0 aIgemeoe gebruiksv<xxwerp onder '0 ~ geslag meurelmakers.26

Plaaslike swarnnense het horn met die o(XXjsaaklikste saagwerk gehelp. Hulle was ook vir die afwerkiog van die meurels verantwOCK"delik.27

Vm-dat sy kinders tot die bedryf tregetree het, is James Smith deur sy woo gehelp.z8 Van mev. Smith wad vertel dat sy 'n merkwaardige mens met baie energie was. Sy was on<kr meer vir die vcx:x-rereiding en vleg van die sterk en duursame Mvelriempies verantwcx:x-delik wat in die meurels getx-uik is.ZQ Soms, as daar 'n rehrefte ~ het. het sy selfs met saagwerk in die kuile en die afwerking van meurels gehelp.30

Die Smith-sty'

'n Belangrike bydrae van James Smith tot die meurelkultuur van die Transvaal van weleer, was die outentieke sty! wat by ont~'ikkel bet Indien dit met enige bestaande st)i verbind mre! word, is dit moontlik om sy benadering met die arts

and crafts-tradisie te vereenselwig. Syne bet egter 'n sterk

verinheemste karakter gehad. Hierdie soort meubelstuk en die styl daan'an llet aan James'n Elegante eetkamerstoel "'ar deur Jame,~ Smith vervaardi,1,' i,~.

Smith 'n besondere status as meubelmaker besorg.

Die al1s en crafts-reweging bet in Brittanje in die laaste helfte van die negentiende eeu posgevat. Calloway en Jones verdeel die mode in twee tydfases. Die eerste, wat rekend staan a.~ die estetiese reweging, bet vanaf 1870 to( 1890 geduur .31 Die tweede rase, die kunstige en idilliese, bet vanaf 1910 to( 1920 goouur. Die al1s and crafts-~weging wa... in wese 'n reaksie op massavervaardigde gt-'edere van minderwaardige gehalte wat in Brittanje in die negentiende eeu~ era van die n)WcrheidS()ffiwenteling geprodu~ is.

James Smidt bet eenvoudi2 die soort meurels vervaardiQ waaraan sy klante 'n rebrefte gebad bet.3.I Die simbil~ i~

die ontwikkeling van st)i en voorkoms tussen die

meurelgebruiker en die meurelmaker, bet bepaalde

eienskappe van volkse styl. Die verpla..,ing en

verinbeemsing van die ans en crqfts-styl in die Verenigde Stite van Amerika bet in miri of meer dieselfdc tydfierk plaa gevind as wat die geval was met James Smidt.15 Die styl bet moontlik ook op dieseltoe manier aIdaar posgeval.

Volgens die volgelinge van die reweging het die meganistiese tegnologie die effek gehad om skep~de kuns en warmte te ()t}derdruk. Die ans and crafts-reweging was derhalwe gebaseer op morele en sosiale reginsels wat indi\idu,tlisme en die kreatiwiteit van die menslike gees gerespekteer het.32

Smith ~n kiaat

Die materiruu wat Jame... Smith gebruik bet, was ki1\L11,

Pterocarpus angolensis,36 een v~ die mres veeL,,)\1i!!c.,

iJl.))mS(XX1e in die Suider-Afrikaansehinterland. Vir die

mens bet hierdie stadiggrl~iende iJI.))m on resooderc kulturele inhoud. Die rooikleurige gorn wal afgeskci WCl"d wanneer die starn reskadiQ: is. wl1fd !!ebruik vir kIeurscl. Die

bout werk retreklik makIik en mlx)i~ af.37 Kiaat, lx)k rekend

as "mukwa" of "bloodwood", is resonder waardevol. Dil is tans een VaIl die fires geeksploiteerde houL~X1e in Suid-Afrika en word deur re\\"dringsowerhede reskerm.3);

Een van die relangrikste eksponente van al1S and crafts was William Mlms (1834-18%), 'n skeppende kunsrenaar in eie reg, wat daarvan werk gemaak bet om die gedagte van kuns in die huishoudelike ()ffigewing te revorder.'3 In die sty! van Morris is meurels, muurpapier, tapisieriee en 'n magdom huishoudelike g~e ontwerp. Enigiets wat met die rustikale (landelike aard) verband gehou bet, bet nuwe retekenis onder Mlrns se invl~ gekry.

