• No results found

Opname van diere in die Vrystaat

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Opname van diere in die Vrystaat"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

OPNAM E VAN DIERE

VAN DIE VRYSTAAT

W anneer enige handboek o f w etenskaplike publikasie oor die voorkom s, verspreiding en lewenswyse van Suid-A frikaanse dier- soorte geraadpleeg word, is dit heel gou duidelik dat daar baie groot leemtes be- staan in ons kennis hiervan m et betrekking to t die sentrale gedeelte van die land en m eer in die besonder die O ranje-V rystaat. Hoewel daar heelw at goeie redes hiervoor aangevoer kan w ord, is d it ’n ongewenste toestand van sake.

Om hierdie rede stel die A fdeling D ier- kunde van die N asionale M useum hom dit ten doel om nie alleen so ’n volledig moont- Iike versameling van V rystaatse diersoorte op te bou nie, m aar om ook deur doelge- rigte navorsing m eer om trent ons inheem- se fauna te wete te kom.

D it is noodsaaklik d at die Museum o o r ’n verteenwoordigende versam eling van die

V rystaatse fau n a m oet beskik.

SURVEY OF ANIMALS

OF THE FREE STATE

When referring to any textbook or scienti­ fic publication dealing w ith the distribution and habits of South A frican fauna, it is im m ediately apparent how scant inform a­ tion is from the central part o f South A f­ rica, and m ore specifically th e O.F.S. It is essential fo r purposes of research and reference that the M useum have a repre­ sentative collection o f anim als occuring in the Free State. A plea is herew ith m ade to the public and especially to the farm ing com m unity w hose help is indispensable, to bring specimens (not domestic) to the M u­ seum.

A ny anim als killed because o f their p red a­ tory o r other noxious habits, o r for any o th er reason, o r anim als killed on the

Langs hierdie weg word ’n beroep gedoen op alle persone om die liggame van diere (nie huisdiere nie) w at doodgem aak word weens skade w at hulle aanrig, of w at voor ’n m otor beland, of onder ander omstandig- hede gedood w ord, aan die M useum te be- sorg.

D it is vanselfsprekend noodsaaklik dat hier­ die m ateriaal so heel en so vars as moont- Iik m oet wees wanneer dit die Museum be- reik. D ie liggame van kleiner diere kan in ’n plastieksak toegebind en gevries word en dan per geleentheid by die M useum besorg word.

Hoewel die hare van soogdiere w at nie baie gou na dood onder hande geneem word nie, m aklik uitval en die vel daarvan dan nie geskik is vir die m aak van studievelle of om op te stop nie, kan die hele skelet, of net die skedel van so ’n dier nog altyd skoongem aak w ord vir studiedoeleindes. In- dien die hele dier nie versorg en na die M u­ seum gebring kan word nie sal slegs die kop o f skedel daarvan ook verwelkom word. W anneer die kop van ’n dier toegepak word m et tafelsout in ’n digte h o u er kan dit vir ’n baie lang tyd bew aar bly.

roads, will be welcomed.

It is im portant th at such anim als be as com ­ plete, intact and fresh as possible on a rri­ val a t the M useum. To prevent rotting sm aller specimens can be placed in an air­ tight plastic bag and frozen and then sent to the M useum at an convenient opportuni­ ty.

Since the hair of dead m am m als which are not treated shortly after death tend to fall out, thus limiting its use fo r m ounting or for the m aking of study skins, the whole skeleton o r skull only can be cleaned for study purposes. If it is not practical to bring a com plete anim al, its skeleton or just the head or skull should be brought.

A severed head com pletely covered up with

ordinary table salt in some tight container can be kept fo r a very long time.

Every dead anim al can thus be o f scientific value and should not be left to waste in the

W at egter baie belangrik is, is dat die vol- gende besonderhede die liggaam van elke dooie dier m oet vergesel, w ant daarsonder is dit v ir die M useum ook w aardeloos:

1. N aam en adres van die versam elaar 2. Die naam van die plaas of akkurate

beskrywing van die plek w aar die dier gevind of doodgem aak is, byvoorbeeld: 3 km. uit Reddersburg op die Redders- burg-Bloem fonteinteerpad.

3. D ie datum w aarop dit gevind of do o d ­ gemaak is.

Let Wei: H ierdie versoek om dooie diere aan die Museum te besorg, m oet egter geen- sins gesien word as ’n rede of verskoning vir die jag of doodm aak van beskermde soorte wilde diere soos krim pvarkies, ouvolk of feitlik alle soorte voels nie. N et soos enige lid van die publiek, is die Museum ook onderhew ig aan die bepalings van die Ordonnansie op N atuurbew aring en die versam eling van beskermde diere of voels deur die personeellede van die M useum ge- skied streng volgens ’n spesiale perm it.

This South-Am erican spider m onkey was recently donated to the M useum and has been m ounted in a typical

attitude. veld.

It is o f the utm ost im portance how ever that the following inform ation accom pany every specimen:

1. N am e and adress o f the collector. 2. Farm nam e or accurate description of

the place where the anim al was found, e.g. 3 km. from Reddersburg on the Reddersburg-BIoemfontein tarred road. 3. D ate when collected.

W ithout such data any specimen is o f hardly any scientific value.

Please N ote: This request fo r specimens should not be seen as a reason or excuse to hunt and kill any protected anim als such as hedgehogs, sungazers o r protected birds. The M useum, just as every m em ber of the public, is subject to the stipulations o f the O rdinance on N atu re C onservation and staff mem bers too may only collect p ro ­ tected anim als under a special permit. ’n K leinkolm uskeljaatkat wat onlangs in die M useum opgestop is.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Ongeveer 90% van huishoudings in die munisipaliteit se vullis word weekliks deur die munisipaliteit verwyder, 6% gebruik hul eie vullishoop en 2,6% het geen

Een eerste stap zou voor mij zijn dat de gemeente Veldhoven duidelijk maakt dat alle poep mee moet naar huis voor in de afvalbak.. Niet in een plastic zakje in de bosjes, niet

Vertalen visie & missie naar concrete doelstellingen

We weten dat temperatuur en vochtigheid fysieke grootheden zijn en daarom analoge signalen, maar de DHT11-sensor zal analoog naar digitaal converteren en vervolgens zullen wij een

Zijn Dashed Line Coaching Programma komt voor veel mensen op het juiste moment. 2020 had hét jaar moeten zijn voor Carte Blanq, de naam van het dj-duo. Er stonden tours gepland om

Kant – en – klare oplossingen zijn er niet – of toch niet als u op zoek bent naar een oplossing die écht werkt en dit op lange termijn. .. Wat mag u van

We hebben ons niet kunnen voorstellen dat er zó veel genuanceerde, maar vooral stevige reacties zouden volgen op de brief die wij op 21 december 2020 stuurden aan het

Die liggen in de werkplaats omdat Henri ( PapB) alles in auto’s kan maken. De kleine stukjes kabel liggen dan op de grond en kan Woef er mee spelen. Dit is ook leuk voor de klanten