• No results found

Brulpadda

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Brulpadda"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

MUSEUMVERSAMEUMS

(J.O .P .)

Kntiuf’dierstm lievelle w al tleel uiim uak van die g roat verw m i’Unj’s van die a JM in n soogdierkundc van n natuurhistoriese museum word iw ijics in laaie o/nwhei'i’. H ierdie tuivorsiiixsm aleriaal word nie ten

Hum t;esiel nie

f n V erdere afl e w e ri ng in di e reeks vroe'e- o g g e n d r a d io p r a a l j ie s deur H a n n e s O b e r h o lz e r. wa t g e d u r e n d e 1974 ui tg es a a i is.)

D I E basis van enige museum is sy permanente versamelings. Dit is die hooftaak van 'n museum om voorwerpe te versamel wal lot die vakgebiede behoort van die enkele of verskillende dissiplincs wat daarin hanteer word.

D il is vandag slegs in enkele van die kleiner museums waar die besoeker die hele versameling van die museum kan besiglig. In die groier museums word slegs 'n klein persentasie voor­ werpe uitgestal. Hierdie uitgestalde voorwerpe is gewoonlik die mooiste. beste. mees sonderlingc of tematies mees verteenwoordigende. terwyl die res van die versameling neljies en veilig opgeberg word as studievcrsameling. Die publiek is dikwels onbewus van die bestaan van hierdie studiever­

samelings omdal hulle nie wee! of bcsef dat enige Museum wat sy naam werd is. ook 'n navorsingsentrum is nie. D il is veral in die natuurwetenskappe waar studieversamelings uit duisende, of selfs miljoene voorwerpe kan bestaan. terwyl slegs 'n handjievol eksemplare uitgestal word vir besigtiging deur besoekers. Voorwerpe wal in die studieversameling opgeberg en nie op uitstalling is nie, is hoegenaamd nie verlore soos soms beweer word nie. Navorscrs van heinde en verre. plaaslik en uit die buiteland, besoek museums gereeld om voorwerpe in die studieversamelings, sowel as uitstallings. (e bestudeer en te beskryf. Geen museum het ook die ruimte om al sy versamelings uit te stal nie en dit sal ook geen doel dien om soicts te doen nie. ‘n Honderd klipwerktuie verteenwoordigend van verskillende kulture en tydperke. keurig uitgestal met voldoende inligting daarby. het immers baie meer trefkrag en is van veel groteropvoedkundige waarde as wanneer die duisende der duisende voorbeelde daarvan wat vir navorsingsdoeleindes in stoorkamers opgeberg vir die doel van uitstallings uitgepak sou word, ’n Honderd ja a ro f wat gelede het museums wel al hul materiaal op hierdie wyse uitgestal maar daardie dae is virgoed

‘n Merit) dpeAfawm

’n A A N T A L hafftoegegroeide k lip hope fangs een van die wandelpaadjies in die Vrys/aatse Botaniese Tuin net buite Bloem fontein, het nog aft y d die aandag van besoekers getrek en 'n po pule re op vat ting daarom trent was dat dit " Boesm angrafte’' is. Op versoek van die K u ra tor, mnr. Peter C haplin, het die afdeling Argeologie onlangs ’n o pgr aw ing op die ter rein gedoen om vas te stel presies wat oorspronklik d aar aan die gang was. Tydens die opgraw ing was dit gou reeds duidelik dat d it ’n tipiese w oonterrein is wat uit die Ystertydperk van die Suid-A frikaanse voorge- skiedenis dateer en ooreenstem met klip k rale en hutte wat verspreid oor die Vrystaat voorkom . 'n D uidelike hut vider is blootgele en ook m aalklippe en heelwat potskerw e is gevind.

D it is bekenddat die Ystertydperk in die O. V.S. gestrek het va n a f ongeveer die I5de eeu tot aan die einde van die 19de eeu. Presies w aar die terrein in hierdie tvdperk inpas is nie heehem a!duidelik nie. Te oordeel aan die fe it dat die vondste naby aan die grondoppervlak te gevind is. is d ie w oonterrein waarsk vnlik nie veel ouer as 100 tot J 50 jaar nie.

