• No results found

3 NOODSAAKLIKHEID VAN DIE STUDIE

11. AANBEVELINGS VIR TOEKOMSTIGE NAVORSING

ƒ Ten einde die kwalitatiewe element verder uit te brei, kan daar in toekomstige navorsing gebruik gemaak word van semi-gestruktureerde onderhoude.

ƒ Ten spyte daarvan dat die aantasting van vroue se menswaardigheid oor godsdienstige grense strek, word in die onderhawige studie slegs gefokus op die Christelike geloof. Daar word dus aanbeveel dat ‘n soortgelyke studie onderneem word onder lidmate met ander geloofsoortuigings. 12. SAMEVATTING

SLEUTELWOORDE: houding, religie, religieuse oortuigings, taal, bevolkinsgroep en denominasie Kerke in Suid-Afrika het ‘n geskiedenis van geslagsongelykheid, wat manifesteer in die miskenning van die behoeftes van vroue-lidmate. Die oogmerk van die studie was eerstens om te bepaal wat kerklidmate se houding teenoor vroulike ampsdraers is, asook wat die invloed van taal, bevolkingsgroep en denominasie op die genoemde houdings is. Die doel van die studie is bereik deur landwyd inligting van verskeie respondente (N = 1052), afkomstig van die Nederduits-Gereformeerde Kerkfamilie (N = 326; 30%), die Christelike Herlewingskerk (N = 311; 30%), die Gereformeerde kerk (N = 217; 21%), asook die Rooms-Katolieke Kerk (N = 198; 19%), te bekom. ‘n Biografiese vraelys, die Petro Jonck Houding teenoor Vroulike Ampsdraers-vraelys, asook ‘n kwalitaiewe vraelys is gebruik. Meerveranderlike variansie-ontledings is toegepas ten einde gevolgtrekkings te maak gebaseer op steekproef-data. Statistiese ontleding het getoon dat kerklidmate deurgaans ‘n positiewe houding teenoor vroulike ampsdraers gehuldig het. Daar is ook bevind dat denominasie, huistaal asook bevolkingsgroep, ‘n beduidende invloed op kerklidmate se houdings uitgeoefen het.

BRONNELYS

Acta Synodi van die Gereformeerde Kerk: Rapport aan Sinode 2009, 95.

Adonis, C. (2002). Bevryding tot eenwording en getuienis: Die geskiedenis van die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika 1950 – 2001. Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 43, 327-341.

Aron, A., & Aron, E.N. (1994). Statistics for Psychology. Eagle Wood Cliffs, New Jersey: Prentice Hall. Bain, R.A. (2007). Christus roep die vrou tot diens in Sy kerk. Waarheid en Dwaling, 13 (9/10), 17.

Barnes, S.L. (2006). Whosoever let her come: Social activism and gender inclusivity in the Black Church. Journal for the Scientific Study of Religion, 45(3), 371-387.

Baker, B.D. (2000). The development and evaluation of a cross-cultural tolerance programme amongst skilled workers in the mining industry. Ongepubliseerde magisterverhandeling, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein.

Beukes, R.B.I. (1994). Die geestesgesondheid van swart hoërskoolleerlinge in die Oranje-Vrystaat. Ongepubliseerde doktorale proefskrif, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein.

Bless, C., & Higson-Smith, C. (2000). Social research methods: an African perspective (3rd ed.). Cape Town: Juta.

Büchner, E.P. (2007). “Ek het ‘n roeping” Vrouepredikante se toelating in die Nederduitse Gereformeerde Kerk: ‘n Kerkhistoriese en prakties-teologiese studie. Ongepubliseerde doktorale proefskrif, Universiteit van Pretoria, Pretoria.

Bybel. (1994). Die Naslaanbybel. Kaapstad: Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

Coe, R. (2002). It’s the Effect Size, Stupid. What effect size is and why it is important. Paper presented at the British Educational Research Association annual conference, Exeter, 12-14 September, 2002. Herwin 10 Julie, 2010 van http://www.cemcentre.org/Documents/CEM%20Extra/EBE/ESguide.pdf.

Coetzer, W., & Kotzé, H. (2007). Metateoretiese perspektiewe op liggaamlike probleme as moontlike uitvloeisel van onverwerkte trauma. Acta Theologica, 1, 1-17.

