DIE LEGENDARIESE
HANNIE WOLMARANS
M e v . M .A . V en ter
"Hannie Wolmarans het vir haar 'n doodskis van seder- en sandelhout laat maak. Die handvatsels en elke skroef was van goud. Binne-in het sy dit met dons en sy laat uitvoer met laag op laag w it valletjies. Haar doodskleed was 'n kosbare stuk met valleenborduurselsen kraalwerk. En as Hannie Wolmarans die dag in d ie s t e m m i n g v oel , t r e k s y h a a r doodsmondering aan. ktim in haar kis, skik haarself, en dan moet die bediendes die lang staanspieel bring en oor haar hou sodat sy kan sien hoe sy daarin lyk. "
Dit is die begin van n ve rtellin g oor Jo ha n na M a rg a reth a W o lm a ra n s , soos beskryf deur Dot S erfontein in haar boek Systap onder die juk. Die verhaal van hierdie m erkw aardige vrou van die plaas M a k a w a a n s ta t in die L in d le y -d is trik is nie d eu rg e skie d skryw e rs opgeteken nie, m a a ris d e e l van die V rystaatse geskiedenis w a t net lewend gehou kan w o rd deur o orvertellinge en die nalatenskap van Dot S erfontein.
V olgens 'n in skrip sie op n kle u rfo to van H annie W o lm a ra n s in die versam eling van die M useum , is sy op 29 M ei 1 8 3 0 te B o s ch m a n srivie rg e bo re . W a a rs k y n lik w a s B o s c h m a n s riv ie r in die C radock-distrik, aangesien Cradock op haar sterfken n is as geboorteplek aangedui is. Sy w as die dogter van Jacobus Paulus O dendaal w a t V olksra ad slid w a s v ir H a rris m ith va na f 185 4 - 1856. Haar moeder, W ilh e lm in a M ic h ie lin a H am m an, w a s 'n kleindogter van M ic h ie l van Breda, eienaar van die O ra n jezich t-la n dg o ed in K a a p s t a d e n n s e u n v a n d ie V a n Bredastam vader.
A s vyfjarige m aak H annie die G root Trek met haar ouers mee. Teen 1838 vestig die fa m ilie hulle op die sogenaam de V etriv ie rg ro n d tussen die Vet- en V a a lriv ie r w a t na die slag van Italeni
deur H endrik Potgieter van die baTaung-
opperhoof M a kw a n a g e ru il is.
Johanna Margaretha Wolmarans (gebore Odendaal) (1830-19031
i f o t o N a s io n a le M u s e u m a fd ru k va n g ro o t k le u rfo to . 9 1 .5 * 6 1.0 cm. m die v e rs a m e lin g va n d ie M u s e u m /
Sy tro u op gevorderde ouderdom met S ew us W o lm a ra n s, 'n b o o rlin g van George en daarom o n b e k e n d m e t sy b r u id se o n s tu im ig e geaardheid! Hy w as 'n verm oende m an — die eienaar van M a k a w a a n s ta t w a t hy in 1 8 7 4 van die V rystaatse regering ontvang het, asook die plase M elrose en Sedan. Die w e ttig h e id van hul h u w e lik w o rd in tw y fe l getrek, hoewel h ulle op M a k a w a a n s ta t as S ew us en H annie W o lm a ra n s gew oon het. Deur die jare het hulle bekendheid v e r w e r f — " s y o o r h a a r ru h e id , h a a r
doodsveragting, haar bittere tong en haar
rykd o m ; oom J o s e p h u s oor sy e in d e lo se lyd sa a m h e id ". (Geen w o n d e r dat oom S ew us se d rin kg e w o o n te s hom vergewe is nie!) V ir die tydvak w a a rin H annie geleef het, w as sy
o ng e lo o flik ryk. Haar geld is in kiste g eb e re en d ie bos sleutels, w aarm ee sy op 'n dag glo haar tw eede m an H endrik van A a rd t (1 8 2 6 -1 8 9 9 ) k a ts w in k geslaan het, is deur 'n s w a rt pleegkind in 'n m a n djie rondgedra.