Om sekere afleidings soos potgrootte en p otvorm te kon m aak. is p ro beer om van die p o t te weer op te bou uit die skerwe wat gevind is. Van die eindresuhate daarvan w ord h ierby afgebeeld.

verby. Die groot studieversamelings stel die museum ook in staat om uitsta I lings a T te wissel en tydelikc uitstallings met sodanige materiaal aan te hied.

Om al hierdie redes is dit dus te verstane dat ’n museum slegs by wyse van die hoogstc uitsondc- ring 'n skenking van een of meer voorwerpe sal aanvaar indien dit as voorwaarde gestel word dat dit altyd en permanent uitgestal moet word.

Die belangrikste punt om te onthou is egter dat voorwerpe wal in ’n museum se versamelings opgeneem is, of dit nou dadelik uitgestal of eers in die studieversamelings opgeneem word, veilig is en bewaar word vir die nageslag. want bewaring is naas versameling een van die belangrikste funksies van ’n museum.

k

d i/ f c o t m

iM

t it M

(J.O .P.)

BRULPADDA

(J.O .P .)

D I E reuse brulpadda ( Pvxicephalus adspersus) is die grootste padda in Suid-Afrika en kom wydversrpeid voor vanaf die oostelike Kaap Provinsie, noordwaarts tot in die Soedan. In leenstelling met ander paddas is die mannetjies groter as die wyfies en dit neem ongeveer 28 jaar voordat 'n mannetjie sy maksimale grootte van sowat 200 mm en massa van anderhalf kilogram bereik.

Hierdie paddas is geslagryp wanneer hulle ongeveer 90 mm lank is. Met die eerste lentereens kom hulle saam in vlakwaterpoele om te broei. Elke wyfie le 3 000 tot 4 000 eiers en metamorfose duur ongeveer 18 dae waarna die jong paddas die water verlaat. In hierdie stadium is hulle baie vraatsugtig en kannibalisme kom algemeen voor.

Die reusebrulpadda is sterk gebou met twee beenagtige “ tande" aan die onderkaak. Dit is natuurlik nie werklike tande nie maar slegs uitgroeisels van die kaak. Die bokant van die liggaam is olyf-groen met verskeie oorlangse velvoue. ’n Ander kenmerk is ook die graafagtige uitsteeksels aan die voet waarmee hierdie paddas hulself in die grond ingrawe.

Die reusebrulpadda is allesvretend en letterlik a lies wat hy kan baasraak vanaf knaagdiere en reptiele tot ander paddas. insekte en slakke word

opgevreet. ’n Geval is bekend waar een so n paada

sestien pasuitgebroeide rinkaIs-kleintjies die een na die ander opgevreet het. By konfrontasie is hierdie paddas baie aggressief en kan venynig byt. ■c" Verskeie inboorlingvolke onder wie die Boes- ^ mans beskou die reusebrulpadda as ’n gesogte w lekkerny.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Alan Turing (Benedict Cumberbatch) voor zijn decodeermachine, in de film – maar niet in het echt – vernoemd naar zijn eerste liefde, Christopher.... Zijn werk bekortte de

The effect of current density on the average bubble radius at the outlet of the cell is determined by both the average radius of bubbles departing from the

Slegs die yolk se tradisionele religieuse rituele is nog deur die vader aan die kind oorgedra, maar dit blyk dat die betrokkenheid van die ouer gedurende die Grieks-Romeinse tydperk

Maerhoff (soos aangehaal deur Walters, 1995) meen dat bestuurders al jare praat oor die vergoeding van dosente vir die onderrig (en navorsing) wat gedoen word,

De toekomstbeelden, transitiepunten en eerste projectideeën voor de regio Westelijk Veenweidegebied en het Maashorstgebied zijn het resultaat van een langdurig en interactief proces

vraag 10: Welk van de onderstaande antwoorden zijn van toepassing op de portefeuillestrategie binnen uw organisatie/afdeling. Geef dit aan op een schaal

res aux Comptes" en alle andere stukken, die aan de aandeelhouders- vergadering worden voorgeIegd, tevoren aan !'let comité over te leggen. Het comité kan de

Het belangrijkste punt is dat er WERKELIJK verschillende perioden zijn geweest waarin God zijn voornemens heeft uitge- werkt, en gedurende deze perioden heeft God op