Smith bet oor die geniale verm~ beskik l)fll hicrdic

natuurlike materiaal in besonder mlX)i meubels te l)fllskep.

Daar is wel voorbeelde van enkele aDder hl)lJL'ilX)TtC w(lt hy

gebruik bet, S(X)S byvoor~ld, waterbessie (.lI'y::iRillm

cordatum)39 en grysappel (Parinari curarifolio),-li) ma.1T dit

was by hre uitsondering.~1 Aan die begin van die twintigste eeu wa" kiaat Die bedreig Die en bet baie algemeen in die klowe van die Laeveld vlUgekom. Dit wa-;, vol gens mnr.

Andries du Toit, 'n l"lpgeleide bl)sl"J()Uer en sklxmseun V;:U1

Die ([n.s aruJ crafts-styl bet James Smith baie gl~ gepas. Hy bet homself in idilliese omstandighede op die Nocyd- TransvaaIse grensterrein revind -'n milieu waaroor die eksponente van die styl in Brittanje net kon drOC"m.

Di( wil voorkom asof James Smith se s(yl vera) me( die

~e fase van die arts en crafts-reweging ooreenkoms(e

Verll-x.1f1. Maar vanwaar die invl~ van arts en cr(~frs'? Di( is

(4)

James Smith, die enigste ordentlike meurelhout wat in daardie jare algerneen buite die staat se tx:>sreservate v(XJgekcm het. Hy vertel dat James Smith sy hout in 'n gebioo met 'n radius van tussen 40 en 48 kilcmeter cm sy plaas Vluchthrek in die Magrebaskloofcmgewing, gaan haa! het. Die grootste kiaatlx>me in daardie jare het in die cmgewing van die teenswoordige Letsitele voorgekcm waar 'n txx:mstam met 'n deursnit van 30 tot 45 sentimeter retreklik algemeen \\'a5.42

Lady Aorence Phillips, vroo van die Randse good-mynmagnaat. sir Lionel Phillips, bet James Smith letterlik

Smith word ontdek

Daar w<rd vertel dat by v«< die uitbreek van die Suid-Afrikaanse «<log (1899-1902), met uitsoodering van die nooige stukke in sy eie buishouding, Die baie meurels vervaardig bet nie.43 Oit was eers na afloop van die oorlog dat by meer op meurelvervaardiging regin konsentreer bet.44 Die verm<me restaan dat die vraag na wamakers, soos elders in die land. regin taan bet namate die ocandstofaangedrewe meganiese vervrer algemeen in

get:ruik gekom bet James Smith bet V<XX1ydig oorgeskakel,

om sy v<XX1restaan in 'n tydperk van sneile tegnologiese

ontwikkeling te verseker.

Die James Smith hoekstoel. Die meubelmaker het heel}\'at

.an hierdie .sloele. onder meer vir ondememin,?_, as

~q~~

l!!!!!

~e'!!'8

~maak.

Sy bedryf het egter op die regte tyd en in die regte omstandighede op dreef gekom. Vera! Kaapse meurelmakers bet yanaf die tweede helfte van die negentiende eeu sterk mededinging ondervind. Groot hreveelhede massavervaardigde meurels, vandag rekend as "cottage furniture" (kothuismeurels) is in hierdie tyd na Suid-Afrika uitgevcer en teen billike pryse deur ban<k'Jsondernemings verkoop.45

aan die regin van die twintigste eeu "ontdek". Die gesin Phillips het plase in die Houtlx>Srerg-Magoebaskloof-gebied resit.52 Die landstreek het vir hulle 'n resondere rekoring gehad.

Sy bet Smith by geleentheid prot'rer oorhaal om sy meurelfabriek van die rerggebied na Pietersburg Ie verskuif. Pietersburg was sedert die einde van die negentiende eeu,

die grootsle stedelike senU"Urn in NOCKd- Transyaal. Dit bet

<x:>k oor spoorweggeriewe reskik. Die meurelmaker bet

egter Die sy weg ~gesien om die rerg Ie verlaat Die. Hy bet die besondere lewenswyse in een van die mooisre landstreke van Noord- Transvaal verkies.

