• No results found

is st.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is st."

Copied!
23
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Hoo£stul< XII

DIE BETEKENIS. VAN DIE ONDERHAWIGE TYDPERK- SAMEVATTEND A. Die omvang van die ontwil<l<e1~ng

Toe dr. A.H. du P. van Wyl< op 28 Februarie 1963 die direl<teursmantel·neergel~_het om Provinsiale Sel<= retaris van Transvaal te word, l<on hy terugl<yl< oor •n

dienstermyn van byna dertien jaar wat gel<enmerl< was deur belangril<e en sel£s ingrypende veranderinge.

Ge1ul<l<ig is die onderwys heel aan die begin van die tydperl< uit die politieke vaarwater gelig en het daar bestendige l<oers .gel<om na die nuwe taalordonnansie, wat moedertaalonderrig verpligtend gemaal< het, op 1 Junie 1950 in werl<ing getree het.1) Di t was dan ool< ·n Jcen= · merle van die tydperl< dat daar, op ·n. paar pogings na, nie weer •n herhaling van die poli tiel<e bi tterheid van 1945-1949 was nie. Di t het aan dr. Van Wyl< die g_e1eentheid gebied om sy onverdeelde aandag aan ander noodsaal<lilce hervorming te wy.

Hy het sy dienstermyn begin met die aanvoorwerl< vir gedi££erensieerde middelbare.onderwys toe st. VI-leer= 1inge in 1951 oorgep1aas is. na die hoersl<ole en die

ver1ies vir die laersl<ole vergoed is deur die toela= ting van vy£jariges. Vir vertraagde leerlinge is voorsiening gemaal< deur die instelling van aanpassings= l<lasse aan die hoersl<ole. 2 )

· Hierdie ontwil<l<eling het voortgevloei uit die aan= bevelings van die Lynch-l<omitee wat aangestel was om op die implil<asies van die De Villiers-verslag in te gaan. 1) Ordonnansle nr. 19 van 1949 - gelyktydlg met dle amps=

aanvaarding van dr. Van Wyk.

(2)

Dit het natuurlik uitgeloop op die beeindiging van die era van die junior hoerskool en die skoolplaas en •n

interim waarin die voorgenome beleid van gedifferen= sieerde middelbare onderwys sy beslag moes kry •.

Hierdie stelsel is oor •n -tycj.perk van sewe jaar deurknee deur die Lynch-komitee (1949-1950), die Steyn-komitee (i953) en die Oorsese Sending (1955). Lg. was dan ook verantwoordelik vir die finale formulering, en in 1957 moes dr. Van Wyk oorgaan tot die implementering daarvan. Hy het dit met sy kenmerkende daadl<rag aan=. gepak en het self so prominent aan die spits gestaan .dat hy allerwee verkeerdelik moes vaderstaan daarvoor.

Aan die einde van 1961 het die stelsel van gedif= £erensieerde middelbare onderwys sy eerste siklus vol= tooi toe di~ eerste Universi tei ts.toelatingseksamen en

di~ Eindeksamen van die Middelbare Skool. afgelE~ is. Daar was dadelik •n aanmerklike afname in die druipsy= £er e~ dit sou met die volgende twee eksamens verder afneem totdat •n

rekordlaa~tepunt in 196 3 bereik is.

1 )'

Juis vanwee die_ instelling van gedifferensieerde _middelbare onderwys ·en die uitbouing van komprehensiewe

hoerskole, · was daar gedurende hierdie tydperk weer. in-die-oog-lopende vordering op die .gebied van die mid= delbare onderwis· ofskoon dit ook maar erg aan Dande

gel~

is deur die stelsel vap verdeelde beheer.2) ·

Op die gebied van die· laer onderwys was daar be= halwe die toevoeging van die vyfjariges en die afkap= ping van st.· VI, geen.strukturele veranderings nie. l) Vgl. Hoofstuk IV (Tabel 8)', p.160.

(3)

Die belangrikste ontwikkeling vir die laerskool was daarin gelee dat hulle in staat gestel was om al hul vertr.aagde leerlinge op ouderdom 14+ na die aanpas= singsklasse van die hoerskole te stuur. Met die vor= dering wat daar in hierdie tydperk met spesiale onder= wys gemaak is, .leon hulle ook ·ernstig vertraagde leer=

linge geredelik laat uitsertifiseer.

Op die gebied van die hoer onderwys moes die De= partement sy opleidingsprogram steeds in die hoogste rat hou ten einde •n chroniese. onderwyserstekort te pro= beer verminder. Behalwe die instelling van ·n paar nuwe voltydse kursusse en kursusse vir na-uurse op= leiding, het die opleidingspatroon in die geheel geen noemenswaardige verandering ondergaan nie. Provinsia= le onderwysersopleiding het maar steeds een van die in= konsekwensies vari verdeelde beheer gebly. Kenmerkend van die tydperk is ook die 11Verloorstryd" wat gevoer is om die nodige Engelssprekendes vir die onderwys te werf en die groot inbreuk wat die tekort op die be=

. 1)

skikbare Afrikaanse onderwysers gemaa)c ·het.

. Dat hierdie ·vraagstuk van onderwyserstekort in die onderhawige tydperk die Departement swaar op die hart gele het, getuig die feit dat dr. Van Wyk in April 1961. opnuut •n sending oorsee gelei het om onder=· soek in te stel na die jongste ontwikkeling op die ge= bied van onderwysersopleiding en die verskaff{ng van opleidingsfasiliteite. Al die kolleges in Transvaal het hierna baat gevind by die bevindinge.

