• No results found

Pastorale versorging van getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdaad

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Pastorale versorging van getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdaad"

Copied!
369
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)
(2)
(3)
(4)
(5)
(6)
(7)
(8)
(9)
(10)
(11)
(12)
(13)
(14)
(15)
(16)
(17)
(18)
(19)
(20)

Hoofstuk J

1.6 METODE VAN ONDERSOEK

Die metode van ondersoek wat vir hierdie studie gebruik sal word om die verskillende navorsingsvrae te beantwoord, is die geheelbeeldmodel van Getz (1980:16, vgl. ook Getz & Wall, 2000:9), wat gebaseer is op die gebruik van lense om 'n kontemporere strategie te bepaal.

Woord se.

Wat die Skriftuurlik (Ewig) Histories (Verlede) Kultuur (Hede)

1.6.1 LENS VAN DIE SKRIF (EWIG)

Dit is met 'n doel dat die Skrifondersoek eerste geplaas word aangesien dit die basis vorm van alles wat in die wereld bestaan en gebeur. Dit is noodsaaklik dat hierdie navorsingsvrae eerstens teologies ondersoek word om sodoende perspektief aan die verdere ondersoek te gee.

9

Pastorale sorg aan getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdaad

(21)

--Hoofstuk 1

1.6.2 DIE HISTORIESE LENS (VERLEDE)

Om tonnelvisie te vermy, moet die ondersoek deur 'n tweede lens gaan,

naamlik die lens van die verlede of die geskiedenis. Dis veral nodig om

geweldmisdaad en die trauma as gevolg daarvan in die verlede na te vors om te bepaal of daar suksesse was en waar die mislukkings op die gebied Ie. Dit is slegs met die kennis van die verlede wat daar in die hede ingeligte besluite geneem kan word.

1.6.3 DIE LENS VAN DIE KUL TUUR (HEDE)

Hierdie derde lens gee ons 'n skerp en duidelike beeld van die wereld rondom ons. Baie aspekte van ons bestaanswerklikheid het die afgelope paar

jaar verander en mense reageer en dink anders as selfs drie en vyf jaar

gelede. Ons moet die stand van sake verstaan, gebruik en deur God se

genade aanwend as gereedskap om diegene wat hulpbehoewend is, by te

staan. 'n Kwalitatiewe studie sal gedoen word om die invloed van

geweldmisdade op die slagoffer en gemeenskap te bepaal asook om die

behoefte te bepaal om hierdie geaffekteerdes by te staan met pastorale sorgo

10

(22)

Hoofstuk 1

1.6.4 TOEKOMSSTRA TEGIE

Sodra daar duidelike Bybelse, asook historiese en kulturele perspektiewe

aangedui word, moet 'n toekomsstrategie bepaal word. Dit kan slegs gedoen

word indien daar duidelikheid bestaan oor die behoefte in die gemeenskap

asook hoe hierdie behoefte vervul kan word om sodoende God te verheerlik.

1.7 AFBAKENING

Die studie word soos volg afgebaken:

~ Dit fokus spesifiek op die trauma wat geweldmisdaadslagoffers

beleef.

~ Dit is gerig op Bybelgefundeerde riglyne om individue wat

getraumatiseerdis na geweldmisdaadte versorg.

1.8 ANDER TEGNIESE ASPEKTE

~ Die afkortings van die Bybelboeke geskied volgens die voorskrifte soos dit in die Handboek vir die Afrikaanse taal gevind word. ~ Die 1983- vertaling van die Bybel is gebruik.

~ Indien daar in die studie van die manlike voomaamwoorde "hy", "horn" en "sy" gebruik gemaak word, sluit dit ook die vroulike voomaamwoorde "sy" en "haar" in.

11

(23)

Hoofstuk 1

~ Pastorale berader, berader, terapeut word afwisselend gebruik en daarmee word bedoel die pastorale berader.

~ Beradene, slagoffer, pasient word afwisselend gebruik en bedoel die beradene.

~ Etiese voorskrifte soos deur die Noordwes-Universiteit voorgeskryfis, is in hierdie studie nagekom (vgl. bylaag D).

1.9 HOOFSTUKINDELING

Hoofstuk 1 : Inleiding.

Hoofstuk 2: Skriftuurlike perspektiewe op pastorale sorg aan getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdade. Hoofstuk 3: Historiese perspektiewe op pastorale sorg aan

getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdade. Hoofstuk 4: Kulturele perspektiewe op pastorale sorg aan

getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdade. Hoofstuk 5: Toekoms strategiee vir pastorale sorg aan

getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdade.