Op die Noord- Trans\'aa1se grens bet hierdie meu~ls. weens 'n geringe bianke ~volking. slegs 'n beperkte afset gehad. Gevolglik was dit t<X in die dertigerjare redelik skaars. Vir James Smith se meu~lbedryf was hierdie too:Jrag van sake

voor<klig. Meu~lk~ indien bulle daarteen opgesien bet

orn aan die Witwatersrand meu~ls per ossewa te gaan

k~. bet gewoonlik hul restellings vir meu~ls by horn

geplaas. Phillips het James Smith aan die rekende argitek, sir

Herrert Baker, voorgestel.53 Die gevolg was dat James Smith, renewens meurels, ook skrynwerkopdragte uitgevrer het vir die konstruksie van die Lniegelx>u in Pretoria.54

Die k~s was destyds waarskynlik oorewus van die

waardevolle relegging wat bulle gemaak bet James Smith bet glo vir at die inwooers ~ die rerg meurels tren gunstige pryse vervaardig. In die dertigerjare bet die tans gesogte James Smitb-riempiesbank. met 'n huidige waarde

van sowat R5 00), 'n geringe £7/10 gekos.46 Een van sy

kIante was kaptein Mills47 die vader van mev. Molly VenaIJles, wat nagenreg 30 verskillende stukke restel het.48Dr.

Louis CIiff<rd Thompson, die vader van die Mendemev.

Awdrey (Googoo) Thompsoo, was <X>k een van James

Smith se kIante.49

Met die bystand van lady Phillips, bet JanJes Smith wel 'n aantal ongemonteerde meurels na Brittanje uitgevcer .55 Hierdie Winsgewende mark. wat steeds deur sy seuns na James Smith se doo:l renut is, bet gedurende die Tweede

Wereld<XX"log, ten einde gel~.56

Van sy meurels wat die rekendste was, was Smith se ronde

hrekstrele wat in kantcre gel:x-uik is. Baie van ruerdie strele

is OCK die jare deur bcm vervaardig.57 Hy bet I1(X)it volledige

eetkamerstelle gemaak nie. Die meeste &XX1e meurels wat by gemaak bet was tafels, l~ strele. ronde strele. mmis strele en riempiesrnnke.58

Van James Smith se meurels is by Von Reiche se winkel op Houtbosdorp verk~.50 Klante het bloot hul restellings by die winkeleienaar gepiaas. Die stukke is dan na voltOOiing by die handelaar se winkel afgelewer. Etlike groot ondernemings het cx* regstreeks, vera! kant<XrStrele, by James Smith resrel..51

(5)

Een van die laaste meurelstukke waarby Jam~ Smith retrokke was, was die vervaardiging van die preekstrel van die NG-gemeente ~ Duivelskloof. Dit is tans nog ~ in geOCuik. Hy bet dit saam met sy twee seuns Alre"t en Theunis vervaardig.59

9. TA, A2046. PM VN-Tvl, 910726, p. 19. OnderhOU<k ~ 26 en 28 Augustus 1991 met mnr. J. (Jimmy) Smith (SO), Magaz)1lSb'aat 126, Pieterslxn"g.

10. TA, A2046. PM VN-Tvl, X910728, p. 96. Onderhood ~ 28 Julie 1991 met mnr. Andr~ (Andries) Jooannes du Tci.t (83) ~ die piaas Vluchthrek,

MagreOOskl(x)(.

11. J. TempelhotI. "And then can1e the White man" in L.J.S. Changuioo (ed), Haenensburg 100 (1887-1987), (PieterslxD"g, 1987), p. 9.

12. TA, A2O46 PM VN-Tvl, 920301, p. 68. Onderhood ~ 1 Maart 1992 met mev. Gezina Eliza~th Dicke

(79), (getxxe Smith) ~ die piaas Spitsrand naby Duivelskloof.

13. D. Wangemann, Ein zweites Reisejahr in Sl"idafrika (Berlyn, 1886), p. 133; TA, Argief van die Landdro; Sootpans~g Q-5) Band 5, p. ~. p. ~. 79/95. D.S. Mare -Staatsekretaris, 13.2.1885.