(4)

B. Imp1ikasies van die Ontwikke1ing

Ten einde vas te ste1 wat die imp1ikasies van die ontwikke1ing in die onderhawige tydperk was, is dit nodig om ·n v1ugtige b1ik te werp op die ontwikke1inge wat in die daaropvo1gende jare daaruit voortgespruit het en wat direk of indirek daarmee verband gehou het.

1. Midde1bare Onderwys

Die verde1ing van midde1bare 1eer1inge in die semi-komprenensiewe hoerskoo1 in drie belcwaamheids=

groepe, n1. die Universiteitstoe1atingsgroep (U-kursus), die groep vir die Eindeksamen van die Midde1bare Skoo1 (E-kursus), en 1aastens die groep wat die skoo1 na st. VIII gaan ver1aat (st. VIII-lcursus), het aanvank1ik baie kritiek moes verduur.- Die steeds groeiende persentasie 1eer1inge wat daardeur hoer·sertifikate behaa1 het, het gaandeweg ge1ei tot aanvaarding van die ste1sel. Sekere aspekte van die ste1se1 het vir die ingeligte opvoedkundige egter steeds die 11mindere euwe1" gebly omdat hy_ gedurig moes waarneem hoe die

-dom-norma1e kind in die st. VIII-kursus moes sparte1 met 1eergange wat eintiik maar uit die akademiese kursusse verdun is. Met differensiasie as sodanig kon nie fout gevind word nie maar die toepassing daarvan in diese1fde·skoo1 het weens die verdeelde beheer mank ge= gaan aan baie gebreke soo~ vo1ledig in Hoofstuk

-rv.c.

aangetoon is.

Die Wet op Onderwysdienste van 1967 het die 1ang-verwagte ver1igting gebring toe 42 hoer tegniese sko1e en bECroepsko1e met •n gesament1ike· 1eer1ingta1 van 16 000

(5)

d. d" . . . 1) .

onder le sorg van le provlnsles geplaas lS. Bale leerlinge wat. tot dusver die meer akademiesgerigte E-kursus en die St. VIII-E-kursus in die gewone hoerskole moes volg, sal nou daarheen lean gaan. Dit impliseer egter dat die Departement hierdie skooltipes op groat skaal sal moet uitbou omdat die akkommodasie vir die huidige nag net nie beskikbaar is nie~ In 1969 was daar 121 977 leerlinge in Transvaalse sekondere sJ<ale teenoor 16 885 in al die beroepskole saam.2)

·Dit impliseer voorts dat die bestaande gedifferen= sieerde onderwysstelsel gewysig en.aangepas ~al moet word.3 ) Dit moet noodwendig dan weer uitloop op •n

stelsel van gedeeltelike differensiasie na buite. Dit sal egter van die 1949-mislukte paging met junior hoer= skole en skoolplase·in die opsig verskil_Q.at die pro= vinsie nou gevr~aar sal wees van di~ beperkende in=. vloed wat verdeelde beheer uitgeoefen het. .Of •n

konsekwente deurvoering van differensiasie in skoal= tipes egter pra1c:ties ui tvoerbaar is,

is

·n

ander \Traag.

.

.

Waar beroepskole ui tgebou sal moet ·word, .sal di t noodwendig ekonomiese eenhede moet wees wat van die nodige koshui~fasiliteite voorsien sal moet ·word ten ei~de leerlinge ui t •n · baie grater gebied te ~huisve~. ·. Dit wil eerder daarop dui dat die platteland sal moet volstaan met die semi-komprehensiewe hoerskole en dat beroe'pskole geredeliker in die stede met •n digter be= volkingsamestelling verska£ sal word.

1) T .•

o

.D. Algemene .Verslag, 19 58, p .1.

2) T.O.D. Algemene Verslag, 1969, p.l6.

3) Vgl. Kotzee, A.L. Toekomsblik (Toespraak by die Volkskongres oar Onderwys, Pretoria, 2 Okt. 1969,

(6)

•n Ander probleem waarvoor die U-kursus-groep nog

steeds staan, is die inperkende vakvereistes van die G.M.R. Hierdie verpligte dwangbuis van Wiskunde en/of

•n derde taal en •n natuurwetenskap en die gewaa;nde prog= nostiese waarde wat di t vir• suksesvolle ·universi tei t= studie in die algemeen sou h.§, het menige leerling a·l· in die verlede die voorreg van •n universiteit ontse. Hierdie beperkings is ook vanaf 1972 aanmerklik verlig met •n tussentydse toegewing wat •n grater speling toe= laat by die verpligte vakke. Kandi.date hoef nou slegs Wislrunde of ·n derde taal of •n na tuurwetenskap -in hul vakkeuse

aa~

te bied.1) Dit word allerwee beskou as die voorloper van ·n nuwe ste.lsel van gedifferensieerde universiteitstoelating waar die tbelatingsvereistes vir eDce studierigting afsonderlik bepaal sal word en waar die deur o_opgemaaic sal word· vir . leer linge ui t hoer han= delskole-, tegniese, hoer huishoud-, hoer lan.dbouskole en die skole vir musiek, kuns en ballet.2)

· Vir die leerlinge wat di~ E-kursus gevolg. het, het daar. ook mette.rtyd toegewings gekom. To·~. die s telsel van differensiasie.in 1957 ingestel is, was dit •n erns= tige punt van 1cri tielc dat •rr kursuskeuse ·, reeds in st.

VIII in die kind se lewe, daartoe leon lei dat hy vir altyd uit die universiteit uitgesluit is. In

.

