• No results found

Donation of wallpaper

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Donation of wallpaper"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

V E R S A M E L ? J A ! M A A R NIE F O S S I E L E

O F K L I P W E R K T U I E N IE

J.O .P. D ie “w ie le ” van d ie tu isg e m a a k te k a rre tjie w a a rm ee h ierd ie B a n to e k in d speel, is tw e e van die b e k e n d e d e u r b o o rd e k lip p e w a t b e tr e k lik a lg em een in d ie V rystaat g e v in d w ord.

H ierd ie k lip p e uiat o n d e r m e e r d e u r d ie p rim itie w e m e n s as g e w ig te aan g r a a fs to k k e g e b r u ik is, h o e f n ie so m ish a n d e l te w o r d o m h u l w e te n sk a p lik e w aarde te v erlo o r nie. D ie o o m b lik w a n n e er d it d e u r ’n o n n a d e n k e n d e p e r so o n v e r w y d e r w o r d u it d ie b ep a a ld e v erb a n d o f laag w aarin d it saam m e t a n d er w e r k tu ie v o o rg e k o m h et, verlo o r d ie v o o rw e rp m e e r as 90% van sy w e te n sk a p lik e waarde.

STEL u belang in klipw erktuie e n /o f fossiele? Is u dalk besig om ’n private versameling van sodanige voorw erpe op te b ou ? Indien w el het u w aarskynlik reeds die bepalinge van die Wet o p N asionale G edenkw aardighede (Wet 28 van 1 9 6 9 ) oortree en kan u b y skuldigbevinding ’n b o ete van R1 0 0 0 ,0 0 en o f gevangenisstraf van 6 m aande o p g ele w ord.

D ie taak van die Raad van N asionale G ed en k ­ waardighede is o m alle voorw erpe van

histo-riese, argeologiese en paleon tologiese belang, te bewaar en te beskerm .

D ie volgende artikels w ord spesifiek deur die Wet beskerm:

m eteoriete fossiele

tekeningc o f skilderye op klip deur inboor- linge

rotsgraverings deur inboorlinge w erktuie o f ornam ente van inboorlinge inhoud van grafte, grotte, rotsskuilings,

puinhope ens. van inboorlinge.

Onder “ in b oorlinge” word verstaan m ense wat die land b ew o o n het voor die kom s van die blankes. B ogenoem de artikels mag nie vem ietig, beskadig, uitgegrawe, verw yder o f uitgevoer word sonder ’n permit wat onder spesiale voorwaardes deur die Raad vir N asionale G e­ denkwaardighede uitgereik is nie. Daar is wel sekere uitsonderings en toegew ings vir normale m ynbou-, ingenieurs- en landboubedryw ighede. Navorsers in beide die argeologie en p aleon tolo- gie is dit eens dat die spesifieke posisie waarin ’n fossiel, w erktuig, rotstekening ens. gevind word essensieel is vir die u iteindelike interpreta- sie daarvan en maak van gevolgtrekkings daar- om trent. D ie verband daarvan met ander voor­ w erpe en die laag o f lae waarin dit voorkom , het veel groter w etenskaplike waarde as die voorwerp op sigself. Indien ’n fossiel o f w erk­ tuig uit sy oorspronklike posisie verwyder word sonder dat w etenskaplike gegew ens om trent die afsetting waarin dit voorkom , op getek en is gaan meer as 9 0 persent van die w erklike waarde daarvan verlore. D ie voorw erp mag wel nog uniek w ees maar dit kan n ooit w eer in sy presiese h istoriese o f prehistoriese perspektief teruggeplaas word nie.

Om die regte inligting aangaande ’n vindplek aan te teken m oet ’n mens die nodige opleiding en agtergrondskennis he en om hierdie rede word perm itte deur die Raad vir N asionale G edenkw aardighede slegs uitgereik aan persone wat oor spesifieke kw alifikasies en ondervinding beskik. Anders as in Europa waar baie van die voorw erpe versamel is voordat die belang van die presiese vindplek b esef is, is ons in hierdie opsig bevoorreg, juis om dat hierdie getuienis van die voorgeskiedenis tans nog betreklik o ngeskonde is.

V oorw erpe soos die bogenoem de is 'n d eel van ons natuurlike erfenis en m oet dus vir alle Suid-Afrikaners bewaar w ord. Dra dus u deel by om hierdie kultuurskatte te bewaar. V erw ittig die polisie as u vandale by sodanige vindplekke aantref en indien u w e e t waar voorw erpe voorkom w at van w etenskaplike waarde mag w ees, stel die naaste m useum daarom trent in kennis.

DONATION OP

Xx/ALLPAPER

M r A la n J o n e s (le ft), m an a g er o f S . P. J o n e s (P ty ) L td . th e w e ll-k n o w n B lo e m fo n te in fir m o f hardw are m e rc h a n ts re c e n tly m a d e a large d o n a tio n o f w a llp a p er to th e M u seu m . T h ese are to b e u se d as w a ll co verin g in th e various r o o m s o f a to w n house, la d ie s’ o u tfitte r s , d o c to r 's w a itin g ro o m a n d surgery p re se n tly u n d e r c o n s tru c tio n in th e M u se u m . O n th e rig h t is M r P ie t van d e r M erw e, se n io r tc h n ic ia n o f th e M u se u m w h o is re sp o n sib le f o r th e ere c tio n o f th e various “b u ild in g s”. A ty p ic a l stre e t sc en e in a Free S ta te to w n o f so m e 50 years ago is being re crea ted a n d w ill also in c lu d e a b la c k s m ith ’s s h o p , c h e m is t a n d a p a w n sh o p . In a b o u t a y e a r ’s tim e w h e n th is d isp la y is o p e n e d to th e p u b lic th e p e rio d ro o m s w ill n o t o n ly c o n ta in fu rn itu r e a n d bric-a-brac b u t also h u m a n fig u re s tn ty p ic a l c o s tu m e engaged in th e p e r fo rm a n c e o f th e ir e v e ry d a y chores.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In dit onderzoek zal gekeken worden naar het effect van het welbevinden van de thuisleerkracht en de teacher op de relatie tussen de leerkracht en de DWS leerling en de teacher en

Regarding what participants think is the reason why refugees would not go for a HIV test at VCT service in Durban, respondents pointed out various reasons including the fear

can metropolitan growth. Lund Studies in Geography, Series B, Human Geography, No.. Behaviour and location: Fou~dations for a Geos graphic and Dynamic location

In this paper we consider a completely ergodic Markov decision process with finite state and decision spaces using the average return per unit time criterion. An algorithm is

Die oudi ti ewe perseptuele tekorte wat bestaan het, is na die toepassing van .die hulpverleningsprogram oorko~ In heelparty van die ouditiewe funksies het die

In Hoofstuk 3 word ondersoek wat die verband tussen taal en denke is en na aanleiding van die afleidings gemaal in die vorige hoofstuk oor die

In die Knnpprovinsie word dio provinsi'::',lo koshuise ge- adninistreer volgens dio proscduro wat oorspronklik dour dio Suid-Afrika-wet neergele is, wat dit

Myns insiens moet die meer- derheid van kinders nie deur middel van die plak deur eksamens gedryf word nie, want so word nie karakter opgevoed nie.. Die