O fs k o o n h u lle a a n v a n k lik h u l boe rd e rye a fso n d e rlik bedryf het, neem H annie met verloop van tyd die boerdery oor. H aar perdestoet is opgebou u it die beste volbloedperde in d ie land en haar resiesperde w a s g e w ild by die w e d ren n e op Lindley en K roonstad. H aar m ofskaapstoetery het sy self versorg en gedoseer en sy het haar geensins bekom m er oor die u itw e rk in g w a t daardie dae se veem edisynes op haar diere sou he nie. " A s sy b e s lu it 'n skaap kry 'n eetlepelvol blou v itrio e l en tw a k , kan h u lle in strepe agter haar neerslaan w a n n e e rs y h u lle d it injaag, m aar sy dru k deur. Die w a t deurkom — hulle Was re g ." O m 'n ram van die W o lm a ra n s s to e te ry in jo u kudde te he, het getuig van m anlike ku nd ig h eid tydens die koop d aarvan!
Koningin Victoria (1819-1901) - H a n n ie W o lm a r a n s se
"ewebeeld"
Sy w a s vreesloos en onverskrokke — die dogter
van p io n ie rs w a t geleef het " n a die w e t t e w a t .
h u lle v ir h u lle se lf en ander met d ie handsam bok en h e r n e u te rm e s v o o r g e s k r y f h e t ". D i e
sw a rtm e n se het haar beskou as n s o o r t
to o rd o kte r nadat sy vro u -a lle e n te perd haar
vader se beeste by 'n groep B asoetostropers g a a n
afneem en teruggejaag het h u is to e. H u l l e het h a a r gevrees en ta lle s ta a ltjie s oor d ie
behandeling w a t sy h ulle gegee het, is in om loop.
Josephus Johannes Wolmarans (1824-1896).
{F o to N a s io n a le M u s e u m - a 1d ru k va n g ro o t k /e u f/o to in die ve rs a m e h n g va n die M u s e u m ).
Tipies vrou w as sy baie lief v ir j u w e l e e n m o o i
klere, veral u itru s tin g s na die sm aak van k o n in g in V ic to ria w ie sy geidealiseer het en in
w ie se beeld sy n ooreenkom s met h aarself gesien het. H aar h u is h o u d in g is behartig deur die vroue van die b y w o n e rs e n spoggerige ta fe ls ilw e r en breekgoed, in goud gegrafeer, w a s haar tro ts.
Die begraafplaas op Makawaanstat.
Na S ew us se dood laat sy 'n kram at, w a t by geleentheid deur die N asionale M u se um se A rgeoloog besoek is, in die ysterklip kop p ie s van L in d le y u itk a p . H ie rin ka n d ie p ra g tig e m arm ersuile, va n a f Ladysm ith met w a en osse gebring, vandag nog gesien w o rd . S im b o lie s van hul lewe is die s u il van S ew us versier m et 'n Bybel en kruik, hare met 'n kru ik en vlam .
T y d e n s d ie A n g lo - B o e r e o o r lo g w a s sy gencodsaak om va n a f haar plaas te vlug. D uskant Bethlehem is sy gevang en na die konsentrasiekam p op K roonstad gestu ur. Sy het alles w a t sy besit, ook haar kosbare perde, verloor, te rw y l haar h u is op M a k a w a a n s ta t net geplunder en nie afgebrand is nie.
Die pragtige doodskis het sy eie geskiedenis gehad. Op 'n keer is d it gedurende die O orlog sonder haar medewete v ir n gesneuw elde burger gebruik. Sy het die burger laat o p g ra w e ,h o m herbegraw e in 'n seildoek en haar kis laat bere. Na die Vrede keer sy fis ie s geknak en versw ak terug na M a k a w a a n s ta te n die "sto rm g e te iste rd e ou seder” sterf vroeg in 1903.
“ Haar praalkis was reeds lankal, ten spyte van haar voorsorg. (weer eensj met 'n gesneuwelde in die grond; haar doodskleed waarskynlik teen ‘n taaibos aan flardes. Sy is in ‘n doodgewone, vir die tyd maar karige kis tussen haar twee eggenotes te ruste gele."
-s
Die marmersuile op die grafte van Hannie en Sewus Wolmarans.
B IB L IO G R A F IE
ORPEN, J . M , R em iniscences o f life in S o uth A frica from 1846 to the present day, vol.
I & II, C Struik, Kaapstad, 1964.
SERFONTEIN, D., Systap onder die juk, 2de ultgawe,
Human en Rousseau, Kaapstad, 1982.
The Friend, 26 Mei 1855, 23 Junie 1955, 7 Julie
1855 en 28 Julie 1855.