De Beer, E.J. (2007). ‘n Teologies-etiese beoordeling van regstellende aksie. In die Skriflig, 41(1), 109-133. Demasure, K., & Müller, J. (2006). Perspectives in support of the narrative turn in pastoral care. Ned Geref

Teologiese Tydskrif, 3 & 4 (47) September en Desember, 410 – 419.

Du Plooy, G., & Grobler, T. (2002). Afrikaans as televisietaal in Suid-Afrika: ‘n Toekomsperspektief. Communicatio, 28(2), 8 – 17.

Du Toit, F., Hofmeyr, H., Strauss, P., & Van der Merwe, J. (2002). Moeisame pad na vernuwing. Die NG Kerk se pad van isolasie en die soeke na ‘n nuwe relevansie 1974-2002. Bloemfontein: Barnabas.

Erasmus, M. (2007). Die verband tussen aggressie en houding teenoor verskillende musiekgenres by studente. Ongepubliseerde magisterverhandeling, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein.

Fulcher, J., & Scott, J. (2003). Sociology (2nd ed.). New York: Oxford University Press.

George, A.L., & Bennett, A. (2005). Case studies and theory development in the Social Science. London: MIT Press.

Guthrie, S.G. (1993). Faces in the clouds: A new theory of religion. New York: Oxford University Press.

Gwashi, M.F. (1999). The service of women in the church with special reference to the office of deacon. Ongepubliseerde magisterverhandeling, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom.

Heiman, G.W. (2004). Essential statistics for the behavioral sciences. Boston: Houghton Mifflin Company. Henslin, J.M. (2007). Sociology: a down-to-earth approach (8th ed.). Boston: Pearson.

Hogg, M.A., & Vaughan, G.M. (2005). Social Psychology (4th ed.). London: Prentice Hall.

Hoyle, R.H., Harris, M.J., & Judd, C.M. (2002). Research methods in Social relations (7th ed.). California: Wadsworth/Thomson learning.

Jackson, L.M. & Hunsberger, B. (1999). An intergroup perspective on religion and prejudice. Journal for the Scientific Study of Religion, 38(4), 509-523.

Jonck, P. (2005). ‘n Sosiaal-sielkundige perspektief oor kerkvereniging in die Nederduits-Gereformeerde kerkfamilie: ‘n Kruis-kulturele ondersoek. Ongepubliseerde magisterverhandeling, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein.

Jonck, P., Le Roux, A., & Verster, P. (2007). ‘n Sosiaal-Sielkundige perspektief op lidmate in die Mangaung-area se houding teenoor kerkvereniging in die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie: ‘n Kruis-kulturele ondersoek. In die Skriflig, 41(1), 45-68.

Keane, M. (1998). Feminist and Womanist Theology. In Initiation into Theology, (eds.). Simon Maimela & Adrio König. Pretoria: J L Van Schaik.

Kirkpatrick, L.A. (1999). Towards an evolutionary psychology of religion and personality. Journal of Personality, 67(6), 921-952.

Kirkpatrick, L.A., & Hood, R.W. (1990). Intrinsic-extrinsic religious oientation the boom or bane of contemporary psychology of religion? Journal for the Scientific study of religion, 29(4), 442-447.

Koen, A. (2008). Die verband tussen emosionele intelligensie en psigologiese welstand van adolessente: ‘n multikulturele ondersoek. Ongepubliseerde magisterverhandeling, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein.

Konieczny, M., & Chaves, M. (2000). Resources, race, and female-headed congregations in United States. Journal for the Scientific Study of Religion, 39(3), 261-271.

Landman, C. (2008). Hi/stories of gender in/justice. Studia Historiae Ecclesiasticae, 34(1), 159 – 180.

Lummis, A.T., & Nesbitt, P.D. (2000). Women clergy research and the sociology of Religion. Sociology of Religion. Herwin op 10 Junie, 2009 van http://findarticles.com/p/articles/mimOSOR/is461/ai69494367. Meijer, G.J. (2009). GKSA Sinode 2009. Waarheid en Dwaling, 15, 4-5.

Mongwe, J.M. (2007). Hearing all the drums: towards a more inclusive congregation. Ongepubliseerde magisterverhandeling, Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria.

Momberg, H. (2000). Gesprek oor GKSA se sinode 2000 en verwante aangeleenthede binne die VGKSA. Die Kerkpad, 4(3), 5-7.