14. N.L. King, 'The explci.tatioo of the indigenous fCKests of Sooth Africa", Journal of the South African Forestry Association, p. 44; Mendelsohn, Sammy Marks 'The uncrowned King of the Transvaal', (Kaapstad. 1991), p. II.

15. R.N. Currey, Vinnocombe's trek: Son of Natal. Stepson of Transvaal 1854-1932, (Looden, 1989), p. 118.

16. TA, A2046, PM VN-Tvl, 920301, p. 68. Mev. Gezina E1izareth Dicke.

17. TA, A2046, PM VN-Tvl, X910728, p. 96-97. Mnr. Andr~ (Andries) Jooannes du Toit

18. J.W.N. Tempelboff, Die okkupasiestelsel in die distrik Soutpa1L5berg. 1886-1899 (D. Lin. et phil, Unisa.

1990), pp. 29-67.

19. TA, A2046, P~f VN-Tvl, 920301, p. 68. Mev. Gezina Elizareth Dicke.

20. TA, A2046, PM VN-Tvl, X910728, p. 97. Mnr. Andr~ (Andries) Jooannes du Toit.

21. T A, MHG86995. Stertkennis James Smith 11.9.1856-3.11.1934.

22. T A, LS Band 54. Register van hootsaerslisensies uitgereik 1895-1898.

23. TA, A2046, PM VN-Tvl, X910728, p. 97. ~1nr. Andr~ (Andries) Jooannes du Toil

24. TA, A2046, PM VN-Tvl, 910726, p. 19. Mnr. J (Jimmy) Smith.

25. M. De Klerk, "'n Meurel-erfenis uit Transvaal" in Die Huisgenoot, 1.11.1974, p. 46; T A, A2046, PM VN-Tvl, 920301, p. 68. Mev. GezinaElizareth Dicke. 26. TA, A2046, PM ~-Tvl, 911019, pp. 39, 42. Onderhood ~ 19 O~ 1991 met mnr. Schalk (Kallie) Willem Erasmus (60) van ~veld Saagmeule, Boosmarastraat 8, Potgietersrus. 27. TA, A2046, PM VN-Tvl, 910726, p. 20. Mnr. J.

(Jimmy) Smith; TA, A2046, PM VN-Tvl, X910728, p. 97. Mnr. Andreas (Andries) Jooannes du Toil 28. TA, A2046, PM VN-Tvl, 920301, p. 69. Mev. Gezina

E1izareth Dicke.

29. TA, A2046, PM VN-Tvl, 920301, p. 69. Mev. Gezina Elizareth Dicke; TA, A2046, PM VN-Tvl, 910726, p. 19. Onderh~ op 26 en 28 Augustus 1991 met mnr. Sy liefde vir meure1makery bet James Smith tot aan die

einde van sy 74-jarige leeftyd rehoo. Enkele dae VOO" sy ()()(xi ~ 3 Novem}X';r 1934, bet hy Dog in die fal:riekie gewrel en Werskaf.60

Een van sy kleinkinders onthoo James Smith as 'n

saggeaarde mens -bykans 'n introven. Hy was OOie

vriendelik.61 In later jare bet by 'n tipiese gr(X)tVaderfiguur uitgemaak wat OOie tyd saam met sy kleinkinders

deurgel:ring bel Hy bet 0CJk graag met kuiermense gesels

wat born in sy werkswinkel rescek bel 62

Versamelaars van James Smidt se meurels is dit eens dat die stukke van bierdie meurelmako: meer is' as net renvoodige meurels.63 Dit is skeppings wat 'n oorentieke karakter ~00ar en 'n styl verteenwm-dig wat ~ die Noc.-d- Transvaalse grensterrein gestalte geicry bet.

ENDNOTE 1. 3. 4. 5.

6.

S. ,Kraaluer, History the last things before the last (New York, 1969) p. 89.

Skrywer is dank verskuldig aan kollega. Loois Changuion, 'n kenner van die geskiedenis van die orngewing en sy mense. Hy bet die ~uskrip gelres en konstruktiewe kritiek gelewer' waarop met waardering gereageer is.

Gegewens op grafsteen van James Smith op Dieplaagte in Mi,lgreOOskioof -een van die plase wat aan horn rehoort bet ~k tydenS veldwerk op 28.7.1991.