Hoofstuk 6: Gevolgtrekkingen aanbevelings.

12

(24)

Hoofstuk 2

HOOFSTUK 2

SKRIFTUURLIKE PERSPEKTIEWE OP PASTORALE

SORG AAN GETRAUMA TISEERDE SLAGOFFERS VAN

GEWELDMISDAAD

2.1 INLEIDING

Die doel van hierdie studie is om 'n pastorale versorgingsmodel daar te stel

vir die versorging van getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdade.

Hierdie versorgingsmodel moet 'n Bybelse grondslag he en sal in

wisselwerking met die mediese wetenskap en psigologie asook sosiologie gedoen word. Dit kan net slaag as die tersaaklike perspektiewe rakende sorg en geweld vanuit die Skrif ondersoek word om sodoende die Goddelike norm vir versorging te bepaal. Alhoewel die begrip "trauma" nie in die Skrif voorkom nie, sal verwante terme en uitdrukkings, soos dit in Skrif voorkom, ondersoek word. Sodoende kan Skriftuurlike perspektiewe saam met die

perspektiewe uit verwante vakgebiede gebruik word om die grondslag te

vorm van die pastorale versorgingsproses van die getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdade.

13

(25)

Hoofstuk 2

2.2 DOELSTELLING

In hierdie hoofstuk sa! Skriftuurlike perspektiewe aangaande geweld en versorging deur die Skriftuurlike lens nagevors word om sodoende 'n werkbare pastorale versorgingsmodel daar te kan stel.

Getz se lensemodel:

Wat die Toekoms-I

Woord se. strategie

Skriftuurlike lens (Ewig) Historiese lens (Verlede) Kultuur lens (Hede)

2.2.1 DIE SKRIFTUURLIKE LENS

Dit is met 'n doel dat die Skrifondersoek eerste geplaas word omdat dit dienl as basisteorie wat die sistematiese beskrywing van die wese en doel van die! refleksiedomein vanuit die Skrif beoog (Venter, 1996:25). Dit vorm ook die basis van enige vorm van Bybelse berading (Bookman, 1994:64). Dit is noodsaaklik dat hierdie navorsingsvrae eerstens teologies ondersoek word om sodoende 'n Bybelse fundering aan die verdere ondersoek te gee. Hierdie

Pastorale sorg aan getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdaad

--

(26)
(27)
(28)
(29)
(30)
(31)
(32)
(33)
(34)
(35)
(36)
(37)
(38)
(39)
(40)
(41)
(42)
(43)
(44)
(45)
(46)
(47)
(48)
(49)
(50)
(51)
(52)
(53)
(54)
(55)
(56)
(57)
(58)
(59)
(60)
(61)
(62)
(63)
(64)
(65)
(66)
(67)
(68)
(69)
(70)
(71)
(72)
(73)
(74)
(75)
(76)

Hoofstuk 3

historiese lens nagevors word om sodoende, in samewerking met teologie, 'n werkbare pastorale versorgingsmodel daar te kan stel.

Getz se lensemodel: W oord se. Toekoms- I strategie Wat die Skriftuurlike lens (ewig) Historiese lens (verlede) Kultuur lens (hede)

3.2.1 DIE HISTORIESE LENS

Dit is altyd nodig om die geskiedenis te ken om sodoende ingeligte besluite in die toekoms te kan neem. In hierdie hulpwetenskappe wat ondersoek word sal raakvlakke wat met ander vakke gedeel word en wat oor dieselfde werklikheidsveld beskik, nagevors word (Venter, 1996:89). De Wet (2000: 146) meen dat hierdie ondersoek ook te doen het met die paradigma waarbinne 'n mens werk. Die resultaat van hierdie studie is gebaseer opI

teoretiese sowel as empiriese navorsing aangesien 'n kwalitatiewe studie gedoen is (vgl. hoofstuk 4).

651

Pastorale sorg aan getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdaad

- - -

(77)
(78)
(79)
(80)
(81)
(82)
(83)
(84)
(85)
(86)
(87)
(88)
(89)
(90)
(91)
(92)
(93)
(94)
(95)

-Hoofstuk 3

Fullerton en Drsano (1997: 59-76) is van mening dat daar twee tipes ontlonting bestaan, naamlik formele ontlonting en natuurlike ontlonting. Formele ontlonting vind in die spreekkamer plaas waar die getraumatiseerde met die sielkundige praat oor die trauma (een tot een), terwyl natuurlike ontlonting in die alledaagse samelewing van die slagoffer plaasvind waar hy met vriende en familie praat oor die trauma.