1969 het die G.M.R·. besluit dat kandidate vir die E-kursus voor= taan toegelaat sou word om vir een of meer gemodereerde valdce tydens hulle oorspronklike eksamen in te skryf en sal·hulle krediet daarvoor ten opsigte van vrystelling · van.die Matrikulasie~eksamen ontvang indien die ver=

.1) T'.O.D.-omsendbrief nr. 35 ·van 1971.

2.) Kotzee, A.L. Projekslcole - nog jare se navorsing (In Die Transvaler, 28 April 1971).

(7)

eiste persentasie in die vakke behaal _word.1) In die praktyk kom di t dan daarop ne·er dat leandidate in die oorsprohklilee en in een of meer daaropvolgende aanvul= lingselesamens daarin lean slaag om universiteitstoela= ting te verkry deur die vereiste vier vaklee op •n hoer vlale te skry£ en by.suksesvolle afhandeling aansoek te doen om toelating.

•n Eksperiment wat die doel en wese van middelbare onderwys diep lean raak, is die Matrikulasieprojek wat aan·die begin van 1966 by twintig uitgesoekte hoerskole •n aanvang geneem het. Di t is •n direkte ui tvloeisel

. 2)

van die aanbevelings van die Oorsese Sending en moes noodwendig wag vir die vestiging van die beleid van dif.ferensiasie~

Dit gaan hoofsaaklile om die vraag of die middelbare skoal, aan wie se so:rg die leerlinge toevertrou is, hulle lean le~· om deur selfstandige studie en n,avorsing hul1e onderwysprogram te vol tooi e;n a£. te slui t met .'n interne eksamen.- 3) Hierdie ppojek.spruit ook voort .. ui t die kri tielc teen •n s.telsel. van oorbeiaaide leer= gange met die. gevolglike elesamendressuur wat.aan hoer= sleole bestaan. Die ontstellende hoe druipsyfer ond~r eerstejaars word juis gedeelte1ile daaraan gewyt dat hoerskoolleerlinge onryp .en onselfstandig by universi~ teite aanland.

1 2

) T.O.D. ~lgemene Verslag, 1969, p.20. ) Van Wyle-vers1ag, p.59.

3) T.O.D. Algemene Verslag, 1966, p.2. Vgl. ook .. . Muller, J.D. •n ·Deleade van Onderwys in Transvaal

(8)

Die nodige aanvoorwerk is reeds met behulp van die universiteite gedoen om die vordering van'leerlinge uit projekskole te vergelyk met die van leerlinge uit die kontroleskole. Vir die doel is ·n Toesighoudende Komitee vir die Matrikulasieprojek saamgestel uit ver= teenwoordigers van die G~M.l~., inspekteurs van onderwys en amptenare van die Departement. Afskrifte van vrae=· stelle en puntememoranda van die projekskole word ook aan die moderatore Va.Y.I; die G.M.R.

·voorgeli~.l).

·

Die uitbou van die skoolbiblioteekdiens en die integr~ing daarvan in die leerplanne van laer- sowel as hoerskole-wat reeds in 1951 geloods is en tans nog voortduur, het reeds daarop gedui .dat dit die Departement erns was om die akker progressief voor te berei vir •n beter skaiceiing tussen skool. en universi tei t en om sy leerlinge beter.toe te rus vir dfe

gewon~

lewe.2)

·n Besondere kenmerk van die tydperk 1950-1963 was beslis die .fenomenale verbetering wat daar ingetree het in die vashoukrag van di~ middelbare skole en. die wyse. waarop hierdie verbetering voortgeduur het. In die

tydperk 1920-1949 het die aantal st. VI-leerlinge wat -normaalweg tot st •. X deurgedring het, feitlik konstant

op 17% gebly. Na die invoering. van die nuwe onder= wysbeleid in 1"951 het di t gaandeweg gestyg tot. 25 per= sent in .1957. Die instel~_ing van gedifferensieerde ·middelbare onderwys in di~selfde jaar het daartoe ge=

lei dat 32% in 1961 reeds st. X bereik het. Op eie krag het di~ in 1967 reeds 43% bereik en toe die be= 1

2

.) Id., 1968, p;19.

(9)

roepskole in 1968 deur die T.O.D. oorgeneem is, het dit in 1969 op 51%, te staan gekom. 1 ) .Hieraan is egter nag •n skadusy verbonde, nl. dat slegs 19% van hierdie leerlinge vir universiteitstoelating gekwalifiseer het.2) Indien die Departement met die oorname van die beroep= skole mettertyd daarin gaan slaag om differensiasie ten· volle toe te pas, behoort hierdie syfers in die toekoms steeds te styg want baie leerlinge, veral in die E-kursus, worstel nog steeds met die akademies-georien= teerde leerstof en beperkte vakkeuse in die gewone hoer= sicole.

Daar is min sin in om te roem op •n steeds stygende persentasie-st. VI-leerlinge wat dit tot by st. X bring indien daar nog steeds ·n te hoe druipsyfer in :St. X. voorkom. Tot dusver was daar nog steeds •n wisselende tendensie sander· dat daar ·n ~<:onstante afwaartse neiging waarneembaar is.: Die bewys vir hierdie. stelling

le

daarin dat die laagste druippersentasie sover in 1964 behaal is toe dit op 10,3% te staan gekom het. 3

J

Daar= na het dit egter weer die hoogte ingeskiet en in 1966 op 20,9% te staan gekom.4 ) In 1969 .het.·dit weer ge=

daal tot

17%~5)

·

Soos in Hoofstuk VI aangetoon, staan die Departe= ment nie onverskillig teenoor-die druipsyfer n~e en het

al verskeie pogings aangewend om hierin •n·verbetering aan te bring. Die jongste lofwaardige pogirig is die 1) T.O.D. Onderwysburo. . Twintig jaar se onderwys in

Transvaal, 1949-1969, p.9. Vgl. ook Hoofstuk V, .p.l86, Tabel 11~

2) Kotzee, op.cit., Die Transvaler, 28 April 1971. 3) T.O.D.-verslag, 1964, p.77.