Afskrifte van die mondelinge ooderhoude wat in hierdie studie geraadpleeg is. is ter. insae in die Transvaalse Argietrewaarplek (Voortaan TA), Pretoria onder A2046. PM VN- Tv.. X910728, p. 96. Onderboud op Sondag 28 Julie 1991 met mnr . Andreas (Andries) Joh~nes du Toit (83) op die piaas Vlucbthrek, Magreroskloof; B. Wongtschow-Sky, Between Woodbush and Wolkberg: Googoo 11wmpson's story (S~d revised edition,), p. 28. T A, Argief van die Meester van die Hooggeregshof(MHG) 86995. Sterlkennis James Smith, 11.9.1856-3.11.1934.

T A, MHG 86995.. Stertkennis James Smith, 11.9.1856-3.11.1934.

Die standaardwerk (XX" bierdie veJdtogte is steeds K. W. Smith, "The campaigns against the Bapedi of Sekbukhune. 1877-1879", Archives Yearbook for South African History, 30(2), 1967, W. 1-69c. M. De Klerk, "'n MeureJ-erfenis uit Transvaal" in Die Hltisgenoot, 1.11.1974, p. 45; B.E.H. Wongtschowski, Between Woodbush and Wolkberg: Googoo 11wmpson's story (Tweede hersiene en vergrcte uitgawe, (Pretoria, 1990), p. 27.

(6)

52. 53. 54. 56.

57.

58.

00. J (Jimmy) Smith (50), Magazynstraat 126,

Pietersburg; B. WongtschOwsky, Bern'een Woodbush and Wo/kberg: Googoo Thompson's story (Sro>nd reviseA:l edition,), pp. 116, 128.

30. TA, A2046, PM VN-Tvl, 920301, p. 97. Mev. Gezina Elizareili Dicke.

31. S. Calloway and S. Jones. Traditional style: Ho",' to recreate the traditional period home, ~don, 1990), pp. 100-111, 128-136.

32. H. Osborne, 77re Oxford companion to the decorative arts, (Oxford, Reprint. 1991), p. 49.

33. Ibid., pp. 576-580.

34. TA, A2046, PM mev. G.E. Dicke (79), Op die plaa..~ Spitsrand, naby Duivelskloof, 1.3.1992.

35. P.B. Oakes. The story of ~'estern furniture (Londoo, 1993), p. 191.

36. E. Moll (Ed.), Keith Coates Palgrave Trees of Southern Africa, (Third updated impression, Cape Town, 1983), pp. 321-322.

37. T A, A2046, PM VN- Tvl, 930806, p. 86. Onderhoud ~c 5 Augustus 1993 met mnr. Carel (Callie) Sebastiaan Burger, Harper"Weg 10, Messina; TA, A2046, PM VN- Tvl, 900720, pp. 4-5. Onderhoud ~ 20 Julie 1990 met mnr. \\.ynand Scott (41), Bosveld Houtwerke, Pietersburg.

38. J. Tempelhoff, "Pas daardie kiaat ~ SODS 'n stukkie good!" in Die Noord-TranS\'aler, 10.1.1992, p. 6. 39. 'n Gesogte meurelhout in wann en watel"ryke

klimaatstreke van Noord- Transvaal.

40. Die bout is tradisioneel deur swartmense vir die vervaardiging van stmnpblokke geOCuik. P. Van Wyk, Veldgid.~ tot die bome van die Nasionale Krngern'ildtuin. (Eerste uitgawe, tweede druk, Kaapstad, 1986), p. 49.

41. TA, A2046, PM VN-Tvl, 920301, p. 72. Mev. Gezina Elizareth Dicke.

42. TA, A2046, PM VN-T\1, X910728, p. 97. Mnr. Andrea.~ (Andries) Johannes du Toil

43. TA, A2046, PM VN-Tvl, 920301, p. 71. Mev. Gezina Elizareth Dicke; T A, A2~, PM VN- Tvl, 910726, p. 20. Mnr. J. (Jimmy) Smith.