Fullerton en Drsano (1997:76) het ook die volgende diagram oor natuurlike ontlonting saamgestel:

84

(96)
(97)
(98)
(99)
(100)
(101)
(102)
(103)
(104)
(105)
(106)
(107)
(108)
(109)
(110)
(111)
(112)
(113)
(114)
(115)
(116)
(117)
(118)
(119)

Hoofstuk 4

4.2 DOELWIT

Die doeI van hierdie hoofstuk is om met behulp van kwalitatiewe navorsing te

bepaal wat die invloed van geweldmisdade op slagoffers en die gemeenskap is.

Verder sal daar ook 'n behoeftebepaling gedoen word om te verseker dat die versorgingsmodel aan aIle behoeftes aandag gee. Wanneer hierdie doel bereik is, sal die versamelde inligting gebruik word om saam met die res van die studie 'n

werkbare pastorale versorgingsmodel te ontwikkel en so by die strategie uitkom

waama in hoofstuk een verwys is.

Die model wat gevolg word, is die van Getz (1980:16) en in hierdie hoofstuk sal

die volgende deel funksioneer:

Getz se lensemodel :

W oord se.

strategie

Wat die

Toekoms-Skriftuurlik

lens

(Ewig)

Historiese

lens

(Verlede)

Kultuur

lens

(Hede)

108

Pastorale versorging van getraumatiseerde slagoffers van geweldmisdaad

--- --

(120)
(121)
(122)
(123)
(124)
(125)
(126)
(127)
(128)
(129)
(130)
(131)
(132)
(133)
(134)
(135)
(136)
(137)
(138)
(139)
(140)
(141)
(142)
(143)

-Hoofstuk 5 Getz se lensemodel Wat die W oord se.

Skriftuurlike

lens

(ewig)

Historiese lens (verlede) Kultuur lens (hede)

Soos dit in die bostaande diagram aangedui is, is daar reeds 'n pad gestap wat betref die inligting in hierdie studie en het die navorsing nou die finale stadium bereik.

5.2.1 DIE TOEKOMSSTRATEGIE

Hierdie laaste fase in die studie is daarop gemik om verandering teweeg te

bring. Mense wat slagoffers van geweldmisdade geword het (vgl. hoofstuk 4),

moet nou in staat gestel word om met behulp van die pastorale berader, wat as

fasiliteerder optree onder leiding van die Heilige Gees, weer hulle Iewens

sodanig te kan herstel dat hulle tot eer van God kan leef.

132

Pastorale versorging van getraumatiseerde slag offers van geweldmisdaad

(144)
(145)
(146)
(147)
(148)
(149)
(150)
(151)
(152)
(153)
(154)
(155)
(156)
(157)
(158)
(159)
(160)
(161)
(162)
(163)
(164)
(165)
(166)
(167)
(168)
(169)
(170)
(171)
(172)
(173)
(174)
(175)
(176)
(177)
(178)
(179)
(180)
(181)
(182)
(183)
(184)
(185)
(186)
(187)
(188)
(189)
(190)
(191)
(192)
(193)
(194)
(195)
(196)
(197)
(198)
(199)
(200)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

43 Volgens Crommelin wordt er tegenwoordig van partijen verwacht dat zij niet alleen hun eigen belang in acht nemen wanneer zij de feiten aandragen maar dat ook de redelijkheid

The simulation parameter data was used by the Oncosimulator to create the simulation output data and is used in this web application to create the interactive star chart..

Over de naamgeving van dit type wiskundige - wellicht numerati of computa- tioneel wiskundige - mag men twisten, duidelijk is dat de quant en zijn gelijken in andere sectoren

9 When using the terms ‘postmodernity’ and ‘postmodernism,’ I will follow Frederick Jameson’s definition of postmodernity as a periodizing concept (after modernity, roughly

(The decision to intervene in Guatemala was essentially already made during the presidency of Harry S. Truman, who approved a similar operation prior to PBSUCCESS, named

B&W van Amsterdam stelden in 1960 de leden van de vaste Kamercommissie voor Binnenlandse Zaken van de Tweede Kamer in een uitvoerige brief op de hoogte van hun standpunt dat

Omdat impliciete theorie invloed lijkt te hebben op contingentie van zelfwaardering, en waargenomen competentie en contingentie van zelfwaardering invloed lijken te hebben op

1670is een vrolijk gezelschap te zien dat beschonken een herberg uit lijkt te komen (afb. Een dronken man moet worden ondersteund door een man en vrouw terwijl hij