4) Id., 1966, p.l3. 5) Id., 1969, p.l9.

(10)

sg. ·winterskole wat op agt sentra in Transvaal ingestel is waar leerlinge in Wi-skunde, Na tuur- en Skeikunde, Biologie, Rekeningkunde en die twee amptelike tale op laer vlak gedurende die Juliev~cansie hulp kan_ontvang. Dit moet_ as remedierende klasse beskou word omdat slegs moontlike·druipelinge toegelaat word en wel teen •n verhouding van een onderwyser vir elke vyftien leer= linge per vak. l) Hierdie paging vloei voort ui t •n reeks klasse wat vir ~ruipelinge gedurende Februarie 1971. ingestel is en wat •n besondere sukses geblyk het. Met die Winterskole word geglo: .,Voorkoming bespaar nasorg".

Daar lean verwag word-dat die oorname van die be= roepskole ·n groat seen sal wees vir die bekamping van die vraagstuk van druiping·. Menige leerling sal nou na st. VIII verkies om •n meer beroepsgerigte kursus·te volg waar sy kanse op sukses rooskleuriger kan wees.

2~ Laer onderwys

·.Anders- as in die geval van die middelbare onder= wys, was die ontwi~keling van laer onderwys minder aan= skoulik; sy fundai.nentele aard leen hom·nie tot ingry= - pende veranderinge n:ie. Die veranderinge wat in

middelbare onderwys ingetree het ~ het •n mate van sin= chronisering iri die laer onderwys vereis. Dit het noodsaakliic geword dat veral die oorgang van die laer= skoal na die hoerskool vir die leerling so vlot moontlik gemaak moes· word._ Hieraan. is egter in die onderhawige tydperk mi~, miskien geen, aandag gegee •.

(11)

In 1967 het die Onderwysburo opdrag gekry om die moontlikheid·van gedifferensieerde laer onderwys te ondersoek. Da&r is ook ondersoek ingestel na die verhoging van die moeilikheidsgraad van laerskoolwerk ten einde te probeer vasstel waartoe leerlinge in staat is. Vir die doel is 12 Afrikaanse en 8 Engelse skole

aangewys om die projek toe te pas deur verrykte leer= gange vir· sekere vaklce in gebruik te neem •. Na hierdie eksperiment sal eers vasgestel kan word hoe gedifferen= sieerde onderwys in die laerskool gefmplementeer kan

1)

word. Terselfdertyd het hoofde van laerskole die vergunning gekry om homogene. indeling va~ ~la?~e .nie as verpligtend te beskou n:ie. 2 ) Dit is in.hierdie stadium onverstaanbaar want differensiasie vereis·juis h omogene groeP,_rlng. e..

Aanvullend by hierdie eksperiment is sekere .laer= skole, waar die grootte van die . . . .

.

s~ool en die beskik= . baarheid en kwalifikasies van die personeel dit moontlik maak, toegelaat ~m vakonderwys in sts •. III,

IV en V in sekere vakke in te voer en.selfs die leer= linge soos in die hoerskool na vaklokale te laat wisse1.3)

Op. die wyse.sal leerlinge· alreeds gedeeltelik ver~roud wees met hoerskQolroetine as·hulle in st. VI daar aan= land en verkry die laerskole ook die voordeel van meer spesialisasie in die betrokke vakke.

Hierdie ontwikkelinge maak alles deel uit van die bree diffe~ensiasiebeleid en indien dit in die laer= skool suksesvol gefmplementeer kan word, sal dit baie

1

2

) T.O.D. Algemene Verslag, 1968, p.20. ) Id.; p.2l.

(12)

bydra om die leerlinge meer koersgerig in die hoer= skole te laat aanland. Tot d~sver was dit nag steeds die onaangename taak van die hoerskoolhoo£ om die ouer se ideale vir sy lcind te vernietig indien so •n· Icind met die eerste indeling gedurende die st. VI-jaar in die st. VIII-kursus beland terwyl die ouer hom nag steeds gewaan het as ··n toekomstige mediese dokter o£ · enige ander aanverwante beroep totaal bo sy vermoe.

3. Spesiale onderwys

Die tydperk 1950-1963 lean werklik beskou word as die tydperk_waarin spesiale onderwys ontwikkel is om sy regmatige plek in die onderwysprogr~ in te neem.

Waar daar in 1950 slegs 0,52% van die totale skoal= bevolking spesiale onderwys ontvang het, het dit teen 19Ei3 reeds. op 2% te staan gelcom. Die aantal skole het aangegroei van 2 tot 20.1)

Na 1963 · het daar ·n stilstand ingetree wat die aan= tal leer1inge betre£. Teen 1969 het s1egs 8 380 leer= 1inge ui t ··n. to.tale slcoo1bevolking van 406 115 spesiale onderwys ontvang.2). Dit kom nag steeds neer op 2% terwyl daar bereken word dat die normale behoe£te aan spesiale onderwys

o~

en by die 4,5% is. 3 ) Sou Trans= vaal in die bevoorregte.posisie·verkeer dat hy nie behoe£te het aan meer spesiale onderwys nie of bestaan daar nag ·n groat behoe£te .aan verdere ontwikke1ing?

Die aantal slcole vir verstandsafwylcendes is van 15 in 1963 tot 20· ·in 1969 ui tgebrei. 4 ) . Di t sou die 1) Vgl. Hoo£stuk VIII, p.288, Tabel 19.

2) T.O.D. A1gemene vers1ag., 1969, p.l6.

3) Vgl. Hoo£stuk VIII, Tabe1 19, A£leiding c. 4) T.O.D. Algemene vers1ag, 1969; p.16.

(13)

totaa1 dan op 25 te staan gebring het indien die 2 ho.spi taa1sko.le, die 2 vir 1iggaam1ik gestremdes en die slcoo1 vir gedragsa.fwykendes bygereken word. . Die twee sko1e vir 1iggaam1ik gestremdes is egter deur die Wet op Onderwysdienste van 1967 oorgedra aan die Departe= ment van Nasiona1e Qpvoeding.1) Die vermeerdering van die aantal sko1e het dan we1· ·n beter distribusie oor die provinsie bewerkste11ig.

4. Die onderwyspersonee1 a. Op1eiding

Die ontwikke1ing van.die onderwysko11eges·was .fe= nomenaa1 gedurende die onderhawige tydperk~ Die stu= denteta1 het gegroei van 1 482 in 1950 tot 5 966 in 1962. Dit het neergekom op •n groei van 302% teenoor •n groei van 55% indie 1eer1ingta1

~

2 ) . Di t het dan ook aan1eiding gegee tot •n ger~de1ike optimisme vir •n

moont1ike ui twissing van die onderwyserstekort. Hier= die groeineiging het egter net voortgeduur tot 1965 en daarvandaan het daar ·n a.fp1att;Lng ge~com soda.t die- stu= denteta1 in 1969 nog s1egs op 6 690 te staan gekom het, slegs 12,1% hoer as die van 1962. Die 1eer1ingta1 het vir die ooreensteinmende j are met 24,5% gestyg sod~t •n

agterstand wis e·n seker weer aan die opbou was. 3 )

Studente wat die U-kursus aan die hoersko1e gevolg het! het hu11e ook al minder aangeme1d vir di·e onderwys. In 1968 het die skaa1 omgeswaai sodat daar slegs 49,5% eerstejaars met universiteitstoe1ating was teenoor 51,5% daarsonder. 4 )

1 2

) Id., 1967, p.1.

) Vg1. Hoo.fstuk X, p.365, Tabel 24. 43) T.O.D. A1gemene vers1ae, 1963-1969. ) T.O.D. A1gemene vers1a~, 1968, p.11.

(14)

Die knoop het eihtlik gele by die opleiding van studente.in die vierjarige gekombineerde kursus (graad

+ diploma). Benewens •n baie laer inskrywing, was die eliminasie besonder hoog. Van 1961 se eerstej~ars het slegs 22% mans en 49% dames hulle kursusse in 1964 voltooi. Die jaar daarop het dit gestyg tot 36% en 53% onderskeidelik.1) ·

~is

juis om die rede dat die onderwyserstekort in die hoerskole die meeste gevoel word.

Aan maatreels om hierdie toestand die hoof te bied, het dit van die kant van die Departement nie ontbreek . nie. In 1966 is die bestaande Junior Middelbare Kur=

sus (J.M.K.) vervang deur ·n vierjarige Middelbare Kur= sus .wat studente in staat stel om benewens "die profes= sionele opleiding ook ·n intensiewe opl.eiding in twee of drie akademiese vakke te ontv~g ten ~inde dan die Transvaalse Hoer Onderwysdiploma te behaal. ·vir die Senior Pr:i,m@re Kursus leon studente ook lcies tussen •n drie-:. of •n vierjarige kursus •.. Die doel was hier die verhoging van die algemerie peil van opleidfng.2)

In 1968 is daar ook om~gegaan daartoe om die op= · .leidingsvoorwaardes ;;tit •n finansiele oogpunt vir voor=

nemende studente aantrekliker te maak. Studente kori voortaan hl.;llle · s·tud:Leskuld deur diens delg. Hulle moes · onderneem om die Depar.tement te dien vir sodanige_ tyd=

·perle as wat nodig mag wees 'teen •n verminderingskoers van ~300 p.j. of pro rata van R25 p.m. By kontrak= breuk moet die studieskuld plus 6% rente teen ten minste 1

2

) Id1, 1965, p.39. ) Id., 1966, p.9.

(15)

R25 p.m. gedelg word. Dames wat in die huwelik tree, kan dit nog $teeds na die huwelik deur diens delg binne die eerste ses jaar na verwerwing van die onderwysers= diploma. 1 )

Na 1969 het daar weer •n oplewing gekom. Die tota= le inskrywing van die onderwyskolleges het in 1970 ge= styg tot 7 403 en in 1971 tot 8 378. Di t is reeds •n

groat verbetering op die stagnante toestand gedurende die tydperk 1965-1969 en toon ·n vermeerdering van 25,2% op die inskrywing van i969.2) Of hierdie ver= betering te danke was aan die geno~mde maatreels van die Departement en of die -verbeterde salarisskale van 1969 alleen daarvoor verantwoordelik was, moet die toe= koms nog leer.

Hi.er moet ook gemeld word dat daar aan die einde van 1967 oorgegaan is tot die sluiting van die Heidel= bergse Onderwyskollege. Hierdie inrigting het sedert ·1905 sy deel bygedra tot die opleiding van onderwysers

en die sluiting·is nie· sonder·weemoed aanvaar nle. Die studente is sander meer in.die ander drie Afrikaan= se kolleges opgeneem. 3 )

Die.hele samehang van onderwyserso"pleiding het op die kruispad gekom toe Wet 73 van 1969 onderteken is. Hiervolgens sal alle onderwysers vir sekondere skole

. .

vana~ 1972 aan universiteite opgelei moet word en sal

·die kolleges· slegs onderwysers vir primere sk0le oplei. Dit vloei voort uit die beeindtging van verdeelde beheer en is seker die ingrypendste verandering gedurende die

afgeiope dekade. 4 ) · . · ·

1) Id., 1968, p.ll.

2) T.O.D. Ongepubliseerde statistiek verkry van Afde= ling Formele Opleiding, 8 Julie 1971.

3) T.O.D. Algemene verslag, 1967, p.4. p~lO.

(16)

b. Onderwysers in diens

In die vorige hoofstuk is daarop gewys dat daar vanaf 1957· tot 1962 ··n aaYllllerk1ike verbetering in die personeelposisie gekom het toe die tekort van 3·7, 6% ge= daal het tot 31,7%.1) Na 1963 het die toestand redelik konstant gebly en teen 1968 was daar nog 32,6% tydelike onderwysers.2) Na 1969 het die persentasie tydelike onderwysers gedaal tot 23,9% maar dit was hoofsaaklik toe te skryf aan die feit dat getroude onderwyseresse vanaf 1 Januarie 1970 permanente poste kon beklee en die meeste van die'd~es wat driejaaraanstellings gehad het, om die poste aansoek gedoen het. 3) Dit het dus slegs •n verskuiwing van tydelik na permanent beteken son~er dat die personeelposisie in die geheel daarby gebaat het. Vir die dames was dit egter ·n beloning vir jare van getroue diens in tydelike hoedanigheid.

Die afname van die aantal mans in die onderwys is werklik sorgwek~end. In die vorige hoofstuk is daarop gewys hoe die ommeswaai in 1949 plaasgevind het toe die mans die minderheidsgroep begin vorm

het~

4

)

Uit de= partementele statistieke blyk dat vanaf .1963 tot 1969 . 2 142 mans bedank het;' d.w.s. gemiddeld 306 jaarliks.

Aan die onderwyskolieges het oor dieselfde tydperk gemiddeld 412 .mans j aarliks afstudeer. 5 ) Di

t

la~t

·n wins van gemiddeld 106 jaarliks, maar in dieselfde 1

2

) Vgl. Hoofstuk XI, p.404, Tabel 36, ) T.a.D. Algemene verslag·, 1968, p:13.

3) Id., 1969, p.3. Vgl. ook Muller, op.c::it., p.13.

4) Vgl. Hoofstuk XI, ·P~408.

(17)

tydperk moes gemiddeld 109 p.j. vervang word wat met pensioen uit~etree het of wat oorlede is. Dit is dus duidelik dat ons hier met •n ernstige lcreeftegang te doen het.

Ten einde •n duidelilcer beeld van hierdie probleem te sleets, word in die volgende tabel die aantal mans gestel teenoor die dames soos dit vir laerskole en hoer= skole in 1969 en 1970 daar uitgesien het. Die perso= neel van spesiale slcole en beroepslcole is nie hierby · ingesluit nie.

Tabel 39

Die verhouding van mans tot dames in laer- en middelbare .skole, 1969-1970

Laerskole Middelbare Totaal Skole

Jaar Ver- Ver=

Ver-M .v hou= M v hou= M v hou=

ding ding ding

1969 2 501 7"013 26:i4 3 019 2 8.48 51 :!+9 5 520 9 861 36:64

1970 2 39.3 7 386 24:76 3 074 2 ·9·77 51:.49 5 467 10 363 34:66

Die afname mans spreek duidelilc uit hierdie tabel. Waar die verhouding van mans tot dames in 1963 bena= derd op 42:58 te staan gelcom het,2)

h~t

dit in 1970 slegs· op 34:66 gestaan. In laerslcole het die ver=. houding alreeds te staan gelcom op drie dames.vir ellce man en soos dit tans met die hoerslcole gesteld is, .lcom di t alreeds op fei tlilc •n gelylce verdeling te staan en dit behoef geen profeet om hier te voorspel dat oolc 1) T.O.D. Ongepubllseerde stat2st2elc, Afd. I C 2 D

-Statistielc, 8 Julie 1971. 2) Vgl. Hoofstulc XI, p.408.

(18)

hierdie laaste vesting gaan val nie.

Hierdie toestand laat die opvoedkundige te meer verontrus voel indien daarop gewys word dat daar dees= dae

•n

gesagsverskuiwing van die ouerhuis na dl.e skoal plaasvind en die hoerskool Juis die plek is waar die grootste behoefte aan manlilce gesag bestaan.

· Die oplossing van hierdie probleem le beslis nie op departementele of op provinsi~le vlak nie. Dit raak die onderwysstruktuur in sy geheel en gewone salaris= verhogings, wat s0os ·n skakel in 'Yl ketting -deel ui tmaak

van •n reek~ algemene landswye verhogings en boonop nag

onderhewig is aan onderlinge naywer.van belanghebbende groepe wat steeds gelyk beregtiging opeis, sal die leal£ van verdrinking nie red nie.

Gedurende die tydperk 1950-1971 is die salaris= struktuur van onderwysposte voortdurend aangepas om te probeer tred hou met·die ontwikkeling en die behoeftes. van.die·onderwys. Salarisskale is hersien op die val= gende datums:. April 1952, April 1958, Oktober 1958,

April 1963-, Januar.ie 1966, April 1969 en Januarie 1971.,

Dit kom dus neer op •n verhoging elke drie jaar geduren= . . de die afgelope 21 · j aar en die skale is oak minstens drie keer so hoog.as in . . 1950. · •n Ander kenmerk is dat

.

die salarisse van vrouens steeds nader aan die v.an mans gebring is omdat die. ·%-verhogings vir hulle deurgaans hoer was. Die jaarlikse inkremente van alle poste is oak verhoog sodat die maksimum oor •n korter tydperk be= rei·k leon word. 1 ) . . . .. ·

, Ongelukkig )let salarisverhogings vir o'nderwysers

1)

T.O.D. Onderwysouro. Twintlg Jaar se onderwys ln

(19)

nog altyd groot publisiteit in die openbare pers geniet

' '

en so~oende is elke persoon in die openbare sektor in staat gestel om vergelykings te tre£ wat vir die onder= wyspro£essie sel£ vernederend is en beslis nie bydra .om aan die onderwyser •n hoer sosiale status te besorg nie. •n Baie lo£waardige ontwikkeling in die jongste tyd is die poging wat van Departementskant aangewend word om die onderwyspersoneel van laer- en hoerslcble met •n s tel= sel van verpligte indiensopleiding in staat te stel om tre·d te hou met die beleid van onderwysvernuwing. Die aankondiging van opknappings-, orienterings-, streek- en naweekkursusse·in die skoolvakke het deesdae roetine ge= word en in 1967 alleen het ll 630 onderwisers.hierdie

'

l)

.

kursusse bygewoon ~n in 1969 het dit aangegroei tot 12 613 .. Die Departement aanvaar volle verantwoordelik= heid vir die finansiering van die kursusse deur verblyf in departementele koshuise te verska£ en reiskoste van kursusgangers te vergoed. 2 )

vana£ l96S het die Departement ook korrespondensie= kursusse ingestel; veral· in die valclce waarvoor daar ·n tekort aan onderwysers is, nl. Wislcunde, Fisika en Che= mie, Engels, A£rikaans, Rekenkunde, Plant- en Dierkunde

asook in Pedagogiek~ Hierdeur word onderwysers in staat gestel om hulle kwali£ikasies te verbeter. Teen 1969 het

+

854 onderwysers reeds hiervan gebruik ge=

maak~

3 )

Gedurende 1969 is •n reeks studielenings ingestel waarvolgens onderwysers R300 tot R600 kon verkry vir

l) T.O.D.-verslag, 1967, p.9. 2) Id., 1968, p.l3.

(20)

verdere studie. Vir die terugbetaling hoe£ ook slegs •n verbintenis vir verdere diens met die Departement aangegaan te word. Vyf studietoelaes van R2 000 elk word.ook jaarliles op dieselfde voorwaardes vir oorsese studie toegeleen. 1 )

Studieverlof word oole op die basis van •n dag-vir-·n-dag toegeleen. Indien •n onderwyser dus •n. j aar stu= dieverlof verlanJ, hoe£ hy slegs ses maande van sy ver= lof in te boet. 2 Di t is werlcl:ll< •n groot voorreg maar dit·lean misbruile word omdat d:le applileant slegs leon= tral<tueel verbind word sonder dat hy bewys van suleses= volle afhandeling v.an die voorgenome studie hoe£ voor

te le; die motief lean dan wees om op die wyse verlengde verlof te beleom. 1 )

Al h~erdie pogings om die onderwyser beter toege= rus voor sy klas te laat staan, is gebore uit .die seleere wete dat hy steeds ·n sleutelposisie in die hele opvoe= dingsproses beklee. Daaroor is die huidige Direleteur, dr. · A.L. Kotzee, heel uitgesprol<e: 11Uit watter oogpunt ons die saale oole al benader, as die onderwyser in sy persoon die wese en essensie van goeie onderwys omdra, ashy intelleletueel·waleker en sosiaal goed aangepas is, sal hy die veeleisende en gespe$ialiseerde taale van die onderwys wat hoe al<ademiese, professionele er.t per soon= like eise stel, met groot suleses lean aanpak ••••• Die krag van •n onderwysstels~l word bepaal deur die kwali= teit van die onderwyser wat.opgelei word. Geen onder= . wysstelsel kan hoer styg as die lewaliteit van sy onder= 1) Id., p.3. Vgi. oole T.O.D.-oms.endminuut 111 van 1970. 2) T.O.D.-omsendbrief nr. 95 van 19.70.

(21)

. " 1)

wy,sers nle.

c.

Slotsom

By •n intensiewe ondersoek van die tydperk 1950-1963 en ·n oorsigtelike beskouing oor die tydperk daar= na, kom die ondersoeker tot die gevolgtrekking dat ons hier te doen gehad het met •n oplewing wat die on=

de~wys nie net in sy omvang nie maar ook in sy diepte getref het.

Na die Tweede Were1doorlog het suid-Afrika met probleme te doen gekry wat enig in hul soort was en wat die onderwys voor nuwe uitdagings gestel het. Die omvang van die uitdagings het in die afgelope vyf-en-twintig. jaar nie afgeneem nie;. dit het eerder in fe1heid toegeneem en die aanslae het telkens uit nuwe en onverwagte oorde gekom.

Die onderwys moes dus a1tyd op ·n gereedheidsgrond= slag wees om enige nuwe eis die hoof te bied, maar dan moes dit oak progressief wees in die sin dat daar met toekomsvisie voorui tbeplari kon word. · Di t het ·n

drie-dimensionele taak geword, nl. onderrigtend, op= voedend en voorkomend; lg. in die sin dat die geeste= like toerusting.wat die kind op skoal ontvang, vir hom die nodige borswering moet verskaf vir sy toetrede tot die lewe en vir die nasie 'll premie op sy voortbestaan.

Dieselfde gereedheidsgrondslag word op militere gebied verwag. Daar bestaan egter geen militere

1) Kotzee, A. L. "Toekomsblilc" Toespraalc voor die Volkskongres oor Onderwys, 2 Oktober 1969, p.28.

(22)

weerbaarheid indien dit nie gegrondves is op geeste= like weerbaarheid nie. Jaar vir jaar moet die militere owerhede voortbou op die produkte wat kersvers uit die -skole-kom, en die sukses van hul werk hang af van die

kwaliteit wat aan hulle gelewer word. In •n reeks ra= diopraatjies gedurende September 1966 het die huidige Direkteur, dr. A.L-. Kotzee, di t so gestel: ,Die skoal (word) al meer •n vesting van die volk ten opsigte van sy_geestelike, morele, verstandelike en tans oak onreg= streeks, militere slaankrag en algemene weerbaarheid. Ons lee£ in •n tyd wa~in alle moontlike mid~el~ op die gebied van die ekonomie, sport, die godsdiens, die on= derwys en allerlei ander terreine _geeksploiteer word om ons denke te verwar, ons geestelike weerbaarheid te ver= swak en ons in denlcrigtings te voer wat nie in die bes= te .belang. van Suid-Afrilca is nie·. ,l) ·

Die kritiese waarnemer - en dit behoort elke op= voedkundige te wees - voel verontrus oor die nuwe ver= skynsels wat die afgelope dekade aan die wereldfront verskyn het. Waar dit die jeug raak, het nuwe woorde en begrippe al gemeenplasig geword nag vpor hulle in •n

_woordeboelc opgeneem is; woorde soos permissiwiteit, popfeeste, .dwelmmiddels, ens. - almal ui t die woor.de= skat van ·n sie.lc. Westerse Beskawing. Hierteenoor staan die kerlc en die slcool as die laaste behoudende ves= .tings. _ Dit wil voorkom of die koers waarin die on=

derwys die afgelope twintig jaar gestuur is, nag kern= .gesond gebly het

en

dat die dwaalgeeste i!l ons skole

nag ver in die minderheid verkeer. Dit moet toege= skryf, word.aan die betydse aanpassing en ver:riuwing waarvan die grondslag in die tydperk 1950-1963 gele is. l) Id., Dle ideaal ln ons onderwys, p.4. Vgl. oolc

(23)

Di t het lcortlilcs die volg.ende omvat:

l •. die invoering van ·n doelgerigte beleid van gedif= ferensieerde middelbare onderwys waarin ellce kind sy prestasiedrang leon bevredig en doelgerig voren= toe leon beur;

2. die uitbouing van·spesiale.onderwys waarin die ag= terlike leerling sy selfrespelc kon herwin en behou; 3. die voogstelsel en die voorligtingsdiens. waar-per~

SODnlilce hulp en leiding wagwoorde geword het;

4. die.volgehoue pogings om druiping met sy gepaardgaan= de frustra-sie teen te gaan;

5. die doelbewuste pogings om die hulpd~enste uit te brei om ~aardeur die onderwysmasjien gladde~ te laat werlc;

6. die wse waarop- onderwysersopleiding bevorder is en die lc~agdad{ge wyse waarop noodmaatreels· toegepas is om die tekort die hoof te bied; en laastens 7. die wyse waarop hierdie onderwysers godsdiens en

nasietrots nog steeds beslcou het as.sluitstene en rigsnoere vir hulle daagliks:e taak in die slcoo:t.

Daar is in hierdie iaaste hoofstulc maar slegs op enkele aspekte van ontwilckeling·uit die tydperlc 1963-1971 ~ewys; hoofsaaklilc waar dit regstreeks of onreg= · streeks voortgevloei het uit die aspekte wat in die

gekose tydperk intensief behandel is. Da.ar is steeds gepoog om positier"-waarderend te wees dog waar daq.r volgens die. slcrywer se beskeie mening nog ernstige leemtes bestaan, is di t aangetoon - maar steeds i.n die· __ wete.dat die onderwjs ook nooit volkome en volmaak lean wees nie.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Stel uw ontbijtbox samen aan onze shop aan de receptie tussen 6:00 en 12:00 uur en geniet van het ontbijt op de kamer.. Compile your breakfast box at our shop at the reception

Ze rook geschroeid haar en verbrande huid, hoorde iemand roepen en stelde geërgerd vast dat het haar eigen stem moest zijn, maar had toch de indruk dat iemand anders schreeuwde,

11°. Al hetgeen waaromtrent partijen zijn overeen- gekomen of dat door andere wetten gevorderd wordt. De voorschot-akte moet dienen om te constateeren 1 » dat er voorschot

Hvis rengøringsmaskinen efterlades hvor den kan blive udsat for frost, når arbejdet er overstået eller til opbevaring, skal der anvendes antifrostvæske for at forebygge

Stel uw ontbijtbox samen aan onze shop aan de receptie tussen 6:00 en 12:00 uur en geniet van het ontbijt op de kamer.. Compile your breakfast box at our shop at the reception

In vervolg hierop heeft de commissie op 31 augustus 2007 van het College voor zorgverzekeringen bericht ontvangen dat hetgeen in de hoorzitting naar voren is gebracht

Veul boeren verbouwden op ’n stuk vrijgekommen laand wat knollen. As bievoor veur de kounen, biezunder goud spul. ’t Was allenneg ’n kold putje om ze bie de winterdag uut de grond

Sélectionner la zone de cuisson et le niveau de puissance La plaque de cuisson doit être allumée.. Dans les 10 secondes suivantes, appuyer sur le symbole +