Munroe, M. (2008). God’s big idea. Reclaiming God’s original purpose for your life. Shippensburg: Destiny Image Publishers Inc.

Nel, D.A.J. (2008). Egpare se houdings teenoor seksuele maatuitruiling: ‘n vergelykende ondersoek tussen Afrikaans- en Engelssprekendes in Bloemfontein. Ongepubliseerde magisterverhandeling, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein.

Nesbitt, P.D. (1997). Feminization of the clergy in America: Occupational and organizational perspectives. New York: Oxford University Press.

NG Kerk kies vrou in moderatuur van algemene sinode. Burger, 16 Oktober 2004, 4.

Oliver, E. (2008). Vrouepredikante in die Nederduitsch Hervormde Kerk in Afrika: ‘n Opdraande stryd, Studia Historiae Ecclesiasticae, 34(1), 213 – 233.

Plaatjies, M. (2003). Vroue in die teologiese antropologie van die Afrikaanse Gereformeerde Tradisie. Ongepubliseerde doktorale proefskrif, Universiteit van Suid-Afrika.

Plug, C., Louw, D.A.P., Gouws, L.A., & Meyer, W.F. (1997). Verklarende en Vertalende Sielkundewoordeboek. Johannesburg: Heinemann.

Popenoe, D., Cunningham, P., & Boult, B. (1997). Sociology. Cape Town: Prentice Hall South Africa (Pty) Ltd. Power, D.N. (2008). Mission, Ministry, Leadership, Order. New York: Continuum.

Reis, H.T., & Judd, C.M. (2000). Handbook of research methods in sosial and personality psychology. New York: Cambridge University Press.

Ross, E., & Deverell, A. (2004). Psychosocial approaches to health, illness and disability: A reader for health care professionals. Pretoria: Van Schaik Publishers.

Saambly of egskeidings. Is mans wat wil heers die probleem? Die Kerkbode, 5 Maart 2010, 4.

Smit, B.C. (1999). God se plek vir die vrou in die gemeente. Die Kerkpad, 3(5). Herwin op 23 September, 2006 van http://home.mweb.co.za/ke/kerkpad/september99/art3.html.

Spielberger, C. (2004). Encyclopedia of Applied Psychology (Vol. 2). Florida: Esevier Academic Press. Strauss, A., & Corbin, J. (1998). Basics of Qualitative Research. California: Sage Publications.

Swart-Russel, P. (1988). The ordination of women to the priesthood: a critical examination of the debate within the anglican communion. Ongepubliseerde doktorale proefskrif, Universiteit van Kaapstad, Kaapstad. Rees, S. (2003). An examination of the biblical role of women in contemporary church life. Ongepubliseerde

Reis, H.T., & Judd, C.M. (2000). Handbook of research methods in social and personality psychology. New York: Cambridge University Press.

Rothschild, B. (2000). The body remembers. The psychophysiology of trauma and trauma treatment. New York: WW Norton & Company.

Taylor, S.F., Peplau, L.A., & Sears, D.O. (2006). Social Psychology – International Edition (12th ed.). New Jersey: Prentice Hall.

Tumer, J.H. (2003). The Blackwell companion to major classical social theorists. Melbourne: Blackwell Publishing.

Van Helden, P. (2002). Die huidige aktiwiteite van die belydende GKSA-vrouelidmaat tydens die erediens. In die Skriflig, 36(4), 1-30.

Van Rooyen, H. (2002). ‘n Kruiskulturele ondersoek na voorspellers van jong volwasse studente se houdings teenoor die huwelik. Ongepubliseerde magisterverhandeling, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein. Vrou die ‘vyand’. Beeld, 9 Junie 2004, 13.

Vroue nog nie ten volle deel van gereformeerde wêreld. Die Kerkbode, 12 Augustus 2005, 11. Vrouedag, ‘mannekerk’? Algemene Kerkbode, 10 Augustus 2002, 4.

Weiten, W. (2002). Psychology Themes and Variations (5th ed.). California: Wadsworth/Thomson Learning Woshinsky, O.H. (2008). Explaining politics, culture, Institutions, and political behaviour. New York: Routledge

ARTIKEL 5:

‘N SOSIAAL-SIELKUNDIGE PERSPEKTIEF OP LIDMATE VAN