44. M. De Klerk, "'n Meurel-erfenis uit Transvaal" in Die Huisgenoot, 1.11.1974, p. 46.

45. J. KENCH, Cottage fi4miture in South Africa, (Kaapstad, 1986), p. 11.

46. T A, A2046, PM VN- Tvl, X910728, p. 97. Onderhoud ~ 28 Julie 1991 met mnr. Andreas (Andries) Jooannes sdu Toit (83) ~ die plaas Vluchthook, MagreOOskioof.

47. TA, A2046, PM VN-Tvl, 920301, p. 69. Mev. Gezina Elizareth Dicke.

48. M. De Klerk, "'n Meurel-erfenis uit Transvaal" in Die Huisgenoot, 1.11.1974, p. 46.

49. Ibid.

50. TA, A2046, PM VN-Tvl, X910728, p. 97. Mnr. Andreas (Andries) Johannes du Toil

51. TA, A2046, PM VN-Tvl, 910726, p. 19. Onderhoude ~ 26 en 28 Augustus 1991 met mnr. J (Jimmy) Smith (50), Magazynstraat 126, Pietersburg.

63.

Anoo., "Sir Liooel Phillips: Agriculture 'an abiding interest'" in Zoutpansberg Review and Mining Journal, 1.4.1932, p. 6.

J. Tempelhoff, "Meurelmaker van foonaat" in Die Noord-Transvaler, 9.8.1991, p. 6.

TA, A2046, PM VN-Tvl, X910728, pp. 96-97. Mm. Andr~ (Andries) Jooannes du Toit.

TA, A2046, PM VN-Tvl, 910726, pp. 19-20. Ondes:hoode ~ 26 en 28 Augustus 1991 met mnr. J

(Jimmy) Smith (50), Magazynstraat 126, Pietersburg: T A, .A.2046, PM VN- Tvl, 920301, p. 69. Mev. Gezina EIizareth Dicke.

TA, .A.2046, PM VN-Tvl, 910726, p. 21. Onderhoude ~ 26 en 28 Augustus 1991 met mnr. J (Jimmy) Smiili

(50), Magazynstraat 126, Piett:rsburg.

TA, A2046, PM VN-Tvl, 910726, pp. 19-20. On(b"hoode ~ 26 en 28 Augustus 1991 met mnr. J

(Jimmy) Smith (50), Magazynstraat 126, Pietersburg. TA, A2046, PM VN-Tvl, X910728, p. 97. Mm. Andreas (Andries) Jooannes du Toil

T. and B. Rossouw, N.G. gemeente lLleveld: Half-eeufees gedenkboerk 1929-1979, (S.P., 1979,. pp' 24, 26-27.

TA, .A.2046, VN-Tvl, X910728, p. 98. Mnr. Andreas (AndrieS) Jooannes du Toil

T A. A2046, PM VN- Tvl, X910728, p. 96. Mnr . Andr~ (Andries) Jooannes du Toil

TA, A2046, PM mev. G.E. Dicke (79), Op die pIaas Spitscand, naby Duivelskloof, 1.3.1992.

TA, A2046, PM VN-Tvl, 920301, pp. 71-72. Me Gezina Elizareth Dicke.

CONTREE 36/1994

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In order for employees to experience high physical and mental energy and high levels of enthusiasm, pride, and challenge in their work to attain work goals, the

Bij bepaalde functies kan bet namelijk mogelijk zijn dat de winst (zie formule 4.3) die wordt behaald door uitvoering op hardware zo minimaal zijn dat de functie beter in software

Weens onvermydelike omstan- dighede kon ek nie na Utrecht gaan om onder prof. Ek is veel dank verskuldig aan

wat reeds jare in die Suid- Afrikaanse Vak- en Arbeidsraad woed tussen die linksgesindes en die regsgesindes oor die raad sc beleid ten aansien van Kom- muniste

Deze sociale vergelijkingen maken op dit moment geen onderdeel uit van de meeste indicatoren die zich richten op geluk en welzijn, maar dat is volgens Fleurbaey gemakkelijk te

[r]

This study investigates how different stakeholders in the governance structure of Rabobank Zaanstreek (a local cooperative bank in the Netherlands) talk about restoring trust in

Er zal onderzocht worden in hoeverre er verschillen zijn tussen de kinderen en jongeren met en zonder verstandelijke beperking die seksueel misbruikt zijn met betrekking tot: